{"end_date": "2026-06-18", "name": "KykNET HD", "info_url": "https://epg.pw/channels/451038/20260610.html", "country": "South Africa", "description": null, "error_message": "", "provider": "", "source_url": "https://epg.pw/api/epg.json?channel_id=451038&date=20260610&timezone=None", "epg_list": [{"desc": "'S1/E8 of 13 - Excelsior'. Die span reis na Porterville, waar Lizce die Excelsior gastehuis op hul familieplaas bedryf. Janie en Willus tree in om di\u00e9 gastehuis te omskep in 'n unieke bestemming.", "start_date": "2026-06-17T00:00:00+00:00", "title": "In Die Sop: Gastehuisrevolusie"}, {"desc": "'S9/E9 of 13'. Hierdie week drink Jak tee by Andr\u00e9 de Villiers. 'n Avontuurlike kuier oor 4x4, die buitelewe, stories en 'n lewe op die pad.", "start_date": "2026-06-17T01:00:00+00:00", "title": "KoppieTeeFontein"}, {"desc": "'S1/E9 of 13'. Melissa forseer haar familie om 'n babatee te re\u00ebl. Anita vergelyk Hardus en Barend met mekaar. Ouma en Barry kook energiedrankies.", "start_date": "2026-06-17T01:32:00+00:00", "title": "Mevrou Fourie & Kie"}, {"desc": "'S3/E9 of 13'. Bonn\u00e9 trek 'n skubasilinder aan om SANParke se mariene bioloog, Clement Arendse, te help met 'n onderwateropname oor die verspreiding van die Knysna-seeperdjie in die Knysna-riviermonding.", "start_date": "2026-06-17T02:00:00+00:00", "title": "Bewonder & Bewaar Met Bonn\u00e9 de Bod"}, {"desc": "'S11/E41 of 54'. 'n Saamgestelde program wat die week se hoogtepunte van Die Groot Ontbyt bevat.", "start_date": "2026-06-17T02:30:00+00:00", "title": "Ontbyt Grotes"}, {"desc": "'S1/E2 of 2'. Musiekvideo's vir elke smaak.", "start_date": "2026-06-17T03:00:00+00:00", "title": "Musiekvideo's"}, {"desc": "'S11/E201 of 253'. Bly ingelig oor landbou, van nuus en markte tot kenners se insigte en oplossings vir die boer en verbruiker.", "start_date": "2026-06-17T03:29:00+00:00", "title": "GROOTplaas"}, {"desc": "'S7/E67'. Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosa\u00efek gemeente. Ons gesels oor Jesus wat 'n pelgrim is, met hoop. Johan Geyser verduidelik wat dit is om 'n hart te h\u00ea wat brand.", "start_date": "2026-06-17T03:49:00+00:00", "title": "Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis"}, {"desc": "'S11/E203'. Aktualiteit, nuus, verkeer, weer en lekker Afrikaanse musiek is alles op die spyskaart, saam met #DieGrootOntbyt-span.", "start_date": "2026-06-17T04:00:00+00:00", "title": "Die GROOT Ontbyt"}, {"desc": "'S7/E67'. Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosa\u00efek gemeente. Ons gesels oor Jesus wat 'n pelgrim is, met hoop. Johan Geyser verduidelik wat dit is om 'n hart te h\u00ea wat brand.", "start_date": "2026-06-17T06:00:00+00:00", "title": "Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis"}, {"desc": "'S1/E123'. Doh is 'n slim en verantwoordelike haas wat klavier speel. Die meerkat, Ray, is 'n stoute en impulsiewe kitaarspeler. En Mi is 'n nuuskierige apie wat die dromme speel en baie vrae vra.", "start_date": "2026-06-17T06:15:00+00:00", "title": "Doh Ray Mi"}, {"desc": "'S16/E12'. Beide Thalia en Liv is woedend vir Dewald en dring daarop aan dat hy dinge regstel. Johan gaan sien At op die plaas, en Binneland groet, vir eers, 'n bekwame jong