{"end_date": "2026-06-14", "name": "KykNET HD", "info_url": "https://epg.pw/channels/451038/20260612.html", "country": "South Africa", "description": null, "error_message": "", "provider": "", "source_url": "https://epg.pw/api/epg.json?channel_id=451038&date=20260612&timezone=None", "epg_list": [{"desc": "'S2/E1 - Die Karoo'. Van uitgestrekte Karoo-landskappe tot intensiewe boerdery in die Vrystaat, ontmoet ons vier boere wie se stories van familie, veerkragtigheid, liefde en erfenis die kuns van skaapboerdery ontbloot.", "start_date": "2026-06-12T00:00:00+00:00", "title": "Lamb Champs: Die Hart & Siel Van..."}, {"desc": "'S1/E8 - Rigter'. Die druk bou tot 'n breekpunt. 'n Plan misluk en Rigter besluit hoe dit eindig.", "start_date": "2026-06-12T01:00:00+00:00", "title": "Die Oord"}, {"desc": "'S1/E2'. Musiekvideo's vir elke smaak.", "start_date": "2026-06-12T02:00:00+00:00", "title": "Musiekvideo's"}, {"desc": "'S11/E198'. Bly ingelig oor landbou, van nuus en markte tot kenners se insigte en oplossings vir die boer en verbruiker.", "start_date": "2026-06-12T03:30:00+00:00", "title": "GROOTplaas"}, {"desc": "'S7/E63'. Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosa\u00efek gemeente. Ons kyk na Jesus wat 'n pelgrim is, met soekers. Jacques Bornman herinner ons: Die tuinier is nog steeds besig.", "start_date": "2026-06-12T03:50:00+00:00", "title": "Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis"}, {"desc": "'S11/E200'. Aktualiteit, nuus, verkeer, weer en lekker Afrikaanse musiek is alles op die spyskaart, saam met #DieGrootOntbyt-span.", "start_date": "2026-06-12T04:00:00+00:00", "title": "Die GROOT Ontbyt"}, {"desc": "'S7/E63'. Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosa\u00efek gemeente. Ons kyk na Jesus wat 'n pelgrim is, met soekers. Jacques Bornman herinner ons: Die tuinier is nog steeds besig.", "start_date": "2026-06-12T06:00:00+00:00", "title": "Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis"}, {"desc": "'S1/E120'. Doh is 'n slim en verantwoordelike haas wat klavier speel. Die meerkat, Ray, is 'n stoute en impulsiewe kitaarspeler. En Mi is 'n nuuskierige apie wat die dromme speel en baie vrae vra.", "start_date": "2026-06-12T06:15:00+00:00", "title": "Doh Ray Mi"}, {"desc": "'S16/E9'. At erken aan Conrad hy is onrustig oor die projek. Nicolette stel voor dat Uys saam met haar weggaan, en dit blyk asof Dewald en Liv beter oor die weg begin kom, maar sy het ander planne.", "start_date": "2026-06-12T06:30:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S12/E52'. Mike is in groot moeilikheid by JPD. Nazeem voel fantasties danksy die pille wat Ava vir hom gegee het, terwyl Angie vir Zoe op die oorlogspad sit.", "start_date": "2026-06-12T07:00:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S4/E148'. Leandri en Rossouw se verhouding ontwikkel verder. Zelda en Frans neem 'n groot stap in hul verhouding. Marco oortuig vir Ren\u00e9 om saam met hom en die jong klomp uit te gaan.", "start_date": "2026-06-12T07:30:00+00:00", "title": "Diepe Waters"}, {"desc": "'S10/E45'. Die VF+ se burgemeesterskandidaat vir Tshwane besoek ons in die ateljee. Ons gesels ook met Liam Jacobs oor sy onlangse terugkeer na die DA, en ons bespreek die jongste oor die konflik in Iran.", "start_date": "2026-06-12T08:00:00+00:00", "title": "In Gesprek"}, {"desc": "'S1/E8'. Melissa maak plan om Golda se geboorteklas