{"end_date": "2026-06-16", "name": "KykNET HD", "info_url": "https://epg.pw/channels/451038/20260615.html", "country": "South Africa", "description": null, "error_message": "", "provider": "", "source_url": "https://epg.pw/api/epg.json?channel_id=451038&date=20260615&timezone=None", "epg_list": [{"desc": "'S11/E41 of 54'. 'n Saamgestelde program wat die week se hoogtepunte van Die Groot Ontbyt bevat.", "start_date": "2026-06-15T00:30:00+00:00", "title": "Ontbyt Grotes"}, {"desc": "'S28/E11 of 25'. Rugbyspeler Dylan Maart kuier op die bank. Ons bewonder Pieter van der Merwe se kuns, breek brood saam met 'n blinde bakker en vind uit wie die Oos-Kaap se finalis-dorp is.", "start_date": "2026-06-15T01:00:00+00:00", "title": "Kw\u00eala"}, {"desc": "'S1/E8 of 10 - Rigter'. Die druk bou tot 'n breekpunt. 'n Plan misluk en Rigter besluit hoe dit eindig.", "start_date": "2026-06-15T02:00:00+00:00", "title": "Die Oord"}, {"desc": "'S1/E2 of 2'. Musiekvideo's vir elke smaak.", "start_date": "2026-06-15T03:00:00+00:00", "title": "Musiekvideo's"}, {"desc": "'S11/E199 of 253'. Bly ingelig oor landbou, van nuus en markte tot kenners se insigte en oplossings vir die boer en verbruiker.", "start_date": "2026-06-15T03:29:00+00:00", "title": "GROOTplaas"}, {"desc": "'S7/E65 of 157'. Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosa\u00efek gemeente. Ons gesels oor Jesus wat 'n pelgrim is, met hoop. Johan Geyser begelei ons om bewus te word van ons denke.", "start_date": "2026-06-15T03:49:00+00:00", "title": "Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis"}, {"desc": "'S11/E201 of 253'. Aktualiteit, nuus, verkeer, weer en lekker Afrikaanse musiek is alles op die spyskaart, saam met #DieGrootOntbyt-span.", "start_date": "2026-06-15T04:00:00+00:00", "title": "Die GROOT Ontbyt"}, {"desc": "'S7/E65 of 157'. Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosa\u00efek gemeente. Ons gesels oor Jesus wat 'n pelgrim is, met hoop. Johan Geyser begelei ons om bewus te word van ons denke.", "start_date": "2026-06-15T06:00:00+00:00", "title": "Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis"}, {"desc": "'S1/E121 of 337'. Doh is 'n slim en verantwoordelike haas wat klavier speel. Die meerkat, Ray, is 'n stoute en impulsiewe kitaarspeler. En Mi is 'n nuuskierige apie wat die dromme speel en baie vrae vra.", "start_date": "2026-06-15T06:15:00+00:00", "title": "Doh Ray Mi"}, {"desc": "'S16/E10 of 88'. Nicolette neem 'n besluit oor haar toekoms. Dewald kry 'n smakie van sy eie medisyne, en Joe en Ella verklaar 'n voorlopige skietstilstand. At s\u00ea vir Conrad hy speel met vuur.", "start_date": "2026-06-15T06:31:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S12/E53 of 131'. Kate kry 'n skok wanneer sy terug van haar bootreis af kom. Wade staan voor moeilike besluite oor sy toekoms, terwyl Bridgette probeer om Zoe te beskerm.", "start_date": "2026-06-15T07:02:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S28/E11 of 25'. Rugbyspeler Dylan Maart kuier op die bank. Ons bewonder Pieter van der Merwe se kuns, breek brood saam met 'n blinde bakker en vind uit wie die Oos-Kaap se finalis-dorp is.", "start_date": "2026-06-15T07:31:00+00:00", "title": "Kw\u00eala"}, {"desc": "'S1/E8 