{"end_date": "2026-06-09", "name": "KykNET HD", "info_url": "https://epg.pw/channels/451038/20260608.html", "country": "South Africa", "description": null, "error_message": "", "provider": "", "source_url": "https://epg.pw/api/epg.json?channel_id=451038&date=20260608&timezone=None", "epg_list": [{"desc": "'S11/E40'. 'n Saamgestelde program wat die week se hoogtepunte van Die Groot Ontbyt bevat.", "start_date": "2026-06-08T00:00:00+00:00", "title": "Ontbyt Grotes"}, {"desc": "'S15/E13 - Uruguay'. Na meer as 45 000 km gedurende drie ekspedisies van drie maande elk oor 'n tydperk van drie jaar, kom die span by La Chacra Holandesa van Jan en Marieke Kuper in Uruguay aan, waar die reis begin het.", "start_date": "2026-06-08T00:30:00+00:00", "title": "Voetspore"}, {"desc": "'S1/E7 - Leuens'. Nuwe weergawes van die nag kom na vore. Hoe meer mense praat, hoe minder pas die storie.", "start_date": "2026-06-08T02:00:00+00:00", "title": "Die Oord"}, {"desc": "'S1/E2'. Musiekvideo's vir elke smaak.", "start_date": "2026-06-08T03:00:00+00:00", "title": "Musiekvideo's"}, {"desc": "'S11/E194'. Bly ingelig oor landbou, van nuus en markte tot kenners se insigte en oplossings vir die boer en verbruiker.", "start_date": "2026-06-08T03:29:00+00:00", "title": "GROOTplaas"}, {"desc": "'S7/E59'. Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosa\u00efek gemeente. Ons kyk na Jesus wat 'n pelgrim is, met soekers. Melissa Botma gesels oor Maria, die soeker in haar smart.", "start_date": "2026-06-08T03:49:00+00:00", "title": "Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis"}, {"desc": "'S11/E196'. Aktualiteit, nuus, verkeer, weer en lekker Afrikaanse musiek is alles op die spyskaart, saam met #DieGrootOntbyt-span.", "start_date": "2026-06-08T04:00:00+00:00", "title": "Die GROOT Ontbyt"}, {"desc": "'S7/E59'. Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosa\u00efek gemeente. Ons kyk na Jesus wat 'n pelgrim is, met soekers. Melissa Botma gesels oor Maria, die soeker in haar smart.", "start_date": "2026-06-08T06:00:00+00:00", "title": "Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis"}, {"desc": "'S1/E116'. Doh is 'n slim en verantwoordelike haas wat klavier speel. Die meerkat, Ray, is 'n stoute en impulsiewe kitaarspeler. En Mi is 'n nuuskierige apie wat die dromme speel en baie vrae vra.", "start_date": "2026-06-08T06:15:00+00:00", "title": "Doh Ray Mi"}, {"desc": "'S16/E5'. Conrad l\u00ea 'n idee aan Binneland se raad voor, maar Johan het sy bedenkinge. Nicolette besef hoe baie sy die teater gemis het, en Dewald dink Henry vertrou hom nie.", "start_date": "2026-06-08T06:33:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S12/E48'. Wade en Zoe voel dis hulle teen die w\u00eareld, terwyl Nazeem vir Ava vir die ongeluk blameer. Lee-Ann vererg haar vir Mike.", "start_date": "2026-06-08T07:00:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S28/E10'. Ons besoek 'n plaaslike weef-onderneming, proe Loxton pasteie, en kuier op die dorp, Val. Ons vind uit wie is Limpopo se Kw\u00eala Dorp van die Jaar finalis.", "start_date": "2026-06-08T07:30:00+00:00", "title": "Kw\u00eala"}, {"desc": "'S1/E7 - A Little Guesthouse'. Die span mik na 'a Little Guesthouse' in Bloemfontein, waar eienaar Annalie en bestuurder Suelinke hard werk om die gastehuis te red. Janie en Griki spring in met hulp.", "start_date": "2026-06-08T08:30:00+00:00", "title": "In Die Sop: Gastehuisrevolusie"}, {"desc": "'S2/E9 - Janine Jantjies'. Hierdie week keer ons terug plaas toe saam met Janine Jantjies. Ons vier die blywende impak van generasies en hoe dit ons vorm.", "start_date": "2026-06-08T09:30:00+00:00", "title": "Lekker & Goed"}, {"desc": "'S5/E9'. DJ Fresh is gebore in Botswana, maar dit was in Suid-Afrika dat sy loopbaan as radio-omroeper en platejoggie behoorlik vlamgevat het. En een ding was vroeg duidelik, Fresh was nie bang om sy opinie te lig nie.", "start_date": "2026-06-08T10:01:00+00:00", "title": "Laataand By Rian"}, {"desc": "'S14/E10'. Op die Hurtigruten vaar ons verder noordwaarts langs Noorwe\u00eb se kuslyn en neem deel aan adrenalienbelaaide landavonture terwyl ons die prag van die Arktiese w\u00eareld bewonder.", "start_date": "2026-06-08T10:33:00+00:00", "title": "Leef Jou Reis"}, {"desc": "'S15/E13 - Uruguay'. Na meer as 45 000 km gedurende drie ekspedisies van drie maande elk oor 'n tydperk van drie jaar, kom die span by La Chacra Holandesa van Jan en Marieke Kuper in Uruguay aan, waar die reis begin het.", "start_date": "2026-06-08T11:01:00+00:00", "title": "Voetspore"}, {"desc": "'S9/E8'. Hierdie week drink Jak tee by Gloria Arendz. 'n Lewendige kuier oor televisie, avontuur, menswees en 'n lewe vol stories.", "start_date": "2026-06-08T12:30:00+00:00", "title": "KoppieTeeFontein"}, {"desc": "'S1/E8'. Terwyl die Jefferson-ooreenkoms aan 'n draadjie hang, jaag die span om Esti te vind, wie se dade alles kan bepaal. Stygende belange en geheime beproef Theo en Stella se band.", "start_date": "2026-06-08T13:01:00+00:00", "title": "Die Toring"}, {"desc": "'S11/E2'. Hierdie week deel Don Theart, Albert Bok en Basjan stories vol humor en hart, met musiek saam met Schalk Joubert en musikante.", "start_date": "2026-06-08T13:33:00+00:00", "title": "OppieStoep"}, {"desc": "'S21/E22'. Van die berekende een miljoen Suid-Afrikaners wat oorsee woon, is heelwat jong getroudes. Ouers wat hul kinders daar besoek, vertel van hul ervarings.", "start_date": "2026-06-08T14:01:00+00:00", "title": "Met 'n Huppel In Die Stap"}, {"desc": "'S28/E10'. Ons besoek 'n plaaslike weef-onderneming, proe Loxton pasteie, en kuier op die dorp, Val. Ons vind uit wie is Limpopo se Kw\u00eala Dorp van die Jaar finalis.", "start_date": "2026-06-08T14:29:00+00:00", "title": "Kw\u00eala"}, {"desc": "'S28/E10 - Oppikaaifees'. Verlede week het Wicus aan boord gestap in Kaapstad vir die RSG Oppiwater Kunstefees, en hierdie week klim hy af in Walvisbaai, Namibi\u00eb, waar die Oppikaaifees wag voor die vaart na Kaapstad.", "start_date": "2026-06-08T15:28:00+00:00", "title": "Fi\u00ebsta"}, {"desc": "'S12/E49'. Lee-Ann s\u00ea vir Mike presies wat sy van hom dink, terwyl Zoe vas glo dat Angie iets met Wade se verdwyning te doen het. Intussen speel Nazeem met vuur.", "start_date": "2026-06-08T15:59:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S4/E145'. Leandri