{"end_date": "2026-08-19", "name": "KykNET HD", "info_url": "https://epg.pw/channels/451038/20260817.html", "country": "South Africa", "description": null, "error_message": "", "provider": "", "source_url": "https://epg.pw/api/epg.json?channel_id=451038&date=20260817&timezone=None", "epg_list": [{"desc": "'S11/E50'. 'n Saamgestelde program wat die week se hoogtepunte van Die Groot Ontbyt bevat.", "start_date": "2026-08-17T00:31:00+00:00", "title": "Ontbyt Grotes"}, {"desc": "'S11/E4'. Lt.genl. Jan Scheepers, Limpopo se nuwe polisiehoof, is in die altejee. Ons bespreek nuwe meningspeilings en vra of munisipale krisisse aan die toeneem is.", "start_date": "2026-08-17T01:00:00+00:00", "title": "In Gesprek"}, {"desc": "'S1/E7'. Jessica hanteer die nagevolge van die soen, en Eben bots met Sally en Richard oor Lilly. Tariq soek Katinka se pa, en Bernard klou aan beheer terwyl sy gesin van hom wegdryf.", "start_date": "2026-08-17T02:00:00+00:00", "title": "Beter As Gister"}, {"desc": "'S1/E2'. Musiekvideo's vir elke smaak.", "start_date": "2026-08-17T03:01:00+00:00", "title": "Musiekvideo's"}, {"desc": "'S11/E244'. Bly ingelig oor landbou, van nuus en markte tot kenners se insigte en oplossings vir die boer en verbruiker.", "start_date": "2026-08-17T03:29:00+00:00", "title": "GROOTplaas"}, {"desc": "'S7/E119'. Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosa\u00efek gemeente. Vyande van die hart: as ek beheer het, is ek okay. Jacques Bornman gesels oor gebed en beheer.", "start_date": "2026-08-17T03:49:00+00:00", "title": "Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis"}, {"desc": "'S11/E246'. Aktualiteit, nuus, verkeer, weer en lekker Afrikaanse musiek is alles op die spyskaart, saam met #DieGrootOntbyt-span.", "start_date": "2026-08-17T04:00:00+00:00", "title": "Die GROOT Ontbyt"}, {"desc": "'S7/E119'. Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosa\u00efek gemeente. Vyande van die hart: as ek beheer het, is ek okay. Jacques Bornman gesels oor gebed en beheer.", "start_date": "2026-08-17T06:01:00+00:00", "title": "Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis"}, {"desc": "'S1/E166'. Doh is 'n slim en verantwoordelike haas wat klavier speel. Die meerkat, Ray, is 'n stoute en impulsiewe kitaarspeler. En Mi is 'n nuuskierige apie wat die dromme speel en baie vrae vra.", "start_date": "2026-08-17T06:15:00+00:00", "title": "Doh Ray Mi"}, {"desc": "'S16/E55'. Ella en Dewald stamp koppe oor die behandeling van 'n pasi\u00ebnt. Tracy voel skielik soos 'n nuwe mens en Johan ontvang onverwagse nuus van iemand uit sy verlede.", "start_date": "2026-08-17T06:29:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S12/E98'. Dit gons oor die foto van Zahra, maar sy en Carlo s\u00ea albei hulle is onskuldig. Justin het 'n aanbod vir Amanda, maar sy is nie be\u00efndruk nie. Riaan dwing Kate om die waarheid te vertel.", "start_date": "2026-08-17T07:00:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S28/E20'. Ons vind uit wie's die Kat van die Jaar, kuier by 'n kostuumspelkampioen, en bekyk Francois Lensing se messe. Dan besoek ons 'n Namibiese perdeplaas en hoor wat by die Silwerskermfees gebeur.", "start_date": "2026-08-17T07:27:00+00:00", "title": "Kw\u00eala"}, {"desc": "'S18/E5'. Vandag