{"end_date": "2026-07-30", "name": "KykNET HD", "info_url": "https://epg.pw/channels/451038/20260729.html", "country": "South Africa", "description": null, "error_message": "", "provider": "", "source_url": "https://epg.pw/api/epg.json?channel_id=451038&date=20260729&timezone=None", "epg_list": [{"desc": "'S18/E2'. Tien enkellopende boere soek pasmaats! Di\u00e9 welbekende realiteitsreeks, aangebied deur Reandi Grey, volg tien boere se soeke na die liefde.", "start_date": "2026-07-29T00:00:00+00:00", "title": "Boer Soek 'n Vrou"}, {"desc": null, "start_date": "2026-07-29T01:00:00+00:00", "title": "Prontuit"}, {"desc": "'S8/E2'. Erns reis na Pu Luong, 'n minder bekende bestemming in Vi\u00ebtnam. Saam met twee gidse verken hy die omgewing, besoek 'n weggesteekte waterval en stap na 'n ouw\u00eareldse dorpie waar hy hand bysit in die kombuis.", "start_date": "2026-07-29T01:30:00+00:00", "title": "Elders"}, {"desc": "'S1/E2'. Hierdie is 'n ondersoek na die motivering vir die trek. Sommige Boere het reeds voor die einde van die Anglo-Boereoorlog getrek. Was daar dus 'n ander motivering en van waar het hulle gekom?", "start_date": "2026-07-29T02:00:00+00:00", "title": "Boere In Patagoni\u00eb"}, {"desc": "'S11/E47'. 'n Saamgestelde program wat die week se hoogtepunte van Die Groot Ontbyt bevat.", "start_date": "2026-07-29T02:30:00+00:00", "title": "Ontbyt Grotes"}, {"desc": "'S1/E2'. Musiekvideo's vir elke smaak.", "start_date": "2026-07-29T03:00:00+00:00", "title": "Musiekvideo's"}, {"desc": "'S11/E231'. Bly ingelig oor landbou, van nuus en markte tot kenners se insigte en oplossings vir die boer en verbruiker.", "start_date": "2026-07-29T03:29:00+00:00", "title": "GROOTplaas"}, {"desc": "'S7/E103'. Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosa\u00efek gemeente. Johan Geyser gesels oor gou om te luister, stadig om te praat.", "start_date": "2026-07-29T03:50:00+00:00", "title": "Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis"}, {"desc": "'S11/E233'. Aktualiteit, nuus, verkeer, weer en lekker Afrikaanse musiek is alles op die spyskaart, saam met #DieGrootOntbyt-span.", "start_date": "2026-07-29T04:00:00+00:00", "title": "Die GROOT Ontbyt"}, {"desc": "'S7/E103'. Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosa\u00efek gemeente. Johan Geyser gesels oor gou om te luister, stadig om te praat.", "start_date": "2026-07-29T06:00:00+00:00", "title": "Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis"}, {"desc": "'S1/E153'. Doh is 'n slim en verantwoordelike haas wat klavier speel. Die meerkat, Ray, is 'n stoute en impulsiewe kitaarspeler. En Mi is 'n nuuskierige apie wat die dromme speel en baie vrae vra.", "start_date": "2026-07-29T06:15:00+00:00", "title": "Doh Ray Mi"}, {"desc": "'S16/E42'. Ella is in 'n tweestryd oor 'n dreigement. Jackie maak weer haar opwagting, en Uys hoor van n\u00f3g pasi\u00ebnte wat wondinfeksies by Binneland opgedoen het.", "start_date": "2026-07-29T06:30:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S12/E85'. Justin besef Frankie het gejok oor Riaan, terwyl Carlo in die wolke is wanneer Zahra instem om saam met hom uit te gaan. Intussen is Kate vasbeslote om