of 13 - Excelsior'. Die span reis na Porterville, waar Lizce die Excelsior gastehuis op hul familieplaas bedryf. Janie en Willus tree in om di\u00e9 gastehuis te omskep in 'n unieke bestemming.", "start_date": "2026-06-15T08:27:00+00:00", "title": "In Die Sop: Gastehuisrevolusie"}, {"desc": "'S2/E10 of 13 - Danie Du Toit'. Hierdie week ontmoet musiek en kos wanneer Danie du Toit van Spoegwolf sy plek aan my tafel inneem. Hy deel sy kreatiewe reis en sy gunsteling-geure.", "start_date": "2026-06-15T09:30:00+00:00", "title": "Lekker & Goed"}, {"desc": "'S5/E10 of 13'. Reandi Grey is die sewende aanbieder van die maatsoekreeks, Boer Soek 'n Vrou, maar het aanvanklik as aktrise naam gemaak. Sy het ook haar eie klerereeks en maak seker dat sy alles uit elke dag se spons druk.", "start_date": "2026-06-15T09:58:00+00:00", "title": "Laataand By Rian"}, {"desc": "'S14/E11 of 13'. Ons reis deur die hart van die Groot-Karoo, vanaf die ikoniese koppe van Drie Susters tot die stowwerige strate van Beaufort-Wes. Ons ontdek unieke padstalle, opregte gasvryheid en 'n landskap wat jou laat stilraak.", "start_date": "2026-06-15T10:30:00+00:00", "title": "Leef Jou Reis"}, {"desc": "'S16/E10 of 12'. Bobby van Jaarsveld maak oop oor sy nuwe enkelsnit. Christia Visser gesels oor haar digkuns en ons klink saam 'n glasie op die Fairtree Atterbury-teater se 15de verjaarsdag.", "start_date": "2026-06-15T10:59:00+00:00", "title": "Bravo!"}, {"desc": "'S2/E1 of 5 - Die Karoo'. Van uitgestrekte Karoo-landskappe tot intensiewe boerdery in die Vrystaat, ontmoet ons vier boere wie se stories van familie, veerkragtigheid, liefde en erfenis die kuns van skaapboerdery ontbloot.", "start_date": "2026-06-15T11:31:00+00:00", "title": "Lamb Champs: Die Hart & Siel Van..."}, {"desc": "'S9/E9 of 13'. Hierdie week drink Jak tee by Andr\u00e9 de Villiers. 'n Avontuurlike kuier oor 4x4, die buitelewe, stories en 'n lewe op die pad.", "start_date": "2026-06-15T12:33:00+00:00", "title": "KoppieTeeFontein"}, {"desc": "'S1/E9 of 25'. Jessica betrap vir Stella by Theo. Cazz se slinkse plan om op twee plekke gelyk te wees veroorsaak moeilikheid. Die span wend 'n laaste poging aan om Esti oor te wen.", "start_date": "2026-06-15T13:03:00+00:00", "title": "Die Toring"}, {"desc": "'S11/E3 of 13'. Hierdie week deel Jacques de Wet, Hansie Visser en DS Awie Brand stories vol humor en hart, met musiek saam met Schalk Joubert en musikante.", "start_date": "2026-06-15T13:35:00+00:00", "title": "OppieStoep"}, {"desc": "'S21/E23 of 26'. Ons hoor vandag van 'n skryf- en slypskool wat by die Bergvallei Aftreelandgoed in Pretoria aangebied is, om veral seniors met hul skryfwerk te help.", "start_date": "2026-06-15T14:04:00+00:00", "title": "Met 'n Huppel In Die Stap"}, {"desc": "'S28/E11 of 25'. Rugbyspeler Dylan Maart kuier op die bank. Ons bewonder Pieter van der Merwe se kuns, breek brood saam met 'n blinde bakker en vind uit wie die Oos-Kaap se finalis-dorp is.", "start_date": "2026-06-15T14:32:00+00:00", "title": "Kw\u00eala"}, {"desc": "'S28/E11 of 26 - Bloemskou'. Die Bloemskou is een van die grootste van sy soort in die land en vier vanjaar hul 143ste bestaansjaar. Anelma van Heerden kom