{"end_date": "2026-07-27", "name": "KykNET HD", "info_url": "https://epg.pw/channels/451038/20260726.html", "country": "South Africa", "description": null, "error_message": "", "provider": "", "source_url": "https://epg.pw/api/epg.json?channel_id=451038&date=20260726&timezone=None", "epg_list": [{"desc": "'S16/E16'. Een ding is seker, Suid-Afrikaners is mal daaroor om te braai en rugby te kyk! Ons paneelprogram verken alle sportgebeure wat die vorige week plaasgevind het en die wat elke naweek voorl\u00ea.", "start_date": "2026-07-26T00:29:00+00:00", "title": "Toks & Tjops"}, {"desc": "'S3/E2'. Die reis na die kryt skop af wanneer di\u00e9 jaar se twintig boere bekendgestel word. Vir die eerste keer word die afrigters ook in hul eie uitdaging getoets.", "start_date": "2026-07-26T01:30:00+00:00", "title": "Moer 'n Boer"}, {"desc": "'S1/E2'. Musiekvideo's vir elke smaak.", "start_date": "2026-07-26T02:00:00+00:00", "title": "Musiekvideo's"}, {"desc": "'S28/E16'. Ons vind meer uit oor Antarktika-ekspedisies, besoek 'n enjin-museum, ontmoet belowende SA-atlete van dieselfde plaas, bekyk 'n trotse speelgoedversameling en vlieghengel in die Karoo.", "start_date": "2026-07-26T04:00:00+00:00", "title": "Kw\u00eala"}, {"desc": "'S11/E9'. Hierdie week deel Gertjie Odendaal, Mel die Storieverteller en Johan Nel stories vol humor en hart, met musiek saam met Schalk Joubert en musikante.", "start_date": "2026-07-26T04:58:00+00:00", "title": "OppieStoep"}, {"desc": "'S13/E17'. ontbytSAKE, aangebied deur Dawie Roodt, Charlene Lackay, Leon Gropp, Corli Prinsloo en Ceylonia Bekker is 'n leefstylprogram met SAKEfokusse, kos-idees, bekende gaste, ekonomiese, landbou- en algemene nuus en weer.", "start_date": "2026-07-26T05:30:00+00:00", "title": "ontbytSAKE"}, {"desc": "'S13/E18'. Inspirasie vir jou Lewensreis vanuit Mosa\u00efek gemeente. Goeie woorde is vir ons lewens soos sonlig vir 'n plant. Dit voed ons siele en bepaal wat ons doen en waarheen ons lewe gaan. Met Johan Geyser.", "start_date": "2026-07-26T07:01:00+00:00", "title": "Die Boodskap"}, {"desc": "'S4/E4'. Vanaf Verneukpan trek ons noord na die Liefdood-kampeerterrein se busverblyf en kokerboomwoud. Volgende op die spyskaart is Waterford waar die dames die stokke vat en die tegniese duine ry.", "start_date": "2026-07-26T07:32:00+00:00", "title": "Safari Roetes"}, {"desc": "'S13/E2'. SA staar 'n waterkrisis in die gesig en verloor byna 47% behandelde water voor dit verbruikers bereik. Ons gesels met kenners oor moontlike oplossings.", "start_date": "2026-07-26T07:59:00+00:00", "title": "Prontuit"}, {"desc": "'Universiteit Stellenbosch Simfonieorkes Met Daniel Boico'. Die Universiteit Stellenbosch se Simfonie-orkes smee kragte saam met die Spaanse saksofonis David Salleras en die pianis Christopher Duigan.", "start_date": "2026-07-26T08:28:00+00:00", "title": "Universiteit Stellenbosch Simfonie..."}, {"desc": "'S17/E4'. Die sterre skitter by kykNET se jaarlikse PR-shoot. Ons maak 'n draai by 'n vertoning van die Drakensberg Seunskoor en Hannah Grobler gesels oor haar terugkeer na die kassie.", "start_date": "2026-07-26T10:00:00+00:00", "title": "Bravo!"