{"end_date": "2026-06-08", "name": "KykNET HD", "info_url": "https://epg.pw/channels/451038/20260607.html", "country": "South Africa", "description": null, "error_message": "", "provider": "", "source_url": "https://epg.pw/api/epg.json?channel_id=451038&date=20260607&timezone=None", "epg_list": [{"desc": "'S1/E7'. Melissa sweep haar familie op om met haar klaskonsert te help en probeer 'n front saam met Quintin voorhou. 'n Aantreklike nutsman trek Anita se aandag.", "start_date": "2026-06-07T00:01:00+00:00", "title": "Mevrou Fourie & Kie"}, {"desc": "'S16/E9'. Een ding is seker, Suid-Afrikaners is mal daaroor om te braai en rugby te kyk! Ons paneelprogram verken alle sportgebeure wat die vorige week plaasgevind het en die wat elke naweek voorl\u00ea.", "start_date": "2026-06-07T00:30:00+00:00", "title": "Toks & Tjops"}, {"desc": "'S1/E7 - Leuens'. Nuwe weergawes van die nag kom na vore. Hoe meer mense praat, hoe minder pas die storie.", "start_date": "2026-06-07T01:30:00+00:00", "title": "Die Oord"}, {"desc": "'S1/E2'. Musiekvideo's vir elke smaak.", "start_date": "2026-06-07T02:30:00+00:00", "title": "Musiekvideo's"}, {"desc": "'S28/E9'. Keith Boyd gesels oor die dryfveer agter sy w\u00eareldrekord, en ons ontmoet 'n keramiekkunstenaar. Ons besoek ook 'n roofvo\u00ebl-rehabilitasiesentrum, leer ken 'n kragman en kondig die Noord-Kaap se finalis-dorp aan.", "start_date": "2026-06-07T04:00:00+00:00", "title": "Kw\u00eala"}, {"desc": "'S11/E2'. Hierdie week deel Don Theart, Albert Bok en Basjan stories vol humor en hart, met musiek saam met Schalk Joubert en musikante.", "start_date": "2026-06-07T05:00:00+00:00", "title": "OppieStoep"}, {"desc": "'S13/E10'. ontbytSAKE, aangebied deur Dawie Roodt, Charlene Lackay, Leon Gropp, Corli Prinsloo en Ceylonia Bekker is 'n leefstylprogram met SAKEfokusse, kos-idees, bekende gaste, ekonomiese, landbou- en algemene nuus en weer.", "start_date": "2026-06-07T05:30:00+00:00", "title": "ontbytSAKE"}, {"desc": "'S13/E11'. Inspirasie vir jou Lewensreis vanuit Mosa\u00efek gemeente. Dit is die Goeie Nuus: Jesus ontmoet vandag nog mense wat vrae het en op soek is na die Lig. Met Jacques Bornman.", "start_date": "2026-06-07T07:02:00+00:00", "title": "Die Boodskap"}, {"desc": "'S28/E9 - Oppiwaterfees'. Vir twee weke is Fi\u00ebsta deel van die RSG Oppiwaterfees. Vandeesweek kuier Wicus aan boord van die MSC Opera en volgende week stap hy aan wal in Walvisbaai vir 'n kuier in Namibi\u00eb.", "start_date": "2026-06-07T07:31:00+00:00", "title": "Fi\u00ebsta"}, {"desc": "'S9/E8'. Hierdie week drink Jak tee by Gloria Arendz. 'n Lewendige kuier oor televisie, avontuur, menswees en 'n lewe vol stories.", "start_date": "2026-06-07T08:00:00+00:00", "title": "KoppieTeeFontein"}, {"desc": "Die film vier nie net die uitmuntende sangstemme wat die Eoan-operageselskap beroemd gemaak het nie, maar ook die sukses waarmee hulle veral Italiaanse operas in stampvol sale opgevoer het.", "start_date": "2026-06-07T08:30:00+00:00", "title": "EOAN: Ode Aan Die Opera-Era"}, {"desc": "'S3/E7'. Bonn\u00e9 word bekend gestel aan nuwe honderasse en neem sitplek in langs die hoof van die K9 honde-eenheid, Sam Madalane, in die helikopter om te sien hoe hierdie viervoetige helde saam werk.", "start_date": "2026-06-07T10:01:00+00:00", "title": "Bewonder & Bewaar Met Bonn\u00e9 de Bod"}, {"desc": "'S2/E9 - Janine Jantjies'. Hierdie week keer ons terug plaas toe saam met Janine Jantjies. Ons