{"end_date": "2026-06-14", "name": "KykNET HD", "info_url": "https://epg.pw/channels/451038/20260613.html", "country": "South Africa", "description": null, "error_message": "", "provider": "", "source_url": "https://epg.pw/api/epg.json?channel_id=451038&date=20260613&timezone=None", "epg_list": [{"desc": "'S1/E8 - Excelsior'. Die span reis na Porterville, waar Lizce die Excelsior gastehuis op hul familieplaas bedryf. Janie en Willus tree in om di\u00e9 gastehuis te omskep in 'n unieke bestemming.", "start_date": "2026-06-13T00:30:00+00:00", "title": "In Die Sop: Gastehuisrevolusie"}, {"desc": "'S1/E8'. Melissa maak plan om Golda se geboorteklas by te woon. Anita en Hardus leer mekaar ken, maar Barend probeer haar steeds be\u00efndruk. Ouma en Barry bied 'n oefeningklas aan vir seniors.", "start_date": "2026-06-13T01:30:00+00:00", "title": "Mevrou Fourie & Kie"}, {"desc": "'S3/E8'. Bonn\u00e9 besoek die Richtersveld in 'n ongelooflike bloeityd waar die plantkundige, Pieter van Wyk, haar op 'n reis neem deur 'n bergwoestyn landskap wat in 'n tapyt van kleur omskep is.", "start_date": "2026-06-13T02:00:00+00:00", "title": "Bewonder & Bewaar Met Bonn\u00e9 de Bod"}, {"desc": "'S1/E2'. Musiekvideo's vir elke smaak.", "start_date": "2026-06-13T02:30:00+00:00", "title": "Musiekvideo's"}, {"desc": "'S16/E10'. Bobby van Jaarsveld maak oop oor sy nuwe enkelsnit. Christia Visser gesels oor haar digkuns en ons klink saam 'n glasie op die Fairtree Atterbury-teater se 15de verjaarsdag.", "start_date": "2026-06-13T03:45:00+00:00", "title": "Bravo!"}, {"desc": "'S7/E64'. Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosa\u00efek gemeente. Ons kyk na Jesus wat 'n pelgrim is, met soekers. Jacques Bornman bemoedig ons, jy is gestuur met wat jy het.", "start_date": "2026-06-13T04:15:00+00:00", "title": "Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis"}, {"desc": "'S28/E10'. Ons besoek 'n plaaslike weef-onderneming, proe Loxton pasteie, en kuier op die dorp, Val. Ons vind uit wie is Limpopo se Kw\u00eala Dorp van die Jaar finalis.", "start_date": "2026-06-13T04:30:00+00:00", "title": "Kw\u00eala"}, {"desc": "'S13/E11'. ontbytSAKE vier Vadersdag saam met Frank Opperman en sy seun, Frankie. Ons SAKEfokus gaan oor mynbou en ingenieurswese.", "start_date": "2026-06-13T05:30:00+00:00", "title": "ontbytSAKE"}, {"desc": "'S3/E8'. Bonn\u00e9 besoek die Richtersveld in 'n ongelooflike bloeityd waar die plantkundige, Pieter van Wyk, haar op 'n reis neem deur 'n bergwoestyn landskap wat in 'n tapyt van kleur omskep is.", "start_date": "2026-06-13T07:00:00+00:00", "title": "Bewonder & Bewaar Met Bonn\u00e9 de Bod"}, {"desc": "'S16/E6'. Ella en Johan probeer om Conrad se projek te vertraag en Hannah raak effe jaloers op Uys en Nicolette se verhouding. Nicolette kry 'n ander werksaanbod.", "start_date": "2026-06-13T07:30:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S16/E7'. Conrad wil die druk op Tracy verlig, maar sy hou nie daarvan nie. Nicolette is onseker oor die nuwe werksaanbod, en Johan raak al meer oorgehaal om Conrad se projek in die wiele te