{"end_date": "2026-04-22", "name": "KykNET HD", "info_url": "https://epg.pw/channels/451038/20260421.html", "country": "South Africa", "description": null, "error_message": "", "provider": "", "source_url": "https://epg.pw/api/epg.json?channel_id=451038&date=20260421&timezone=None", "epg_list": [{"desc": "'S1/E1 - Welkom In Kalfiebaai'. Martie en Paul se somervakansie neem 'n donker wending wanneer 'n gemaskerde rower die kamp tref. Die gevoel bly dat iets erger wag.", "start_date": "2026-04-21T00:00:00+00:00", "title": "Die Oord"}, {"desc": "'S10/E38'. Ons bespreek Trump se bek geveg met die pous, Roelf Meyer se aanstelling as ambassadeur in Amerika, en die politiek van genadedood.", "start_date": "2026-04-21T01:00:00+00:00", "title": "In Gesprek"}, {"desc": "'S1/E9 - Wolfkamp'. 'n Gesondheidskrisis plaas Tommy in 'n moeilike posisie. Cooper begin 'n gevaarlike plan beraam.", "start_date": "2026-04-21T02:00:00+00:00", "title": "Landman"}, {"desc": "'S9/E1'. Hierdie week drink Jak tee saam met Stef Bos. 'n Kreatiewe kuier vol stories, inspirasie en musiekpassie.", "start_date": "2026-04-21T03:00:00+00:00", "title": "KoppieTeeFontein"}, {"desc": "'S11/E160'. Doepie gesels met politieke ontleder Theo Venter oor loslopervee en veeskutte se grondwetlike plig.", "start_date": "2026-04-21T03:29:00+00:00", "title": "GROOTplaas"}, {"desc": "'S7/E18'. Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosa\u00efek gemeente. In die tema 'Al wat altyd sal bly, leef die Liefde', gesels Johan Heystek oor: 'Leef Liefde om die Tafel, om te bly'.", "start_date": "2026-04-21T03:49:00+00:00", "title": "Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis"}, {"desc": "'S11/E162'. Aktualiteit, nuus, verkeer, weer en lekker Afrikaanse musiek is alles op die spyskaart, saam met #DieGrootOntbyt-span.", "start_date": "2026-04-21T04:00:00+00:00", "title": "Die GROOT Ontbyt"}, {"desc": "'S7/E18'. Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosa\u00efek gemeente. In die tema 'Al wat altyd sal bly, leef die Liefde', gesels Johan Heystek oor: 'Leef Liefde om die Tafel, om te bly'.", "start_date": "2026-04-21T06:00:00+00:00", "title": "Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis"}, {"desc": "'S1/E82'. Doh is 'n slim en verantwoordelike haas wat klavier speel. Die meerkat, Ray, is 'n stoute en impulsiewe kitaarspeler. En Mi is 'n nuuskierige apie wat die dromme speel en baie vrae vra.", "start_date": "2026-04-21T06:14:00+00:00", "title": "Doh Ray Mi"}, {"desc": "'S15/E231'. Rudolf se vrese oor Nicolette se gesondheid lei tot konflik met Uys. Naomi ontvang 'n ontstellende oproep vanaf die polisiestasie, en Elise neem inisiatief.", "start_date": "2026-04-21T06:28:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S12/E14'. Angie oortuig vir Wade om by Gary se span aan te sluit. Siya is desperaat om die kerk te red, en Mike stuur vir Amanda 'n geskenk. Gary en sy span slaan toe!", "start_date": "2026-04-21T07:00:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S4/E117'. Jacques en Gys takel hul familievete oor die boedel. Ren\u00e9 skuif haar hartseer opsy en oorweeg 'n maatsoek-toep. Iemand se terugkeer ontstel Juvan.", "start_date": "2026-04-21T07:30:00+00:00", "title": "Diepe Waters"}, {"desc": "'S14/E3'. Osaka se smake wag om jou te verras. Van tradisionele okonomiyaki tot sushi soos jy dit nog nie ervaar het nie. Kom ontdek Japan se kulin\u00eare hoofstad.", "start_date": "2026-04-21T08:00:00+00:00", "title": "Leef Jou Reis"}, {"desc": "'S16/E2'. Ons ontmoet 'Die Oord' se Melissa de Vries. Juanita du Plessis gesels oor haar jongste enkelsnit en ons kuier op die stel van die nuwe komedie, Mev Fourie & Kie.", "start_date": "2026-04-21T08:30:00+00:00", "title": "Bravo!"