agter die kap van die byl te kom.", "start_date": "2026-07-29T07:00:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S4/E174'. Zelda en Pam beraam 'n plan om vir Cloete dop te hou. Theresa se impulsiewe trouplanne raak al hoe meer chaoties.", "start_date": "2026-07-29T07:30:00+00:00", "title": "Diepe Waters"}, {"desc": "'S8/E2'. Erns reis na Pu Luong, 'n minder bekende bestemming in Vi\u00ebtnam. Saam met twee gidse verken hy die omgewing, besoek 'n weggesteekte waterval en stap na 'n ouw\u00eareldse dorpie waar hy hand bysit in die kombuis.", "start_date": "2026-07-29T08:00:00+00:00", "title": "Elders"}, {"desc": "'S5/E4'. Die Concordia-span het hulp van Lottoland ontvang en moet hard werk om die projekte te voltooi. Die sperdatum is hier en Leah sien wat die span vermag het.", "start_date": "2026-07-29T08:30:00+00:00", "title": "Lottoland Help 'n Dorp"}, {"desc": "'S18/E2'. Tien enkellopende boere soek pasmaats! Di\u00e9 welbekende realiteitsreeks, aangebied deur Reandi Grey, volg tien boere se soeke na die liefde.", "start_date": "2026-07-29T09:00:00+00:00", "title": "Boer Soek 'n Vrou"}, {"desc": "'S1/E2'. Elke span se soektog na die regte voertuig begin en party spanne het reeds hul voertuie. Die re\u00ebls is streng en die begroting knap.", "start_date": "2026-07-29T10:00:00+00:00", "title": "Klippe Kou"}, {"desc": "'S4/E4'. Vanaf Verneukpan trek ons noord na die Liefdood-kampeerterrein se busverblyf en kokerboomwoud. Volgende op die spyskaart is Waterford waar die dames die stokke vat en die tegniese duine ry.", "start_date": "2026-07-29T11:00:00+00:00", "title": "Safari Roetes"}, {"desc": "'S2/E4'. N\u00e1 die Baviaanskloof sit die broers hul reis deur die Oos-Kaap voort. Soos die kilometers verbyrol, duik nuwe uitdagings op en raak die kompetisie tussen die broers al hoe meer intens.", "start_date": "2026-07-29T11:30:00+00:00", "title": "Die Broer Toer"}, {"desc": "'S1/E5'. Marco word tot breekpunt gedruk soos siekte toeslaan. Eben offer sy kreatiewe drome op om te oorleef. Tariq sukkel met Katinka terwyl sy gesondheid verswak, en Bernard veg om weer met sy seuns te verbind.", "start_date": "2026-07-29T12:00:00+00:00", "title": "Beter As Gister"}, {"desc": "'S11/E2'. Ons vra of die strafregstelsels gebreek is, ons bespreek die hofsake teen onteiening sonder vergoeding, en ontleed of partye nou al vir koalisies op plaaslike vlak beplan?", "start_date": "2026-07-29T13:00:00+00:00", "title": "In Gesprek"}, {"desc": "'S14/E4'. Hannes kuier op die plaas in die Vrystaat by voormalige Springbok, Bismarck du Plessis.", "start_date": "2026-07-29T14:00:00+00:00", "title": "Hannes Aan Huis"}, {"desc": "'S11/E9'. Hierdie week deel Gertjie Odendaal, Mel die Storieverteller en Johan Nel stories vol humor en hart, met musiek saam met Schalk Joubert en musikante.", "start_date": "2026-07-29T14:30:00+00:00", "title": "OppieStoep"}, {"desc": "'S1/E16'. Cazz ontdek hoekom Stella nie by haar verlowingspartytjie was nie. Theo het sy mojo verloor en Ezra staan by 'n kruispad.", "start_date": "2026-07-29T15:00:00+00:00", "title": "Die Toring"}, {"desc": "'S2/E4'. N\u00e1 die Baviaanskloof sit die broers hul reis deur die