}, {"desc": "'S2/E4'. N\u00e1 die Baviaanskloof sit die broers hul reis deur die Oos-Kaap voort. Soos die kilometers verbyrol, duik nuwe uitdagings op en raak die kompetisie tussen die broers al hoe meer intens.", "start_date": "2026-07-26T10:28:00+00:00", "title": "Die Broer Toer"}, {"desc": "'S14/E3'. Hannes kuier by model en Bravo! stylikoon, Katryn Kruger.", "start_date": "2026-07-26T11:00:00+00:00", "title": "Hannes Aan Huis"}, {"desc": "'S1/E1'. Hierdie episode is meestal Suid-Afrikaanse opnames, met 'n ondersoek na nasionalisme as motivering vir die Boere se optrede in hulle trek na Patagoni\u00eb. Daar is egter gebrekkige inligting oor die trek.", "start_date": "2026-07-26T11:28:00+00:00", "title": "Boere In Patagoni\u00eb"}, {"desc": "'S5/E3'. 'n Plaaslike gids, Boesman, vertel fassinerende stories oor diere, spore en oorlewing in die woestyn. Daarna pak die span groot sandduine aan wat hulle ryvernuf behoorlik toets.", "start_date": "2026-07-26T12:00:00+00:00", "title": "4x4 Met Andr\u00e9"}, {"desc": "Hoender word onverwags vriende met die buurseun, Drikus, wat aan Hodgkins se siekte ly. Sy laaste droom is om 'n zombiefliek te maak. Hoender en Chris help hom om dit te bewaarheid.", "start_date": "2026-07-26T12:30:00+00:00", "title": "Nul Is Nie Niks Nie"}, {"desc": "'S1/E4'. In Thailand leer ons meer oor die 'Sea Gypsies'. By Krabi verken ons 'n klein eiland met 'n SUP. Ons kuier by Cape Nature se De Hoop reservaat en ons kyk hoe word polistireen weer herwin.", "start_date": "2026-07-26T14:26:00+00:00", "title": "Hey Skipper"}, {"desc": "'S5/E3'. Leah besoek Concordia in die Noord-Kaap. N\u00e1 'n verrassing van Lottoland, rol die span moue op om hul droom-projekte te verwesenlik.", "start_date": "2026-07-26T14:57:00+00:00", "title": "Lottoland Help 'n Dorp"}, {"desc": "'S16/E3'. Jan Braai en die span toer hierdie week in die omgewing van die asemrowende Victoria-waterval. Kosstories en die kole loop hand aan hand terwyl ons hierdie pragtige dorp per fiets en boot verken.", "start_date": "2026-07-26T15:29:00+00:00", "title": "Jan Braai Vir Erfenis"}, {"desc": "'S28/E17 - Innibos'. Anelma van Heerden en Fi\u00ebsta kuier vandeesweek by die immergewilde Innibos in Mbombela in die hartjie van die Laeveld, wat jaarliks 'n hoogtepunt op die feeskalender is.", "start_date": "2026-07-26T15:59:00+00:00", "title": "Fi\u00ebsta"}, {"desc": "'S17/E118'. Daaglikse nuushooftrekke, sporthoogtepunte en weervooruitskouing in Afrikaans.", "start_date": "2026-07-26T16:30:00+00:00", "title": "eNuus"}, {"desc": "'S28/E17'. Hannes kuier by die voormalige politikus Nick Koornhof. Ons besoek die Nieuwe Republiek Museum, proe ekstra spesiale koffie en kuier op 'n plaas met volop miniatuurperde en klassieke karre.", "start_date": "2026-07-26T17:01:00+00:00", "title": "Kw\u00eala"}, {"desc": "'S8/E2'. Erns reis na Pu Luong, 'n minder bekende bestemming in Vi\u00ebtnam. Saam met twee gidse verken hy die omgewing, besoek 'n weggesteekte waterval en stap na 'n ouw\u00eareldse dorpie waar hy hand bysit in die kombuis.", "start_date": "2026-07-26T18:01:00+00:00", "title": "Elders"}, {"desc": "'S1/E2'. Hierdie is 'n ondersoek na die motivering vir die trek. Sommige Boere het reeds voor die einde van die Anglo-Boereoorlog getrek. Was daar dus 'n ander motivering en van waar het hulle gekom?", "start_date": "2026-07-26T18:30:00+00:00", "title": "Boere In Patagoni\u00eb"}, {"desc": "'S1/E12'. Soos die besigheid groei, so groei die vete tussen Dolf en Herman.", "start_date": "2026-07-26T19:01:00+00:00", "title": "Konings"}, {"desc": "'S14/E3'. Hannes kuier by model en Bravo! stylikoon, Katryn Kruger.", "start_date": "2026-07-26T20:04:00+00:00", "title": "Hannes Aan Huis"}, {"desc": "'S3/E2'. Die reis na die kryt skop af wanneer di\u00e9 jaar se twintig boere bekendgestel word. Vir die eerste keer word die afrigters ook in hul eie uitdaging getoets.", "start_date": "2026-07-26T20:36:00+00:00", "title": "Moer 'n Boer"}, {"desc": "'S17/E4'. Die sterre skitter by kykNET se jaarlikse PR-shoot. Ons maak 'n draai by 'n vertoning van die Drakensberg Seunskoor en Hannah Grobler gesels oor haar terugkeer na die kassie.", "start_date": "2026-07-26T21:03:00+00:00", "title": "Bravo!"