{"end_date": "2026-04-19", "name": "KykNET HD", "info_url": "https://epg.pw/channels/451038/20260418.html", "country": "South Africa", "description": null, "error_message": "", "provider": "", "source_url": "https://epg.pw/api/epg.json?channel_id=451038&date=20260418&timezone=None", "epg_list": [{"desc": "'S4/E14'. Dis tyd vir die re\u00fcnie en die dames kan deur 'n naald getrek word. Hulle is reg om Ruan in die o\u00eb te kyk en onbeantwoorde vrae aan hom te rig.", "start_date": "2026-04-18T00:30:00+00:00", "title": "Op My Eish!"}, {"desc": "'S1/E13 - Die Gebroke Hart'. Flip word geskors nadat sy verhouding met Martie aan die lig kom. 'n Besoeker verras vir Joubert by die kantoor.", "start_date": "2026-04-18T01:30:00+00:00", "title": "Die Kantoor"}, {"desc": "'S6/E13 - Marlice, Kinders En Bobbejane'. Na jare van wees-bobbejane aanhou en versorg, pak Marlice en Rudie 'n interessante navorsingsprogram aan om te sien of die bobbejane weer vrygelaat kan word in die natuur.", "start_date": "2026-04-18T02:00:00+00:00", "title": "Groen: Namibi\u00eb"}, {"desc": "'S1/E1'. Musiekvideos vir elke smaak.", "start_date": "2026-04-18T02:30:00+00:00", "title": "Musiekvideo's"}, {"desc": "'S16/E2'. Ons ontmoet 'Die Oord' se Melissa de Vries. Juanita du Plessis gesels oor haar jongste enkelsnit en ons kuier op die stel van die nuwe komedie, Mev Fourie & Kie.", "start_date": "2026-04-18T03:45:00+00:00", "title": "Bravo!"}, {"desc": "'S7/E16'. Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosa\u00efek gemeente. In die tema 'Al wat altyd sal bly, hou hoop aan die lewe', begelei Tarine De Ridder ons met: 'Bly getrou aan jou lig'.", "start_date": "2026-04-18T04:15:00+00:00", "title": "Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis"}, {"desc": "'S28/E2'. Hannes kuier by Janie du Plessis. Ons ontmoet 'n vetplantkenner, die uitskieter atleet Rum\u00e9 Burger en vind uit watter dorpe deurdring na die streekrondtes vir Kw\u00eala Dorp van die Jaar.", "start_date": "2026-04-18T04:30:00+00:00", "title": "Kw\u00eala"}, {"desc": "'S13/E3'. ontbytSAKE, aangebied deur Dawie Roodt, Charlene Lackay, Leon Gropp, Corli Prinsloo en Ceylonia Bekker is 'n leefstylprogram met SAKEfokusse, kos-idees, bekende gaste, ekonomiese, landbou- en algemene nuus en weer.", "start_date": "2026-04-18T05:30:00+00:00", "title": "ontbytSAKE"}, {"desc": "'S6/E13 - Marlice, Kinders En Bobbejane'. Na jare van wees-bobbejane aanhou en versorg, pak Marlice en Rudie 'n interessante navorsingsprogram aan om te sien of die bobbejane weer vrygelaat kan word in die natuur.", "start_date": "2026-04-18T07:00:00+00:00", "title": "Groen: Namibi\u00eb"}, {"desc": "'S15/E226'. Ella probeer tot LJ deurdring. Nicolette glo, ten spyte van Uys se vermanings, dat haar probleem vanself sal verbeter en Thalia is gereed vir groter uitdagings.", "start_date": "2026-04-18T07:30:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S15/E227'. Uys wil Nicolette ondersteun, maar sy is bitter bang. Ella en Henry plaas druk