Oos-Kaap voort. Soos die kilometers verbyrol, duik nuwe uitdagings op en raak die kompetisie tussen die broers al hoe meer intens.", "start_date": "2026-07-29T15:30:00+00:00", "title": "Die Broer Toer"}, {"desc": "'S12/E86'. Riaan wil seker maak sy ma word nie ingeloop nie. Mike en Frankie se prioriteite verskil, terwyl Lee-Ann vir Rhafiek aanvat oor Zahra.", "start_date": "2026-07-29T16:00:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S4/E175'. Zelda deel slegte nuus met Frans. Die geveg vir Theresa se trouplanne duur voort.", "start_date": "2026-07-29T16:30:00+00:00", "title": "Diepe Waters"}, {"desc": "'S17/E121'. Daaglikse nuushooftrekke, sporthoogtepunte en weervooruitskouing in Afrikaans.", "start_date": "2026-07-29T17:00:00+00:00", "title": "eNuus"}, {"desc": "'S16/E43'. Frieda konfronteer 'n dokter in die gang en Henry sien dit. Tracy is opgewonde om saam met 'n moontlike nuwe vennoot te werk, en Petro dink Joe skeep haar af.", "start_date": "2026-07-29T17:30:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S1/E3'. Die deelnemende voertuie moet volgens die tema versier word, als steeds binne die streng begroting. Gaan die spanne die haas onmoontlike regkry?", "start_date": "2026-07-29T18:00:00+00:00", "title": "Klippe Kou"}, {"desc": "'S13/E3'. Die hoeveelheid mense onder 50 wat met kanker gediagnoseer word het drasties toegeneem die laaste twee dekades. Ons gesels met kenners oor oorsake en voorkoming.", "start_date": "2026-07-29T19:00:00+00:00", "title": "Prontuit"}, {"desc": "'S3/E2'. Die reis na die kryt skop af wanneer di\u00e9 jaar se twintig boere bekendgestel word. Vir die eerste keer word die afrigters ook in hul eie uitdaging getoets.", "start_date": "2026-07-29T19:30:00+00:00", "title": "Moer 'n Boer"}, {"desc": "'S8/E2'. Erns reis na Pu Luong, 'n minder bekende bestemming in Vi\u00ebtnam. Saam met twee gidse verken hy die omgewing, besoek 'n weggesteekte waterval en stap na 'n ouw\u00eareldse dorpie waar hy hand bysit in die kombuis.", "start_date": "2026-07-29T20:00:00+00:00", "title": "Elders"}, {"desc": "'S4/E175'. Zelda deel slegte nuus met Frans. Die geveg vir Theresa se trouplanne duur voort.", "start_date": "2026-07-29T20:30:00+00:00", "title": "Diepe Waters"}, {"desc": "'S12/E86'. Riaan wil seker maak sy ma word nie ingeloop nie. Mike en Frankie se prioriteite verskil, terwyl Lee-Ann vir Rhafiek aanvat oor Zahra.", "start_date": "2026-07-29T21:00:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S16/E43'. Frieda konfronteer 'n dokter in die gang en Henry sien dit. Tracy is opgewonde om saam met 'n moontlike nuwe vennoot te werk, en Petro dink Joe skeep haar af.", "start_date": "2026-07-29T21:30:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S16/E43'. Frieda konfronteer 'n dokter in die gang en Henry sien dit. Tracy is opgewonde om saam met 'n moontlike nuwe vennoot te werk, en Petro dink Joe skeep haar af.", "start_date": "2026-07-29T21:34:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S5/E4 of 13'. Die Concordia-span het hulp van Lottoland ontvang en moet hard werk om die projekte te voltooi. Die sperdatum is hier en Leah sien wat die span vermag het.", "start_date": "2026-07-29T21:59:00+00:00", "title": "Lottoland Help 'n Dorp"}, {"desc": "'S5/E4'. 