}, {"desc": "'S1/E2'. Elke span se soektog na die regte voertuig begin en party spanne het reeds hul voertuie. Die re\u00ebls is streng en die begroting knap.", "start_date": "2026-07-26T21:31:00+00:00", "title": "Klippe Kou"}, {"desc": "'S18/E2'. Tien enkellopende boere soek pasmaats! Di\u00e9 welbekende realiteitsreeks, aangebied deur Reandi Grey, volg tien boere se soeke na die liefde.", "start_date": "2026-07-26T22:32:00+00:00", "title": "Boer Soek 'n Vrou"}, {"desc": "'S28/E17'. Hannes kuier by die voormalige politikus Nick Koornhof. Ons besoek die Nieuwe Republiek Museum, proe ekstra spesiale koffie en kuier op 'n plaas met volop miniatuurperde en klassieke karre.", "start_date": "2026-07-26T23:30:00+00:00", "title": "Kw\u00eala"}, {"desc": "'S11/E47'. 'n Saamgestelde program wat die week se hoogtepunte van Die Groot Ontbyt bevat.", "start_date": "2026-07-27T00:30:00+00:00", "title": "Ontbyt Grotes"}, {"desc": "'S11/E1'. Ons vra wie se plig is dit om bekostigbare behuising in Kaapstad te voorsien, bespreek die polemiek oor Bokkieweek en word daar genoeg gedoen om die omgewing in Gauteng te beskerm?", "start_date": "2026-07-27T00:59:00+00:00", "title": "In Gesprek"}, {"desc": "'S1/E4'. Marco balanseer 'n veeleisende loopbaan en chaos tuis. Eben hanteer gedeelde toesig. Tariq konfronteer sy sterflikheid terwyl hy Katinka grootmaak, en Bernard veg om sy gesag te herwin.", "start_date": "2026-07-27T01:59:00+00:00", "title": "Beter As Gister"}, {"desc": "'S1/E2'. Musiekvideo's vir elke smaak.", "start_date": "2026-07-27T02:59:00+00:00", "title": "Musiekvideo's"}, {"desc": "'S11/E229'. Bly ingelig oor landbou, van nuus en markte tot kenners se insigte en oplossings vir die boer en verbruiker.", "start_date": "2026-07-27T03:29:00+00:00", "title": "GROOTplaas"}, {"desc": "'S7/E101'. Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosa\u00efek gemeente. Johan Geyser herinner ons, ons is woord wesens.", "start_date": "2026-07-27T03:49:00+00:00", "title": "Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis"}, {"desc": "'S11/E231'. Aktualiteit, nuus, verkeer, weer en lekker Afrikaanse musiek is alles op die spyskaart, saam met #DieGrootOntbyt-span.", "start_date": "2026-07-27T04:00:00+00:00", "title": "Die GROOT Ontbyt"}, {"desc": "'S7/E101'. Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosa\u00efek gemeente. Johan Geyser herinner ons, ons is woord wesens.", "start_date": "2026-07-27T06:01:00+00:00", "title": "Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis"}, {"desc": "'S1/E151'. Doh is 'n slim en verantwoordelike haas wat klavier speel. Die meerkat, Ray, is 'n stoute en impulsiewe kitaarspeler. En Mi is 'n nuuskierige apie wat die dromme speel en baie vrae vra.", "start_date": "2026-07-27T06:16:00+00:00", "title": "Doh Ray Mi"}, {"desc": "'S16/E40'. Tertius bied aan om Tracy uit 'n finansi\u00eble verknorsing te red. Jackie sukkel om te verwerk dat sy nie meer deel van Hannah se lewe is nie, en Frieda du Pont stel haarself voor aan Henry.", "start_date": "2026-07-27T06:29:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S12/E83'. Kate word emosioneel tydens Bybelstudie