}, {"desc": "'S1/E2'. Stella vind haar voete by MPI na 'n moeilike eerste dag. Die span berei voor vir 'n groot Bakuma Ridge-aankondiging, maar die nuwe Cliron CEO het ander planne.", "start_date": "2026-04-21T09:02:00+00:00", "title": "Die Toring"}, {"desc": "'S21/E15'. Enkele seniors vertel waarmee hulle hulself besig hou na aftrede om so steeds voluit te leef.", "start_date": "2026-04-21T09:30:00+00:00", "title": "Met 'n Huppel In Die Stap"}, {"desc": "'S5/E2'. Die sanger Rudi Claase is al 25 jaar in die musiekbedryf maar is deesdae veral in die nuus weens sy gesondheidsprobleme. Daar was talle ander storms ook in sy lewe maar vandag is Rudi o\u00ebnskynlik gelukkig.", "start_date": "2026-04-21T10:00:00+00:00", "title": "Laataand By Rian"}, {"desc": "'S1/E3'. Verminder lemoene se Vitamien C met die tyd? En kan mens lemoenskille in skottelgoedseep verander? Vrae waarmee jong wetenskaplikes stoei in hulle voorbereiding vir die Tritech 2025 finale.", "start_date": "2026-04-21T10:31:00+00:00", "title": "Ideemakers"}, {"desc": "'S13/E3'. ontbytSAKE, aangebied deur Dawie Roodt, Charlene Lackay, Leon Gropp, Corli Prinsloo en Ceylonia Bekker is 'n leefstylprogram met SAKEfokusse, kos-idees, bekende gaste, ekonomiese, landbou- en algemene nuus en weer.", "start_date": "2026-04-21T11:00:00+00:00", "title": "ontbytSAKE"}, {"desc": "'S11/E33'. 'n Saamgestelde program wat die week se hoogtepunte van Die Groot Ontbyt bevat.", "start_date": "2026-04-21T12:31:00+00:00", "title": "Ontbyt Grotes"}, {"desc": "'S4/E14'. Dis tyd vir die re\u00fcnie en die dames kan deur 'n naald getrek word. Hulle is reg om Ruan in die o\u00eb te kyk en onbeantwoorde vrae aan hom te rig.", "start_date": "2026-04-21T13:00:00+00:00", "title": "Op My Eish!"}, {"desc": "'S28/E3 - Fi\u00ebstas'. Die kykNET Fi\u00ebstas vereer die uitblinkers van 2025 se teateroes tydens 'n glansgeleentheid en sluit drie lewensbydraes tot die kunste in. Wicus kuier saam by The Bay Hotel in Kampsbaai.", "start_date": "2026-04-21T14:01:00+00:00", "title": "Fi\u00ebsta"}, {"desc": "'S2/E2 - Lize Du Preez & Ilze Bruwer'. Hierdie week kom kuier Carmi\u00e9n Tee se eie Lize du Preez en Ilze Bruwer by my. Ons gesels oor die veelsydigheid van 'n goeie koppie tee en leer dat daar werklik 'n tee vir elke fase is.", "start_date": "2026-04-21T14:30:00+00:00", "title": "Lekker & Goed"}, {"desc": "'S1/E1'. Welkom by die Fouries! 'n Familie middagete, met ongenooide gaste, ontaard in chaos wanneer Anita 'n groot aankondiging wil maak.", "start_date": "2026-04-21T15:01:00+00:00", "title": "Mevrou Fourie & Kie"}, {"desc": "'S34/E2'. Toyota se naam kan weer saam met verrigting in een sin geskryf word, danksy motors soos die peperduur GR Yaris. En baklei Honda tans 'n stryd wat hy nie kan wen nie?", "start_date": "2026-04-21T15:30:00+00:00", "title": "La't Wiel"}, {"desc": "'S12/E15'. Mike se onderhoud verloop nie soos hy verwag het nie. Siya roep 'n geheime wapen in om die kerk te probeer red. 