{"end_date": "2026-08-15", "name": "KykNET HD", "info_url": "https://epg.pw/channels/451038/20260814.html", "country": "South Africa", "description": null, "error_message": "", "provider": "", "source_url": "https://epg.pw/api/epg.json?channel_id=451038&date=20260814&timezone=None", "epg_list": [{"desc": "'n Plaaslike TV-ster pak 'n reis van selfontdekking aan nadat sy die verraad van haar verloofde ontdek.", "start_date": "2026-08-15T18:30:00+00:00", "title": "#Lovemyselfie"}, {"desc": "'S14/E6'. Hannes geniet 'n heerlike kuier saam met akteur Deon Lotz.", "start_date": "2026-08-15T20:00:00+00:00", "title": "Hannes Aan Huis"}, {"desc": "'S18/E5'. Vandag kry ons Boere 'n bietjie meer tyd om sy vyf pasmaats beter te leer ken. Hy moet drie pasmaats kies wat op die plaas gaan kuier vir 'n week en wie weet, dalk is een van hulle di\u00e9 een.", "start_date": "2026-08-15T20:30:00+00:00", "title": "Boer Soek 'n Vrou"}, {"desc": "'S11/E12'. Hierdie week deel Robert Archer, Mervin Beukes en Nico Smit stories vol humor en hart, met musiek saam met Schalk Joubert en musikante.", "start_date": "2026-08-15T21:30:00+00:00", "title": "OppieStoep"}, {"desc": "'S1/E18'. Stella sukkel om die waarheid oor Wendy te aanvaar. Charlie vra Ezra na 'n gesiene geleentheid. Theo probeer weer vriende wees met Stella.", "start_date": "2026-08-15T22:00:00+00:00", "title": "Die Toring"}, {"desc": "'S8/E4'. Erns klim Fansipan, die hoogste berg in Vi\u00ebtnam. Dit is 'n epiese tog van byna twee dae met verbysterende uitsigte en samesyn in 'n berghut. Die hoogte toets egter sy longe en stamina. Gaan hy die toppunt bereik?", "start_date": "2026-08-15T22:30:00+00:00", "title": "Elders"}, {"desc": "'S1/E4'. 'Moet ons terugkeer na Suid-Afrika?' is die vraag wat baie Boere vra. Ons kuier by twee boere op hulle plase en ondersoek ook die gevolge van die ontdekking van olie in die streek.", "start_date": "2026-08-15T23:00:00+00:00", "title": "Boere In Patagoni\u00eb"}, {"desc": "'S28/E19'. Ons bekyk 'n versameling van karretjies. Dan besoek ons 'n hawe vir groot katte, ontmoet 'n fotografie-gids, kuier by radio-man en plateversamelaar Wessel Germeshuizen, en Matilda Pieters deel haar storie.", "start_date": "2026-08-15T23:30:00+00:00", "title": "Kw\u00eala"}], "offset": "+00:00", "timezone": "UTC", "error_code": -1, "start_date": "2026-08-15", "icon": "https://epg.pw/media/images/epg/2025/08/15/20250815040220045555_22.png"}