{"end_date": "2026-05-19", "name": "KykNET HD", "info_url": "https://epg.pw/channels/451038/20260517.html", "country": "South Africa", "description": null, "error_message": "", "provider": "", "source_url": "https://epg.pw/api/epg.json?channel_id=451038&date=20260517&timezone=None", "epg_list": [{"desc": "'S1/E4'. Anita wil haar stories aanlyn op video deel, terwyl Barend en Melissa hulle eggenote wil herinner hoekom hulle aanvanklik verlief geraak het. Ouma en Barry wil die Fourie-huis red.", "start_date": "2026-05-17T00:00:00+00:00", "title": "Mevrou Fourie & Kie"}, {"desc": "'S16/E6'. Die Junior Bokke is kampioene! Die Noordvaalbeker is in volle swang en in die URC bly daar net een rondte oor om 'n plek in die kwarteindstryd te verseker. Kom geniet die saampraat en -braai in Die Losie.", "start_date": "2026-05-17T00:30:00+00:00", "title": "Toks & Tjops"}, {"desc": "'S1/E4 - Jammerlappie'. 'n Klein leidraad word groot moeilikheid. Drikus se storie begin gly en Elsabe se vertroue wankel.", "start_date": "2026-05-17T01:30:00+00:00", "title": "Die Oord"}, {"desc": "'S1/E2'. Musiekvideo's vir elke smaak.", "start_date": "2026-05-17T02:30:00+00:00", "title": "Musiekvideo's"}, {"desc": "'S28/E6'. Ons kuier by die Kokkedoor Son & See kampioene, en smul aan granate en turksvye. Bonn\u00e9 de Bod gesels op die bank, ons kuier by Jan Rhaap en dan vlieg ons met 'n trots plaaslike ligte vliegtuig.", "start_date": "2026-05-17T04:00:00+00:00", "title": "Kw\u00eala"}, {"desc": "'S1/E7'. Saagselstene en 'n unieke vertalingsapparaat vir gestremdes. Dis 'n week voor die Tritech wetenskapkompetisie finale en jong deelnemers deel hulle innoverende idees.", "start_date": "2026-05-17T05:00:00+00:00", "title": "Ideemakers"}, {"desc": "'S13/E7'. Inligting oor klein sakeondernemings in SA, bietjie sport, nuus, koswenke en lekker kuiers saam met bekendes. Aangebied deur Dawie Roodt, Leon Gropp, Renette Vosloo en Eloise Cupido.", "start_date": "2026-05-17T05:31:00+00:00", "title": "ontbytSAKE"}, {"desc": "'S13/E8'. Inspirasie vir jou Lewensreis vanuit Mosa\u00efek gemeente. God nooi jou en my om op te kyk na waar Hy reeds aan die werk is. Waar ervaar jy die Gees wat jou nooi om saam met Hom te werk? Met Jacques Bornman.", "start_date": "2026-05-17T07:02:00+00:00", "title": "Die Boodskap"}, {"desc": "'S28/E6 - Cape Town Art Fair'. Die Investec Cape Town Art Fair, aangebied by KIKS, is die grootste en mees toonaangewende uitstalling van visuele kuns in Afrika. Fi\u00ebsta en Rumacques kuier vir die heel eerste keer saam.", "start_date": "2026-05-17T07:31:00+00:00", "title": "Fi\u00ebsta"}, {"desc": "'S9/E5'. Hierdie week drink Jak tee by Schalk Joubert. 'n Ritmiese kuier oor musiekmeesterskap, samewerking en 'n lewe op die verhoog.", "start_date": "2026-05-17T08:02:00+00:00", "title": "KoppieTeeFontein"}, {"desc": "Francois du Toit saam met die Kaapstadse Filharmoniese Orkes, speel Beethoven Klavierkonserte No. 1, 2 en 4. Opgeneem in die Kaapstadse Stadsaal ter viering van Francois se 50ste verjaardag.", "start_date": "2026-05-17T08:30:00+00:00", "title": "Beethoven Klavierkonsert Deel 1"}, {"desc": "'S2/E6 - Dr Ludivia Strauss'. Gesondheid is goud werd. Hierdie week gesels dr Ludivia Strauss saam met my oor die fyn balans van vrouwees en hoe om 'n gebalanseerde lewe met lekker kos te kombineer.", "start_date": "2026-05-17T10:31:00+00:00", "title": "Lekker & Goed"}, {"desc": "'S21/E19'. Ter viering van Moedersdag word daar met vroue gesels wat nie net as moeders nie, maar ook op ander terreine van die samelewing hul merk