verras Marco en Ren\u00e9. Pam vat Gys aan oor wat hy aan Zelda doen. Alisa het kommerwekkende nuus vir Rossouw.", "start_date": "2026-06-08T16:28:00+00:00", "title": "Diepe Waters"}, {"desc": "'S17/E70'. Daaglikse nuushooftrekke, sporthoogtepunte en weervooruitskouing in Afrikaans.", "start_date": "2026-06-08T17:00:00+00:00", "title": "eNuus"}, {"desc": "'S16/E6'. Ella en Johan probeer om Conrad se projek te vertraag en Hannah raak effe jaloers op Uys en Nicolette se verhouding. Nicolette kry 'n ander werksaanbod.", "start_date": "2026-06-08T17:30:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S10/E45'. Die VF+ se burgemeesterskandidaat vir Tshwane besoek ons in die ateljee. Ons gesels ook met Liam Jacobs oor sy onlangse terugkeer na die DA, en ons bespreek die jongste oor die konflik in Iran.", "start_date": "2026-06-08T18:01:00+00:00", "title": "In Gesprek"}, {"desc": "'S1/E9'. Jessica betrap vir Stella by Theo. Cazz se slinkse plan om op twee plekke gelyk te wees veroorsaak moeilikheid. Die span wend 'n laaste poging aan om Esti oor te wen.", "start_date": "2026-06-08T19:00:00+00:00", "title": "Die Toring"}, {"desc": "'S15/E13 - Uruguay'. Na meer as 45 000 km gedurende drie ekspedisies van drie maande elk oor 'n tydperk van drie jaar, kom die span by La Chacra Holandesa van Jan en Marieke Kuper in Uruguay aan, waar die reis begin het.", "start_date": "2026-06-08T19:32:00+00:00", "title": "Voetspore"}, {"desc": "'S4/E145'. Leandri verras Marco en Ren\u00e9. Pam vat Gys aan oor wat hy aan Zelda doen. Alisa het kommerwekkende nuus vir Rossouw.", "start_date": "2026-06-08T21:00:00+00:00", "title": "Diepe Waters"}, {"desc": "'S12/E49'. Lee-Ann s\u00ea vir Mike presies wat sy van hom dink, terwyl Zoe vas glo dat Angie iets met Wade se verdwyning te doen het. Intussen speel Nazeem met vuur.", "start_date": "2026-06-08T21:30:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S16/E6'. Ella en Johan probeer om Conrad se projek te vertraag en Hannah raak effe jaloers op Uys en Nicolette se verhouding. Nicolette kry 'n ander werksaanbod.", "start_date": "2026-06-08T22:00:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S1/E7 - A Little Guesthouse'. Die span mik na 'a Little Guesthouse' in Bloemfontein, waar eienaar Annalie en bestuurder Suelinke hard werk om die gastehuis te red. Janie en Griki spring in met hulp.", "start_date": "2026-06-08T22:30:00+00:00", "title": "In Die Sop: Gastehuisrevolusie"}, {"desc": "'S28/E10'. Ons besoek 'n plaaslike weef-onderneming, proe Loxton pasteie, en kuier op die dorp, Val. Ons vind uit wie is Limpopo se Kw\u00eala Dorp van die Jaar finalis.", "start_date": "2026-06-08T23:30:00+00:00", "title": "Kw\u00eala"}, {"desc": "'S1/E7 - Leuens'. Nuwe weergawes van die nag kom na vore. Hoe meer mense praat, hoe minder pas die storie.", "start_date": "2026-06-09T00:30:00+00:00", "title": "Die Oord"}, {"desc": "'S10/E45'. Die VF+ se burgemeesterskandidaat vir Tshwane besoek ons in die ateljee. Ons gesels ook met Liam Jacobs oor sy onlangse terugkeer na die DA, en ons bespreek die jongste oor die konflik in Iran.", "start_date": "2026-06-09T01:30:00+00:00", "title": "In Gesprek"}, {"desc": "'S9/E8'. Hierdie week drink Jak tee by Gloria Arendz. 