{"end_date": "2026-06-11", "name": "KykNET HD", "info_url": "https://epg.pw/channels/451038/20260610.html", "country": "South Africa", "description": null, "error_message": "", "provider": "", "source_url": "https://epg.pw/api/epg.json?channel_id=451038&date=20260610&timezone=None", "epg_list": [{"desc": "'S1/E7 - A Little Guesthouse'. Die span mik na 'a Little Guesthouse' in Bloemfontein, waar eienaar Annalie en bestuurder Suelinke hard werk om die gastehuis te red. Janie en Griki spring in met hulp.", "start_date": "2026-06-10T00:30:00+00:00", "title": "In Die Sop: Gastehuisrevolusie"}, {"desc": "'S9/E8'. Hierdie week drink Jak tee by Gloria Arendz. 'n Lewendige kuier oor televisie, avontuur, menswees en 'n lewe vol stories.", "start_date": "2026-06-10T01:30:00+00:00", "title": "KoppieTeeFontein"}, {"desc": "'S1/E8'. Melissa maak plan om Golda se geboorteklas by te woon. Anita en Hardus leer mekaar ken, maar Barend probeer haar steeds be\u00efndruk. Ouma en Barry bied 'n oefeningklas aan vir seniors.", "start_date": "2026-06-10T02:03:00+00:00", "title": "Mevrou Fourie & Kie"}, {"desc": "'S3/E8'. Bonn\u00e9 besoek die Richtersveld in 'n ongelooflike bloeityd waar die plantkundige, Pieter van Wyk, haar op 'n reis neem deur 'n bergwoestyn landskap wat in 'n tapyt van kleur omskep is.", "start_date": "2026-06-10T02:30:00+00:00", "title": "Bewonder & Bewaar Met Bonn\u00e9 de Bod"}, {"desc": "'S11/E40'. 'n Saamgestelde program wat die week se hoogtepunte van Die Groot Ontbyt bevat.", "start_date": "2026-06-10T03:00:00+00:00", "title": "Ontbyt Grotes"}, {"desc": "'S11/E196'. Bly ingelig oor landbou, van nuus en markte tot kenners se insigte en oplossings vir die boer en verbruiker.", "start_date": "2026-06-10T03:29:00+00:00", "title": "GROOTplaas"}, {"desc": "'S7/E61'. Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosa\u00efek gemeente. Ons kyk na Jesus wat 'n pelgrim is, met soekers. Melissa Botma gesels oor Johannes, die soeker wat leer sien.", "start_date": "2026-06-10T03:50:00+00:00", "title": "Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis"}, {"desc": "'S11/E198'. Aktualiteit, nuus, verkeer, weer en lekker Afrikaanse musiek is alles op die spyskaart, saam met #DieGrootOntbyt-span.", "start_date": "2026-06-10T04:00:00+00:00", "title": "Die GROOT Ontbyt"}, {"desc": "'S7/E61'. Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosa\u00efek gemeente. Ons kyk na Jesus wat 'n pelgrim is, met soekers. Melissa Botma gesels oor Johannes, die soeker wat leer sien.", "start_date": "2026-06-10T06:00:00+00:00", "title": "Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis"}, {"desc": "'S1/E118'. Doh is 'n slim en verantwoordelike haas wat klavier speel. Die meerkat, Ray, is 'n stoute en impulsiewe kitaarspeler. En Mi is 'n nuuskierige apie wat die dromme speel en baie vrae vra.", "start_date": "2026-06-10T06:15:00+00:00", "title": "Doh Ray Mi"}, {"desc": "'S16/E7'. Conrad wil die druk op Tracy verlig, maar sy hou nie daarvan nie. Nicolette is onseker oor die nuwe werksaanbod, en Johan raak al meer oorgehaal om Conrad se projek in die wiele te ry.", "start_date": "2026-06-10T06:30:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S12/E50'. Bridgette is woedend oor Wade se verdwyning, terwyl Riaan geduld verloor met Lee-Ann en Mike