{"end_date": "2026-05-22", "name": "KykNET HD", "info_url": "https://epg.pw/channels/451038/20260520.html", "country": "South Africa", "description": null, "error_message": "", "provider": "", "source_url": "https://epg.pw/api/epg.json?channel_id=451038&date=20260520&timezone=None", "epg_list": [{"desc": "'S1/E4 - Old Watchmakers'. Die span gaan na die Old Watchmakers gastehuis in die hart van Bethulie. Di\u00e9 gastehuis het karakter, maar benodig Janie en Griki se hulp om gaste met 'n vars voorkoms te lok.", "start_date": "2026-05-20T00:00:00+00:00", "title": "In Die Sop: Gastehuisrevolusie"}, {"desc": "'S9/E5'. Hierdie week drink Jak tee by Schalk Joubert. 'n Ritmiese kuier oor musiekmeesterskap, samewerking en 'n lewe op die verhoog.", "start_date": "2026-05-20T01:00:00+00:00", "title": "KoppieTeeFontein"}, {"desc": "'S1/E5'. Anita en Melissa is op soek na prokureurs, maar besef dat dit 'n duur storie is. Ouma en Barry re\u00ebl 'n pokertoernooi waar 'n ongenooide gas moeilikheid kan veroorsaak.", "start_date": "2026-05-20T01:33:00+00:00", "title": "Mevrou Fourie & Kie"}, {"desc": "'S3/E5'. Bonn\u00e9 is verstom oor die slim manier wat dr Marietjie Oosthuizen gebruik om tussen klaasneus spesies te onderskei. Sy sien hoe die diertjies oor houtskool poeier loop en hul voetspore los.", "start_date": "2026-05-20T02:00:00+00:00", "title": "Bewonder & Bewaar Met Bonn\u00e9 de Bod"}, {"desc": "'S11/E37'. 'n Saamgestelde program wat die week se hoogtepunte van Die Groot Ontbyt bevat.", "start_date": "2026-05-20T02:30:00+00:00", "title": "Ontbyt Grotes"}, {"desc": "'S1/E2'. Musiekvideo's vir elke smaak.", "start_date": "2026-05-20T03:00:00+00:00", "title": "Musiekvideo's"}, {"desc": "'S11/E181'. Maak jouself vroeg-vroeg voor die kassie tuis, vir die jongste landbounuus, landboumarkte asook interessante tegniese gesprekke.", "start_date": "2026-05-20T03:29:00+00:00", "title": "GROOTplaas"}, {"desc": "'S7/E43'. Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosa\u00efek gemeente. Rowland Jones ontbloot die krag en geheimenis van die konsep om saam te moet wag in vertroue.", "start_date": "2026-05-20T03:50:00+00:00", "title": "Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis"}, {"desc": "'S11/E183'. Aktualiteit, nuus, verkeer, weer en lekker Afrikaanse musiek is alles op die spyskaart, saam met #DieGrootOntbyt-span.", "start_date": "2026-05-20T04:00:00+00:00", "title": "Die GROOT Ontbyt"}, {"desc": "'S7/E43'. Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosa\u00efek gemeente. Rowland Jones ontbloot die krag en geheimenis van die konsep om saam te moet wag in vertroue.", "start_date": "2026-05-20T06:00:00+00:00", "title": "Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis"}, {"desc": "'S1/E103'. Doh is 'n slim en verantwoordelike haas wat klavier speel. Die meerkat, Ray, is 'n stoute en impulsiewe kitaarspeler. En Mi is 'n nuuskierige apie wat die dromme speel en baie vrae vra.", "start_date": "2026-05-20T06:15:00+00:00", "title": "Doh Ray Mi"}, {"desc": "'S15/E252'. 