'n Lewendige kuier oor televisie, avontuur, menswees en 'n lewe vol stories.", "start_date": "2026-06-09T02:30:00+00:00", "title": "KoppieTeeFontein"}, {"desc": "'S1/E2'. Musiekvideo's vir elke smaak.", "start_date": "2026-06-09T03:00:00+00:00", "title": "Musiekvideo's"}, {"desc": "'S11/E195'. Bly ingelig oor landbou, van nuus en markte tot kenners se insigte en oplossings vir die boer en verbruiker.", "start_date": "2026-06-09T03:29:00+00:00", "title": "GROOTplaas"}, {"desc": "'S7/E60'. Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosa\u00efek gemeente. Ons kyk na Jesus wat 'n pelgrim is, met soekers. Melissa Botma gesels oor Petrus, die soeker in sy skaamte.", "start_date": "2026-06-09T03:49:00+00:00", "title": "Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis"}, {"desc": "'S11/E197'. Aktualiteit, nuus, verkeer, weer en lekker Afrikaanse musiek is alles op die spyskaart, saam met #DieGrootOntbyt-span.", "start_date": "2026-06-09T04:00:00+00:00", "title": "Die GROOT Ontbyt"}, {"desc": "'S7/E60'. Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosa\u00efek gemeente. Ons kyk na Jesus wat 'n pelgrim is, met soekers. Melissa Botma gesels oor Petrus, die soeker in sy skaamte.", "start_date": "2026-06-09T06:00:00+00:00", "title": "Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis"}, {"desc": "'S1/E117'. Doh is 'n slim en verantwoordelike haas wat klavier speel. Die meerkat, Ray, is 'n stoute en impulsiewe kitaarspeler. En Mi is 'n nuuskierige apie wat die dromme speel en baie vrae vra.", "start_date": "2026-06-09T06:15:00+00:00", "title": "Doh Ray Mi"}, {"desc": "'S16/E6'. Ella en Johan probeer om Conrad se projek te vertraag en Hannah raak effe jaloers op Uys en Nicolette se verhouding. Nicolette kry 'n ander werksaanbod.", "start_date": "2026-06-09T06:33:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S12/E49'. Lee-Ann s\u00ea vir Mike presies wat sy van hom dink, terwyl Zoe vas glo dat Angie iets met Wade se verdwyning te doen het. Intussen speel Nazeem met vuur.", "start_date": "2026-06-09T07:01:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S4/E145'. Leandri verras Marco en Ren\u00e9. Pam vat Gys aan oor wat hy aan Zelda doen. Alisa het kommerwekkende nuus vir Rossouw.", "start_date": "2026-06-09T07:29:00+00:00", "title": "Diepe Waters"}, {"desc": "'S14/E10'. Op die Hurtigruten vaar ons verder noordwaarts langs Noorwe\u00eb se kuslyn en neem deel aan adrenalienbelaaide landavonture terwyl ons die prag van die Arktiese w\u00eareld bewonder.", "start_date": "2026-06-09T07:57:00+00:00", "title": "Leef Jou Reis"}, {"desc": "'S16/E9'. Ons ontmoet die talentvolle akteur Heinrich Wentzel, draai by die KANNA-toekenningsgeleentheid en woon 'n modevertoning by.", "start_date": "2026-06-09T08:24:00+00:00", "title": "Bravo!"