{"end_date": "2026-04-05", "name": "KykNET HD", "info_url": "https://epg.pw/channels/451038/20260404.html", "country": "South Africa", "description": null, "error_message": "", "provider": "", "source_url": "https://epg.pw/api/epg.json?channel_id=451038&date=20260404&timezone=None", "epg_list": [{"desc": "'S4/E12'. Met net vier dames wat oorbly om Ruan se hart te wen en vir hom om op die \u00e9\u00e9n te besluit, neem hy elkeen op 'n spesiale maar ook finale afspraak. Maar, verloop als soos beplan?", "start_date": "2026-04-04T00:30:00+00:00", "title": "Op My Eish!"}, {"desc": "'S1/E11 - Die Influencer'. Flip neem aanstoot wanneer hy sien dat sy personeel die ander tak se gees geniet. Tjaart besef hy het 'n 'een-nag-plesiertjie' met 'n kollega se nuwe meisie gehad.", "start_date": "2026-04-04T01:32:00+00:00", "title": "Die Kantoor"}, {"desc": "'S6/E11 - Vinnige Reaksie Eenheid'. 'n Luiperd besluit om 'n landgoed sy tuiste te maak en Rudie en Marlice tree vinnig op. Die dier kry 'n halsband en die inwoners van die landgoed kan nou sy bewegings deurentyd volg.", "start_date": "2026-04-04T02:02:00+00:00", "title": "Groen: Namibi\u00eb"}, {"desc": "'S1/E1'. Musiekvideos vir elke smaak.", "start_date": "2026-04-04T02:31:00+00:00", "title": "Musiekvideo's"}, {"desc": "'S15/E52'. Dit is Paasfees en natuurlik weer tyd vir een van Bravo! se bekende Langtafel-kuiers. Sjef Mynhardt Joubert bedien 'n Turkse ontbyt vir 'n intieme kuier.", "start_date": "2026-04-04T03:45:00+00:00", "title": "Bravo!"}, {"desc": "'S7/E4'. Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosa\u00efek gemeente. Met begeleiding het ons deur al die lydenspad woorde van Jesus gesels. Vandag neem Rowland Jones ons terug na die einde. En daar was stilte.", "start_date": "2026-04-04T04:16:00+00:00", "title": "Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis"}, {"desc": "'S27/E51'. Lizette Rabe gesels oor haar boek oor merkwaardige plaaslike vroue. Ons ontmoet 'n papiersnit-kunstenaar, 'n jong rolstoeltennis-uitblinker en 'n jongboer van die jaar.", "start_date": "2026-04-04T04:30:00+00:00", "title": "Kw\u00eala"}, {"desc": "'S13/E1'. Inligting oor klein sakeondernemings in SA, bietjie sport, nuus, koswenke en lekker kuiers saam met bekendes. Aangebied deur Dawie Roodt, Leon Gropp, Renette Vosloo en Eloise Cupido.", "start_date": "2026-04-04T05:30:00+00:00", "title": "ontbytSAKE"}, {"desc": "'S6/E11 - Vinnige Reaksie Eenheid'. 'n Luiperd besluit om 'n landgoed sy tuiste te maak en Rudie en Marlice tree vinnig op. Die dier kry 'n halsband en die inwoners van die landgoed kan nou sy bewegings deurentyd volg.", "start_date": "2026-04-04T07:02:00+00:00", "title": "Groen: Namibi\u00eb"}, {"desc": "'S15/E216'. Elise is in sak en as oor haar loopbaan, die soektog na Hannah duur voort, en Tertius maak 'n fout in Ongevalle. Tracy beleef 'n terugflits na haar traumatiese ongeluk.", "start_date": "2026-04-04T07:31:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S15/E217'. Terwyl Louis en Naomi nuwe hoop kry, is Freek besig met ander planne. Tertius oorweeg dit om Australi\u00eb toe te gaan en Annetjie gee vir Joe 'n geskenk vir Petro.", "start_date": "2026-04-04T08:00:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S15/E218'. Die vreugde van 'n hereniging word vertroebel. Elise beraam 'n plan om Petro uit 'n penarie te kry, en rugstekery in Ongevalle loop uit op 'n reuse