'n Onskuldige opmerking laat Nicolette wonder. Katryn het gemengde gevoelens oor Ella en dit lyk asof Tertius en Tracy se huwelik finaal op die rotse is.", "start_date": "2026-05-20T06:30:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S12/E35'. Gary bevraagteken Justin se vriendskap met Hugo, terwyl Lee-Ann en Mike 'n grens oorsteek. Viper verskyn in Nazeem se w\u00eareld.", "start_date": "2026-05-20T07:00:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S4/E134'. Hanneli wil 'n massiewe besluit neem oor haar toekoms. Arno vind 'n groot geheim uit. Nina maak 'n voorstel aan Juvan.", "start_date": "2026-05-20T07:30:00+00:00", "title": "Diepe Waters"}, {"desc": "'S1/E5'. Anita en Melissa is op soek na prokureurs, maar besef dat dit 'n duur storie is. Ouma en Barry re\u00ebl 'n pokertoernooi waar 'n ongenooide gas moeilikheid kan veroorsaak.", "start_date": "2026-05-20T08:00:00+00:00", "title": "Mevrou Fourie & Kie"}, {"desc": "'S34/E6'. Die bakkiew\u00eareld het 'n nuwe speler en hy kom nie uit Sjina uit nie. Ons vat 'n Jeep Wrangler Rubicon vir 'n draai en besigtig 'n indrukwekkende Cruiser-versameling.", "start_date": "2026-05-20T08:30:00+00:00", "title": "La't Wiel"}, {"desc": "'S1/E4 - Old Watchmakers'. Die span gaan na die Old Watchmakers gastehuis in die hart van Bethulie. Di\u00e9 gastehuis het karakter, maar benodig Janie en Griki se hulp om gaste met 'n vars voorkoms te lok.", "start_date": "2026-05-20T09:00:00+00:00", "title": "In Die Sop: Gastehuisrevolusie"}, {"desc": "'S1/E2'. Jollyboy vind uit van Joey en Stoffel se verhouding en jaag hulle weg. Pieter sukkel om werk te kry. Pieter en Dolf is in sak en as oor Elsie se skielike dood.", "start_date": "2026-05-20T10:00:00+00:00", "title": "Konings"}, {"desc": "'S1/E7'. Saagselstene en 'n unieke vertalingsapparaat vir gestremdes. Dis 'n week voor die Tritech wetenskapkompetisie finale en jong deelnemers deel hulle innoverende idees.", "start_date": "2026-05-20T11:00:00+00:00", "title": "Ideemakers"}, {"desc": "'S2/E6 - Dr Ludivia Strauss'. Gesondheid is goud werd. Hierdie week gesels dr Ludivia Strauss saam met my oor die fyn balans van vrouwees en hoe om 'n gebalanseerde lewe met lekker kos te kombineer.", "start_date": "2026-05-20T11:30:00+00:00", "title": "Lekker & Goed"}, {"desc": "'S28/E7'. Dave Pepler gesels op die bank. Ons besoek 'n pistachio-plaas, asook 'n trots plaaslike skeepswerf. Dan leer ons meer oor luukse wol en kuier op die Wes-Kaap se Kw\u00eala Dorp van die Jaar finalis.", "start_date": "2026-05-20T12:00:00+00:00", "title": "Kw\u00eala"}, {"desc": "'S10/E42'. Ons berig oor stormskade in die Kaap, Donald Trump en Xi Jinping se beraad en voer 'n gesprek oor onwettige mynbou.", "start_date": "2026-05-20T13:00:00+00:00", "title": "In Gesprek"}, {"desc": "'S5/E7'. Jan-Hendrik van der Westhuizen is die eerste Suid-Afrikaner om in 2016 'n Michelin ster te kry vir sy restaurant, JAN, in Nice, Frankryk. Sedertdien het JAN elke jaar daarin geslaag om sy ster te behou.", "start_date": "2026-05-20T14:00:00+00:00", "title": "Laataand By Rian"}, {"desc": "'S10/E12'. Hierdie week deel Robert Archer, Mervin Beukes en Nico Smit stories vol humor en hart, met musiek saam met Schalk Joubert en musikante.", "start_date": "2026-05-20T14:30:00+00:00", "title": "OppieStoep"}, {"desc": "'S1/E6'. Ou wedywerings en nuwe bondgenootskappe ontvou wanneer Ezra die gevolge trotseer. Ryan se eerste dag bring spanning en Stella ontdek 'n baanbrekende leidraad in Mandy's Mints.", "start_date": "2026-05-20T15:00:00+00:00", "title": "Die Toring"}, {"desc": "'S21/E20'. Die voordele van Parkruns vir seniors word ondersoek en ons gesels met die stigter daarvan in Suid-Afrika, Bruce Fordyce.", "start_date": "2026-05-20T15:30:00+00:00", "title": "Met 'n Huppel In Die Stap"}, {"desc": "'S12/E36'. Hugo