by te woon. Anita en Hardus leer mekaar ken, maar Barend probeer haar steeds be\u00efndruk. Ouma en Barry bied 'n oefeningklas aan vir seniors.", "start_date": "2026-06-12T09:00:00+00:00", "title": "Mevrou Fourie & Kie"}, {"desc": "'S11/E2'. Hierdie week deel Don Theart, Albert Bok en Basjan stories vol humor en hart, met musiek saam met Schalk Joubert en musikante.", "start_date": "2026-06-12T09:30:00+00:00", "title": "OppieStoep"}, {"desc": "'S21/E23'. Ons hoor vandag van 'n skryf- en slypskool wat by die Bergvallei Aftreelandgoed in Pretoria aangebied is, om veral seniors met hul skryfwerk te help.", "start_date": "2026-06-12T10:00:00+00:00", "title": "Met 'n Huppel In Die Stap"}, {"desc": "'S34/E9'. Die Changan Hunter REEV is een van die vreemdste bakkies nog. Dis 'n hibriede bakkie met 'n elektriese motor en 'n petrol enjin, maar die enjin is slegs 'n kragopwekker. Ons ry ook 'n Audi S3.", "start_date": "2026-06-12T10:30:00+00:00", "title": "La't Wiel"}, {"desc": "'S2/E10 - Danie Du Toit'. Hierdie week ontmoet musiek en kos wanneer Danie du Toit van Spoegwolf sy plek aan my tafel inneem. Hy deel sy kreatiewe reis en sy gunsteling-geure.", "start_date": "2026-06-12T11:00:00+00:00", "title": "Lekker & Goed"}, {"desc": "'S5/E10'. Reandi Grey is die sewende aanbieder van die maatsoekreeks, Boer Soek 'n Vrou, maar het aanvanklik as aktrise naam gemaak. Sy het ook haar eie klerereeks en maak seker dat sy alles uit elke dag se spons druk.", "start_date": "2026-06-12T11:30:00+00:00", "title": "Laataand By Rian"}, {"desc": "'S14/E10'. Op die Hurtigruten vaar ons verder noordwaarts langs Noorwe\u00eb se kuslyn en neem deel aan adrenalienbelaaide landavonture terwyl ons die prag van die Arktiese w\u00eareld bewonder.", "start_date": "2026-06-12T12:00:00+00:00", "title": "Leef Jou Reis"}, {"desc": "'S16/E10'. Bobby van Jaarsveld maak oop oor sy nuwe enkelsnit. Christia Visser gesels oor haar digkuns en ons klink saam 'n glasie op die Fairtree Atterbury-teater se 15de verjaarsdag.", "start_date": "2026-06-12T12:30:00+00:00", "title": "Bravo!"}, {"desc": "'S9/E9'. Hierdie week drink Jak tee by Andr\u00e9 de Villiers. 'n Avontuurlike kuier oor 4x4, die buitelewe, stories en 'n lewe op die pad.", "start_date": "2026-06-12T13:00:00+00:00", "title": "KoppieTeeFontein"}, {"desc": "'S3/E8'. Bonn\u00e9 besoek die Richtersveld in 'n ongelooflike bloeityd waar die plantkundige, Pieter van Wyk, haar op 'n reis neem deur 'n bergwoestyn landskap wat in 'n tapyt van kleur omskep is.", "start_date": "2026-06-12T13:30:00+00:00", "title": "Bewonder & Bewaar Met Bonn\u00e9 de Bod"}, {"desc": "'S2/E1 - Die Karoo'. Van uitgestrekte Karoo-landskappe tot intensiewe boerdery in die Vrystaat, ontmoet ons vier boere wie se stories van familie, veerkragtigheid, liefde en erfenis die kuns van skaapboerdery ontbloot.", "start_date": "2026-06-12T14:00:00+00:00", "title": "Lamb Champs: Die Hart & Siel Van..."}, {"desc": "'S11/E41'. 