{"end_date": "2026-08-08", "name": "KykNET HD", "info_url": "https://epg.pw/channels/451038/20260807.html", "country": "South Africa", "description": null, "error_message": "", "provider": "", "source_url": "https://epg.pw/api/epg.json?channel_id=451038&date=20260807&timezone=None", "epg_list": [{"desc": "'S1/E4'. Die tyd stap aan en van die spanne is agter. Gaan al vier spanne dit maak? Ons ontmoet 'n baie spesiale paartjie, al die pad van Bethulie.", "start_date": "2026-08-07T00:00:00+00:00", "title": "Klippe Kou"}, {"desc": "'S1/E6'. Marco oorweeg 'n vasektomie soos spanning tuis toeneem. Eben se sitkom ontketen 'n toesigkrisis. Tariq spoor Katinka se pa op, en Bernard hoor hy mag nooit weer intiem wees nie.", "start_date": "2026-08-07T01:00:00+00:00", "title": "Beter As Gister"}, {"desc": "'S2/E5'. In Cradock verruil die broers hul klassieke motors vir perde en trek die veld in vir 'n jagtog. Tussen die uitgestrekte landskappe en nuwe uitdagings, word hul vaardighede behoorlik op die proef gestel.", "start_date": "2026-08-07T02:00:00+00:00", "title": "Die Broer Toer"}, {"desc": "'S1/E2'. Musiekvideo's vir elke smaak.", "start_date": "2026-08-07T02:30:00+00:00", "title": "Musiekvideo's"}, {"desc": "'S11/E238'. Bly ingelig oor landbou, van nuus en markte tot kenners se insigte en oplossings vir die boer en verbruiker.", "start_date": "2026-08-07T03:30:00+00:00", "title": "GROOTplaas"}, {"desc": "'S7/E111'. Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosa\u00efek gemeente. Vyande van die hart: As ek genoeg het is ek veilig. Vandag vra Johan Heystek vir ons: Wat sien ek wanneer ek bekommerd raak?", "start_date": "2026-08-07T03:50:00+00:00", "title": "Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis"}, {"desc": "'S11/E240'. Aktualiteit, nuus, verkeer, weer en lekker Afrikaanse musiek is alles op die spyskaart, saam met #DieGrootOntbyt-span.", "start_date": "2026-08-07T04:00:00+00:00", "title": "Die GROOT Ontbyt"}, {"desc": "'S7/E111'. Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosa\u00efek gemeente. Vyande van die hart: As ek genoeg het is ek veilig. Vandag vra Johan Heystek vir ons: Wat sien ek wanneer ek bekommerd raak?", "start_date": "2026-08-07T06:00:00+00:00", "title": "Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis"}, {"desc": "'S1/E160'. Doh is 'n slim en verantwoordelike haas wat klavier speel. Die meerkat, Ray, is 'n stoute en impulsiewe kitaarspeler. En Mi is 'n nuuskierige apie wat die dromme speel en baie vrae vra.", "start_date": "2026-08-07T06:15:00+00:00", "title": "Doh Ray Mi"}, {"desc": "'S16/E49'. Net toe dit lyk asof daar toenadering tussen Henry en Ella is, ontvang Joe skokkende nuus. Louis begin om marknavorsing oor Tonik te doen en Tracy sien rooi. Petro gee Joe se Refentse-kaartjie vir Dewald.", "start_date": "2026-08-07T06:30:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S12/E92'. Justin en Amanda probeer die vrede tussen Frankie en Mike herstel. Kate konfronteer Lendre oor sy geskiedenis, terwyl Riaan daarop aandring dat sy hom uit die huis moet sit.", "start_date": "2026-08-07T07:00:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S4/E180'. Dit is Nella en Abel se begrafnis, maar Corrie en Zelda is steeds krapperig. Jacques weerhou Theresa van belangrike trouplanne. Balbo weeg Karla en Nina teen