dokter.", "start_date": "2026-06-17T06:31:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S12/E55'. Frankie beraam 'n plan om Mike in Ruiterbosch te hou. Nazeem probeer Ava sagmaak, terwyl Zoe beheer oor haar toekoms wil neem.", "start_date": "2026-06-17T07:02:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S4/E150'. Rossouw moet Leandri help in 'n gevaarlike situasie. Karla ontvang goeie nuus. Marco vind uit wat sy familie van Ren\u00e9 dink.", "start_date": "2026-06-17T07:30:00+00:00", "title": "Diepe Waters"}, {"desc": "'S1/E9'. Melissa forseer haar familie om 'n babatee te re\u00ebl. Anita vergelyk Hardus en Barend met mekaar. Ouma en Barry kook energiedrankies.", "start_date": "2026-06-17T08:00:00+00:00", "title": "Mevrou Fourie & Kie"}, {"desc": "'S34/E10'. 'n Motorprogram vir oud en jonk, propvol pret, humor en smeulende bande. Die span La't Wiel in van die goedkoopste intreevlak motors tot die duurste supermotors. #latwiel", "start_date": "2026-06-17T08:28:00+00:00", "title": "La't Wiel"}, {"desc": "'S1/E8 - Excelsior'. Die span reis na Porterville, waar Lizce die Excelsior gastehuis op hul familieplaas bedryf. Janie en Willus tree in om di\u00e9 gastehuis te omskep in 'n unieke bestemming.", "start_date": "2026-06-17T08:57:00+00:00", "title": "In Die Sop: Gastehuisrevolusie"}, {"desc": "'S1/E6'. Jollyboy het alles verloor en moet weer onder begin. Dolf droom om sy eie supermark oop te maak, maar daarvoor het hy 'n handelslisensie nodig.", "start_date": "2026-06-17T09:57:00+00:00", "title": "Konings"}, {"desc": "'S5/E11'. Die jong akteur, Liam Bosman, se naam is deesdae op almal se lippe. En hy is omtrent in aanvraag! Net in 2025 het hy agt verskillende karakters gespeel en 2026 het al ook sy kwota sterk rolle opgelewer.", "start_date": "2026-06-17T10:54:00+00:00", "title": "Laataand By Rian"}, {"desc": "'S2/E10 - Danie Du Toit'. Hierdie week ontmoet musiek en kos wanneer Danie du Toit van Spoegwolf sy plek aan my tafel inneem. Hy deel sy kreatiewe reis en sy gunsteling-geure.", "start_date": "2026-06-17T11:26:00+00:00", "title": "Lekker & Goed"}, {"desc": "'S28/E11'. Rugbyspeler Dylan Maart kuier op die bank. Ons bewonder Pieter van der Merwe se kuns, breek brood saam met 'n blinde bakker en vind uit wie die Oos-Kaap se finalis-dorp is.", "start_date": "2026-06-17T11:53:00+00:00", "title": "Kw\u00eala"}, {"desc": "'S10/E46 - Onthul: S\u00f3 Skeur Die Susterskerke'. Ons kyk na verskeie omstrede hoofstukke in die Afrikaanse susterskerke: van apartheid en kerkeenheid tot seksualiteit en die vrou in die amp. Het die kwessies gelei tot kerkskeuring?", "start_date": "2026-06-17T12:46:00+00:00", "title": "In Gesprek"}, {"desc": "'S5/E11'. Die jong akteur, Liam Bosman, se naam is deesdae op almal se lippe. En hy is omtrent in aanvraag! Net in 2025 het hy agt verskillende karakters gespeel en 2026 het al ook sy kwota sterk rolle opgelewer.", "start_date": "2026-06-17T13:44:00+00:00", "title": "Laataand By Rian"}, {"desc": "'S11/E3'. Hierdie week deel Jacques de Wet, Hansie Visser en DS Awie Brand stories vol humor en hart, met musiek saam met Schalk Joubert en musikante.", "start_date": "2026-06-17T14:18:00+00:00", "title": "OppieStoep"}, {"desc": "'S1/E10'. Theo staar toenemende druk in sy