{"end_date": "2026-04-04", "name": "KykNET HD", "info_url": "https://epg.pw/channels/451038/20260403.html", "country": "South Africa", "description": null, "error_message": "", "provider": "", "source_url": "https://epg.pw/api/epg.json?channel_id=451038&date=20260403&timezone=None", "epg_list": [{"desc": "'S15/E4 - Suriname'. Suriname is ietwat van 'n eiland op die vasteland. Die meeste mense woon in die hoofstad Paramaribo en dit is waar die span die uiterste verdraagsaamheid tussen verskillende godsdienstige groepe sien.", "start_date": "2026-04-03T00:00:00+00:00", "title": "Voetspore"}, {"desc": "'S5/E12'. Mal Kamper wilde kamp en stap naby die Cederberge. In Turkye stap ons in 'n vallei en besoek Uchisar kasteel. Ons kamp in 'n bus, 4x4 en quad buite Stanford.", "start_date": "2026-04-03T01:00:00+00:00", "title": "Mal Kamper"}, {"desc": "'S1/E1'. Musiekvideos vir elke smaak.", "start_date": "2026-04-03T01:30:00+00:00", "title": "Musiekvideo's"}, {"desc": "'S11/E148'. Bly ingelig oor landbou, van nuus en markte tot kenners se insigte en oplossings vir die boer en verbruiker.", "start_date": "2026-04-03T03:39:00+00:00", "title": "GROOTplaas"}, {"desc": "'S7/E3'. Verskeie sprekers vanuit Mosa\u00efek gemeente in Johannesburg rus jou toe vir jou lewensreis.", "start_date": "2026-04-03T03:49:00+00:00", "title": "Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis"}, {"desc": "'S11/E150'. Aktualiteit, nuus, verkeer, weer en lekker Afrikaanse musiek is alles op die spyskaart, saam met #DieGrootOntbyt-span.", "start_date": "2026-04-03T04:00:00+00:00", "title": "Die GROOT Ontbyt"}, {"desc": "'S13/E1'. Inspirasie vir jou Lewensreis vanuit Mosa\u00efek gemeente. Melissa Botma gesels oor 'n aanhaling van Dallas Willard: 'In Christ, God enters so fully into God-forsakenness that it ceases to be God-forsakenness.'", "start_date": "2026-04-03T06:00:00+00:00", "title": "Die Boodskap"}, {"desc": "'S15/E219'. Tertius vind uit van Tracy se afspraak. Petro wil 'n sekere borsspeld terugh\u00ea en Hannah is alles behalwe oukei.", "start_date": "2026-04-03T06:30:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S12/E2'. Gary is opgewonde as hy hoor wie sy skenking vir die skool se veiling gekoop het, terwyl Amanda koue voete kry. Dis 'n bitter-soet dag vir Elana en Susan.", "start_date": "2026-04-03T07:00:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S4/E108'. Frans konfronteer Nella en Abel. Theresa maak 'n voorstel aan Jacques. Danie se grootste nagmerrie word waar.", "start_date": "2026-04-03T07:30:00+00:00", "title": "Diepe Waters"}, {"desc": "'S10/E35'. Ons bespreek die uitwerking van die styging in brandstofpryse op landbou, en debatteer self-beskikking van die Wes-Kaap.", "start_date": "2026-04-03T08:00:00+00:00", "title": "In Gesprek"}, {"desc": "'S1/E11 - Die Influencer'. Flip neem aanstoot wanneer hy sien dat sy personeel die ander tak se gees geniet. Tjaart besef hy het 'n 'een-nag-plesiertjie' met 'n kollega se nuwe meisie gehad.", "start_date": "2026-04-03T09:00:00+00:00", "title": "Die Kantoor"}, {"desc": "'S10/E5'. Hierdie week deel Pellie Brink, Gielie de Kok en Louis Brink stories vol humor en hart, met musiek saam met Schalk Joubert en musikante.", "start_date": "2026-04-03T09:30:00+00:00", "title": "OppieStoep"}, {"desc": "'S21/E13'. FINBOND Groep Beperk fokus nie net op banksake nie, maar ook op die gemeenskap. Enkele sulke FINBOND gemeenskapsprojekte word besoek.", "start_date": "2026-04-03T10:01:00+00:00", "title": "Met 'n Huppel In Die Stap"}, {"desc": "'S1/E12'. Van Venice strand tot Santa Monica Pier, die manne leef die LA-lewe met inkopies, kos, branderplankry, en sonsondergange voor hulle di\u00e9 Amerikaanse ervaring afsluit.", "start_date": "2026-04-03T10:33:00+00:00", "title": "Ander Dam Se Eende"}, {"desc": "'S15/E52'. Dit is Paasfees en natuurlik weer tyd vir een van Bravo! se bekende Langtafel-kuiers. Sjef Mynhardt Joubert bedien 'n Turkse ontbyt vir 'n intieme kuier.", "start_date": "2026-04-03T11:02:00+00:00", "title": "Bravo!"