kuier vir die heel eerste keer saam as Fi\u00ebsta aanbieder.", "start_date": "2026-06-15T15:26:00+00:00", "title": "Fi\u00ebsta"}, {"desc": "'S12/E54 of 131'. Nazeem is vasberade om meer uit te vind oor die medikasie wat hom so goed laat voel. Kate nooi Angie om terug te trek huis toe en Kaashifa het groot planne vir die dag.", "start_date": "2026-06-15T15:58:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S4/E149 of 208'. Marco is ontsteld dat die jonges Ren\u00e9 ongemaklik gemaak het. Pam is gepla deur Jacques se kommentaar oor die huis se mure. 'n Onaangename verassing wag vir Leandri in Rossouw se huis.", "start_date": "2026-06-15T16:29:00+00:00", "title": "Diepe Waters"}, {"desc": "'S17/E77 of 184'. Daaglikse nuushooftrekke, sporthoogtepunte en weervooruitskouing in Afrikaans.", "start_date": "2026-06-15T17:00:00+00:00", "title": "eNuus"}, {"desc": "'S16/E11 of 88'. Hannah se hart is gebreek wanneer sy van Nicolette se planne uitvind. Dewald gryp die kans aan om Liv te saboteer, en At konfronteer Conrad oor sy vriendskap met Tracy.", "start_date": "2026-06-15T17:30:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S10/E46 of 50 - Onthul: S\u00d3 Skeur Die Susterskerke'. Ons kyk na verskeie omstrede hoofstukke in die Afrikaanse susterskerke: van apartheid en kerkeenheid tot seksualiteit en die vrou in die amp. Het die kwessies gelei tot kerkskeuring?", "start_date": "2026-06-15T18:01:00+00:00", "title": "In Gesprek"}, {"desc": "'S1/E10 of 25'. Theo staar toenemende druk in sy verhouding in die gesig, terwyl Cazz 'n opregte ultimatum trotseer. Soos lewens bots, bereik die risiko's 'n hoogtepunt, sal hulle staande bly of val?", "start_date": "2026-06-15T19:00:00+00:00", "title": "Die Toring"}, {"desc": "'S2/E1 of 5 - Die Karoo'. Van uitgestrekte Karoo-landskappe tot intensiewe boerdery in die Vrystaat, ontmoet ons vier boere wie se stories van familie, veerkragtigheid, liefde en erfenis die kuns van skaapboerdery ontbloot.", "start_date": "2026-06-15T19:32:00+00:00", "title": "Lamb Champs: Die Hart & Siel Van..."}, {"desc": "'S4/E149 of 208'. Marco is ontsteld dat die jonges Ren\u00e9 ongemaklik gemaak het. Pam is gepla deur Jacques se kommentaar oor die huis se mure. 'n Onaangename verassing wag vir Leandri in Rossouw se huis.", "start_date": "2026-06-15T20:35:00+00:00", "title": "Diepe Waters"}, {"desc": "'S12/E54 of 131'. Nazeem is vasberade om meer uit te vind oor die medikasie wat hom so goed laat voel. Kate nooi Angie om terug te trek huis toe en Kaashifa het groot planne vir die dag.", "start_date": "2026-06-15T21:06:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S16/E11 of 88'. Hannah se hart is gebreek wanneer sy van Nicolette se planne uitvind. Dewald gryp die kans aan om Liv te saboteer, en At konfronteer Conrad oor sy vriendskap met Tracy.", "start_date": "2026-06-15T21:37:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S1/E8 of 13 - Excelsior'. Die span reis na Porterville, waar Lizce die Excelsior gastehuis op hul familieplaas bedryf. Janie en Willus tree in om di\u00e9 gastehuis te omskep in 'n unieke bestemming.", "start_date": "2026-06-15T22:06:00+00:00", "title": "In Die Sop: Gastehuisrevolusie"}, {"desc": "'S28/E11 of 25'. Rugbyspeler Dylan Maart kuier op die bank. Ons bewonder Pieter van der Merwe se kuns, breek brood saam met 'n blinde bakker en vind uit wie die Oos-Kaap se finalis-dorp is.", "start_date": "2026-06-15T23:01:00+00:00", "title": "Kw\u00eala"}, {"desc": "'S1/E8 of 10 - Rigter'. Die druk bou tot 'n breekpunt. 