verhouding in die gesig, terwyl Cazz 'n opregte ultimatum trotseer. Soos lewens bots, bereik die risiko's 'n hoogtepunt, sal hulle staande bly of val?", "start_date": "2026-06-17T14:50:00+00:00", "title": "Die Toring"}, {"desc": "'S21/E24'. Heelwat vroue en kinders moes vlug tydens die Anglo-Boereoorlog. Verskeie kenners vertel meer oor hierdie hartseer deel van ons geskiedenis.", "start_date": "2026-06-17T15:25:00+00:00", "title": "Met 'n Huppel In Die Stap"}, {"desc": "'S12/E56'. Bridgette is bekommerd oor Zoe se toekoms, terwyl Angie sukkel met verandering. Die Thuli's is gespanne oor 'n duur ete, en Nazeem konfronteer vir Ava.", "start_date": "2026-06-17T15:57:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S4/E151'. Zelda ontdek iets vreemd op haar kar. Karla raak onverwags siek. Leandri, Rossouw en Alisa hanteer die nagevolge van 'n gevaarlike situasie.", "start_date": "2026-06-17T16:29:00+00:00", "title": "Diepe Waters"}, {"desc": "'S17/E79'. Daaglikse nuushooftrekke, sporthoogtepunte en weervooruitskouing in Afrikaans.", "start_date": "2026-06-17T17:00:00+00:00", "title": "eNuus"}, {"desc": "'S16/E13'. At en Conrad stamp koppe oor Johan. Hannah probeer om Uys op te beur, en Dewald vra uiteindelik om verskoning.", "start_date": "2026-06-17T17:30:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S2/E2 - Tussen Stede'. Ons volg JP Nel van Vryburg, 'n gedrewe Dorper-boer. Terwyl ervare boere die strategie\u00eb agter sukses met lamtyd en pestebeheer deel, word voorbereiding en toewyding uiteindelik op die proef gestel.", "start_date": "2026-06-17T18:01:00+00:00", "title": "Lamb Champs: Die Hart & Siel Van..."}, {"desc": "'S9/E10'. Hierdie week drink Jak tee by Karin Hougaard. 'n Elegante kuier oor musiek, stories, kreatiwiteit en 'n lewe op die verhoog.", "start_date": "2026-06-17T19:06:00+00:00", "title": "KoppieTeeFontein"}, {"desc": "'S3/E9'. Bonn\u00e9 trek 'n skubasilinder aan om SANParke se mariene bioloog, Clement Arendse, te help met 'n onderwateropname oor die verspreiding van die Knysna-seeperdjie in die Knysna-riviermonding.", "start_date": "2026-06-17T19:39:00+00:00", "title": "Bewonder & Bewaar Met Bonn\u00e9 de Bod"}, {"desc": "'S1/E9'. Melissa forseer haar familie om 'n babatee te re\u00ebl. Anita vergelyk Hardus en Barend met mekaar. Ouma en Barry kook energiedrankies.", "start_date": "2026-06-17T20:12:00+00:00", "title": "Mevrou Fourie & Kie"}, {"desc": "'S4/E151'. Zelda ontdek iets vreemd op haar kar. Karla raak onverwags siek. Leandri, Rossouw en Alisa hanteer die nagevolge van 'n gevaarlike situasie.", "start_date": "2026-06-17T20:41:00+00:00", "title": "Diepe Waters"}, {"desc": "'S12/E56'. Bridgette is bekommerd oor Zoe se toekoms, terwyl Angie sukkel met verandering. Die Thuli's is gespanne oor 'n duur ete, en Nazeem konfronteer vir Ava.", "start_date": "2026-06-17T21:10:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S16/E13'. At en Conrad stamp koppe oor Johan. Hannah probeer om Uys op te beur, en Dewald vra uiteindelik om verskoning.", "start_date": "2026-06-17T21:37:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S28/E11 of 26 - Bloemskou'. Die Bloemskou is een van die grootste van sy soort in die land en vier vanjaar hul 143ste bestaansjaar. Anelma