ry.", "start_date": "2026-06-13T08:00:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S16/E8'. At kry 'n onverwagse besoeker op die plaas. Liv ontdek iets in Dewald se sluitkas wat haar prikkel, en Uys besluit om oop kaarte met Nicolette te speel oor haar werksaanbod.", "start_date": "2026-06-13T08:30:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S16/E9'. At erken aan Conrad hy is onrustig oor die projek. Nicolette stel voor dat Uys saam met haar weggaan, en dit blyk asof Dewald en Liv beter oor die weg begin kom, maar sy het ander planne.", "start_date": "2026-06-13T09:00:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S16/E10'. Nicolette neem 'n besluit oor haar toekoms. Dewald kry 'n smakie van sy eie medisyne, en Joe en Ella verklaar 'n voorlopige skietstilstand. At s\u00ea vir Conrad hy speel met vuur.", "start_date": "2026-06-13T09:30:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S1/E9'. Jessica betrap vir Stella by Theo. Cazz se slinkse plan om op twee plekke gelyk te wees veroorsaak moeilikheid. Die span wend 'n laaste poging aan om Esti oor te wen.", "start_date": "2026-06-13T10:00:00+00:00", "title": "Die Toring"}, {"desc": "'S28/E10 - Oppikaaifees'. Verlede week het Wicus aan boord gestap in Kaapstad vir die RSG Oppiwater Kunstefees, en hierdie week klim hy af in Walvisbaai, Namibi\u00eb, waar die Oppikaaifees wag voor die vaart na Kaapstad.", "start_date": "2026-06-13T10:30:00+00:00", "title": "Fi\u00ebsta"}, {"desc": "'S2/E1 - Die Karoo'. Van uitgestrekte Karoo-landskappe tot intensiewe boerdery in die Vrystaat, ontmoet ons vier boere wie se stories van familie, veerkragtigheid, liefde en erfenis die kuns van skaapboerdery ontbloot.", "start_date": "2026-06-13T11:00:00+00:00", "title": "Lamb Champs: Die Hart & Siel Van..."}, {"desc": "'S14/E10'. Op die Hurtigruten vaar ons verder noordwaarts langs Noorwe\u00eb se kuslyn en neem deel aan adrenalienbelaaide landavonture terwyl ons die prag van die Arktiese w\u00eareld bewonder.", "start_date": "2026-06-13T12:00:00+00:00", "title": "Leef Jou Reis"}, {"desc": "'S34/E9'. Die Changan Hunter REEV is een van die vreemdste bakkies nog. Dis 'n hibriede bakkie met 'n elektriese motor en 'n petrol enjin, maar die enjin is slegs 'n kragopwekker. Ons ry ook 'n Audi S3.", "start_date": "2026-06-13T12:30:00+00:00", "title": "La't Wiel"}, {"desc": "'S16/E10'. Een ding is seker, Suid-Afrikaners is mal daaroor om te braai en rugby te kyk! Ons paneelprogram verken alle sportgebeure wat die vorige week plaasgevind het en die wat elke naweek voorl\u00ea.", "start_date": "2026-06-13T13:00:00+00:00", "title": "Toks & Tjops"}, {"desc": "'S28/E10'. Ons besoek 'n plaaslike weef-onderneming, proe Loxton pasteie, en kuier op die dorp, Val. Ons vind uit wie is Limpopo se Kw\u00eala Dorp van die Jaar finalis.", "start_date": "2026-06-13T14:00:00+00:00", "title": "Kw\u00eala"}, {"desc": "'S11/E3'. Hierdie week deel Jacques de Wet, Hansie Visser en DS Awie Brand stories vol humor en hart, met musiek saam met Schalk Joubert en musikante.", "start_date": "2026-06-13T15:00:00+00:00", "title": "OppieStoep"}, {"desc": "'S16/E10'. Bobby van Jaarsveld maak oop oor sy nuwe enkelsnit. Christia Visser gesels oor haar digkuns en ons klink saam 'n glasie op die Fairtree Atterbury-teater se 15de verjaarsdag.", "start_date": "2026-06-13T15:30:00+00:00", "title": "Bravo!"