{"end_date": "2026-08-09", "name": "KykNET HD", "info_url": "https://epg.pw/channels/451038/20260808.html", "country": "South Africa", "description": null, "error_message": "", "provider": "", "source_url": "https://epg.pw/api/epg.json?channel_id=451038&date=20260808&timezone=None", "epg_list": [{"desc": "'S18/E4'. Van reg oor die land kom die pasmaats vir 'n kort maar kragtige kennismaking met die boer van hul keuse. Elkeen kry presies vyf minute om met hul boer te gesels, daarna word vyf gekies.", "start_date": "2026-08-08T00:30:00+00:00", "title": "Boer Soek 'n Vrou"}, {"desc": "'S8/E3'. Erns besoek Ta Van, 'n prentjiemooi dorpie naby Sa Pa in die noorde van Vi\u00ebtnam. Hy kuier saam met 'n Suid-Afrikaanse toergids wat Vi\u00ebtnamees praat, werk in die ryslande en verken 'n enorme mark propvol kultuur.", "start_date": "2026-08-08T01:30:00+00:00", "title": "Elders"}, {"desc": "'S1/E3'. In Patagoni\u00eb is die Trekkers gekonfronteer deur nuwe omstandighede. Ons is verstom oor 'n Immigrante Seremonie wat die koms van die Boere gebruik as simbool van die koms van alle immigrante na Argentini\u00eb.", "start_date": "2026-08-08T02:00:00+00:00", "title": "Boere In Patagoni\u00eb"}, {"desc": "'S1/E2'. Musiekvideo's vir elke smaak.", "start_date": "2026-08-08T02:30:00+00:00", "title": "Musiekvideo's"}, {"desc": "'S17/E6'. Ons kuier by drie formidabele vrou vir Vrouedag: Nicola Hanekom, Vanes-Mari du Toit en Marle\u00e9 van der Merwe.", "start_date": "2026-08-08T03:45:00+00:00", "title": "Bravo!"}, {"desc": "'S7/E112'. Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosa\u00efek gemeente. Vyande van die hart: As ek genoeg het is ek veilig. Vandag vra Johan Heystek vir ons: Waarheen gaan my hart wanneer die lewe druk?", "start_date": "2026-08-08T04:17:00+00:00", "title": "Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis"}, {"desc": "'S28/E18'. Ons kondig die Kw\u00eala Dorp van die Jaar-wenners aan. Dan hengel ons saam met Christiaan Pretorius, leer oor 'Waves for Change', ontmoet die kunstenaar Laurie Wiid en bekyk 'n grensoorlogversameling.", "start_date": "2026-08-08T04:29:00+00:00", "title": "Kw\u00eala"}, {"desc": "'S13/E19'. ontbytSAKE, aangebied deur Dawie Roodt, Charlene Lackay, Leon Gropp, Corli Prinsloo en Ceylonia Bekker is 'n leefstylprogram met SAKEfokusse, kos-idees, bekende gaste, ekonomiese, landbou- en algemene nuus en weer.", "start_date": "2026-08-08T05:30:00+00:00", "title": "ontbytSAKE"}, {"desc": "'S1/E3'. In Patagoni\u00eb is die Trekkers gekonfronteer deur nuwe omstandighede. Ons is verstom oor 'n Immigrante Seremonie wat die koms van die Boere gebruik as simbool van die koms van alle immigrante na Argentini\u00eb.", "start_date": "2026-08-08T07:02:00+00:00", "title": "Boere In Patagoni\u00eb"}, {"desc": "'S16/E46'. Ella probeer haar bes om Binneland se bestuur van haar onskuld te oortuig. Louis se aanbevelings oor kostebesparing werk op Tracy se senuwees, en Thalia is onseker hoe Dewald oor haar