'n Onverwagse besoeker veroorsaak komplikasies vir Gary en sy span.", "start_date": "2026-04-21T16:01:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S4/E118'. Marco moedig Ren\u00e9 aan om haar profiel vir die maatsoek-toep te skep. Lettie gee Juvan teleurstellende nuus.", "start_date": "2026-04-21T16:29:00+00:00", "title": "Diepe Waters"}, {"desc": "'S17/E22'. Daaglikse nuushooftrekke, sporthoogtepunte en weervooruitskouing in Afrikaans.", "start_date": "2026-04-21T17:00:00+00:00", "title": "eNuus"}, {"desc": "'S15/E232'. LJ is op 'n donker plek en Thalia beveel hom aan om homself reg te ruk. Uys weet nie hoe om vir Nicolette te help nie, en Petro is bekommerd oor Bonnie.", "start_date": "2026-04-21T17:31:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S1/E2 - Meneer Seerust'. Daar's 'n lyk op die strand. Die polisie soek antwoorde en die kamp soek sondebokke. 'n Teken uit die verlede laat Martie wonder of 'n ou patroon herhaal.", "start_date": "2026-04-21T18:01:00+00:00", "title": "Die Oord"}, {"desc": "'S5/E3'. Tony Leon was die leier van die DA tussen 2000 en 2007 en het hierna as ambassadeur gedien. Met die land wat op pad is na die plaaslike verkiesings, wat kan van die DA verwag word na al die interne drama?", "start_date": "2026-04-21T19:00:00+00:00", "title": "Laataand By Rian"}, {"desc": "'S1/E3'. Verminder lemoene se Vitamien C met die tyd? En kan mens lemoenskille in skottelgoedseep verander? Vrae waarmee jong wetenskaplikes stoei in hulle voorbereiding vir die Tritech 2025 finale.", "start_date": "2026-04-21T19:31:00+00:00", "title": "Ideemakers"}, {"desc": "'S16/E2'. Ons ontmoet 'Die Oord' se Melissa de Vries. Juanita du Plessis gesels oor haar jongste enkelsnit en ons kuier op die stel van die nuwe komedie, Mev Fourie & Kie.", "start_date": "2026-04-21T20:01:00+00:00", "title": "Bravo!"}, {"desc": "'S4/E118'. Marco moedig Ren\u00e9 aan om haar profiel vir die maatsoek-toep te skep. Lettie gee Juvan teleurstellende nuus.", "start_date": "2026-04-21T20:33:00+00:00", "title": "Diepe Waters"}, {"desc": "'S12/E15'. Mike se onderhoud verloop nie soos hy verwag het nie. Siya roep 'n geheime wapen in om die kerk te probeer red. 'n Onverwagse besoeker veroorsaak komplikasies vir Gary en sy span.", "start_date": "2026-04-21T21:05:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S15/E232'. LJ is op 'n donker plek en Thalia beveel hom aan om homself reg te ruk. Uys weet nie hoe om vir Nicolette te help nie, en Petro is bekommerd oor Bonnie.", "start_date": "2026-04-21T21:34:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S21/E15'. Enkele seniors vertel waarmee hulle hulself besig hou na aftrede om so steeds voluit te leef.", "start_date": "2026-04-21T22:01:00+00:00", "title": "Met 'n Huppel In Die Stap"}, {"desc": "'S14/E3'. Osaka se smake wag om jou te verras. Van tradisionele okonomiyaki tot sushi soos jy dit nog nie ervaar het nie. Kom ontdek Japan se kulin\u00eare hoofstad.", "start_date": "2026-04-21T22:31:00+00:00", "title": "Leef Jou Reis"}, {"desc": "'S15/E6 - Die