mekaar op.", "start_date": "2026-08-07T07:30:00+00:00", "title": "Diepe Waters"}, {"desc": "'S11/E3'. Ons besoek die Mangaung-metro in aanloop tot die plaaslike verkiesing, en ons vra wat is die teenvoeter vir politieke populisme.", "start_date": "2026-08-07T08:00:00+00:00", "title": "In Gesprek"}, {"desc": "'S8/E3'. Erns besoek Ta Van, 'n prentjiemooi dorpie naby Sa Pa in die noorde van Vi\u00ebtnam. Hy kuier saam met 'n Suid-Afrikaanse toergids wat Vi\u00ebtnamees praat, werk in die ryslande en verken 'n enorme mark propvol kultuur.", "start_date": "2026-08-07T09:00:00+00:00", "title": "Elders"}, {"desc": "'S11/E10'. Hierdie week deel Kobus Wiese, Tiny van Rensburg en Traver Brikkels stories vol humor en hart, met musiek saam met Schalk Joubert en musikante.", "start_date": "2026-08-07T09:30:00+00:00", "title": "OppieStoep"}, {"desc": "'S5/E5'. Wanneer re\u00ebn onverwags oor die woestyn uitsak, verander die roetes dramaties. Andr\u00e9 wys hoe die regte voorbereiding en toerusting 'n verskil kan maak.", "start_date": "2026-08-07T10:00:00+00:00", "title": "4x4 Met Andr\u00e9"}, {"desc": "'S5/E5'. In Middelburg in die Oos-Kaap wil 'n span inwoners die gewone buitengewoon maak. Met 'n hupstoot van Lottoland begin die span hard werk aan verskeie projekte.", "start_date": "2026-08-07T10:30:00+00:00", "title": "Lottoland Help 'n Dorp"}, {"desc": "'S17/E6'. Ons kuier by drie formidabele vrou vir Vrouedag: Nicola Hanekom, Vanes-Mari du Toit en Marle\u00e9 van der Merwe.", "start_date": "2026-08-07T11:00:00+00:00", "title": "Bravo!"}, {"desc": "'S14/E5'. Hannes kuier by die eerste vroulike hoof van gesondheid in die Wes-Kaap, Dr Beth Engelbrecht.", "start_date": "2026-08-07T11:30:00+00:00", "title": "Hannes Aan Huis"}, {"desc": "'S1/E6'. Marco oorweeg 'n vasektomie soos spanning tuis toeneem. Eben se sitkom ontketen 'n toesigkrisis. Tariq spoor Katinka se pa op, en Bernard hoor hy mag nooit weer intiem wees nie.", "start_date": "2026-08-07T12:00:00+00:00", "title": "Beter As Gister"}, {"desc": "'S1/E5'. In Thailand verken ons 'n drywende vissersdorpie en Khao Sok se varswatermeer met 'n longboat. Ons kuier by Cape Nature se De Mond reservaat en ons kyk hoe word plastiek herwin.", "start_date": "2026-08-07T13:00:00+00:00", "title": "Hey Skipper"}, {"desc": "'S1/E3'. In Patagoni\u00eb is die Trekkers gekonfronteer deur nuwe omstandighede. Ons is verstom oor 'n Immigrante Seremonie wat die koms van die Boere gebruik as simbool van die koms van alle immigrante na Argentini\u00eb.", "start_date": "2026-08-07T13:30:00+00:00", "title": "Boere In Patagoni\u00eb"}, {"desc": "'S1/E4'. Die tyd stap aan en van die spanne is agter. Gaan al vier spanne dit maak? Ons ontmoet 'n baie spesiale paartjie, al die pad van Bethulie.", "start_date": "2026-08-07T14:00:00+00:00", "title": "Klippe Kou"}, {"desc": "'S11/E49'. 