op LJ om werk te soek en Elise doen iets wat Bonnie in trane laat.", "start_date": "2026-04-18T08:00:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S15/E228'. Ella probeer 'tough love', maar dit het nie die gewenste uitwerking nie. Elise bied aan om Bonnie deur 'n krisis te help, en Nicolette se eie vrese verhoed dat sy 'n familielid kan bystaan.", "start_date": "2026-04-18T08:30:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S15/E229'. Thalia moedig LJ aan om weer te begin skryf. Nicolette maak 'n afspraak by Hugo Vos, en Naomi vind uit waarmee Elise besig is.", "start_date": "2026-04-18T09:00:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S15/E230'. Annetjie is be\u00efndruk met Elise se vordering, en Thalia probeer 'n versoening bemiddel. Alles raak te veel vir Nicolette en sy verloor beheer.", "start_date": "2026-04-18T09:30:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S1/E3'. Verminder lemoene se Vitamien C met die tyd? En kan mens lemoenskille in skottelgoedseep verander? Vrae waarmee jong wetenskaplikes stoei in hulle voorbereiding vir die Tritech 2025 finale.", "start_date": "2026-04-18T10:00:00+00:00", "title": "Ideemakers"}, {"desc": "'S28/E2 - Ramadaanfees'. Rumacques Gelderbloem kuier by die Ramadanfees in Kaapstad wat plaasvind reg voor die heilige maand van Ramadan ter voorbereiding van hierdie belangrike tydperk. Dis 'n fees vir almal!", "start_date": "2026-04-18T10:30:00+00:00", "title": "Fi\u00ebsta"}, {"desc": "'S15/E6 - Die Amasone-Rivier'. Die span gaan op 'n vyf dae lange reis op 'n rivierboot van Manaus na Bel\u00e9m. Na 'n gejaagde vyf weke van die reis, bied dit hulle die geleentheid om die Amasone-rivier in al sy glorie te ervaar.", "start_date": "2026-04-18T11:00:00+00:00", "title": "Voetspore"}, {"desc": "'S14/E2'. Welkom in die land van legendes. In Transsilvani\u00eb verken ons Dracula se w\u00eareld, van sy beweerde geboortehuis tot die ikoniese Bran-kasteel wat hoog teen die kranse waak.", "start_date": "2026-04-18T12:00:00+00:00", "title": "Leef Jou Reis"}, {"desc": "'S34/E1'. Ons skop die nuwe seisoen af met motornuus en stories van reg oor die w\u00eareld. Ons gee 'n voorsmakie van wat voorl\u00ea en ry 'n VW Kombi teen 'n bergpas uit.", "start_date": "2026-04-18T12:30:00+00:00", "title": "La't Wiel"}, {"desc": "'S16/E2'. 'n Informele kletsprogram waar Toks van der Linde, Breyten Paulse en Janina Oberholzer saam met gaste na die jongste rugbygebeure kyk. Ons gaan elke week lekker braai, sing en rugby.", "start_date": "2026-04-18T13:00:00+00:00", "title": "Toks & Tjops"}, {"desc": "'S28/E2'. Hannes kuier by Janie du Plessis. Ons ontmoet 'n vetplantkenner, die uitskieter atleet Rum\u00e9 Burger en vind uit watter dorpe deurdring na die streekrondtes vir Kw\u00eala Dorp van die Jaar.", "start_date": "2026-04-18T14:00:00+00:00", "title": "Kw\u00eala"}, {"desc": "'S10/E8'. Hierdie week deel Andries Vermeulen, Markus Koen en Martin Ramsden stories vol humor en hart, met musiek saam met Schalk Joubert en musikante.", "start_date": "2026-04-18T15:00:00+00:00", "title": "OppieStoep"}, {"desc": "'S16/E2'. Ons ontmoet 'Die Oord' se Melissa de Vries. Juanita du Plessis gesels oor haar jongste enkelsnit en ons kuier op die stel van die nuwe komedie, Mev Fourie & Kie.", "start_date": "2026-04-18T15:30:00+00:00", "title": "Bravo!"