'n Tegniese bergroete stel Andr\u00e9 en sy span se vaardighede op die proef. N\u00e1 die spanning van die roete wag 'n ontspanne aand by 'n lodge met goeie kos en nog beter stories.", "start_date": "2026-07-29T22:30:00+00:00", "title": "4x4 Met Andr\u00e9"}, {"desc": "'S3/E2'. Die reis na die kryt skop af wanneer di\u00e9 jaar se twintig boere bekendgestel word. Vir die eerste keer word die afrigters ook in hul eie uitdaging getoets.", "start_date": "2026-07-29T22:58:00+00:00", "title": "Moer 'n Boer"}, {"desc": "'S14/E4'. Hannes kuier op die plaas in die Vrystaat by voormalige Springbok, Bismarck du Plessis.", "start_date": "2026-07-29T23:30:00+00:00", "title": "Hannes Aan Huis"}, {"desc": "'S11/E2'. Ons vra of die strafregstelsels gebreek is, hou 'n debat oor onteiening, en neem Meksikaanse dwelmkartelle in Suid-Afrika onder die loep.", "start_date": "2026-07-30T00:00:00+00:00", "title": "In Gesprek"}, {"desc": "'S2/E4'. N\u00e1 die Baviaanskloof sit die broers hul reis deur die Oos-Kaap voort. Soos die kilometers verbyrol, duik nuwe uitdagings op en raak die kompetisie tussen die broers al hoe meer intens.", "start_date": "2026-07-30T01:00:00+00:00", "title": "Die Broer Toer"}, {"desc": "'S1/E4'. In Thailand leer ons meer oor die 'Sea Gypsies'. By Krabi verken ons 'n klein eiland met 'n SUP. Ons kuier by Cape Nature se De Hoop reservaat en ons kyk hoe word polistireen weer herwin.", "start_date": "2026-07-30T01:31:00+00:00", "title": "Hey Skipper"}, {"desc": "'S28/E17'. Hannes kuier by die voormalige politikus Nick Koornhof. Ons besoek die Nieuwe Republiek Museum, proe ekstra spesiale koffie en kuier op 'n plaas met volop miniatuurperde en klassieke karre.", "start_date": "2026-07-30T02:01:00+00:00", "title": "Kw\u00eala"}, {"desc": "'S1/E2'. Musiekvideo's vir elke smaak.", "start_date": "2026-07-30T03:00:00+00:00", "title": "Musiekvideo's"}, {"desc": "'S11/E232'. Bly ingelig oor landbou, van nuus en markte tot kenners se insigte en oplossings vir die boer en verbruiker.", "start_date": "2026-07-30T03:29:00+00:00", "title": "GROOTplaas"}, {"desc": "'S7/E104'. Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosa\u00efek gemeente. Ivor Swartz praat oor woorde wat loof.", "start_date": "2026-07-30T03:50:00+00:00", "title": "Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis"}, {"desc": "'S11/E234'. Aktualiteit, nuus, verkeer, weer en lekker Afrikaanse musiek is alles op die spyskaart, saam met #DieGrootOntbyt-span.", "start_date": "2026-07-30T04:00:00+00:00", "title": "Die GROOT Ontbyt"}, {"desc": "'S7/E104'. Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosa\u00efek gemeente. Ivor Swartz praat oor woorde wat loof.", "start_date": "2026-07-30T06:00:00+00:00", "title": "Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis"}, {"desc": "'S1/E154'. Doh is 'n slim en verantwoordelike haas wat klavier speel. Die meerkat, Ray, is 'n stoute en impulsiewe kitaarspeler. En Mi is 'n nuuskierige apie wat die dromme speel en baie vrae vra.", "start_date": "2026-07-30T06:15:00+00:00", "title": "Doh Ray