{"end_date": "2026-06-10", "name": "KykNET HD", "info_url": "https://epg.pw/channels/451038/20260609.html", "country": "South Africa", "description": null, "error_message": "", "provider": "", "source_url": "https://epg.pw/api/epg.json?channel_id=451038&date=20260609&timezone=None", "epg_list": [{"desc": "'S1/E7 - Leuens'. Nuwe weergawes van die nag kom na vore. Hoe meer mense praat, hoe minder pas die storie.", "start_date": "2026-06-09T00:30:00+00:00", "title": "Die Oord"}, {"desc": "'S10/E45'. Die VF+ se burgemeesterskandidaat vir Tshwane besoek ons in die ateljee. Ons gesels ook met Liam Jacobs oor sy onlangse terugkeer na die DA, en ons bespreek die jongste oor die konflik in Iran.", "start_date": "2026-06-09T01:30:00+00:00", "title": "In Gesprek"}, {"desc": "'S9/E8'. Hierdie week drink Jak tee by Gloria Arendz. 'n Lewendige kuier oor televisie, avontuur, menswees en 'n lewe vol stories.", "start_date": "2026-06-09T02:30:00+00:00", "title": "KoppieTeeFontein"}, {"desc": "'S1/E2'. Musiekvideo's vir elke smaak.", "start_date": "2026-06-09T03:00:00+00:00", "title": "Musiekvideo's"}, {"desc": "'S11/E195'. Bly ingelig oor landbou, van nuus en markte tot kenners se insigte en oplossings vir die boer en verbruiker.", "start_date": "2026-06-09T03:29:00+00:00", "title": "GROOTplaas"}, {"desc": "'S7/E60'. Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosa\u00efek gemeente. Ons kyk na Jesus wat 'n pelgrim is, met soekers. Melissa Botma gesels oor Petrus, die soeker in sy skaamte.", "start_date": "2026-06-09T03:49:00+00:00", "title": "Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis"}, {"desc": "'S11/E197'. Aktualiteit, nuus, verkeer, weer en lekker Afrikaanse musiek is alles op die spyskaart, saam met #DieGrootOntbyt-span.", "start_date": "2026-06-09T04:00:00+00:00", "title": "Die GROOT Ontbyt"}, {"desc": "'S7/E60'. Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosa\u00efek gemeente. Ons kyk na Jesus wat 'n pelgrim is, met soekers. Melissa Botma gesels oor Petrus, die soeker in sy skaamte.", "start_date": "2026-06-09T06:00:00+00:00", "title": "Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis"}, {"desc": "'S1/E117'. Doh is 'n slim en verantwoordelike haas wat klavier speel. Die meerkat, Ray, is 'n stoute en impulsiewe kitaarspeler. En Mi is 'n nuuskierige apie wat die dromme speel en baie vrae vra.", "start_date": "2026-06-09T06:15:00+00:00", "title": "Doh Ray Mi"}, {"desc": "'S16/E6'. Ella en Johan probeer om Conrad se projek te vertraag en Hannah raak effe jaloers op Uys en Nicolette se verhouding. Nicolette kry 'n ander werksaanbod.", "start_date": "2026-06-09T06:33:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S12/E49'. Lee-Ann s\u00ea vir Mike presies wat sy van hom dink, terwyl Zoe vas glo dat Angie iets met Wade se verdwyning te doen het. Intussen speel Nazeem met vuur.", "start_date": "2026-06-09T07:01:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S4/E145'. Leandri verras Marco en Ren\u00e9. Pam vat Gys aan oor wat hy aan Zelda doen. Alisa het kommerwekkende nuus vir Rossouw.", "start_date": "2026-06-09T07:29:00+00:00", "title": "Diepe Waters"}, {"desc": "'S14/E10'. Op die Hurtigruten vaar ons verder noordwaarts langs Noorwe\u00eb se kuslyn en neem deel aan adrenalienbelaaide landavonture terwyl ons die prag van die Arktiese w\u00eareld bewonder.", "start_date": "2026-06-09T07:57:00+00:00", "title": "Leef Jou Reis"}, {"desc": "'S16/E9'. Ons ontmoet die talentvolle akteur Heinrich Wentzel, draai by die KANNA-toekenningsgeleentheid en woon 'n modevertoning by.", "start_date": "2026-06-09T08:24:00+00:00", "title": "Bravo!"