vier die blywende impak van generasies en hoe dit ons vorm.", "start_date": "2026-06-07T10:30:00+00:00", "title": "Lekker & Goed"}, {"desc": "'S21/E22'. Van die berekende een miljoen Suid-Afrikaners wat oorsee woon, is heelwat jong getroudes. Ouers wat hul kinders daar besoek, vertel van hul ervarings.", "start_date": "2026-06-07T11:00:00+00:00", "title": "Met 'n Huppel In Die Stap"}, {"desc": "'S3/E7'. Bonn\u00e9 word bekend gestel aan nuwe honderasse en neem sitplek in langs die hoof van die K9 honde-eenheid, Sam Madalane, in die helikopter om te sien hoe hierdie viervoetige helde saam werk.", "start_date": "2026-06-07T11:30:00+00:00", "title": "Bewonder & Bewaar Met Bonn\u00e9 de Bod"}, {"desc": "'S14/E10'. Op die Hurtigruten vaar ons verder noordwaarts langs Noorwe\u00eb se kuslyn en neem deel aan adrenalienbelaaide landavonture terwyl ons die prag van die Arktiese w\u00eareld bewonder.", "start_date": "2026-06-07T12:01:00+00:00", "title": "Leef Jou Reis"}, {"desc": "'Die Jakkie Louw Band Live: Waar's Die Gees!?'. Jakkie Louw en sy band is opsoek na GEES! Hulle het gaan aanklop by Margate en duisende mense di\u00e9 vraag gevra en uitgevind waar die gees is!", "start_date": "2026-06-07T12:35:00+00:00", "title": "Die Jakkie Louw Band Live: Waar's..."}, {"desc": "'S16/E9'. Ons ontmoet die talentvolle akteur Heinrich Wentzel, draai by die KANNA-toekenningsgeleentheid en woon 'n modevertoning by.", "start_date": "2026-06-07T13:34:00+00:00", "title": "Bravo!"}, {"desc": "'S15/E13 - Uruguay'. Na meer as 45 000 km gedurende drie ekspedisies van drie maande elk oor 'n tydperk van drie jaar, kom die span by La Chacra Holandesa van Jan en Marieke Kuper in Uruguay aan, waar die reis begin het.", "start_date": "2026-06-07T14:09:00+00:00", "title": "Voetspore"}, {"desc": "'S11/E2'. Hierdie week deel Don Theart, Albert Bok en Basjan stories vol humor en hart, met musiek saam met Schalk Joubert en musikante.", "start_date": "2026-06-07T15:34:00+00:00", "title": "OppieStoep"}, {"desc": "'S28/E10 - Oppikaaifees'. Verlede week het Wicus aan boord gestap in Kaapstad vir die RSG Oppiwater Kunstefees, en hierdie week klim hy af in Walvisbaai, Namibi\u00eb, waar die Oppikaaifees wag voor die vaart na Kaapstad.", "start_date": "2026-06-07T16:02:00+00:00", "title": "Fi\u00ebsta"}, {"desc": "'S17/E69'. Daaglikse nuushooftrekke, sporthoogtepunte en weervooruitskouing in Afrikaans.", "start_date": "2026-06-07T16:30:00+00:00", "title": "eNuus"}, {"desc": "'S28/E10'. Ons besoek 'n plaaslike weef-onderneming, proe Loxton pasteie, en kuier op die dorp, Val. Ons vind uit wie is Limpopo se Kw\u00eala Dorp van die Jaar finalis.", "start_date": "2026-06-07T17:00:00+00:00", "title": "Kw\u00eala"}, {"desc": "'S1/E8'. Melissa maak plan om Golda se geboorteklas by te woon. Anita en Hardus leer mekaar ken, maar Barend probeer haar steeds be\u00efndruk. Ouma en Barry bied 'n oefeningklas aan vir seniors.", "start_date": "2026-06-07T18:00:00+00:00", "title": "Mevrou Fourie & Kie"}, {"desc": "'S3/E8'. Bonn\u00e9 de Bod is terug en sy reis na van die mees skouspelagtige uithoeke van ons planeet. Van Suid-Afrika tot die Namib-woestyn tot die sneeubedekte Sierra Nevada-berge in Noord-Amerika.", "start_date": "2026-06-07T18:30:00+00:00", "title": "Bewonder & Bewaar Met Bonn\u00e9 de Bod"}, {"desc": "'S1/E5'. Sid en Jollyboy word op borg vrygelaat. Dolf en Rika raak baie goeie vriende tot Herman se ergernis. Joey daag onverwags by die