{"end_date": "2026-04-24", "name": "KykNET HD", "info_url": "https://epg.pw/channels/451038/20260423.html", "country": "South Africa", "description": null, "error_message": "", "provider": "", "source_url": "https://epg.pw/api/epg.json?channel_id=451038&date=20260423&timezone=None", "epg_list": [{"desc": "'S10/E38'. Ons bespreek Trump se bek geveg met die pous, Roelf Meyer se aanstelling as ambassadeur in Amerika, en die politiek van genadedood.", "start_date": "2026-04-23T00:00:00+00:00", "title": "In Gesprek"}, {"desc": "'S1/E9 - Wolfkamp'. 'n Gesondheidskrisis plaas Tommy in 'n moeilike posisie. Cooper begin 'n gevaarlike plan beraam.", "start_date": "2026-04-23T01:00:00+00:00", "title": "Landman"}, {"desc": "'S1/E1'. Musiekvideos vir elke smaak.", "start_date": "2026-04-23T02:00:00+00:00", "title": "Musiekvideo's"}, {"desc": "'S11/E162'. Doepie gesels met Suzaan Smit, skoupresident van Swellendam Skou, oor diere in die kollig by di\u00e9 skou.", "start_date": "2026-04-23T03:29:00+00:00", "title": "GROOTplaas"}, {"desc": "'S7/E20'. Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosa\u00efek gemeente. In die tema 'Al wat altyd sal bly, leef die Liefde', vra Christelle Botes: 'Wat bly oor wanneer die geraas stil raak?'", "start_date": "2026-04-23T03:49:00+00:00", "title": "Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis"}, {"desc": "'S11/E164'. Aktualiteit, nuus, verkeer, weer en lekker Afrikaanse musiek is alles op die spyskaart, saam met #DieGrootOntbyt-span.", "start_date": "2026-04-23T04:00:00+00:00", "title": "Die GROOT Ontbyt"}, {"desc": "'S7/E20'. Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosa\u00efek gemeente. In die tema 'Al wat altyd sal bly, leef die Liefde', vra Christelle Botes: 'Wat bly oor wanneer die geraas stil raak?'", "start_date": "2026-04-23T06:00:00+00:00", "title": "Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis"}, {"desc": "'S1/E84'. Doh is 'n slim en verantwoordelike haas wat klavier speel. Die meerkat, Ray, is 'n stoute en impulsiewe kitaarspeler. En Mi is 'n nuuskierige apie wat die dromme speel en baie vrae vra.", "start_date": "2026-04-23T06:15:00+00:00", "title": "Doh Ray Mi"}, {"desc": "'S15/E233'. Bonnie is nie reg om op haar en Elton se verhouding op te gee nie. LJ meld aan vir opleiding en Nicolette begin die werklikheid in die gesig staar.", "start_date": "2026-04-23T06:31:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S12/E16'. Kate en Siya stel ondersoek in na die grond wat Bridgette vir die kerk belowe het. Mike maak reg vir sy eerste dag by sy nuwe werk, terwyl Wade vasberade is om Nazeem uiteindelik te ontmasker.", "start_date": "2026-04-23T07:02:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S4/E119'. Henry ontstel Gys wanneer hy oor Gys se nuwe huis praat. Ren\u00e9 se profiel trek aandag. Rossouw moedig Juvan aan om 'n groot besigheidsbesluit te maak.", "start_date": "2026-04-23T07:30:00+00:00", "title": "Diepe Waters"}, {"desc": "'S15/E7 - Die Noordelike Kus Van Brasili\u00eb'. Parque Nacional dos Len\u00e7ois Maranhenses bied van die mees dramatiese landskappe op die vasteland. 