Amasone-Rivier'. Die span gaan op 'n vyf dae lange reis op 'n rivierboot van Manaus na Bel\u00e9m. Na 'n gejaagde vyf weke van die reis, bied dit hulle die geleentheid om die Amasone-rivier in al sy glorie te ervaar.", "start_date": "2026-04-21T23:01:00+00:00", "title": "Voetspore"}, {"desc": "'S4/E14'. Dis tyd vir die re\u00fcnie en die dames kan deur 'n naald getrek word. Hulle is reg om Ruan in die o\u00eb te kyk en onbeantwoorde vrae aan hom te rig.", "start_date": "2026-04-22T00:01:00+00:00", "title": "Op My Eish!"}, {"desc": "'S9/E1'. Hierdie week drink Jak tee saam met Stef Bos. 'n Kreatiewe kuier vol stories, inspirasie en musiekpassie.", "start_date": "2026-04-22T01:02:00+00:00", "title": "KoppieTeeFontein"}, {"desc": "'S1/E1'. Welkom by die Fouries! 'n Familie middagete, met ongenooide gaste, ontaard in chaos wanneer Anita 'n groot aankondiging wil maak.", "start_date": "2026-04-22T01:31:00+00:00", "title": "Mevrou Fourie & Kie"}, {"desc": "'S3/E1'. Bonne\u00b4 ondersoek die skade van die rekordbrekende mega-vloed van 2026 in die wildtuin. Sy spandeer tyd saam met veldwagters, ekolo\u00eb, ingenieurs, vlie\u00ebniers en die minister van omgewingsake.", "start_date": "2026-04-22T02:01:00+00:00", "title": "Bewonder & Bewaar Met Bonn\u00e9 de Bod"}, {"desc": "'S11/E33'. 'n Saamgestelde program wat die week se hoogtepunte van Die Groot Ontbyt bevat.", "start_date": "2026-04-22T02:32:00+00:00", "title": "Ontbyt Grotes"}, {"desc": "'S1/E1'. Musiekvideos vir elke smaak.", "start_date": "2026-04-22T03:01:00+00:00", "title": "Musiekvideo's"}, {"desc": "'S11/E161'. Theo Boshoff van Agbiz gesels oor die korttermyn brandstofverligtingsmaatre\u00ebls.", "start_date": "2026-04-22T03:29:00+00:00", "title": "GROOTplaas"}, {"desc": "'S7/E19'. Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosa\u00efek gemeente. In die tema 'Al wat altyd sal bly, leef die Liefde', lei Johan Heystek met: 'Leef Liefde om die Tafel, om gestuur te word'.", "start_date": "2026-04-22T03:50:00+00:00", "title": "Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis"}, {"desc": "'S11/E163'. Aktualiteit, nuus, verkeer, weer en lekker Afrikaanse musiek is alles op die spyskaart, saam met #DieGrootOntbyt-span.", "start_date": "2026-04-22T04:00:00+00:00", "title": "Die GROOT Ontbyt"}, {"desc": "'S7/E19'. Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosa\u00efek gemeente. In die tema 'Al wat altyd sal bly, leef die Liefde', lei Johan Heystek met: 'Leef Liefde om die Tafel, om gestuur te word'.", "start_date": "2026-04-22T06:00:00+00:00", "title": "Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis"}, {"desc": "'S1/E83'. Doh is 'n slim en verantwoordelike haas wat klavier speel. Die meerkat, Ray, is 'n stoute en impulsiewe kitaarspeler. En Mi is 'n nuuskierige apie wat die dromme speel en baie vrae vra.", "start_date": "2026-04-22T06:15:00+00:00", "title": "Doh Ray Mi"}, {"desc": "'S15/E232'. LJ is op 'n donker plek en Thalia beveel hom aan om homself reg te ruk. Uys weet nie hoe om vir Nicolette te help nie, en Petro is bekommerd oor Bonnie.", "start_date": "2026-04-22T06:30:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S12/E15'. Mike se onderhoud verloop nie soos hy verwag het nie. Siya roep 'n geheime wapen in om die kerk te probeer red. 