uitval.", "start_date": "2026-04-04T08:30:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S15/E219'. Tertius vind uit van Tracy se afspraak. Petro wil 'n sekere borsspeld terugh\u00ea en Hannah is alles behalwe oukei.", "start_date": "2026-04-04T09:00:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S15/E220'. Annetjie is op die oorlogspad. Ella voel al hoe meer skuldig oor haar nuwe aanstelling, en Joe besluit hy is klaar met Elise se sessies. Tracy maak 'n moeilike bekentenis aan Tertius.", "start_date": "2026-04-04T09:33:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S1/E1'. Van die innoverende inskrywings in 'n unieke wetenskapkompetisie in Limpopo: muise help om die blou-lig blootstelling van selfone te toets, en ou buitebande word 'n oplossing vir slaggate.", "start_date": "2026-04-04T10:00:00+00:00", "title": "Ideemakers"}, {"desc": "'S21/E13'. FINBOND Groep Beperk fokus nie net op banksake nie, maar ook op die gemeenskap. Enkele sulke FINBOND gemeenskapsprojekte word besoek.", "start_date": "2026-04-04T10:31:00+00:00", "title": "Met 'n Huppel In Die Stap"}, {"desc": "'S15/E4 - Suriname'. Suriname is ietwat van 'n eiland op die vasteland. Die meeste mense woon in die hoofstad Paramaribo en dit is waar die span die uiterste verdraagsaamheid tussen verskillende godsdienstige groepe sien.", "start_date": "2026-04-04T11:00:00+00:00", "title": "Voetspore"}, {"desc": "'S1/E12'. Van Venice strand tot Santa Monica Pier, die manne leef die LA-lewe met inkopies, kos, branderplankry, en sonsondergange voor hulle di\u00e9 Amerikaanse ervaring afsluit.", "start_date": "2026-04-04T12:00:00+00:00", "title": "Ander Dam Se Eende"}, {"desc": "'S5/E12'. Mal Kamper wilde kamp en stap naby die Cederberge. In Turkye stap ons in 'n vallei en besoek Uchisar kasteel. Ons kamp in 'n bus, 4x4 en quad buite Stanford.", "start_date": "2026-04-04T12:26:00+00:00", "title": "Mal Kamper"}, {"desc": "'S15/E41'. Kom kuier en gesels oor meer as net rugby saam ons paneel wie se sportkennis oor verskeie velde en bane strek. Tjorts op die naweek se sport!", "start_date": "2026-04-04T12:58:00+00:00", "title": "Toks & Tjops"}, {"desc": "'S27/E51'. Lizette Rabe gesels oor haar boek oor merkwaardige plaaslike vroue. Ons ontmoet 'n papiersnit-kunstenaar, 'n jong rolstoeltennis-uitblinker en 'n jongboer van die jaar.", "start_date": "2026-04-04T13:59:00+00:00", "title": "Kw\u00eala"}, {"desc": "'S10/E6'. Hierdie week deel Ren\u00e9 du Preez, Kwagga Boucher en Hannes die Namakwalander stories vol humor en hart, met musiek saam met Schalk Joubert en musikante.", "start_date": "2026-04-04T14:56:00+00:00", "title": "OppieStoep"}, {"desc": "'S15/E52'. Dit is Paasfees en natuurlik weer tyd vir een van Bravo! se bekende Langtafel-kuiers. Sjef Mynhardt Joubert bedien 'n Turkse ontbyt vir 'n intieme kuier.", "start_date": "2026-04-04T15:25:00+00:00", "title": "Bravo!"}, {"desc": "'S1/E11 - Die Influencer'. Flip neem aanstoot wanneer hy sien dat sy personeel die ander tak se gees geniet. Tjaart besef hy het 'n 'een-nag-plesiertjie' met 'n kollega se nuwe meisie gehad.", "start_date": "2026-04-04T15:56:00+00:00", "title": "Die Kantoor"}, {"desc": "'S5/E13'. Mal Kamper vergelyk voertuie. In Turkye stap ons in 'n vallei en vlieg in 'n warmlugballon. Ons kyk na die seisoen se hoogtepunte en pak 'n 4x4-roete aan.", "start_date": "2026-04-04T16:30:00+00:00", "title": "Mal Kamper"}, {"desc": "'S17/E5'. Daaglikse nuushooftrekke, sporthoogtepunte en weervooruitskouing in