{"end_date": "2026-08-11", "name": "KykNET HD", "info_url": "https://epg.pw/channels/451038/20260804.html", "country": "South Africa", "description": null, "error_message": "", "provider": "", "source_url": "https://epg.pw/api/epg.json?channel_id=451038&date=20260804&timezone=None", "epg_list": [{"desc": "'S11/E49'. 'n Saamgestelde program wat die week se hoogtepunte van Die Groot Ontbyt bevat.", "start_date": "2026-08-10T00:30:00+00:00", "title": "Ontbyt Grotes"}, {"desc": "'S11/E3'. Ons besoek die Mangaung-metro in aanloop tot die plaaslike verkiesing, en ons vra wat is die teenvoeter vir politieke populisme.", "start_date": "2026-08-10T00:59:00+00:00", "title": "In Gesprek"}, {"desc": "'S1/E6'. Marco oorweeg 'n vasektomie soos spanning tuis toeneem. Eben se sitkom ontketen 'n toesigkrisis. Tariq spoor Katinka se pa op, en Bernard hoor hy mag nooit weer intiem wees nie.", "start_date": "2026-08-10T01:59:00+00:00", "title": "Beter As Gister"}, {"desc": "'S1/E2'. Musiekvideo's vir elke smaak.", "start_date": "2026-08-10T02:59:00+00:00", "title": "Musiekvideo's"}, {"desc": "'S11/E239'. Bly ingelig oor landbou, van nuus en markte tot kenners se insigte en oplossings vir die boer en verbruiker.", "start_date": "2026-08-10T03:29:00+00:00", "title": "GROOTplaas"}, {"desc": "'S7/E113'. Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosa\u00efek gemeente. Vyande van die hart: As ek begeer word - het ek waarde. Miskien is jou dors nie die probleem nie - saam met Tarine de Ridder.", "start_date": "2026-08-10T03:49:00+00:00", "title": "Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis"}, {"desc": "'S11/E241'. Aktualiteit, nuus, verkeer, weer en lekker Afrikaanse musiek is alles op die spyskaart, saam met #DieGrootOntbyt-span.", "start_date": "2026-08-10T04:00:00+00:00", "title": "Die GROOT Ontbyt"}, {"desc": "'S7/E113'. Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosa\u00efek gemeente. Vyande van die hart: As ek begeer word - het ek waarde. Miskien is jou dors nie die probleem nie - saam met Tarine de Ridder.", "start_date": "2026-08-10T06:01:00+00:00", "title": "Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis"}, {"desc": "'S1/E161'. Doh is 'n slim en verantwoordelike haas wat klavier speel. Die meerkat, Ray, is 'n stoute en impulsiewe kitaarspeler. En Mi is 'n nuuskierige apie wat die dromme speel en baie vrae vra.", "start_date": "2026-08-10T06:14:00+00:00", "title": "Doh Ray Mi"}, {"desc": "'S16/E50'. Tracy en Tertius bereik 'n vreedsame balans in hul mede-ouerskapverhouding. Thalia is ontsteld omdat Dewald in iemand anders belangstel, en Refentse tree in Doepa op.", "start_date": "2026-08-10T06:28:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S12/E93'. Frankie en Mike se verhouding ontspoor verder, en Brendan sien die vonke tussen Zahra en Fabian spat. Kate se geheim plaas haar al hoe meer in 'n moeilike posisie.", "start_date": "2026-08-10T07:00:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S28/E19'. Ons bekyk 'n versameling van karretjies. Dan besoek ons 'n hawe vir groot katte, ontmoet 'n fotografie-gids, kuier by radio-man en plateversamelaar Wessel Germeshuizen, en Matilda Pieters deel haar storie.", "start_date": "2026-08-10T07:30:00+00:00", "title": "Kw\u00eala"}, {"desc": "'S18/E4'. Van reg oor die land kom die pasmaats vir 'n kort maar kragtige kennismaking met die boer van hul keuse. Elkeen kry presies vyf minute om met hul boer te gesels, daarna word vyf gekies.", "start_date": "2026-08-10T08:31:00+00:00", "title": "Boer Soek 'n Vrou"}, {"desc": "'S28/E19 - Kirkwood Wildsfees'. Die Kirkwood Wildsfees is die trots van die Oos-Kaap en 'n jaarlikse hoogtepunt in die streek. Lundi Khoisan en