van Heerden kom kuier vir die heel eerste keer saam as Fi\u00ebsta aanbieder.", "start_date": "2026-06-17T22:03:00+00:00", "title": "Fi\u00ebsta"}, {"desc": "'S21/E24 of 26'. Heelwat vroue en kinders moes vlug tydens die Anglo-Boereoorlog. Verskeie kenners vertel meer oor hierdie hartseer deel van ons geskiedenis.", "start_date": "2026-06-17T22:30:00+00:00", "title": "Met 'n Huppel In Die Stap"}, {"desc": "'S16/E10 of 12'. Bobby van Jaarsveld maak oop oor sy nuwe enkelsnit. Christia Visser gesels oor haar digkuns en ons klink saam 'n glasie op die Fairtree Atterbury-teater se 15de verjaarsdag.", "start_date": "2026-06-17T23:03:00+00:00", "title": "Bravo!"}, {"desc": "'S5/E11 of 13'. Die jong akteur, Liam Bosman, se naam is deesdae op almal se lippe. En hy is omtrent in aanvraag! Net in 2025 het hy agt verskillende karakters gespeel en 2026 het al ook sy kwota sterk rolle opgelewer.", "start_date": "2026-06-17T23:30:00+00:00", "title": "Laataand By Rian"}, {"desc": "'S10/E46 of 50 - Onthul: S\u00d3 Skeur Die Susterskerke'. Ons kyk na verskeie omstrede hoofstukke in die Afrikaanse susterskerke: van apartheid en kerkeenheid tot seksualiteit en die vrou in die amp. Het die kwessies gelei tot kerkskeuring?", "start_date": "2026-06-18T00:00:00+00:00", "title": "In Gesprek"}, {"desc": "'S1/E8 of 13 - Excelsior'. Die span reis na Porterville, waar Lizce die Excelsior gastehuis op hul familieplaas bedryf. Janie en Willus tree in om di\u00e9 gastehuis te omskep in 'n unieke bestemming.", "start_date": "2026-06-18T01:01:00+00:00", "title": "In Die Sop: Gastehuisrevolusie"}, {"desc": "'S28/E11 of 25'. Rugbyspeler Dylan Maart kuier op die bank. Ons bewonder Pieter van der Merwe se kuns, breek brood saam met 'n blinde bakker en vind uit wie die Oos-Kaap se finalis-dorp is.", "start_date": "2026-06-18T02:01:00+00:00", "title": "Kw\u00eala"}, {"desc": "'S1/E2 of 2'. Musiekvideo's vir elke smaak.", "start_date": "2026-06-18T03:01:00+00:00", "title": "Musiekvideo's"}, {"desc": "'S11/E202 of 253'. Bly ingelig oor landbou, van nuus en markte tot kenners se insigte en oplossings vir die boer en verbruiker.", "start_date": "2026-06-18T03:29:00+00:00", "title": "GROOTplaas"}, {"desc": "'S7/E68 of 157'. Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosa\u00efek gemeente. Ons gesels oor Jesus wat 'n pelgrim is, met hoop. Teleurgesteld in God? Hy herstel jou hoop, bemoedig Tarine de Ridder.", "start_date": "2026-06-18T03:49:00+00:00", "title": "Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis"}, {"desc": "'S11/E204 of 253'. Aktualiteit, nuus, verkeer, weer en lekker Afrikaanse musiek is alles op die spyskaart, saam met #DieGrootOntbyt-span.", "start_date": "2026-06-18T04:00:00+00:00", "title": "Die GROOT Ontbyt"}, {"desc": "'S7/E68 of 157'. Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosa\u00efek gemeente. Ons gesels oor Jesus wat 'n pelgrim is, met hoop. Teleurgesteld in God? Hy herstel jou hoop, bemoedig Tarine de Ridder.", "start_date": "2026-06-18T06:00:00+00:00", "title": "Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis"}, {"desc": "'S1/E124 of 337'. Doh is 'n slim en verantwoordelike haas wat klavier speel. Die meerkat, Ray, is 'n stoute en impulsiewe kitaarspeler. En Mi is 'n nuuskierige apie wat die dromme speel en baie vrae vra.", "start_date": "2026-06-18T06:15:00+00:00", "title": "Doh Ray Mi"}, {"desc": "'S16/E13 of 88'. At en Conrad stamp koppe oor Johan. Hannah probeer om Uys op te beur, en Dewald vra uiteindelik om verskoning.", "start_date": "2026-06-18T06:30:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S12/E56 of 131'. Bridgette is bekommerd oor Zoe se toekoms, terwyl Angie sukkel met verandering. Die Thuli's is gespanne oor 'n duur ete, en Nazeem konfronteer vir Ava.", "start_date": "2026-06-18T07:00:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S4/E151 of 208'. Zelda ontdek iets vreemd op haar kar. Karla raak onverwags siek. Leandri, Rossouw en Alisa hanteer die nagevolge van 'n gevaarlike situasie.", "start_date": "2026-06-18T07:30:00+00:00", "title": "Diepe Waters"}, {"desc": "'S2/E2 of 5 - Tussen Stede'. Ons volg JP Nel van Vryburg, 'n gedrewe Dorper-boer. Terwyl ervare boere die strategie\u00eb agter sukses met lamtyd en pestebeheer deel, word voorbereiding en toewyding uiteindelik op die proef gestel.", "start_date": "2026-06-18T07:59:00+00:00", "title": "Lamb Champs: Die Hart & Siel Van..."}, {"desc": "'S21/E24 of 26'. Heelwat vroue en kinders moes vlug tydens die Anglo-Boereoorlog. Verskeie kenners vertel meer oor hierdie hartseer deel van ons geskiedenis.", "start_date": "2026-06-18T09:02:00+00:00", "title": "Met 'n Huppel In Die Stap"}, {"desc": "'S34/E10'. Vandeesweek reis ons na Knysna vir die snelste heuwelren in die w\u00eareld, en toesbestuur dan die Changan UNI-S. Ons ontmoet ook die nuwe Land Cruiser FJ op sy bekendstelling.", "start_date": "2026-06-18T09:30:00+00:00", "title": "La't Wiel"}, {"desc": "'S28/E11 of 26 - Bloemskou'. Die Bloemskou is een van die grootste van sy soort in die land en vier vanjaar hul 143ste bestaansjaar. Anelma van Heerden kom kuier vir die heel eerste keer saam as Fi\u00ebsta aanbieder.", "start_date": "2026-06-18T10:00:00+00:00", "title": "Fi\u00ebsta"}, {"desc": "'S1/E9 of 13'. Melissa forseer haar familie om 'n babatee te re\u00ebl. Anita vergelyk Hardus en Barend met mekaar. Ouma en Barry kook energiedrankies.", "start_date": "2026-06-18T10:29:00+00:00", "title": "Mevrou Fourie & Kie"}, {"desc": "'S13/E11 of 26'. ontbytSAKE vier Vadersdag saam met Frank Opperman en sy seun, Frankie. Ons SAKEfokus gaan oor mynbou en ingenieurswese.", "start_date": "2026-06-18T10:59:00+00:00", "title": "ontbytSAKE"}, {"desc": "'S11/E3 of 13'. Hierdie week deel Jacques de Wet, Hansie Visser en DS Awie Brand stories vol humor en hart, met musiek saam met Schalk Joubert en musikante.", "start_date": "2026-06-18T12:32:00+00:00", "title": "OppieStoep"}, {"desc": "'S9/E10 of 13'. Hierdie week drink Jak tee by Karin Hougaard. 'n Elegante kuier oor musiek, stories, kreatiwiteit en 'n lewe op die verhoog.", "start_date": "2026-06-18T13:03:00+00:00", "title": "KoppieTeeFontein"}, {"desc": "'S16/E10 of 12'. Bobby van Jaarsveld maak oop oor sy nuwe enkelsnit. Christia Visser gesels oor haar digkuns en ons klink saam 'n glasie op die Fairtree Atterbury-teater se 15de verjaarsdag.", "start_date": "2026-06-18T13:34:00+00:00", "title": "Bravo!"