{"end_date": "2026-08-16", "name": "KykNET HD", "info_url": "https://epg.pw/channels/451038/20260815.html", "country": "South Africa", "description": null, "error_message": "", "provider": "", "source_url": "https://epg.pw/api/epg.json?channel_id=451038&date=20260815&timezone=None", "epg_list": [{"desc": "'n Plaaslike TV-ster pak 'n reis van selfontdekking aan nadat sy die verraad van haar verloofde ontdek.", "start_date": "2026-08-15T18:30:00+00:00", "title": "#Lovemyselfie"}, {"desc": "'S14/E6'. Hannes geniet 'n heerlike kuier saam met akteur Deon Lotz.", "start_date": "2026-08-15T20:00:00+00:00", "title": "Hannes Aan Huis"}, {"desc": "'S18/E5'. Vandag kry ons Boere 'n bietjie meer tyd om sy vyf pasmaats beter te leer ken. Hy moet drie pasmaats kies wat op die plaas gaan kuier vir 'n week en wie weet, dalk is een van hulle di\u00e9 een.", "start_date": "2026-08-15T20:30:00+00:00", "title": "Boer Soek 'n Vrou"}, {"desc": "'S11/E12'. Hierdie week deel Robert Archer, Mervin Beukes en Nico Smit stories vol humor en hart, met musiek saam met Schalk Joubert en musikante.", "start_date": "2026-08-15T21:30:00+00:00", "title": "OppieStoep"}, {"desc": "'S1/E18'. Stella sukkel om die waarheid oor Wendy te aanvaar. Charlie vra Ezra na 'n gesiene geleentheid. Theo probeer weer vriende wees met Stella.", "start_date": "2026-08-15T22:00:00+00:00", "title": "Die Toring"}, {"desc": "'S8/E4'. Erns klim Fansipan, die hoogste berg in Vi\u00ebtnam. Dit is 'n epiese tog van byna twee dae met verbysterende uitsigte en samesyn in 'n berghut. Die hoogte toets egter sy longe en stamina. Gaan hy die toppunt bereik?", "start_date": "2026-08-15T22:30:00+00:00", "title": "Elders"}, {"desc": "'S1/E4'. 'Moet ons terugkeer na Suid-Afrika?' is die vraag wat baie Boere vra. Ons kuier by twee boere op hulle plase en ondersoek ook die gevolge van die ontdekking van olie in die streek.", "start_date": "2026-08-15T23:00:00+00:00", "title": "Boere In Patagoni\u00eb"}, {"desc": "'S28/E19'. Ons bekyk 'n versameling van karretjies. Dan besoek ons 'n hawe vir groot katte, ontmoet 'n fotografie-gids, kuier by radio-man en plateversamelaar Wessel Germeshuizen, en Matilda Pieters deel haar storie.", "start_date": "2026-08-15T23:30:00+00:00", "title": "Kw\u00eala"}, {"desc": "'S16/E19'. Een ding is seker, Suid-Afrikaners is mal daaroor om te braai en rugby te kyk! Ons paneelprogram verken alle sportgebeure wat die vorige week plaasgevind het en die wat elke naweek voorl\u00ea.", "start_date": "2026-08-16T00:30:00+00:00", "title": "Toks & Tjops"}, {"desc": "'S3/E5 - Tweede Kanse'. Terwyl die boere by Bokang Masunyane die kuns van stoei leer, herinner persoonlike uitdagings almal daaraan dat tweede kanse nooit vanselfsprekend is nie.", "start_date": "2026-08-16T01:30:00+00:00", "title": "Moer 'n Boer"}, {"desc": "'S1/E2'. Musiekvideo's vir elke smaak.", "start_date": "2026-08-16T02:00:00+00:00", "title": "Musiekvideo's"}, {"desc": "'S28/E19'. Ons bekyk 'n versameling van karretjies. Dan besoek ons 'n hawe vir groot katte, ontmoet 'n fotografie-gids, kuier by radio-man en plateversamelaar Wessel Germeshuizen, en Matilda Pieters deel haar storie.", "start_date": "2026-08-16T04:00:00+00:00", "title": "Kw\u00eala"}, {"desc": "'S11/E12'. Hierdie week deel Robert Archer, Mervin Beukes en Nico Smit stories vol humor en hart, met musiek saam met Schalk Joubert en