kruip by Justin weg om die paparazzi te ontwyk. Mike en Lee-Ann spandeer tyd saam, terwyl Angie steeds hoop dat Wade die groot vraag gaan vra. Maar gaan hy?", "start_date": "2026-05-20T16:00:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S4/E135'. Ren\u00e9 is bang na 'n nuwe situasie Boskruin ruk. Arno voel skuldig en sit met 'n krisis. Juvan nooi vriende na die Snake Lounge.", "start_date": "2026-05-20T16:30:00+00:00", "title": "Diepe Waters"}, {"desc": "'S17/E51'. Daaglikse nuushooftrekke, sporthoogtepunte en weervooruitskouing in Afrikaans.", "start_date": "2026-05-20T17:00:00+00:00", "title": "eNuus"}, {"desc": "'S15/E253'. Tertius en Joe se aand by Doepa het ernstige nagevolge. Ella plaas al meer druk op Johan vir die bestuurspos by Ongevalle en sy is geskok wanneer hy Katryn se ware identiteit onthul.", "start_date": "2026-05-20T17:30:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S15/E11 - Rio De Janeiro'. Dit is 'n ontspannende week by die standbeeld van Christus die Verlosser, die strande van Ipanema en Copacabana, die Selar\u00f3n-trappe, 'n sokkerwedstryd by Maracan\u00e3 en 'n kabelkarrit na die Suikerbroodberg.", "start_date": "2026-05-20T18:00:00+00:00", "title": "Voetspore"}, {"desc": "'S9/E6'. Hierdie week drink Jak tee by Success Lekabe. 'n Lewendige kuier oor radio, stemkrag, kultuur en haar reis in uitsaaiwese.", "start_date": "2026-05-20T19:00:00+00:00", "title": "KoppieTeeFontein"}, {"desc": "'S3/E5'. Bonn\u00e9 is verstom oor die slim manier wat dr Marietjie Oosthuizen gebruik om tussen klaasneus spesies te onderskei. Sy sien hoe die diertjies oor houtskool poeier loop en hul voetspore los.", "start_date": "2026-05-20T19:30:00+00:00", "title": "Bewonder & Bewaar Met Bonn\u00e9 de Bod"}, {"desc": "'S1/E5'. Anita en Melissa is op soek na prokureurs, maar besef dat dit 'n duur storie is. Ouma en Barry re\u00ebl 'n pokertoernooi waar 'n ongenooide gas moeilikheid kan veroorsaak.", "start_date": "2026-05-20T20:00:00+00:00", "title": "Mevrou Fourie & Kie"}, {"desc": "'S4/E135'. Ren\u00e9 is bang na 'n nuwe situasie Boskruin ruk. Arno voel skuldig en sit met 'n krisis. Juvan nooi vriende na die Snake Lounge.", "start_date": "2026-05-20T20:30:00+00:00", "title": "Diepe Waters"}, {"desc": "'S12/E36'. Hugo kruip by Justin weg om die paparazzi te ontwyk. Mike en Lee-Ann spandeer tyd saam, terwyl Angie steeds hoop dat Wade die groot vraag gaan vra. Maar gaan hy?", "start_date": "2026-05-20T21:00:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S15/E253'. Tertius en Joe se aand by Doepa het ernstige nagevolge. Ella plaas al meer druk op Johan vir die bestuurspos by Ongevalle en sy is geskok wanneer hy Katryn se ware identiteit onthul.", "start_date": "2026-05-20T21:30:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S15/E253'. Tertius en Joe se aand by Doepa het ernstige nagevolge. Ella plaas al meer druk op Johan vir die bestuurspos by Ongevalle en sy is geskok wanneer hy Katryn se ware identiteit onthul.", "start_date": "2026-05-20T21:31:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S28/E7 - Stilbaai-Boekefees'. Die Stilbaai-boekefees is die grootste van sy soort in Suid-Afrika en fokus op boeke en skrywers wat in die afgelope jaar gepubliseer is en nuuswaardig was. Lundi Khoisan kuier saam in Stilbaai.", "start_date": "2026-05-20T22:00:00+00:00", "title": "Fi\u00ebsta"}, {"desc": "'S21/E20'. Die voordele van Parkruns vir seniors word ondersoek en ons gesels met die stigter daarvan in Suid-Afrika, Bruce Fordyce.", "start_date": "2026-05-20T22:30:00+00:00", "title": "Met 'n Huppel In Die Stap"}, {"desc": "'S16/E6'. Kurt Darren en Spoegwolf stof 'n ou treffer af. Leer Ken Nichola Viviers van Die Toring, en Katryn Kruger leer ons hoe om stylvol in herfs te leef.", "start_date": "2026-05-20T23:00:00+00:00", "title": "Bravo!"