'n Saamgestelde program wat die week se hoogtepunte van Die Groot Ontbyt bevat.", "start_date": "2026-06-12T15:00:00+00:00", "title": "Ontbyt Grotes"}, {"desc": "'S1/E8'. Melissa maak plan om Golda se geboorteklas by te woon. Anita en Hardus leer mekaar ken, maar Barend probeer haar steeds be\u00efndruk. Ouma en Barry bied 'n oefeningklas aan vir seniors.", "start_date": "2026-06-12T15:30:00+00:00", "title": "Mevrou Fourie & Kie"}, {"desc": "'S12/E53'. Kate kry 'n skok wanneer sy terug van haar bootreis af kom. Wade staan voor moeilike besluite oor sy toekoms, terwyl Bridgette probeer om Zoe te beskerm.", "start_date": "2026-06-12T16:00:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S11/E3'. Hierdie week deel Jacques de Wet, Hansie Visser en DS Awie Brand stories vol humor en hart, met musiek saam met Schalk Joubert en musikante.", "start_date": "2026-06-12T16:30:00+00:00", "title": "OppieStoep"}, {"desc": "'S17/E74'. Daaglikse nuushooftrekke, sporthoogtepunte en weervooruitskouing in Afrikaans.", "start_date": "2026-06-12T17:00:00+00:00", "title": "eNuus"}, {"desc": "'S16/E10'. Nicolette neem 'n besluit oor haar toekoms. Dewald kry 'n smakie van sy eie medisyne, en Joe en Ella verklaar 'n voorlopige skietstilstand. At s\u00ea vir Conrad hy speel met vuur.", "start_date": "2026-06-12T17:30:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S16/E10'. Een ding is seker, Suid-Afrikaners is mal daaroor om te braai en rugby te kyk! Ons paneelprogram verken alle sportgebeure wat die vorige week plaasgevind het en die wat elke naweek voorl\u00ea.", "start_date": "2026-06-12T18:00:00+00:00", "title": "Toks & Tjops"}, {"desc": "'S1/E8 - Excelsior'. Die span reis na Porterville, waar Lizce die Excelsior gastehuis op hul familieplaas bedryf. Janie en Willus tree in om di\u00e9 gastehuis te omskep in 'n unieke bestemming.", "start_date": "2026-06-12T19:00:00+00:00", "title": "In Die Sop: Gastehuisrevolusie"}, {"desc": "'S14/E10'. Op die Hurtigruten vaar ons verder noordwaarts langs Noorwe\u00eb se kuslyn en neem deel aan adrenalienbelaaide landavonture terwyl ons die prag van die Arktiese w\u00eareld bewonder.", "start_date": "2026-06-12T20:00:00+00:00", "title": "Leef Jou Reis"}, {"desc": "'S28/E10 - Oppikaaifees'. Verlede week het Wicus aan boord gestap in Kaapstad vir die RSG Oppiwater Kunstefees, en hierdie week klim hy af in Walvisbaai, Namibi\u00eb, waar die Oppikaaifees wag voor die vaart na Kaapstad.", "start_date": "2026-06-12T20:30:00+00:00", "title": "Fi\u00ebsta"}, {"desc": "'S12/E53'. Kate kry 'n skok wanneer sy terug van haar bootreis af kom. Wade staan voor moeilike besluite oor sy toekoms, terwyl Bridgette probeer om Zoe te beskerm.", "start_date": "2026-06-12T21:00:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S16/E10'. Nicolette neem 'n besluit oor haar toekoms. Dewald kry 'n smakie van sy eie medisyne, en Joe en Ella verklaar 'n voorlopige skietstilstand. At s\u00ea vir Conrad hy speel met vuur.", "start_date": "2026-06-12T21:30:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S16/E10'. Nicolette neem 'n besluit oor haar toekoms. Dewald kry 'n smakie van sy eie medisyne, en Joe en Ella verklaar 'n voorlopige skietstilstand. At s\u00ea vir Conrad hy speel met vuur.", "start_date": "2026-06-12T21:32:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S28/E10'. Ons besoek 'n plaaslike weef-onderneming, proe Loxton pasteie, en kuier op die dorp, Val. Ons vind uit wie is Limpopo se Kw\u00eala Dorp van die Jaar finalis.", "start_date": "2026-06-12T22:01:00+00:00", "title": "Kw\u00eala"}, {"desc": "'S11/E41'. 'n Saamgestelde program wat die week se hoogtepunte van Die Groot Ontbyt bevat.", "start_date": "2026-06-12T23:00:00+00:00", "title": "Ontbyt Grotes"}, {"desc": "'S1/E8 - Rigter'. Die druk bou tot 'n breekpunt. 