{"end_date": "2026-05-20", "name": "KykNET HD", "info_url": "https://epg.pw/channels/451038/20260519.html", "country": "South Africa", "description": null, "error_message": "", "provider": "", "source_url": "https://epg.pw/api/epg.json?channel_id=451038&date=20260519&timezone=None", "epg_list": [{"desc": "'S1/E5 - Geheime'. Martie en Brandi soek in verskillende rigtings. Seerust het meer as een geheim om weg te steek.", "start_date": "2026-05-19T18:01:00+00:00", "title": "Die Oord"}, {"desc": "'S5/E7'. Jan-Hendrik van der Westhuizen is die eerste Suid-Afrikaner om in 2016 'n Michelin ster te kry vir sy restaurant, JAN, in Nice, Frankryk. Sedertdien het JAN elke jaar daarin geslaag om sy ster te behou.", "start_date": "2026-05-19T19:00:00+00:00", "title": "Laataand By Rian"}, {"desc": "'S1/E7'. Saagselstene en 'n unieke vertalingsapparaat vir gestremdes. Dis 'n week voor die Tritech wetenskapkompetisie finale en jong deelnemers deel hulle innoverende idees.", "start_date": "2026-05-19T19:33:00+00:00", "title": "Ideemakers"}, {"desc": "'S16/E6'. Kurt Darren en Spoegwolf stof 'n ou treffer af. Leer Ken Nichola Viviers van Die Toring, en Katryn Kruger leer ons hoe om stylvol in herfs te leef.", "start_date": "2026-05-19T20:03:00+00:00", "title": "Bravo!"}, {"desc": "'S4/E134'. Hanneli wil 'n massiewe besluit neem oor haar toekoms. Arno vind 'n groot geheim uit. Nina maak 'n voorstel aan Juvan.", "start_date": "2026-05-19T20:33:00+00:00", "title": "Diepe Waters"}, {"desc": "'S12/E35'. Gary bevraagteken Justin se vriendskap met Hugo, terwyl Lee-Ann en Mike 'n grens oorsteek. Viper verskyn in Nazeem se w\u00eareld.", "start_date": "2026-05-19T21:04:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S15/E252'. 'n Onskuldige opmerking laat Nicolette wonder. Katryn het gemengde gevoelens oor Ella en dit lyk asof Tertius en Tracy se huwelik finaal op die rotse is.", "start_date": "2026-05-19T21:33:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S21/E19'. Ter viering van Moedersdag word daar met vroue gesels wat nie net as moeders nie, maar ook op ander terreine van die samelewing hul merk gemaak het.", "start_date": "2026-05-19T22:00:00+00:00", "title": "Met 'n Huppel In Die Stap"}, {"desc": "'S14/E7'. Ons is steeds in Londen. Van Newton en Churchill tot vis-en-tjips en koninklike hoede, elke stop bring 'n storie wat die stad se unieke karakter en tydlose tradisies onthul.", "start_date": "2026-05-19T22:32:00+00:00", "title": "Leef Jou Reis"}, {"desc": "'S15/E10 - Bahia'. Met Johan wat nog van sy siekte herstel, is die span bly om Streicher vir 'n paar weke te verwelkom. Hulle reis na die binneland na Len\u00e7ois en Mucug\u00ea naby die Parque Nacional da Chapada Diamantina.", "start_date": "2026-05-19T23:00:00+00:00", "title": "Voetspore"}, {"desc": "'S1/E4 - Old Watchmakers'. Die span gaan na die Old Watchmakers gastehuis in die hart van Bethulie. Di\u00e9 gastehuis het karakter, maar benodig Janie en Griki se hulp om gaste met 'n vars voorkoms te lok.", "start_date": "2026-05-20T00:00:00+00:00", "title": "In Die Sop: Gastehuisrevolusie"}, {"desc": "'S9/E5'. Hierdie week drink Jak tee by Schalk Joubert. 