}, {"desc": "'S1/E9'. Jessica betrap vir Stella by Theo. Cazz se slinkse plan om op twee plekke gelyk te wees veroorsaak moeilikheid. Die span wend 'n laaste poging aan om Esti oor te wen.", "start_date": "2026-06-09T08:53:00+00:00", "title": "Die Toring"}, {"desc": "'S21/E22'. Van die berekende een miljoen Suid-Afrikaners wat oorsee woon, is heelwat jong getroudes. Ouers wat hul kinders daar besoek, vertel van hul ervarings.", "start_date": "2026-06-09T09:24:00+00:00", "title": "Met 'n Huppel In Die Stap"}, {"desc": "'S5/E9'. DJ Fresh is gebore in Botswana, maar dit was in Suid-Afrika dat sy loopbaan as radio-omroeper en platejoggie behoorlik vlamgevat het. En een ding was vroeg duidelik, Fresh was nie bang om sy opinie te lig nie.", "start_date": "2026-06-09T09:55:00+00:00", "title": "Laataand By Rian"}, {"desc": "'S9/E8'. Hierdie week drink Jak tee by Gloria Arendz. 'n Lewendige kuier oor televisie, avontuur, menswees en 'n lewe vol stories.", "start_date": "2026-06-09T10:28:00+00:00", "title": "KoppieTeeFontein"}, {"desc": "'S13/E10'. ontbytSAKE se ateljeegas is akteur Francois Jacobs. Ons SAKEfokus is in die Laeveld waar die Innibos Kunstefees jaarliks plaasvind.", "start_date": "2026-06-09T10:59:00+00:00", "title": "ontbytSAKE"}, {"desc": "'S11/E40'. 'n Saamgestelde program wat die week se hoogtepunte van Die Groot Ontbyt bevat.", "start_date": "2026-06-09T12:30:00+00:00", "title": "Ontbyt Grotes"}, {"desc": "'S1/E7 - A Little Guesthouse'. Die span mik na 'a Little Guesthouse' in Bloemfontein, waar eienaar Annalie en bestuurder Suelinke hard werk om die gastehuis te red. Janie en Griki spring in met hulp.", "start_date": "2026-06-09T12:53:00+00:00", "title": "In Die Sop: Gastehuisrevolusie"}, {"desc": "'S28/E10 - Oppikaaifees'. Verlede week het Wicus aan boord gestap in Kaapstad vir die RSG Oppiwater Kunstefees, en hierdie week klim hy af in Walvisbaai, Namibi\u00eb, waar die Oppikaaifees wag voor die vaart na Kaapstad.", "start_date": "2026-06-09T13:49:00+00:00", "title": "Fi\u00ebsta"}, {"desc": "'S2/E9 - Janine Jantjies'. Hierdie week keer ons terug plaas toe saam met Janine Jantjies. Ons vier die blywende impak van generasies en hoe dit ons vorm.", "start_date": "2026-06-09T14:17:00+00:00", "title": "Lekker & Goed"}, {"desc": "'S1/E8'. Melissa maak plan om Golda se geboorteklas by te woon. Anita en Hardus leer mekaar ken, maar Barend probeer haar steeds be\u00efndruk. Ouma en Barry bied 'n oefeningklas aan vir seniors.", "start_date": "2026-06-09T14:48:00+00:00", "title": "Mevrou Fourie & Kie"}, {"desc": "'S34/E9'. Die Changan Hunter REEV is een van die vreemdste bakkies nog. Dis 'n hibriede bakkie met 'n elektriese motor en 'n petrol enjin, maar die enjin is slegs 'n kragopwekker. Ons ry ook 'n Audi S3.", "start_date": "2026-06-09T15:19:00+00:00", "title": "La't Wiel"}, {"desc": "'S12/E50'. Bridgette is woedend oor Wade se verdwyning, terwyl Riaan geduld verloor met Lee-Ann en Mike se stryery. Nazeem beleef nog 'n terugslag met sy gesondheid \u00e9n sy ego.", "start_date": "2026-06-09T15:52:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S4/E146'. Rossouw vertel 'n leuen wat net erger raak. Gys gee Karla nuwe hoop. Zelda lees Gys die leviete voor oor sy inmengery.", "start_date": "2026-06-09T16:24:00+00:00", "title": "Diepe Waters"}, {"desc": "'S17/E71'. Daaglikse nuushooftrekke, sporthoogtepunte en weervooruitskouing in Afrikaans.", "start_date": "2026-06-09T17:00:00+00:00", "title": "eNuus"}, {"desc": "'S16/E7'. Conrad wil die druk op Tracy verlig, maar sy hou nie daarvan nie. Nicolette is onseker oor die nuwe werksaanbod, en Johan raak al meer oorgehaal om Conrad se projek in die wiele te ry.", "start_date": "2026-06-09T17:30:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S1/E8 - Rigter'. Die druk bou tot 'n breekpunt. 