voel.", "start_date": "2026-08-08T07:30:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S16/E47'. Ongevalle word gesluit om gesteriliseer te word. Tracy raak toenemend benoud oor Louis se planne vir Tonik, en Frieda is gereed om wraak te neem wanneer sy uiteindelik haar opwagting maak.", "start_date": "2026-08-08T08:00:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S16/E48'. Bonnie moedig Thalia aan om Dewald uit te vra. Frieda daag by Henry se spreekkamer op, en Tracy het 'n ernstige gesprek met Louis.", "start_date": "2026-08-08T08:30:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S16/E49'. Net toe dit lyk asof daar toenadering tussen Henry en Ella is, ontvang Joe skokkende nuus. Louis begin om marknavorsing oor Tonik te doen en Tracy sien rooi. Petro gee Joe se Refentse-kaartjie vir Dewald.", "start_date": "2026-08-08T09:00:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S16/E50'. Tracy en Tertius bereik 'n vreedsame balans in hul mede-ouerskapverhouding. Thalia is ontsteld omdat Dewald in iemand anders belangstel, en Refentse tree in Doepa op.", "start_date": "2026-08-08T09:30:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S4/E6'. Vanaf die natuurlike warmbron by Riemvasmaak, besoek die span 'n unieke koffiewinkel en ry deur die Perdepoort 4x4 roete oor kliphindernisse. Die versamelvo\u00ebls se reuse neste be\u00efndruk ook.", "start_date": "2026-08-08T10:00:00+00:00", "title": "Safari Roetes"}, {"desc": "'S28/E18 - Gamka Klassiek'. Die Gamka Klassiek is 'n fees van klassieke musiek wat vanjaar vir die tweede keer in Prins Albert in die Sentraal-Karoo aangebied is. Wicus Pretorius woon die fees vir die eerste keer by.", "start_date": "2026-08-08T10:30:00+00:00", "title": "Fi\u00ebsta"}, {"desc": "'S1/E4'. Die tyd stap aan en van die spanne is agter. Gaan al vier spanne dit maak? Ons ontmoet 'n baie spesiale paartjie, al die pad van Bethulie.", "start_date": "2026-08-08T10:58:00+00:00", "title": "Klippe Kou"}, {"desc": "'S5/E5'. Wanneer re\u00ebn onverwags oor die woestyn uitsak, verander die roetes dramaties. Andr\u00e9 wys hoe die regte voorbereiding en toerusting 'n verskil kan maak.", "start_date": "2026-08-08T11:56:00+00:00", "title": "4x4 Met Andr\u00e9"}, {"desc": "'S11/E11'. Hierdie week deel GP van den Heever, Sjef Marinda Engelbrecht en Nico Nel stories vol humor en hart, met musiek saam met Schalk Joubert en musikante.", "start_date": "2026-08-08T12:24:00+00:00", "title": "OppieStoep"}, {"desc": "'S16/E18'. Een ding is seker, Suid-Afrikaners is mal daaroor om te braai en rugby te kyk! Ons paneelprogram verken alle sportgebeure wat die vorige week plaasgevind het en die wat elke naweek voorl\u00ea.", "start_date": "2026-08-08T12:52:00+00:00", "title": "Toks & Tjops"}, {"desc": "'S28/E18'. Ons kondig die Kw\u00eala Dorp van die Jaar-wenners aan. Dan hengel ons saam met Christiaan Pretorius, leer oor 'Waves for Change', ontmoet die kunstenaar Laurie Wiid en bekyk 'n grensoorlogversameling.", "start_date": "2026-08-08T13:53:00+00:00", "title": "Kw\u00eala"}, {"desc": "'S11/E11'. Hierdie week deel GP van den Heever, Sjef Marinda Engelbrecht en Nico Nel stories vol humor en hart, met musiek saam met Schalk Joubert en musikante.", "start_date": "2026-08-08T14:52:00+00:00", "title": "OppieStoep"}, {"desc": "'S17/E6'. Ons kuier by drie formidabele vrou vir Vrouedag: Nicola Hanekom, Vanes-Mari du Toit en Marle\u00e9 van der Merwe.", "start_date": "2026-08-08T15:25:00+00:00", "title": "Bravo!"