}, {"desc": "'S1/E8'. Melissa maak plan om Golda se geboorteklas by te woon. Anita en Hardus leer mekaar ken, maar Barend probeer haar steeds be\u00efndruk. Ouma en Barry bied 'n oefeningklas aan vir seniors.", "start_date": "2026-06-13T16:00:00+00:00", "title": "Mevrou Fourie & Kie"}, {"desc": "'S2/E10 - Danie Du Toit'. Hierdie week ontmoet musiek en kos wanneer Danie du Toit van Spoegwolf sy plek aan my tafel inneem. Hy deel sy kreatiewe reis en sy gunsteling-geure.", "start_date": "2026-06-13T16:30:00+00:00", "title": "Lekker & Goed"}, {"desc": "'S17/E75'. Daaglikse nuushooftrekke, sporthoogtepunte en weervooruitskouing in Afrikaans.", "start_date": "2026-06-13T17:00:00+00:00", "title": "eNuus"}, {"desc": "'S14/E11'. Ons reis deur die hart van die Groot-Karoo, vanaf die ikoniese koppe van Drie Susters tot die stowwerige strate van Beaufort-Wes. Ons ontdek unieke padstalle, opregte gasvryheid en 'n landskap wat jou laat stilraak.", "start_date": "2026-06-13T17:30:00+00:00", "title": "Leef Jou Reis"}, {"desc": "Die 16-jarige amateur-speurder Claire Abrahams se soektog na 'n hond wat in die buurt weggeraak het, lei onverwags tot die oopkrap van ou wonde.", "start_date": "2026-06-13T18:00:00+00:00", "title": "Finding Optel"}, {"desc": "'S34/E9'. Die Changan Hunter REEV is een van die vreemdste bakkies nog. Dis 'n hibriede bakkie met 'n elektriese motor en 'n petrol enjin, maar die enjin is slegs 'n kragopwekker. Ons ry ook 'n Audi S3.", "start_date": "2026-06-13T19:30:00+00:00", "title": "La't Wiel"}, {"desc": "'S28/E10 - Oppikaaifees'. Verlede week het Wicus aan boord gestap in Kaapstad vir die RSG Oppiwater Kunstefees, en hierdie week klim hy af in Walvisbaai, Namibi\u00eb, waar die Oppikaaifees wag voor die vaart na Kaapstad.", "start_date": "2026-06-13T20:00:00+00:00", "title": "Fi\u00ebsta"}, {"desc": "'S1/E8 - Excelsior'. Die span reis na Porterville, waar Lizce die Excelsior gastehuis op hul familieplaas bedryf. Janie en Willus tree in om di\u00e9 gastehuis te omskep in 'n unieke bestemming.", "start_date": "2026-06-13T20:30:00+00:00", "title": "In Die Sop: Gastehuisrevolusie"}, {"desc": "'S11/E3'. Hierdie week deel Jacques de Wet, Hansie Visser en DS Awie Brand stories vol humor en hart, met musiek saam met Schalk Joubert en musikante.", "start_date": "2026-06-13T21:30:00+00:00", "title": "OppieStoep"}, {"desc": "'S1/E9'. Jessica betrap vir Stella by Theo. Cazz se slinkse plan om op twee plekke gelyk te wees veroorsaak moeilikheid. Die span wend 'n laaste poging aan om Esti oor te wen.", "start_date": "2026-06-13T22:00:00+00:00", "title": "Die Toring"}, {"desc": "'S1/E8'. Melissa maak plan om Golda se geboorteklas by te woon. Anita en Hardus leer mekaar ken, maar Barend probeer haar steeds be\u00efndruk. Ouma en Barry bied 'n oefeningklas aan vir seniors.", "start_date": "2026-06-13T22:33:00+00:00", "title": "Mevrou