en Zahra is nie so voorbeeldig as wat sy voorgee nie. Frankie probeer keer dat die waarheid moet uitkom na die fiasko met die eetgoed by Bridgette se huis.", "start_date": "2026-07-27T07:00:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S28/E17'. Hannes kuier by die voormalige politikus Nick Koornhof. Ons besoek die Nieuwe Republiek Museum, proe ekstra spesiale koffie en kuier op 'n plaas met volop miniatuurperde en klassieke karre.", "start_date": "2026-07-27T07:30:00+00:00", "title": "Kw\u00eala"}, {"desc": "'S18/E2'. Tien enkellopende boere soek pasmaats! Di\u00e9 welbekende realiteitsreeks, aangebied deur Reandi Grey, volg tien boere se soeke na die liefde.", "start_date": "2026-07-27T08:29:00+00:00", "title": "Boer Soek 'n Vrou"}, {"desc": "'S28/E17 - Innibos'. Anelma van Heerden en Fi\u00ebsta kuier vandeesweek by die immergewilde Innibos in Mbombela in die hartjie van die Laeveld, wat jaarliks 'n hoogtepunt op die feeskalender is.", "start_date": "2026-07-27T09:31:00+00:00", "title": "Fi\u00ebsta"}, {"desc": "'S4/E4'. Vanaf Verneukpan trek ons noord na die Liefdood-kampeerterrein se busverblyf en kokerboomwoud. Volgende op die spyskaart is Waterford waar die dames die stokke vat en die tegniese duine ry.", "start_date": "2026-07-27T10:02:00+00:00", "title": "Safari Roetes"}, {"desc": "'S1/E4'. In Thailand leer ons meer oor die 'Sea Gypsies'. By Krabi verken ons 'n klein eiland met 'n SUP. Ons kuier by Cape Nature se De Hoop reservaat en ons kyk hoe word polistireen weer herwin.", "start_date": "2026-07-27T10:32:00+00:00", "title": "Hey Skipper"}, {"desc": "'S16/E3'. Jan Braai en die span toer hierdie week in die omgewing van die asemrowende Victoria-waterval. Kosstories en die kole loop hand aan hand terwyl ons hierdie pragtige dorp per fiets en boot verken.", "start_date": "2026-07-27T11:04:00+00:00", "title": "Jan Braai Vir Erfenis"}, {"desc": "'S1/E2'. Elke span se soektog na die regte voertuig begin en party spanne het reeds hul voertuie. Die re\u00ebls is streng en die begroting knap.", "start_date": "2026-07-27T11:33:00+00:00", "title": "Klippe Kou"}, {"desc": "'S2/E4'. N\u00e1 die Baviaanskloof sit die broers hul reis deur die Oos-Kaap voort. Soos die kilometers verbyrol, duik nuwe uitdagings op en raak die kompetisie tussen die broers al hoe meer intens.", "start_date": "2026-07-27T12:29:00+00:00", "title": "Die Broer Toer"}, {"desc": "'S1/E15'. Wendy se hulp kan die span red, of hul loopbane vernietig en Nathan beledig MPI. Gabby en Yolanda ly onder Argos, en Stella neem 'n onverwagse besluit oor haar liefdeslewe.", "start_date": "2026-07-27T12:59:00+00:00", "title": "Die Toring"}, {"desc": "'S11/E9'. Hierdie week deel Gertjie Odendaal, Mel die Storieverteller en Johan Nel stories vol humor en hart, met musiek saam met Schalk Joubert en musikante.", "start_date": "2026-07-27T13:30:00+00:00", "title": "OppieStoep"}, {"desc": "'S5/E3'. Leah besoek Concordia in die Noord-Kaap. N\u00e1 'n verrassing van Lottoland, rol die span moue op om hul droom-projekte te verwesenlik.", "start_date": "2026-07-27T14:01:00+00:00", "title": "Lottoland Help 'n Dorp"}, {"desc": "'S28/E17'. Hannes kuier by die voormalige politikus Nick Koornhof. Ons besoek die Nieuwe Republiek Museum, proe ekstra spesiale koffie en kuier op 'n plaas met volop miniatuurperde en klassieke karre.", "start_date": "2026-07-27T14:31:00+00:00", "title": "Kw\u00eala"}, {"desc": "'S5/E4'. 