'n Plan misluk en Rigter besluit hoe dit eindig.", "start_date": "2026-06-12T23:30:00+00:00", "title": "Die Oord"}, {"desc": "'S1/E8 - Excelsior'. Die span reis na Porterville, waar Lizce die Excelsior gastehuis op hul familieplaas bedryf. Janie en Willus tree in om di\u00e9 gastehuis te omskep in 'n unieke bestemming.", "start_date": "2026-06-13T00:30:00+00:00", "title": "In Die Sop: Gastehuisrevolusie"}, {"desc": "'S1/E8'. Melissa maak plan om Golda se geboorteklas by te woon. Anita en Hardus leer mekaar ken, maar Barend probeer haar steeds be\u00efndruk. Ouma en Barry bied 'n oefeningklas aan vir seniors.", "start_date": "2026-06-13T01:30:00+00:00", "title": "Mevrou Fourie & Kie"}, {"desc": "'S3/E8'. Bonn\u00e9 besoek die Richtersveld in 'n ongelooflike bloeityd waar die plantkundige, Pieter van Wyk, haar op 'n reis neem deur 'n bergwoestyn landskap wat in 'n tapyt van kleur omskep is.", "start_date": "2026-06-13T02:00:00+00:00", "title": "Bewonder & Bewaar Met Bonn\u00e9 de Bod"}, {"desc": "'S1/E2'. Musiekvideo's vir elke smaak.", "start_date": "2026-06-13T02:30:00+00:00", "title": "Musiekvideo's"}, {"desc": "'S16/E10'. Bobby van Jaarsveld maak oop oor sy nuwe enkelsnit. Christia Visser gesels oor haar digkuns en ons klink saam 'n glasie op die Fairtree Atterbury-teater se 15de verjaarsdag.", "start_date": "2026-06-13T03:45:00+00:00", "title": "Bravo!"}, {"desc": "'S7/E64'. Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosa\u00efek gemeente. Ons kyk na Jesus wat 'n pelgrim is, met soekers. Jacques Bornman bemoedig ons, jy is gestuur met wat jy het.", "start_date": "2026-06-13T04:15:00+00:00", "title": "Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis"}, {"desc": "'S28/E10'. Ons besoek 'n plaaslike weef-onderneming, proe Loxton pasteie, en kuier op die dorp, Val. Ons vind uit wie is Limpopo se Kw\u00eala Dorp van die Jaar finalis.", "start_date": "2026-06-13T04:30:00+00:00", "title": "Kw\u00eala"}, {"desc": "'S13/E11'. ontbytSAKE vier Vadersdag saam met Frank Opperman en sy seun, Frankie. Ons SAKEfokus gaan oor mynbou en ingenieurswese.", "start_date": "2026-06-13T05:30:00+00:00", "title": "ontbytSAKE"}, {"desc": "'S3/E8'. Bonn\u00e9 besoek die Richtersveld in 'n ongelooflike bloeityd waar die plantkundige, Pieter van Wyk, haar op 'n reis neem deur 'n bergwoestyn landskap wat in 'n tapyt van kleur omskep is.", "start_date": "2026-06-13T07:00:00+00:00", "title": "Bewonder & Bewaar Met Bonn\u00e9 de Bod"}, {"desc": "'S16/E6'. Ella en Johan probeer om Conrad se projek te vertraag en Hannah raak effe jaloers op Uys en Nicolette se verhouding. Nicolette kry 'n ander werksaanbod.", "start_date": "2026-06-13T07:30:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S16/E7'. Conrad wil die druk op Tracy verlig, maar sy hou nie daarvan nie. Nicolette is onseker oor die nuwe werksaanbod, en Johan raak al meer oorgehaal om Conrad se projek in die wiele te ry.", "start_date": "2026-06-13T08:00:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S16/E8'. At kry 'n onverwagse besoeker op die plaas. Liv ontdek iets in Dewald se sluitkas wat haar prikkel, en Uys besluit om oop kaarte met Nicolette te speel oor haar werksaanbod.", "start_date": "2026-06-13T08:30:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S16/E9'. At erken aan Conrad hy is onrustig oor die projek. Nicolette stel voor dat Uys saam met haar weggaan, en dit blyk asof Dewald en