'n Reis langs die kuslyn van Brasili\u00eb neem die span na pragtige gehuggies soos Barra Grande.", "start_date": "2026-04-23T08:03:00+00:00", "title": "Voetspore"}, {"desc": "'S21/E16'. Eienaars van troeteldiere deel hul genot wat sulke diere jou bring en seniors vertel hoe hulle dit geniet om troeteldiere en huise op te pas.", "start_date": "2026-04-23T09:00:00+00:00", "title": "Met 'n Huppel In Die Stap"}, {"desc": "'S34/E2'. Toyota se naam kan weer saam met verrigting in een sin geskryf word, danksy motors soos die peperduur GR Yaris. En baklei Honda tans 'n stryd wat hy nie kan wen nie?", "start_date": "2026-04-23T09:30:00+00:00", "title": "La't Wiel"}, {"desc": "'S28/E3 - Fi\u00ebstas'. Die kykNET Fi\u00ebstas vereer die uitblinkers van 2025 se teateroes tydens 'n glansgeleentheid en sluit drie lewensbydraes tot die kunste in. Wicus kuier saam by The Bay Hotel in Kampsbaai.", "start_date": "2026-04-23T10:00:00+00:00", "title": "Fi\u00ebsta"}, {"desc": "'S1/E1'. Welkom by die Fouries! 'n Familie middagete, met ongenooide gaste, ontaard in chaos wanneer Anita 'n groot aankondiging wil maak.", "start_date": "2026-04-23T10:32:00+00:00", "title": "Mevrou Fourie & Kie"}, {"desc": "'S13/E3'. ontbytSAKE, aangebied deur Dawie Roodt, Charlene Lackay, Leon Gropp, Corli Prinsloo en Ceylonia Bekker is 'n leefstylprogram met SAKEfokusse, kos-idees, bekende gaste, ekonomiese, landbou- en algemene nuus en weer.", "start_date": "2026-04-23T11:00:00+00:00", "title": "ontbytSAKE"}, {"desc": "'S10/E8'. Hierdie week deel Andries Vermeulen, Markus Koen en Martin Ramsden stories vol humor en hart, met musiek saam met Schalk Joubert en musikante.", "start_date": "2026-04-23T12:32:00+00:00", "title": "OppieStoep"}, {"desc": "'S9/E2'. 'n Hartsgesprek gebeur oor 'n koppie tee, 'n fontein is 'n plek van lewe, 'n samekoms... Met Koppieteefontein vereer aanbieder Jak de Priester fenomenale Suid-Afrikaners.", "start_date": "2026-04-23T13:01:00+00:00", "title": "KoppieTeeFontein"}, {"desc": "'S16/E2'. Ons ontmoet 'Die Oord' se Melissa de Vries. Juanita du Plessis gesels oor haar jongste enkelsnit en ons kuier op die stel van die nuwe komedie, Mev Fourie & Kie.", "start_date": "2026-04-23T13:31:00+00:00", "title": "Bravo!"}, {"desc": "'S1/E1'. Welkom by die Fouries! 'n Familie middagete, met ongenooide gaste, ontaard in chaos wanneer Anita 'n groot aankondiging wil maak.", "start_date": "2026-04-23T14:02:00+00:00", "title": "Mevrou Fourie & Kie"}, {"desc": "'S28/E3'. Stefaans Coetzee gesels oor sy skryfwerk en sy 180-grade ommekeer. Ons ontmoet 'n wildsveearts en avonturier, en kuier by 'n unieke gastegrot.", "start_date": "2026-04-23T14:31:00+00:00", "title": "Kw\u00eala"}, {"desc": "'S2/E3 - Ewan Strydom'. Van Bravo! na my kombuis, Ewan Strydom kom maak 'n draai. Hy deel sy wenke vir 'n aktiewe leefstyl en geniet 'n bietjie egte plaaslike gasvryheid.", "start_date": "2026-04-23T15:29:00+00:00", "title": "Lekker & Goed"}, {"desc": "'S12/E17'. Bridgette dreig vir Nazeem, terwyl Kate vir Mymoena 'n groot guns vra. Frankie onthul iets groot aan Amanda.", "start_date": "2026-04-23T16:00:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S4/E120'. Gys