}, {"desc": "'S5/E7'. Jan-Hendrik van der Westhuizen is die eerste Suid-Afrikaner om in 2016 'n Michelin ster te kry vir sy restaurant, JAN, in Nice, Frankryk. Sedertdien het JAN elke jaar daarin geslaag om sy ster te behou.", "start_date": "2026-05-20T23:30:00+00:00", "title": "Laataand By Rian"}, {"desc": "'S10/E42'. Ons berig oor stormskade in die Kaap, Donald Trump en Xi Jinping se beraad en voer 'n gesprek oor onwettige mynbou.", "start_date": "2026-05-21T00:01:00+00:00", "title": "In Gesprek"}, {"desc": "'S1/E4 - Old Watchmakers'. Die span gaan na die Old Watchmakers gastehuis in die hart van Bethulie. Di\u00e9 gastehuis het karakter, maar benodig Janie en Griki se hulp om gaste met 'n vars voorkoms te lok.", "start_date": "2026-05-21T01:00:00+00:00", "title": "In Die Sop: Gastehuisrevolusie"}, {"desc": "'S28/E7'. Dave Pepler gesels op die bank. Ons besoek 'n pistachio-plaas, asook 'n trots plaaslike skeepswerf. Dan leer ons meer oor luukse wol en kuier op die Wes-Kaap se Kw\u00eala Dorp van die Jaar finalis.", "start_date": "2026-05-21T02:00:00+00:00", "title": "Kw\u00eala"}, {"desc": "'S1/E2'. Musiekvideo's vir elke smaak.", "start_date": "2026-05-21T03:00:00+00:00", "title": "Musiekvideo's"}, {"desc": "'S11/E182'. GROOTplaas fokus op dit wat saak maak in landbou: insiggewende gesprekke, praktiese kennis en aktuele uitdagings vir produsente.", "start_date": "2026-05-21T03:29:00+00:00", "title": "GROOTplaas"}, {"desc": "'S7/E44'. Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosa\u00efek gemeente. Jurie Schoeman begelei en herinner ons weer aan die opheffende krag van musiek in ons aanbidding.", "start_date": "2026-05-21T03:50:00+00:00", "title": "Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis"}, {"desc": "'S11/E184'. Aktualiteit, nuus, verkeer, weer en lekker Afrikaanse musiek is alles op die spyskaart, saam met #DieGrootOntbyt-span.", "start_date": "2026-05-21T04:00:00+00:00", "title": "Die GROOT Ontbyt"}, {"desc": "'S7/E44'. Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosa\u00efek gemeente. Jurie Schoeman begelei en herinner ons weer aan die opheffende krag van musiek in ons aanbidding.", "start_date": "2026-05-21T06:00:00+00:00", "title": "Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis"}, {"desc": "'S1/E104'. Doh is 'n slim en verantwoordelike haas wat klavier speel. Die meerkat, Ray, is 'n stoute en impulsiewe kitaarspeler. En Mi is 'n nuuskierige apie wat die dromme speel en baie vrae vra.", "start_date": "2026-05-21T06:15:00+00:00", "title": "Doh Ray Mi"}, {"desc": "'S15/E253'. Tertius en Joe se aand by Doepa het ernstige nagevolge. Ella plaas al meer druk op Johan vir die bestuurspos by Ongevalle en sy is geskok wanneer hy Katryn se ware identiteit onthul.", "start_date": "2026-05-21T06:30:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S12/E36'. Hugo kruip by Justin weg om die paparazzi te ontwyk. Mike en Lee-Ann spandeer tyd saam, terwyl Angie steeds hoop dat Wade die groot vraag gaan