}, {"desc": "'S1/E9'. Jessica betrap vir Stella by Theo. Cazz se slinkse plan om op twee plekke gelyk te wees veroorsaak moeilikheid. Die span wend 'n laaste poging aan om Esti oor te wen.", "start_date": "2026-06-09T08:53:00+00:00", "title": "Die Toring"}, {"desc": "'S21/E22'. Van die berekende een miljoen Suid-Afrikaners wat oorsee woon, is heelwat jong getroudes. Ouers wat hul kinders daar besoek, vertel van hul ervarings.", "start_date": "2026-06-09T09:24:00+00:00", "title": "Met 'n Huppel In Die Stap"}, {"desc": "'S5/E9'. DJ Fresh is gebore in Botswana, maar dit was in Suid-Afrika dat sy loopbaan as radio-omroeper en platejoggie behoorlik vlamgevat het. En een ding was vroeg duidelik, Fresh was nie bang om sy opinie te lig nie.", "start_date": "2026-06-09T09:55:00+00:00", "title": "Laataand By Rian"}, {"desc": "'S9/E8'. Hierdie week drink Jak tee by Gloria Arendz. 'n Lewendige kuier oor televisie, avontuur, menswees en 'n lewe vol stories.", "start_date": "2026-06-09T10:28:00+00:00", "title": "KoppieTeeFontein"}, {"desc": "'S13/E10'. ontbytSAKE se ateljeegas is akteur Francois Jacobs. Ons SAKEfokus is in die Laeveld waar die Innibos Kunstefees jaarliks plaasvind.", "start_date": "2026-06-09T10:59:00+00:00", "title": "ontbytSAKE"}, {"desc": "'S11/E40'. 'n Saamgestelde program wat die week se hoogtepunte van Die Groot Ontbyt bevat.", "start_date": "2026-06-09T12:30:00+00:00", "title": "Ontbyt Grotes"}, {"desc": "'S1/E7 - A Little Guesthouse'. Die span mik na 'a Little Guesthouse' in Bloemfontein, waar eienaar Annalie en bestuurder Suelinke hard werk om die gastehuis te red. Janie en Griki spring in met hulp.", "start_date": "2026-06-09T12:53:00+00:00", "title": "In Die Sop: Gastehuisrevolusie"}, {"desc": "'S28/E10 - Oppikaaifees'. Verlede week het Wicus aan boord gestap in Kaapstad vir die RSG Oppiwater Kunstefees, en hierdie week klim hy af in Walvisbaai, Namibi\u00eb, waar die Oppikaaifees wag voor die vaart na Kaapstad.", "start_date": "2026-06-09T13:49:00+00:00", "title": "Fi\u00ebsta"}, {"desc": "'S2/E9 - Janine Jantjies'. Hierdie week keer ons terug plaas toe saam met Janine Jantjies. Ons vier die blywende impak van generasies en hoe dit ons vorm.", "start_date": "2026-06-09T14:17:00+00:00", "title": "Lekker & Goed"}, {"desc": "'S1/E8'. Melissa maak plan om Golda se geboorteklas by te woon. Anita en Hardus leer mekaar ken, maar Barend probeer haar steeds be\u00efndruk. Ouma en Barry bied 'n oefeningklas aan vir seniors.", "start_date": "2026-06-09T14:48:00+00:00", "title": "Mevrou Fourie & Kie"}, {"desc": "'S34/E9'. Die Changan Hunter REEV is een van die vreemdste bakkies nog. Dis 'n hibriede bakkie met 'n elektriese motor en 'n petrol enjin, maar die enjin is slegs 'n kragopwekker. Ons ry ook 'n Audi S3.", "start_date": "2026-06-09T15:19:00+00:00", "title": "La't Wiel"}, {"desc": "'S12/E50'. Bridgette is woedend oor Wade se verdwyning, terwyl Riaan geduld verloor met Lee-Ann en Mike se stryery. Nazeem beleef nog 'n terugslag met sy gesondheid \u00e9n sy ego.", "start_date": "2026-06-09T15:52:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S4/E146'. Rossouw vertel 'n leuen wat net erger raak. Gys gee Karla nuwe hoop. Zelda lees Gys die leviete voor oor sy inmengery.", "start_date": "2026-06-09T16:24:00+00:00", "title": "Diepe Waters"}, {"desc": "'S17/E71'. Daaglikse nuushooftrekke, sporthoogtepunte en weervooruitskouing in Afrikaans.", "start_date": "2026-06-09T17:00:00+00:00", "title": "eNuus"}, {"desc": "'S16/E7'. Conrad wil die druk op Tracy verlig, maar sy hou nie daarvan nie. Nicolette is onseker oor die nuwe werksaanbod, en Johan raak al meer oorgehaal om Conrad se projek in die wiele te ry.", "start_date": "2026-06-09T17:30:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S1/E8 - Rigter'. Die druk bou tot 'n breekpunt. 