}, {"desc": "'S13/E13'. Dis die seisoen-finale en ons is opgetof vir 'n aanklop by die paleis-van-'n-huis van Die Real Housewives van die Wynlande se Anita Lloyd.", "start_date": "2026-04-03T11:32:00+00:00", "title": "Hannes Aan Huis"}, {"desc": "'S2/E11'. Am\u00e9 moet besluite neem oor haar toekoms. Markus deel meer met sy familie. Ruan en Erica is onseker oor hul verhouding se toekoms. Leandri kry haar nieroorplanting.", "start_date": "2026-04-03T12:00:00+00:00", "title": "Een Keer Om Die Son"}, {"desc": "'S24/E13'. Die seisoen sluit af met groot kabeljoue en bronshaaie by die Kunenemond, monster kurpers en baars op Loskop en 'n onverwagte katterige vangs en persoonlike eerste vir Petri by Kwaggaskloof.", "start_date": "2026-04-03T13:00:00+00:00", "title": "Hier Gaan Ons Alweer"}, {"desc": "'S6/E11 - Vinnige Reaksie Eenheid'. 'n Luiperd besluit om 'n landgoed sy tuiste te maak en Rudie en Marlice tree vinnig op. Die dier kry 'n halsband en die inwoners van die landgoed kan nou sy bewegings deurentyd volg.", "start_date": "2026-04-03T13:30:00+00:00", "title": "Groen: Namibi\u00eb"}, {"desc": "'S15/E4 - Suriname'. Suriname is ietwat van 'n eiland op die vasteland. Die meeste mense woon in die hoofstad Paramaribo en dit is waar die span die uiterste verdraagsaamheid tussen verskillende godsdienstige groepe sien.", "start_date": "2026-04-03T14:00:00+00:00", "title": "Voetspore"}, {"desc": "'S11/E31'. 'n Saamgestelde program wat die week se hoogtepunte van Die Groot Ontbyt bevat.", "start_date": "2026-04-03T15:00:00+00:00", "title": "Ontbyt Grotes"}, {"desc": "'S1/E1'. Van die innoverende inskrywings in 'n unieke wetenskapkompetisie in Limpopo: muise help om die blou-lig blootstelling van selfone te toets, en ou buitebande word 'n oplossing vir slaggate.", "start_date": "2026-04-03T15:30:00+00:00", "title": "Ideemakers"}, {"desc": "'S12/E3'. Riaan wil die blondine uitvra, terwyl Frankie 'n moeilike resep aandurf. Angie en Wade probeer mekaar verras, terwyl Willie arme Gary se ore van sy kop af praat.", "start_date": "2026-04-03T16:00:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S10/E6'. Hierdie week deel Ren\u00e9 du Preez, Kwagga Boucher en Hannes die Namakwalander stories vol humor en hart, met musiek saam met Schalk Joubert en musikante.", "start_date": "2026-04-03T16:29:00+00:00", "title": "OppieStoep"}, {"desc": "'S17/E4'. Daaglikse nuushooftrekke, sporthoogtepunte en weervooruitskouing in Afrikaans.", "start_date": "2026-04-03T17:00:00+00:00", "title": "eNuus"}, {"desc": "'S15/E220'. Annetjie is op die oorlogspad. Ella voel al hoe meer skuldig oor haar nuwe aanstelling, en Joe besluit hy is klaar met Elise se sessies. Tracy maak 'n moeilike bekentenis aan Tertius.", "start_date": "2026-04-03T17:32:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S15/E41'. Kom kuier en gesels oor meer as net rugby saam ons paneel wie se sportkennis oor verskeie velde en bane strek. Tjorts op die naweek se sport!", "start_date": "2026-04-03T18:00:00+00:00", "title": "Toks & Tjops"}, {"desc": "'S4/E12'. Met net vier dames wat oorbly om Ruan se hart te wen en vir hom om op die \u00e9\u00e9n te besluit, neem hy elkeen op 'n spesiale maar ook finale afspraak. Maar, verloop als soos beplan?", "start_date": "2026-04-03T19:03:00+00:00", "title": "Op My Eish!"}, {"desc": "'S1/E13 - Go Away, Rest Now!'