}, {"desc": "'S1/E6'. Ons kuier op die Khao Sok varswatermeer met longboats en slaap in drywende hout chalets. Ons besoek Cape Nature se Dyer Eiland en ons kyk hoe word rommel in Durban uit 'n rivier gehaal.", "start_date": "2026-08-08T15:57:00+00:00", "title": "Hey Skipper"}, {"desc": "'S2/E6'. Soos die toer deur die Karoo voortgaan, reis die broers na Graaff-Reinet vir 'n Markdag-uitdaging. Met trots en spogregte op die spel, raak die kompetisie gou al hoe warmer.", "start_date": "2026-08-08T16:29:00+00:00", "title": "Die Broer Toer"}, {"desc": "'S17/E131'. Daaglikse nuushooftrekke, sporthoogtepunte en weervooruitskouing in Afrikaans.", "start_date": "2026-08-08T17:00:00+00:00", "title": "eNuus"}, {"desc": "'S16/E5'. Vanaf die Kaap besoek ons die Piekenierskloof area en braai heerlik steaks met buchu saam met die plaaslike inwoners. Ons wys jou ook hoe om 'n strooiwyn-malvapoeding aanmekaar te slaan.", "start_date": "2026-08-08T17:31:00+00:00", "title": "Jan Braai Vir Erfenis"}, {"desc": "'S3/E4 - Boer Soek 'n Naam'. Die nuwe seisoen se boere word met hul nuwe vegtername gedoop, maar hierdie jaar werk dinge 'n bietjie anders.", "start_date": "2026-08-08T17:59:00+00:00", "title": "Moer 'n Boer"}, {"desc": "Get ready for detours, laughs and heartwarming chaos. Elsabe and her three friends travel across the Karoo to catch a meteor shower in Sutherland while her protective son pursues them.", "start_date": "2026-08-08T18:28:00+00:00", "title": "Die Kwiksilwers"}, {"desc": "'S14/E5'. Hannes kuier by die eerste vroulike hoof van gesondheid in die Wes-Kaap, Dr Beth Engelbrecht.", "start_date": "2026-08-08T20:01:00+00:00", "title": "Hannes Aan Huis"}, {"desc": "'S18/E4'. Van reg oor die land kom die pasmaats vir 'n kort maar kragtige kennismaking met die boer van hul keuse. Elkeen kry presies vyf minute om met hul boer te gesels, daarna word vyf gekies.", "start_date": "2026-08-08T20:30:00+00:00", "title": "Boer Soek 'n Vrou"}, {"desc": "'S11/E11'. Hierdie week deel GP van den Heever, Sjef Marinda Engelbrecht en Nico Nel stories vol humor en hart, met musiek saam met Schalk Joubert en musikante.", "start_date": "2026-08-08T21:30:00+00:00", "title": "OppieStoep"}, {"desc": "'S1/E17 of 29'. Stella spook om die Wendy-debakel op te los terwyl haar professionele en persoonlike verhoudings daaronder ly. Tywave gee vir Ryan gryshare, en Theo ontvang 'n vreemde pakkie.", "start_date": "2026-08-08T21:58:00+00:00", "title": "Die Toring"}, {"desc": "'S8/E3'. Erns besoek Ta Van, 'n prentjiemooi dorpie naby Sa Pa in die noorde van Vi\u00ebtnam. Hy kuier saam met 'n Suid-Afrikaanse