{"end_date": "2026-06-15", "name": "KykNET HD", "info_url": "https://epg.pw/channels/451038/20260607.html", "country": "South Africa", "description": null, "error_message": "", "provider": "", "source_url": "https://epg.pw/api/epg.json?channel_id=451038&date=20260607&timezone=None", "epg_list": [{"desc": "'S1/E8'. Melissa maak plan om Golda se geboorteklas by te woon. Anita en Hardus leer mekaar ken, maar Barend probeer haar steeds be\u00efndruk. Ouma en Barry bied 'n oefeningklas aan vir seniors.", "start_date": "2026-06-14T00:00:00+00:00", "title": "Mevrou Fourie & Kie"}, {"desc": "'S16/E10'. Maak die Bulle almal Bokke! Die Bulle is deur na die URC finaal en Die Losie bars van opgewondenheid. Die Bokke-oefenkamp is aangewys en ons debatteer wie die nommer 10-trui moet dra.", "start_date": "2026-06-14T00:30:00+00:00", "title": "Toks & Tjops"}, {"desc": "'S1/E8 - Rigter'. Die druk bou tot 'n breekpunt. 'n Plan misluk en Rigter besluit hoe dit eindig.", "start_date": "2026-06-14T01:30:00+00:00", "title": "Die Oord"}, {"desc": "'S1/E2'. Musiekvideo's vir elke smaak.", "start_date": "2026-06-14T02:30:00+00:00", "title": "Musiekvideo's"}, {"desc": "'S28/E10'. Ons besoek 'n plaaslike weef-onderneming, proe Loxton pasteie, en kuier op die dorp, Val. Ons vind uit wie is Limpopo se Kw\u00eala Dorp van die Jaar finalis.", "start_date": "2026-06-14T04:00:00+00:00", "title": "Kw\u00eala"}, {"desc": "'S11/E3'. Hierdie week deel Jacques de Wet, Hansie Visser en DS Awie Brand stories vol humor en hart, met musiek saam met Schalk Joubert en musikante.", "start_date": "2026-06-14T05:03:00+00:00", "title": "OppieStoep"}, {"desc": "'S13/E11'. ontbytSAKE vier Vadersdag saam met Frank Opperman en sy seun, Frankie. Ons SAKEfokus gaan oor mynbou en ingenieurswese.", "start_date": "2026-06-14T05:34:00+00:00", "title": "ontbytSAKE"}, {"desc": "'S13/E12'. Inspirasie vir jou Lewensreis vanuit Mosa\u00efek gemeente. Miskien is jy vandag sonder hoop? Die goeie nuus is dat jy nie hierdie pad alleen loop nie. Hy is met jou. Met Johan Geyser.", "start_date": "2026-06-14T07:05:00+00:00", "title": "Die Boodskap"}, {"desc": "'S28/E10 - Oppikaaifees'. Verlede week het Wicus aan boord gestap in Kaapstad vir die RSG Oppiwater Kunstefees, en hierdie week klim hy af in Walvisbaai, Namibi\u00eb, waar die Oppikaaifees wag voor die vaart na Kaapstad.", "start_date": "2026-06-14T07:35:00+00:00", "title": "Fi\u00ebsta"}, {"desc": "'S9/E9'. Hierdie week drink Jak tee by Andr\u00e9 de Villiers. 'n Avontuurlike kuier oor 4x4, die buitelewe, stories en 'n lewe op die pad.", "start_date": "2026-06-14T08:05:00+00:00", "title": "KoppieTeeFontein"}, {"desc": "Die Kaapse barokorkes, Camerata Tinta Barocca, speel \u00bf program van gewilde barokwerke op outentieke 18de-eeuse instrumente.", "start_date": "2026-06-14T08:37:00+00:00", "title": "Camerata Tinta Barocca In Konsert"}, {"desc": "'S3/E8'. Bonn\u00e9 besoek die Richtersveld in 'n ongelooflike bloeityd waar die plantkundige, Pieter van Wyk, haar op 'n reis neem deur 'n bergwoestyn landskap wat in 'n tapyt van kleur omskep is.", "start_date": "2026-06-14T09:05:00+00:00", "title": "Bewonder & Bewaar Met Bonn\u00e9 de Bod"}, {"desc": "'S1/E8 - Excelsior'. Die span reis na Porterville, waar Lizce die Excelsior gastehuis op hul familieplaas bedryf. Janie en Willus tree in om di\u00e9 gastehuis te omskep in 'n unieke bestemming.", "start_date": "2026-06-14T09:33:00+00:00", "title": "In Die Sop: Gastehuisrevolusie"}, {"desc": "'S2/E10 - Danie Du Toit'. Hierdie week ontmoet musiek en kos wanneer Danie du Toit van Spoegwolf sy plek aan my tafel