musikante.", "start_date": "2026-08-16T05:00:00+00:00", "title": "OppieStoep"}, {"desc": "'S13/E20'. ontbytSAKE se ateljeegas is die gewilde akteur Frank Rautenbach, wat tans in Beter as Gister te sien is.", "start_date": "2026-08-16T05:30:00+00:00", "title": "ontbytSAKE"}, {"desc": "'S13/E21'. Inspirasie vir jou Lewensreis vanuit Mosa\u00efek gemeente. Wat dalk vir ons na swakheid lyk, is God se grootste mag. Dis 'n liefde wat ander dien en vrymaak. Met Jacques Bornman.", "start_date": "2026-08-16T07:00:00+00:00", "title": "Die Boodskap"}, {"desc": "'S4/E7'. Die span kamp in koel mooiweer langs Goerapan, en Vivian waag dit te naby aan die los sand en val vas. Die voertuie se vierwielvermo\u00ebns en suspensie word tot die uiterste beproef.", "start_date": "2026-08-16T07:30:00+00:00", "title": "Safari Roetes"}, {"desc": "'S13/E5'. Generasie Z drink al hoe minder alkohol. Is dit weens die gebruik van ander middels vir ontspanning, sosiale interaksie wat daal of oor gesondheid?", "start_date": "2026-08-16T08:00:00+00:00", "title": "Prontuit"}, {"desc": "Met hierdie konsert bring die Woordfees hulde aan een van die land se grootste kunstenaarsgeeste. Met Andrea Catzel, Magdalene Minnaar, Arline Jaftha en Conroy Scott.", "start_date": "2026-08-16T08:30:00+00:00", "title": "Hulde Aan Nellie Du Toit"}, {"desc": "'S2/E7'. Die broers reis na Elandsrus waar n\u00f3g 'n uitdaging op hulle wag. Tussen uitgestrekte Karoo-landskappe, goeie geselskap en broerlike wedywering, bly die stryd om spogregte so fel soos altyd.", "start_date": "2026-08-16T10:30:00+00:00", "title": "Die Broer Toer"}, {"desc": "'S14/E6'. Hannes geniet 'n heerlike kuier saam met akteur Deon Lotz.", "start_date": "2026-08-16T11:00:00+00:00", "title": "Hannes Aan Huis"}, {"desc": "'S1/E4'. 'Moet ons terugkeer na Suid-Afrika?' is die vraag wat baie Boere vra. Ons kuier by twee boere op hulle plase en ondersoek ook die gevolge van die ontdekking van olie in die streek.", "start_date": "2026-08-16T11:30:00+00:00", "title": "Boere In Patagoni\u00eb"}, {"desc": "'S5/E6'. Die ruwe terrein van Damaraland bring nuwe uitdagings. 'n Pap wiel sorg vir drama, maar die span wys dat samewerking die sleutel tot sukses is.", "start_date": "2026-08-16T12:00:00+00:00", "title": "4x4 Met Andr\u00e9"}, {"desc": "'n Plaaslike TV-ster pak 'n reis van selfontdekking aan nadat sy die verraad van haar verloofde ontdek.", "start_date": "2026-08-16T12:30:00+00:00", "title": "#Lovemyselfie"}, {"desc": "'S4/E7'. Die span kamp in koel mooiweer langs Goerapan, en Vivian waag dit te naby aan die los sand en val vas. Die voertuie se vierwielvermo\u00ebns en suspensie word tot die uiterste beproef.", "start_date": "2026-08-16T14:00:00+00:00", "title": "Safari Roetes"}, {"desc": "'S1/E7'. Ons verken Khao Sok-varswatermeer met 'n kajak en 'n rivier met 'n bamboesvlot. Ons besoek Cape Nature se Uilkraalmond strandmeer. Polyco wys ons 'n plastiekherwinningsprojek.", "start_date": "2026-08-16T14:30:00+00:00", "title": "Hey Skipper"}, {"desc": "'S5/E6'. Middelburg in die Oos-Kaap is bedrywig soos wat die span werk om die sperdatum te haal. Leah keer terug om te sien hoe Lottoland se hulp die dorp verfraai het.", "start_date": "2026-08-16T15:00:00+00:00", "title": "Lottoland Help 'n Dorp"}, {"desc": "'S16/E6'. Jan Braai en die span toer verder al langs die N7 rigting noord, en ons besoek die Knersvlakte van Vanrhynsdorp. Ons maak 'n heerlike potjie en braai gevulde ontbyt