'n Plan misluk en Rigter besluit hoe dit eindig.", "start_date": "2026-06-09T18:01:00+00:00", "title": "Die Oord"}, {"desc": "'S5/E10'. Reandi Grey is die sewende aanbieder van die maatsoekreeks, Boer Soek 'n Vrou, maar het aanvanklik as aktrise naam gemaak. Sy het ook haar eie klerereeks en maak seker dat sy alles uit elke dag se spons druk.", "start_date": "2026-06-09T19:00:00+00:00", "title": "Laataand By Rian"}, {"desc": "'S28/E10 - Oppikaaifees'. Verlede week het Wicus aan boord gestap in Kaapstad vir die RSG Oppiwater Kunstefees, en hierdie week klim hy af in Walvisbaai, Namibi\u00eb, waar die Oppikaaifees wag voor die vaart na Kaapstad.", "start_date": "2026-06-09T19:32:00+00:00", "title": "Fi\u00ebsta"}, {"desc": "'S16/E9'. Ons ontmoet die talentvolle akteur Heinrich Wentzel, draai by die KANNA-toekenningsgeleentheid en woon 'n modevertoning by.", "start_date": "2026-06-09T20:01:00+00:00", "title": "Bravo!"}, {"desc": "'S4/E146'. Rossouw vertel 'n leuen wat net erger raak. Gys gee Karla nuwe hoop. Zelda lees Gys die leviete voor oor sy inmengery.", "start_date": "2026-06-09T20:30:00+00:00", "title": "Diepe Waters"}, {"desc": "'S12/E50'. Bridgette is woedend oor Wade se verdwyning, terwyl Riaan geduld verloor met Lee-Ann en Mike se stryery. Nazeem beleef nog 'n terugslag met sy gesondheid \u00e9n sy ego.", "start_date": "2026-06-09T21:01:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S16/E7'. Conrad wil die druk op Tracy verlig, maar sy hou nie daarvan nie. Nicolette is onseker oor die nuwe werksaanbod, en Johan raak al meer oorgehaal om Conrad se projek in die wiele te ry.", "start_date": "2026-06-09T21:30:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S21/E22'. Van die berekende een miljoen Suid-Afrikaners wat oorsee woon, is heelwat jong getroudes. Ouers wat hul kinders daar besoek, vertel van hul ervarings.", "start_date": "2026-06-09T22:01:00+00:00", "title": "Met 'n Huppel In Die Stap"}, {"desc": "'S14/E10'. Op die Hurtigruten vaar ons verder noordwaarts langs Noorwe\u00eb se kuslyn en neem deel aan adrenalienbelaaide landavonture terwyl ons die prag van die Arktiese w\u00eareld bewonder.", "start_date": "2026-06-09T22:30:00+00:00", "title": "Leef Jou Reis"}, {"desc": "'S15/E13 - Uruguay'. Na meer as 45 000 km gedurende drie ekspedisies van drie maande elk oor 'n tydperk van drie jaar, kom die span by La Chacra Holandesa van Jan en Marieke Kuper in Uruguay aan, waar die reis begin het.", "start_date": "2026-06-09T23:00:00+00:00", "title": "Voetspore"}, {"desc": "'S1/E7 - A Little Guesthouse'. Die span mik na 'a Little Guesthouse' in Bloemfontein, waar eienaar Annalie en bestuurder Suelinke hard werk om die gastehuis te red. Janie en Griki spring in met hulp.", "start_date": "2026-06-10T00:30:00+00:00", "title": "In Die Sop: Gastehuisrevolusie"}, {"desc": "'S9/E8'. Hierdie week drink Jak tee by Gloria Arendz. 