{"end_date": "2026-04-21", "name": "KykNET HD", "info_url": "https://epg.pw/channels/451038/20260419.html", "country": "South Africa", "description": null, "error_message": "", "provider": "", "source_url": "https://epg.pw/api/epg.json?channel_id=451038&date=20260419&timezone=None", "epg_list": [{"desc": "'S16/E2'. 'n Informele kletsprogram waar Toks van der Linde, Breyten Paulse en Janina Oberholzer saam met gaste na die jongste rugbygebeure kyk. Ons gaan elke week lekker braai, sing en rugby.", "start_date": "2026-04-19T00:51:00+00:00", "title": "Toks & Tjops"}, {"desc": "'S1/E8 - Die Lewe Is Deurmekaar'. Tommy word by die Nasionale Wag betrek. Rebecca raak toenemend wantrouig oor Cooper se bedoelings.", "start_date": "2026-04-19T01:41:00+00:00", "title": "Landman"}, {"desc": "'S1/E13 - Die Gebroke Hart'. Flip word geskors nadat sy verhouding met Martie aan die lig kom. 'n Besoeker verras vir Joubert by die kantoor.", "start_date": "2026-04-19T02:37:00+00:00", "title": "Die Kantoor"}, {"desc": "'S1/E1'. Musiekvideos vir elke smaak.", "start_date": "2026-04-19T03:08:00+00:00", "title": "Musiekvideo's"}, {"desc": "'S28/E2'. Hannes kuier by Janie du Plessis. Ons ontmoet 'n vetplantkenner, die uitskieter atleet Rum\u00e9 Burger en vind uit watter dorpe deurdring na die streekrondtes vir Kw\u00eala Dorp van die Jaar.", "start_date": "2026-04-19T04:00:00+00:00", "title": "Kw\u00eala"}, {"desc": "'S1/E3'. Verminder lemoene se Vitamien C met die tyd? En kan mens lemoenskille in skottelgoedseep verander? Vrae waarmee jong wetenskaplikes stoei in hulle voorbereiding vir die Tritech 2025 finale.", "start_date": "2026-04-19T05:00:00+00:00", "title": "Ideemakers"}, {"desc": "'S13/E3'. ontbytSAKE, aangebied deur Dawie Roodt, Charlene Lackay, Leon Gropp, Corli Prinsloo en Ceylonia Bekker is 'n leefstylprogram met SAKEfokusse, kos-idees, bekende gaste, ekonomiese, landbou- en algemene nuus en weer.", "start_date": "2026-04-19T05:30:00+00:00", "title": "ontbytSAKE"}, {"desc": "'S13/E4'. Inspirasie vir jou Lewensreis vanuit Mosa\u00efek gemeente. Melissa Botma herinner dat ons ons tafels moet groter maak. Oral waar ons, as volgelinge van Jesus, met mense te doen kry.", "start_date": "2026-04-19T07:00:00+00:00", "title": "Die Boodskap"}, {"desc": "'S28/E2 - Ramadaanfees'. Rumacques Gelderbloem kuier by die Ramadanfees in Kaapstad wat plaasvind reg voor die heilige maand van Ramadan ter voorbereiding van hierdie belangrike tydperk. Dis 'n fees vir almal!", "start_date": "2026-04-19T07:30:00+00:00", "title": "Fi\u00ebsta"}, {"desc": "'S9/E1'. Hierdie week drink Jak tee saam met Stef Bos. 'n Kreatiewe kuier vol stories, inspirasie en musiekpassie.", "start_date": "2026-04-19T08:00:00+00:00", "title": "KoppieTeeFontein"}, {"desc": "Handel se Messias met die gekombineerde kore van die Kaapstadse Jeugkoor en die Junges Vokalensemble Hannover. Levy Sekgapane is een van die soliste.", "start_date": "2026-04-19T08:30:00+00:00", "title": "Handel Se Messias Met Levy Sekgapane"}, {"desc": "'S2/E2 - Lize Du Preez & Ilze Bruwer'. Hierdie week kom kuier Carmi\u00e9n Tee se eie Lize du Preez en Ilze Bruwer by my. Ons gesels oor die veelsydigheid van 'n goeie koppie tee en leer dat daar werklik 'n tee vir elke fase is.", "start_date": "2026-04-19T10:30:00+00:00", "title": "Lekker & Goed"}, {"desc": "'S21/E15'. Enkele seniors vertel waarmee hulle hulself besig hou na aftrede om so steeds voluit te leef.", "start_date": "2026-04-19T11:00:00+00:00", "title": "Met 'n Huppel In Die