{"end_date": "2026-04-07", "name": "KykNET HD", "info_url": "https://epg.pw/channels/451038/20260329.html", "country": "South Africa", "description": null, "error_message": "", "provider": "", "source_url": "https://epg.pw/api/epg.json?channel_id=451038&date=20260329&timezone=None", "epg_list": [{"desc": "'S10/E36'. Ons berig oor erfenisgeboue wat verwaarloos word, ons vra waarom so min Suid-Afrikaners in demokrasie glo en hoe die w\u00eareld gaan lyk na die oorlog in Iran.", "start_date": "2026-04-07T00:59:00+00:00", "title": "In Gesprek"}, {"desc": "'S1/E7 - Alle Paaie Lei Na 'n Gat'. Tommy se kartelprobleme raak al hoe ernstiger. Angela en Ainsley begin hul nuwe gemeenskap verken.", "start_date": "2026-04-07T02:00:00+00:00", "title": "Landman"}, {"desc": "'S6/E12'. Die veiligheid van regspraktisyns is opnuut onder die soeklig na die onlangse moord op Chinette Gallichan. Wicus Pretorius en sy gaste bespreek die aanvalle en wat daartoe aanleiding gee.", "start_date": "2026-04-07T03:00:00+00:00", "title": "Wie's Nuus"}, {"desc": "'S11/E150'. Doepie gesels met Francois Maree wat sy universiteitsgelde gebruik het om 'n regeneratiewe boerdery te begin.", "start_date": "2026-04-07T03:29:00+00:00", "title": "GROOTplaas"}, {"desc": "'S7/E6'. Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosa\u00efek gemeente. Saam met Tarine de Ridder gesels ons oor die feit dat ons dalk vir Jesus soek waar Hy nie is nie.", "start_date": "2026-04-07T03:49:00+00:00", "title": "Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis"}, {"desc": "'S11/E152'. Aktualiteit, nuus, verkeer, weer en lekker Afrikaanse musiek is alles op die spyskaart, saam met #DieGrootOntbyt-span.", "start_date": "2026-04-07T04:00:00+00:00", "title": "Die GROOT Ontbyt"}, {"desc": "'S7/E6'. Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosa\u00efek gemeente. Saam met Tarine de Ridder gesels ons oor die feit dat ons dalk vir Jesus soek waar Hy nie is nie.", "start_date": "2026-04-07T06:00:00+00:00", "title": "Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis"}, {"desc": "'S1/E72'. Doh is 'n slim en verantwoordelike haas wat klavier speel. Die meerkat, Ray, is 'n stoute en impulsiewe kitaarspeler. En Mi is 'n nuuskierige apie wat die dromme speel en baie vrae vra.", "start_date": "2026-04-07T06:16:00+00:00", "title": "Doh Ray Mi"}, {"desc": "'S15/E221'. Alles keer weer terug na normaal in die Koster-huishouding, maar dan kom daar 'n oproep deur. Elise deel 'n laaste stukkie wysheid met Joe, en Tertius neem 'n finale besluit.", "start_date": "2026-04-07T06:30:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S12/E4'. Die spesiale Paasgeskenk wat Wade vir Angie gekoop het, het spoorloos verdwyn. Gary en Willie maak vriende, maar dan laat glip Bennie iets wat die oom geheim wou hou. Riaan wonder waar hy staan.", "start_date": "2026-04-07T06:59:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S4/E109'. Danie vind uit van Marco se geheim. Zelda gee vir Frans 'n geskenk. Zelda en Nella stamp koppe.", "start_date": "2026-04-07T07:28:00+00:00", "title": "Diepe Waters"}, {"desc": "'S14/E1'. Kom ontdek een van Europa se mees ongerepte lande. Van 'n massiewe ondergrondse soutmyn tot Boekarest se unieke argitektuur en die geheimsinnige 'o\u00eb' wat van die dakke af loer.", "start_date": "2026-04-07T07:57:00+00:00", "title": "Leef Jou Reis"}, {"desc": "'S15/E52'. Dit is Paasfees en natuurlik weer tyd vir een van Bravo! se bekende Langtafel-kuiers. Sjef Mynhardt Joubert bedien 'n Turkse ontbyt vir 'n intieme kuier.", "start_date": "2026-04-07T08:28:00+00:00", "title": "Bravo!"}, {"desc": "'S1/E13'. Brendan vlieg huis toe terwyl Bobby Catalina verken. Saam kyk die twee terug op die wilde, hartroerende reis deur Amerika wat hulle gedeel het.", "start_date": "2026-04-07T08:59:00+00:00", "title": "Ander Dam Se Eende"}, {"desc": "'S1/E13 - Maggie Jantjies & Suurbraak Villagers'. Kyk op die oewers, in die water of die lug bo die Buffeljagsdam en daar's die eksentrieke Kosie van Zyl. Ons eindig in die skilderagtige Suurbraak met Maggy Jantjies en die dorpenaars.", "start_date": "2026-04-07T09:28:00+00:00", "title": "Overbergbewoners"}, {"desc": "'S13/E13'. Dis die seisoen-finale en ons is opgetof vir 'n aanklop by die paleis-van-'n-huis van Die Real Housewives van die Wynlande se Anita Lloyd.", "start_date": "2026-04-07T09:57:00+00:00", "title": "Hannes Aan Huis"}, {"desc": "'S1/E1'. Van die innoverende inskrywings in 'n unieke wetenskapkompetisie in Limpopo: muise help om die blou-lig blootstelling van selfone te toets, en ou buitebande word 'n oplossing vir slaggate.", "start_date": "2026-04-07T10:26:00+00:00", "title": "Ideemakers"}, {"desc": "'S13/E1'. ontbytSAKE se ateljeegas is die aktrise Lindie Strydom en in die SAKEfokus kyk ons na besighede in die vervaardigingsbedryf van Gauteng.", "start_date": "2026-04-07T10:54:00+00:00", "title": "ontbytSAKE"}, {"desc": "'S11/E31'. 