inneem. Hy deel sy kreatiewe reis en sy gunsteling-geure.", "start_date": "2026-06-14T10:31:00+00:00", "title": "Lekker & Goed"}, {"desc": "'S21/E23'. Ons hoor vandag van 'n skryf- en slypskool wat by die Bergvallei Aftreelandgoed in Pretoria aangebied is, om veral seniors met hul skryfwerk te help.", "start_date": "2026-06-14T11:02:00+00:00", "title": "Met 'n Huppel In Die Stap"}, {"desc": "'S3/E8'. Bonn\u00e9 besoek die Richtersveld in 'n ongelooflike bloeityd waar die plantkundige, Pieter van Wyk, haar op 'n reis neem deur 'n bergwoestyn landskap wat in 'n tapyt van kleur omskep is.", "start_date": "2026-06-14T11:30:00+00:00", "title": "Bewonder & Bewaar Met Bonn\u00e9 de Bod"}, {"desc": "'S14/E11'. Ons reis deur die hart van die Groot-Karoo, vanaf die ikoniese koppe van Drie Susters tot die stowwerige strate van Beaufort-Wes. Ons ontdek unieke padstalle, opregte gasvryheid en 'n landskap wat jou laat stilraak.", "start_date": "2026-06-14T12:00:00+00:00", "title": "Leef Jou Reis"}, {"desc": "Die 16-jarige amateur-speurder Claire Abrahams se soektog na 'n hond wat in die buurt weggeraak het, lei onverwags tot die oopkrap van ou wonde.", "start_date": "2026-06-14T12:30:00+00:00", "title": "Finding Optel"}, {"desc": "'S16/E10'. Bobby van Jaarsveld maak oop oor sy nuwe enkelsnit. Christia Visser gesels oor haar digkuns en ons klink saam 'n glasie op die Fairtree Atterbury-teater se 15de verjaarsdag.", "start_date": "2026-06-14T13:55:00+00:00", "title": "Bravo!"}, {"desc": "'S2/E1 - Die Karoo'. Van uitgestrekte Karoo-landskappe tot intensiewe boerdery in die Vrystaat, ontmoet ons vier boere wie se stories van familie, veerkragtigheid, liefde en erfenis die kuns van skaapboerdery ontbloot.", "start_date": "2026-06-14T14:25:00+00:00", "title": "Lamb Champs: Die Hart & Siel Van..."}, {"desc": "'S11/E3'. Hierdie week deel Jacques de Wet, Hansie Visser en DS Awie Brand stories vol humor en hart, met musiek saam met Schalk Joubert en musikante.", "start_date": "2026-06-14T15:29:00+00:00", "title": "OppieStoep"}, {"desc": "'S28/E11 - Bloemskou'. Die Bloemskou is een van die grootste van sy soort in die land en vier vanjaar hul 143ste bestaansjaar. Anelma van Heerden kom kuier vir die heel eerste keer saam as Fi\u00ebsta aanbieder.", "start_date": "2026-06-14T15:59:00+00:00", "title": "Fi\u00ebsta"}, {"desc": "'S17/E76'. Daaglikse nuushooftrekke, sporthoogtepunte en weervooruitskouing in Afrikaans.", "start_date": "2026-06-14T16:30:00+00:00", "title": "eNuus"}, {"desc": "'S28/E11'. Rugbyspeler Dylan Maart kuier op die bank. Ons bewonder Pieter van der Merwe se kuns, breek brood saam met 'n blinde bakker en vind uit wie die Oos-Kaap se finalis-dorp is.", "start_date": "2026-06-14T17:00:00+00:00", "title": "Kw\u00eala"}, {"desc": "'S1/E9'. Melissa forseer haar familie om 'n babatee te re\u00ebl. Anita vergelyk Hardus en Barend met mekaar. Ouma en Barry kook energiedrankies.", "start_date": "2026-06-14T18:00:00+00:00", "title": "Mevrou Fourie & Kie"}, {"desc": "'S3/E9'. Bonn\u00e9 trek 'n skubasilinder aan om SANParke se mariene bioloog, Clement Arendse, te help met 'n onderwateropname oor die verspreiding van die Knysna-seeperdjie in die Knysna-riviermonding.", "start_date": "2026-06-14T18:32:00+00:00", "title": "Bewonder & Bewaar Met Bonn\u00e9 de Bod"}, {"desc": "'S1/E6'. Jollyboy het alles verloor en moet weer onder begin. Dolf droom om sy eie supermark oop te maak, maar daarvoor het hy 'n handelslisensie nodig.", "start_date": "2026-06-14T19:03:00+00:00", "title": "Konings"}, {"desc": "'S5/E10'. Reandi Grey is die sewende aanbieder van die maatsoekreeks, Boer Soek 'n Vrou, maar het aanvanklik as aktrise naam gemaak. Sy het ook haar eie klerereeks en maak seker dat sy alles uit elke dag se spons druk.", "start_date": "2026-06-14T20:00:00+00:00", "title": "Laataand By Rian"}, {"desc": "'S16/E10'. Bobby van Jaarsveld maak oop oor sy nuwe enkelsnit. Christia Visser gesels oor haar digkuns en ons klink saam 'n glasie op die Fairtree Atterbury-teater se 15de verjaarsdag.", "start_date": "2026-06-14T20:34:00+00:00", "title": "Bravo!"