Stap"}, {"desc": "'S6/E13 - Marlice, Kinders En Bobbejane'. Na jare van wees-bobbejane aanhou en versorg, pak Marlice en Rudie 'n interessante navorsingsprogram aan om te sien of die bobbejane weer vrygelaat kan word in die natuur.", "start_date": "2026-04-19T11:30:00+00:00", "title": "Groen: Namibi\u00eb"}, {"desc": "'S14/E3'. Osaka se smake wag om jou te verras. Van tradisionele okonomiyaki tot sushi soos jy dit nog nie ervaar het nie. Kom ontdek Japan se kulin\u00eare hoofstad.", "start_date": "2026-04-19T12:00:00+00:00", "title": "Leef Jou Reis"}, {"desc": "Khumba is 'n sebra wat blameer word vir die droogte wat die land getref het. Hy span kragte saam met twee ongewone reismaats om 'n legendariese watergat op te spoor.", "start_date": "2026-04-19T12:30:00+00:00", "title": "Khumba"}, {"desc": "'S5/E8'. Hierdie week drink Jak tee saam met die bekende Suid-Afrikaanse TV-aanbieder en sanger, Johnny Davids.", "start_date": "2026-04-19T14:00:00+00:00", "title": "KoppieTeeFontein"}, {"desc": "'S15/E6 - Die Amasone-Rivier'. Die span gaan op 'n vyf dae lange reis op 'n rivierboot van Manaus na Bel\u00e9m. Na 'n gejaagde vyf weke van die reis, bied dit hulle die geleentheid om die Amasone-rivier in al sy glorie te ervaar.", "start_date": "2026-04-19T14:30:00+00:00", "title": "Voetspore"}, {"desc": "'S10/E8'. Hierdie week deel Andries Vermeulen, Markus Koen en Martin Ramsden stories vol humor en hart, met musiek saam met Schalk Joubert en musikante.", "start_date": "2026-04-19T15:30:00+00:00", "title": "OppieStoep"}, {"desc": "'S28/E3 - Fi\u00ebstas'. Die kykNET Fi\u00ebstas vereer die uitblinkers van 2025 se teateroes tydens 'n glansgeleentheid en sluit drie lewensbydraes tot die kunste in. Wicus kuier saam by The Bay Hotel in Kampsbaai.", "start_date": "2026-04-19T16:00:00+00:00", "title": "Fi\u00ebsta"}, {"desc": "'S17/E20'. Daaglikse nuushooftrekke, sporthoogtepunte en weervooruitskouing in Afrikaans.", "start_date": "2026-04-19T16:30:00+00:00", "title": "eNuus"}, {"desc": "'S28/E3'. Stefaans Coetzee gesels oor sy skryfwerk en sy 180-grade ommekeer. Ons ontmoet 'n wildsveearts en avonturier, en kuier by 'n unieke gastegrot.", "start_date": "2026-04-19T17:00:00+00:00", "title": "Kw\u00eala"}, {"desc": "'S1/E1'. Welkom by die Fouries! 'n Familie middagete, met ongenooide gaste, ontaard in chaos wanneer Anita 'n groot aankondiging wil maak.", "start_date": "2026-04-19T18:00:00+00:00", "title": "Mevrou Fourie & Kie"}, {"desc": "'S3/E1'. Bonne\u00b4 ondersoek die skade van die rekordbrekende mega-vloed van 2026 in die wildtuin. Sy spandeer tyd saam met veldwagters, ekolo\u00eb, ingenieurs, vlie\u00ebniers en die minister van omgewingsake.", "start_date": "2026-04-19T18:30:00+00:00", "title": "Bewonder & Bewaar Met Bonn\u00e9 de Bod"}, {"desc": "'S1/E9 - Wolfkamp'. 'n Gesondheidskrisis plaas Tommy in 'n moeilike posisie. Cooper begin 'n gevaarlike plan beraam.", "start_date": "2026-04-19T19:00:00+00:00", "title": "Landman"}, {"desc": "'S5/E2'. Die sanger Rudi Claase is al 25 jaar in die musiekbedryf maar is deesdae veral in die nuus weens sy gesondheidsprobleme. Daar was talle ander storms ook in sy lewe maar vandag is Rudi o\u00ebnskynlik gelukkig.", "start_date": "2026-04-19T20:00:00+00:00", "title": "Laataand By Rian"}, {"desc": "'S16/E2'. Ons ontmoet 'Die Oord' se Melissa de Vries. Juanita du Plessis gesels oor haar jongste enkelsnit en ons kuier op die stel van die nuwe komedie, Mev Fourie & Kie.", "start_date": "2026-04-19T20:30:00+00:00", "title": "Bravo!"