}, {"desc": "'S1/E13 - Die Gebroke Hart'. Flip word geskors nadat sy verhouding met Martie aan die lig kom. 'n Besoeker verras vir Joubert by die kantoor.", "start_date": "2026-04-18T16:00:00+00:00", "title": "Die Kantoor"}, {"desc": "'S2/E2 - Lize Du Preez & Ilze Bruwer'. Hierdie week kom kuier Carmi\u00e9n Tee se eie Lize du Preez en Ilze Bruwer by my. Ons gesels oor die veelsydigheid van 'n goeie koppie tee en leer dat daar werklik 'n tee vir elke fase is.", "start_date": "2026-04-18T16:30:00+00:00", "title": "Lekker & Goed"}, {"desc": "'S17/E19'. Daaglikse nuushooftrekke, sporthoogtepunte en weervooruitskouing in Afrikaans.", "start_date": "2026-04-18T17:00:00+00:00", "title": "eNuus"}, {"desc": "'S14/E3'. Osaka se smake wag om jou te verras. Van tradisionele okonomiyaki tot sushi soos jy dit nog nie ervaar het nie. Kom ontdek Japan se kulin\u00eare hoofstad.", "start_date": "2026-04-18T17:30:00+00:00", "title": "Leef Jou Reis"}, {"desc": "Gideon se nag van pret in Joburg word 'n nagmerrie wanneer hy langs 'n dooie man wakker word.", "start_date": "2026-04-18T18:00:00+00:00", "title": "Die Geval Van Gideon"}, {"desc": "'n Komediese riller vol bloederige ongelukke. 'n Bekende Suid-Afrikaanse aktrise raak parano\u00efes wanneer private foto's van haar in 'n tydskrif verskyn. Agtervolg iemand haar?", "start_date": "2026-04-18T19:00:00+00:00", "title": "Daar's Bloed"}, {"desc": "'S28/E2 - Ramadaanfees'. Rumacques Gelderbloem kuier by die Ramadanfees in Kaapstad wat plaasvind reg voor die heilige maand van Ramadan ter voorbereiding van hierdie belangrike tydperk. Dis 'n fees vir almal!", "start_date": "2026-04-18T20:00:00+00:00", "title": "Fi\u00ebsta"}, {"desc": "'S4/E14'. Dis tyd vir die re\u00fcnie en die dames kan deur 'n naald getrek word. Hulle is reg om Ruan in die o\u00eb te kyk en onbeantwoorde vrae aan hom te rig.", "start_date": "2026-04-18T20:30:00+00:00", "title": "Op My Eish!"}, {"desc": "'S10/E8'. Hierdie week deel Andries Vermeulen, Markus Koen en Martin Ramsden stories vol humor en hart, met musiek saam met Schalk Joubert en musikante.", "start_date": "2026-04-18T21:30:00+00:00", "title": "OppieStoep"}, {"desc": "'S10/E8'. Hierdie week deel Andries Vermeulen, Markus Koen en Martin Ramsden stories vol humor en hart, met musiek saam met Schalk Joubert en musikante.", "start_date": "2026-04-18T21:40:00+00:00", "title": "OppieStoep"}, {"desc": "'S1/E1'. Die spanningsvolle w\u00eareld van beleggingsbankwese plaas druk op Theo, Cazz en Ezra. 'n Wildcard nuweling se aankoms ruk hul hegte span. Kan hulle aanpas, of sal die druk hulle breek?", "start_date": "2026-04-18T22:08:00+00:00", "title": "Die Toring"}, {"desc": "'S1/E13 - Die Gebroke Hart'. Flip word geskors nadat sy verhouding met Martie aan die lig kom. 