'n Ritmiese kuier oor musiekmeesterskap, samewerking en 'n lewe op die verhoog.", "start_date": "2026-05-20T01:00:00+00:00", "title": "KoppieTeeFontein"}, {"desc": "'S1/E5'. Anita en Melissa is op soek na prokureurs, maar besef dat dit 'n duur storie is. Ouma en Barry re\u00ebl 'n pokertoernooi waar 'n ongenooide gas moeilikheid kan veroorsaak.", "start_date": "2026-05-20T01:33:00+00:00", "title": "Mevrou Fourie & Kie"}, {"desc": "'S3/E5'. Bonn\u00e9 is verstom oor die slim manier wat dr Marietjie Oosthuizen gebruik om tussen klaasneus spesies te onderskei. Sy sien hoe die diertjies oor houtskool poeier loop en hul voetspore los.", "start_date": "2026-05-20T02:00:00+00:00", "title": "Bewonder & Bewaar Met Bonn\u00e9 de Bod"}, {"desc": "'S11/E37'. 'n Saamgestelde program wat die week se hoogtepunte van Die Groot Ontbyt bevat.", "start_date": "2026-05-20T02:30:00+00:00", "title": "Ontbyt Grotes"}, {"desc": "'S1/E2'. Musiekvideo's vir elke smaak.", "start_date": "2026-05-20T03:00:00+00:00", "title": "Musiekvideo's"}, {"desc": "'S11/E181'. Maak jouself vroeg-vroeg voor die kassie tuis, vir die jongste landbounuus, landboumarkte asook interessante tegniese gesprekke.", "start_date": "2026-05-20T03:29:00+00:00", "title": "GROOTplaas"}, {"desc": "'S7/E43'. Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosa\u00efek gemeente. Rowland Jones ontbloot die krag en geheimenis van die konsep om saam te moet wag in vertroue.", "start_date": "2026-05-20T03:50:00+00:00", "title": "Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis"}, {"desc": "'S11/E183'. Aktualiteit, nuus, verkeer, weer en lekker Afrikaanse musiek is alles op die spyskaart, saam met #DieGrootOntbyt-span.", "start_date": "2026-05-20T04:00:00+00:00", "title": "Die GROOT Ontbyt"}, {"desc": "'S7/E43'. Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosa\u00efek gemeente. Rowland Jones ontbloot die krag en geheimenis van die konsep om saam te moet wag in vertroue.", "start_date": "2026-05-20T06:00:00+00:00", "title": "Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis"}, {"desc": "'S1/E103'. Doh is 'n slim en verantwoordelike haas wat klavier speel. Die meerkat, Ray, is 'n stoute en impulsiewe kitaarspeler. En Mi is 'n nuuskierige apie wat die dromme speel en baie vrae vra.", "start_date": "2026-05-20T06:15:00+00:00", "title": "Doh Ray Mi"}, {"desc": "'S15/E252'. 'n Onskuldige opmerking laat Nicolette wonder. Katryn het gemengde gevoelens oor Ella en dit lyk asof Tertius en Tracy se huwelik finaal op die rotse is.", "start_date": "2026-05-20T06:30:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S12/E35'. Gary bevraagteken Justin se vriendskap met Hugo, terwyl Lee-Ann en Mike 'n grens oorsteek. Viper verskyn in Nazeem se w\u00eareld.", "start_date": "2026-05-20T07:00:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S4/E134'. Hanneli wil 'n massiewe besluit neem oor haar toekoms. Arno vind 'n groot geheim uit. Nina maak 'n voorstel aan Juvan.", "start_date": "2026-05-20T07:30:00+00:00", "title": "Diepe Waters"}, {"desc": "'S1/E5'. Anita en Melissa is op soek na prokureurs, maar besef dat dit 'n duur storie is. Ouma en Barry re\u00ebl 'n pokertoernooi waar 'n ongenooide gas moeilikheid kan veroorsaak.", "start_date": "2026-05-20T08:00:00+00:00", "title": "Mevrou Fourie & Kie"}, {"desc": "'S34/E6'. Die bakkiew\u00eareld het 'n nuwe speler en hy kom nie uit Sjina uit nie. Ons vat 'n Jeep Wrangler Rubicon vir 'n draai en besigtig 'n indrukwekkende Cruiser-versameling.", "start_date": "2026-05-20T08:30:00+00:00", "title": "La't Wiel"}, {"desc": "'S1/E4 - Old Watchmakers'. Die span gaan na die Old Watchmakers gastehuis in die hart