se stryery. Nazeem beleef nog 'n terugslag met sy gesondheid \u00e9n sy ego.", "start_date": "2026-06-10T07:00:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S4/E146'. Rossouw vertel 'n leuen wat net erger raak. Gys gee Karla nuwe hoop. Zelda lees Gys die leviete voor oor sy inmengery.", "start_date": "2026-06-10T07:30:00+00:00", "title": "Diepe Waters"}, {"desc": "'S1/E8'. Melissa maak plan om Golda se geboorteklas by te woon. Anita en Hardus leer mekaar ken, maar Barend probeer haar steeds be\u00efndruk. Ouma en Barry bied 'n oefeningklas aan vir seniors.", "start_date": "2026-06-10T08:00:00+00:00", "title": "Mevrou Fourie & Kie"}, {"desc": "'S34/E9'. Die Changan Hunter REEV is een van die vreemdste bakkies nog. Dis 'n hibriede bakkie met 'n elektriese motor en 'n petrol enjin, maar die enjin is slegs 'n kragopwekker. Ons ry ook 'n Audi S3.", "start_date": "2026-06-10T08:30:00+00:00", "title": "La't Wiel"}, {"desc": "'S1/E7 - A Little Guesthouse'. Die span mik na 'a Little Guesthouse' in Bloemfontein, waar eienaar Annalie en bestuurder Suelinke hard werk om die gastehuis te red. Janie en Griki spring in met hulp.", "start_date": "2026-06-10T09:00:00+00:00", "title": "In Die Sop: Gastehuisrevolusie"}, {"desc": "'S1/E5'. Sid en Jollyboy word op borg vrygelaat. Dolf en Rika raak baie goeie vriende tot Herman se ergernis. Joey daag onverwags by die Roodt huis op.", "start_date": "2026-06-10T10:00:00+00:00", "title": "Konings"}, {"desc": "'S5/E10'. Reandi Grey is die sewende aanbieder van die maatsoekreeks, Boer Soek 'n Vrou, maar het aanvanklik as aktrise naam gemaak. Sy het ook haar eie klerereeks en maak seker dat sy alles uit elke dag se spons druk.", "start_date": "2026-06-10T11:00:00+00:00", "title": "Laataand By Rian"}, {"desc": "'S2/E9 - Janine Jantjies'. Hierdie week keer ons terug plaas toe saam met Janine Jantjies. Ons vier die blywende impak van generasies en hoe dit ons vorm.", "start_date": "2026-06-10T11:30:00+00:00", "title": "Lekker & Goed"}, {"desc": "'S28/E10'. Ons besoek 'n plaaslike weef-onderneming, proe Loxton pasteie, en kuier op die dorp, Val. Ons vind uit wie is Limpopo se Kw\u00eala Dorp van die Jaar finalis.", "start_date": "2026-06-10T12:00:00+00:00", "title": "Kw\u00eala"}, {"desc": "'S10/E45'. Die VF+ se burgemeesterskandidaat vir Tshwane besoek ons in die ateljee. Ons gesels ook met Liam Jacobs oor sy onlangse terugkeer na die DA, en ons bespreek die jongste oor die konflik in Iran.", "start_date": "2026-06-10T13:00:00+00:00", "title": "In Gesprek"}, {"desc": "'S5/E10'. Reandi Grey is die sewende aanbieder van die maatsoekreeks, Boer Soek 'n Vrou, maar het aanvanklik as aktrise naam gemaak. Sy het ook haar eie klerereeks en maak seker dat sy alles uit elke dag se spons druk.", "start_date": "2026-06-10T14:00:00+00:00", "title": "Laataand By Rian"}, {"desc": "'S11/E2'. Hierdie week deel Don Theart, Albert Bok en Basjan stories vol humor en hart, met musiek saam met Schalk Joubert en musikante.", "start_date": "2026-06-10T14:30:00+00:00", "title": "OppieStoep"}, {"desc": "'S1/E9'. Jessica betrap vir Stella by Theo. Cazz se slinkse plan om op twee plekke gelyk te wees veroorsaak moeilikheid. Die span wend 'n laaste poging aan om Esti oor te wen.", "start_date": "2026-06-10T15:00:00+00:00", "title": "Die