Fi\u00ebsta kom kuier saam in die pragtige Sondagsriviervallei.", "start_date": "2026-08-10T09:29:00+00:00", "title": "Fi\u00ebsta"}, {"desc": "'S4/E6'. Vanaf die natuurlike warmbron by Riemvasmaak, besoek die span 'n unieke koffiewinkel en ry deur die Perdepoort 4x4 roete oor kliphindernisse. Die versamelvo\u00ebls se reuse neste be\u00efndruk ook.", "start_date": "2026-08-10T10:00:00+00:00", "title": "Safari Roetes"}, {"desc": "'S1/E6'. Ons kuier op die Khao Sok varswatermeer met longboats en slaap in drywende hout chalets. Ons besoek Cape Nature se Dyer Eiland en ons kyk hoe word rommel in Durban uit 'n rivier gehaal.", "start_date": "2026-08-10T10:30:00+00:00", "title": "Hey Skipper"}, {"desc": "'S16/E5'. Vanaf die Kaap besoek ons die Piekenierskloof area en braai heerlik steaks met buchu saam met die plaaslike inwoners. Ons wys jou ook hoe om 'n strooiwyn-malvapoeding aanmekaar te slaan.", "start_date": "2026-08-10T11:02:00+00:00", "title": "Jan Braai Vir Erfenis"}, {"desc": "'S1/E4'. Die tyd stap aan en van die spanne is agter. Gaan al vier spanne dit maak? Ons ontmoet 'n baie spesiale paartjie, al die pad van Bethulie.", "start_date": "2026-08-10T11:31:00+00:00", "title": "Klippe Kou"}, {"desc": "'S2/E6'. Soos die toer deur die Karoo voortgaan, reis die broers na Graaff-Reinet vir 'n Markdag-uitdaging. Met trots en spogregte op die spel, raak die kompetisie gou al hoe warmer.", "start_date": "2026-08-10T12:30:00+00:00", "title": "Die Broer Toer"}, {"desc": "'S1/E17'. Stella spook om die Wendy-debakel op te los terwyl haar professionele en persoonlike verhoudings daaronder ly. Tywave gee vir Ryan gryshare, en Theo ontvang 'n vreemde pakkie.", "start_date": "2026-08-10T13:04:00+00:00", "title": "Die Toring"}, {"desc": "'S11/E11'. Hierdie week deel GP van den Heever, Sjef Marinda Engelbrecht en Nico Nel stories vol humor en hart, met musiek saam met Schalk Joubert en musikante.", "start_date": "2026-08-10T13:36:00+00:00", "title": "OppieStoep"}, {"desc": "'S5/E5'. In Middelburg in die Oos-Kaap wil 'n span inwoners die gewone buitengewoon maak. Met 'n hupstoot van Lottoland begin die span hard werk aan verskeie projekte.", "start_date": "2026-08-10T14:05:00+00:00", "title": "Lottoland Help 'n Dorp"}, {"desc": "'S28/E19'. Ons bekyk 'n versameling van karretjies. Dan besoek ons 'n hawe vir groot katte, ontmoet 'n fotografie-gids, kuier by radio-man en plateversamelaar Wessel Germeshuizen, en Matilda Pieters deel haar storie.", "start_date": "2026-08-10T14:34:00+00:00", "title": "Kw\u00eala"}, {"desc": "'S5/E6'. Die ruwe terrein van Damaraland bring nuwe uitdagings. 'n Pap wiel sorg vir drama, maar die span wys dat samewerking die sleutel tot sukses is.", "start_date": "2026-08-10T15:31:00+00:00", "title": "4x4 Met Andr\u00e9"}, {"desc": "'S12/E94'. Lendre woon Bybelstudie by saam met Kate. Amanda vra dat Frankie haar trots moet sluk en Angie het 'n nuwe blyplek gekry.", "start_date": "2026-08-10T16:01:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S4/E181'. Theresa kry 'n skokkende geskenk. Karla en Nina se vriendskap word bedreig. Zelda dink Frans is veilig, maar iemand hou hom dop.", "start_date": "2026-08-10T16:29:00+00:00", "title": "Diepe Waters"}, {"desc": "'S17/E133'. Daaglikse nuushooftrekke, sporthoogtepunte en weervooruitskouing in Afrikaans.", "start_date": "2026-08-10T17:00:00+00:00", "title": "eNuus"}, {"desc": "'S16/E51'. 