'n Plan misluk en Rigter besluit hoe dit eindig.", "start_date": "2026-06-16T00:00:00+00:00", "title": "Die Oord"}, {"desc": "'S10/E46 of 50 - Onthul: S\u00d3 Skeur Die Susterskerke'. Ons kyk na verskeie omstrede hoofstukke in die Afrikaanse susterskerke: van apartheid en kerkeenheid tot seksualiteit en die vrou in die amp. Het die kwessies gelei tot kerkskeuring?", "start_date": "2026-06-16T01:00:00+00:00", "title": "In Gesprek"}, {"desc": "'S9/E9 of 13'. Hierdie week drink Jak tee by Andr\u00e9 de Villiers. 'n Avontuurlike kuier oor 4x4, die buitelewe, stories en 'n lewe op die pad.", "start_date": "2026-06-16T02:00:00+00:00", "title": "KoppieTeeFontein"}, {"desc": "'S1/E2 of 2'. Musiekvideo's vir elke smaak.", "start_date": "2026-06-16T02:30:00+00:00", "title": "Musiekvideo's"}, {"desc": "'S11/E200 of 253'. Bly ingelig oor landbou, van nuus en markte tot kenners se insigte en oplossings vir die boer en verbruiker.", "start_date": "2026-06-16T03:29:00+00:00", "title": "GROOTplaas"}, {"desc": "'S7/E66 of 157'. Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosa\u00efek gemeente. Ons gesels oor Jesus wat 'n pelgrim is, met hoop. Johan Geyser verduidelik vir ons wat dit is wanneer ons o\u00eb oopgaan.", "start_date": "2026-06-16T03:49:00+00:00", "title": "Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis"}, {"desc": "'S11/E202 of 253'. Aktualiteit, nuus, verkeer, weer en lekker Afrikaanse musiek is alles op die spyskaart, saam met #DieGrootOntbyt-span.", "start_date": "2026-06-16T04:00:00+00:00", "title": "Die GROOT Ontbyt"}, {"desc": "'S7/E66 of 157'. Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosa\u00efek gemeente. Ons gesels oor Jesus wat 'n pelgrim is, met hoop. Johan Geyser verduidelik vir ons wat dit is wanneer ons o\u00eb oopgaan.", "start_date": "2026-06-16T06:00:00+00:00", "title": "Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis"}, {"desc": "'S1/E122 of 337'. Doh is 'n slim en verantwoordelike haas wat klavier speel. Die meerkat, Ray, is 'n stoute en impulsiewe kitaarspeler. En Mi is 'n nuuskierige apie wat die dromme speel en baie vrae vra.", "start_date": "2026-06-16T06:15:00+00:00", "title": "Doh Ray Mi"}, {"desc": "'S16/E11 of 88'. Hannah se hart is gebreek wanneer sy van Nicolette se planne uitvind. Dewald gryp die kans aan om Liv te saboteer, en At konfronteer Conrad oor sy vriendskap met Tracy.", "start_date": "2026-06-16T06:32:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S12/E54 of 131'. Nazeem is vasberade om meer uit te vind oor die medikasie wat hom so goed laat voel. Kate nooi Angie om terug te trek huis toe en Kaashifa het groot planne vir die dag.", "start_date": "2026-06-16T07:00:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S4/E149 of 208'. Marco is ontsteld dat die jonges Ren\u00e9 ongemaklik gemaak het. Pam is gepla deur Jacques se kommentaar oor die huis se mure. 