Afrikaans.", "start_date": "2026-04-04T17:00:00+00:00", "title": "eNuus"}, {"desc": "'S14/E1'. Kom ontdek een van Europa se mees ongerepte lande. Van 'n massiewe ondergrondse soutmyn tot Boekarest se unieke argitektuur en die geheimsinnige 'o\u00eb' wat van die dakke af loer.", "start_date": "2026-04-04T17:32:00+00:00", "title": "Leef Jou Reis"}, {"desc": "Die beroemde skrywer Charles Dickens vertel die verhaal van Jesus aan sy seun. Terwyl sy pa die roerende verhaal vertel, word Walter gefassineer deur die gebeure in Jesus se lewe.", "start_date": "2026-04-04T18:02:00+00:00", "title": "Die Koning Van Konings"}, {"desc": "'S24/E13'. Die seisoen sluit af met groot kabeljoue en bronshaaie by die Kunenemond, monster kurpers en baars op Loskop en 'n onverwagte katterige vangs en persoonlike eerste vir Petri by Kwaggaskloof.", "start_date": "2026-04-04T20:01:00+00:00", "title": "Hier Gaan Ons Alweer"}, {"desc": "'S4/E12'. Met net vier dames wat oorbly om Ruan se hart te wen en vir hom om op die \u00e9\u00e9n te besluit, neem hy elkeen op 'n spesiale maar ook finale afspraak. Maar, verloop als soos beplan?", "start_date": "2026-04-04T20:30:00+00:00", "title": "Op My Eish!"}, {"desc": "'S10/E6'. Hierdie week deel Ren\u00e9 du Preez, Kwagga Boucher en Hannes die Namakwalander stories vol humor en hart, met musiek saam met Schalk Joubert en musikante.", "start_date": "2026-04-04T21:31:00+00:00", "title": "OppieStoep"}, {"desc": "'S1/E12'. Van Venice strand tot Santa Monica Pier, die manne leef die LA-lewe met inkopies, kos, branderplankry, en sonsondergange voor hulle di\u00e9 Amerikaanse ervaring afsluit.", "start_date": "2026-04-04T22:01:00+00:00", "title": "Ander Dam Se Eende"}, {"desc": "'S1/E11 - Die Influencer'. Flip neem aanstoot wanneer hy sien dat sy personeel die ander tak se gees geniet. Tjaart besef hy het 'n 'een-nag-plesiertjie' met 'n kollega se nuwe meisie gehad.", "start_date": "2026-04-04T22:30:00+00:00", "title": "Die Kantoor"}, {"desc": "'S6/E11 - Vinnige Reaksie Eenheid'. 'n Luiperd besluit om 'n landgoed sy tuiste te maak en Rudie en Marlice tree vinnig op. Die dier kry 'n halsband en die inwoners van die landgoed kan nou sy bewegings deurentyd volg.", "start_date": "2026-04-04T23:00:00+00:00", "title": "Groen: Namibi\u00eb"}, {"desc": "'S27/E51'. Lizette Rabe gesels oor haar boek oor merkwaardige plaaslike vroue. Ons ontmoet 'n papiersnit-kunstenaar, 'n jong rolstoeltennis-uitblinker en 'n jongboer van die jaar.", "start_date": "2026-04-04T23:30:00+00:00", "title": "Kw\u00eala"}, {"desc": "'S15/E41'. Ons vra of die 20-minute rooi kaart-re\u00ebl geskrap moet word. Embrose Papier be\u00efndruk die paneel met sy spel in die URC. Vaatjie braai 'n skaaptjoppie en bedien dit saam met sy lekker pampoentert.", "start_date": "2026-04-05T00:30:00+00:00", "title": "Toks & Tjops"}, {"desc": "'S1/E6 - Oppas Vir Die Tweede Pakslae'. Angela word onkant gevang tydens 'n besoek aan Victor. Die Norris-gesin steun Cooper in 'n tyd van groot beproewing.", "start_date": "2026-04-05T01:30:00+00:00", "title": "Landman"}, {"desc": "'S1/E11 - Die Influencer'. Flip neem aanstoot wanneer hy sien dat sy personeel die ander tak se gees geniet. Tjaart besef hy het 'n 'een-nag-plesiertjie' met 'n kollega se nuwe meisie gehad.", "start_date": "2026-04-05T02:30:00+00:00", "title": "Die Kantoor"}, {"desc": "'S1/E1'. Musiekvideos vir elke smaak.", "start_date": "2026-04-05T03:00:00+00:00", "title": "Musiekvideo's"}, {"desc": "'S27/E51'. Lizette