}, {"desc": "'S21/E15'. Enkele seniors vertel waarmee hulle hulself besig hou na aftrede om so steeds voluit te leef.", "start_date": "2026-04-19T21:00:00+00:00", "title": "Met 'n Huppel In Die Stap"}, {"desc": "'S15/E6 - Die Amasone-Rivier'. Die span gaan op 'n vyf dae lange reis op 'n rivierboot van Manaus na Bel\u00e9m. Na 'n gejaagde vyf weke van die reis, bied dit hulle die geleentheid om die Amasone-rivier in al sy glorie te ervaar.", "start_date": "2026-04-19T21:30:00+00:00", "title": "Voetspore"}, {"desc": "'S15/E6 - Die Amasone-Rivier'. Die span gaan op 'n vyf dae lange reis op 'n rivierboot van Manaus na Bel\u00e9m. Na 'n gejaagde vyf weke van die reis, bied dit hulle die geleentheid om die Amasone-rivier in al sy glorie te ervaar.", "start_date": "2026-04-19T21:32:00+00:00", "title": "Voetspore"}, {"desc": "'S4/E14'. Dis tyd vir die re\u00fcnie en die dames kan deur 'n naald getrek word. Hulle is reg om Ruan in die o\u00eb te kyk en onbeantwoorde vrae aan hom te rig.", "start_date": "2026-04-19T22:29:00+00:00", "title": "Op My Eish!"}, {"desc": "'S15/E6 - Die Amasone-Rivier'. Die span gaan op 'n vyf dae lange reis op 'n rivierboot van Manaus na Bel\u00e9m. Na 'n gejaagde vyf weke van die reis, bied dit hulle die geleentheid om die Amasone-rivier in al sy glorie te ervaar.", "start_date": "2026-04-19T23:30:00+00:00", "title": "Voetspore"}, {"desc": "'S11/E33'. 'n Saamgestelde program wat die week se hoogtepunte van Die Groot Ontbyt bevat.", "start_date": "2026-04-20T00:29:00+00:00", "title": "Ontbyt Grotes"}, {"desc": "'S1/E9 - Wolfkamp'. 'n Gesondheidskrisis plaas Tommy in 'n moeilike posisie. Cooper begin 'n gevaarlike plan beraam.", "start_date": "2026-04-20T01:00:00+00:00", "title": "Landman"}, {"desc": "'S1/E1 - Welkom In Kalfiebaai'. Martie en Paul se somervakansie neem 'n donker wending wanneer 'n gemaskerde rower die kamp tref. Die gevoel bly dat iets erger wag.", "start_date": "2026-04-20T02:00:00+00:00", "title": "Die Oord"}, {"desc": "'S1/E1'. Musiekvideos vir elke smaak.", "start_date": "2026-04-20T03:00:00+00:00", "title": "Musiekvideo's"}, {"desc": "'S11/E159'. GROOTplaas gesels met Christoff Lourens van die Overberg-jongooiklub oor 'n meer effektiewe Merino-skaap.", "start_date": "2026-04-20T03:29:00+00:00", "title": "GROOTplaas"}, {"desc": "'S7/E17'. Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosa\u00efek gemeente. In die tema 'Al wat altyd sal bly, leef die Liefde', lei Johan Heystek met: 'Leef Liefde om die Tafel, met Liefde wat bly'.", "start_date": "2026-04-20T03:49:00+00:00", "title": "Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis"}, {"desc": "'S11/E161'. Aktualiteit, nuus, verkeer, weer en lekker Afrikaanse musiek is alles op die spyskaart, saam met #DieGrootOntbyt-span.", "start_date": "2026-04-20T04:00:00+00:00", "title": "Die GROOT Ontbyt"}, {"desc": "'S7/E17'. Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosa\u00efek gemeente. In die tema 'Al wat altyd sal bly, leef die Liefde', lei Johan Heystek met: 'Leef Liefde om die Tafel, met Liefde wat bly'.", "start_date": "2026-04-20T06:00:00+00:00", "title": "Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis"}, {"desc": "'S1/E81'. Doh is 'n slim en verantwoordelike haas wat klavier speel. Die meerkat, Ray, is 'n stoute en impulsiewe kitaarspeler. En Mi is 'n nuuskierige apie wat die dromme speel en baie vrae vra.", "start_date": "2026-04-20T06:15:00+00:00", "title": "Doh Ray Mi"}, {"desc": "'S15/E230'. Annetjie is be\u00efndruk met Elise se vordering, en Thalia