gemaak het.", "start_date": "2026-05-17T11:03:00+00:00", "title": "Met 'n Huppel In Die Stap"}, {"desc": "'S3/E4'. Bonn\u00e9 sak in die oseaan af saam met haaifluisteraar Cristina Zenato en sien hoe wilde haaie haar nader om in haar skoot te l\u00ea. Dit laat haar toe om pynlike vishoeke uit hul monde te verwyder.", "start_date": "2026-05-17T11:33:00+00:00", "title": "Bewonder & Bewaar Met Bonn\u00e9 de Bod"}, {"desc": "'S14/E7'. Ons is steeds in Londen. Van Newton en Churchill tot vis-en-tjips en koninklike hoede, elke stop bring 'n storie wat die stad se unieke karakter en tydlose tradisies onthul.", "start_date": "2026-05-17T12:05:00+00:00", "title": "Leef Jou Reis"}, {"desc": "'n Jong vrou, wat haar hele lewe lank al in die Knysna-woud woon, moet besluit of sy saam met die man op wie sy verlief geraak het dorp toe wil trek.", "start_date": "2026-05-17T12:36:00+00:00", "title": "Toorbos"}, {"desc": "'S15/E10 - Bahia'. Met Johan wat nog van sy siekte herstel, is die span bly om Streicher vir 'n paar weke te verwelkom. Hulle reis na die binneland na Len\u00e7ois en Mucug\u00ea naby die Parque Nacional da Chapada Diamantina.", "start_date": "2026-05-17T14:37:00+00:00", "title": "Voetspore"}, {"desc": "'S10/E12'. Hierdie week deel Robert Archer, Mervin Beukes en Nico Smit stories vol humor en hart, met musiek saam met Schalk Joubert en musikante.", "start_date": "2026-05-17T15:30:00+00:00", "title": "OppieStoep"}, {"desc": "'S28/E7 - Stilbaai-Boekefees'. Die Stilbaai-boekefees is die grootste van sy soort in Suid-Afrika en fokus op boeke en skrywers wat in die afgelope jaar gepubliseer is en nuuswaardig was. Lundi Khoisan kuier saam in Stilbaai.", "start_date": "2026-05-17T15:59:00+00:00", "title": "Fi\u00ebsta"}, {"desc": "'S17/E48'. Daaglikse nuushooftrekke, sporthoogtepunte en weervooruitskouing in Afrikaans.", "start_date": "2026-05-17T16:30:00+00:00", "title": "eNuus"}, {"desc": "'S28/E7'. Dave Pepler gesels op die bank. Ons besoek 'n pistachio-plaas, asook 'n trots plaaslike skeepswerf. Dan leer ons meer oor luukse wol en kuier op die Wes-Kaap se Kw\u00eala Dorp van die Jaar finalis.", "start_date": "2026-05-17T17:00:00+00:00", "title": "Kw\u00eala"}, {"desc": "'S1/E5'. Anita en Melissa is op soek na prokureurs, maar besef dat dit 'n duur storie is. Ouma en Barry re\u00ebl 'n pokertoernooi waar 'n ongenooide gas moeilikheid kan veroorsaak.", "start_date": "2026-05-17T18:00:00+00:00", "title": "Mevrou Fourie & Kie"}, {"desc": "'S3/E5'. Bonn\u00e9 is verstom oor die slim manier wat dr Marietjie Oosthuizen gebruik om tussen klaasneus spesies te onderskei. Sy sien hoe die diertjies oor houtskool poeier loop en hul voetspore los.", "start_date": "2026-05-17T18:30:00+00:00", "title": "Bewonder & Bewaar Met Bonn\u00e9 de Bod"}, {"desc": "'S1/E2'. Jollyboy vind uit van Joey en Stoffel se verhouding en jaag hulle weg. Pieter sukkel om werk te kry. Pieter en Dolf is in sak en as oor Elsie se skielike dood.", "start_date": "2026-05-17T19:00:00+00:00", "title": "Konings"}, {"desc": "'S5/E6'. Ruben Lambrechts van Namibi\u00eb se video's van sy dierefamilie lok miljoene kykers op sosiale media. Sy bobbejaansuster, die bekende Cindy, is onlangs oorlede en die vraag is hoe Ruben se pad vorentoe deesdae lyk?", "start_date": "2026-05-17T20:00:00+00:00", "title": "Laataand By Rian"}, {"desc": "'S16/E6'. Kurt Darren en Spoegwolf stof 'n ou treffer af. Leer Ken Nichola Viviers van Die Toring, en Katryn Kruger leer ons hoe om stylvol in herfs te leef.", "start_date": "2026-05-17T20:31:00+00:00", "title": "Bravo!"