'n Lewendige kuier oor televisie, avontuur, menswees en 'n lewe vol stories.", "start_date": "2026-06-10T01:30:00+00:00", "title": "KoppieTeeFontein"}, {"desc": "'S1/E8'. Melissa maak plan om Golda se geboorteklas by te woon. Anita en Hardus leer mekaar ken, maar Barend probeer haar steeds be\u00efndruk. Ouma en Barry bied 'n oefeningklas aan vir seniors.", "start_date": "2026-06-10T02:03:00+00:00", "title": "Mevrou Fourie & Kie"}, {"desc": "'S3/E8'. Bonn\u00e9 besoek die Richtersveld in 'n ongelooflike bloeityd waar die plantkundige, Pieter van Wyk, haar op 'n reis neem deur 'n bergwoestyn landskap wat in 'n tapyt van kleur omskep is.", "start_date": "2026-06-10T02:30:00+00:00", "title": "Bewonder & Bewaar Met Bonn\u00e9 de Bod"}, {"desc": "'S11/E40'. 'n Saamgestelde program wat die week se hoogtepunte van Die Groot Ontbyt bevat.", "start_date": "2026-06-10T03:00:00+00:00", "title": "Ontbyt Grotes"}, {"desc": "'S11/E196'. Bly ingelig oor landbou, van nuus en markte tot kenners se insigte en oplossings vir die boer en verbruiker.", "start_date": "2026-06-10T03:29:00+00:00", "title": "GROOTplaas"}, {"desc": "'S7/E61'. Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosa\u00efek gemeente. Ons kyk na Jesus wat 'n pelgrim is, met soekers. Melissa Botma gesels oor Johannes, die soeker wat leer sien.", "start_date": "2026-06-10T03:50:00+00:00", "title": "Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis"}, {"desc": "'S11/E198'. Aktualiteit, nuus, verkeer, weer en lekker Afrikaanse musiek is alles op die spyskaart, saam met #DieGrootOntbyt-span.", "start_date": "2026-06-10T04:00:00+00:00", "title": "Die GROOT Ontbyt"}, {"desc": "'S7/E61'. Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosa\u00efek gemeente. Ons kyk na Jesus wat 'n pelgrim is, met soekers. Melissa Botma gesels oor Johannes, die soeker wat leer sien.", "start_date": "2026-06-10T06:00:00+00:00", "title": "Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis"}, {"desc": "'S1/E118'. Doh is 'n slim en verantwoordelike haas wat klavier speel. Die meerkat, Ray, is 'n stoute en impulsiewe kitaarspeler. En Mi is 'n nuuskierige apie wat die dromme speel en baie vrae vra.", "start_date": "2026-06-10T06:15:00+00:00", "title": "Doh Ray Mi"}, {"desc": "'S16/E7'. Conrad wil die druk op Tracy verlig, maar sy hou nie daarvan nie. Nicolette is onseker oor die nuwe werksaanbod, en Johan raak al meer oorgehaal om Conrad se projek in die wiele te ry.", "start_date": "2026-06-10T06:30:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S12/E50'. Bridgette is woedend oor Wade se verdwyning, terwyl Riaan geduld verloor met Lee-Ann en Mike se stryery. Nazeem beleef nog 'n terugslag met sy gesondheid \u00e9n sy ego.", "start_date": "2026-06-10T07:00:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S4/E146'. Rossouw vertel 'n leuen wat net erger raak. Gys gee Karla nuwe hoop. Zelda lees Gys die leviete voor oor sy inmengery.", "start_date": "2026-06-10T07:30:00+00:00", "title": "Diepe Waters"}, {"desc": "'S1/E8'. Melissa maak plan om Golda se geboorteklas by te woon. Anita en Hardus leer mekaar ken, maar Barend probeer haar steeds be\u00efndruk. Ouma en Barry bied 'n oefeningklas aan vir seniors.", "start_date": "2026-06-10T08:00:00+00:00", "title": "Mevrou Fourie & Kie"}, {"desc": "'S34/E9'. Die Changan Hunter REEV is een van die vreemdste bakkies nog. Dis 'n hibriede bakkie met 'n elektriese motor en 'n petrol enjin, maar die enjin is slegs 'n kragopwekker. Ons ry ook 'n Audi S3.", "start_date": "2026-06-10T08:30:00+00:00", "title": "La't