'n Onaangename verassing wag vir Leandri in Rossouw se huis.", "start_date": "2026-06-16T07:30:00+00:00", "title": "Diepe Waters"}, {"desc": "'S14/E11 of 13'. Ons reis deur die hart van die Groot-Karoo, vanaf die ikoniese koppe van Drie Susters tot die stowwerige strate van Beaufort-Wes. Ons ontdek unieke padstalle, opregte gasvryheid en 'n landskap wat jou laat stilraak.", "start_date": "2026-06-16T08:00:00+00:00", "title": "Leef Jou Reis"}, {"desc": "'S16/E10 of 12'. Bobby van Jaarsveld maak oop oor sy nuwe enkelsnit. Christia Visser gesels oor haar digkuns en ons klink saam 'n glasie op die Fairtree Atterbury-teater se 15de verjaarsdag.", "start_date": "2026-06-16T08:28:00+00:00", "title": "Bravo!"}, {"desc": "'S1/E10 of 25'. Theo staar toenemende druk in sy verhouding in die gesig, terwyl Cazz 'n opregte ultimatum trotseer. Soos lewens bots, bereik die risiko's 'n hoogtepunt, sal hulle staande bly of val?", "start_date": "2026-06-16T08:57:00+00:00", "title": "Die Toring"}, {"desc": "'S21/E23 of 26'. Ons hoor vandag van 'n skryf- en slypskool wat by die Bergvallei Aftreelandgoed in Pretoria aangebied is, om veral seniors met hul skryfwerk te help.", "start_date": "2026-06-16T09:29:00+00:00", "title": "Met 'n Huppel In Die Stap"}, {"desc": "'S5/E10 of 13'. Reandi Grey is die sewende aanbieder van die maatsoekreeks, Boer Soek 'n Vrou, maar het aanvanklik as aktrise naam gemaak. Sy het ook haar eie klerereeks en maak seker dat sy alles uit elke dag se spons druk.", "start_date": "2026-06-16T09:58:00+00:00", "title": "Laataand By Rian"}, {"desc": "'S9/E9 of 13'. Hierdie week drink Jak tee by Andr\u00e9 de Villiers. 'n Avontuurlike kuier oor 4x4, die buitelewe, stories en 'n lewe op die pad.", "start_date": "2026-06-16T10:33:00+00:00", "title": "KoppieTeeFontein"}, {"desc": "'S13/E11 of 26'. ontbytSAKE vier Vadersdag saam met Frank Opperman en sy seun, Frankie. Ons SAKEfokus gaan oor mynbou en ingenieurswese.", "start_date": "2026-06-16T11:04:00+00:00", "title": "ontbytSAKE"}, {"desc": "'S11/E41 of 54'. 'n Saamgestelde program wat die week se hoogtepunte van Die Groot Ontbyt bevat.", "start_date": "2026-06-16T12:36:00+00:00", "title": "Ontbyt Grotes"}, {"desc": "'S1/E8 of 13 - Excelsior'. Die span reis na Porterville, waar Lizce die Excelsior gastehuis op hul familieplaas bedryf. Janie en Willus tree in om di\u00e9 gastehuis te omskep in 'n unieke bestemming.", "start_date": "2026-06-16T13:03:00+00:00", "title": "In Die Sop: Gastehuisrevolusie"}, {"desc": "'S28/E11 of 26 - Bloemskou'. Die Bloemskou is een van die grootste van sy soort in die land en vier vanjaar hul 143ste bestaansjaar. Anelma van Heerden kom kuier vir die heel eerste keer saam as Fi\u00ebsta aanbieder.", "start_date": "2026-06-16T13:59:00+00:00", "title": "Fi\u00ebsta"}, {"desc": "'S2/E10 of 13 - Danie Du Toit'. Hierdie week ontmoet musiek en kos wanneer Danie du Toit van Spoegwolf sy plek aan my tafel inneem. Hy deel sy kreatiewe reis en sy gunsteling-geure.", "start_date": "2026-06-16T14:28:00+00:00", "title": "Lekker & Goed"}, {"desc": "'S1/E9 of 13'. Melissa forseer haar familie om 'n babatee te re\u00ebl. Anita vergelyk Hardus en Barend met mekaar. Ouma en Barry kook energiedrankies.", "start_date": "2026-06-16T14:58:00+00:00", "title": "Mevrou Fourie & Kie"}, {"desc": "'S34/E10 of 13'. 