'n Voorheen gelukkige verhouding tussen twee kollegas l\u00ea aan skerwe n\u00e1 verraad. Thalia steek haar neus in ander se sake en dinge in Tracy se persoonlike lewe begin geleidelik verbeter.", "start_date": "2026-08-10T17:31:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S11/E4'. Lt.genl. Jan Scheepers, Limpopo se nuwe polisiehoof, is in die altejee. Ons bespreek nuwe meningspeilings en vra of munisipale krisisse aan die toeneem is.", "start_date": "2026-08-10T18:03:00+00:00", "title": "In Gesprek"}, {"desc": "'S1/E18'. Stella sukkel om die waarheid oor Wendy te aanvaar. Charlie vra Ezra na 'n gesiene geleentheid. Theo probeer weer vriende wees met Stella.", "start_date": "2026-08-10T18:58:00+00:00", "title": "Die Toring"}, {"desc": "'S1/E4'. Die tyd stap aan en van die spanne is agter. Gaan al vier spanne dit maak? Ons ontmoet 'n baie spesiale paartjie, al die pad van Bethulie.", "start_date": "2026-08-10T19:30:00+00:00", "title": "Klippe Kou"}, {"desc": "'S4/E181'. Theresa kry 'n skokkende geskenk. Karla en Nina se vriendskap word bedreig. Zelda dink Frans is veilig, maar iemand hou hom dop.", "start_date": "2026-08-10T20:29:00+00:00", "title": "Diepe Waters"}, {"desc": "'S12/E94'. Lendre woon Bybelstudie by saam met Kate. Amanda vra dat Frankie haar trots moet sluk en Angie het 'n nuwe blyplek gekry.", "start_date": "2026-08-10T21:00:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S16/E51'. 'n Voorheen gelukkige verhouding tussen twee kollegas l\u00ea aan skerwe n\u00e1 verraad. Thalia steek haar neus in ander se sake en dinge in Tracy se persoonlike lewe begin geleidelik verbeter.", "start_date": "2026-08-10T21:30:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S18/E4'. Van reg oor die land kom die pasmaats vir 'n kort maar kragtige kennismaking met die boer van hul keuse. Elkeen kry presies vyf minute om met hul boer te gesels, daarna word vyf gekies.", "start_date": "2026-08-10T22:00:00+00:00", "title": "Boer Soek 'n Vrou"}, {"desc": "'S28/E19'. Ons bekyk 'n versameling van karretjies. Dan besoek ons 'n hawe vir groot katte, ontmoet 'n fotografie-gids, kuier by radio-man en plateversamelaar Wessel Germeshuizen, en Matilda Pieters deel haar storie.", "start_date": "2026-08-10T23:00:00+00:00", "title": "Kw\u00eala"}, {"desc": "'S1/E6'. Marco oorweeg 'n vasektomie soos spanning tuis toeneem. Eben se sitkom ontketen 'n toesigkrisis. Tariq spoor Katinka se pa op, en Bernard hoor hy mag nooit weer intiem wees nie.", "start_date": "2026-08-11T00:01:00+00:00", "title": "Beter As Gister"}, {"desc": "'S11/E4'. Lt.genl. Jan Scheepers, Limpopo se nuwe polisiehoof, is in die altejee. Ons bespreek nuwe meningspeilings en vra of munisipale krisisse aan die toeneem is.", "start_date": "2026-08-11T00:58:00+00:00", "title": "In Gesprek"}, {"desc": "'S13/E4'. Volgens Old Mutual het 57% van Suid-Afrikaners in 2026 meer as een werk. Di\u00e9 tendens het met ekonomiese druk te doen, maar soms gaan dit ook oor werksbevrediging.", "start_date": "2026-08-11T02:00:00+00:00", "title": "Prontuit"}, {"desc": "'S2/E6'. Soos die toer deur die Karoo voortgaan, reis die broers na Graaff-Reinet vir 'n Markdag-uitdaging. Met trots en spogregte op die spel, raak die kompetisie gou al hoe warmer.", "start_date": "2026-08-11T02:30:00+00:00", "title": "Die Broer Toer"}, {"desc": "'S1/E2'. Musiekvideo's vir elke smaak.", "start_date": "2026-08-11T02:59:00+00:00", "title": "Musiekvideo's"}, {"desc": "'S11/E240'. Bly ingelig oor landbou, van nuus en markte tot kenners se insigte en oplossings vir die boer en verbruiker.", "start_date": "2026-08-11T03:29:00+00:00", "title": "GROOTplaas"}, {"desc": "'S7/E114'. Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosa\u00efek gemeente. Vyande van die hart: As ek begeer word - het ek waarde. Ten volle geken en steeds geliefd. Saam met Tarine de Ridder.", "start_date": "2026-08-11T03:49:00+00:00", "title": "Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis"}, {"desc": "'S11/E242'. Aktualiteit, nuus, verkeer, weer en lekker Afrikaanse musiek is alles op die spyskaart, saam met #DieGrootOntbyt-span.", "start_date": "2026-08-11T04:00:00+00:00", "title": "Die GROOT Ontbyt"}, {"desc": "'S7/E114'. Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosa\u00efek gemeente. Vyande van die hart: As ek begeer word - het ek waarde. Ten volle geken en steeds geliefd. Saam met Tarine de Ridder.", "start_date": "2026-08-11T06:00:00+00:00", "title": "Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis"}, {"desc": "'S1/E162'. Doh is 'n slim en verantwoordelike haas wat klavier speel. Die meerkat, Ray, is 'n stoute en impulsiewe kitaarspeler. En Mi is 'n nuuskierige apie wat die dromme speel en baie vrae vra.", "start_date": "2026-08-11T06:14:00+00:00", "title": "Doh Ray Mi"}, {"desc": "'S16/E51'. 'n Voorheen gelukkige verhouding tussen twee kollegas l\u00ea aan skerwe n\u00e1 verraad. Thalia steek haar neus in ander se sake en dinge in Tracy se persoonlike lewe begin geleidelik verbeter.", "start_date": "2026-08-11T06:30:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S12/E94'. Lendre woon Bybelstudie by saam met Kate. Amanda vra dat Frankie haar trots moet sluk en Angie het 'n nuwe blyplek gekry.", "start_date": "2026-08-11T06:58:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S4/E181'. Theresa kry 'n skokkende geskenk. Karla en Nina se vriendskap word bedreig. Zelda dink Frans is veilig, maar iemand hou hom dop.", "start_date": "2026-08-11T07:25:00+00:00", "title": "Diepe Waters"}, {"desc": "'S16/E5'. Vanaf die Kaap besoek ons die Piekenierskloof area en braai heerlik steaks met buchu saam met die plaaslike inwoners. Ons wys jou ook hoe om 'n strooiwyn-malvapoeding aanmekaar te slaan.", "start_date": "2026-08-11T07:54:00+00:00", "title": "Jan Braai Vir Erfenis"}, {"desc": "'S17/E6'. Ons kuier by drie formidabele vrou vir Vrouedag: Nicola Hanekom, Vanes-Mari du Toit en Marle\u00e9 van der Merwe.", "start_date": "2026-08-11T08:23:00+00:00", "title": "Bravo!"}, {"desc": "'S5/E6'. Die ruwe terrein van Damaraland bring nuwe uitdagings. 'n Pap wiel sorg vir drama, maar die span wys dat samewerking die sleutel tot sukses is.", "start_date": "2026-08-11T08:51:00+00:00", "title": "4x4 Met Andr\u00e9"}, {"desc": "'S5/E5'. In Middelburg in die Oos-Kaap wil 'n span inwoners die gewone buitengewoon maak. Met 'n hupstoot van Lottoland begin die span hard werk aan verskeie projekte.", "start_date": "2026-08-11T09:19:00+00:00", "title": "Lottoland Help 'n Dorp"}, {"desc": "'S14/E5'. Hannes kuier by die eerste vroulike hoof van gesondheid in die Wes-Kaap, Dr Beth Engelbrecht.", "start_date": "2026-08-11T09:49:00+00:00", "title": "Hannes Aan Huis"}, {"desc": "'S1/E18'. Stella sukkel om die waarheid oor Wendy te aanvaar. Charlie vra Ezra na 'n gesiene geleentheid. Theo probeer weer vriende wees met Stella.", "start_date": "2026-08-11T10:19:00+00:00", "title": "Die Toring"}, {"desc": "'S13/E19'. ontbytSAKE, aangebied deur Dawie Roodt, Charlene Lackay, Leon Gropp, Corli Prinsloo en Ceylonia Bekker is 'n leefstylprogram met SAKEfokusse, kos-idees, bekende gaste, ekonomiese, landbou- en algemene nuus en weer.", "start_date": "2026-08-11T10:50:00+00:00", "title": "ontbytSAKE"}, {"desc": "'S11/E49'. 