'n Besoeker verras vir Joubert by die kantoor.", "start_date": "2026-04-18T22:36:00+00:00", "title": "Die Kantoor"}, {"desc": "'S6/E13 - Marlice, Kinders En Bobbejane'. Na jare van wees-bobbejane aanhou en versorg, pak Marlice en Rudie 'n interessante navorsingsprogram aan om te sien of die bobbejane weer vrygelaat kan word in die natuur.", "start_date": "2026-04-18T23:06:00+00:00", "title": "Groen: Namibi\u00eb"}, {"desc": "'S1/E1 - Welkom In Kalfiebaai'. Martie en Paul se somervakansie neem 'n donker wending wanneer 'n gemaskerde rower die kamp tref. Die gevoel bly dat iets erger wag.", "start_date": "2026-04-18T23:31:00+00:00", "title": "Die Oord"}, {"desc": "'S16/E2'. 'n Informele kletsprogram waar Toks van der Linde, Breyten Paulse en Janina Oberholzer saam met gaste na die jongste rugbygebeure kyk. Ons gaan elke week lekker braai, sing en rugby.", "start_date": "2026-04-19T00:51:00+00:00", "title": "Toks & Tjops"}, {"desc": "'S1/E8 - Die Lewe Is Deurmekaar'. Tommy word by die Nasionale Wag betrek. Rebecca raak toenemend wantrouig oor Cooper se bedoelings.", "start_date": "2026-04-19T01:41:00+00:00", "title": "Landman"}, {"desc": "'S1/E13 - Die Gebroke Hart'. Flip word geskors nadat sy verhouding met Martie aan die lig kom. 'n Besoeker verras vir Joubert by die kantoor.", "start_date": "2026-04-19T02:37:00+00:00", "title": "Die Kantoor"}, {"desc": "'S1/E1'. Musiekvideos vir elke smaak.", "start_date": "2026-04-19T03:08:00+00:00", "title": "Musiekvideo's"}, {"desc": "'S28/E2'. Hannes kuier by Janie du Plessis. Ons ontmoet 'n vetplantkenner, die uitskieter atleet Rum\u00e9 Burger en vind uit watter dorpe deurdring na die streekrondtes vir Kw\u00eala Dorp van die Jaar.", "start_date": "2026-04-19T04:00:00+00:00", "title": "Kw\u00eala"}, {"desc": "'S1/E3'. Verminder lemoene se Vitamien C met die tyd? En kan mens lemoenskille in skottelgoedseep verander? Vrae waarmee jong wetenskaplikes stoei in hulle voorbereiding vir die Tritech 2025 finale.", "start_date": "2026-04-19T05:00:00+00:00", "title": "Ideemakers"}, {"desc": "'S13/E3'. ontbytSAKE, aangebied deur Dawie Roodt, Charlene Lackay, Leon Gropp, Corli Prinsloo en Ceylonia Bekker is 'n leefstylprogram met SAKEfokusse, kos-idees, bekende gaste, ekonomiese, landbou- en algemene nuus en weer.", "start_date": "2026-04-19T05:30:00+00:00", "title": "ontbytSAKE"}, {"desc": "'S13/E4'. Inspirasie vir jou Lewensreis vanuit Mosa\u00efek gemeente. Melissa Botma herinner dat ons ons tafels moet groter maak. Oral waar ons, as volgelinge van Jesus, met mense te doen kry.", "start_date": "2026-04-19T07:00:00+00:00", "title": "Die Boodskap"}, {"desc": "'S28/E2 - Ramadaanfees'. Rumacques Gelderbloem kuier by die Ramadanfees in Kaapstad wat plaasvind reg voor die heilige maand van Ramadan ter voorbereiding van hierdie belangrike tydperk. Dis 'n fees vir almal!", "start_date": "2026-04-19T07:30:00+00:00", "title": "Fi\u00ebsta"}, {"desc": "'S9/E1'. Hierdie week drink Jak tee saam met Stef Bos. 