Fourie & Kie"}, {"desc": "'S3/E8'. Bonn\u00e9 besoek die Richtersveld in 'n ongelooflike bloeityd waar die plantkundige, Pieter van Wyk, haar op 'n reis neem deur 'n bergwoestyn landskap wat in 'n tapyt van kleur omskep is.", "start_date": "2026-06-13T23:00:00+00:00", "title": "Bewonder & Bewaar Met Bonn\u00e9 de Bod"}, {"desc": "'S16/E10'. Bobby van Jaarsveld maak oop oor sy nuwe enkelsnit. Christia Visser gesels oor haar digkuns en ons klink saam 'n glasie op die Fairtree Atterbury-teater se 15de verjaarsdag.", "start_date": "2026-06-13T23:30:00+00:00", "title": "Bravo!"}, {"desc": "'S1/E8'. Melissa maak plan om Golda se geboorteklas by te woon. Anita en Hardus leer mekaar ken, maar Barend probeer haar steeds be\u00efndruk. Ouma en Barry bied 'n oefeningklas aan vir seniors.", "start_date": "2026-06-14T00:00:00+00:00", "title": "Mevrou Fourie & Kie"}, {"desc": "'S16/E10'. Maak die Bulle almal Bokke! Die Bulle is deur na die URC finaal en Die Losie bars van opgewondenheid. Die Bokke-oefenkamp is aangewys en ons debatteer wie die nommer 10-trui moet dra.", "start_date": "2026-06-14T00:30:00+00:00", "title": "Toks & Tjops"}, {"desc": "'S1/E8 - Rigter'. Die druk bou tot 'n breekpunt. 'n Plan misluk en Rigter besluit hoe dit eindig.", "start_date": "2026-06-14T01:30:00+00:00", "title": "Die Oord"}, {"desc": "'S1/E2'. Musiekvideo's vir elke smaak.", "start_date": "2026-06-14T02:30:00+00:00", "title": "Musiekvideo's"}, {"desc": "'S28/E10'. Ons besoek 'n plaaslike weef-onderneming, proe Loxton pasteie, en kuier op die dorp, Val. Ons vind uit wie is Limpopo se Kw\u00eala Dorp van die Jaar finalis.", "start_date": "2026-06-14T04:00:00+00:00", "title": "Kw\u00eala"}, {"desc": "'S11/E3'. Hierdie week deel Jacques de Wet, Hansie Visser en DS Awie Brand stories vol humor en hart, met musiek saam met Schalk Joubert en musikante.", "start_date": "2026-06-14T05:03:00+00:00", "title": "OppieStoep"}, {"desc": "'S13/E11'. ontbytSAKE vier Vadersdag saam met Frank Opperman en sy seun, Frankie. Ons SAKEfokus gaan oor mynbou en ingenieurswese.", "start_date": "2026-06-14T05:34:00+00:00", "title": "ontbytSAKE"}, {"desc": "'S13/E12'. Inspirasie vir jou Lewensreis vanuit Mosa\u00efek gemeente. Miskien is jy vandag sonder hoop? Die goeie nuus is dat jy nie hierdie pad alleen loop nie. Hy is met jou. Met Johan Geyser.", "start_date": "2026-06-14T07:05:00+00:00", "title": "Die Boodskap"}, {"desc": "'S28/E10 - Oppikaaifees'. Verlede week het Wicus aan boord gestap in Kaapstad vir die RSG Oppiwater Kunstefees, en hierdie week klim hy af in Walvisbaai, Namibi\u00eb, waar die Oppikaaifees wag voor die vaart na Kaapstad.", "start_date": "2026-06-14T07:35:00+00:00", "title": "Fi\u00ebsta"}, {"desc": "'S9/E9'. Hierdie week drink Jak tee by Andr\u00e9 de Villiers. 