Toring"}, {"desc": "'S21/E23'. Ons hoor vandag van 'n skryf- en slypskool wat by die Bergvallei Aftreelandgoed in Pretoria aangebied is, om veral seniors met hul skryfwerk te help.", "start_date": "2026-06-10T15:30:00+00:00", "title": "Met 'n Huppel In Die Stap"}, {"desc": "'S12/E51'. Nazeem trek vir Ava in die afgrond in, terwyl Mike se vindingrykheid hom in die moeilikheid kan laat beland. Wade moet kies tussen 'n lewenslange droom en Zoe.", "start_date": "2026-06-10T16:00:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S4/E147'. Pam sien uit na haar eerste onthaal. Leandri wonder of sy te hard op Rossouw was. Arno sien nie uit na Karla se dieet nie.", "start_date": "2026-06-10T16:30:00+00:00", "title": "Diepe Waters"}, {"desc": "'S17/E72'. Daaglikse nuushooftrekke, sporthoogtepunte en weervooruitskouing in Afrikaans.", "start_date": "2026-06-10T17:00:00+00:00", "title": "eNuus"}, {"desc": "'S16/E8'. At kry 'n onverwagse besoeker op die plaas. Liv ontdek iets in Dewald se sluitkas wat haar prikkel, en Uys besluit om oop kaarte met Nicolette te speel oor haar werksaanbod.", "start_date": "2026-06-10T17:30:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S2/E1 - Die Karoo'. Van uitgestrekte Karoo-landskappe tot intensiewe boerdery in die Vrystaat, ontmoet ons vier boere wie se stories van familie, veerkragtigheid, liefde en erfenis die kuns van skaapboerdery ontbloot.", "start_date": "2026-06-10T18:00:00+00:00", "title": "Lamb Champs: Die Hart & Siel Van..."}, {"desc": "'S9/E9'. Hierdie week drink Jak tee by Andr\u00e9 de Villiers. 'n Avontuurlike kuier oor 4x4, die buitelewe, stories en 'n lewe op die pad.", "start_date": "2026-06-10T19:00:00+00:00", "title": "KoppieTeeFontein"}, {"desc": "'S3/E8'. Bonn\u00e9 besoek die Richtersveld in 'n ongelooflike bloeityd waar die plantkundige, Pieter van Wyk, haar op 'n reis neem deur 'n bergwoestyn landskap wat in 'n tapyt van kleur omskep is.", "start_date": "2026-06-10T19:30:00+00:00", "title": "Bewonder & Bewaar Met Bonn\u00e9 de Bod"}, {"desc": "'S1/E8'. Melissa maak plan om Golda se geboorteklas by te woon. Anita en Hardus leer mekaar ken, maar Barend probeer haar steeds be\u00efndruk. Ouma en Barry bied 'n oefeningklas aan vir seniors.", "start_date": "2026-06-10T20:00:00+00:00", "title": "Mevrou Fourie & Kie"}, {"desc": "'S4/E147'. Pam sien uit na haar eerste onthaal. Leandri wonder of sy te hard op Rossouw was. Arno sien nie uit na Karla se dieet nie.", "start_date": "2026-06-10T20:30:00+00:00", "title": "Diepe Waters"}, {"desc": "'S12/E51'. Nazeem trek vir Ava in die afgrond in, terwyl Mike se vindingrykheid hom in die moeilikheid kan laat beland. Wade moet kies tussen 'n lewenslange droom en Zoe.", "start_date": "2026-06-10T21:00:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S16/E8'. At kry 'n onverwagse besoeker op die plaas. Liv ontdek iets in Dewald se sluitkas wat haar prikkel, en Uys besluit om oop kaarte met Nicolette te speel oor haar werksaanbod.", "start_date": "2026-06-10T21:30:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S16/E8'. At kry 'n onverwagse besoeker op die plaas. Liv ontdek iets in Dewald se sluitkas wat haar prikkel, en Uys besluit om oop kaarte met Nicolette te speel oor haar werksaanbod.", "start_date": "2026-06-10T21:36:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S28/E10 - Oppikaaifees'. Verlede week het Wicus aan boord gestap in Kaapstad vir die RSG Oppiwater Kunstefees, en hierdie week klim hy af in Walvisbaai, Namibi\u00eb, waar die Oppikaaifees wag voor die vaart na Kaapstad.", "start_date": "2026-06-10T22:02:00+00:00", "title": "Fi\u00ebsta"}, {"desc": "'S21/E23'. Ons hoor vandag van 'n skryf- en slypskool wat by die Bergvallei Aftreelandgoed in Pretoria aangebied is, om veral seniors met hul skryfwerk te help.", "start_date": "2026-06-10T22:30:00+00:00", "title": "Met 'n Huppel In Die Stap"}, {"desc": "'S16/E9'. Ons ontmoet die talentvolle akteur Heinrich Wentzel, draai by die KANNA-toekenningsgeleentheid en woon 'n modevertoning by.", "start_date": "2026-06-10T23:00:00+00:00", "title": "Bravo!"}, {"desc": "'S5/E10'. Reandi Grey is die sewende aanbieder van die maatsoekreeks, Boer Soek 'n Vrou, maar het aanvanklik as aktrise naam gemaak. Sy het ook haar eie klerereeks en maak seker dat sy alles uit elke dag se spons druk.", "start_date": "2026-06-10T23:30:00+00:00", "title": "Laataand By Rian"}, {"desc": "'S10/E45'. Die VF+ se burgemeesterskandidaat vir Tshwane besoek ons in die ateljee. Ons gesels ook met Liam Jacobs oor sy onlangse terugkeer na die DA, en ons bespreek die jongste oor die konflik in Iran.", "start_date": "2026-06-11T00:01:00+00:00", "title": "In Gesprek"}, {"desc": "'S1/E7 - A Little Guesthouse'. Die span mik na 'a Little Guesthouse' in Bloemfontein, waar eienaar Annalie en bestuurder Suelinke hard werk om die gastehuis te red. Janie en Griki spring in met hulp.", "start_date": "2026-06-11T01:00:00+00:00", "title": "In Die Sop: Gastehuisrevolusie"}, {"desc": "'S28/E10'. Ons besoek 'n plaaslike weef-onderneming, proe Loxton pasteie, en kuier op die dorp, Val. Ons vind uit wie is Limpopo se Kw\u00eala Dorp van die Jaar finalis.", "start_date": "2026-06-11T02:00:00+00:00", "title": "Kw\u00eala"}, {"desc": "'S1/E2'. Musiekvideo's vir elke smaak.", "start_date": "2026-06-11T03:00:00+00:00", "title": "Musiekvideo's"}, {"desc": "'S11/E197'. Bly ingelig oor landbou, van nuus en markte tot kenners se insigte en oplossings vir die boer en verbruiker.", "start_date": "2026-06-11T03:29:00+00:00", "title": "GROOTplaas"}, {"desc": "'S7/E62'. Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosa\u00efek gemeente. Ons kyk na Jesus wat 'n pelgrim is, met soekers. Jacques Bornman herinner ons: Jy is nie alleen in jou soeke nie.", "start_date": "2026-06-11T03:50:00+00:00", "title": "Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis"}, {"desc": "'S11/E199'. Aktualiteit, nuus, verkeer, weer en lekker Afrikaanse musiek is alles op die spyskaart, saam met #DieGrootOntbyt-span.", "start_date": "2026-06-11T04:00:00+00:00", "title": "Die GROOT Ontbyt"}, {"desc": "'S7/E62'. Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosa\u00efek gemeente. Ons kyk na Jesus wat 'n pelgrim is, met soekers. Jacques Bornman herinner ons: Jy is nie alleen in jou soeke nie.", "start_date": "2026-06-11T06:00:00+00:00", "title": "Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis"}, {"desc": "'S1/E119'. Doh is 'n slim en verantwoordelike haas wat klavier speel. Die meerkat, Ray, is 'n stoute en impulsiewe kitaarspeler. En Mi is 'n nuuskierige apie wat die dromme speel en baie vrae vra.", "start_date": "2026-06-11T06:15:00+00:00", "title": "Doh Ray Mi"}, {"desc": "'S16/E8'. At kry 'n onverwagse besoeker op die plaas. Liv ontdek iets in Dewald se sluitkas wat haar prikkel, en Uys besluit om oop kaarte met Nicolette te speel oor haar werksaanbod.", "start_date": "2026-06-11T06:30:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S12/E51'. Nazeem trek vir Ava in die afgrond in, terwyl Mike se vindingrykheid hom in die moeilikheid kan laat beland. Wade moet kies tussen 'n lewenslange droom en Zoe.", "start_date": "2026-06-11T07:00:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S4/E147'. Pam sien uit na haar eerste onthaal. Leandri wonder of sy te hard op Rossouw was. Arno sien nie uit na Karla se dieet nie.", "start_date": "2026-06-11T07:30:00+00:00", "title": "Diepe Waters"}, {"desc": "'S2/E1 - Die Karoo'. Van uitgestrekte Karoo-landskappe tot intensiewe boerdery in die Vrystaat, ontmoet ons vier boere wie se stories van familie, veerkragtigheid, liefde en erfenis die kuns van skaapboerdery ontbloot.", "start_date": "2026-06-11T08:00:00+00:00", "title": "Lamb Champs: Die Hart & Siel Van..."}, {"desc": "'S21/E23'. Ons hoor vandag van 'n skryf- en slypskool wat by die Bergvallei Aftreelandgoed in Pretoria aangebied is, om veral seniors met hul skryfwerk te help.", "start_date": "2026-06-11T09:00:00+00:00", "title": "Met 'n Huppel In Die Stap"}, {"desc": "'S34/E9'. Die Changan Hunter REEV is een van die vreemdste bakkies nog. Dis 'n hibriede bakkie met 'n elektriese motor en 'n petrol enjin, maar die enjin is slegs 'n kragopwekker. Ons ry ook 'n Audi S3.", "start_date": "2026-06-11T09:30:00+00:00", "title": "La't Wiel"}, {"desc": "'S28/E10 - Oppikaaifees'. Verlede week het Wicus aan boord gestap in Kaapstad vir die RSG Oppiwater Kunstefees, en hierdie week klim hy af in Walvisbaai, Namibi\u00eb, waar die Oppikaaifees wag voor die vaart na Kaapstad.", "start_date": "2026-06-11T10:00:00+00:00", "title": "Fi\u00ebsta"}, {"desc": "'S1/E8'. Melissa maak plan om Golda se geboorteklas by te woon. Anita en Hardus leer mekaar ken, maar Barend probeer haar steeds be\u00efndruk. Ouma en Barry bied 'n oefeningklas aan vir seniors.", "start_date": "2026-06-11T10:30:00+00:00", "title": "Mevrou Fourie & Kie"}, {"desc": "'S13/E10'. ontbytSAKE se ateljeegas is akteur Francois Jacobs. Ons SAKEfokus is in die Laeveld waar die Innibos Kunstefees jaarliks plaasvind.", "start_date": "2026-06-11T11:00:00+00:00", "title": "ontbytSAKE"}, {"desc": "'S11/E2'. Hierdie week deel Don Theart, Albert Bok en Basjan stories vol humor en hart, met musiek saam met Schalk Joubert en musikante.", "start_date": "2026-06-11T12:30:00+00:00", "title": "OppieStoep"}, {"desc": "'S9/E9'. Hierdie week drink Jak tee by Andr\u00e9 de Villiers. 'n Avontuurlike kuier oor 4x4, die buitelewe, stories en 'n lewe op die pad.", "start_date": "2026-06-11T13:00:00+00:00", "title": "KoppieTeeFontein"}, {"desc": "'S16/E9'. Ons ontmoet die talentvolle akteur Heinrich Wentzel, draai by die KANNA-toekenningsgeleentheid en woon 'n modevertoning by.", "start_date": "2026-06-11T13:30:00+00:00", "title": "Bravo!"