'n Onverwagse besoeker veroorsaak komplikasies vir Gary en sy span.", "start_date": "2026-04-22T07:00:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S4/E118'. Marco moedig Ren\u00e9 aan om haar profiel vir die maatsoek-toep te skep. Lettie gee Juvan teleurstellende nuus.", "start_date": "2026-04-22T07:30:00+00:00", "title": "Diepe Waters"}, {"desc": "'S1/E1'. Welkom by die Fouries! 'n Familie middagete, met ongenooide gaste, ontaard in chaos wanneer Anita 'n groot aankondiging wil maak.", "start_date": "2026-04-22T08:00:00+00:00", "title": "Mevrou Fourie & Kie"}, {"desc": "'S34/E2'. Toyota se naam kan weer saam met verrigting in een sin geskryf word, danksy motors soos die peperduur GR Yaris. En baklei Honda tans 'n stryd wat hy nie kan wen nie?", "start_date": "2026-04-22T08:30:00+00:00", "title": "La't Wiel"}, {"desc": "'S4/E14'. Dis tyd vir die re\u00fcnie en die dames kan deur 'n naald getrek word. Hulle is reg om Ruan in die o\u00eb te kyk en onbeantwoorde vrae aan hom te rig.", "start_date": "2026-04-22T09:00:00+00:00", "title": "Op My Eish!"}, {"desc": "'S15/E6 - Die Amasone-Rivier'. Die span gaan op 'n vyf dae lange reis op 'n rivierboot van Manaus na Bel\u00e9m. Na 'n gejaagde vyf weke van die reis, bied dit hulle die geleentheid om die Amasone-rivier in al sy glorie te ervaar.", "start_date": "2026-04-22T10:00:00+00:00", "title": "Voetspore"}, {"desc": "'S1/E3'. Verminder lemoene se Vitamien C met die tyd? En kan mens lemoenskille in skottelgoedseep verander? Vrae waarmee jong wetenskaplikes stoei in hulle voorbereiding vir die Tritech 2025 finale.", "start_date": "2026-04-22T11:00:00+00:00", "title": "Ideemakers"}, {"desc": "'S2/E2 - Lize Du Preez & Ilze Bruwer'. Hierdie week kom kuier Carmi\u00e9n Tee se eie Lize du Preez en Ilze Bruwer by my. Ons gesels oor die veelsydigheid van 'n goeie koppie tee en leer dat daar werklik 'n tee vir elke fase is.", "start_date": "2026-04-22T11:30:00+00:00", "title": "Lekker & Goed"}, {"desc": "'S28/E3'. Stefaans Coetzee gesels oor sy skryfwerk en sy 180-grade ommekeer. Ons ontmoet 'n wildsveearts en avonturier, en kuier by 'n unieke gastegrot.", "start_date": "2026-04-22T12:00:00+00:00", "title": "Kw\u00eala"}, {"desc": "'S10/E38'. Ons bespreek Trump se bek geveg met die pous, Roelf Meyer se aanstelling as ambassadeur in Amerika, en die politiek van genadedood.", "start_date": "2026-04-22T13:00:00+00:00", "title": "In Gesprek"}, {"desc": "'S5/E3'. Tony Leon was die leier van die DA tussen 2000 en 2007 en het hierna as ambassadeur gedien. Met die land wat op pad is na die plaaslike verkiesings, wat kan van die DA verwag word na al die interne drama?", "start_date": "2026-04-22T14:00:00+00:00", "title": "Laataand By Rian"}, {"desc": "'S10/E8'. Hierdie week deel Andries Vermeulen, Markus Koen en Martin Ramsden stories vol humor en hart, met musiek saam met Schalk Joubert en musikante.", "start_date": "2026-04-22T14:30:00+00:00", "title": "OppieStoep"}, {"desc": "'S1/E2'. Stella vind haar voete by MPI na 'n moeilike eerste dag. Die span berei voor vir 'n groot Bakuma Ridge-aankondiging, maar die nuwe Cliron CEO het ander planne.", "start_date": "2026-04-22T15:00:00+00:00", "title": "Die Toring"}, {"desc": "'S21/E16'. Eienaars