van Bethulie. Di\u00e9 gastehuis het karakter, maar benodig Janie en Griki se hulp om gaste met 'n vars voorkoms te lok.", "start_date": "2026-05-20T09:00:00+00:00", "title": "In Die Sop: Gastehuisrevolusie"}, {"desc": "'S1/E2'. Jollyboy vind uit van Joey en Stoffel se verhouding en jaag hulle weg. Pieter sukkel om werk te kry. Pieter en Dolf is in sak en as oor Elsie se skielike dood.", "start_date": "2026-05-20T10:00:00+00:00", "title": "Konings"}, {"desc": "'S1/E7'. Saagselstene en 'n unieke vertalingsapparaat vir gestremdes. Dis 'n week voor die Tritech wetenskapkompetisie finale en jong deelnemers deel hulle innoverende idees.", "start_date": "2026-05-20T11:00:00+00:00", "title": "Ideemakers"}, {"desc": "'S2/E6 - Dr Ludivia Strauss'. Gesondheid is goud werd. Hierdie week gesels dr Ludivia Strauss saam met my oor die fyn balans van vrouwees en hoe om 'n gebalanseerde lewe met lekker kos te kombineer.", "start_date": "2026-05-20T11:30:00+00:00", "title": "Lekker & Goed"}, {"desc": "'S28/E7'. Dave Pepler gesels op die bank. Ons besoek 'n pistachio-plaas, asook 'n trots plaaslike skeepswerf. Dan leer ons meer oor luukse wol en kuier op die Wes-Kaap se Kw\u00eala Dorp van die Jaar finalis.", "start_date": "2026-05-20T12:00:00+00:00", "title": "Kw\u00eala"}, {"desc": "'S10/E42'. Ons berig oor stormskade in die Kaap, Donald Trump en Xi Jinping se beraad en voer 'n gesprek oor onwettige mynbou.", "start_date": "2026-05-20T13:00:00+00:00", "title": "In Gesprek"}, {"desc": "'S5/E7'. Jan-Hendrik van der Westhuizen is die eerste Suid-Afrikaner om in 2016 'n Michelin ster te kry vir sy restaurant, JAN, in Nice, Frankryk. Sedertdien het JAN elke jaar daarin geslaag om sy ster te behou.", "start_date": "2026-05-20T14:00:00+00:00", "title": "Laataand By Rian"}, {"desc": "'S10/E12'. Hierdie week deel Robert Archer, Mervin Beukes en Nico Smit stories vol humor en hart, met musiek saam met Schalk Joubert en musikante.", "start_date": "2026-05-20T14:30:00+00:00", "title": "OppieStoep"}, {"desc": "'S1/E6'. Ou wedywerings en nuwe bondgenootskappe ontvou wanneer Ezra die gevolge trotseer. Ryan se eerste dag bring spanning en Stella ontdek 'n baanbrekende leidraad in Mandy's Mints.", "start_date": "2026-05-20T15:00:00+00:00", "title": "Die Toring"}, {"desc": "'S21/E20'. Die voordele van Parkruns vir seniors word ondersoek en ons gesels met die stigter daarvan in Suid-Afrika, Bruce Fordyce.", "start_date": "2026-05-20T15:30:00+00:00", "title": "Met 'n Huppel In Die Stap"}, {"desc": "'S12/E36'. Hugo kruip by Justin weg om die paparazzi te ontwyk. Mike en Lee-Ann spandeer tyd saam, terwyl Angie steeds hoop dat Wade die groot vraag gaan vra. Maar gaan hy?", "start_date": "2026-05-20T16:00:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S4/E135'. Ren\u00e9 is bang na 'n nuwe situasie Boskruin ruk. Arno voel skuldig en sit met 'n krisis. Juvan nooi vriende na die Snake Lounge.", "start_date": "2026-05-20T16:30:00+00:00", "title": "Diepe Waters"}, {"desc": "'S17/E51'. Daaglikse nuushooftrekke, sporthoogtepunte en weervooruitskouing in Afrikaans.", "start_date": "2026-05-20T17:00:00+00:00", "title": "eNuus"}, {"desc": "'S15/E253'. Tertius en Joe se aand by Doepa het ernstige nagevolge. Ella plaas al meer druk op Johan vir die bestuurspos by Ongevalle en sy is geskok wanneer hy Katryn se ware identiteit onthul.", "start_date": "2026-05-20T17:30:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S15/E11 - Rio De Janeiro'. Dit is 'n ontspannende week by die standbeeld van Christus die Verlosser, die strande van Ipanema en Copacabana, die Selar\u00f3n-trappe, 'n sokkerwedstryd by Maracan\u00e3 en 'n kabelkarrit na die Suikerbroodberg.", "start_date": "2026-05-20T18:00:00+00:00", "title": "Voetspore"}, {"desc": "'S9/E6'. Hierdie week drink Jak tee by Success Lekabe. 