Wiel"}, {"desc": "'S1/E7 - A Little Guesthouse'. Die span mik na 'a Little Guesthouse' in Bloemfontein, waar eienaar Annalie en bestuurder Suelinke hard werk om die gastehuis te red. Janie en Griki spring in met hulp.", "start_date": "2026-06-10T09:00:00+00:00", "title": "In Die Sop: Gastehuisrevolusie"}, {"desc": "'S1/E5'. Sid en Jollyboy word op borg vrygelaat. Dolf en Rika raak baie goeie vriende tot Herman se ergernis. Joey daag onverwags by die Roodt huis op.", "start_date": "2026-06-10T10:00:00+00:00", "title": "Konings"}, {"desc": "'S5/E10'. Reandi Grey is die sewende aanbieder van die maatsoekreeks, Boer Soek 'n Vrou, maar het aanvanklik as aktrise naam gemaak. Sy het ook haar eie klerereeks en maak seker dat sy alles uit elke dag se spons druk.", "start_date": "2026-06-10T11:00:00+00:00", "title": "Laataand By Rian"}, {"desc": "'S2/E9 - Janine Jantjies'. Hierdie week keer ons terug plaas toe saam met Janine Jantjies. Ons vier die blywende impak van generasies en hoe dit ons vorm.", "start_date": "2026-06-10T11:30:00+00:00", "title": "Lekker & Goed"}, {"desc": "'S28/E10'. Ons besoek 'n plaaslike weef-onderneming, proe Loxton pasteie, en kuier op die dorp, Val. Ons vind uit wie is Limpopo se Kw\u00eala Dorp van die Jaar finalis.", "start_date": "2026-06-10T12:00:00+00:00", "title": "Kw\u00eala"}, {"desc": "'S10/E45'. Die VF+ se burgemeesterskandidaat vir Tshwane besoek ons in die ateljee. Ons gesels ook met Liam Jacobs oor sy onlangse terugkeer na die DA, en ons bespreek die jongste oor die konflik in Iran.", "start_date": "2026-06-10T13:00:00+00:00", "title": "In Gesprek"}, {"desc": "'S5/E10'. Reandi Grey is die sewende aanbieder van die maatsoekreeks, Boer Soek 'n Vrou, maar het aanvanklik as aktrise naam gemaak. Sy het ook haar eie klerereeks en maak seker dat sy alles uit elke dag se spons druk.", "start_date": "2026-06-10T14:00:00+00:00", "title": "Laataand By Rian"}, {"desc": "'S11/E2'. Hierdie week deel Don Theart, Albert Bok en Basjan stories vol humor en hart, met musiek saam met Schalk Joubert en musikante.", "start_date": "2026-06-10T14:30:00+00:00", "title": "OppieStoep"}, {"desc": "'S1/E9'. Jessica betrap vir Stella by Theo. Cazz se slinkse plan om op twee plekke gelyk te wees veroorsaak moeilikheid. Die span wend 'n laaste poging aan om Esti oor te wen.", "start_date": "2026-06-10T15:00:00+00:00", "title": "Die Toring"}, {"desc": "'S21/E23'. Ons hoor vandag van 'n skryf- en slypskool wat by die Bergvallei Aftreelandgoed in Pretoria aangebied is, om veral seniors met hul skryfwerk te help.", "start_date": "2026-06-10T15:30:00+00:00", "title": "Met 'n Huppel In Die Stap"}, {"desc": "'S12/E51'. Nazeem trek vir Ava in die afgrond in, terwyl Mike se vindingrykheid hom in die moeilikheid kan laat beland. Wade moet kies tussen 'n lewenslange droom en Zoe.", "start_date": "2026-06-10T16:00:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S4/E147'. Pam sien uit na haar eerste onthaal. Leandri wonder of sy te hard op Rossouw was. Arno sien nie uit na Karla se dieet nie.", "start_date": "2026-06-10T16:30:00+00:00", "title": "Diepe Waters"}, {"desc": "'S17/E72'. Daaglikse nuushooftrekke, sporthoogtepunte en weervooruitskouing in Afrikaans.", "start_date": "2026-06-10T17:00:00+00:00", "title": "eNuus"}, {"desc": "'S16/E8'. At kry 'n onverwagse besoeker op die plaas. Liv ontdek iets in Dewald se sluitkas wat haar prikkel, en Uys besluit om oop kaarte met Nicolette te speel oor haar werksaanbod.", "start_date": "2026-06-10T17:30:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S2/E1 - Die Karoo'. Van uitgestrekte Karoo-landskappe tot intensiewe boerdery in die Vrystaat, ontmoet ons vier boere wie se stories van familie, veerkragtigheid, liefde en erfenis die kuns van skaapboerdery ontbloot.", "start_date": "2026-06-10T18:00:00+00:00", "title": "Lamb Champs: Die Hart & Siel Van..."