{"end_date": "2026-06-12", "name": "KykNET HD", "info_url": "https://epg.pw/channels/451038/20260611.html", "country": "South Africa", "description": null, "error_message": "", "provider": "", "source_url": "https://epg.pw/api/epg.json?channel_id=451038&date=20260611&timezone=None", "epg_list": [{"desc": "'S1/E8 - Excelsior'. Die span reis na Porterville, waar Lizce die Excelsior gastehuis op hul familieplaas bedryf. Janie en Willus tree in om di\u00e9 gastehuis te omskep in 'n unieke bestemming.", "start_date": "2026-06-12T19:00:00+00:00", "title": "In Die Sop: Gastehuisrevolusie"}, {"desc": "'S14/E10'. Op die Hurtigruten vaar ons verder noordwaarts langs Noorwe\u00eb se kuslyn en neem deel aan adrenalienbelaaide landavonture terwyl ons die prag van die Arktiese w\u00eareld bewonder.", "start_date": "2026-06-12T20:00:00+00:00", "title": "Leef Jou Reis"}, {"desc": "'S28/E10 - Oppikaaifees'. Verlede week het Wicus aan boord gestap in Kaapstad vir die RSG Oppiwater Kunstefees, en hierdie week klim hy af in Walvisbaai, Namibi\u00eb, waar die Oppikaaifees wag voor die vaart na Kaapstad.", "start_date": "2026-06-12T20:30:00+00:00", "title": "Fi\u00ebsta"}, {"desc": "'S12/E53'. Kate kry 'n skok wanneer sy terug van haar bootreis af kom. Wade staan voor moeilike besluite oor sy toekoms, terwyl Bridgette probeer om Zoe te beskerm.", "start_date": "2026-06-12T21:00:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S16/E10'. Nicolette neem 'n besluit oor haar toekoms. Dewald kry 'n smakie van sy eie medisyne, en Joe en Ella verklaar 'n voorlopige skietstilstand. At s\u00ea vir Conrad hy speel met vuur.", "start_date": "2026-06-12T21:30:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S16/E10'. Nicolette neem 'n besluit oor haar toekoms. Dewald kry 'n smakie van sy eie medisyne, en Joe en Ella verklaar 'n voorlopige skietstilstand. At s\u00ea vir Conrad hy speel met vuur.", "start_date": "2026-06-12T21:32:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S28/E10'. Ons besoek 'n plaaslike weef-onderneming, proe Loxton pasteie, en kuier op die dorp, Val. Ons vind uit wie is Limpopo se Kw\u00eala Dorp van die Jaar finalis.", "start_date": "2026-06-12T22:01:00+00:00", "title": "Kw\u00eala"}, {"desc": "'S11/E41'. 'n Saamgestelde program wat die week se hoogtepunte van Die Groot Ontbyt bevat.", "start_date": "2026-06-12T23:00:00+00:00", "title": "Ontbyt Grotes"}, {"desc": "'S1/E8 - Rigter'. Die druk bou tot 'n breekpunt. 'n Plan misluk en Rigter besluit hoe dit eindig.", "start_date": "2026-06-12T23:30:00+00:00", "title": "Die Oord"}], "offset": "+00:00", "timezone": "UTC", "error_code": -1, "start_date": "2026-06-12", "icon": "https://epg.pw/media/images/epg/2025/08/15/20250815040220045555_22.png"}