}, {"desc": "'S21/E23'. Ons hoor vandag van 'n skryf- en slypskool wat by die Bergvallei Aftreelandgoed in Pretoria aangebied is, om veral seniors met hul skryfwerk te help.", "start_date": "2026-06-14T21:06:00+00:00", "title": "Met 'n Huppel In Die Stap"}, {"desc": "'S2/E1 - Die Karoo'. Van uitgestrekte Karoo-landskappe tot intensiewe boerdery in die Vrystaat, ontmoet ons vier boere wie se stories van familie, veerkragtigheid, liefde en erfenis die kuns van skaapboerdery ontbloot.", "start_date": "2026-06-14T21:35:00+00:00", "title": "Lamb Champs: Die Hart & Siel Van..."}, {"desc": "'S1/E8 of 13 - Excelsior'. Die span reis na Porterville, waar Lizce die Excelsior gastehuis op hul familieplaas bedryf. Janie en Willus tree in om di\u00e9 gastehuis te omskep in 'n unieke bestemming.", "start_date": "2026-06-14T22:35:00+00:00", "title": "In Die Sop: Gastehuisrevolusie"}, {"desc": "'S28/E11 of 25'. Rugbyspeler Dylan Maart kuier op die bank. Ons bewonder Pieter van der Merwe se kuns, breek brood saam met 'n blinde bakker en vind uit wie die Oos-Kaap se finalis-dorp is.", "start_date": "2026-06-14T23:31:00+00:00", "title": "Kw\u00eala"}, {"desc": "'S11/E41 of 54'. 'n Saamgestelde program wat die week se hoogtepunte van Die Groot Ontbyt bevat.", "start_date": "2026-06-15T00:30:00+00:00", "title": "Ontbyt Grotes"}, {"desc": "'S28/E11 of 25'. Rugbyspeler Dylan Maart kuier op die bank. Ons bewonder Pieter van der Merwe se kuns, breek brood saam met 'n blinde bakker en vind uit wie die Oos-Kaap se finalis-dorp is.", "start_date": "2026-06-15T01:00:00+00:00", "title": "Kw\u00eala"}, {"desc": "'S1/E8 of 10 - Rigter'. Die druk bou tot 'n breekpunt. 'n Plan misluk en Rigter besluit hoe dit eindig.", "start_date": "2026-06-15T02:00:00+00:00", "title": "Die Oord"}, {"desc": "'S1/E2 of 2'. Musiekvideo's vir elke smaak.", "start_date": "2026-06-15T03:00:00+00:00", "title": "Musiekvideo's"}, {"desc": "'S11/E199 of 253'. Bly ingelig oor landbou, van nuus en markte tot kenners se insigte en oplossings vir die boer en verbruiker.", "start_date": "2026-06-15T03:29:00+00:00", "title": "GROOTplaas"}, {"desc": "'S7/E65 of 157'. Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosa\u00efek gemeente. Ons gesels oor Jesus wat 'n pelgrim is, met hoop. Johan Geyser begelei ons om bewus te word van ons denke.", "start_date": "2026-06-15T03:49:00+00:00", "title": "Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis"}, {"desc": "'S11/E201 of 253'. Aktualiteit, nuus, verkeer, weer en lekker Afrikaanse musiek is alles op die spyskaart, saam met #DieGrootOntbyt-span.", "start_date": "2026-06-15T04:00:00+00:00", "title": "Die GROOT Ontbyt"}, {"desc": "'S7/E65 of 157'. Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosa\u00efek gemeente. Ons gesels oor Jesus wat 'n pelgrim is, met hoop. Johan Geyser begelei ons om bewus te word van ons denke.", "start_date": "2026-06-15T06:00:00+00:00", "title": "Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis"}, {"desc": "'S1/E121 of 337'. Doh is 'n slim en verantwoordelike haas wat klavier speel. Die meerkat, Ray, is 'n stoute en impulsiewe kitaarspeler. En Mi is 'n nuuskierige apie wat die dromme speel en baie vrae vra.", "start_date": "2026-06-15T06:15:00+00:00", "title": "Doh Ray Mi"}, {"desc": "'S16/E10 of 88'. Nicolette neem 'n besluit oor haar toekoms. Dewald kry 'n smakie van sy eie medisyne, en Joe en Ella verklaar 'n voorlopige skietstilstand. At s\u00ea vir Conrad hy speel met vuur.", "start_date": "2026-06-15T06:31:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S12/E53 of 131'. Kate kry 'n skok wanneer sy terug van haar bootreis af kom. Wade staan voor moeilike besluite oor sy toekoms, terwyl Bridgette probeer om Zoe te beskerm.", "start_date": "2026-06-15T07:02:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S28/E11 of 25'. Rugbyspeler Dylan Maart kuier op die bank. Ons bewonder Pieter van der Merwe se kuns, breek brood saam met 'n blinde bakker en vind uit wie die Oos-Kaap se finalis-dorp is.", "start_date": "2026-06-15T07:31:00+00:00", "title": "Kw\u00eala"}, {"desc": "'S1/E8 of 13 - Excelsior'. Die span reis na Porterville, waar Lizce die Excelsior gastehuis op hul familieplaas bedryf. Janie en Willus tree in om di\u00e9 gastehuis te omskep in 'n unieke bestemming.", "start_date": "2026-06-15T08:27:00+00:00", "title": "In Die Sop: Gastehuisrevolusie"}, {"desc": "'S2/E10 of 13 - Danie Du Toit'. Hierdie week ontmoet musiek en kos wanneer Danie du Toit van Spoegwolf sy plek aan my tafel inneem. Hy deel sy kreatiewe reis en sy gunsteling-geure.", "start_date": "2026-06-15T09:30:00+00:00", "title": "Lekker & Goed"}, {"desc": "'S5/E10 of 13'. Reandi Grey is die sewende aanbieder van die maatsoekreeks, Boer Soek 'n Vrou, maar het aanvanklik as aktrise naam gemaak. Sy het ook haar eie klerereeks en maak seker dat sy alles uit elke dag se spons druk.", "start_date": "2026-06-15T09:58:00+00:00", "title": "Laataand By Rian"}, {"desc": "'S14/E11 of 13'. Ons reis deur die hart van die Groot-Karoo, vanaf die ikoniese koppe van Drie Susters tot die stowwerige strate van Beaufort-Wes. Ons ontdek unieke padstalle, opregte gasvryheid en 'n landskap wat jou laat stilraak.", "start_date": "2026-06-15T10:30:00+00:00", "title": "Leef Jou Reis"}, {"desc": "'S16/E10 of 12'. Bobby van Jaarsveld maak oop oor sy nuwe enkelsnit. Christia Visser gesels oor haar digkuns en ons klink saam 'n glasie op die Fairtree Atterbury-teater se 15de verjaarsdag.", "start_date": "2026-06-15T10:59:00+00:00", "title": "Bravo!"}, {"desc": "'S2/E1 of 5 - Die Karoo'. Van uitgestrekte Karoo-landskappe tot intensiewe boerdery in die Vrystaat, ontmoet ons vier boere wie se stories van familie, veerkragtigheid, liefde en erfenis die kuns van skaapboerdery ontbloot.", "start_date": "2026-06-15T11:31:00+00:00", "title": "Lamb Champs: Die Hart & Siel Van..."}, {"desc": "'S9/E9 of 13'. Hierdie week drink Jak tee by Andr\u00e9 de Villiers. 'n Avontuurlike kuier oor 4x4, die buitelewe, stories en 'n lewe op die pad.", "start_date": "2026-06-15T12:33:00+00:00", "title": "KoppieTeeFontein"}, {"desc": "'S1/E9 of 25'. Jessica betrap vir Stella by Theo. Cazz se slinkse plan om op twee plekke gelyk te wees veroorsaak moeilikheid. Die span wend 'n laaste poging aan om Esti oor te wen.", "start_date": "2026-06-15T13:03:00+00:00", "title": "Die Toring"}, {"desc": "'S11/E3 of 13'. Hierdie week deel Jacques de Wet, Hansie Visser en DS Awie Brand stories vol humor en hart, met musiek saam met Schalk Joubert en musikante.", "start_date": "2026-06-15T13:35:00+00:00", "title": "OppieStoep"}, {"desc": "'S21/E23 of 26'. Ons hoor vandag van 'n skryf- en slypskool wat by die Bergvallei Aftreelandgoed in Pretoria aangebied is, om veral seniors