}, {"desc": "'S21/E19'. Ter viering van Moedersdag word daar met vroue gesels wat nie net as moeders nie, maar ook op ander terreine van die samelewing hul merk gemaak het.", "start_date": "2026-05-17T21:00:00+00:00", "title": "Met 'n Huppel In Die Stap"}, {"desc": "'S15/E10 - Bahia'. Met Johan wat nog van sy siekte herstel, is die span bly om Streicher vir 'n paar weke te verwelkom. Hulle reis na die binneland na Len\u00e7ois en Mucug\u00ea naby die Parque Nacional da Chapada Diamantina.", "start_date": "2026-05-17T21:31:00+00:00", "title": "Voetspore"}, {"desc": "'S1/E4 - Old Watchmakers'. Die span gaan na die Old Watchmakers gastehuis in die hart van Bethulie. Di\u00e9 gastehuis het karakter, maar benodig Janie en Griki se hulp om gaste met 'n vars voorkoms te lok.", "start_date": "2026-05-17T22:30:00+00:00", "title": "In Die Sop: Gastehuisrevolusie"}, {"desc": "'S15/E10 - Bahia'. Met Johan wat nog van sy siekte herstel, is die span bly om Streicher vir 'n paar weke te verwelkom. Hulle reis na die binneland na Len\u00e7ois en Mucug\u00ea naby die Parque Nacional da Chapada Diamantina.", "start_date": "2026-05-17T23:30:00+00:00", "title": "Voetspore"}, {"desc": "'S11/E37'. 'n Saamgestelde program wat die week se hoogtepunte van Die Groot Ontbyt bevat.", "start_date": "2026-05-18T00:30:00+00:00", "title": "Ontbyt Grotes"}, {"desc": "'S28/E7'. Dave Pepler gesels op die bank. Ons besoek 'n pistachio-plaas, asook 'n trots plaaslike skeepswerf. Dan leer ons meer oor luukse wol en kuier op die Wes-Kaap se Kw\u00eala Dorp van die Jaar finalis.", "start_date": "2026-05-18T01:00:00+00:00", "title": "Kw\u00eala"}, {"desc": "'S1/E4 - Jammerlappie'. 'n Klein leidraad word groot moeilikheid. Drikus se storie begin gly en Elsabe se vertroue wankel.", "start_date": "2026-05-18T02:00:00+00:00", "title": "Die Oord"}, {"desc": "'S1/E2'. Musiekvideo's vir elke smaak.", "start_date": "2026-05-18T03:00:00+00:00", "title": "Musiekvideo's"}, {"desc": "'S11/E179'. Maak jouself vroeg-vroeg voor die kassie tuis, vir die jongste landbounuus, landboumarkte asook interessante tegniese gesprekke.", "start_date": "2026-05-18T03:29:00+00:00", "title": "GROOTplaas"}, {"desc": "'S7/E41'. Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosa\u00efek gemeente. Rowland Jones herinner ons, en bemoedig ons met die wete: jy wag nie alleen nie. Ander is saam met jou.", "start_date": "2026-05-18T03:49:00+00:00", "title": "Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis"}, {"desc": "'S11/E181'. Aktualiteit, nuus, verkeer, weer en lekker Afrikaanse musiek is alles op die spyskaart, saam met #DieGrootOntbyt-span.", "start_date": "2026-05-18T04:00:00+00:00", "title": "Die GROOT Ontbyt"}, {"desc": "'S7/E41'. Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosa\u00efek gemeente. Rowland Jones herinner ons, en bemoedig ons met die wete: jy wag nie alleen nie. Ander is saam met jou.", "start_date": "2026-05-18T06:00:00+00:00", "title": "Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis"}, {"desc": "'S1/E101'. Doh is 'n slim en verantwoordelike haas wat klavier speel. Die meerkat, Ray, is 'n stoute en impulsiewe kitaarspeler. En Mi is 'n nuuskierige apie wat die dromme speel en baie vrae vra.", "start_date": "2026-05-18T06:15:00+00:00", "title": "Doh Ray Mi"}, {"desc": "'S15/E250'. Nicolette stem teen haar sin in dat hulle gaste aanbly. Katryn erken aan Johan dat sy weet wie Ella is, en Tracy neem 'n besluit oor Tonik en Australi\u00eb.", "start_date": "2026-05-18T06:30:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S12/E33'. Zoe