{"end_date": "2026-05-19", "name": "KykNET HD", "info_url": "https://epg.pw/channels/451038/20260519.html", "country": "South Africa", "description": null, "error_message": "", "provider": "", "source_url": "https://epg.pw/api/epg.json?channel_id=451038&date=20260519&timezone=None", "epg_list": [{"desc": "'S1/E4 - Jammerlappie'. 'n Klein leidraad word groot moeilikheid. Drikus se storie begin gly en Elsabe se vertroue wankel.", "start_date": "2026-05-19T00:00:00+00:00", "title": "Die Oord"}, {"desc": "'S10/E42'. Ons berig oor stormskade in die Kaap, Donald Trump en Xi Jinping se beraad en voer 'n gesprek oor onwettige mynbou.", "start_date": "2026-05-19T01:00:00+00:00", "title": "In Gesprek"}, {"desc": "'S9/E5'. Hierdie week drink Jak tee by Schalk Joubert. 'n Ritmiese kuier oor musiekmeesterskap, samewerking en 'n lewe op die verhoog.", "start_date": "2026-05-19T02:01:00+00:00", "title": "KoppieTeeFontein"}, {"desc": "'S1/E2'. Musiekvideo's vir elke smaak.", "start_date": "2026-05-19T02:30:00+00:00", "title": "Musiekvideo's"}, {"desc": "'S11/E180'. Maak jouself vroeg-vroeg voor die kassie tuis, vir die jongste landbounuus, landboumarkte asook interessante tegniese gesprekke.", "start_date": "2026-05-19T03:29:00+00:00", "title": "GROOTplaas"}, {"desc": "'S7/E42'. Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosa\u00efek gemeente. Rowland Jones bemoedig en herinner jou dat dit 'n daaglikse dissipline is om geestelik wakker te bly.", "start_date": "2026-05-19T03:49:00+00:00", "title": "Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis"}, {"desc": "'S11/E182'. Aktualiteit, nuus, verkeer, weer en lekker Afrikaanse musiek is alles op die spyskaart, saam met #DieGrootOntbyt-span.", "start_date": "2026-05-19T04:00:00+00:00", "title": "Die GROOT Ontbyt"}, {"desc": "'S7/E42'. Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosa\u00efek gemeente. Rowland Jones bemoedig en herinner jou dat dit 'n daaglikse dissipline is om geestelik wakker te bly.", "start_date": "2026-05-19T06:00:00+00:00", "title": "Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis"}, {"desc": "'S1/E102'. Doh is 'n slim en verantwoordelike haas wat klavier speel. Die meerkat, Ray, is 'n stoute en impulsiewe kitaarspeler. En Mi is 'n nuuskierige apie wat die dromme speel en baie vrae vra.", "start_date": "2026-05-19T06:15:00+00:00", "title": "Doh Ray Mi"}, {"desc": "'S15/E251'. Conrad se dreigemente skok Tracy en Tertius. Nicolette is woedend wanneer sy gedwing word om te jok en Katryn is spyt oor haar impulsiewe besluit.", "start_date": "2026-05-19T06:31:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S12/E34'. Zoe sit 'n dapper gesig op, terwyl Justin met Hugo vassit. Lee-Ann en Mike probeer Bridgette oortuig dat hulle nou goeie spanmaats is.", "start_date": "2026-05-19T07:03:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S4/E133'. Ren\u00e9 word gedwing om haar nuwe verhouding aan iemand te erken. Hanneli verdwyn en Nina begin 'n veldtog om haar te soek. Hanneli maak 'n bisarre voorstel aan Wian.", "start_date": "2026-05-19T07:30:00+00:00", "title": "Diepe Waters"}, {"desc": "'S14/E7'. Ons is steeds in Londen. Van Newton en Churchill tot vis-en-tjips en koninklike hoede, elke stop bring 'n storie wat die stad se unieke karakter en tydlose tradisies onthul.", "start_date": "2026-05-19T08:00:00+00:00", "title": "Leef Jou Reis"}, {"desc": "'S16/E6'. Kurt Darren en Spoegwolf stof 'n ou treffer af. Leer Ken Nichola Viviers van Die Toring, en Katryn Kruger leer ons hoe om stylvol in herfs te leef.", "start_date": "2026-05-19T08:31:00+00:00", "title": "Bravo!"}, {"desc": "'S1/E6'. Ou wedywerings en nuwe bondgenootskappe ontvou wanneer Ezra die gevolge trotseer. Ryan se eerste dag bring spanning en Stella ontdek 'n baanbrekende leidraad in Mandy's Mints.", "start_date": "2026-05-19T09:01:00+00:00", "title": "Die Toring"}, {"desc": "'S21/E19'. Ter viering van Moedersdag word daar met vroue gesels wat nie net as moeders nie, maar ook op ander terreine van die samelewing hul merk gemaak het.", "start_date": "2026-05-19T09:30:00+00:00", "title": "Met 'n Huppel In Die Stap"}, {"desc": "'S5/E6'. Ruben Lambrechts van Namibi\u00eb se video's van sy dierefamilie lok miljoene kykers op sosiale media. Sy bobbejaansuster, die bekende Cindy, is onlangs oorlede en die vraag is hoe Ruben se pad vorentoe deesdae lyk?", "start_date": "2026-05-19T10:00:00+00:00", "title": "Laataand By Rian"}, {"desc": "'S1/E7'. Saagselstene en 'n unieke vertalingsapparaat vir gestremdes. Dis 'n week voor die Tritech wetenskapkompetisie finale en jong deelnemers deel hulle innoverende idees.", "start_date": "2026-05-19T10:32:00+00:00", "title": "Ideemakers"}, {"desc": "'S13/E7'. ontbytSAKE se ateljeegas is die voormalige Protea krieketspeler, Rassie van der Dussen en die SAKEfokus is in Heidelberg, Gauteng.", "start_date": "2026-05-19T11:00:00+00:00", "title": "ontbytSAKE"}, {"desc": "'S11/E37'. 