{"end_date": "2026-04-03", "name": "KykNET HD", "info_url": "https://epg.pw/channels/451038/20260401.html", "country": "South Africa", "description": null, "error_message": "", "provider": "", "source_url": "https://epg.pw/api/epg.json?channel_id=451038&date=20260401&timezone=None", "epg_list": [{"desc": "'S6/E12'. Wie's Nuus fokus op 'n nuusmaker wat vandeesweek op almal se lippe is. Netwerk24 se joernaliste vertel hul stories en kenners maak sin oor die feite op die tafel.", "start_date": "2026-04-01T19:00:00+00:00", "title": "Wie's Nuus"}, {"desc": "'S6/E11 - Vinnige Reaksie Eenheid'. 'n Luiperd besluit om 'n landgoed sy tuiste te maak en Rudie en Marlice tree vinnig op. Die dier kry 'n halsband en die inwoners van die landgoed kan nou sy bewegings deurentyd volg.", "start_date": "2026-04-01T19:30:00+00:00", "title": "Groen: Namibi\u00eb"}, {"desc": "'S1/E11 - Die Influencer'. Flip neem aanstoot wanneer hy sien dat sy personeel die ander tak se gees geniet. Tjaart besef hy het 'n 'een-nag-plesiertjie' met 'n kollega se nuwe meisie gehad.", "start_date": "2026-04-01T20:00:00+00:00", "title": "Die Kantoor"}, {"desc": "'S4/E107'. Zelda vind uit dat Nella 'n groot geheim wegsteek. Gys maak 'n interessante voorstel aan Jacques. Danie en Selena dryf uitmekaar.", "start_date": "2026-04-01T20:30:00+00:00", "title": "Diepe Waters"}, {"desc": "'S15/E218'. Die vreugde van 'n hereniging word vertroebel. Elise beraam 'n plan om Petro uit 'n penarie te kry, en rugstekery in Ongevalle loop uit op 'n reuse uitval.", "start_date": "2026-04-01T21:30:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S1/E13 - Maggie Jantjies & Suurbraak Villagers'. Kyk op die oewers, in die water of die lug bo die Buffeljagsdam en daar's die eksentrieke Kosie van Zyl. Ons eindig in die skilderagtige Suurbraak met Maggy Jantjies en die dorpenaars.", "start_date": "2026-04-01T22:00:00+00:00", "title": "Overbergbewoners"}, {"desc": "'S21/E13'. FINBOND Groep Beperk fokus nie net op banksake nie, maar ook op die gemeenskap. Enkele sulke FINBOND gemeenskapsprojekte word besoek.", "start_date": "2026-04-01T22:30:00+00:00", "title": "Met 'n Huppel In Die Stap"}, {"desc": "'S15/E51'. Andri\u00ebttte praat oor haar akoestiese vertonings en nuwe enkelsnit. Helena Hettema blaai saam met ons deur haar debuut-digbundel en Amanda Strydom gesels oor haar 30ste feesdraai by die KKNK.", "start_date": "2026-04-01T23:00:00+00:00", "title": "Bravo!"}, {"desc": "'S13/E13'. Dis die seisoen-finale en ons is opgetof vir 'n aanklop by die paleis-van-'n-huis van Die Real Housewives van die Wynlande se Anita Lloyd.", "start_date": "2026-04-01T23:30:00+00:00", "title": "Hannes Aan Huis"}, {"desc": "'S10/E35'. Ons bespreek die uitwerking van die styging in brandstofpryse op landbou, en debatteer self-beskikking van die Wes-Kaap.", "start_date": "2026-04-02T00:00:00+00:00", "title": "In Gesprek"}, {"desc": "'S1/E6 - Oppas Vir Die Tweede Pakslae'. Angela word onkant gevang tydens 'n besoek aan Victor. Die Norris-gesin steun Cooper in 'n tyd van groot beproewing.", "start_date": "2026-04-02T01:00:00+00:00", "title": "Landman"}, {"desc": "'S1/E1'. Musiekvideos vir elke smaak.", "start_date": "2026-04-02T02:00:00+00:00", "title": "Musiekvideo's"}, {"desc": "'S11/E147'. GROOTplaas gesels met prof Amanda Bastos oor bek-en-klouseer wat nou 'n bekende vyand in 'n gedugte nuwe vorm is.", "start_date": "2026-04-02T03:30:00+00:00", "title": "GROOTplaas"}, {"desc": "'S7/E2'. Verskeie sprekers vanuit Mosa\u00efek gemeente in Johannesburg rus jou toe vir jou lewensreis.", "start_date": "2026-04-02T03:50:00+00:00", "title": "Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis"}, {"desc": "'S11/E149'. Aktualiteit, nuus, verkeer, weer en lekker Afrikaanse musiek is alles op die spyskaart, saam met #DieGrootOntbyt-span.", "start_date": "2026-04-02T04:00:00+00:00", "title": "Die GROOT