van troeteldiere deel hul genot wat sulke diere jou bring en seniors vertel hoe hulle dit geniet om troeteldiere en huise op te pas.", "start_date": "2026-04-22T15:30:00+00:00", "title": "Met 'n Huppel In Die Stap"}, {"desc": "'S12/E16'. Kate en Siya stel ondersoek in na die grond wat Bridgette vir die kerk belowe het. Mike maak reg vir sy eerste dag by sy nuwe werk, terwyl Wade vasberade is om Nazeem uiteindelik te ontmasker.", "start_date": "2026-04-22T16:00:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S4/E119'. Henry ontstel Gys wanneer hy oor Gys se nuwe huis praat. Ren\u00e9 se profiel trek aandag. Rossouw moedig Juvan aan om 'n groot besigheidsbesluit te maak.", "start_date": "2026-04-22T16:30:00+00:00", "title": "Diepe Waters"}, {"desc": "'S17/E23'. Daaglikse nuushooftrekke, sporthoogtepunte en weervooruitskouing in Afrikaans.", "start_date": "2026-04-22T17:00:00+00:00", "title": "eNuus"}, {"desc": "'S15/E233'. Bonnie is nie reg om op haar en Elton se verhouding op te gee nie. LJ meld aan vir opleiding en Nicolette begin die werklikheid in die gesig staar.", "start_date": "2026-04-22T17:30:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S15/E7 - Die Noordelike Kus Van Brasili\u00eb'. Parque Nacional dos Len\u00e7ois Maranhenses bied van die mees dramatiese landskappe op die vasteland. 'n Reis langs die kuslyn van Brasili\u00eb neem die span na pragtige gehuggies soos Barra Grande.", "start_date": "2026-04-22T18:00:00+00:00", "title": "Voetspore"}, {"desc": "'S9/E2'. 'n Hartsgesprek gebeur oor 'n koppie tee, 'n fontein is 'n plek van lewe, 'n samekoms... Met Koppieteefontein vereer aanbieder Jak de Priester fenomenale Suid-Afrikaners.", "start_date": "2026-04-22T19:00:00+00:00", "title": "KoppieTeeFontein"}, {"desc": "'S3/E1'. Bonne\u00b4 ondersoek die skade van die rekordbrekende mega-vloed van 2026 in die wildtuin. Sy spandeer tyd saam met veldwagters, ekolo\u00eb, ingenieurs, vlie\u00ebniers en die minister van omgewingsake.", "start_date": "2026-04-22T19:30:00+00:00", "title": "Bewonder & Bewaar Met Bonn\u00e9 de Bod"}, {"desc": "'S1/E1'. Welkom by die Fouries! 'n Familie middagete, met ongenooide gaste, ontaard in chaos wanneer Anita 'n groot aankondiging wil maak.", "start_date": "2026-04-22T20:00:00+00:00", "title": "Mevrou Fourie & Kie"}, {"desc": "'S4/E119'. Henry ontstel Gys wanneer hy oor Gys se nuwe huis praat. Ren\u00e9 se profiel trek aandag. Rossouw moedig Juvan aan om 'n groot besigheidsbesluit te maak.", "start_date": "2026-04-22T20:30:00+00:00", "title": "Diepe Waters"}, {"desc": "'S12/E16'. Kate en Siya stel ondersoek in na die grond wat Bridgette vir die kerk belowe het. Mike maak reg vir sy eerste dag by sy nuwe werk, terwyl Wade vasberade is om Nazeem uiteindelik te ontmasker.", "start_date": "2026-04-22T21:00:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S15/E233'. Bonnie is nie reg om op haar en Elton se verhouding op te gee nie. LJ meld aan vir opleiding en Nicolette begin die werklikheid in die gesig staar.", "start_date": "2026-04-22T21:30:00+00:00", "title": "Binnelanders"}], "offset": "+00:00", "timezone": "UTC", "error_code": -1, "start_date": "2026-04-21", "icon": "https://epg.pw/media/images/epg/2025/08/15/20250815040220045555_22.png"}