is in 'n toestand. Mike en Lee-Ann probeer vir Bridgette oortuig dat hulle nie die spanboudag hoef by te woon nie, terwyl die Ruiterbossers 'n minder vleiende kant van Hugo sien.", "start_date": "2026-05-18T07:02:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S28/E7'. Dave Pepler gesels op die bank. Ons besoek 'n pistachio-plaas, asook 'n trots plaaslike skeepswerf. Dan leer ons meer oor luukse wol en kuier op die Wes-Kaap se Kw\u00eala Dorp van die Jaar finalis.", "start_date": "2026-05-18T07:30:00+00:00", "title": "Kw\u00eala"}, {"desc": "'S1/E4 - Old Watchmakers'. Die span gaan na die Old Watchmakers gastehuis in die hart van Bethulie. Di\u00e9 gastehuis het karakter, maar benodig Janie en Griki se hulp om gaste met 'n vars voorkoms te lok.", "start_date": "2026-05-18T08:30:00+00:00", "title": "In Die Sop: Gastehuisrevolusie"}, {"desc": "'S2/E6 - Dr Ludivia Strauss'. Gesondheid is goud werd. Hierdie week gesels dr Ludivia Strauss saam met my oor die fyn balans van vrouwees en hoe om 'n gebalanseerde lewe met lekker kos te kombineer.", "start_date": "2026-05-18T09:30:00+00:00", "title": "Lekker & Goed"}, {"desc": "'S1/E7'. Saagselstene en 'n unieke vertalingsapparaat vir gestremdes. Dis 'n week voor die Tritech wetenskapkompetisie finale en jong deelnemers deel hulle innoverende idees.", "start_date": "2026-05-18T10:02:00+00:00", "title": "Ideemakers"}, {"desc": "'S14/E7'. Ons is steeds in Londen. Van Newton en Churchill tot vis-en-tjips en koninklike hoede, elke stop bring 'n storie wat die stad se unieke karakter en tydlose tradisies onthul.", "start_date": "2026-05-18T10:30:00+00:00", "title": "Leef Jou Reis"}, {"desc": "'S16/E6'. Kurt Darren en Spoegwolf stof 'n ou treffer af. Leer Ken Nichola Viviers van Die Toring, en Katryn Kruger leer ons hoe om stylvol in herfs te leef.", "start_date": "2026-05-18T11:00:00+00:00", "title": "Bravo!"}, {"desc": "'S15/E10 - Bahia'. Met Johan wat nog van sy siekte herstel, is die span bly om Streicher vir 'n paar weke te verwelkom. Hulle reis na die binneland na Len\u00e7ois en Mucug\u00ea naby die Parque Nacional da Chapada Diamantina.", "start_date": "2026-05-18T11:30:00+00:00", "title": "Voetspore"}, {"desc": "'S9/E5'. Hierdie week drink Jak tee by Schalk Joubert. 'n Ritmiese kuier oor musiekmeesterskap, samewerking en 'n lewe op die verhoog.", "start_date": "2026-05-18T12:30:00+00:00", "title": "KoppieTeeFontein"}, {"desc": "'S1/E5'. Stella staar verraad in die gesig wat haar grense toets. Ou alliansies wankel terwyl nuwe gesigte die magsbalans by MPI bedreig, en vanaand se besluite hou blywende gevolge.", "start_date": "2026-05-18T13:02:00+00:00", "title": "Die Toring"}, {"desc": "'S10/E12'. Hierdie week deel Robert Archer, Mervin Beukes en Nico Smit stories vol humor en hart, met musiek saam met Schalk Joubert en musikante.", "start_date": "2026-05-18T13:30:00+00:00", "title": "OppieStoep"}, {"desc": "'S21/E19'. Ter viering van Moedersdag word daar met vroue gesels wat nie net as moeders nie, maar ook op ander terreine van die samelewing hul merk gemaak het.", "start_date": "2026-05-18T14:02:00+00:00", "title": "Met 'n Huppel In Die Stap"}, {"desc": "'S28/E7'. Dave Pepler gesels op die bank. Ons besoek 'n pistachio-plaas, asook 'n trots plaaslike skeepswerf. Dan leer ons meer oor luukse wol en kuier op die Wes-Kaap se Kw\u00eala Dorp van die Jaar finalis.", "start_date": "2026-05-18T14:34:00+00:00", "title": "Kw\u00eala"}, {"desc": "'S28/E7 - Stilbaai-Boekefees'. Die Stilbaai-boekefees is die grootste van sy soort in Suid-Afrika en fokus op