'n Saamgestelde program wat die week se hoogtepunte van Die Groot Ontbyt bevat.", "start_date": "2026-04-07T12:25:00+00:00", "title": "Ontbyt Grotes"}, {"desc": "'S4/E12'. Met net vier dames wat oorbly om Ruan se hart te wen en vir hom om op die \u00e9\u00e9n te besluit, neem hy elkeen op 'n spesiale maar ook finale afspraak. Maar, verloop als soos beplan?", "start_date": "2026-04-07T12:53:00+00:00", "title": "Op My Eish!"}, {"desc": "'S5/E13'. Mal Kamper vergelyk voertuie. In Turkye stap ons in 'n vallei en vlieg in 'n warmlugballon. Ons kyk na die seisoen se hoogtepunte en pak 'n 4x4-roete aan.", "start_date": "2026-04-07T13:54:00+00:00", "title": "Mal Kamper"}, {"desc": "'S21/E13'. FINBOND Groep Beperk fokus nie net op banksake nie, maar ook op die gemeenskap. Enkele sulke FINBOND gemeenskapsprojekte word besoek.", "start_date": "2026-04-07T14:24:00+00:00", "title": "Met 'n Huppel In Die Stap"}, {"desc": "'S1/E12 - Die Stake-Out'. Flip se selfsugtige prestasie evaluerings spiraal in persoonlike vernedering wanneer sy poging om Martie se kullery te ontbloot, boemerang en lei tot 'n ongemaklike 'breakup'.", "start_date": "2026-04-07T14:56:00+00:00", "title": "Die Kantoor"}, {"desc": "'S1/E13'. Brendan vlieg huis toe terwyl Bobby Catalina verken. Saam kyk die twee terug op die wilde, hartroerende reis deur Amerika wat hulle gedeel het.", "start_date": "2026-04-07T15:30:00+00:00", "title": "Ander Dam Se Eende"}, {"desc": "'S12/E5'. Riaan en die blondine maak geheime afsprake, maar gaan Frankie hulle uitvang? Daar is konflik tussen die kerk en 'n groep motorfietsryers. Gary se vriende is bekommerd oor sy vriendskap met Willie.", "start_date": "2026-04-07T16:03:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S4/E110'. Zelda weier om die bul terug te vat en Frans neem 'n drastiese besluit. Marco en Danie kruis swaarde oor Selena.", "start_date": "2026-04-07T16:33:00+00:00", "title": "Diepe Waters"}, {"desc": "'S17/E8'. Daaglikse nuushooftrekke, sporthoogtepunte en weervooruitskouing in Afrikaans.", "start_date": "2026-04-07T17:00:00+00:00", "title": "eNuus"}, {"desc": "'S15/E222'. Thalia is onseker oor haar toekoms by Tonik. Rudolf arriveer met ontstellende nuus en Annetjie probeer 'n plan beraam om ondersteuning vir haar en Noami by die werk te kry.", "start_date": "2026-04-07T17:31:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S2/E12'. Nog 'n jaar is verby. Nog 'n tragedie tref die familie, maar die jaar eindig met 'n viering. Die hele familie is bymekaar, ten spyte van wat die toekoms mag inhou.", "start_date": "2026-04-07T18:00:00+00:00", "title": "Een Keer Om Die Son"}, {"desc": "'S5/E1'. Die stigter van die Kleuterzone groep, Anthonie Bougas, is steeds soek na bewerings dat hy op 'n bedrieglike wyse mIljoene by beleggers gevat het. Anthonie se ma en voormalige bemarkingshoof, Rensche, is by ons.", "start_date": "2026-04-07T19:00:00+00:00", "title": "Laataand By Rian"}, {"desc": "'S1/E1'. Van die innoverende inskrywings in 'n unieke wetenskapkompetisie in Limpopo: muise help om die blou-lig blootstelling van selfone te toets, en ou buitebande word 'n oplossing vir slaggate.", "start_date": "2026-04-07T19:30:00+00:00", "title": "Ideemakers"}, {"desc": "'S15/E52'. Dit is Paasfees en natuurlik weer tyd vir een van Bravo! se bekende Langtafel-kuiers. Sjef Mynhardt Joubert bedien 'n Turkse ontbyt vir 'n intieme kuier.", "start_date": "2026-04-07T20:00:00+00:00", "title": "Bravo!"}, {"desc": "'S4/E110'. Zelda weier om die bul terug te vat en Frans neem 'n drastiese besluit. Marco en Danie kruis swaarde oor Selena.", "start_date": "2026-04-07T20:31:00+00:00", "title": "Diepe Waters"}, {"desc": "'S12/E5'. Riaan en die blondine maak geheime afsprake, maar gaan Frankie hulle uitvang? Daar is konflik tussen die kerk en 'n groep motorfietsryers. Gary se vriende is bekommerd oor sy vriendskap met Willie.", "start_date": "2026-04-07T21:01:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S15/E222'. Thalia is onseker oor haar toekoms by Tonik. Rudolf arriveer met ontstellende nuus en Annetjie probeer 'n plan beraam om ondersteuning vir haar en Noami by die werk te kry.", "start_date": "2026-04-07T21:30:00+00:00", "title": "Binnelanders"}], "offset": "+00:00", "timezone": "UTC", "error_code": -1, "start_date": "2026-04-07", "icon": "https://epg.pw/media/images/epg/2025/08/15/20250815040220045555_22.png"}