toergids wat Vi\u00ebtnamees praat, werk in die ryslande en verken 'n enorme mark propvol kultuur.", "start_date": "2026-08-08T22:30:00+00:00", "title": "Elders"}, {"desc": "'S1/E3'. In Patagoni\u00eb is die Trekkers gekonfronteer deur nuwe omstandighede. Ons is verstom oor 'n Immigrante Seremonie wat die koms van die Boere gebruik as simbool van die koms van alle immigrante na Argentini\u00eb.", "start_date": "2026-08-08T23:00:00+00:00", "title": "Boere In Patagoni\u00eb"}, {"desc": "'S28/E18'. Ons kondig die Kw\u00eala Dorp van die Jaar-wenners aan. Dan hengel ons saam met Christiaan Pretorius, leer oor 'Waves for Change', ontmoet die kunstenaar Laurie Wiid en bekyk 'n grensoorlogversameling.", "start_date": "2026-08-08T23:30:00+00:00", "title": "Kw\u00eala"}, {"desc": "'S16/E18'. Een ding is seker, Suid-Afrikaners is mal daaroor om te braai en rugby te kyk! Ons paneelprogram verken alle sportgebeure wat die vorige week plaasgevind het en die wat elke naweek voorl\u00ea.", "start_date": "2026-08-09T00:29:00+00:00", "title": "Toks & Tjops"}, {"desc": "'S3/E4 - Boer Soek 'n Naam'. Die nuwe seisoen se boere word met hul nuwe vegtername gedoop, maar hierdie jaar werk dinge 'n bietjie anders.", "start_date": "2026-08-09T01:30:00+00:00", "title": "Moer 'n Boer"}, {"desc": "'S1/E2'. Musiekvideo's vir elke smaak.", "start_date": "2026-08-09T02:01:00+00:00", "title": "Musiekvideo's"}, {"desc": "'S28/E18'. Ons kondig die Kw\u00eala Dorp van die Jaar-wenners aan. Dan hengel ons saam met Christiaan Pretorius, leer oor 'Waves for Change', ontmoet die kunstenaar Laurie Wiid en bekyk 'n grensoorlogversameling.", "start_date": "2026-08-09T04:00:00+00:00", "title": "Kw\u00eala"}, {"desc": "'S11/E11'. Hierdie week deel GP van den Heever, Sjef Marinda Engelbrecht en Nico Nel stories vol humor en hart, met musiek saam met Schalk Joubert en musikante.", "start_date": "2026-08-09T04:59:00+00:00", "title": "OppieStoep"}, {"desc": "'S13/E19'. ontbytSAKE, aangebied deur Dawie Roodt, Charlene Lackay, Leon Gropp, Corli Prinsloo en Ceylonia Bekker is 'n leefstylprogram met SAKEfokusse, kos-idees, bekende gaste, ekonomiese, landbou- en algemene nuus en weer.", "start_date": "2026-08-09T05:28:00+00:00", "title": "ontbytSAKE"}, {"desc": "'S13/E20'. Inspirasie vir jou Lewensreis vanuit Mosa\u00efek gemeente. Hoe diep geliefd is ons dat die God van die heelal ons nooi om ons waarde in Hom te vind. Saam met Tarine de Ridder.", "start_date": "2026-08-09T06:59:00+00:00", "title": "Die Boodskap"}, {"desc": "'S4/E6'. Vanaf die natuurlike warmbron by Riemvasmaak, besoek die span 'n unieke koffiewinkel en ry deur die Perdepoort 4x4 roete oor kliphindernisse. Die versamelvo\u00ebls se reuse neste be\u00efndruk ook.", "start_date": "2026-08-09T07:30:00+00:00", "title": "Safari Roetes"}, {"desc": "'S13/E4'. Volgens Old Mutual het 57% van Suid-Afrikaners in 2026 meer as een werk. Di\u00e9 tendens het met ekonomiese druk te doen, maar soms gaan dit ook oor werksbevrediging.", "start_date": "2026-08-09T08:00:00+00:00", "title": "Prontuit"}, {"desc": "'S1/E2'. In hierdie Ouverture gesels Johann Botha met die gevierde tenoor, Johan Botha.", "start_date": "2026-08-09T08:29:00+00:00", "title": "Ouverture Profiles"}, {"desc": "'S11/E49'. 