'n Saamgestelde program wat die week se hoogtepunte van Die Groot Ontbyt bevat.", "start_date": "2026-08-07T15:00:00+00:00", "title": "Ontbyt Grotes"}, {"desc": "'S4/E6'. Vanaf die natuurlike warmbron by Riemvasmaak, besoek die span 'n unieke koffiewinkel en ry deur die Perdepoort 4x4 roete oor kliphindernisse. Die versamelvo\u00ebls se reuse neste be\u00efndruk ook.", "start_date": "2026-08-07T15:30:00+00:00", "title": "Safari Roetes"}, {"desc": "'S12/E93'. Frankie en Mike se verhouding ontspoor verder, en Brendan sien die vonke tussen Zahra en Fabian spat. Kate se geheim plaas haar al hoe meer in 'n moeilike posisie.", "start_date": "2026-08-07T16:00:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S11/E11'. Hierdie week deel GP van den Heever, Sjef Marinda Engelbrecht en Nico Nel stories vol humor en hart, met musiek saam met Schalk Joubert en musikante.", "start_date": "2026-08-07T16:30:00+00:00", "title": "OppieStoep"}, {"desc": "'S17/E130'. Daaglikse nuushooftrekke, sporthoogtepunte en weervooruitskouing in Afrikaans.", "start_date": "2026-08-07T17:00:00+00:00", "title": "eNuus"}, {"desc": "'S16/E50'. Tracy en Tertius bereik 'n vreedsame balans in hul mede-ouerskapverhouding. Thalia is ontsteld omdat Dewald in iemand anders belangstel, en Refentse tree in Doepa op.", "start_date": "2026-08-07T17:30:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S16/E18'. Een ding is seker, Suid-Afrikaners is mal daaroor om te braai en rugby te kyk! Ons paneelprogram verken alle sportgebeure wat die vorige week plaasgevind het en die wat elke naweek voorl\u00ea.", "start_date": "2026-08-07T18:00:00+00:00", "title": "Toks & Tjops"}, {"desc": "'S18/E4'. Van reg oor die land kom die pasmaats vir 'n kort maar kragtige kennismaking met die boer van hul keuse. Elkeen kry presies vyf minute om met hul boer te gesels, daarna word vyf gekies.", "start_date": "2026-08-07T19:00:00+00:00", "title": "Boer Soek 'n Vrou"}, {"desc": "'S16/E4'. Ons toer verder in die Victoria-waterval-omgewing en delf diep in die ryk kulin\u00eare erfenis van die streek. Ons braai saam met die plaaslike inwoners en leer hoe die mense van hierdie omgewing die kole inspan.", "start_date": "2026-08-07T20:00:00+00:00", "title": "Jan Braai Vir Erfenis"}, {"desc": "'S1/E5'. In Thailand verken ons 'n drywende vissersdorpie en Khao Sok se varswatermeer met 'n longboat. Ons kuier by Cape Nature se De Mond reservaat en ons kyk hoe word plastiek herwin.", "start_date": "2026-08-07T20:30:00+00:00", "title": "Hey Skipper"}, {"desc": "'S12/E93'. Frankie en Mike se verhouding ontspoor verder, en Brendan sien die vonke tussen Zahra en Fabian spat. Kate se geheim plaas haar al hoe meer in 'n moeilike posisie.", "start_date": "2026-08-07T21:00:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S16/E50'. Tracy en Tertius bereik 'n vreedsame balans in hul mede-ouerskapverhouding. Thalia is ontsteld omdat Dewald in iemand anders belangstel, en Refentse tree in Doepa op.", "start_date": "2026-08-07T21:30:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S16/E50'. Tracy en Tertius bereik 'n vreedsame balans in hul mede-ouerskapverhouding. Thalia is ontsteld omdat Dewald in iemand anders belangstel, en Refentse tree in Doepa op.", "start_date": "2026-08-07T21:35:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S28/E18'. Ons kondig die Kw\u00eala Dorp van die Jaar-wenners aan. Dan hengel ons saam met Christiaan Pretorius, leer oor 'Waves for Change', ontmoet die kunstenaar Laurie Wiid en bekyk 'n grensoorlogversameling.", "start_date": "2026-08-07T22:04:00+00:00", "title": "Kw\u00eala"}, {"desc": "'S11/E49'. 