probeer 'n versoening bemiddel. Alles raak te veel vir Nicolette en sy verloor beheer.", "start_date": "2026-04-20T06:31:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S12/E13'. Gary-hulle se planne word in die wiele gery, en Amanda voel oorweldig deur alles. Siya en Bridgette se uitval het ernstige gevolge vir die kerk.", "start_date": "2026-04-20T07:00:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S28/E3'. Stefaans Coetzee gesels oor sy skryfwerk en sy 180-grade ommekeer. Ons ontmoet 'n wildsveearts en avonturier, en kuier by 'n unieke gastegrot.", "start_date": "2026-04-20T07:30:00+00:00", "title": "Kw\u00eala"}, {"desc": "'S4/E14'. Dis tyd vir die re\u00fcnie en die dames kan deur 'n naald getrek word. Hulle is reg om Ruan in die o\u00eb te kyk en onbeantwoorde vrae aan hom te rig.", "start_date": "2026-04-20T08:30:00+00:00", "title": "Op My Eish!"}, {"desc": "'S2/E2 - Lize Du Preez & Ilze Bruwer'. Hierdie week kom kuier Carmi\u00e9n Tee se eie Lize du Preez en Ilze Bruwer by my. Ons gesels oor die veelsydigheid van 'n goeie koppie tee en leer dat daar werklik 'n tee vir elke fase is.", "start_date": "2026-04-20T09:30:00+00:00", "title": "Lekker & Goed"}, {"desc": "'S1/E3'. Verminder lemoene se Vitamien C met die tyd? En kan mens lemoenskille in skottelgoedseep verander? Vrae waarmee jong wetenskaplikes stoei in hulle voorbereiding vir die Tritech 2025 finale.", "start_date": "2026-04-20T10:00:00+00:00", "title": "Ideemakers"}, {"desc": "'S14/E3'. Osaka se smake wag om jou te verras. Van tradisionele okonomiyaki tot sushi soos jy dit nog nie ervaar het nie. Kom ontdek Japan se kulin\u00eare hoofstad.", "start_date": "2026-04-20T10:29:00+00:00", "title": "Leef Jou Reis"}, {"desc": "'S16/E2'. Ons ontmoet 'Die Oord' se Melissa de Vries. Juanita du Plessis gesels oor haar jongste enkelsnit en ons kuier op die stel van die nuwe komedie, Mev Fourie & Kie.", "start_date": "2026-04-20T11:00:00+00:00", "title": "Bravo!"}, {"desc": "'S15/E6 - Die Amasone-Rivier'. Die span gaan op 'n vyf dae lange reis op 'n rivierboot van Manaus na Bel\u00e9m. Na 'n gejaagde vyf weke van die reis, bied dit hulle die geleentheid om die Amasone-rivier in al sy glorie te ervaar.", "start_date": "2026-04-20T11:28:00+00:00", "title": "Voetspore"}, {"desc": "'S9/E1'. Hierdie week drink Jak tee saam met Stef Bos. 'n Kreatiewe kuier vol stories, inspirasie en musiekpassie.", "start_date": "2026-04-20T12:30:00+00:00", "title": "KoppieTeeFontein"}, {"desc": "'S1/E1'. Die spanningsvolle w\u00eareld van beleggingsbankwese plaas druk op Theo, Cazz en Ezra. 'n Wildcard nuweling se aankoms ruk hul hegte span. Kan hulle aanpas, of sal die druk hulle breek?", "start_date": "2026-04-20T13:00:00+00:00", "title": "Die Toring"}, {"desc": "'S10/E8'. Hierdie week deel Andries Vermeulen, Markus Koen en Martin Ramsden stories vol humor en hart, met musiek saam met Schalk Joubert en musikante.", "start_date": "2026-04-20T13:28:00+00:00", "title": "OppieStoep"}, {"desc": "'S21/E15'. Enkele seniors vertel waarmee hulle hulself besig hou na aftrede om so steeds voluit te leef.", "start_date": "2026-04-20T14:00:00+00:00", "title": "Met 'n Huppel In Die Stap"}, {"desc": "'S28/E3'. Stefaans Coetzee gesels oor sy skryfwerk en sy 180-grade ommekeer. Ons ontmoet 'n wildsveearts en avonturier, en kuier by 'n unieke gastegrot.", "start_date": "2026-04-20T14:30:00+00:00", "title": "Kw\u00eala"}, {"desc": "'S28/E3 - Fi\u00ebstas'. Die kykNET Fi\u00ebstas vereer die uitblinkers van 2025 se teateroes tydens 