boeke en skrywers wat in die afgelope jaar gepubliseer is en nuuswaardig was. Lundi Khoisan kuier saam in Stilbaai.", "start_date": "2026-05-18T15:31:00+00:00", "title": "Fi\u00ebsta"}, {"desc": "'S12/E34'. Zoe sit 'n dapper gesig op, terwyl Justin met Hugo vassit. Lee-Ann en Mike probeer Bridgette oortuig dat hulle nou goeie spanmaats is.", "start_date": "2026-05-18T16:02:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S4/E133'. Ren\u00e9 word gedwing om haar nuwe verhouding aan iemand te erken. Hanneli verdwyn en Nina begin 'n veldtog om haar te soek. Hanneli maak 'n bisarre voorstel aan Wian.", "start_date": "2026-05-18T16:29:00+00:00", "title": "Diepe Waters"}, {"desc": "'S17/E49'. Daaglikse nuushooftrekke, sporthoogtepunte en weervooruitskouing in Afrikaans.", "start_date": "2026-05-18T17:00:00+00:00", "title": "eNuus"}, {"desc": "'S15/E251'. Conrad se dreigemente skok Tracy en Tertius. Nicolette is woedend wanneer sy gedwing word om te jok en Katryn is spyt oor haar impulsiewe besluit.", "start_date": "2026-05-18T17:30:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S10/E42'. Ons berig oor stormskade in die Kaap, Donald Trump en Xi Jinping se beraad en voer 'n gesprek oor onwettige mynbou.", "start_date": "2026-05-18T18:01:00+00:00", "title": "In Gesprek"}, {"desc": "'S1/E6'. Ou wedywerings en nuwe bondgenootskappe ontvou wanneer Ezra die gevolge trotseer. Ryan se eerste dag bring spanning en Stella ontdek 'n baanbrekende leidraad in Mandy's Mints.", "start_date": "2026-05-18T19:00:00+00:00", "title": "Die Toring"}, {"desc": "'S15/E10 - Bahia'. Met Johan wat nog van sy siekte herstel, is die span bly om Streicher vir 'n paar weke te verwelkom. Hulle reis na die binneland na Len\u00e7ois en Mucug\u00ea naby die Parque Nacional da Chapada Diamantina.", "start_date": "2026-05-18T19:30:00+00:00", "title": "Voetspore"}, {"desc": "'S4/E133'. Ren\u00e9 word gedwing om haar nuwe verhouding aan iemand te erken. Hanneli verdwyn en Nina begin 'n veldtog om haar te soek. Hanneli maak 'n bisarre voorstel aan Wian.", "start_date": "2026-05-18T20:30:00+00:00", "title": "Diepe Waters"}, {"desc": "'S12/E34'. Zoe sit 'n dapper gesig op, terwyl Justin met Hugo vassit. Lee-Ann en Mike probeer Bridgette oortuig dat hulle nou goeie spanmaats is.", "start_date": "2026-05-18T21:01:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S15/E251'. Conrad se dreigemente skok Tracy en Tertius. Nicolette is woedend wanneer sy gedwing word om te jok en Katryn is spyt oor haar impulsiewe besluit.", "start_date": "2026-05-18T21:31:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S1/E4 - Old Watchmakers'. Die span gaan na die Old Watchmakers gastehuis in die hart van Bethulie. Di\u00e9 gastehuis het karakter, maar benodig Janie en Griki se hulp om gaste met 'n vars voorkoms te lok.", "start_date": "2026-05-18T22:00:00+00:00", "title": "In Die Sop: Gastehuisrevolusie"}, {"desc": "'S28/E7'. Dave Pepler gesels op die bank. Ons besoek 'n pistachio-plaas, asook 'n trots plaaslike skeepswerf. Dan leer ons meer oor luukse wol en kuier op die Wes-Kaap se Kw\u00eala Dorp van die Jaar finalis.", "start_date": "2026-05-18T23:00:00+00:00", "title": "Kw\u00eala"}, {"desc": "'S1/E4 - Jammerlappie'. 'n Klein leidraad word groot moeilikheid. Drikus se storie begin gly en Elsabe se vertroue wankel.", "start_date": "2026-05-19T00:00:00+00:00", "title": "Die Oord"}], "offset": "+00:00", "timezone": "UTC", "error_code": -1, "start_date": "2026-05-17", "icon": "https://epg.pw/media/images/epg/2025/08/15/20250815040220045555_22.png"}