}, {"desc": "'S9/E9'. Hierdie week drink Jak tee by Andr\u00e9 de Villiers. 'n Avontuurlike kuier oor 4x4, die buitelewe, stories en 'n lewe op die pad.", "start_date": "2026-06-10T19:00:00+00:00", "title": "KoppieTeeFontein"}, {"desc": "'S3/E8'. Bonn\u00e9 besoek die Richtersveld in 'n ongelooflike bloeityd waar die plantkundige, Pieter van Wyk, haar op 'n reis neem deur 'n bergwoestyn landskap wat in 'n tapyt van kleur omskep is.", "start_date": "2026-06-10T19:30:00+00:00", "title": "Bewonder & Bewaar Met Bonn\u00e9 de Bod"}, {"desc": "'S1/E8'. Melissa maak plan om Golda se geboorteklas by te woon. Anita en Hardus leer mekaar ken, maar Barend probeer haar steeds be\u00efndruk. Ouma en Barry bied 'n oefeningklas aan vir seniors.", "start_date": "2026-06-10T20:00:00+00:00", "title": "Mevrou Fourie & Kie"}, {"desc": "'S4/E147'. Pam sien uit na haar eerste onthaal. Leandri wonder of sy te hard op Rossouw was. Arno sien nie uit na Karla se dieet nie.", "start_date": "2026-06-10T20:30:00+00:00", "title": "Diepe Waters"}, {"desc": "'S12/E51'. Nazeem trek vir Ava in die afgrond in, terwyl Mike se vindingrykheid hom in die moeilikheid kan laat beland. Wade moet kies tussen 'n lewenslange droom en Zoe.", "start_date": "2026-06-10T21:00:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S16/E8'. At kry 'n onverwagse besoeker op die plaas. Liv ontdek iets in Dewald se sluitkas wat haar prikkel, en Uys besluit om oop kaarte met Nicolette te speel oor haar werksaanbod.", "start_date": "2026-06-10T21:30:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S16/E8'. At kry 'n onverwagse besoeker op die plaas. Liv ontdek iets in Dewald se sluitkas wat haar prikkel, en Uys besluit om oop kaarte met Nicolette te speel oor haar werksaanbod.", "start_date": "2026-06-10T21:36:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S28/E10 - Oppikaaifees'. Verlede week het Wicus aan boord gestap in Kaapstad vir die RSG Oppiwater Kunstefees, en hierdie week klim hy af in Walvisbaai, Namibi\u00eb, waar die Oppikaaifees wag voor die vaart na Kaapstad.", "start_date": "2026-06-10T22:02:00+00:00", "title": "Fi\u00ebsta"}, {"desc": "'S21/E23'. Ons hoor vandag van 'n skryf- en slypskool wat by die Bergvallei Aftreelandgoed in Pretoria aangebied is, om veral seniors met hul skryfwerk te help.", "start_date": "2026-06-10T22:30:00+00:00", "title": "Met 'n Huppel In Die Stap"}, {"desc": "'S16/E9'. Ons ontmoet die talentvolle akteur Heinrich Wentzel, draai by die KANNA-toekenningsgeleentheid en woon 'n modevertoning by.", "start_date": "2026-06-10T23:00:00+00:00", "title": "Bravo!"}, {"desc": "'S5/E10'. Reandi Grey is die sewende aanbieder van die maatsoekreeks, Boer Soek 'n Vrou, maar het aanvanklik as aktrise naam gemaak. Sy het ook haar eie klerereeks en maak seker dat sy alles uit elke dag se spons druk.", "start_date": "2026-06-10T23:30:00+00:00", "title": "Laataand By Rian"}], "offset": "+00:00", "timezone": "UTC", "error_code": -1, "start_date": "2026-06-09", "icon": "https://epg.pw/media/images/epg/2025/08/15/20250815040220045555_22.png"}