'n Saamgestelde program wat die week se hoogtepunte van Die Groot Ontbyt bevat.", "start_date": "2026-05-19T12:32:00+00:00", "title": "Ontbyt Grotes"}, {"desc": "'S1/E4 - Old Watchmakers'. Die span gaan na die Old Watchmakers gastehuis in die hart van Bethulie. Di\u00e9 gastehuis het karakter, maar benodig Janie en Griki se hulp om gaste met 'n vars voorkoms te lok.", "start_date": "2026-05-19T13:00:00+00:00", "title": "In Die Sop: Gastehuisrevolusie"}, {"desc": "'S28/E7 - Stilbaai-Boekefees'. Die Stilbaai-boekefees is die grootste van sy soort in Suid-Afrika en fokus op boeke en skrywers wat in die afgelope jaar gepubliseer is en nuuswaardig was. Lundi Khoisan kuier saam in Stilbaai.", "start_date": "2026-05-19T14:00:00+00:00", "title": "Fi\u00ebsta"}, {"desc": "'S2/E6 - Dr Ludivia Strauss'. Gesondheid is goud werd. Hierdie week gesels dr Ludivia Strauss saam met my oor die fyn balans van vrouwees en hoe om 'n gebalanseerde lewe met lekker kos te kombineer.", "start_date": "2026-05-19T14:28:00+00:00", "title": "Lekker & Goed"}, {"desc": "'S1/E5'. Anita en Melissa is op soek na prokureurs, maar besef dat dit 'n duur storie is. Ouma en Barry re\u00ebl 'n pokertoernooi waar 'n ongenooide gas moeilikheid kan veroorsaak.", "start_date": "2026-05-19T14:58:00+00:00", "title": "Mevrou Fourie & Kie"}, {"desc": "'S34/E6'. Die bakkiew\u00eareld het 'n nuwe speler en hy kom nie uit Sjina uit nie. Ons vat 'n Jeep Wrangler Rubicon vir 'n draai en besigtig 'n indrukwekkende Cruiser-versameling.", "start_date": "2026-05-19T15:28:00+00:00", "title": "La't Wiel"}, {"desc": "'S12/E35'. Gary bevraagteken Justin se vriendskap met Hugo, terwyl Lee-Ann en Mike 'n grens oorsteek. Viper verskyn in Nazeem se w\u00eareld.", "start_date": "2026-05-19T15:58:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S4/E134'. Hanneli wil 'n massiewe besluit neem oor haar toekoms. Arno vind 'n groot geheim uit. Nina maak 'n voorstel aan Juvan.", "start_date": "2026-05-19T16:29:00+00:00", "title": "Diepe Waters"}, {"desc": "'S17/E50'. Daaglikse nuushooftrekke, sporthoogtepunte en weervooruitskouing in Afrikaans.", "start_date": "2026-05-19T17:00:00+00:00", "title": "eNuus"}, {"desc": "'S15/E252'. 'n Onskuldige opmerking laat Nicolette wonder. Katryn het gemengde gevoelens oor Ella en dit lyk asof Tertius en Tracy se huwelik finaal op die rotse is.", "start_date": "2026-05-19T17:31:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S1/E5 - Geheime'. Martie en Brandi soek in verskillende rigtings. Seerust het meer as een geheim om weg te steek.", "start_date": "2026-05-19T18:01:00+00:00", "title": "Die Oord"}, {"desc": "'S5/E7'. Jan-Hendrik van der Westhuizen is die eerste Suid-Afrikaner om in 2016 'n Michelin ster te kry vir sy restaurant, JAN, in Nice, Frankryk. Sedertdien het JAN elke jaar daarin geslaag om sy ster te behou.", "start_date": "2026-05-19T19:00:00+00:00", "title": "Laataand By Rian"}, {"desc": "'S1/E7'. Saagselstene en 'n unieke vertalingsapparaat vir gestremdes. Dis 'n week voor die Tritech wetenskapkompetisie finale en jong deelnemers deel hulle innoverende idees.", "start_date": "2026-05-19T19:33:00+00:00", "title": "Ideemakers"}, {"desc": "'S16/E6'. Kurt Darren en Spoegwolf stof 'n ou treffer af. Leer Ken Nichola Viviers van Die Toring, en Katryn Kruger leer ons hoe om stylvol in herfs te leef.", "start_date": "2026-05-19T20:03:00+00:00", "title": "Bravo!"}, {"desc": "'S4/E134'. Hanneli wil 'n massiewe besluit neem oor haar toekoms. Arno vind 'n groot geheim uit. Nina maak 'n voorstel aan Juvan.", "start_date": "2026-05-19T20:33:00+00:00", "title": "Diepe Waters"}, {"desc": "'S12/E35'. Gary bevraagteken Justin se vriendskap met Hugo, terwyl Lee-Ann en Mike 'n grens oorsteek. Viper verskyn in Nazeem se w\u00eareld.", "start_date": "2026-05-19T21:04:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S15/E252'. 'n Onskuldige opmerking laat Nicolette wonder. Katryn het gemengde gevoelens oor Ella en dit lyk asof Tertius en Tracy se huwelik finaal op die rotse is.", "start_date": "2026-05-19T21:33:00+00:00", "title": "Binnelanders"}], "offset": "+00:00", "timezone": "UTC", "error_code": -1, "start_date": "2026-05-19", "icon": "https://epg.pw/media/images/epg/2025/08/15/20250815040220045555_22.png"}