pannekoeke.", "start_date": "2026-08-16T15:30:00+00:00", "title": "Jan Braai Vir Erfenis"}, {"desc": "'S28/E20'. Die Vrystaat Kunstefees bring jaarliks die beste van teater, musiek en die visuele kunste na Bloemfontein. Lundi Khoisan kuier in sentraal Suid-Afrika by hierdie immergewilde fees.", "start_date": "2026-08-16T16:00:00+00:00", "title": "Fi\u00ebsta"}, {"desc": "'S17/E139'. Daaglikse nuushooftrekke, sporthoogtepunte en weervooruitskouing in Afrikaans.", "start_date": "2026-08-16T16:30:00+00:00", "title": "eNuus"}, {"desc": "'S28/E20'. Ons vind uit wie's die Kat van die Jaar, kuier by 'n kostuumspelkampioen, en bekyk Francois Lensing se messe. Dan besoek ons 'n Namibiese perdeplaas en hoor wat by die Silwerskermfees gebeur.", "start_date": "2026-08-16T17:00:00+00:00", "title": "Kw\u00eala"}, {"desc": "'S8/E5'. Erns reis verder noord na die stad Cao Bang, naby China se grens. Hy verken 'n nedersetting saam met 'n gids en kyk hoe wierook gemaak word. Daarna kampeer hy by 'n unieke berg en besoek 'n beroemde waterval.", "start_date": "2026-08-16T18:00:00+00:00", "title": "Elders"}, {"desc": "'S1/E5'. In Sarmiento en Esquel kuier ons by die mense wat Boere-Argentyne geword het. Ons luister na hulle Patagoniese Afrikaans, en sien talle het geassimileer met die plaaslike bevolking.", "start_date": "2026-08-16T18:30:00+00:00", "title": "Boere In Patagoni\u00eb"}, {"desc": "'S1/E15'. James kom kuier by Joena, maar Herman dink dit is 'n inbreker and skiet hom.", "start_date": "2026-08-16T19:00:00+00:00", "title": "Konings"}, {"desc": "'S14/E6'. Hannes geniet 'n heerlike kuier saam met akteur Deon Lotz.", "start_date": "2026-08-16T20:00:00+00:00", "title": "Hannes Aan Huis"}, {"desc": "'S3/E5 - Tweede Kanse'. Terwyl die boere by Bokang Masunyane die kuns van stoei leer, herinner persoonlike uitdagings almal daaraan dat tweede kanse nooit vanselfsprekend is nie.", "start_date": "2026-08-16T20:30:00+00:00", "title": "Moer 'n Boer"}, {"desc": "'S17/E7'. Ons is weer op soek na 2026 se styl-ikoon. Ons klop aan by Frank Rautenbach vir 'n kuier en ons loer in agter die skerms van die kinderteater-produksie, Vlooi en die Verlore Fossiel.", "start_date": "2026-08-16T21:00:00+00:00", "title": "Bravo!"}, {"desc": "'S1/E5'. D-dag is om die draai en een span onthul groot nuus! Maar di\u00e9 nuus het implikasies vir die een spanlid, wat dalk moet handdoek ingooi.", "start_date": "2026-08-16T21:30:00+00:00", "title": "Klippe Kou"}, {"desc": "'S1/E5'. D-dag is om die draai en een span onthul groot nuus! Maar di\u00e9 nuus het implikasies vir die een spanlid, wat dalk moet handdoek ingooi.", "start_date": "2026-08-16T21:33:00+00:00", "title": "Klippe Kou"}, {"desc": "'S18/E5'. Vandag kry ons Boere 'n bietjie meer tyd om sy vyf pasmaats beter te leer ken. Hy moet drie pasmaats kies wat op die plaas gaan kuier vir 'n week en wie weet, dalk is een van hulle di\u00e9 een.", "start_date": "2026-08-16T22:28:00+00:00", "title": "Boer Soek 'n Vrou"}, {"desc": "'S28/E20'. Ons vind uit wie's die Kat van die Jaar, kuier by 'n kostuumspelkampioen, en bekyk Francois Lensing se messe. Dan besoek ons 'n Namibiese perdeplaas en hoor wat by die Silwerskermfees gebeur.", "start_date": "2026-08-16T23:30:00+00:00", "title": "Kw\u00eala"}], "offset": "+00:00", "timezone": "UTC", "error_code": -1, "start_date": "2026-08-15", "icon": "https://epg.pw/media/images/epg/2025/08/15/20250815040220045555_22.png"}