. In di\u00e9 opwindende afsluiting moet Warno alles wat hy geleer het uithaal en wys, maar teen watter prys? Is hy gereed vir wat spooksoekery hom gaan kos?", "start_date": "2026-04-03T20:06:00+00:00", "title": "Spooksoeker"}, {"desc": "'S24/E13'. Die seisoen sluit af met groot kabeljoue en bronshaaie by die Kunenemond, monster kurpers en baars op Loskop en 'n onverwagte katterige vangs en persoonlike eerste vir Petri by Kwaggaskloof.", "start_date": "2026-04-03T20:45:00+00:00", "title": "Hier Gaan Ons Alweer"}, {"desc": "'S12/E3'. Riaan wil die blondine uitvra, terwyl Frankie 'n moeilike resep aandurf. Angie en Wade probeer mekaar verras, terwyl Willie arme Gary se ore van sy kop af praat.", "start_date": "2026-04-03T21:13:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S15/E220'. Annetjie is op die oorlogspad. Ella voel al hoe meer skuldig oor haar nuwe aanstelling, en Joe besluit hy is klaar met Elise se sessies. Tracy maak 'n moeilike bekentenis aan Tertius.", "start_date": "2026-04-03T21:39:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S27/E51'. Lizette Rabe gesels oor haar boek oor merkwaardige plaaslike vroue. Ons ontmoet 'n papiersnit-kunstenaar, 'n jong rolstoeltennis-uitblinker en 'n jongboer van die jaar.", "start_date": "2026-04-03T22:07:00+00:00", "title": "Kw\u00eala"}, {"desc": "'S11/E31'. 'n Saamgestelde program wat die week se hoogtepunte van Die Groot Ontbyt bevat.", "start_date": "2026-04-03T23:04:00+00:00", "title": "Ontbyt Grotes"}, {"desc": "'S2/E11'. Am\u00e9 moet besluite neem oor haar toekoms. Markus deel meer met sy familie. Ruan en Erica is onseker oor hul verhouding se toekoms. Leandri kry haar nieroorplanting.", "start_date": "2026-04-03T23:30:00+00:00", "title": "Een Keer Om Die Son"}, {"desc": "'S4/E12'. Met net vier dames wat oorbly om Ruan se hart te wen en vir hom om op die \u00e9\u00e9n te besluit, neem hy elkeen op 'n spesiale maar ook finale afspraak. Maar, verloop als soos beplan?", "start_date": "2026-04-04T00:30:00+00:00", "title": "Op My Eish!"}, {"desc": "'S1/E11 - Die Influencer'. Flip neem aanstoot wanneer hy sien dat sy personeel die ander tak se gees geniet. Tjaart besef hy het 'n 'een-nag-plesiertjie' met 'n kollega se nuwe meisie gehad.", "start_date": "2026-04-04T01:32:00+00:00", "title": "Die Kantoor"}, {"desc": "'S6/E11 - Vinnige Reaksie Eenheid'. 'n Luiperd besluit om 'n landgoed sy tuiste te maak en Rudie en Marlice tree vinnig op. Die dier kry 'n halsband en die inwoners van die landgoed kan nou sy bewegings deurentyd volg.", "start_date": "2026-04-04T02:02:00+00:00", "title": "Groen: Namibi\u00eb"}, {"desc": "'S1/E1'. Musiekvideos vir elke smaak.", "start_date": "2026-04-04T02:31:00+00:00", "title": "Musiekvideo's"}, {"desc": "'S15/E52'. Dit is Paasfees en natuurlik weer tyd vir een van Bravo! se bekende Langtafel-kuiers. Sjef Mynhardt Joubert bedien 'n Turkse ontbyt vir 'n intieme kuier.", "start_date": "2026-04-04T03:45:00+00:00", "title": "Bravo!"}, {"desc": "'S7/E4'. Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosa\u00efek gemeente. Met begeleiding het ons deur al die lydenspad woorde van Jesus gesels. Vandag neem Rowland Jones ons terug na die einde. En daar was stilte.", "start_date": "2026-04-04T04:16:00+00:00", "title": "Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis"}, {"desc": "'S27/E51'. Lizette Rabe gesels oor haar boek oor merkwaardige plaaslike vroue. Ons ontmoet 'n papiersnit-kunstenaar, 'n jong rolstoeltennis-uitblinker en 'n jongboer van die jaar.", "start_date": "2026-04-04T04:30:00+00:00", "title": "Kw\u00eala"}, {"desc": "'S13/E1'. Inligting oor klein sakeondernemings in SA, bietjie sport, nuus, koswenke en lekker kuiers saam met bekendes. Aangebied deur Dawie Roodt, Leon Gropp, Renette Vosloo en Eloise Cupido.", "start_date": "2026-04-04T05:30:00+00:00", "title": "ontbytSAKE"}, {"desc": "'S6/E11 - Vinnige Reaksie Eenheid'. 