weier om uit te trek. Nina kry 'n aanbod vir hulp. Marco help Ren\u00e9 met die maatsoek-toep.", "start_date": "2026-04-23T16:29:00+00:00", "title": "Diepe Waters"}, {"desc": "'S17/E24'. Daaglikse nuushooftrekke, sporthoogtepunte en weervooruitskouing in Afrikaans.", "start_date": "2026-04-23T17:00:00+00:00", "title": "eNuus"}, {"desc": "'S15/E234'. Uys en Nicolette is in die sewende hemel. Thalia gaan vir 'n werksonderhoud, en Naomi is nie gaande oor Elise se projek nie en Annetjie sien dit raak.", "start_date": "2026-04-23T17:31:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S1/E1 - 3@Marion'. Die In die Sop-span mik na 3@Marion in Pretoria, waar eienaar Susan en haar span 'n nuwe blad wil omslaan. Janie en Misi sit koppe bymekaar om slim planne vir die gastehuis te bedink.", "start_date": "2026-04-23T18:00:00+00:00", "title": "In Die Sop: Gastehuisrevolusie"}, {"desc": "'S16/E3'. Ons hou troue saam met Diepe Waters se Reze-Tiana Wessels. Frank Opperman en Margit Meyer-R\u00f6denbeck gesels oor Eerste vir Alles. En Barto reik 'n nuwe enkelsnit uit.", "start_date": "2026-04-23T19:01:00+00:00", "title": "Bravo!"}, {"desc": "'S1/E2 - Meneer Seerust'. Daar's 'n lyk op die strand. Die polisie soek antwoorde en die kamp soek sondebokke. 'n Teken uit die verlede laat Martie wonder of 'n ou patroon herhaal.", "start_date": "2026-04-23T19:29:00+00:00", "title": "Die Oord"}, {"desc": "'S4/E120'. Gys weier om uit te trek. Nina kry 'n aanbod vir hulp. Marco help Ren\u00e9 met die maatsoek-toep.", "start_date": "2026-04-23T20:29:00+00:00", "title": "Diepe Waters"}, {"desc": "'S12/E17'. Bridgette dreig vir Nazeem, terwyl Kate vir Mymoena 'n groot guns vra. Frankie onthul iets groot aan Amanda.", "start_date": "2026-04-23T21:00:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S15/E234'. Uys en Nicolette is in die sewende hemel. Thalia gaan vir 'n werksonderhoud, en Naomi is nie gaande oor Elise se projek nie en Annetjie sien dit raak.", "start_date": "2026-04-23T21:31:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S1/E9 - Wolfkamp'. 'n Gesondheidskrisis plaas Tommy in 'n moeilike posisie. Cooper begin 'n gevaarlike plan beraam.", "start_date": "2026-04-23T22:01:00+00:00", "title": "Landman"}, {"desc": "'S28/E3'. Stefaans Coetzee gesels oor sy skryfwerk en sy 180-grade ommekeer. Ons ontmoet 'n wildsveearts en avonturier, en kuier by 'n unieke gastegrot.", "start_date": "2026-04-23T22:59:00+00:00", "title": "Kw\u00eala"}, {"desc": "'S15/E7 - Die Noordelike Kus Van Brasili\u00eb'. Parque Nacional dos Len\u00e7ois Maranhenses bied van die mees dramatiese landskappe op die vasteland. 'n Reis langs die kuslyn van Brasili\u00eb neem die span na pragtige gehuggies soos Barra Grande.", "start_date": "2026-04-23T23:59:00+00:00", "title": "Voetspore"}, {"desc": "'S1/E2 - Meneer Seerust'. Daar's 'n lyk op die strand. Die polisie soek antwoorde en die kamp soek sondebokke. 