'n Tegniese bergroete stel Andr\u00e9 en sy span se vaardighede op die proef. N\u00e1 die spanning van die roete wag 'n ontspanne aand by 'n lodge met goeie kos en nog beter stories.", "start_date": "2026-07-27T15:28:00+00:00", "title": "4x4 Met Andr\u00e9"}, {"desc": "'S12/E84'. Carlo kompeteer met Fabian vir Zahra se aandag. Kaashifa sit haar voet neer, terwyl Kate 'n plan beraam om meer sekerheid te kry.", "start_date": "2026-07-27T15:59:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S4/E173'. Zelda betrap Cloete in Frans se kamer. Theresa kry 'n aangename verassing. Juvan is bekommerd oor Bianca's en hoop die bekendstelling was 'n sukses.", "start_date": "2026-07-27T16:28:00+00:00", "title": "Diepe Waters"}, {"desc": "'S17/E119'. Daaglikse nuushooftrekke, sporthoogtepunte en weervooruitskouing in Afrikaans.", "start_date": "2026-07-27T17:00:00+00:00", "title": "eNuus"}, {"desc": "'S16/E41'. Tracy is bekommerd oor hoe sy Tonik se opgraderings gaan finansier. Bonnie voel sieker by die werk, maar Ella weier dat sy huis toe gaan. Frieda stel 'n ultimatum aan 'n sekere dokter.", "start_date": "2026-07-27T17:30:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S11/E2'. Ons vra of die strafregstelsels gebreek is, ons bespreek die hofsake teen onteiening sonder vergoeding, en ontleed of partye nou al vir koalisies op plaaslike vlak beplan?", "start_date": "2026-07-27T18:00:00+00:00", "title": "In Gesprek"}, {"desc": "'S1/E16'. Cazz ontdek hoekom Stella nie by haar verlowingspartytjie was nie. Theo het sy mojo verloor en Ezra staan by 'n kruispad.", "start_date": "2026-07-27T18:58:00+00:00", "title": "Die Toring"}, {"desc": "'S1/E2'. Elke span se soektog na die regte voertuig begin en party spanne het reeds hul voertuie. Die re\u00ebls is streng en die begroting knap.", "start_date": "2026-07-27T19:29:00+00:00", "title": "Klippe Kou"}, {"desc": "'S4/E173'. Zelda betrap Cloete in Frans se kamer. Theresa kry 'n aangename verassing. Juvan is bekommerd oor Bianca's en hoop die bekendstelling was 'n sukses.", "start_date": "2026-07-27T20:30:00+00:00", "title": "Diepe Waters"}, {"desc": "'S12/E84'. Carlo kompeteer met Fabian vir Zahra se aandag. Kaashifa sit haar voet neer, terwyl Kate 'n plan beraam om meer sekerheid te kry.", "start_date": "2026-07-27T21:00:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S16/E41'. Tracy is bekommerd oor hoe sy Tonik se opgraderings gaan finansier. Bonnie voel sieker by die werk, maar Ella weier dat sy huis toe gaan. Frieda stel 'n ultimatum aan 'n sekere dokter.", "start_date": "2026-07-27T21:30:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S18/E2'. Tien enkellopende boere soek pasmaats! Di\u00e9 welbekende realiteitsreeks, aangebied deur Reandi Grey, volg tien boere se soeke na die liefde.", "start_date": "2026-07-27T22:01:00+00:00", "title": "Boer Soek 'n Vrou"}, {"desc": "'S28/E17'. Hannes kuier by die voormalige politikus Nick Koornhof. Ons besoek die Nieuwe Republiek Museum, proe ekstra spesiale koffie en kuier op 'n plaas met volop miniatuurperde en klassieke karre.", "start_date": "2026-07-27T23:00:00+00:00", "title": "Kw\u00eala"}, {"desc": "'S1/E4'. Marco balanseer 'n veeleisende loopbaan en chaos tuis. Eben hanteer gedeelde toesig. Tariq konfronteer sy sterflikheid terwyl hy Katinka grootmaak, en Bernard veg om sy gesag te herwin.", "start_date": "2026-07-27T23:59:00+00:00", "title": "Beter As Gister"}], "offset": "+00:00", "timezone": "UTC", "error_code": -1, "start_date": "2026-07-26", "icon": "https://epg.pw/media/images/epg/2025/08/15/20250815040220045555_22.png"}