'n Motorprogram vir oud en jonk, propvol pret, humor en smeulende bande. Die span La't Wiel in van die goedkoopste intreevlak motors tot die duurste supermotors. #latwiel", "start_date": "2026-06-16T15:28:00+00:00", "title": "La't Wiel"}, {"desc": "'S12/E55 of 131'. Frankie beraam 'n plan om Mike in Ruiterbosch te hou. Nazeem probeer Ava sagmaak, terwyl Zoe beheer oor haar toekoms wil neem.", "start_date": "2026-06-16T15:59:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S4/E150 of 208'. Rossouw moet Leandri help in 'n gevaarlike situasie. Karla ontvang goeie nuus. Marco vind uit wat sy familie van Ren\u00e9 dink.", "start_date": "2026-06-16T16:30:00+00:00", "title": "Diepe Waters"}, {"desc": "'S17/E78 of 184'. Daaglikse nuushooftrekke, sporthoogtepunte en weervooruitskouing in Afrikaans.", "start_date": "2026-06-16T17:00:00+00:00", "title": "eNuus"}, {"desc": "'S16/E12 of 88'. Beide Thalia en Liv is woedend vir Dewald en dring daarop aan dat hy dinge regstel. Johan gaan sien At op die plaas, en Binneland groet, vir eers, 'n bekwame jong dokter.", "start_date": "2026-06-16T17:30:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S1/E9 of 10 - Stille Waters'. Stille waters begin roer. Die waarheid oor daardie nag kom nader aan die oppervlak en die impak raak almal.", "start_date": "2026-06-16T18:00:00+00:00", "title": "Die Oord"}, {"desc": "'S5/E11 of 13'. Die jong akteur, Liam Bosman, se naam is deesdae op almal se lippe. En hy is omtrent in aanvraag! Net in 2025 het hy agt verskillende karakters gespeel en 2026 het al ook sy kwota sterk rolle opgelewer.", "start_date": "2026-06-16T19:01:00+00:00", "title": "Laataand By Rian"}, {"desc": "'S28/E11 of 26 - Bloemskou'. Die Bloemskou is een van die grootste van sy soort in die land en vier vanjaar hul 143ste bestaansjaar. Anelma van Heerden kom kuier vir die heel eerste keer saam as Fi\u00ebsta aanbieder.", "start_date": "2026-06-16T19:35:00+00:00", "title": "Fi\u00ebsta"}, {"desc": "'S16/E10 of 12'. Bobby van Jaarsveld maak oop oor sy nuwe enkelsnit. Christia Visser gesels oor haar digkuns en ons klink saam 'n glasie op die Fairtree Atterbury-teater se 15de verjaarsdag.", "start_date": "2026-06-16T20:06:00+00:00", "title": "Bravo!"}, {"desc": "'S4/E150 of 208'. Rossouw moet Leandri help in 'n gevaarlike situasie. Karla ontvang goeie nuus. Marco vind uit wat sy familie van Ren\u00e9 dink.", "start_date": "2026-06-16T20:37:00+00:00", "title": "Diepe Waters"}, {"desc": "'S12/E55 of 131'. Frankie beraam 'n plan om Mike in Ruiterbosch te hou. Nazeem probeer Ava sagmaak, terwyl Zoe beheer oor haar toekoms wil neem.", "start_date": "2026-06-16T21:06:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S16/E12 of 88'. Beide Thalia en Liv is woedend vir Dewald en dring daarop aan dat hy dinge regstel. Johan gaan sien At op die plaas, en Binneland groet, vir eers, 'n bekwame jong dokter.", "start_date": "2026-06-16T21:35:00+00:00", "title": "Binnelanders"}], "offset": "+00:00", "timezone": "UTC", "error_code": -1, "start_date": "2026-06-15", "icon": "https://epg.pw/media/images/epg/2025/08/15/20250815040220045555_22.png"}