{"end_date": "2026-08-07", "name": "KykNET HD", "info_url": "https://epg.pw/channels/451038/20260806.html", "country": "South Africa", "description": null, "error_message": "", "provider": "", "source_url": "https://epg.pw/api/epg.json?channel_id=451038&date=20260806&timezone=None", "epg_list": [{"desc": "'S17/E6'. Ons kuier by drie formidabele vrou vir Vrouedag: Nicola Hanekom, Vanes-Mari du Toit en Marle\u00e9 van der Merwe.", "start_date": "2026-08-06T19:00:00+00:00", "title": "Bravo!"}, {"desc": "'S1/E6'. Marco oorweeg 'n vasektomie soos spanning tuis toeneem. Eben se sitkom ontketen 'n toesigkrisis. Tariq spoor Katinka se pa op, en Bernard hoor hy mag nooit weer intiem wees nie.", "start_date": "2026-08-06T19:30:00+00:00", "title": "Beter As Gister"}, {"desc": "'S4/E180'. Dit is Nella en Abel se begrafnis, maar Corrie en Zelda is steeds krapperig. Jacques weerhou Theresa van belangrike trouplanne. Balbo weeg Karla en Nina teen mekaar op.", "start_date": "2026-08-06T20:30:00+00:00", "title": "Diepe Waters"}, {"desc": "'S12/E92'. Justin en Amanda probeer die vrede tussen Frankie en Mike herstel. Kate konfronteer Lendre oor sy geskiedenis, terwyl Riaan daarop aandring dat sy hom uit die huis moet sit.", "start_date": "2026-08-06T21:00:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S16/E49'. Net toe dit lyk asof daar toenadering tussen Henry en Ella is, ontvang Joe skokkende nuus. Louis begin om marknavorsing oor Tonik te doen en Tracy sien rooi. Petro gee Joe se Refentse-kaartjie vir Dewald.", "start_date": "2026-08-06T21:30:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S1/E13'. Santie moedig Rika aan om terug te gaan na Dolf. Herman luister die gesprek af en maak sy eie afleidings.", "start_date": "2026-08-06T22:00:00+00:00", "title": "Konings"}, {"desc": "'S28/E18'. Ons kondig die Kw\u00eala Dorp van die Jaar-wenners aan. Dan hengel ons saam met Christiaan Pretorius, leer oor 'Waves for Change', ontmoet die kunstenaar Laurie Wiid en bekyk 'n grensoorlogversameling.", "start_date": "2026-08-06T23:00:00+00:00", "title": "Kw\u00eala"}, {"desc": "'S1/E4'. Die tyd stap aan en van die spanne is agter. Gaan al vier spanne dit maak? Ons ontmoet 'n baie spesiale paartjie, al die pad van Bethulie.", "start_date": "2026-08-07T00:00:00+00:00", "title": "Klippe Kou"}, {"desc": "'S1/E6'. Marco oorweeg 'n vasektomie soos spanning tuis toeneem. Eben se sitkom ontketen 'n toesigkrisis. Tariq spoor Katinka se pa op, en Bernard hoor hy mag nooit weer intiem wees nie.", "start_date": "2026-08-07T01:00:00+00:00", "title": "Beter As Gister"}, {"desc": "'S2/E5'. In Cradock verruil die broers hul klassieke motors vir perde en trek die veld in vir 'n jagtog. Tussen die uitgestrekte landskappe en nuwe uitdagings, word hul vaardighede behoorlik op die proef gestel.", "start_date": "2026-08-07T02:00:00+00:00", "title": "Die Broer Toer"}, {"desc": "'S1/E2'. Musiekvideo's vir elke smaak.", "start_date": "2026-08-07T02:30:00+00:00", "title": "Musiekvideo's"}, {"desc": "'S11/E238'. Bly ingelig oor landbou, van nuus en markte tot kenners se insigte en oplossings vir die boer en verbruiker.", "start_date": "2026-08-07T03:30:00+00:00", "title": "GROOTplaas"}, {"desc": "'S7/E111'. Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosa\u00efek gemeente. Vyande van die hart: As ek genoeg het is ek veilig. Vandag vra Johan Heystek vir ons: Wat sien ek wanneer ek bekommerd raak?", "start_date": "2026-08-07T03:50:00+00:00", "title": "Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis"}, {"desc": "'S11/E240'. Aktualiteit, nuus, verkeer, weer en lekker Afrikaanse musiek is alles op die spyskaart, saam met #DieGrootOntbyt-span.", "start_date": "2026-08-07T04:00:00+00:00", "title": "Die GROOT Ontbyt"}, {"desc": "'S7/E111'. Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosa\u00efek gemeente. Vyande van die hart: As ek genoeg het is ek veilig. Vandag vra Johan Heystek vir ons: Wat sien ek wanneer ek bekommerd raak?", "start_date": "2026-08-07T06:00:00+00:00", "title": "Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis"}, {"desc": "'S1/E160'. Doh is 'n slim en verantwoordelike haas wat klavier speel. Die meerkat, Ray, is 'n stoute en impulsiewe kitaarspeler. En Mi is 'n nuuskierige apie wat die dromme speel en baie vrae vra.", "start_date": "2026-08-07T06:15:00+00:00", "title": "Doh Ray Mi"}, {"desc": "'S16/E49'. Net toe dit lyk asof daar toenadering tussen Henry en Ella is, ontvang Joe skokkende nuus. Louis begin om marknavorsing oor Tonik te doen en Tracy sien rooi. Petro gee Joe se Refentse-kaartjie vir Dewald.", "start_date": "2026-08-07T06:30:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S12/E92'. Justin en Amanda probeer die vrede tussen Frankie en Mike herstel. Kate konfronteer Lendre oor sy geskiedenis, terwyl Riaan daarop aandring dat sy hom uit die huis moet sit.", "start_date": "2026-08-07T07:00:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S4/E180'. Dit is Nella en Abel se begrafnis, maar Corrie en Zelda is steeds krapperig. Jacques weerhou Theresa van belangrike trouplanne. Balbo weeg Karla en Nina teen mekaar op.", "start_date": "2026-08-07T07:30:00+00:00", "title": "Diepe Waters"}, {"desc": "'S11/E3'. Ons besoek die Mangaung-metro in aanloop tot die plaaslike verkiesing, en ons vra wat is die teenvoeter vir politieke populisme.", "start_date": "2026-08-07T08:00:00+00:00", "title": "In Gesprek"}, {"desc": "'S8/E3'. Erns besoek Ta Van, 'n prentjiemooi dorpie naby Sa Pa in die noorde van Vi\u00ebtnam. Hy kuier saam met 'n Suid-Afrikaanse toergids wat Vi\u00ebtnamees praat, werk in die ryslande en verken 'n enorme mark propvol kultuur.", "start_date": "2026-08-07T09:00:00+00:00", "title": "Elders"}, {"desc": "'S11/E10'. Hierdie week deel Kobus Wiese, Tiny van Rensburg en Traver Brikkels stories vol humor en hart, met musiek saam met Schalk Joubert en musikante.", "start_date": "2026-08-07T09:30:00+00:00", "title": "OppieStoep"}, {"desc": "'S5/E5'. Wanneer re\u00ebn onverwags oor die woestyn uitsak, verander die roetes dramaties. Andr\u00e9 wys hoe die regte voorbereiding en toerusting 'n verskil kan maak.", "start_date": "2026-08-07T10:00:00+00:00", "title": "4x4 Met Andr\u00e9"}, {"desc": "'S5/E5'. In Middelburg in die Oos-Kaap wil 'n span inwoners die gewone buitengewoon maak. Met 'n hupstoot van Lottoland begin die span hard werk aan verskeie projekte.", "start_date": "2026-08-07T10:30:00+00:00", "title": "Lottoland Help 'n Dorp"}, {"desc": "'S17/E6'. Ons kuier by drie formidabele vrou vir Vrouedag: Nicola Hanekom, Vanes-Mari du Toit en Marle\u00e9 van der Merwe.", "start_date": "2026-08-07T11:00:00+00:00", "title": "Bravo!"}, {"desc": "'S14/E5'. Hannes kuier by die eerste vroulike hoof van gesondheid in die Wes-Kaap, Dr Beth Engelbrecht.", "start_date": "2026-08-07T11:30:00+00:00", "title": "Hannes Aan Huis"}, {"desc": "'S1/E6'. Marco oorweeg 'n vasektomie soos spanning tuis toeneem. Eben se sitkom ontketen 'n toesigkrisis. Tariq spoor Katinka se pa op, en Bernard hoor hy mag nooit weer intiem wees nie.", "start_date": "2026-08-07T12:00:00+00:00", "title": "Beter As Gister"}, {"desc": "'S1/E5'. In Thailand verken ons 'n drywende vissersdorpie en Khao Sok se varswatermeer met 'n longboat. Ons kuier by Cape Nature se De Mond reservaat en ons kyk hoe word plastiek herwin.", "start_date": "2026-08-07T13:00:00+00:00", "title": "Hey Skipper"}, {"desc": "'S1/E3'. In Patagoni\u00eb is die Trekkers gekonfronteer deur nuwe omstandighede. Ons is verstom oor 'n Immigrante Seremonie wat die koms van die Boere gebruik as simbool van die koms van alle immigrante na Argentini\u00eb.", "start_date": "2026-08-07T13:30:00+00:00", "title": "Boere In Patagoni\u00eb"}, {"desc": "'S1/E4'. Die tyd stap aan en van die spanne is agter. Gaan al vier spanne dit maak? Ons ontmoet 'n baie spesiale paartjie, al die pad van Bethulie.", "start_date": "2026-08-07T14:00:00+00:00", "title": "Klippe Kou"}, {"desc": "'S11/E49'. 