{"end_date": "2026-04-17", "name": "KykNET HD", "info_url": "https://epg.pw/channels/451038/20260416.html", "country": "South Africa", "description": null, "error_message": "", "provider": "", "source_url": "https://epg.pw/api/epg.json?channel_id=451038&date=20260416&timezone=None", "epg_list": [{"desc": "'S4/E14'. Dis tyd vir die re\u00fcnie en die dames kan deur 'n naald getrek word. Hulle is reg om Ruan in die o\u00eb te kyk en onbeantwoorde vrae aan hom te rig.", "start_date": "2026-04-17T19:00:00+00:00", "title": "Op My Eish!"}, {"desc": "'S14/E2'. Welkom in die land van legendes. In Transsilvani\u00eb verken ons Dracula se w\u00eareld, van sy beweerde geboortehuis tot die ikoniese Bran-kasteel wat hoog teen die kranse waak.", "start_date": "2026-04-17T20:00:00+00:00", "title": "Leef Jou Reis"}, {"desc": "'S28/E2 - Ramadaanfees'. Rumacques Gelderbloem kuier by die Ramadanfees in Kaapstad wat plaasvind reg voor die heilige maand van Ramadan ter voorbereiding van hierdie belangrike tydperk. Dis 'n fees vir almal!", "start_date": "2026-04-17T20:30:00+00:00", "title": "Fi\u00ebsta"}, {"desc": "'S12/E13'. Gary-hulle se planne word in die wiele gery, en Amanda voel oorweldig deur alles. Siya en Bridgette se uitval het ernstige gevolge vir die kerk.", "start_date": "2026-04-17T21:00:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S15/E230'. Annetjie is be\u00efndruk met Elise se vordering, en Thalia probeer 'n versoening bemiddel. Alles raak te veel vir Nicolette en sy verloor beheer.", "start_date": "2026-04-17T21:30:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S28/E2'. Hannes kuier by Janie du Plessis. Ons ontmoet 'n vetplantkenner, die uitskieter atleet Rum\u00e9 Burger en vind uit watter dorpe deurdring na die streekrondtes vir Kw\u00eala Dorp van die Jaar.", "start_date": "2026-04-17T22:00:00+00:00", "title": "Kw\u00eala"}, {"desc": "'S11/E33'. 'n Saamgestelde program wat die week se hoogtepunte van Die Groot Ontbyt bevat.", "start_date": "2026-04-17T23:00:00+00:00", "title": "Ontbyt Grotes"}, {"desc": "'S1/E1 - Welkom In Kalfiebaai'. Martie en Paul se somervakansie neem 'n donker wending wanneer 'n gemaskerde rower die kamp tref. Die gevoel bly dat iets erger wag.", "start_date": "2026-04-17T23:30:00+00:00", "title": "Die Oord"}], "offset": "+00:00", "timezone": "UTC", "error_code": -1, "start_date": "2026-04-17", "icon": "https://epg.pw/media/images/epg/2025/08/15/20250815040220045555_22.png"}