'n Avontuurlike kuier oor 4x4, die buitelewe, stories en 'n lewe op die pad.", "start_date": "2026-06-14T08:05:00+00:00", "title": "KoppieTeeFontein"}, {"desc": "Die Kaapse barokorkes, Camerata Tinta Barocca, speel \u00bf program van gewilde barokwerke op outentieke 18de-eeuse instrumente.", "start_date": "2026-06-14T08:37:00+00:00", "title": "Camerata Tinta Barocca In Konsert"}, {"desc": "'S3/E8'. Bonn\u00e9 besoek die Richtersveld in 'n ongelooflike bloeityd waar die plantkundige, Pieter van Wyk, haar op 'n reis neem deur 'n bergwoestyn landskap wat in 'n tapyt van kleur omskep is.", "start_date": "2026-06-14T09:05:00+00:00", "title": "Bewonder & Bewaar Met Bonn\u00e9 de Bod"}, {"desc": "'S1/E8 - Excelsior'. Die span reis na Porterville, waar Lizce die Excelsior gastehuis op hul familieplaas bedryf. Janie en Willus tree in om di\u00e9 gastehuis te omskep in 'n unieke bestemming.", "start_date": "2026-06-14T09:33:00+00:00", "title": "In Die Sop: Gastehuisrevolusie"}, {"desc": "'S2/E10 - Danie Du Toit'. Hierdie week ontmoet musiek en kos wanneer Danie du Toit van Spoegwolf sy plek aan my tafel inneem. Hy deel sy kreatiewe reis en sy gunsteling-geure.", "start_date": "2026-06-14T10:31:00+00:00", "title": "Lekker & Goed"}, {"desc": "'S21/E23'. Ons hoor vandag van 'n skryf- en slypskool wat by die Bergvallei Aftreelandgoed in Pretoria aangebied is, om veral seniors met hul skryfwerk te help.", "start_date": "2026-06-14T11:02:00+00:00", "title": "Met 'n Huppel In Die Stap"}, {"desc": "'S3/E8'. Bonn\u00e9 besoek die Richtersveld in 'n ongelooflike bloeityd waar die plantkundige, Pieter van Wyk, haar op 'n reis neem deur 'n bergwoestyn landskap wat in 'n tapyt van kleur omskep is.", "start_date": "2026-06-14T11:30:00+00:00", "title": "Bewonder & Bewaar Met Bonn\u00e9 de Bod"}, {"desc": "'S14/E11'. Ons reis deur die hart van die Groot-Karoo, vanaf die ikoniese koppe van Drie Susters tot die stowwerige strate van Beaufort-Wes. Ons ontdek unieke padstalle, opregte gasvryheid en 'n landskap wat jou laat stilraak.", "start_date": "2026-06-14T12:00:00+00:00", "title": "Leef Jou Reis"}, {"desc": "Die 16-jarige amateur-speurder Claire Abrahams se soektog na 'n hond wat in die buurt weggeraak het, lei onverwags tot die oopkrap van ou wonde.", "start_date": "2026-06-14T12:30:00+00:00", "title": "Finding Optel"}, {"desc": "'S16/E10'. Bobby van Jaarsveld maak oop oor sy nuwe enkelsnit. Christia Visser gesels oor haar digkuns en ons klink saam 'n glasie op die Fairtree Atterbury-teater se 15de verjaarsdag.", "start_date": "2026-06-14T13:55:00+00:00", "title": "Bravo!"}, {"desc": "'S2/E1 - Die Karoo'. Van uitgestrekte Karoo-landskappe tot intensiewe boerdery in die Vrystaat, ontmoet ons vier boere wie se stories van familie, veerkragtigheid, liefde en erfenis die kuns van skaapboerdery ontbloot.", "start_date": "2026-06-14T14:25:00+00:00", "title": "Lamb Champs: Die Hart & Siel Van..."}, {"desc": "'S11/E3'. Hierdie week deel Jacques de Wet, Hansie Visser en DS Awie Brand stories vol humor en hart, met musiek saam met Schalk Joubert en musikante.", "start_date": "2026-06-14T15:29:00+00:00", "title": "OppieStoep"}, {"desc": "'S28/E11 - Bloemskou'. Die Bloemskou is een van die grootste van sy soort in die land en vier vanjaar hul 143ste bestaansjaar. Anelma van Heerden kom kuier vir die heel eerste keer saam as Fi\u00ebsta