'n Saamgestelde program wat die week se hoogtepunte van Die Groot Ontbyt bevat.", "start_date": "2026-08-07T23:00:00+00:00", "title": "Ontbyt Grotes"}, {"desc": "'S1/E6'. Marco oorweeg 'n vasektomie soos spanning tuis toeneem. Eben se sitkom ontketen 'n toesigkrisis. Tariq spoor Katinka se pa op, en Bernard hoor hy mag nooit weer intiem wees nie.", "start_date": "2026-08-07T23:28:00+00:00", "title": "Beter As Gister"}, {"desc": "'S18/E4'. Van reg oor die land kom die pasmaats vir 'n kort maar kragtige kennismaking met die boer van hul keuse. Elkeen kry presies vyf minute om met hul boer te gesels, daarna word vyf gekies.", "start_date": "2026-08-08T00:30:00+00:00", "title": "Boer Soek 'n Vrou"}, {"desc": "'S8/E3'. Erns besoek Ta Van, 'n prentjiemooi dorpie naby Sa Pa in die noorde van Vi\u00ebtnam. Hy kuier saam met 'n Suid-Afrikaanse toergids wat Vi\u00ebtnamees praat, werk in die ryslande en verken 'n enorme mark propvol kultuur.", "start_date": "2026-08-08T01:30:00+00:00", "title": "Elders"}, {"desc": "'S1/E3'. In Patagoni\u00eb is die Trekkers gekonfronteer deur nuwe omstandighede. Ons is verstom oor 'n Immigrante Seremonie wat die koms van die Boere gebruik as simbool van die koms van alle immigrante na Argentini\u00eb.", "start_date": "2026-08-08T02:00:00+00:00", "title": "Boere In Patagoni\u00eb"}, {"desc": "'S1/E2'. Musiekvideo's vir elke smaak.", "start_date": "2026-08-08T02:30:00+00:00", "title": "Musiekvideo's"}, {"desc": "'S17/E6'. Ons kuier by drie formidabele vrou vir Vrouedag: Nicola Hanekom, Vanes-Mari du Toit en Marle\u00e9 van der Merwe.", "start_date": "2026-08-08T03:45:00+00:00", "title": "Bravo!"}, {"desc": "'S7/E112'. Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosa\u00efek gemeente. Vyande van die hart: As ek genoeg het is ek veilig. Vandag vra Johan Heystek vir ons: Waarheen gaan my hart wanneer die lewe druk?", "start_date": "2026-08-08T04:17:00+00:00", "title": "Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis"}, {"desc": "'S28/E18'. Ons kondig die Kw\u00eala Dorp van die Jaar-wenners aan. Dan hengel ons saam met Christiaan Pretorius, leer oor 'Waves for Change', ontmoet die kunstenaar Laurie Wiid en bekyk 'n grensoorlogversameling.", "start_date": "2026-08-08T04:29:00+00:00", "title": "Kw\u00eala"}, {"desc": "'S13/E19'. ontbytSAKE, aangebied deur Dawie Roodt, Charlene Lackay, Leon Gropp, Corli Prinsloo en Ceylonia Bekker is 'n leefstylprogram met SAKEfokusse, kos-idees, bekende gaste, ekonomiese, landbou- en algemene nuus en weer.", "start_date": "2026-08-08T05:30:00+00:00", "title": "ontbytSAKE"}, {"desc": "'S1/E3'. In Patagoni\u00eb is die Trekkers gekonfronteer deur nuwe omstandighede. Ons is verstom oor 'n Immigrante Seremonie wat die koms van die Boere gebruik as simbool van die koms van alle immigrante na Argentini\u00eb.", "start_date": "2026-08-08T07:02:00+00:00", "title": "Boere In Patagoni\u00eb"}, {"desc": "'S16/E46'. Ella probeer haar bes om Binneland se bestuur van haar onskuld te oortuig. Louis se aanbevelings oor kostebesparing werk op Tracy se senuwees, en Thalia is onseker hoe Dewald oor haar voel.", "start_date": "2026-08-08T07:30:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S16/E47'. Ongevalle word gesluit om gesteriliseer te word. Tracy raak toenemend benoud oor Louis se planne vir Tonik, en Frieda is gereed om wraak te neem wanneer sy uiteindelik haar opwagting maak.", "start_date": "2026-08-08T08:00:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S16/E48'. Bonnie