kry ons Boere 'n bietjie meer tyd om sy vyf pasmaats beter te leer ken. Hy moet drie pasmaats kies wat op die plaas gaan kuier vir 'n week en wie weet, dalk is een van hulle di\u00e9 een.", "start_date": "2026-08-17T08:26:00+00:00", "title": "Boer Soek 'n Vrou"}, {"desc": "'S28/E20'. Die Vrystaat Kunstefees bring jaarliks die beste van teater, musiek en die visuele kunste na Bloemfontein. Lundi Khoisan kuier in sentraal Suid-Afrika by hierdie immergewilde fees.", "start_date": "2026-08-17T09:24:00+00:00", "title": "Fi\u00ebsta"}, {"desc": "'S4/E7'. Die span kamp in koel mooiweer langs Goerapan, en Vivian waag dit te naby aan die los sand en val vas. Die voertuie se vierwielvermo\u00ebns en suspensie word tot die uiterste beproef.", "start_date": "2026-08-17T09:56:00+00:00", "title": "Safari Roetes"}, {"desc": "'S1/E7'. Ons verken Khao Sok-varswatermeer met 'n kajak en 'n rivier met 'n bamboesvlot. Ons besoek Cape Nature se Uilkraalmond strandmeer. Polyco wys ons 'n plastiekherwinningsprojek.", "start_date": "2026-08-17T10:26:00+00:00", "title": "Hey Skipper"}, {"desc": "'S16/E6'. Jan Braai en die span toer verder al langs die N7 rigting noord, en ons besoek die Knersvlakte van Vanrhynsdorp. Ons maak 'n heerlike potjie en braai gevulde ontbyt pannekoeke.", "start_date": "2026-08-17T10:57:00+00:00", "title": "Jan Braai Vir Erfenis"}, {"desc": "'S1/E5'. D-dag is om die draai en een span onthul groot nuus! Maar di\u00e9 nuus het implikasies vir die een spanlid, wat dalk moet handdoek ingooi.", "start_date": "2026-08-17T11:26:00+00:00", "title": "Klippe Kou"}, {"desc": "'S2/E7'. Die broers reis na Elandsrus waar n\u00f3g 'n uitdaging op hulle wag. Tussen uitgestrekte Karoo-landskappe, goeie geselskap en broerlike wedywering, bly die stryd om spogregte so fel soos altyd.", "start_date": "2026-08-17T12:26:00+00:00", "title": "Die Broer Toer"}, {"desc": "'S1/E18'. Stella sukkel om die waarheid oor Wendy te aanvaar. Charlie vra Ezra na 'n gesiene geleentheid. Theo probeer weer vriende wees met Stella.", "start_date": "2026-08-17T12:57:00+00:00", "title": "Die Toring"}, {"desc": "'S11/E12'. Hierdie week deel Robert Archer, Mervin Beukes en Nico Smit stories vol humor en hart, met musiek saam met Schalk Joubert en musikante.", "start_date": "2026-08-17T13:28:00+00:00", "title": "OppieStoep"}, {"desc": "'S5/E6'. Middelburg in die Oos-Kaap is bedrywig soos wat die span werk om die sperdatum te haal. Leah keer terug om te sien hoe Lottoland se hulp die dorp verfraai het.", "start_date": "2026-08-17T13:58:00+00:00", "title": "Lottoland Help 'n Dorp"}, {"desc": "'S28/E20'. Ons vind uit wie's die Kat van die Jaar, kuier by 'n kostuumspelkampioen, en bekyk Francois Lensing se messe. Dan besoek ons 'n Namibiese perdeplaas en hoor wat by die Silwerskermfees gebeur.", "start_date": "2026-08-17T14:28:00+00:00", "title": "Kw\u00eala"}, {"desc": "'S5/E7'. Een van Namibi\u00eb se bekendste bergpasse wag vir die span. Met steil hellings en noue roetes is daar geen ruimte vir oordeelsfoute nie.", "start_date": "2026-08-17T15:24:00+00:00", "title": "4x4 Met Andr\u00e9"}, {"desc": "'S12/E99'. Mike plaas Amanda se behoeftes voor syne, terwyl Lee-Ann oortuig is van Carlo se onskuld. Kate is besig om Riaan te