'n Luiperd besluit om 'n landgoed sy tuiste te maak en Rudie en Marlice tree vinnig op. Die dier kry 'n halsband en die inwoners van die landgoed kan nou sy bewegings deurentyd volg.", "start_date": "2026-04-04T07:02:00+00:00", "title": "Groen: Namibi\u00eb"}, {"desc": "'S15/E216'. Elise is in sak en as oor haar loopbaan, die soektog na Hannah duur voort, en Tertius maak 'n fout in Ongevalle. Tracy beleef 'n terugflits na haar traumatiese ongeluk.", "start_date": "2026-04-04T07:31:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S15/E217'. Terwyl Louis en Naomi nuwe hoop kry, is Freek besig met ander planne. Tertius oorweeg dit om Australi\u00eb toe te gaan en Annetjie gee vir Joe 'n geskenk vir Petro.", "start_date": "2026-04-04T08:00:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S15/E218'. Die vreugde van 'n hereniging word vertroebel. Elise beraam 'n plan om Petro uit 'n penarie te kry, en rugstekery in Ongevalle loop uit op 'n reuse uitval.", "start_date": "2026-04-04T08:30:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S15/E219'. Tertius vind uit van Tracy se afspraak. Petro wil 'n sekere borsspeld terugh\u00ea en Hannah is alles behalwe oukei.", "start_date": "2026-04-04T09:00:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S15/E220'. Annetjie is op die oorlogspad. Ella voel al hoe meer skuldig oor haar nuwe aanstelling, en Joe besluit hy is klaar met Elise se sessies. Tracy maak 'n moeilike bekentenis aan Tertius.", "start_date": "2026-04-04T09:33:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S1/E1'. Van die innoverende inskrywings in 'n unieke wetenskapkompetisie in Limpopo: muise help om die blou-lig blootstelling van selfone te toets, en ou buitebande word 'n oplossing vir slaggate.", "start_date": "2026-04-04T10:00:00+00:00", "title": "Ideemakers"}, {"desc": "'S21/E13'. FINBOND Groep Beperk fokus nie net op banksake nie, maar ook op die gemeenskap. Enkele sulke FINBOND gemeenskapsprojekte word besoek.", "start_date": "2026-04-04T10:31:00+00:00", "title": "Met 'n Huppel In Die Stap"}, {"desc": "'S15/E4 - Suriname'. Suriname is ietwat van 'n eiland op die vasteland. Die meeste mense woon in die hoofstad Paramaribo en dit is waar die span die uiterste verdraagsaamheid tussen verskillende godsdienstige groepe sien.", "start_date": "2026-04-04T11:00:00+00:00", "title": "Voetspore"}, {"desc": "'S1/E12'. Van Venice strand tot Santa Monica Pier, die manne leef die LA-lewe met inkopies, kos, branderplankry, en sonsondergange voor hulle di\u00e9 Amerikaanse ervaring afsluit.", "start_date": "2026-04-04T12:00:00+00:00", "title": "Ander Dam Se Eende"}, {"desc": "'S5/E12'. Mal Kamper wilde kamp en stap naby die Cederberge. In Turkye stap ons in 'n vallei en besoek Uchisar kasteel. Ons kamp in 'n bus, 4x4 en quad buite Stanford.", "start_date": "2026-04-04T12:26:00+00:00", "title": "Mal Kamper"}, {"desc": "'S15/E41'. Kom kuier en gesels oor meer as net rugby saam ons paneel wie se sportkennis oor verskeie velde en bane strek. Tjorts op die naweek se sport!", "start_date": "2026-04-04T12:58:00+00:00", "title": "Toks & Tjops"}, {"desc": "'S27/E51'. Lizette Rabe gesels oor haar boek oor merkwaardige plaaslike vroue. Ons ontmoet 'n papiersnit-kunstenaar, 'n jong rolstoeltennis-uitblinker en 'n jongboer van die jaar.", "start_date": "2026-04-04T13:59:00+00:00", "title": "Kw\u00eala"}, {"desc": "'S10/E6'. Hierdie week deel Ren\u00e9 du Preez, Kwagga Boucher en Hannes die Namakwalander stories vol humor en hart, met musiek saam met Schalk Joubert en musikante.", "start_date": "2026-04-04T14:56:00+00:00", "title": "OppieStoep"}, {"desc": "'S15/E52'. Dit is Paasfees en natuurlik weer tyd vir een van Bravo! se bekende Langtafel-kuiers. Sjef Mynhardt Joubert bedien 'n Turkse ontbyt vir 'n intieme kuier.", "start_date": "2026-04-04T15:25:00+00:00", "title": "Bravo!"