aanbieder.", "start_date": "2026-06-14T15:59:00+00:00", "title": "Fi\u00ebsta"}, {"desc": "'S17/E76'. Daaglikse nuushooftrekke, sporthoogtepunte en weervooruitskouing in Afrikaans.", "start_date": "2026-06-14T16:30:00+00:00", "title": "eNuus"}, {"desc": "'S28/E11'. Rugbyspeler Dylan Maart kuier op die bank. Ons bewonder Pieter van der Merwe se kuns, breek brood saam met 'n blinde bakker en vind uit wie die Oos-Kaap se finalis-dorp is.", "start_date": "2026-06-14T17:00:00+00:00", "title": "Kw\u00eala"}, {"desc": "'S1/E9'. Melissa forseer haar familie om 'n babatee te re\u00ebl. Anita vergelyk Hardus en Barend met mekaar. Ouma en Barry kook energiedrankies.", "start_date": "2026-06-14T18:00:00+00:00", "title": "Mevrou Fourie & Kie"}, {"desc": "'S3/E9'. Bonn\u00e9 trek 'n skubasilinder aan om SANParke se mariene bioloog, Clement Arendse, te help met 'n onderwateropname oor die verspreiding van die Knysna-seeperdjie in die Knysna-riviermonding.", "start_date": "2026-06-14T18:32:00+00:00", "title": "Bewonder & Bewaar Met Bonn\u00e9 de Bod"}, {"desc": "'S1/E6'. Jollyboy het alles verloor en moet weer onder begin. Dolf droom om sy eie supermark oop te maak, maar daarvoor het hy 'n handelslisensie nodig.", "start_date": "2026-06-14T19:03:00+00:00", "title": "Konings"}, {"desc": "'S5/E10'. Reandi Grey is die sewende aanbieder van die maatsoekreeks, Boer Soek 'n Vrou, maar het aanvanklik as aktrise naam gemaak. Sy het ook haar eie klerereeks en maak seker dat sy alles uit elke dag se spons druk.", "start_date": "2026-06-14T20:00:00+00:00", "title": "Laataand By Rian"}, {"desc": "'S16/E10'. Bobby van Jaarsveld maak oop oor sy nuwe enkelsnit. Christia Visser gesels oor haar digkuns en ons klink saam 'n glasie op die Fairtree Atterbury-teater se 15de verjaarsdag.", "start_date": "2026-06-14T20:34:00+00:00", "title": "Bravo!"}, {"desc": "'S21/E23'. Ons hoor vandag van 'n skryf- en slypskool wat by die Bergvallei Aftreelandgoed in Pretoria aangebied is, om veral seniors met hul skryfwerk te help.", "start_date": "2026-06-14T21:06:00+00:00", "title": "Met 'n Huppel In Die Stap"}, {"desc": "'S2/E1 - Die Karoo'. Van uitgestrekte Karoo-landskappe tot intensiewe boerdery in die Vrystaat, ontmoet ons vier boere wie se stories van familie, veerkragtigheid, liefde en erfenis die kuns van skaapboerdery ontbloot.", "start_date": "2026-06-14T21:35:00+00:00", "title": "Lamb Champs: Die Hart & Siel Van..."}, {"desc": "'S1/E8 of 13 - Excelsior'. Die span reis na Porterville, waar Lizce die Excelsior gastehuis op hul familieplaas bedryf. Janie en Willus tree in om di\u00e9 gastehuis te omskep in 'n unieke bestemming.", "start_date": "2026-06-14T22:35:00+00:00", "title": "In Die Sop: Gastehuisrevolusie"}, {"desc": "'S28/E11 of 25'. Rugbyspeler Dylan Maart kuier op die bank. Ons bewonder Pieter van der Merwe se kuns, breek brood saam met 'n blinde bakker en vind uit wie die Oos-Kaap se finalis-dorp is.", "start_date": "2026-06-14T23:31:00+00:00", "title": "Kw\u00eala"}], "offset": "+00:00", "timezone": "UTC", "error_code": -1, "start_date": "2026-06-13", "icon": "https://epg.pw/media/images/epg/2025/08/15/20250815040220045555_22.png"}