'n Saamgestelde program wat die week se hoogtepunte van Die Groot Ontbyt bevat.", "start_date": "2026-08-11T12:22:00+00:00", "title": "Ontbyt Grotes"}, {"desc": "'S18/E4'. Van reg oor die land kom die pasmaats vir 'n kort maar kragtige kennismaking met die boer van hul keuse. Elkeen kry presies vyf minute om met hul boer te gesels, daarna word vyf gekies.", "start_date": "2026-08-11T12:52:00+00:00", "title": "Boer Soek 'n Vrou"}, {"desc": "'S2/E6'. Soos die toer deur die Karoo voortgaan, reis die broers na Graaff-Reinet vir 'n Markdag-uitdaging. Met trots en spogregte op die spel, raak die kompetisie gou al hoe warmer.", "start_date": "2026-08-11T13:55:00+00:00", "title": "Die Broer Toer"}, {"desc": "'S4/E6'. Vanaf die natuurlike warmbron by Riemvasmaak, besoek die span 'n unieke koffiewinkel en ry deur die Perdepoort 4x4 roete oor kliphindernisse. Die versamelvo\u00ebls se reuse neste be\u00efndruk ook.", "start_date": "2026-08-11T14:26:00+00:00", "title": "Safari Roetes"}, {"desc": "'S8/E4'. Erns klim Fansipan, die hoogste berg in Vi\u00ebtnam. Dit is 'n epiese tog van byna twee dae met verbysterende uitsigte en samesyn in 'n berghut. Die hoogte toets egter sy longe en stamina. Gaan hy die toppunt bereik?", "start_date": "2026-08-11T14:55:00+00:00", "title": "Elders"}, {"desc": "'S28/E19 - Kirkwood Wildsfees'. Die Kirkwood Wildsfees is die trots van die Oos-Kaap en 'n jaarlikse hoogtepunt in die streek. Lundi Khoisan en Fi\u00ebsta kom kuier saam in die pragtige Sondagsriviervallei.", "start_date": "2026-08-11T15:25:00+00:00", "title": "Fi\u00ebsta"}, {"desc": "'S12/E95'. Riaan word deur Lendre getoets, terwyl Zahra haar verhouding met Fabian 'n stap verder wil vat. Frankie en Justin neem 'n groot besluit.", "start_date": "2026-08-11T15:58:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S4/E182'. Cloete maak 'n plan om meer tyd saam met Frans te spandeer. Karla neem 'n impulsiewe besluit wat Pam ontstel.", "start_date": "2026-08-11T16:29:00+00:00", "title": "Diepe Waters"}, {"desc": "'S17/E134'. Daaglikse nuushooftrekke, sporthoogtepunte en weervooruitskouing in Afrikaans.", "start_date": "2026-08-11T17:00:00+00:00", "title": "eNuus"}, {"desc": "'S16/E52'. Ella rig 'n byna onmoontlike versoek aan Johan. Tracy sukkel om die egskeidingsooreenkoms te teken en Bonnie verklap Thalia se geheim aan Petro.", "start_date": "2026-08-11T17:31:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S1/E7'. Jessica hanteer die nagevolge van die soen, en Eben bots met Sally en Richard oor Lilly. Tariq soek Katinka se pa, en Bernard klou aan beheer terwyl sy gesin van hom wegdryf.", "start_date": "2026-08-11T18:02:00+00:00", "title": "Beter As Gister"}, {"desc": "'S14/E6'. Hannes geniet 'n heerlike kuier saam met akteur Deon Lotz.", "start_date": "2026-08-11T19:04:00+00:00", "title": "Hannes Aan Huis"}, {"desc": "'S5/E6'. Middelburg in die Oos-Kaap is bedrywig soos wat die span werk om die sperdatum te haal. Leah keer terug om te sien hoe Lottoland se hulp die dorp verfraai het.", "start_date": "2026-08-11T19:35:00+00:00", "title": "Lottoland Help 'n Dorp"}, {"desc": "'S3/E4 - Boer Soek 'n Naam'. Die nuwe seisoen se boere word met hul nuwe vegtername gedoop, maar hierdie jaar werk dinge 'n bietjie anders.", "start_date": "2026-08-11T20:03:00+00:00", "title": "Moer 'n Boer"}, {"desc": "'S4/E182'. Cloete maak 'n plan om meer tyd saam met Frans te spandeer. Karla neem 'n impulsiewe besluit wat Pam ontstel.", "start_date": "2026-08-11T20:34:00+00:00", "title": "Diepe Waters"}, {"desc": "'S12/E95'. Riaan word deur Lendre getoets, terwyl Zahra haar verhouding met Fabian 'n stap verder wil vat. Frankie en Justin neem 'n groot besluit.", "start_date": "2026-08-11T21:00:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S16/E52'. Ella rig 'n byna onmoontlike versoek aan Johan. Tracy sukkel om die egskeidingsooreenkoms te teken en Bonnie verklap Thalia se geheim aan Petro.", "start_date": "2026-08-11T21:30:00+00:00", "title": "Binnelanders"}], "offset": "+00:00", "timezone": "UTC", "error_code": -1, "start_date": "2026-08-10", "icon": "https://epg.pw/media/images/epg/2025/08/15/20250815040220045555_22.png"}