'n Teken uit die verlede laat Martie wonder of 'n ou patroon herhaal.", "start_date": "2026-04-24T01:00:00+00:00", "title": "Die Oord"}, {"desc": "'S1/E1'. Musiekvideos vir elke smaak.", "start_date": "2026-04-24T01:59:00+00:00", "title": "Musiekvideo's"}, {"desc": "'S11/E163'. Bly ingelig oor landbou, van nuus en markte tot kenners se insigte en oplossings vir die boer en verbruiker.", "start_date": "2026-04-24T03:29:00+00:00", "title": "GROOTplaas"}, {"desc": "'S7/E21'. Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosa\u00efek gemeente. In die tema 'Al wat altyd sal bly, leef die Liefde', vra Christelle Botes: 'Hoe tree ek op wanneer liefde my iets kos?'", "start_date": "2026-04-24T03:50:00+00:00", "title": "Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis"}, {"desc": "'S11/E165'. Aktualiteit, nuus, verkeer, weer en lekker Afrikaanse musiek is alles op die spyskaart, saam met #DieGrootOntbyt-span.", "start_date": "2026-04-24T04:00:00+00:00", "title": "Die GROOT Ontbyt"}, {"desc": "'S7/E21'. Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosa\u00efek gemeente. In die tema 'Al wat altyd sal bly, leef die Liefde', vra Christelle Botes: 'Hoe tree ek op wanneer liefde my iets kos?'", "start_date": "2026-04-24T06:00:00+00:00", "title": "Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis"}, {"desc": "'S1/E85'. Doh is 'n slim en verantwoordelike haas wat klavier speel. Die meerkat, Ray, is 'n stoute en impulsiewe kitaarspeler. En Mi is 'n nuuskierige apie wat die dromme speel en baie vrae vra.", "start_date": "2026-04-24T06:15:00+00:00", "title": "Doh Ray Mi"}, {"desc": "'S15/E234'. Uys en Nicolette is in die sewende hemel. Thalia gaan vir 'n werksonderhoud, en Naomi is nie gaande oor Elise se projek nie en Annetjie sien dit raak.", "start_date": "2026-04-24T06:30:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S12/E17'. Bridgette dreig vir Nazeem, terwyl Kate vir Mymoena 'n groot guns vra. Frankie onthul iets groot aan Amanda.", "start_date": "2026-04-24T07:00:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S4/E120'. Gys weier om uit te trek. Nina kry 'n aanbod vir hulp. Marco help Ren\u00e9 met die maatsoek-toep.", "start_date": "2026-04-24T07:30:00+00:00", "title": "Diepe Waters"}, {"desc": "'S10/E38'. Ons bespreek Trump se bek geveg met die pous, Roelf Meyer se aanstelling as ambassadeur in Amerika, en die politiek van genadedood.", "start_date": "2026-04-24T08:00:00+00:00", "title": "In Gesprek"}, {"desc": "'S1/E1'. Welkom by die Fouries! 'n Familie middagete, met ongenooide gaste, ontaard in chaos wanneer Anita 'n groot aankondiging wil maak.", "start_date": "2026-04-24T09:00:00+00:00", "title": "Mevrou Fourie & Kie"}, {"desc": "'S10/E8'. Hierdie week deel Andries Vermeulen, Markus Koen en Martin Ramsden stories vol humor en hart, met musiek saam met Schalk Joubert en musikante.", "start_date": "2026-04-24T09:30:00+00:00", "title": "OppieStoep"}, {"desc": "'S21/E16'. Eienaars van troeteldiere deel hul genot wat sulke diere jou bring en seniors vertel hoe hulle dit geniet om troeteldiere en huise op te pas.", "start_date": "2026-04-24T10:00:00+00:00", "title": "Met 'n Huppel In Die Stap"}, {"desc": "'S34/E2'. Toyota se naam kan weer saam met verrigting in een sin geskryf word, danksy motors soos die peperduur GR Yaris. En