vra. Maar gaan hy?", "start_date": "2026-05-21T07:00:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S4/E135'. Ren\u00e9 is bang na 'n nuwe situasie Boskruin ruk. Arno voel skuldig en sit met 'n krisis. Juvan nooi vriende na die Snake Lounge.", "start_date": "2026-05-21T07:30:00+00:00", "title": "Diepe Waters"}, {"desc": "'S15/E11 - Rio De Janeiro'. Dit is 'n ontspannende week by die standbeeld van Christus die Verlosser, die strande van Ipanema en Copacabana, die Selar\u00f3n-trappe, 'n sokkerwedstryd by Maracan\u00e3 en 'n kabelkarrit na die Suikerbroodberg.", "start_date": "2026-05-21T08:00:00+00:00", "title": "Voetspore"}, {"desc": "'S21/E20'. Die voordele van Parkruns vir seniors word ondersoek en ons gesels met die stigter daarvan in Suid-Afrika, Bruce Fordyce.", "start_date": "2026-05-21T09:00:00+00:00", "title": "Met 'n Huppel In Die Stap"}, {"desc": "'S34/E6'. Die bakkiew\u00eareld het 'n nuwe speler en hy kom nie uit Sjina uit nie. Ons vat 'n Jeep Wrangler Rubicon vir 'n draai en besigtig 'n indrukwekkende Cruiser-versameling.", "start_date": "2026-05-21T09:30:00+00:00", "title": "La't Wiel"}, {"desc": "'S28/E7 - Stilbaai-Boekefees'. Die Stilbaai-boekefees is die grootste van sy soort in Suid-Afrika en fokus op boeke en skrywers wat in die afgelope jaar gepubliseer is en nuuswaardig was. Lundi Khoisan kuier saam in Stilbaai.", "start_date": "2026-05-21T10:00:00+00:00", "title": "Fi\u00ebsta"}, {"desc": "'S1/E5'. Anita en Melissa is op soek na prokureurs, maar besef dat dit 'n duur storie is. Ouma en Barry re\u00ebl 'n pokertoernooi waar 'n ongenooide gas moeilikheid kan veroorsaak.", "start_date": "2026-05-21T10:30:00+00:00", "title": "Mevrou Fourie & Kie"}, {"desc": "'S13/E7'. ontbytSAKE se ateljeegas is die voormalige Protea krieketspeler, Rassie van der Dussen en die SAKEfokus is in Heidelberg, Gauteng.", "start_date": "2026-05-21T11:00:00+00:00", "title": "ontbytSAKE"}, {"desc": "'S10/E12'. Hierdie week deel Robert Archer, Mervin Beukes en Nico Smit stories vol humor en hart, met musiek saam met Schalk Joubert en musikante.", "start_date": "2026-05-21T12:30:00+00:00", "title": "OppieStoep"}, {"desc": "'S9/E6'. Hierdie week drink Jak tee by Success Lekabe. 'n Lewendige kuier oor radio, stemkrag, kultuur en haar reis in uitsaaiwese.", "start_date": "2026-05-21T13:00:00+00:00", "title": "KoppieTeeFontein"}, {"desc": "'S16/E6'. Kurt Darren en Spoegwolf stof 'n ou treffer af. Leer Ken Nichola Viviers van Die Toring, en Katryn Kruger leer ons hoe om stylvol in herfs te leef.", "start_date": "2026-05-21T13:30:00+00:00", "title": "Bravo!"}, {"desc": "'S1/E5'. Anita en Melissa is op soek na prokureurs, maar besef dat dit 'n duur storie is. Ouma en Barry re\u00ebl 'n pokertoernooi waar 'n ongenooide gas moeilikheid kan veroorsaak.", "start_date": "2026-05-21T14:00:00+00:00", "title": "Mevrou Fourie & Kie"}, {"desc": "'S28/E7'. Dave Pepler gesels op die bank. Ons besoek 'n pistachio-plaas, asook 'n trots plaaslike skeepswerf. Dan leer ons meer oor luukse wol en kuier op die Wes-Kaap se Kw\u00eala Dorp van die Jaar finalis.", "start_date": "2026-05-21T14:30:00+00:00", "title": "Kw\u00eala"}, {"desc": "'S2/E7 - Mari-Louis Guy'. Hierdie week kom kuier Mari-Louis Guy by my. Ons gaan lekker retro-nostalgies raak met foelie en Tupperware.", "start_date": "2026-05-21T15:30:00+00:00", "title": "Lekker & Goed"}, {"desc": "'S12/E37'. Zoe probeer die pad vorentoe