}, {"desc": "'S1/E8'. Melissa maak plan om Golda se geboorteklas by te woon. Anita en Hardus leer mekaar ken, maar Barend probeer haar steeds be\u00efndruk. Ouma en Barry bied 'n oefeningklas aan vir seniors.", "start_date": "2026-06-11T14:00:00+00:00", "title": "Mevrou Fourie & Kie"}, {"desc": "'S28/E10'. Ons besoek 'n plaaslike weef-onderneming, proe Loxton pasteie, en kuier op die dorp, Val. Ons vind uit wie is Limpopo se Kw\u00eala Dorp van die Jaar finalis.", "start_date": "2026-06-11T14:30:00+00:00", "title": "Kw\u00eala"}, {"desc": "'S2/E10 - Danie Du Toit'. Hierdie week ontmoet musiek en kos wanneer Danie du Toit van Spoegwolf sy plek aan my tafel inneem. Hy deel sy kreatiewe reis en sy gunsteling-geure.", "start_date": "2026-06-11T15:30:00+00:00", "title": "Lekker & Goed"}, {"desc": "'S12/E52'. Mike is in groot moeilikheid by JPD. Nazeem voel fantasties danksy die pille wat Ava vir hom gegee het, terwyl Angie vir Zoe op die oorlogspad sit.", "start_date": "2026-06-11T16:00:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S4/E148'. Leandri en Rossouw se verhouding ontwikkel verder. Zelda en Frans neem 'n groot stap in hul verhouding. Marco oortuig vir Ren\u00e9 om saam met hom en die jong klomp uit te gaan.", "start_date": "2026-06-11T16:30:00+00:00", "title": "Diepe Waters"}, {"desc": "'S17/E73'. Daaglikse nuushooftrekke, sporthoogtepunte en weervooruitskouing in Afrikaans.", "start_date": "2026-06-11T17:00:00+00:00", "title": "eNuus"}, {"desc": "'S16/E9'. At erken aan Conrad hy is onrustig oor die projek. Nicolette stel voor dat Uys saam met haar weggaan, en dit blyk asof Dewald en Liv beter oor die weg begin kom, maar sy het ander planne.", "start_date": "2026-06-11T17:30:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S1/E8 - Excelsior'. Die span reis na Porterville, waar Lizce die Excelsior gastehuis op hul familieplaas bedryf. Janie en Willus tree in om di\u00e9 gastehuis te omskep in 'n unieke bestemming.", "start_date": "2026-06-11T18:00:00+00:00", "title": "In Die Sop: Gastehuisrevolusie"}, {"desc": "'S16/E10'. Bobby van Jaarsveld maak oop oor sy nuwe enkelsnit. Christia Visser gesels oor haar digkuns en ons klink saam 'n glasie op die Fairtree Atterbury-teater se 15de verjaarsdag.", "start_date": "2026-06-11T19:00:00+00:00", "title": "Bravo!"}, {"desc": "'S1/E8 - Rigter'. Die druk bou tot 'n breekpunt. 'n Plan misluk en Rigter besluit hoe dit eindig.", "start_date": "2026-06-11T19:30:00+00:00", "title": "Die Oord"}, {"desc": "'S4/E148'. Leandri en Rossouw se verhouding ontwikkel verder. Zelda en Frans neem 'n groot stap in hul verhouding. Marco oortuig vir Ren\u00e9 om saam met hom en die jong klomp uit te gaan.", "start_date": "2026-06-11T20:30:00+00:00", "title": "Diepe Waters"}, {"desc": "'S12/E52'. Mike is in groot moeilikheid by JPD. Nazeem voel fantasties danksy die pille wat Ava vir hom gegee het, terwyl Angie vir Zoe op die oorlogspad sit.", "start_date": "2026-06-11T21:00:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S16/E9'. At erken aan Conrad hy is onrustig oor die projek. Nicolette stel voor dat Uys saam met haar weggaan, en dit blyk asof Dewald en Liv beter oor die weg begin kom, maar sy het ander planne.", "start_date": "2026-06-11T21:30:00+00:00", "title": "Binnelanders"}], "offset": "+00:00", "timezone": "UTC", "error_code": -1, "start_date": "2026-06-10", "icon": "https://epg.pw/media/images/epg/2025/08/15/20250815040220045555_22.png"}