Rabe gesels oor haar boek oor merkwaardige plaaslike vroue. Ons ontmoet 'n papiersnit-kunstenaar, 'n jong rolstoeltennis-uitblinker en 'n jongboer van die jaar.", "start_date": "2026-04-05T04:00:00+00:00", "title": "Kw\u00eala"}, {"desc": "'S1/E1'. Van die innoverende inskrywings in 'n unieke wetenskapkompetisie in Limpopo: muise help om die blou-lig blootstelling van selfone te toets, en ou buitebande word 'n oplossing vir slaggate.", "start_date": "2026-04-05T05:00:00+00:00", "title": "Ideemakers"}, {"desc": "'S13/E1'. ontbytSAKE se ateljeegas is die aktrise Lindie Strydom en in die SAKEfokus kyk ons na besighede in die vervaardigingsbedryf van Gauteng.", "start_date": "2026-04-05T05:31:00+00:00", "title": "ontbytSAKE"}, {"desc": "'S13/E2'. Inspirasie vir jou Lewensreis vanuit Mosa\u00efek gemeente. As die opstanding nie plaasgevind het nie is dit 'n sinnelose idee. Maar as dit wel plaasgevind het, is dit die mees belangrikste waarheid wat jy kan weet.", "start_date": "2026-04-05T07:03:00+00:00", "title": "Die Boodskap"}, {"desc": "'S5/E13'. Mal Kamper vergelyk voertuie. In Turkye stap ons in 'n vallei en vlieg in 'n warmlugballon. Ons kyk na die seisoen se hoogtepunte en pak 'n 4x4-roete aan.", "start_date": "2026-04-05T07:33:00+00:00", "title": "Mal Kamper"}, {"desc": "'S6/E12'. Die veiligheid van regspraktisyns is opnuut onder die soeklig na die onlangse moord op Chinette Gallichan. Wicus Pretorius en sy gaste bespreek die aanvalle en wat daartoe aanleiding gee.", "start_date": "2026-04-05T08:04:00+00:00", "title": "Wie's Nuus"}, {"desc": "Die a capella-vertolking van H\u00e4ndel se Messias is by Aardklop 2010 in die Sanlam Ouditorium opgeneem. Die soliste is Hanli Stapela, Minette Du Toit-Pearce, Siyabonga Maqungo en Rouel Beukes.", "start_date": "2026-04-05T08:33:00+00:00", "title": "Messias"}, {"desc": "'S1/E12'. Van Venice strand tot Santa Monica Pier, die manne leef die LA-lewe met inkopies, kos, branderplankry, en sonsondergange voor hulle di\u00e9 Amerikaanse ervaring afsluit.", "start_date": "2026-04-05T10:01:00+00:00", "title": "Ander Dam Se Eende"}, {"desc": "'S24/E13'. Die seisoen sluit af met groot kabeljoue en bronshaaie by die Kunenemond, monster kurpers en baars op Loskop en 'n onverwagte katterige vangs en persoonlike eerste vir Petri by Kwaggaskloof.", "start_date": "2026-04-05T10:31:00+00:00", "title": "Hier Gaan Ons Alweer"}, {"desc": "'S21/E13'. FINBOND Groep Beperk fokus nie net op banksake nie, maar ook op die gemeenskap. Enkele sulke FINBOND gemeenskapsprojekte word besoek.", "start_date": "2026-04-05T11:00:00+00:00", "title": "Met 'n Huppel In Die Stap"}, {"desc": "'S5/E13'. Mal Kamper vergelyk voertuie. In Turkye stap ons in 'n vallei en vlieg in 'n warmlugballon. Ons kyk na die seisoen se hoogtepunte en pak 'n 4x4-roete aan.", "start_date": "2026-04-05T11:32:00+00:00", "title": "Mal Kamper"}, {"desc": "'S6/E11 - Vinnige Reaksie Eenheid'. 