'n Saamgestelde program wat die week se hoogtepunte van Die Groot Ontbyt bevat.", "start_date": "2026-08-07T15:00:00+00:00", "title": "Ontbyt Grotes"}, {"desc": "'S4/E6'. Vanaf die natuurlike warmbron by Riemvasmaak, besoek die span 'n unieke koffiewinkel en ry deur die Perdepoort 4x4 roete oor kliphindernisse. Die versamelvo\u00ebls se reuse neste be\u00efndruk ook.", "start_date": "2026-08-07T15:30:00+00:00", "title": "Safari Roetes"}, {"desc": "'S12/E93'. Frankie en Mike se verhouding ontspoor verder, en Brendan sien die vonke tussen Zahra en Fabian spat. Kate se geheim plaas haar al hoe meer in 'n moeilike posisie.", "start_date": "2026-08-07T16:00:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S11/E11'. Hierdie week deel GP van den Heever, Sjef Marinda Engelbrecht en Nico Nel stories vol humor en hart, met musiek saam met Schalk Joubert en musikante.", "start_date": "2026-08-07T16:30:00+00:00", "title": "OppieStoep"}, {"desc": "'S17/E130'. Daaglikse nuushooftrekke, sporthoogtepunte en weervooruitskouing in Afrikaans.", "start_date": "2026-08-07T17:00:00+00:00", "title": "eNuus"}, {"desc": "'S16/E50'. Tracy en Tertius bereik 'n vreedsame balans in hul mede-ouerskapverhouding. Thalia is ontsteld omdat Dewald in iemand anders belangstel, en Refentse tree in Doepa op.", "start_date": "2026-08-07T17:30:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S16/E18'. Een ding is seker, Suid-Afrikaners is mal daaroor om te braai en rugby te kyk! Ons paneelprogram verken alle sportgebeure wat die vorige week plaasgevind het en die wat elke naweek voorl\u00ea.", "start_date": "2026-08-07T18:00:00+00:00", "title": "Toks & Tjops"}, {"desc": "'S18/E4'. Van reg oor die land kom die pasmaats vir 'n kort maar kragtige kennismaking met die boer van hul keuse. Elkeen kry presies vyf minute om met hul boer te gesels, daarna word vyf gekies.", "start_date": "2026-08-07T19:00:00+00:00", "title": "Boer Soek 'n Vrou"}, {"desc": "'S16/E4'. Ons toer verder in die Victoria-waterval-omgewing en delf diep in die ryk kulin\u00eare erfenis van die streek. Ons braai saam met die plaaslike inwoners en leer hoe die mense van hierdie omgewing die kole inspan.", "start_date": "2026-08-07T20:00:00+00:00", "title": "Jan Braai Vir Erfenis"}, {"desc": "'S1/E5'. In Thailand verken ons 'n drywende vissersdorpie en Khao Sok se varswatermeer met 'n longboat. Ons kuier by Cape Nature se De Mond reservaat en ons kyk hoe word plastiek herwin.", "start_date": "2026-08-07T20:30:00+00:00", "title": "Hey Skipper"}, {"desc": "'S12/E93'. Frankie en Mike se verhouding ontspoor verder, en Brendan sien die vonke tussen Zahra en Fabian spat. Kate se geheim plaas haar al hoe meer in 'n moeilike posisie.", "start_date": "2026-08-07T21:00:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S16/E50'. Tracy en Tertius bereik 'n vreedsame balans in hul mede-ouerskapverhouding. Thalia is ontsteld omdat Dewald in iemand anders belangstel, en Refentse tree in Doepa op.", "start_date": "2026-08-07T21:30:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S16/E50'. Tracy en Tertius bereik 'n vreedsame balans in hul mede-ouerskapverhouding. Thalia is ontsteld omdat Dewald in iemand anders belangstel, en Refentse tree in Doepa op.", "start_date": "2026-08-07T21:35:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S28/E18'. Ons kondig die Kw\u00eala Dorp van die Jaar-wenners aan. Dan hengel ons saam met Christiaan Pretorius, leer oor 'Waves for Change', ontmoet die kunstenaar Laurie Wiid en bekyk 'n grensoorlogversameling.", "start_date": "2026-08-07T22:04:00+00:00", "title": "Kw\u00eala"}, {"desc": "'S11/E49'. 'n Saamgestelde program wat die week se hoogtepunte van Die Groot Ontbyt bevat.", "start_date": "2026-08-07T23:00:00+00:00", "title": "Ontbyt Grotes"}, {"desc": "'S1/E6'. Marco oorweeg 'n vasektomie soos spanning tuis toeneem. Eben se sitkom ontketen 'n toesigkrisis. Tariq spoor Katinka se pa op, en Bernard hoor hy mag nooit weer intiem wees nie.", "start_date": "2026-08-07T23:28:00+00:00", "title": "Beter As Gister"}], "offset": "+00:00", "timezone": "UTC", "error_code": -1, "start_date": "2026-08-06", "icon": "https://epg.pw/media/images/epg/2025/08/15/20250815040220045555_22.png"}