}, {"desc": "'S1/E9 of 13'. Melissa forseer haar familie om 'n babatee te re\u00ebl. Anita vergelyk Hardus en Barend met mekaar. Ouma en Barry kook energiedrankies.", "start_date": "2026-06-18T14:03:00+00:00", "title": "Mevrou Fourie & Kie"}, {"desc": "'S28/E11 of 25'. Rugbyspeler Dylan Maart kuier op die bank. Ons bewonder Pieter van der Merwe se kuns, breek brood saam met 'n blinde bakker en vind uit wie die Oos-Kaap se finalis-dorp is.", "start_date": "2026-06-18T14:34:00+00:00", "title": "Kw\u00eala"}, {"desc": "'S2/E11 of 13 - Ricky Schroeder'. Hierdie week kom kuier die dinamiese Ricky Schroeder by my. Ons gesels oor die draaie wat die lewe met hom geloop het en die passie wat hom dryf. Dis 'n kuier propvol energie en egte inspirasie.", "start_date": "2026-06-18T15:30:00+00:00", "title": "Lekker & Goed"}, {"desc": "'S12/E57 of 131'. Lee-Ann konfronteer Bridgette omdat sy inmeng met Zoe se sake, terwyl Kate vir Angie help. Intussen trap Ava in die strik wat Nazeem vir haar stel.", "start_date": "2026-06-18T15:58:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S4/E152 of 208'. Amperse katastrofe tref Zelda. Kara se simptome bereik breekpunt. Iemand kom neem foto's van Pam en Siseko.", "start_date": "2026-06-18T16:29:00+00:00", "title": "Diepe Waters"}, {"desc": "'S17/E80 of 184'. Daaglikse nuushooftrekke, sporthoogtepunte en weervooruitskouing in Afrikaans.", "start_date": "2026-06-18T17:00:00+00:00", "title": "eNuus"}, {"desc": "'S16/E14 of 88'. Johan Matthys se ware identiteit word aan die raad onthul en Ella gee voor sy het nie geweet nie. Liv en Dewald maak tentatief vrede.", "start_date": "2026-06-18T17:30:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S1/E9 of 13 - Homestead'. Die Homestead gastehuis in Sasolburg is in die sop en eienaars Marlene en Henry krap kop oor hoe om die besigheid vorentoe te vat. Kan Janie en Griki hulle help?", "start_date": "2026-06-18T18:01:00+00:00", "title": "In Die Sop: Gastehuisrevolusie"}, {"desc": "'S16/E11 of 12'. Ons vier Vadersdag om 'n Bravo! Langtafel in die Paarl saam met Frank Opperman en sy seun Frankie. Jak de Priester en sy seun Jamie kom sit ook aan vir 'n spesiale kuier.", "start_date": "2026-06-18T19:01:00+00:00", "title": "Bravo!"}, {"desc": "'S1/E9 of 10 - Stille Waters'. Stille waters begin roer. Die waarheid oor daardie nag kom nader aan die oppervlak en die impak raak almal.", "start_date": "2026-06-18T19:32:00+00:00", "title": "Die Oord"}, {"desc": "'S4/E152 of 208'. Amperse katastrofe tref Zelda. Kara se simptome bereik breekpunt. Iemand kom neem foto's van Pam en Siseko.", "start_date": "2026-06-18T20:30:00+00:00", "title": "Diepe Waters"}, {"desc": "'S12/E57 of 131'. Lee-Ann konfronteer Bridgette omdat sy inmeng met Zoe se sake, terwyl Kate vir Angie help. Intussen trap Ava in die strik wat Nazeem vir haar stel.", "start_date": "2026-06-18T21:00:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S16/E14 of 88'. Johan Matthys se ware identiteit word aan die raad onthul en Ella gee voor sy het nie geweet nie. Liv en Dewald maak tentatief vrede.", "start_date": "2026-06-18T21:30:00+00:00", "title": "Binnelanders"}], "offset": "+00:00", "timezone": "UTC", "error_code": -1, "start_date": "2026-06-17", "icon": "https://epg.pw/media/images/epg/2025/08/15/20250815040220045555_22.png"}