'n glansgeleentheid en sluit drie lewensbydraes tot die kunste in. Wicus kuier saam by The Bay Hotel in Kampsbaai.", "start_date": "2026-04-20T15:29:00+00:00", "title": "Fi\u00ebsta"}, {"desc": "'S12/E14'. Angie oortuig vir Wade om by Gary se span aan te sluit. Siya is desperaat om die kerk te red, en Mike stuur vir Amanda 'n geskenk. Gary en sy span slaan toe!", "start_date": "2026-04-20T15:58:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S4/E117'. Jacques en Gys takel hul familievete oor die boedel. Ren\u00e9 skuif haar hartseer opsy en oorweeg 'n maatsoek-toep. Iemand se terugkeer ontstel Juvan.", "start_date": "2026-04-20T16:29:00+00:00", "title": "Diepe Waters"}, {"desc": "'S17/E21'. Daaglikse nuushooftrekke, sporthoogtepunte en weervooruitskouing in Afrikaans.", "start_date": "2026-04-20T17:00:00+00:00", "title": "eNuus"}, {"desc": "'S15/E231'. Rudolf se vrese oor Nicolette se gesondheid lei tot konflik met Uys. Naomi ontvang 'n ontstellende oproep vanaf die polisiestasie, en Elise neem inisiatief.", "start_date": "2026-04-20T17:32:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S10/E38'. Ons bespreek Trump se bek geveg met die pous, Roelf Meyer se aanstelling as ambassadeur in Amerika, en die politiek van genadedood.", "start_date": "2026-04-20T18:02:00+00:00", "title": "In Gesprek"}, {"desc": "'S1/E2'. Stella vind haar voete by MPI na 'n moeilike eerste dag. Die span berei voor vir 'n groot Bakuma Ridge-aankondiging, maar die nuwe Cliron CEO het ander planne.", "start_date": "2026-04-20T19:00:00+00:00", "title": "Die Toring"}, {"desc": "'S15/E6 - Die Amasone-Rivier'. Die span gaan op 'n vyf dae lange reis op 'n rivierboot van Manaus na Bel\u00e9m. Na 'n gejaagde vyf weke van die reis, bied dit hulle die geleentheid om die Amasone-rivier in al sy glorie te ervaar.", "start_date": "2026-04-20T19:29:00+00:00", "title": "Voetspore"}, {"desc": "'S4/E117'. Jacques en Gys takel hul familievete oor die boedel. Ren\u00e9 skuif haar hartseer opsy en oorweeg 'n maatsoek-toep. Iemand se terugkeer ontstel Juvan.", "start_date": "2026-04-20T20:30:00+00:00", "title": "Diepe Waters"}, {"desc": "'S12/E14'. Angie oortuig vir Wade om by Gary se span aan te sluit. Siya is desperaat om die kerk te red, en Mike stuur vir Amanda 'n geskenk. Gary en sy span slaan toe!", "start_date": "2026-04-20T21:01:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S15/E231'. Rudolf se vrese oor Nicolette se gesondheid lei tot konflik met Uys. Naomi ontvang 'n ontstellende oproep vanaf die polisiestasie, en Elise neem inisiatief.", "start_date": "2026-04-20T21:30:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S4/E14'. Dis tyd vir die re\u00fcnie en die dames kan deur 'n naald getrek word. Hulle is reg om Ruan in die o\u00eb te kyk en onbeantwoorde vrae aan hom te rig.", "start_date": "2026-04-20T22:00:00+00:00", "title": "Op My Eish!"}, {"desc": "'S28/E3'. Stefaans Coetzee gesels oor sy skryfwerk en sy 180-grade ommekeer. Ons ontmoet 'n wildsveearts en avonturier, en kuier by 'n unieke gastegrot.", "start_date": "2026-04-20T23:00:00+00:00", "title": "Kw\u00eala"}, {"desc": "'S1/E1 - Welkom In Kalfiebaai'. Martie en Paul se somervakansie neem 'n donker wending wanneer 'n gemaskerde rower die kamp tref. Die gevoel bly dat iets erger wag.", "start_date": "2026-04-21T00:00:00+00:00", "title": "Die Oord"}], "offset": "+00:00", "timezone": "UTC", "error_code": -1, "start_date": "2026-04-19", "icon": "https://epg.pw/media/images/epg/2025/08/15/20250815040220045555_22.png"}