'n Kreatiewe kuier vol stories, inspirasie en musiekpassie.", "start_date": "2026-04-19T08:00:00+00:00", "title": "KoppieTeeFontein"}, {"desc": "Handel se Messias met die gekombineerde kore van die Kaapstadse Jeugkoor en die Junges Vokalensemble Hannover. Levy Sekgapane is een van die soliste.", "start_date": "2026-04-19T08:30:00+00:00", "title": "Handel Se Messias Met Levy Sekgapane"}, {"desc": "'S2/E2 - Lize Du Preez & Ilze Bruwer'. Hierdie week kom kuier Carmi\u00e9n Tee se eie Lize du Preez en Ilze Bruwer by my. Ons gesels oor die veelsydigheid van 'n goeie koppie tee en leer dat daar werklik 'n tee vir elke fase is.", "start_date": "2026-04-19T10:30:00+00:00", "title": "Lekker & Goed"}, {"desc": "'S21/E15'. Enkele seniors vertel waarmee hulle hulself besig hou na aftrede om so steeds voluit te leef.", "start_date": "2026-04-19T11:00:00+00:00", "title": "Met 'n Huppel In Die Stap"}, {"desc": "'S6/E13 - Marlice, Kinders En Bobbejane'. Na jare van wees-bobbejane aanhou en versorg, pak Marlice en Rudie 'n interessante navorsingsprogram aan om te sien of die bobbejane weer vrygelaat kan word in die natuur.", "start_date": "2026-04-19T11:30:00+00:00", "title": "Groen: Namibi\u00eb"}, {"desc": "'S14/E3'. Osaka se smake wag om jou te verras. Van tradisionele okonomiyaki tot sushi soos jy dit nog nie ervaar het nie. Kom ontdek Japan se kulin\u00eare hoofstad.", "start_date": "2026-04-19T12:00:00+00:00", "title": "Leef Jou Reis"}, {"desc": "Khumba is 'n sebra wat blameer word vir die droogte wat die land getref het. Hy span kragte saam met twee ongewone reismaats om 'n legendariese watergat op te spoor.", "start_date": "2026-04-19T12:30:00+00:00", "title": "Khumba"}, {"desc": "'S5/E8'. Hierdie week drink Jak tee saam met die bekende Suid-Afrikaanse TV-aanbieder en sanger, Johnny Davids.", "start_date": "2026-04-19T14:00:00+00:00", "title": "KoppieTeeFontein"}, {"desc": "'S15/E6 - Die Amasone-Rivier'. Die span gaan op 'n vyf dae lange reis op 'n rivierboot van Manaus na Bel\u00e9m. Na 'n gejaagde vyf weke van die reis, bied dit hulle die geleentheid om die Amasone-rivier in al sy glorie te ervaar.", "start_date": "2026-04-19T14:30:00+00:00", "title": "Voetspore"}, {"desc": "'S10/E8'. Hierdie week deel Andries Vermeulen, Markus Koen en Martin Ramsden stories vol humor en hart, met musiek saam met Schalk Joubert en musikante.", "start_date": "2026-04-19T15:30:00+00:00", "title": "OppieStoep"}, {"desc": "'S28/E3 - Fi\u00ebstas'. Die kykNET Fi\u00ebstas vereer die uitblinkers van 2025 se teateroes tydens 'n glansgeleentheid en sluit drie lewensbydraes tot die kunste in. Wicus kuier saam by The Bay Hotel in Kampsbaai.", "start_date": "2026-04-19T16:00:00+00:00", "title": "Fi\u00ebsta"}, {"desc": "'S17/E20'. Daaglikse nuushooftrekke, sporthoogtepunte en weervooruitskouing in Afrikaans.", "start_date": "2026-04-19T16:30:00+00:00", "title": "eNuus"}, {"desc": "'S28/E3'. Stefaans Coetzee gesels oor sy skryfwerk en sy 180-grade ommekeer. Ons ontmoet 'n wildsveearts en avonturier, en kuier by 'n unieke gastegrot.", "start_date": "2026-04-19T17:00:00+00:00", "title": "Kw\u00eala"}, {"desc": "'S1/E1'. Welkom by die Fouries! 