moedig Thalia aan om Dewald uit te vra. Frieda daag by Henry se spreekkamer op, en Tracy het 'n ernstige gesprek met Louis.", "start_date": "2026-08-08T08:30:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S16/E49'. Net toe dit lyk asof daar toenadering tussen Henry en Ella is, ontvang Joe skokkende nuus. Louis begin om marknavorsing oor Tonik te doen en Tracy sien rooi. Petro gee Joe se Refentse-kaartjie vir Dewald.", "start_date": "2026-08-08T09:00:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S16/E50'. Tracy en Tertius bereik 'n vreedsame balans in hul mede-ouerskapverhouding. Thalia is ontsteld omdat Dewald in iemand anders belangstel, en Refentse tree in Doepa op.", "start_date": "2026-08-08T09:30:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S4/E6'. Vanaf die natuurlike warmbron by Riemvasmaak, besoek die span 'n unieke koffiewinkel en ry deur die Perdepoort 4x4 roete oor kliphindernisse. Die versamelvo\u00ebls se reuse neste be\u00efndruk ook.", "start_date": "2026-08-08T10:00:00+00:00", "title": "Safari Roetes"}, {"desc": "'S28/E18 - Gamka Klassiek'. Die Gamka Klassiek is 'n fees van klassieke musiek wat vanjaar vir die tweede keer in Prins Albert in die Sentraal-Karoo aangebied is. Wicus Pretorius woon die fees vir die eerste keer by.", "start_date": "2026-08-08T10:30:00+00:00", "title": "Fi\u00ebsta"}, {"desc": "'S1/E4'. Die tyd stap aan en van die spanne is agter. Gaan al vier spanne dit maak? Ons ontmoet 'n baie spesiale paartjie, al die pad van Bethulie.", "start_date": "2026-08-08T10:58:00+00:00", "title": "Klippe Kou"}, {"desc": "'S5/E5'. Wanneer re\u00ebn onverwags oor die woestyn uitsak, verander die roetes dramaties. Andr\u00e9 wys hoe die regte voorbereiding en toerusting 'n verskil kan maak.", "start_date": "2026-08-08T11:56:00+00:00", "title": "4x4 Met Andr\u00e9"}, {"desc": "'S11/E11'. Hierdie week deel GP van den Heever, Sjef Marinda Engelbrecht en Nico Nel stories vol humor en hart, met musiek saam met Schalk Joubert en musikante.", "start_date": "2026-08-08T12:24:00+00:00", "title": "OppieStoep"}, {"desc": "'S16/E18'. Een ding is seker, Suid-Afrikaners is mal daaroor om te braai en rugby te kyk! Ons paneelprogram verken alle sportgebeure wat die vorige week plaasgevind het en die wat elke naweek voorl\u00ea.", "start_date": "2026-08-08T12:52:00+00:00", "title": "Toks & Tjops"}, {"desc": "'S28/E18'. Ons kondig die Kw\u00eala Dorp van die Jaar-wenners aan. Dan hengel ons saam met Christiaan Pretorius, leer oor 'Waves for Change', ontmoet die kunstenaar Laurie Wiid en bekyk 'n grensoorlogversameling.", "start_date": "2026-08-08T13:53:00+00:00", "title": "Kw\u00eala"}, {"desc": "'S11/E11'. Hierdie week deel GP van den Heever, Sjef Marinda Engelbrecht en Nico Nel stories vol humor en hart, met musiek saam met Schalk Joubert en musikante.", "start_date": "2026-08-08T14:52:00+00:00", "title": "OppieStoep"}, {"desc": "'S17/E6'. Ons kuier by drie formidabele vrou vir Vrouedag: Nicola Hanekom, Vanes-Mari du Toit en Marle\u00e9 van der Merwe.", "start_date": "2026-08-08T15:25:00+00:00", "title": "Bravo!"