Liv beter oor die weg begin kom, maar sy het ander planne.", "start_date": "2026-06-13T09:00:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S16/E10'. Nicolette neem 'n besluit oor haar toekoms. Dewald kry 'n smakie van sy eie medisyne, en Joe en Ella verklaar 'n voorlopige skietstilstand. At s\u00ea vir Conrad hy speel met vuur.", "start_date": "2026-06-13T09:30:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S1/E9'. Jessica betrap vir Stella by Theo. Cazz se slinkse plan om op twee plekke gelyk te wees veroorsaak moeilikheid. Die span wend 'n laaste poging aan om Esti oor te wen.", "start_date": "2026-06-13T10:00:00+00:00", "title": "Die Toring"}, {"desc": "'S28/E10 - Oppikaaifees'. Verlede week het Wicus aan boord gestap in Kaapstad vir die RSG Oppiwater Kunstefees, en hierdie week klim hy af in Walvisbaai, Namibi\u00eb, waar die Oppikaaifees wag voor die vaart na Kaapstad.", "start_date": "2026-06-13T10:30:00+00:00", "title": "Fi\u00ebsta"}, {"desc": "'S2/E1 - Die Karoo'. Van uitgestrekte Karoo-landskappe tot intensiewe boerdery in die Vrystaat, ontmoet ons vier boere wie se stories van familie, veerkragtigheid, liefde en erfenis die kuns van skaapboerdery ontbloot.", "start_date": "2026-06-13T11:00:00+00:00", "title": "Lamb Champs: Die Hart & Siel Van..."}, {"desc": "'S14/E10'. Op die Hurtigruten vaar ons verder noordwaarts langs Noorwe\u00eb se kuslyn en neem deel aan adrenalienbelaaide landavonture terwyl ons die prag van die Arktiese w\u00eareld bewonder.", "start_date": "2026-06-13T12:00:00+00:00", "title": "Leef Jou Reis"}, {"desc": "'S34/E9'. Die Changan Hunter REEV is een van die vreemdste bakkies nog. Dis 'n hibriede bakkie met 'n elektriese motor en 'n petrol enjin, maar die enjin is slegs 'n kragopwekker. Ons ry ook 'n Audi S3.", "start_date": "2026-06-13T12:30:00+00:00", "title": "La't Wiel"}, {"desc": "'S16/E10'. Een ding is seker, Suid-Afrikaners is mal daaroor om te braai en rugby te kyk! Ons paneelprogram verken alle sportgebeure wat die vorige week plaasgevind het en die wat elke naweek voorl\u00ea.", "start_date": "2026-06-13T13:00:00+00:00", "title": "Toks & Tjops"}, {"desc": "'S28/E10'. Ons besoek 'n plaaslike weef-onderneming, proe Loxton pasteie, en kuier op die dorp, Val. Ons vind uit wie is Limpopo se Kw\u00eala Dorp van die Jaar finalis.", "start_date": "2026-06-13T14:00:00+00:00", "title": "Kw\u00eala"}, {"desc": "'S11/E3'. Hierdie week deel Jacques de Wet, Hansie Visser en DS Awie Brand stories vol humor en hart, met musiek saam met Schalk Joubert en musikante.", "start_date": "2026-06-13T15:00:00+00:00", "title": "OppieStoep"}, {"desc": "'S16/E10'. Bobby van Jaarsveld maak oop oor sy nuwe enkelsnit. Christia Visser gesels oor haar digkuns en ons klink saam 'n glasie op die Fairtree Atterbury-teater se 15de verjaarsdag.", "start_date": "2026-06-13T15:30:00+00:00", "title": "Bravo!"}, {"desc": "'S1/E8'. Melissa maak plan om Golda se geboorteklas by te woon. Anita en Hardus leer mekaar ken, maar Barend probeer haar steeds be\u00efndruk. Ouma en Barry bied 'n oefeningklas aan vir seniors.", "start_date": "2026-06-13T16:00:00+00:00", "title": "Mevrou Fourie & Kie"}, {"desc": "'S2/E10 - Danie Du Toit'. Hierdie week ontmoet musiek en kos wanneer Danie du Toit van Spoegwolf sy plek aan my tafel inneem. Hy deel sy kreatiewe reis en sy gunsteling-geure.", "start_date": "2026-06-13T16:30:00+00:00", "title": "Lekker & Goed"}, {"desc": "'S17/E75'. Daaglikse nuushooftrekke, sporthoogtepunte en weervooruitskouing in Afrikaans.", "start_date": "2026-06-13T17:00:00+00:00", "title": "eNuus"}, {"desc": "'S14/E11'. Ons reis deur die hart van die Groot-Karoo, vanaf die ikoniese koppe van Drie Susters tot die stowwerige strate van Beaufort-Wes. Ons ontdek unieke padstalle, opregte gasvryheid en 'n landskap wat jou laat stilraak.", "start_date": "2026-06-13T17:30:00+00:00", "title": "Leef Jou Reis"}, {"desc": "Die 16-jarige amateur-speurder Claire Abrahams se soektog na 'n hond wat in die buurt weggeraak het, lei onverwags tot die oopkrap van ou wonde.", "start_date": "2026-06-13T18:00:00+00:00", "title": "Finding Optel"}, {"desc": "'S34/E9'. Die Changan Hunter REEV is een van die vreemdste bakkies nog. Dis 'n hibriede bakkie met 'n elektriese motor en 'n petrol enjin, maar die enjin is slegs 'n kragopwekker. Ons ry ook 'n Audi S3.", "start_date": "2026-06-13T19:30:00+00:00", "title": "La't Wiel"}, {"desc": "'S28/E10 - Oppikaaifees'. Verlede week het Wicus aan boord gestap in Kaapstad vir die RSG Oppiwater Kunstefees, en hierdie week klim hy af in Walvisbaai, Namibi\u00eb, waar die Oppikaaifees wag voor die vaart na Kaapstad.", "start_date": "2026-06-13T20:00:00+00:00", "title": "Fi\u00ebsta"}, {"desc": "'S1/E8 - Excelsior'. Die span reis na Porterville, waar Lizce die Excelsior gastehuis op hul familieplaas bedryf. Janie en Willus tree in om di\u00e9 gastehuis te omskep in 'n unieke bestemming.", "start_date": "2026-06-13T20:30:00+00:00", "title": "In Die Sop: Gastehuisrevolusie"}, {"desc": "'S11/E3'. Hierdie week deel Jacques de Wet, Hansie Visser en DS Awie Brand stories vol humor en hart, met musiek saam met Schalk Joubert en musikante.", "start_date": "2026-06-13T21:30:00+00:00", "title": "OppieStoep"}, {"desc": "'S1/E9'. Jessica betrap vir Stella by Theo. Cazz se slinkse plan om op twee plekke gelyk te wees veroorsaak moeilikheid. Die span wend 'n laaste poging aan om Esti oor te wen.", "start_date": "2026-06-13T22:00:00+00:00", "title": "Die Toring"}, {"desc": "'S1/E8'. Melissa maak plan om Golda se geboorteklas by te woon. Anita en Hardus leer mekaar ken, maar Barend probeer haar steeds be\u00efndruk. Ouma en Barry bied 'n oefeningklas aan vir seniors.", "start_date": "2026-06-13T22:33:00+00:00", "title": "Mevrou Fourie & Kie"}, {"desc": "'S3/E8'. Bonn\u00e9 besoek die Richtersveld in 'n ongelooflike bloeityd waar die plantkundige, Pieter van Wyk, haar op 'n reis neem deur 'n bergwoestyn landskap wat in 'n tapyt van kleur omskep is.", "start_date": "2026-06-13T23:00:00+00:00", "title": "Bewonder & Bewaar Met Bonn\u00e9 de Bod"}, {"desc": "'S16/E10'. Bobby van Jaarsveld maak oop oor sy nuwe enkelsnit. Christia Visser gesels oor haar digkuns en ons klink saam 'n glasie op die Fairtree Atterbury-teater se 15de verjaarsdag.", "start_date": "2026-06-13T23:30:00+00:00", "title": "Bravo!"}, {"desc": "'S1/E8'. Melissa maak plan om Golda se geboorteklas by te woon. Anita en Hardus leer mekaar ken, maar Barend probeer haar steeds be\u00efndruk. Ouma en Barry bied 'n oefeningklas aan vir seniors.", "start_date": "2026-06-14T00:00:00+00:00", "title": "Mevrou Fourie & Kie"}], "offset": "+00:00", "timezone": "UTC", "error_code": -1, "start_date": "2026-06-12", "icon": "https://epg.pw/media/images/epg/2025/08/15/20250815040220045555_22.png"}