baklei Honda tans 'n stryd wat hy nie kan wen nie?", "start_date": "2026-04-24T10:30:00+00:00", "title": "La't Wiel"}, {"desc": "'S2/E3 - Ewan Strydom'. Van Bravo! na my kombuis, Ewan Strydom kom maak 'n draai. Hy deel sy wenke vir 'n aktiewe leefstyl en geniet 'n bietjie egte plaaslike gasvryheid.", "start_date": "2026-04-24T11:00:00+00:00", "title": "Lekker & Goed"}, {"desc": "'S5/E3'. Tony Leon was die leier van die DA tussen 2000 en 2007 en het hierna as ambassadeur gedien. Met die land wat op pad is na die plaaslike verkiesings, wat kan van die DA verwag word na al die interne drama?", "start_date": "2026-04-24T11:30:00+00:00", "title": "Laataand By Rian"}, {"desc": "'S14/E3'. Osaka se smake wag om jou te verras. Van tradisionele okonomiyaki tot sushi soos jy dit nog nie ervaar het nie. Kom ontdek Japan se kulin\u00eare hoofstad.", "start_date": "2026-04-24T12:00:00+00:00", "title": "Leef Jou Reis"}, {"desc": "'S16/E3'. Ons hou troue saam met Diepe Waters se Reze-Tiana Wessels. Frank Opperman en Margit Meyer-R\u00f6denbeck gesels oor Eerste vir Alles. En Barto reik 'n nuwe enkelsnit uit.", "start_date": "2026-04-24T12:30:00+00:00", "title": "Bravo!"}, {"desc": "'S9/E2'. Hierdie week drink Jak tee by Koppieteefontein saam met Sue Pyler. 'n Warm kuier oor radio, stories, menswees en jare se uitsaaierwysheid.", "start_date": "2026-04-24T13:00:00+00:00", "title": "KoppieTeeFontein"}, {"desc": "'S3/E1'. Bonne\u00b4 ondersoek die skade van die rekordbrekende mega-vloed van 2026 in die wildtuin. Sy spandeer tyd saam met veldwagters, ekolo\u00eb, ingenieurs, vlie\u00ebniers en die minister van omgewingsake.", "start_date": "2026-04-24T13:30:00+00:00", "title": "Bewonder & Bewaar Met Bonn\u00e9 de Bod"}, {"desc": "'S15/E7 - Die Noordelike Kus Van Brasili\u00eb'. Parque Nacional dos Len\u00e7ois Maranhenses bied van die mees dramatiese landskappe op die vasteland. 'n Reis langs die kuslyn van Brasili\u00eb neem die span na pragtige gehuggies soos Barra Grande.", "start_date": "2026-04-24T14:00:00+00:00", "title": "Voetspore"}, {"desc": "'S11/E34'. 'n Saamgestelde program wat die week se hoogtepunte van Die Groot Ontbyt bevat.", "start_date": "2026-04-24T15:00:00+00:00", "title": "Ontbyt Grotes"}, {"desc": "'S1/E4'. Wat is die mees gogga-vriendelike lig? En kan nedersettings in Limpopo hulle eie bio-gas uit afvalmateriaal maak? Jong wetenskaplikes vind antwoorde in die aanloop tot die Tritech 2025 finale.", "start_date": "2026-04-24T15:30:00+00:00", "title": "Ideemakers"}, {"desc": "'S12/E18'. Ruiterbosch is verdeeld en Siya bevind hom in die middel. Amanda verbied Riaan om vriende te wees met Frankie, terwyl Mymoena besluit om vir Kate in te staan by die apteek.", "start_date": "2026-04-24T16:00:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S10/E9'. Hierdie week deel Gertjie Odendaal, Mel die Storieverteller en Johan Nel stories vol humor en hart, met musiek saam met Schalk Joubert en musikante.", "start_date": "2026-04-24T16:30:00+00:00", "title": "OppieStoep"}, {"desc": "'S17/E25'. Daaglikse nuushooftrekke, sporthoogtepunte en weervooruitskouing in Afrikaans.", "start_date": "2026-04-24T17:00:00+00:00", "title": "eNuus"}, {"desc": "'S15/E235'. Uys is vasberade om uit te vind wat Nicolette se simptome veroorsaak. Bonnie vind uit Binneland se bestuur wil haar help om 'n 'droom' te verwesenlik en Thalia is uiteindelik eerlik met LJ.", "start_date": "2026-04-24T17:30:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S16/E3'. 