}, {"desc": "'S1/E6'. Ons kuier op die Khao Sok varswatermeer met longboats en slaap in drywende hout chalets. Ons besoek Cape Nature se Dyer Eiland en ons kyk hoe word rommel in Durban uit 'n rivier gehaal.", "start_date": "2026-08-08T15:57:00+00:00", "title": "Hey Skipper"}, {"desc": "'S2/E6'. Soos die toer deur die Karoo voortgaan, reis die broers na Graaff-Reinet vir 'n Markdag-uitdaging. Met trots en spogregte op die spel, raak die kompetisie gou al hoe warmer.", "start_date": "2026-08-08T16:29:00+00:00", "title": "Die Broer Toer"}, {"desc": "'S17/E131'. Daaglikse nuushooftrekke, sporthoogtepunte en weervooruitskouing in Afrikaans.", "start_date": "2026-08-08T17:00:00+00:00", "title": "eNuus"}, {"desc": "'S16/E5'. Vanaf die Kaap besoek ons die Piekenierskloof area en braai heerlik steaks met buchu saam met die plaaslike inwoners. Ons wys jou ook hoe om 'n strooiwyn-malvapoeding aanmekaar te slaan.", "start_date": "2026-08-08T17:31:00+00:00", "title": "Jan Braai Vir Erfenis"}, {"desc": "'S3/E4 - Boer Soek 'n Naam'. Die nuwe seisoen se boere word met hul nuwe vegtername gedoop, maar hierdie jaar werk dinge 'n bietjie anders.", "start_date": "2026-08-08T17:59:00+00:00", "title": "Moer 'n Boer"}, {"desc": "Get ready for detours, laughs and heartwarming chaos. Elsabe and her three friends travel across the Karoo to catch a meteor shower in Sutherland while her protective son pursues them.", "start_date": "2026-08-08T18:28:00+00:00", "title": "Die Kwiksilwers"}, {"desc": "'S14/E5'. Hannes kuier by die eerste vroulike hoof van gesondheid in die Wes-Kaap, Dr Beth Engelbrecht.", "start_date": "2026-08-08T20:01:00+00:00", "title": "Hannes Aan Huis"}, {"desc": "'S18/E4'. Van reg oor die land kom die pasmaats vir 'n kort maar kragtige kennismaking met die boer van hul keuse. Elkeen kry presies vyf minute om met hul boer te gesels, daarna word vyf gekies.", "start_date": "2026-08-08T20:30:00+00:00", "title": "Boer Soek 'n Vrou"}, {"desc": "'S11/E11'. Hierdie week deel GP van den Heever, Sjef Marinda Engelbrecht en Nico Nel stories vol humor en hart, met musiek saam met Schalk Joubert en musikante.", "start_date": "2026-08-08T21:30:00+00:00", "title": "OppieStoep"}, {"desc": "'S1/E17 of 29'. Stella spook om die Wendy-debakel op te los terwyl haar professionele en persoonlike verhoudings daaronder ly. Tywave gee vir Ryan gryshare, en Theo ontvang 'n vreemde pakkie.", "start_date": "2026-08-08T21:58:00+00:00", "title": "Die Toring"}, {"desc": "'S8/E3'. Erns besoek Ta Van, 'n prentjiemooi dorpie naby Sa Pa in die noorde van Vi\u00ebtnam. Hy kuier saam met 'n Suid-Afrikaanse toergids wat Vi\u00ebtnamees praat, werk in die ryslande en verken 'n enorme mark propvol kultuur.", "start_date": "2026-08-08T22:30:00+00:00", "title": "Elders"}, {"desc": "'S1/E3'. In Patagoni\u00eb is die Trekkers gekonfronteer deur nuwe omstandighede. Ons is verstom oor 'n Immigrante Seremonie wat die koms van die Boere gebruik as simbool van die koms van alle immigrante na Argentini\u00eb.", "start_date": "2026-08-08T23:00:00+00:00", "title": "Boere In Patagoni\u00eb"}, {"desc": "'S28/E18'. Ons kondig die Kw\u00eala Dorp van die Jaar-wenners aan. Dan hengel ons saam met Christiaan Pretorius, leer oor 'Waves for Change', ontmoet die kunstenaar Laurie Wiid en bekyk 'n grensoorlogversameling.", "start_date": "2026-08-08T23:30:00+00:00", "title": "Kw\u00eala"}], "offset": "+00:00", "timezone": "UTC", "error_code": -1, "start_date": "2026-08-07", "icon": "https://epg.pw/media/images/epg/2025/08/15/20250815040220045555_22.png"}