'n Luiperd besluit om 'n landgoed sy tuiste te maak en Rudie en Marlice tree vinnig op. Die dier kry 'n halsband en die inwoners van die landgoed kan nou sy bewegings deurentyd volg.", "start_date": "2026-04-05T12:02:00+00:00", "title": "Groen: Namibi\u00eb"}, {"desc": "Die beroemde skrywer Charles Dickens vertel die verhaal van Jesus aan sy seun. Terwyl sy pa die roerende verhaal vertel, word Walter gefassineer deur die gebeure in Jesus se lewe.", "start_date": "2026-04-05T12:32:00+00:00", "title": "Die Koning Van Konings"}, {"desc": "'S15/E4 - Suriname'. Suriname is ietwat van 'n eiland op die vasteland. Die meeste mense woon in die hoofstad Paramaribo en dit is waar die span die uiterste verdraagsaamheid tussen verskillende godsdienstige groepe sien.", "start_date": "2026-04-05T14:30:00+00:00", "title": "Voetspore"}, {"desc": "'S1/E13 - Maggie Jantjies & Suurbraak Villagers'. Kyk op die oewers, in die water of die lug bo die Buffeljagsdam en daar's die eksentrieke Kosie van Zyl. Ons eindig in die skilderagtige Suurbraak met Maggy Jantjies en die dorpenaars.", "start_date": "2026-04-05T15:30:00+00:00", "title": "Overbergbewoners"}, {"desc": "'S28/E1 of 4 - Cape Town 10s'. Fi\u00ebsta skop die nuwe seisoen af met 'n besoek aan die Cape Town 10s in Groenpunt, een van die opwindendste sportfeeste in die land. Wicus Pretorius kuier saam en wys self sy slag met 'n bal.", "start_date": "2026-04-05T15:59:00+00:00", "title": "Fi\u00ebsta"}, {"desc": "'S17/E6'. Daaglikse nuushooftrekke, sporthoogtepunte en weervooruitskouing in Afrikaans.", "start_date": "2026-04-05T16:30:00+00:00", "title": "eNuus"}, {"desc": "'S28/E1'. Gloria Arendz gesels oor die boek waarin haar lewensverhaal opgeteken is. Ons ontmoet 'n w\u00eareldklas ballerina, 'n indrukwekkende beeldhoukunstenaar en 'n veldgids en -kenner.", "start_date": "2026-04-05T17:01:00+00:00", "title": "Kw\u00eala"}, {"desc": "'S1/E12 - Die Stake-Out'. Flip se selfsugtige prestasie evaluerings spiraal in persoonlike vernedering wanneer sy poging om Martie se kullery te ontbloot, boemerang en lei tot 'n ongemaklike 'breakup'.", "start_date": "2026-04-05T18:00:00+00:00", "title": "Die Kantoor"}, {"desc": "'S6/E12 - Bruin Hi\u00ebna'. 'n Boer laat weet hy't 'n bruin hi\u00ebna in 'n vanghok. Rudie en Marlice tree onmiddelik op. Die dier is ernstig beseer en hulle wend alles aan om di\u00e9 skaars dier te red.", "start_date": "2026-04-05T18:33:00+00:00", "title": "Groen: Namibi\u00eb"}, {"desc": "'S1/E7 - Alle Paaie Lei Na 'n Gat'. Tommy se kartelprobleme raak al hoe ernstiger. Angela en Ainsley begin hul nuwe gemeenskap verken.", "start_date": "2026-04-05T19:01:00+00:00", "title": "Landman"}, {"desc": "'S13/E13'. Dis die seisoen-finale en ons is opgetof vir 'n aanklop by die paleis-van-'n-huis van Die Real Housewives van die Wynlande se Anita Lloyd.", "start_date": "2026-04-05T20:01:00+00:00", "title": "Hannes Aan Huis"}, {"desc": "'S15/E52'. Dit is Paasfees en natuurlik weer tyd vir een van Bravo! se bekende Langtafel-kuiers. Sjef Mynhardt Joubert bedien 'n Turkse ontbyt vir 'n intieme kuier.", "start_date": "2026-04-05T20:31:00+00:00", "title": "Bravo!"}, {"desc": "'S1/E13 - Maggie Jantjies & Suurbraak Villagers'. Kyk op die oewers, in die water of die lug bo die Buffeljagsdam en daar's die eksentrieke Kosie van Zyl. Ons eindig in die skilderagtige Suurbraak met Maggy Jantjies en die dorpenaars.", "start_date": "2026-04-05T21:03:00+00:00", "title": "Overbergbewoners"}, {"desc": "'S15/E4 - Suriname'. Suriname is ietwat van 'n eiland op die vasteland. Die meeste mense woon in die hoofstad Paramaribo en dit is waar die span die uiterste verdraagsaamheid tussen verskillende godsdienstige groepe sien.", "start_date": "2026-04-05T21:32:00+00:00", "title": "Voetspore"}], "offset": "+00:00", "timezone": "UTC", "error_code": -1, "start_date": "2026-04-04", "icon": "https://epg.pw/media/images/epg/2025/08/15/20250815040220045555_22.png"}