Roodt huis op.", "start_date": "2026-06-07T19:00:00+00:00", "title": "Konings"}, {"desc": "'S5/E9'. DJ Fresh is gebore in Botswana, maar dit was in Suid-Afrika dat sy loopbaan as radio-omroeper en platejoggie behoorlik vlamgevat het. En een ding was vroeg duidelik, Fresh was nie bang om sy opinie te lig nie.", "start_date": "2026-06-07T20:00:00+00:00", "title": "Laataand By Rian"}, {"desc": "'S16/E9'. Ons ontmoet die talentvolle akteur Heinrich Wentzel, draai by die KANNA-toekenningsgeleentheid en woon 'n modevertoning by.", "start_date": "2026-06-07T20:32:00+00:00", "title": "Bravo!"}, {"desc": "'S21/E22'. Van die berekende een miljoen Suid-Afrikaners wat oorsee woon, is heelwat jong getroudes. Ouers wat hul kinders daar besoek, vertel van hul ervarings.", "start_date": "2026-06-07T21:01:00+00:00", "title": "Met 'n Huppel In Die Stap"}, {"desc": "'S15/E13 - Uruguay'. Na meer as 45 000 km gedurende drie ekspedisies van drie maande elk oor 'n tydperk van drie jaar, kom die span by La Chacra Holandesa van Jan en Marieke Kuper in Uruguay aan, waar die reis begin het.", "start_date": "2026-06-07T21:30:00+00:00", "title": "Voetspore"}, {"desc": "'S1/E7 - A Little Guesthouse'. Die span mik na 'a Little Guesthouse' in Bloemfontein, waar eienaar Annalie en bestuurder Suelinke hard werk om die gastehuis te red. Janie en Griki spring in met hulp.", "start_date": "2026-06-07T23:00:00+00:00", "title": "In Die Sop: Gastehuisrevolusie"}, {"desc": "'S11/E40'. 'n Saamgestelde program wat die week se hoogtepunte van Die Groot Ontbyt bevat.", "start_date": "2026-06-08T00:00:00+00:00", "title": "Ontbyt Grotes"}, {"desc": "'S15/E13 - Uruguay'. Na meer as 45 000 km gedurende drie ekspedisies van drie maande elk oor 'n tydperk van drie jaar, kom die span by La Chacra Holandesa van Jan en Marieke Kuper in Uruguay aan, waar die reis begin het.", "start_date": "2026-06-08T00:30:00+00:00", "title": "Voetspore"}, {"desc": "'S1/E7 - Leuens'. Nuwe weergawes van die nag kom na vore. Hoe meer mense praat, hoe minder pas die storie.", "start_date": "2026-06-08T02:00:00+00:00", "title": "Die Oord"}, {"desc": "'S1/E2'. Musiekvideo's vir elke smaak.", "start_date": "2026-06-08T03:00:00+00:00", "title": "Musiekvideo's"}, {"desc": "'S11/E194'. Bly ingelig oor landbou, van nuus en markte tot kenners se insigte en oplossings vir die boer en verbruiker.", "start_date": "2026-06-08T03:29:00+00:00", "title": "GROOTplaas"}, {"desc": "'S7/E59'. Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosa\u00efek gemeente. Ons kyk na Jesus wat 'n pelgrim is, met soekers. Melissa Botma gesels oor Maria, die soeker in haar smart.", "start_date": "2026-06-08T03:49:00+00:00", "title": "Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis"}, {"desc": "'S11/E196'. Aktualiteit, nuus, verkeer, weer en lekker Afrikaanse musiek is alles op die spyskaart, saam met #DieGrootOntbyt-span.", "start_date": "2026-06-08T04:00:00+00:00", "title": "Die GROOT Ontbyt"}, {"desc": "'S7/E59'. Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosa\u00efek gemeente. Ons kyk na Jesus wat 'n pelgrim is, met soekers. Melissa Botma gesels oor Maria, die soeker in haar smart.", "start_date": "2026-06-08T06:00:00+00:00", "title": "Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis"}, {"desc": "'S1/E116'. Doh is 'n slim en verantwoordelike haas wat klavier speel. Die meerkat, Ray, is 'n stoute en impulsiewe kitaarspeler. En Mi is 'n nuuskierige apie wat die dromme speel en baie vrae vra.", "start_date": "2026-06-08T06:15:00+00:00", "title": "Doh Ray Mi"}, {"desc": "'S16/E5'. Conrad l\u00ea 'n idee aan Binneland se raad voor, maar Johan het sy bedenkinge. Nicolette besef hoe baie sy die teater gemis het, en Dewald dink Henry vertrou hom nie.", "start_date": "2026-06-08T06:33:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S12/E48'. Wade en Zoe voel dis hulle teen die w\u00eareld, terwyl Nazeem vir Ava vir die ongeluk blameer. Lee-Ann vererg haar vir Mike.", "start_date": "2026-06-08T07:00:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S28/E10'. Ons besoek 'n plaaslike weef-onderneming, proe Loxton pasteie, en kuier op die dorp, Val. Ons vind uit wie is Limpopo se Kw\u00eala Dorp van die Jaar finalis.", "start_date": "2026-06-08T07:30:00+00:00", "title": "Kw\u00eala"}, {"desc": "'S1/E7 - A Little Guesthouse'. Die span mik na 'a Little Guesthouse' in Bloemfontein, waar eienaar Annalie en bestuurder Suelinke hard werk om die gastehuis te red. Janie en Griki spring in met hulp.", "start_date": "2026-06-08T08:30:00+00:00", "title": "In Die Sop: Gastehuisrevolusie"}, {"desc": "'S2/E9 - Janine Jantjies'. Hierdie week keer ons terug plaas toe saam met Janine Jantjies. Ons vier die blywende impak van generasies en hoe dit ons vorm.", "start_date": "2026-06-08T09:30:00+00:00", "title": "Lekker & Goed"}, {"desc": "'S5/E9'. DJ Fresh is gebore in Botswana, maar dit was in Suid-Afrika dat sy loopbaan as radio-omroeper en platejoggie behoorlik vlamgevat het. En een ding was vroeg duidelik, Fresh was nie bang om sy opinie te lig nie.", "start_date": "2026-06-08T10:01:00+00:00", "title": "Laataand By Rian"}, {"desc": "'S14/E10'. Op die Hurtigruten vaar ons verder noordwaarts langs Noorwe\u00eb se kuslyn en neem deel aan adrenalienbelaaide landavonture terwyl ons die prag van die Arktiese w\u00eareld bewonder.", "start_date": "2026-06-08T10:33:00+00:00", "title": "Leef Jou Reis"}, {"desc": "'S15/E13 - Uruguay'. Na meer as 45 000 km gedurende drie ekspedisies van drie maande elk oor 'n tydperk van drie jaar, kom die span by La Chacra Holandesa van Jan en Marieke Kuper in Uruguay aan, waar die reis begin het.", "start_date": "2026-06-08T11:01:00+00:00", "title": "Voetspore"}, {"desc": "'S9/E8'. Hierdie week drink Jak tee by Gloria Arendz. 'n Lewendige kuier oor televisie, avontuur, menswees en 'n lewe vol stories.", "start_date": "2026-06-08T12:30:00+00:00", "title": "KoppieTeeFontein"}, {"desc": "'S1/E8'. Terwyl die Jefferson-ooreenkoms aan 'n draadjie hang, jaag die span om Esti te vind, wie se dade alles kan bepaal. Stygende belange en geheime beproef Theo en Stella se band.", "start_date": "2026-06-08T13:01:00+00:00", "title": "Die Toring"}, {"desc": "'S11/E2'. Hierdie week deel Don Theart, Albert Bok en Basjan stories vol humor en hart, met musiek saam met Schalk Joubert en musikante.", "start_date": "2026-06-08T13:33:00+00:00", "title": "OppieStoep"}, {"desc": "'S21/E22'. Van die berekende een miljoen Suid-Afrikaners wat oorsee woon, is heelwat jong getroudes. Ouers wat hul kinders daar besoek, vertel van hul ervarings.", "start_date": "2026-06-08T14:01:00+00:00", "title": "Met 'n Huppel In Die Stap"}, {"desc": "'S28/E10'. Ons besoek 'n plaaslike weef-onderneming, proe Loxton pasteie, en kuier op die dorp, Val. Ons vind uit wie is Limpopo se Kw\u00eala Dorp van die Jaar finalis.", "start_date": "2026-06-08T14:29:00+00:00", "title": "Kw\u00eala"}, {"desc": "'S28/E10 - Oppikaaifees'. Verlede week het Wicus aan boord gestap in Kaapstad vir die RSG Oppiwater Kunstefees, en hierdie week klim hy af in Walvisbaai, Namibi\u00eb, waar die Oppikaaifees wag voor die vaart na Kaapstad.", "start_date": "2026-06-08T15:28:00+00:00", "title": "Fi\u00ebsta"}, {"desc": "'S12/E49'. Lee-Ann s\u00ea vir Mike presies wat sy van hom dink, terwyl Zoe vas glo dat Angie iets met Wade se verdwyning te doen het. Intussen speel Nazeem met vuur.", "start_date": "2026-06-08T15:59:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S4/E145'. Leandri verras Marco en Ren\u00e9. Pam vat Gys aan oor wat hy aan Zelda doen. Alisa het kommerwekkende nuus vir Rossouw.", "start_date": "2026-06-08T16:28:00+00:00", "title": "Diepe Waters"}, {"desc": "'S17/E70'. Daaglikse nuushooftrekke, sporthoogtepunte en weervooruitskouing in Afrikaans.", "start_date": "2026-06-08T17:00:00+00:00", "title": "eNuus"}, {"desc": "'S16/E6'. Ella en Johan probeer om Conrad se projek te vertraag en Hannah raak effe jaloers op Uys en Nicolette se verhouding. Nicolette kry 'n ander werksaanbod.", "start_date": "2026-06-08T17:30:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S10/E45'. Die VF+ se burgemeesterskandidaat vir Tshwane besoek ons in die ateljee. Ons gesels ook met Liam Jacobs oor sy onlangse terugkeer na die DA, en ons bespreek die jongste oor die konflik in Iran.", "start_date": "2026-06-08T18:01:00+00:00", "title": "In Gesprek"}, {"desc": "'S1/E9'. Jessica betrap vir Stella by Theo. Cazz se slinkse plan om op twee plekke gelyk te wees veroorsaak moeilikheid. Die span wend 'n laaste poging aan om Esti oor te wen.", "start_date": "2026-06-08T19:00:00+00:00", "title": "Die Toring"}, {"desc": "'S15/E13 - Uruguay'. Na meer as 45 000 km gedurende drie ekspedisies van drie maande elk oor 'n tydperk van drie jaar, kom die span by La Chacra Holandesa van Jan en Marieke Kuper in Uruguay aan, waar die reis begin het.", "start_date": "2026-06-08T19:32:00+00:00", "title": "Voetspore"}, {"desc": "'S4/E145'. Leandri verras Marco en Ren\u00e9. Pam vat Gys aan oor wat hy aan Zelda doen. Alisa het kommerwekkende nuus vir Rossouw.", "start_date": "2026-06-08T21:00:00+00:00", "title": "Diepe Waters"}, {"desc": "'S12/E49'. Lee-Ann s\u00ea vir Mike presies wat sy van hom dink, terwyl Zoe vas glo dat Angie iets met Wade se verdwyning te doen het. Intussen speel Nazeem met vuur.", "start_date": "2026-06-08T21:30:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S16/E6'. Ella en Johan probeer om Conrad se projek te vertraag en Hannah raak effe jaloers op Uys en Nicolette se verhouding. Nicolette kry 'n ander werksaanbod.", "start_date": "2026-06-08T22:00:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S1/E7 - A Little Guesthouse'. Die span mik na 'a Little Guesthouse' in Bloemfontein, waar eienaar Annalie en bestuurder Suelinke hard werk om die gastehuis te red. Janie en Griki spring in met hulp.", "start_date": "2026-06-08T22:30:00+00:00", "title": "In Die Sop: Gastehuisrevolusie"}, {"desc": "'S28/E10'. Ons besoek 'n plaaslike weef-onderneming, proe Loxton pasteie, en kuier op die dorp, Val. Ons vind uit wie is Limpopo se Kw\u00eala Dorp van die Jaar finalis.", "start_date": "2026-06-08T23:30:00+00:00", "title": "Kw\u00eala"}], "offset": "+00:00", "timezone": "UTC", "error_code": -1, "start_date": "2026-06-07", "icon": "https://epg.pw/media/images/epg/2025/08/15/20250815040220045555_22.png"}