'n Plan misluk en Rigter besluit hoe dit eindig.", "start_date": "2026-06-09T18:01:00+00:00", "title": "Die Oord"}, {"desc": "'S5/E10'. Reandi Grey is die sewende aanbieder van die maatsoekreeks, Boer Soek 'n Vrou, maar het aanvanklik as aktrise naam gemaak. Sy het ook haar eie klerereeks en maak seker dat sy alles uit elke dag se spons druk.", "start_date": "2026-06-09T19:00:00+00:00", "title": "Laataand By Rian"}, {"desc": "'S28/E10 - Oppikaaifees'. Verlede week het Wicus aan boord gestap in Kaapstad vir die RSG Oppiwater Kunstefees, en hierdie week klim hy af in Walvisbaai, Namibi\u00eb, waar die Oppikaaifees wag voor die vaart na Kaapstad.", "start_date": "2026-06-09T19:32:00+00:00", "title": "Fi\u00ebsta"}, {"desc": "'S16/E9'. Ons ontmoet die talentvolle akteur Heinrich Wentzel, draai by die KANNA-toekenningsgeleentheid en woon 'n modevertoning by.", "start_date": "2026-06-09T20:01:00+00:00", "title": "Bravo!"}, {"desc": "'S4/E146'. Rossouw vertel 'n leuen wat net erger raak. Gys gee Karla nuwe hoop. Zelda lees Gys die leviete voor oor sy inmengery.", "start_date": "2026-06-09T20:30:00+00:00", "title": "Diepe Waters"}, {"desc": "'S12/E50'. Bridgette is woedend oor Wade se verdwyning, terwyl Riaan geduld verloor met Lee-Ann en Mike se stryery. Nazeem beleef nog 'n terugslag met sy gesondheid \u00e9n sy ego.", "start_date": "2026-06-09T21:01:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S16/E7'. Conrad wil die druk op Tracy verlig, maar sy hou nie daarvan nie. Nicolette is onseker oor die nuwe werksaanbod, en Johan raak al meer oorgehaal om Conrad se projek in die wiele te ry.", "start_date": "2026-06-09T21:30:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S21/E22'. Van die berekende een miljoen Suid-Afrikaners wat oorsee woon, is heelwat jong getroudes. Ouers wat hul kinders daar besoek, vertel van hul ervarings.", "start_date": "2026-06-09T22:01:00+00:00", "title": "Met 'n Huppel In Die Stap"}, {"desc": "'S14/E10'. Op die Hurtigruten vaar ons verder noordwaarts langs Noorwe\u00eb se kuslyn en neem deel aan adrenalienbelaaide landavonture terwyl ons die prag van die Arktiese w\u00eareld bewonder.", "start_date": "2026-06-09T22:30:00+00:00", "title": "Leef Jou Reis"}, {"desc": "'S15/E13 - Uruguay'. Na meer as 45 000 km gedurende drie ekspedisies van drie maande elk oor 'n tydperk van drie jaar, kom die span by La Chacra Holandesa van Jan en Marieke Kuper in Uruguay aan, waar die reis begin het.", "start_date": "2026-06-09T23:00:00+00:00", "title": "Voetspore"}], "offset": "+00:00", "timezone": "UTC", "error_code": -1, "start_date": "2026-06-08", "icon": "https://epg.pw/media/images/epg/2025/08/15/20250815040220045555_22.png"}