'n Informele kletsprogram waar Toks van der Linde, Breyten Paulse en Janina Oberholzer saam met gaste na die jongste rugbygebeure kyk. Ons gaan elke week lekker braai, sing en rugby.", "start_date": "2026-04-24T18:00:00+00:00", "title": "Toks & Tjops"}, {"desc": "'S1/E1 - 3@Marion'. Die In die Sop-span mik na 3@Marion in Pretoria, waar eienaar Susan en haar span 'n nuwe blad wil omslaan. Janie en Misi sit koppe bymekaar om slim planne vir die gastehuis te bedink.", "start_date": "2026-04-24T19:00:00+00:00", "title": "In Die Sop: Gastehuisrevolusie"}, {"desc": "'S14/E3'. Osaka se smake wag om jou te verras. Van tradisionele okonomiyaki tot sushi soos jy dit nog nie ervaar het nie. Kom ontdek Japan se kulin\u00eare hoofstad.", "start_date": "2026-04-24T20:00:00+00:00", "title": "Leef Jou Reis"}, {"desc": "'S28/E3 - Fi\u00ebstas'. Die kykNET Fi\u00ebstas vereer die uitblinkers van 2025 se teateroes tydens 'n glansgeleentheid en sluit drie lewensbydraes tot die kunste in. Wicus kuier saam by The Bay Hotel in Kampsbaai.", "start_date": "2026-04-24T20:30:00+00:00", "title": "Fi\u00ebsta"}, {"desc": "'S12/E18'. Ruiterbosch is verdeeld en Siya bevind hom in die middel. Amanda verbied Riaan om vriende te wees met Frankie, terwyl Mymoena besluit om vir Kate in te staan by die apteek.", "start_date": "2026-04-24T21:00:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S15/E235'. Uys is vasberade om uit te vind wat Nicolette se simptome veroorsaak. Bonnie vind uit Binneland se bestuur wil haar help om 'n 'droom' te verwesenlik en Thalia is uiteindelik eerlik met LJ.", "start_date": "2026-04-24T21:30:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S15/E235'. Uys is vasberade om uit te vind wat Nicolette se simptome veroorsaak. Bonnie vind uit Binneland se bestuur wil haar help om 'n 'droom' te verwesenlik en Thalia is uiteindelik eerlik met LJ.", "start_date": "2026-04-24T21:33:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S28/E3'. Stefaans Coetzee gesels oor sy skryfwerk en sy 180-grade ommekeer. Ons ontmoet 'n wildsveearts en avonturier, en kuier by 'n unieke gastegrot.", "start_date": "2026-04-24T22:00:00+00:00", "title": "Kw\u00eala"}, {"desc": "'S11/E34'. 'n Saamgestelde program wat die week se hoogtepunte van Die Groot Ontbyt bevat.", "start_date": "2026-04-24T23:00:00+00:00", "title": "Ontbyt Grotes"}, {"desc": "'S1/E2 - Meneer Seerust'. Daar's 'n lyk op die strand. Die polisie soek antwoorde en die kamp soek sondebokke. 'n Teken uit die verlede laat Martie wonder of 'n ou patroon herhaal.", "start_date": "2026-04-24T23:30:00+00:00", "title": "Die Oord"}], "offset": "+00:00", "timezone": "UTC", "error_code": -1, "start_date": "2026-04-23", "icon": "https://epg.pw/media/images/epg/2025/08/15/20250815040220045555_22.png"}