}, {"desc": "'S1/E11 - Die Influencer'. Flip neem aanstoot wanneer hy sien dat sy personeel die ander tak se gees geniet. Tjaart besef hy het 'n 'een-nag-plesiertjie' met 'n kollega se nuwe meisie gehad.", "start_date": "2026-04-04T15:56:00+00:00", "title": "Die Kantoor"}, {"desc": "'S5/E13'. Mal Kamper vergelyk voertuie. In Turkye stap ons in 'n vallei en vlieg in 'n warmlugballon. Ons kyk na die seisoen se hoogtepunte en pak 'n 4x4-roete aan.", "start_date": "2026-04-04T16:30:00+00:00", "title": "Mal Kamper"}, {"desc": "'S17/E5'. Daaglikse nuushooftrekke, sporthoogtepunte en weervooruitskouing in Afrikaans.", "start_date": "2026-04-04T17:00:00+00:00", "title": "eNuus"}, {"desc": "'S14/E1'. Kom ontdek een van Europa se mees ongerepte lande. Van 'n massiewe ondergrondse soutmyn tot Boekarest se unieke argitektuur en die geheimsinnige 'o\u00eb' wat van die dakke af loer.", "start_date": "2026-04-04T17:32:00+00:00", "title": "Leef Jou Reis"}, {"desc": "Die beroemde skrywer Charles Dickens vertel die verhaal van Jesus aan sy seun. Terwyl sy pa die roerende verhaal vertel, word Walter gefassineer deur die gebeure in Jesus se lewe.", "start_date": "2026-04-04T18:02:00+00:00", "title": "Die Koning Van Konings"}, {"desc": "'S24/E13'. Die seisoen sluit af met groot kabeljoue en bronshaaie by die Kunenemond, monster kurpers en baars op Loskop en 'n onverwagte katterige vangs en persoonlike eerste vir Petri by Kwaggaskloof.", "start_date": "2026-04-04T20:01:00+00:00", "title": "Hier Gaan Ons Alweer"}, {"desc": "'S4/E12'. Met net vier dames wat oorbly om Ruan se hart te wen en vir hom om op die \u00e9\u00e9n te besluit, neem hy elkeen op 'n spesiale maar ook finale afspraak. Maar, verloop als soos beplan?", "start_date": "2026-04-04T20:30:00+00:00", "title": "Op My Eish!"}, {"desc": "'S10/E6'. Hierdie week deel Ren\u00e9 du Preez, Kwagga Boucher en Hannes die Namakwalander stories vol humor en hart, met musiek saam met Schalk Joubert en musikante.", "start_date": "2026-04-04T21:31:00+00:00", "title": "OppieStoep"}, {"desc": "'S1/E12'. Van Venice strand tot Santa Monica Pier, die manne leef die LA-lewe met inkopies, kos, branderplankry, en sonsondergange voor hulle di\u00e9 Amerikaanse ervaring afsluit.", "start_date": "2026-04-04T22:01:00+00:00", "title": "Ander Dam Se Eende"}, {"desc": "'S1/E11 - Die Influencer'. Flip neem aanstoot wanneer hy sien dat sy personeel die ander tak se gees geniet. Tjaart besef hy het 'n 'een-nag-plesiertjie' met 'n kollega se nuwe meisie gehad.", "start_date": "2026-04-04T22:30:00+00:00", "title": "Die Kantoor"}, {"desc": "'S6/E11 - Vinnige Reaksie Eenheid'. 'n Luiperd besluit om 'n landgoed sy tuiste te maak en Rudie en Marlice tree vinnig op. Die dier kry 'n halsband en die inwoners van die landgoed kan nou sy bewegings deurentyd volg.", "start_date": "2026-04-04T23:00:00+00:00", "title": "Groen: Namibi\u00eb"}, {"desc": "'S27/E51'. Lizette Rabe gesels oor haar boek oor merkwaardige plaaslike vroue. Ons ontmoet 'n papiersnit-kunstenaar, 'n jong rolstoeltennis-uitblinker en 'n jongboer van die jaar.", "start_date": "2026-04-04T23:30:00+00:00", "title": "Kw\u00eala"}], "offset": "+00:00", "timezone": "UTC", "error_code": -1, "start_date": "2026-04-03", "icon": "https://epg.pw/media/images/epg/2025/08/15/20250815040220045555_22.png"}