'n Saamgestelde program wat die week se hoogtepunte van Die Groot Ontbyt bevat.", "start_date": "2026-08-09T09:30:00+00:00", "title": "Ontbyt Grotes"}, {"desc": "'S17/E6'. Ons kuier by drie formidabele vrou vir Vrouedag: Nicola Hanekom, Vanes-Mari du Toit en Marle\u00e9 van der Merwe.", "start_date": "2026-08-09T09:58:00+00:00", "title": "Bravo!"}, {"desc": "'S2/E6'. Soos die toer deur die Karoo voortgaan, reis die broers na Graaff-Reinet vir 'n Markdag-uitdaging. Met trots en spogregte op die spel, raak die kompetisie gou al hoe warmer.", "start_date": "2026-08-09T10:30:00+00:00", "title": "Die Broer Toer"}, {"desc": "'S14/E5'. Hannes kuier by die eerste vroulike hoof van gesondheid in die Wes-Kaap, Dr Beth Engelbrecht.", "start_date": "2026-08-09T11:00:00+00:00", "title": "Hannes Aan Huis"}, {"desc": "'S1/E3'. In Patagoni\u00eb is die Trekkers gekonfronteer deur nuwe omstandighede. Ons is verstom oor 'n Immigrante Seremonie wat die koms van die Boere gebruik as simbool van die koms van alle immigrante na Argentini\u00eb.", "start_date": "2026-08-09T11:29:00+00:00", "title": "Boere In Patagoni\u00eb"}, {"desc": "'S5/E5'. Wanneer re\u00ebn onverwags oor die woestyn uitsak, verander die roetes dramaties. Andr\u00e9 wys hoe die regte voorbereiding en toerusting 'n verskil kan maak.", "start_date": "2026-08-09T11:58:00+00:00", "title": "4x4 Met Andr\u00e9"}, {"desc": "Get ready for detours, laughs and heartwarming chaos. Elsabe and her three friends travel across the Karoo to catch a meteor shower in Sutherland while her protective son pursues them.", "start_date": "2026-08-09T12:27:00+00:00", "title": "Die Kwiksilwers"}, {"desc": "'S4/E6'. Vanaf die natuurlike warmbron by Riemvasmaak, besoek die span 'n unieke koffiewinkel en ry deur die Perdepoort 4x4 roete oor kliphindernisse. Die versamelvo\u00ebls se reuse neste be\u00efndruk ook.", "start_date": "2026-08-09T13:59:00+00:00", "title": "Safari Roetes"}, {"desc": "'S1/E6'. Ons kuier op die Khao Sok varswatermeer met longboats en slaap in drywende hout chalets. Ons besoek Cape Nature se Dyer Eiland en ons kyk hoe word rommel in Durban uit 'n rivier gehaal.", "start_date": "2026-08-09T14:28:00+00:00", "title": "Hey Skipper"}, {"desc": "'S5/E5'. In Middelburg in die Oos-Kaap wil 'n span inwoners die gewone buitengewoon maak. Met 'n hupstoot van Lottoland begin die span hard werk aan verskeie projekte.", "start_date": "2026-08-09T14:57:00+00:00", "title": "Lottoland Help 'n Dorp"}, {"desc": "'S16/E5'. Vanaf die Kaap besoek ons die Piekenierskloof area en braai heerlik steaks met buchu saam met die plaaslike inwoners. Ons wys jou ook hoe om 'n strooiwyn-malvapoeding aanmekaar te slaan.", "start_date": "2026-08-09T15:28:00+00:00", "title": "Jan Braai Vir Erfenis"}, {"desc": "'S28/E19 - Kirkwood Wildsfees'. Die