met hul skryfwerk te help.", "start_date": "2026-06-15T14:04:00+00:00", "title": "Met 'n Huppel In Die Stap"}, {"desc": "'S28/E11 of 25'. Rugbyspeler Dylan Maart kuier op die bank. Ons bewonder Pieter van der Merwe se kuns, breek brood saam met 'n blinde bakker en vind uit wie die Oos-Kaap se finalis-dorp is.", "start_date": "2026-06-15T14:32:00+00:00", "title": "Kw\u00eala"}, {"desc": "'S28/E11 of 26 - Bloemskou'. Die Bloemskou is een van die grootste van sy soort in die land en vier vanjaar hul 143ste bestaansjaar. Anelma van Heerden kom kuier vir die heel eerste keer saam as Fi\u00ebsta aanbieder.", "start_date": "2026-06-15T15:26:00+00:00", "title": "Fi\u00ebsta"}, {"desc": "'S12/E54 of 131'. Nazeem is vasberade om meer uit te vind oor die medikasie wat hom so goed laat voel. Kate nooi Angie om terug te trek huis toe en Kaashifa het groot planne vir die dag.", "start_date": "2026-06-15T15:58:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S4/E149 of 208'. Marco is ontsteld dat die jonges Ren\u00e9 ongemaklik gemaak het. Pam is gepla deur Jacques se kommentaar oor die huis se mure. 'n Onaangename verassing wag vir Leandri in Rossouw se huis.", "start_date": "2026-06-15T16:29:00+00:00", "title": "Diepe Waters"}, {"desc": "'S17/E77 of 184'. Daaglikse nuushooftrekke, sporthoogtepunte en weervooruitskouing in Afrikaans.", "start_date": "2026-06-15T17:00:00+00:00", "title": "eNuus"}, {"desc": "'S16/E11 of 88'. Hannah se hart is gebreek wanneer sy van Nicolette se planne uitvind. Dewald gryp die kans aan om Liv te saboteer, en At konfronteer Conrad oor sy vriendskap met Tracy.", "start_date": "2026-06-15T17:30:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S10/E46 of 50 - Onthul: S\u00d3 Skeur Die Susterskerke'. Ons kyk na verskeie omstrede hoofstukke in die Afrikaanse susterskerke: van apartheid en kerkeenheid tot seksualiteit en die vrou in die amp. Het die kwessies gelei tot kerkskeuring?", "start_date": "2026-06-15T18:01:00+00:00", "title": "In Gesprek"}, {"desc": "'S1/E10 of 25'. Theo staar toenemende druk in sy verhouding in die gesig, terwyl Cazz 'n opregte ultimatum trotseer. Soos lewens bots, bereik die risiko's 'n hoogtepunt, sal hulle staande bly of val?", "start_date": "2026-06-15T19:00:00+00:00", "title": "Die Toring"}, {"desc": "'S2/E1 of 5 - Die Karoo'. Van uitgestrekte Karoo-landskappe tot intensiewe boerdery in die Vrystaat, ontmoet ons vier boere wie se stories van familie, veerkragtigheid, liefde en erfenis die kuns van skaapboerdery ontbloot.", "start_date": "2026-06-15T19:32:00+00:00", "title": "Lamb Champs: Die Hart & Siel Van..."}, {"desc": "'S4/E149 of 208'. Marco is ontsteld dat die jonges Ren\u00e9 ongemaklik gemaak het. Pam is gepla deur Jacques se kommentaar oor die huis se mure. 'n Onaangename verassing wag vir Leandri in Rossouw se huis.", "start_date": "2026-06-15T20:35:00+00:00", "title": "Diepe Waters"}, {"desc": "'S12/E54 of 131'. Nazeem is vasberade om meer uit te vind oor die medikasie wat hom so goed laat voel. Kate nooi Angie om terug te trek huis toe en Kaashifa het groot planne vir die dag.", "start_date": "2026-06-15T21:06:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S16/E11 of 88'. Hannah se hart is gebreek wanneer sy van Nicolette se planne uitvind. Dewald gryp die kans aan om Liv te saboteer, en At konfronteer Conrad oor sy vriendskap met Tracy.", "start_date": "2026-06-15T21:37:00+00:00", "title": "Binnelanders"}], "offset": "+00:00", "timezone": "UTC", "error_code": -1, "start_date": "2026-06-14", "icon": "https://epg.pw/media/images/epg/2025/08/15/20250815040220045555_22.png"}