Ontbyt"}, {"desc": "'S7/E2'. Verskeie sprekers vanuit Mosa\u00efek gemeente in Johannesburg rus jou toe vir jou lewensreis.", "start_date": "2026-04-02T06:00:00+00:00", "title": "Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis"}, {"desc": "'S1/E69'. Doh is 'n slim en verantwoordelike haas wat klavier speel. Die meerkat, Ray, is 'n stoute en impulsiewe kitaarspeler. En Mi is 'n nuuskierige apie wat die dromme speel en baie vrae vra.", "start_date": "2026-04-02T06:15:00+00:00", "title": "Doh Ray Mi"}, {"desc": "'S15/E218'. Die vreugde van 'n hereniging word vertroebel. Elise beraam 'n plan om Petro uit 'n penarie te kry, en rugstekery in Ongevalle loop uit op 'n reuse uitval.", "start_date": "2026-04-02T06:30:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S12/E1'. Bella word gedoop en Bennie het iets op die hart. Rhafiek word uit die hospitaal ontslaan, terwyl Riaan en die blondine se paaie die heeltyd kruis.", "start_date": "2026-04-02T07:00:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S4/E107'. Zelda vind uit dat Nella 'n groot geheim wegsteek. Gys maak 'n interessante voorstel aan Jacques. Danie en Selena dryf uitmekaar.", "start_date": "2026-04-02T07:30:00+00:00", "title": "Diepe Waters"}, {"desc": "'S15/E4 - Suriname'. Suriname is ietwat van 'n eiland op die vasteland. Die meeste mense woon in die hoofstad Paramaribo en dit is waar die span die uiterste verdraagsaamheid tussen verskillende godsdienstige groepe sien.", "start_date": "2026-04-02T08:00:00+00:00", "title": "Voetspore"}, {"desc": "'S21/E13'. FINBOND Groep Beperk fokus nie net op banksake nie, maar ook op die gemeenskap. Enkele sulke FINBOND gemeenskapsprojekte word besoek.", "start_date": "2026-04-02T09:00:00+00:00", "title": "Met 'n Huppel In Die Stap"}, {"desc": "'S24/E13'. Die seisoen sluit af met groot kabeljoue en bronshaaie by die Kunenemond, monster kurpers en baars op Loskop en 'n onverwagte katterige vangs en persoonlike eerste vir Petri by Kwaggaskloof.", "start_date": "2026-04-02T09:30:00+00:00", "title": "Hier Gaan Ons Alweer"}, {"desc": "'S1/E13 - Maggie Jantjies & Suurbraak Villagers'. Kyk op die oewers, in die water of die lug bo die Buffeljagsdam en daar's die eksentrieke Kosie van Zyl. Ons eindig in die skilderagtige Suurbraak met Maggy Jantjies en die dorpenaars.", "start_date": "2026-04-02T10:00:00+00:00", "title": "Overbergbewoners"}, {"desc": "'S1/E11 - Die Influencer'. Flip neem aanstoot wanneer hy sien dat sy personeel die ander tak se gees geniet. Tjaart besef hy het 'n 'een-nag-plesiertjie' met 'n kollega se nuwe meisie gehad.", "start_date": "2026-04-02T10:30:00+00:00", "title": "Die Kantoor"}, {"desc": "'S12/E52'. ontbytSAKE se ateljeegas is die voormalige professionele tennisspeler, John Lafnie de Jager. In die SAKEfokus wys ons julle 'n verskeidenheid ondernemings in die land.", "start_date": "2026-04-02T11:00:00+00:00", "title": "ontbytSAKE"}, {"desc": "'S10/E5'. Hierdie week deel Pellie Brink, Gielie de Kok en Louis Brink stories vol humor en hart, met musiek saam met Schalk Joubert en musikante.", "start_date": "2026-04-02T12:30:00+00:00", "title": "OppieStoep"}, {"desc": "'S6/E12'. Die veiligheid van regspraktisyns is opnuut onder die soeklig na die onlangse moord op Chinette Gallichan. Wicus Pretorius en sy gaste bespreek die aanvalle en wat daartoe aanleiding gee.", "start_date": "2026-04-02T13:00:00+00:00", "title": "Wie's Nuus"}, {"desc": "'S15/E51'. Andri\u00ebttte praat oor haar akoestiese vertonings en nuwe enkelsnit. Helena Hettema blaai saam met ons deur haar debuut-digbundel en Amanda Strydom gesels oor haar 30ste feesdraai by die KKNK.", "start_date": "2026-04-02T13:30:00+00:00", "title": "Bravo!"