navigeer. Nazeem ontdek 'n ander kant van Viper, en Mike verras Lee-Ann.", "start_date": "2026-05-21T16:00:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S4/E136'. Ren\u00e9 neem sake in haar eie hande. Sam gee vir Hanneli slegte nuus. Frans verras vir Zelda. Arno vra die Helder Hoop inwoners om verskoning.", "start_date": "2026-05-21T16:30:00+00:00", "title": "Diepe Waters"}, {"desc": "'S17/E52'. Daaglikse nuushooftrekke, sporthoogtepunte en weervooruitskouing in Afrikaans.", "start_date": "2026-05-21T17:00:00+00:00", "title": "eNuus"}, {"desc": "'S15/E254'. Tertius vertrek binnekort. Een van Uys en Nicolette se gaste sien iets wat sy nie moes nie en Ella s\u00ea die verkeerde ding vir iemand.", "start_date": "2026-05-21T17:30:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S1/E5 - Die Kuierhuis'. Amanda bedryf die Kuierhuis op haar plaas buite Ventersburg en sy benodig hulp om di\u00e9 gastehuis winsgewend te maak. Janie en Griki rol hul moue op om oplossings te vind.", "start_date": "2026-05-21T18:00:00+00:00", "title": "In Die Sop: Gastehuisrevolusie"}, {"desc": "'S16/E7'. Die Janne raak vuurwarm met 'n nuwe enkelsnit. Ons maak 'n draai by die SA Modeweek en klop aan by Minke Marais van Die Oord.", "start_date": "2026-05-21T19:00:00+00:00", "title": "Bravo!"}, {"desc": "'S1/E5 - Geheime'. Martie en Brandi soek in verskillende rigtings. Seerust het meer as een geheim om weg te steek.", "start_date": "2026-05-21T19:30:00+00:00", "title": "Die Oord"}, {"desc": "'S4/E136'. Ren\u00e9 neem sake in haar eie hande. Sam gee vir Hanneli slegte nuus. Frans verras vir Zelda. Arno vra die Helder Hoop inwoners om verskoning.", "start_date": "2026-05-21T20:30:00+00:00", "title": "Diepe Waters"}, {"desc": "'S12/E37'. Zoe probeer die pad vorentoe navigeer. Nazeem ontdek 'n ander kant van Viper, en Mike verras Lee-Ann.", "start_date": "2026-05-21T21:00:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S15/E254'. Tertius vertrek binnekort. Een van Uys en Nicolette se gaste sien iets wat sy nie moes nie en Ella s\u00ea die verkeerde ding vir iemand.", "start_date": "2026-05-21T21:30:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S16/E7'. Die Janne raak vuurwarm met 'n nuwe enkelsnit. Ons maak 'n draai by die SA Modeweek en klop aan by Minke Marais van Die Oord.", "start_date": "2026-05-21T22:00:00+00:00", "title": "Bravo!"}, {"desc": "'S1/E5'. Anita en Melissa is op soek na prokureurs, maar besef dat dit 'n duur storie is. Ouma en Barry re\u00ebl 'n pokertoernooi waar 'n ongenooide gas moeilikheid kan veroorsaak.", "start_date": "2026-05-21T22:30:00+00:00", "title": "Mevrou Fourie & Kie"}, {"desc": "'S28/E7'. Dave Pepler gesels op die bank. Ons besoek 'n pistachio-plaas, asook 'n trots plaaslike skeepswerf. Dan leer ons meer oor luukse wol en kuier op die Wes-Kaap se Kw\u00eala Dorp van die Jaar finalis.", "start_date": "2026-05-21T23:00:00+00:00", "title": "Kw\u00eala"}, {"desc": "'S15/E11 - Rio De Janeiro'. Dit is 'n ontspannende week by die standbeeld van Christus die Verlosser, die strande van Ipanema en Copacabana, die Selar\u00f3n-trappe, 'n sokkerwedstryd by Maracan\u00e3 en 'n kabelkarrit na die Suikerbroodberg.", "start_date": "2026-05-22T00:00:00+00:00", "title": "Voetspore"}], "offset": "+00:00", "timezone": "UTC", "error_code": -1, "start_date": "2026-05-20", "icon": "https://epg.pw/media/images/epg/2025/08/15/20250815040220045555_22.png"}