Kirkwood Wildsfees is die trots van die Oos-Kaap en 'n jaarlikse hoogtepunt in die streek. Lundi Khoisan en Fi\u00ebsta kom kuier saam in die pragtige Sondagsriviervallei.", "start_date": "2026-08-09T15:59:00+00:00", "title": "Fi\u00ebsta"}, {"desc": "'S17/E132'. Daaglikse nuushooftrekke, sporthoogtepunte en weervooruitskouing in Afrikaans.", "start_date": "2026-08-09T16:30:00+00:00", "title": "eNuus"}, {"desc": "'S28/E19'. Ons bekyk 'n versameling van karretjies. Dan besoek ons 'n hawe vir groot katte, ontmoet 'n fotografie-gids, kuier by radio-man en plateversamelaar Wessel Germeshuizen, en Matilda Pieters deel haar storie.", "start_date": "2026-08-09T17:02:00+00:00", "title": "Kw\u00eala"}, {"desc": "'S8/E4'. Erns klim Fansipan, die hoogste berg in Vi\u00ebtnam. Dit is 'n epiese tog van byna twee dae met verbysterende uitsigte en samesyn in 'n berghut. Die hoogte toets egter sy longe en stamina. Gaan hy die toppunt bereik?", "start_date": "2026-08-09T18:03:00+00:00", "title": "Elders"}, {"desc": "'S1/E4'. 'Moet ons terugkeer na Suid-Afrika?' is die vraag wat baie Boere vra. Ons kuier by twee boere op hulle plase en ondersoek ook die gevolge van die ontdekking van olie in die streek.", "start_date": "2026-08-09T18:33:00+00:00", "title": "Boere In Patagoni\u00eb"}, {"desc": "'S1/E14'. Herman beloof om homself te gedra en word aanvaar as 'n volwaardige vennoot.", "start_date": "2026-08-09T19:06:00+00:00", "title": "Konings"}, {"desc": "'S14/E5'. Hannes kuier by die eerste vroulike hoof van gesondheid in die Wes-Kaap, Dr Beth Engelbrecht.", "start_date": "2026-08-09T20:08:00+00:00", "title": "Hannes Aan Huis"}, {"desc": "'S3/E4 - Boer Soek 'n Naam'. Die nuwe seisoen se boere word met hul nuwe vegtername gedoop, maar hierdie jaar werk dinge 'n bietjie anders.", "start_date": "2026-08-09T20:37:00+00:00", "title": "Moer 'n Boer"}, {"desc": "'S17/E6'. Ons kuier by drie formidabele vrou vir Vrouedag: Nicola Hanekom, Vanes-Mari du Toit en Marle\u00e9 van der Merwe.", "start_date": "2026-08-09T21:06:00+00:00", "title": "Bravo!"}, {"desc": "'S1/E4'. Die tyd stap aan en van die spanne is agter. Gaan al vier spanne dit maak? Ons ontmoet 'n baie spesiale paartjie, al die pad van Bethulie.", "start_date": "2026-08-09T21:33:00+00:00", "title": "Klippe Kou"}, {"desc": "'S18/E4'. Van reg oor die land kom die pasmaats vir 'n kort maar kragtige kennismaking met die boer van hul keuse. Elkeen kry presies vyf minute om met hul boer te gesels, daarna word vyf gekies.", "start_date": "2026-08-09T22:30:00+00:00", "title": "Boer Soek 'n Vrou"}, {"desc": "'S28/E19'. Ons bekyk 'n versameling van karretjies. Dan besoek ons 'n hawe vir groot katte, ontmoet 'n fotografie-gids, kuier by radio-man en plateversamelaar Wessel Germeshuizen, en Matilda Pieters deel haar storie.", "start_date": "2026-08-09T23:30:00+00:00", "title": "Kw\u00eala"}], "offset": "+00:00", "timezone": "UTC", "error_code": -1, "start_date": "2026-08-08", "icon": "https://epg.pw/media/images/epg/2025/08/15/20250815040220045555_22.png"}