{"end_date": "2026-07-25", "name": "KykNET HD", "info_url": "https://epg.pw/channels/451038/20260724.html", "country": "South Africa", "description": null, "error_message": "", "provider": "", "source_url": "https://epg.pw/api/epg.json?channel_id=451038&date=20260724&timezone=None", "epg_list": [{"desc": "'S18/E2'. Tien enkellopende boere soek pasmaats! Di\u00e9 welbekende realiteitsreeks, aangebied deur Reandi Grey, volg tien boere se soeke na die liefde.", "start_date": "2026-07-24T19:00:00+00:00", "title": "Boer Soek 'n Vrou"}, {"desc": "'S16/E2'. Vanaf Hwange vertrek ons na Kariba, Zimbabwe. Ons verken die dorp, kry 'n behoorlike lesing oor hoe om vis perfek te braai, en pak 'n paar opwindende watersporte aan.", "start_date": "2026-07-24T20:00:00+00:00", "title": "Jan Braai Vir Erfenis"}, {"desc": "'S1/E3'. In Thailand scuba ons en besoek Emerald Grot. Ons kuier by Stilbaai se varswaterpalings en by Cape Nature. Polyco help met nog 'n suksesvolle plastiekherwinningsprojek.", "start_date": "2026-07-24T20:30:00+00:00", "title": "Hey Skipper"}, {"desc": "'S12/E83'. Kate word emosioneel tydens Bybelstudie en Zahra is nie so voorbeeldig as wat sy voorgee nie. Frankie probeer keer dat die waarheid moet uitkom na die fiasko met die eetgoed by Bridgette se huis.", "start_date": "2026-07-24T21:00:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S16/E40'. Tertius bied aan om Tracy uit 'n finansi\u00eble verknorsing te red. Jackie sukkel om te verwerk dat sy nie meer deel van Hannah se lewe is nie, en Frieda du Pont stel haarself voor aan Henry.", "start_date": "2026-07-24T21:30:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S16/E40'. Tertius bied aan om Tracy uit 'n finansi\u00eble verknorsing te red. Jackie sukkel om te verwerk dat sy nie meer deel van Hannah se lewe is nie, en Frieda du Pont stel haarself voor aan Henry.", "start_date": "2026-07-24T21:38:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S28/E16'. Ons vind meer uit oor Antarktika-ekspedisies, besoek 'n enjin-museum, ontmoet belowende SA-atlete van dieselfde plaas, bekyk 'n trotse speelgoedversameling en vlieghengel in die Karoo.", "start_date": "2026-07-24T22:05:00+00:00", "title": "Kw\u00eala"}, {"desc": "'S11/E47'. 'n Saamgestelde program wat die week se hoogtepunte van Die Groot Ontbyt bevat.", "start_date": "2026-07-24T23:00:00+00:00", "title": "Ontbyt Grotes"}, {"desc": "'S1/E4'. Marco balanseer 'n veeleisende loopbaan en chaos tuis. Eben hanteer gedeelde toesig. Tariq konfronteer sy sterflikheid terwyl hy Katinka grootmaak, en Bernard veg om sy gesag te herwin.", "start_date": "2026-07-24T23:29:00+00:00", "title": "Beter As Gister"}, {"desc": "'S18/E2'. Tien enkellopende boere soek pasmaats! Di\u00e9 welbekende realiteitsreeks, aangebied deur Reandi Grey, volg tien boere se soeke na die liefde.", "start_date": "2026-07-25T00:30:00+00:00", "title": "Boer Soek 'n Vrou"}, {"desc": "'S8/E1'. Erns groet sy geliefdes in Elders se nuwe seisoen en reis na Hanoi, die hoofstad van Vi\u00ebtnam. Hy verken hierdie kleurvolle stad se straatkoskultuur en ry op 'n ou weermagvoertuig na verskeie ikoniese bakens.", "start_date": "2026-07-25T01:31:00+00:00", "title": "Elders"}, {"desc": "'S1/E1'. Hierdie episode is meestal Suid-Afrikaanse opnames, met 'n ondersoek na nasionalisme as motivering vir die Boere se optrede in hulle trek na Patagoni\u00eb. Daar is egter gebrekkige inligting oor die trek.", "start_date": "2026-07-25T02:00:00+00:00", "title": "Boere In Patagoni\u00eb"}, {"desc": "'S1/E2'. Musiekvideo's vir elke smaak.", "start_date": "2026-07-25T02:28:00+00:00", "title": "Musiekvideo's"}, {"desc": "'S17/E4'. Die sterre skitter by kykNET se jaarlikse PR-shoot. Ons maak 'n draai by 'n vertoning van die Drakensberg Seunskoor en Hannah Grobler gesels oor haar terugkeer na die kassie.", "start_date": "2026-07-25T03:45:00+00:00", "title": "Bravo!"}, {"desc": "'S7/E100'. Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosa\u00efek gemeente. Jay Bezuidenhout gesels vandag met ons oor die skat in die hart.", "start_date": "2026-07-25T04:15:00+00:00", "title": "Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis"}, {"desc": "'S28/E16'. Ons vind meer uit oor Antarktika-ekspedisies, besoek 'n enjin-museum, ontmoet belowende SA-atlete van dieselfde plaas, bekyk 'n trotse speelgoedversameling en vlieghengel in die Karoo.", "start_date": "2026-07-25T04:30:00+00:00", "title": "Kw\u00eala"}, {"desc": "'S13/E17'. ontbytSAKE, aangebied deur Dawie Roodt, Charlene Lackay, Leon Gropp, Corli Prinsloo en Ceylonia Bekker is 'n leefstylprogram met SAKEfokusse, kos-idees, bekende gaste, ekonomiese, landbou- en algemene nuus en weer.", "start_date": "2026-07-25T05:30:00+00:00", "title": "ontbytSAKE"}, {"desc": "'S1/E1'. Hierdie episode is meestal Suid-Afrikaanse opnames, met 'n ondersoek na nasionalisme as motivering vir die Boere se optrede in hulle trek na Patagoni\u00eb. Daar is egter gebrekkige inligting oor die trek.", "start_date": "2026-07-25T07:00:00+00:00", "title": "Boere In Patagoni\u00eb"}, {"desc": "'S16/E36'. Joe vind 'n manier om sy ma op te spoor. Bonnie besluit om weer by 'n pasi\u00ebnt in te loer, en Louis begin nuwe respek vir Jackie ontwikkel n\u00e1 'n insident by Mimi's.", "start_date": "2026-07-25T07:30:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S16/E37'. Joe worstel met sy identiteit en Petro probeer hom bystaan. Luke is smoorverlief, Hannah wil haar ma sien, en Uys en Jackie ontmoet mekaar.", "start_date": "2026-07-25T08:00:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S16/E38'. Ella is hoogs ontsteld wanneer sy dreig e-posse ontvang. Tracy begin wonder of sy dalk op iets uitmis, Brian tree vir Jackie in die bresse, en Petro ondersteun vir Joe.", "start_date": "2026-07-25T08:30:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S16/E39'. Ella word geteister deur iemand wat klaarblyklik heelwat oor haar verlede weet. Louis moet 'n groot fout regstel, en die uitdagings wat Tracy in die gesig staar, word nie minder nie.", "start_date": "2026-07-25T09:00:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S16/E40'. Tertius bied aan om Tracy uit 'n finansi\u00eble verknorsing te red. Jackie sukkel om te verwerk dat sy nie meer deel van Hannah se lewe is nie, en Frieda du Pont stel haarself voor aan Henry.", "start_date": "2026-07-25T09:30:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S4/E4'. Vanaf Verneukpan trek ons noord na die Liefdood-kampeerterrein se busverblyf en kokerboomwoud. Volgende op die spyskaart is Waterford waar die dames die stokke vat en die tegniese duine ry.", "start_date": "2026-07-25T10:00:00+00:00", "title": "Safari Roetes"}, {"desc": "'S28/E16 - Oranjezicht Farmers Market/Pimperfees'. Dit het begin as 'n stedelike boerdery-inisiatief in die historiese Oranjezicht-woonbuurt. Vandeesweek kuier Wicus Pretorius by die Oranjezicht City Farm Market in Grangerbaai, Kaapstad.", "start_date": "2026-07-25T10:30:00+00:00", "title": "Fi\u00ebsta"}, {"desc": "'S1/E2'. Elke span se soektog na die regte voertuig begin en party spanne het reeds hul voertuie. Die re\u00ebls is streng en die begroting knap.", "start_date": "2026-07-25T11:00:00+00:00", "title": "Klippe Kou"}, {"desc": "'S5/E3'. 'n Plaaslike gids, Boesman, vertel fassinerende stories oor diere, spore en oorlewing in die woestyn. Daarna pak die span groot sandduine aan wat hulle ryvernuf behoorlik toets.", "start_date": "2026-07-25T12:00:00+00:00", "title": "4x4 Met Andr\u00e9"}, {"desc": "'S11/E9'. Hierdie week deel Gertjie Odendaal, Mel die Storieverteller en Johan Nel stories vol humor en hart, met musiek saam met Schalk Joubert en musikante.", "start_date": "2026-07-25T12:30:00+00:00", "title": "OppieStoep"}, {"desc": "'S16/E16'. Een ding is seker, Suid-Afrikaners is mal daaroor om te braai en rugby te kyk! Ons paneelprogram verken alle sportgebeure wat die vorige week plaasgevind het en die wat elke naweek voorl\u00ea.", "start_date": "2026-07-25T13:00:00+00:00", "title": "Toks & Tjops"}, {"desc": "'S28/E16'. Ons vind meer uit oor Antarktika-ekspedisies, besoek 