'n Lewendige kuier oor radio, stemkrag, kultuur en haar reis in uitsaaiwese.", "start_date": "2026-05-20T19:00:00+00:00", "title": "KoppieTeeFontein"}, {"desc": "'S3/E5'. Bonn\u00e9 is verstom oor die slim manier wat dr Marietjie Oosthuizen gebruik om tussen klaasneus spesies te onderskei. Sy sien hoe die diertjies oor houtskool poeier loop en hul voetspore los.", "start_date": "2026-05-20T19:30:00+00:00", "title": "Bewonder & Bewaar Met Bonn\u00e9 de Bod"}, {"desc": "'S1/E5'. Anita en Melissa is op soek na prokureurs, maar besef dat dit 'n duur storie is. Ouma en Barry re\u00ebl 'n pokertoernooi waar 'n ongenooide gas moeilikheid kan veroorsaak.", "start_date": "2026-05-20T20:00:00+00:00", "title": "Mevrou Fourie & Kie"}, {"desc": "'S4/E135'. Ren\u00e9 is bang na 'n nuwe situasie Boskruin ruk. Arno voel skuldig en sit met 'n krisis. Juvan nooi vriende na die Snake Lounge.", "start_date": "2026-05-20T20:30:00+00:00", "title": "Diepe Waters"}, {"desc": "'S12/E36'. Hugo kruip by Justin weg om die paparazzi te ontwyk. Mike en Lee-Ann spandeer tyd saam, terwyl Angie steeds hoop dat Wade die groot vraag gaan vra. Maar gaan hy?", "start_date": "2026-05-20T21:00:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S15/E253'. Tertius en Joe se aand by Doepa het ernstige nagevolge. Ella plaas al meer druk op Johan vir die bestuurspos by Ongevalle en sy is geskok wanneer hy Katryn se ware identiteit onthul.", "start_date": "2026-05-20T21:30:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S15/E253'. Tertius en Joe se aand by Doepa het ernstige nagevolge. Ella plaas al meer druk op Johan vir die bestuurspos by Ongevalle en sy is geskok wanneer hy Katryn se ware identiteit onthul.", "start_date": "2026-05-20T21:31:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S28/E7 - Stilbaai-Boekefees'. Die Stilbaai-boekefees is die grootste van sy soort in Suid-Afrika en fokus op boeke en skrywers wat in die afgelope jaar gepubliseer is en nuuswaardig was. Lundi Khoisan kuier saam in Stilbaai.", "start_date": "2026-05-20T22:00:00+00:00", "title": "Fi\u00ebsta"}, {"desc": "'S21/E20'. Die voordele van Parkruns vir seniors word ondersoek en ons gesels met die stigter daarvan in Suid-Afrika, Bruce Fordyce.", "start_date": "2026-05-20T22:30:00+00:00", "title": "Met 'n Huppel In Die Stap"}, {"desc": "'S16/E6'. Kurt Darren en Spoegwolf stof 'n ou treffer af. Leer Ken Nichola Viviers van Die Toring, en Katryn Kruger leer ons hoe om stylvol in herfs te leef.", "start_date": "2026-05-20T23:00:00+00:00", "title": "Bravo!"}, {"desc": "'S5/E7'. Jan-Hendrik van der Westhuizen is die eerste Suid-Afrikaner om in 2016 'n Michelin ster te kry vir sy restaurant, JAN, in Nice, Frankryk. Sedertdien het JAN elke jaar daarin geslaag om sy ster te behou.", "start_date": "2026-05-20T23:30:00+00:00", "title": "Laataand By Rian"}], "offset": "+00:00", "timezone": "UTC", "error_code": -1, "start_date": "2026-05-19", "icon": "https://epg.pw/media/images/epg/2025/08/15/20250815040220045555_22.png"}