Mi"}, {"desc": "'S16/E43'. Frieda konfronteer 'n dokter in die gang en Henry sien dit. Tracy is opgewonde om saam met 'n moontlike nuwe vennoot te werk, en Petro dink Joe skeep haar af.", "start_date": "2026-07-30T06:30:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S12/E86'. Riaan wil seker maak sy ma word nie ingeloop nie. Mike en Frankie se prioriteite verskil, terwyl Lee-Ann vir Rhafiek aanvat oor Zahra.", "start_date": "2026-07-30T07:00:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S4/E175'. Zelda deel slegte nuus met Frans. Die geveg vir Theresa se trouplanne duur voort.", "start_date": "2026-07-30T07:30:00+00:00", "title": "Diepe Waters"}, {"desc": "'S1/E3'. Die deelnemende voertuie moet volgens die tema versier word, als steeds binne die streng begroting. Gaan die spanne die haas onmoontlike regkry?", "start_date": "2026-07-30T08:00:00+00:00", "title": "Klippe Kou"}, {"desc": "'S5/E4'. Die Concordia-span het hulp van Lottoland ontvang en moet hard werk om die projekte te voltooi. Die sperdatum is hier en Leah sien wat die span vermag het.", "start_date": "2026-07-30T09:00:00+00:00", "title": "Lottoland Help 'n Dorp"}, {"desc": "'S2/E4'. N\u00e1 die Baviaanskloof sit die broers hul reis deur die Oos-Kaap voort. Soos die kilometers verbyrol, duik nuwe uitdagings op en raak die kompetisie tussen die broers al hoe meer intens.", "start_date": "2026-07-30T09:30:00+00:00", "title": "Die Broer Toer"}, {"desc": "'S5/E4'. 'n Tegniese bergroete stel Andr\u00e9 en sy span se vaardighede op die proef. N\u00e1 die spanning van die roete wag 'n ontspanne aand by 'n lodge met goeie kos en nog beter stories.", "start_date": "2026-07-30T10:00:00+00:00", "title": "4x4 Met Andr\u00e9"}, {"desc": "'S8/E2'. Erns reis na Pu Luong, 'n minder bekende bestemming in Vi\u00ebtnam. Saam met twee gidse verken hy die omgewing, besoek 'n weggesteekte waterval en stap na 'n ouw\u00eareldse dorpie waar hy hand bysit in die kombuis.", "start_date": "2026-07-30T10:30:00+00:00", "title": "Elders"}, {"desc": "'S13/E17'. ontbytSAKE, aangebied deur Dawie Roodt, Charlene Lackay, Leon Gropp, Corli Prinsloo en Ceylonia Bekker is 'n leefstylprogram met SAKEfokusse, kos-idees, bekende gaste, ekonomiese, landbou- en algemene nuus en weer.", "start_date": "2026-07-30T11:00:00+00:00", "title": "ontbytSAKE"}, {"desc": "'S11/E9'. Hierdie week deel Gertjie Odendaal, Mel die Storieverteller en Johan Nel stories vol humor en hart, met musiek saam met Schalk Joubert en musikante.", "start_date": "2026-07-30T12:30:00+00:00", "title": "OppieStoep"}, {"desc": "'S13/E3'. Die hoeveelheid mense onder 50 wat met kanker gediagnoseer word het drasties toegeneem die laaste twee dekades. Ons gesels met kenners oor oorsake en voorkoming.", "start_date": "2026-07-30T13:00:00+00:00", "title": "Prontuit"}, {"desc": "'S17/E4'. Die sterre skitter by kykNET se jaarlikse PR-shoot. Ons maak 'n draai by 'n vertoning van die Drakensberg Seunskoor en Hannah Grobler gesels oor haar terugkeer na die kassie.", "start_date": "2026-07-30T13:30:00+00:00", "title": "Bravo!"