'n enjin-museum, ontmoet belowende SA-atlete van dieselfde plaas, bekyk 'n trotse speelgoedversameling en vlieghengel in die Karoo.", "start_date": "2026-07-25T14:00:00+00:00", "title": "Kw\u00eala"}, {"desc": "'S11/E9'. Hierdie week deel Gertjie Odendaal, Mel die Storieverteller en Johan Nel stories vol humor en hart, met musiek saam met Schalk Joubert en musikante.", "start_date": "2026-07-25T15:00:00+00:00", "title": "OppieStoep"}, {"desc": "'S17/E4'. Die sterre skitter by kykNET se jaarlikse PR-shoot. Ons maak 'n draai by 'n vertoning van die Drakensberg Seunskoor en Hannah Grobler gesels oor haar terugkeer na die kassie.", "start_date": "2026-07-25T15:30:00+00:00", "title": "Bravo!"}, {"desc": "'S1/E4'. In Thailand leer ons meer oor die 'Sea Gypsies'. By Krabi verken ons 'n klein eiland met 'n SUP. Ons kuier by Cape Nature se De Hoop reservaat en ons kyk hoe word polistireen weer herwin.", "start_date": "2026-07-25T16:00:00+00:00", "title": "Hey Skipper"}, {"desc": "'S2/E4'. N\u00e1 die Baviaanskloof sit die broers hul reis deur die Oos-Kaap voort. Soos die kilometers verbyrol, duik nuwe uitdagings op en raak die kompetisie tussen die broers al hoe meer intens.", "start_date": "2026-07-25T16:30:00+00:00", "title": "Die Broer Toer"}, {"desc": "'S17/E117'. Daaglikse nuushooftrekke, sporthoogtepunte en weervooruitskouing in Afrikaans.", "start_date": "2026-07-25T17:00:00+00:00", "title": "eNuus"}, {"desc": "'S16/E3'. Jan Braai en die span toer hierdie week in die omgewing van die asemrowende Victoria-waterval. Kosstories en die kole loop hand aan hand terwyl ons hierdie pragtige dorp per fiets en boot verken.", "start_date": "2026-07-25T17:30:00+00:00", "title": "Jan Braai Vir Erfenis"}, {"desc": "'S3/E2'. Die reis na die kryt skop af wanneer di\u00e9 jaar se twintig boere bekendgestel word. Vir die eerste keer word die afrigters ook in hul eie uitdaging getoets.", "start_date": "2026-07-25T18:00:00+00:00", "title": "Moer 'n Boer"}, {"desc": "Katrien kry snuf in die neus n\u00e1 'n raaiselagtige dood in die vakansieoord waar sy saam met haar gesin uitspan. Haar aanvanklike nuuskierigheid ontaard egter in 'n volskaalse speurtog.", "start_date": "2026-07-25T18:30:00+00:00", "title": "Die Bloedhonde"}, {"desc": "'S18/E2'. Tien enkellopende boere soek pasmaats! Di\u00e9 welbekende realiteitsreeks, aangebied deur Reandi Grey, volg tien boere se soeke na die liefde.", "start_date": "2026-07-25T20:30:00+00:00", "title": "Boer Soek 'n Vrou"}, {"desc": "'S11/E9'. Hierdie week deel Gertjie Odendaal, Mel die Storieverteller en Johan Nel stories vol humor en hart, met musiek saam met Schalk Joubert en musikante.", "start_date": "2026-07-25T21:30:00+00:00", "title": "OppieStoep"}, {"desc": "'S1/E15'. Wendy se hulp kan die span red, of hul loopbane vernietig en Nathan beledig MPI. Gabby en Yolanda ly onder Argos, en Stella neem 'n onverwagse besluit oor haar liefdeslewe.", "start_date": "2026-07-25T22:00:00+00:00", "title": "Die Toring"}, {"desc": "'S8/E1'. Erns groet sy geliefdes in Elders se nuwe seisoen en reis na Hanoi, die hoofstad van Vi\u00ebtnam. Hy verken hierdie kleurvolle stad se straatkoskultuur en ry op 'n ou weermagvoertuig na verskeie ikoniese bakens.", "start_date": "2026-07-25T22:28:00+00:00", "title": "Elders"}, {"desc": "'S1/E1'. Hierdie episode is meestal Suid-Afrikaanse opnames, met 'n ondersoek na nasionalisme as motivering vir die Boere se optrede in hulle trek na Patagoni\u00eb. Daar is egter gebrekkige inligting oor die trek.", "start_date": "2026-07-25T23:00:00+00:00", "title": "Boere In Patagoni\u00eb"}, {"desc": "'S28/E16'. Ons vind meer uit oor Antarktika-ekspedisies, besoek 'n enjin-museum, ontmoet belowende SA-atlete van dieselfde plaas, bekyk 'n trotse speelgoedversameling en vlieghengel in die Karoo.", "start_date": "2026-07-25T23:30:00+00:00", "title": "Kw\u00eala"}], "offset": "+00:00", "timezone": "UTC", "error_code": -1, "start_date": "2026-07-24", "icon": "https://epg.pw/media/images/epg/2025/08/15/20250815040220045555_22.png"}