'n Familie middagete, met ongenooide gaste, ontaard in chaos wanneer Anita 'n groot aankondiging wil maak.", "start_date": "2026-04-19T18:00:00+00:00", "title": "Mevrou Fourie & Kie"}, {"desc": "'S3/E1'. Bonne\u00b4 ondersoek die skade van die rekordbrekende mega-vloed van 2026 in die wildtuin. Sy spandeer tyd saam met veldwagters, ekolo\u00eb, ingenieurs, vlie\u00ebniers en die minister van omgewingsake.", "start_date": "2026-04-19T18:30:00+00:00", "title": "Bewonder & Bewaar Met Bonn\u00e9 de Bod"}, {"desc": "'S1/E9 - Wolfkamp'. 'n Gesondheidskrisis plaas Tommy in 'n moeilike posisie. Cooper begin 'n gevaarlike plan beraam.", "start_date": "2026-04-19T19:00:00+00:00", "title": "Landman"}, {"desc": "'S5/E2'. Die sanger Rudi Claase is al 25 jaar in die musiekbedryf maar is deesdae veral in die nuus weens sy gesondheidsprobleme. Daar was talle ander storms ook in sy lewe maar vandag is Rudi o\u00ebnskynlik gelukkig.", "start_date": "2026-04-19T20:00:00+00:00", "title": "Laataand By Rian"}, {"desc": "'S16/E2'. Ons ontmoet 'Die Oord' se Melissa de Vries. Juanita du Plessis gesels oor haar jongste enkelsnit en ons kuier op die stel van die nuwe komedie, Mev Fourie & Kie.", "start_date": "2026-04-19T20:30:00+00:00", "title": "Bravo!"}, {"desc": "'S21/E15'. Enkele seniors vertel waarmee hulle hulself besig hou na aftrede om so steeds voluit te leef.", "start_date": "2026-04-19T21:00:00+00:00", "title": "Met 'n Huppel In Die Stap"}, {"desc": "'S15/E6 - Die Amasone-Rivier'. Die span gaan op 'n vyf dae lange reis op 'n rivierboot van Manaus na Bel\u00e9m. Na 'n gejaagde vyf weke van die reis, bied dit hulle die geleentheid om die Amasone-rivier in al sy glorie te ervaar.", "start_date": "2026-04-19T21:30:00+00:00", "title": "Voetspore"}, {"desc": "'S15/E6 - Die Amasone-Rivier'. Die span gaan op 'n vyf dae lange reis op 'n rivierboot van Manaus na Bel\u00e9m. Na 'n gejaagde vyf weke van die reis, bied dit hulle die geleentheid om die Amasone-rivier in al sy glorie te ervaar.", "start_date": "2026-04-19T21:32:00+00:00", "title": "Voetspore"}, {"desc": "'S4/E14'. Dis tyd vir die re\u00fcnie en die dames kan deur 'n naald getrek word. Hulle is reg om Ruan in die o\u00eb te kyk en onbeantwoorde vrae aan hom te rig.", "start_date": "2026-04-19T22:29:00+00:00", "title": "Op My Eish!"}, {"desc": "'S15/E6 - Die Amasone-Rivier'. Die span gaan op 'n vyf dae lange reis op 'n rivierboot van Manaus na Bel\u00e9m. Na 'n gejaagde vyf weke van die reis, bied dit hulle die geleentheid om die Amasone-rivier in al sy glorie te ervaar.", "start_date": "2026-04-19T23:30:00+00:00", "title": "Voetspore"}], "offset": "+00:00", "timezone": "UTC", "error_code": -1, "start_date": "2026-04-18", "icon": "https://epg.pw/media/images/epg/2025/08/15/20250815040220045555_22.png"}