}, {"desc": "'S5/E12'. Mal Kamper wilde kamp en stap naby die Cederberge. In Turkye stap ons in 'n vallei en besoek Uchisar kasteel. Ons kamp in 'n bus, 4x4 en quad buite Stanford.", "start_date": "2026-04-02T14:00:00+00:00", "title": "Mal Kamper"}, {"desc": "'S27/E51'. Lizette Rabe gesels oor haar boek oor merkwaardige plaaslike vroue. Ons ontmoet 'n papiersnit-kunstenaar, 'n jong rolstoeltennis-uitblinker en 'n jongboer van die jaar.", "start_date": "2026-04-02T14:30:00+00:00", "title": "Kw\u00eala"}, {"desc": "'S1/E13 - Maggie Jantjies & Suurbraak Villagers'. Kyk op die oewers, in die water of die lug bo die Buffeljagsdam en daar's die eksentrieke Kosie van Zyl. Ons eindig in die skilderagtige Suurbraak met Maggy Jantjies en die dorpenaars.", "start_date": "2026-04-02T15:30:00+00:00", "title": "Overbergbewoners"}, {"desc": "'S12/E2'. Gary is opgewonde as hy hoor wie sy skenking vir die skool se veiling gekoop het, terwyl Amanda koue voete kry. Dis 'n bitter-soet dag vir Elana en Susan.", "start_date": "2026-04-02T16:00:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S4/E108'. Frans konfronteer Nella en Abel. Theresa maak 'n voorstel aan Jacques. Danie se grootste nagmerrie word waar.", "start_date": "2026-04-02T16:30:00+00:00", "title": "Diepe Waters"}, {"desc": "'S17/E3'. Daaglikse nuushooftrekke, sporthoogtepunte en weervooruitskouing in Afrikaans.", "start_date": "2026-04-02T17:00:00+00:00", "title": "eNuus"}, {"desc": "'S15/E219'. Tertius vind uit van Tracy se afspraak. Petro wil 'n sekere borsspeld terugh\u00ea en Hannah is alles behalwe oukei.", "start_date": "2026-04-02T17:30:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S4/E12'. Met net vier dames wat oorbly om Ruan se hart te wen en vir hom om op die \u00e9\u00e9n te besluit, neem hy elkeen op 'n spesiale maar ook finale afspraak. Maar, verloop als soos beplan?", "start_date": "2026-04-02T18:00:00+00:00", "title": "Op My Eish!"}, {"desc": "'S15/E52'. Dit is Paasfees en natuurlik weer tyd vir een van Bravo! se bekende Langtafel-kuiers. Sjef Mynhardt Joubert bedien 'n Turkse ontbyt vir 'n intieme kuier.", "start_date": "2026-04-02T19:00:00+00:00", "title": "Bravo!"}, {"desc": "'S2/E11'. Am\u00e9 moet besluite neem oor haar toekoms. Markus deel meer met sy familie. Ruan en Erica is onseker oor hul verhouding se toekoms. Leandri kry haar nieroorplanting.", "start_date": "2026-04-02T19:30:00+00:00", "title": "Een Keer Om Die Son"}, {"desc": "'S4/E108'. Frans konfronteer Nella en Abel. Theresa maak 'n voorstel aan Jacques. Danie se grootste nagmerrie word waar.", "start_date": "2026-04-02T20:30:00+00:00", "title": "Diepe Waters"}, {"desc": "'S12/E2'. Gary is opgewonde as hy hoor wie sy skenking vir die skool se veiling gekoop het, terwyl Amanda koue voete kry. Dis 'n bitter-soet dag vir Elana en Susan.", "start_date": "2026-04-02T21:00:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S15/E219'. Tertius vind uit van Tracy se afspraak. Petro wil 'n sekere borsspeld terugh\u00ea en Hannah is alles behalwe oukei.", "start_date": "2026-04-02T21:30:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S1/E6 - Oppas Vir Die Tweede Pakslae'. Angela word onkant gevang tydens 'n besoek aan Victor. Die Norris-gesin steun Cooper in 'n tyd van groot beproewing.", "start_date": "2026-04-02T22:01:00+00:00", "title": "Landman"}, {"desc": "'S27/E51'. Lizette Rabe gesels oor haar boek oor merkwaardige plaaslike vroue. Ons ontmoet 'n papiersnit-kunstenaar, 'n jong rolstoeltennis-uitblinker en 'n jongboer van die jaar.", "start_date": "2026-04-02T23:00:00+00:00", "title": "Kw\u00eala"}, {"desc": "'S15/E4 - Suriname'. Suriname is ietwat van 'n eiland op die vasteland. Die meeste mense woon in die hoofstad Paramaribo en dit is waar die span die uiterste verdraagsaamheid tussen verskillende godsdienstige groepe sien.", "start_date": "2026-04-03T00:00:00+00:00", "title": "Voetspore"}], "offset": "+00:00", "timezone": "UTC", "error_code": -1, "start_date": "2026-04-01", "icon": "https://epg.pw/media/images/epg/2025/08/15/20250815040220045555_22.png"}