{"end_date": "2026-06-08", "name": "KykNET HD", "info_url": "https://epg.pw/channels/451038/20260606.html", "country": "South Africa", "description": null, "error_message": "", "provider": "", "source_url": "https://epg.pw/api/epg.json?channel_id=451038&date=20260606&timezone=None", "epg_list": [{"desc": "'S3/E8'. Bonn\u00e9 de Bod is terug en sy reis na van die mees skouspelagtige uithoeke van ons planeet. Van Suid-Afrika tot die Namib-woestyn tot die sneeubedekte Sierra Nevada-berge in Noord-Amerika.", "start_date": "2026-06-07T18:30:00+00:00", "title": "Bewonder & Bewaar Met Bonn\u00e9 de Bod"}, {"desc": "'S1/E5'. Sid en Jollyboy word op borg vrygelaat. Dolf en Rika raak baie goeie vriende tot Herman se ergernis. Joey daag onverwags by die Roodt huis op.", "start_date": "2026-06-07T19:00:00+00:00", "title": "Konings"}, {"desc": "'S5/E9'. DJ Fresh is gebore in Botswana, maar dit was in Suid-Afrika dat sy loopbaan as radio-omroeper en platejoggie behoorlik vlamgevat het. En een ding was vroeg duidelik, Fresh was nie bang om sy opinie te lig nie.", "start_date": "2026-06-07T20:00:00+00:00", "title": "Laataand By Rian"}, {"desc": "'S16/E9'. Ons ontmoet die talentvolle akteur Heinrich Wentzel, draai by die KANNA-toekenningsgeleentheid en woon 'n modevertoning by.", "start_date": "2026-06-07T20:32:00+00:00", "title": "Bravo!"}, {"desc": "'S21/E22'. Van die berekende een miljoen Suid-Afrikaners wat oorsee woon, is heelwat jong getroudes. Ouers wat hul kinders daar besoek, vertel van hul ervarings.", "start_date": "2026-06-07T21:01:00+00:00", "title": "Met 'n Huppel In Die Stap"}, {"desc": "'S15/E13 - Uruguay'. Na meer as 45 000 km gedurende drie ekspedisies van drie maande elk oor 'n tydperk van drie jaar, kom die span by La Chacra Holandesa van Jan en Marieke Kuper in Uruguay aan, waar die reis begin het.", "start_date": "2026-06-07T21:30:00+00:00", "title": "Voetspore"}, {"desc": "'S1/E7 - A Little Guesthouse'. Die span mik na 'a Little Guesthouse' in Bloemfontein, waar eienaar Annalie en bestuurder Suelinke hard werk om die gastehuis te red. Janie en Griki spring in met hulp.", "start_date": "2026-06-07T23:00:00+00:00", "title": "In Die Sop: Gastehuisrevolusie"}, {"desc": "'S11/E40'. 'n Saamgestelde program wat die week se hoogtepunte van Die Groot Ontbyt bevat.", "start_date": "2026-06-08T00:00:00+00:00", "title": "Ontbyt Grotes"}], "offset": "+00:00", "timezone": "UTC", "error_code": -1, "start_date": "2026-06-07", "icon": "https://epg.pw/media/images/epg/2025/08/15/20250815040220045555_22.png"}