}, {"desc": "'S8/E2'. Erns reis na Pu Luong, 'n minder bekende bestemming in Vi\u00ebtnam. Saam met twee gidse verken hy die omgewing, besoek 'n weggesteekte waterval en stap na 'n ouw\u00eareldse dorpie waar hy hand bysit in die kombuis.", "start_date": "2026-07-30T14:00:00+00:00", "title": "Elders"}, {"desc": "'S28/E17'. Hannes kuier by die voormalige politikus Nick Koornhof. Ons besoek die Nieuwe Republiek Museum, proe ekstra spesiale koffie en kuier op 'n plaas met volop miniatuurperde en klassieke karre.", "start_date": "2026-07-30T14:30:00+00:00", "title": "Kw\u00eala"}, {"desc": "'S1/E4'. In Thailand leer ons meer oor die 'Sea Gypsies'. By Krabi verken ons 'n klein eiland met 'n SUP. Ons kuier by Cape Nature se De Hoop reservaat en ons kyk hoe word polistireen weer herwin.", "start_date": "2026-07-30T15:30:00+00:00", "title": "Hey Skipper"}, {"desc": "'S12/E87'. Kate stamp koppe met Riaan. Gary neem 'n groot besluit en Justin gee vir Frankie nuwe perspektief.", "start_date": "2026-07-30T16:00:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S4/E176'. Zelda bly bekommerd oor Cloete. Sanet steek Juvan in die rug. Almal kom bymekaar om Nina en Karla se finaal te kyk.", "start_date": "2026-07-30T16:30:00+00:00", "title": "Diepe Waters"}, {"desc": "'S17/E122'. Daaglikse nuushooftrekke, sporthoogtepunte en weervooruitskouing in Afrikaans.", "start_date": "2026-07-30T17:00:00+00:00", "title": "eNuus"}, {"desc": "'S16/E44'. Petro voel gefrustreerd oor haar verhouding met Joe. Louis help vir Tracy met Tonik. Ella, Johan en Henry onderskat 'n infeksieprobleem wat dreig om handuit te ruk.", "start_date": "2026-07-30T17:30:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S18/E3'. Reandi val weer in die pad om die 10 boere se briewe af te lewer. Binne 48 uur moet die vyf boere met die meeste briewe 10 pasmaats kies om in die Kaap te ontmoet.", "start_date": "2026-07-30T18:00:00+00:00", "title": "Boer Soek 'n Vrou"}, {"desc": "'S17/E5'. Bobby van Jaarsveld en Brendon Peper gesels oor hul nuwe duet. Ons klop aan by Frank Rautenbach. En Barto deel groot nuus!", "start_date": "2026-07-30T19:00:00+00:00", "title": "Bravo!"}, {"desc": "'S1/E5'. Marco word tot breekpunt gedruk soos siekte toeslaan. Eben offer sy kreatiewe drome op om te oorleef. Tariq sukkel met Katinka terwyl sy gesondheid verswak, en Bernard veg om weer met sy seuns te verbind.", "start_date": "2026-07-30T19:30:00+00:00", "title": "Beter As Gister"}, {"desc": "'S4/E176'. Zelda bly bekommerd oor Cloete. Sanet steek Juvan in die rug. Almal kom bymekaar om Nina en Karla se finaal te kyk.", "start_date": "2026-07-30T20:30:00+00:00", "title": "Diepe Waters"}, {"desc": "'S12/E87'. Kate stamp koppe met Riaan. Gary neem 'n groot besluit en Justin gee vir Frankie nuwe perspektief.", "start_date": "2026-07-30T21:00:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S16/E44'. Petro voel gefrustreerd oor haar verhouding met Joe. Louis help vir Tracy met Tonik. Ella, Johan en Henry onderskat 'n infeksieprobleem wat dreig om handuit te ruk.", "start_date": "2026-07-30T21:30:00+00:00", "title": "Binnelanders"}], "offset": "+00:00", "timezone": "UTC", "error_code": -1, "start_date": "2026-07-29", "icon": "https://epg.pw/media/images/epg/2025/08/15/20250815040220045555_22.png"}