{"end_date": "2026-08-07", "name": "KykNET HD", "info_url": "https://epg.pw/channels/451038/20260805.html", "country": "South Africa", "description": null, "error_message": "", "provider": "", "source_url": "https://epg.pw/api/epg.json?channel_id=451038&date=20260805&timezone=None", "epg_list": [{"desc": "'S17/E6'. Ons kuier by drie formidabele vrou vir Vrouedag: Nicola Hanekom, Vanes-Mari du Toit en Marle\u00e9 van der Merwe.", "start_date": "2026-08-06T19:00:00+00:00", "title": "Bravo!"}, {"desc": "'S1/E6'. Marco oorweeg 'n vasektomie soos spanning tuis toeneem. Eben se sitkom ontketen 'n toesigkrisis. Tariq spoor Katinka se pa op, en Bernard hoor hy mag nooit weer intiem wees nie.", "start_date": "2026-08-06T19:30:00+00:00", "title": "Beter As Gister"}, {"desc": "'S4/E180'. Dit is Nella en Abel se begrafnis, maar Corrie en Zelda is steeds krapperig. Jacques weerhou Theresa van belangrike trouplanne. Balbo weeg Karla en Nina teen mekaar op.", "start_date": "2026-08-06T20:30:00+00:00", "title": "Diepe Waters"}, {"desc": "'S12/E92'. Justin en Amanda probeer die vrede tussen Frankie en Mike herstel. Kate konfronteer Lendre oor sy geskiedenis, terwyl Riaan daarop aandring dat sy hom uit die huis moet sit.", "start_date": "2026-08-06T21:00:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S16/E49'. Net toe dit lyk asof daar toenadering tussen Henry en Ella is, ontvang Joe skokkende nuus. Louis begin om marknavorsing oor Tonik te doen en Tracy sien rooi. Petro gee Joe se Refentse-kaartjie vir Dewald.", "start_date": "2026-08-06T21:30:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S1/E13'. Santie moedig Rika aan om terug te gaan na Dolf. Herman luister die gesprek af en maak sy eie afleidings.", "start_date": "2026-08-06T22:00:00+00:00", "title": "Konings"}, {"desc": "'S28/E18'. Ons kondig die Kw\u00eala Dorp van die Jaar-wenners aan. Dan hengel ons saam met Christiaan Pretorius, leer oor 'Waves for Change', ontmoet die kunstenaar Laurie Wiid en bekyk 'n grensoorlogversameling.", "start_date": "2026-08-06T23:00:00+00:00", "title": "Kw\u00eala"}, {"desc": "'S1/E4'. Die tyd stap aan en van die spanne is agter. Gaan al vier spanne dit maak? Ons ontmoet 'n baie spesiale paartjie, al die pad van Bethulie.", "start_date": "2026-08-07T00:00:00+00:00", "title": "Klippe Kou"}], "offset": "+00:00", "timezone": "UTC", "error_code": -1, "start_date": "2026-08-06", "icon": "https://epg.pw/media/images/epg/2025/08/15/20250815040220045555_22.png"}