verloor.", "start_date": "2026-08-17T15:57:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S4/E185'. Zelda hoor van Frans se nuwe vriend en is nuuskierig. Arno is eerlik met Karla oor sy drome vir hulle toekoms. Rossouw span al die manne bymekaar om Jacques se rampartytjie te re\u00ebl.", "start_date": "2026-08-17T16:28:00+00:00", "title": "Diepe Waters"}, {"desc": "'S17/E140'. Daaglikse nuushooftrekke, sporthoogtepunte en weervooruitskouing in Afrikaans.", "start_date": "2026-08-17T17:00:00+00:00", "title": "eNuus"}, {"desc": "'S16/E56'. Petro skop 'n leierskapsprogram af, en Joe voel eensaam. Tertius en Leah herenig. Katryn keer terug na Pretoria, maar sy wil nie h\u00ea enigiemand, behalwe Dewald, moet weet nie.", "start_date": "2026-08-17T17:31:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S11/E5'. Ons bespreek die jongste werkloosheidsyfers, vra waarom die weermag nie eens sy eie basisse kan beveilig nie, en ons voer 'n debat oor private Afrikaanse universiteite.", "start_date": "2026-08-17T18:00:00+00:00", "title": "In Gesprek"}, {"desc": "'S1/E19'. Stella se werk is op die spel en 'n witleuen koop tyd. Die geheim-ooreenkoms wankel as Gabby en Ryan vrae vra. Ryan staar sy grootste toets: om sy pa te kry om MPI te help.", "start_date": "2026-08-17T19:00:00+00:00", "title": "Die Toring"}, {"desc": "'S1/E5'. D-dag is om die draai en een span onthul groot nuus! Maar di\u00e9 nuus het implikasies vir die een spanlid, wat dalk moet handdoek ingooi.", "start_date": "2026-08-17T19:30:00+00:00", "title": "Klippe Kou"}, {"desc": "'S4/E185'. Zelda hoor van Frans se nuwe vriend en is nuuskierig. Arno is eerlik met Karla oor sy drome vir hulle toekoms. Rossouw span al die manne bymekaar om Jacques se rampartytjie te re\u00ebl.", "start_date": "2026-08-17T20:30:00+00:00", "title": "Diepe Waters"}, {"desc": "'S12/E99'. Mike plaas Amanda se behoeftes voor syne, terwyl Lee-Ann oortuig is van Carlo se onskuld. Kate is besig om Riaan te verloor.", "start_date": "2026-08-17T21:01:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S16/E56'. Petro skop 'n leierskapsprogram af, en Joe voel eensaam. Tertius en Leah herenig. Katryn keer terug na Pretoria, maar sy wil nie h\u00ea enigiemand, behalwe Dewald, moet weet nie.", "start_date": "2026-08-17T21:33:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S18/E5 of 15'. Vandag kry ons Boere 'n bietjie meer tyd om sy vyf pasmaats beter te leer ken. Hy moet drie pasmaats kies wat op die plaas gaan kuier vir 'n week en wie weet, dalk is een van hulle di\u00e9 een.", "start_date": "2026-08-17T21:59:00+00:00", "title": "Boer Soek 'n Vrou"}, {"desc": "'S28/E20'. Ons vind uit wie's die Kat van die Jaar, kuier by 'n kostuumspelkampioen, en bekyk Francois Lensing se messe. Dan besoek ons 'n Namibiese perdeplaas en hoor wat by die Silwerskermfees gebeur.", "start_date": "2026-08-17T23:00:00+00:00", "title": "Kw\u00eala"}, {"desc": "'S1/E7'. Jessica hanteer die nagevolge van die soen, en Eben bots met Sally en Richard oor Lilly. Tariq soek Katinka se pa, en Bernard klou aan beheer terwyl sy gesin van hom wegdryf.", "start_date": "2026-08-17T23:58:00+00:00", "title": "Beter As Gister"}, {"desc": "'S11/E5'. Ons bespreek die jongste werkloosheidsyfers, vra waarom die weermag nie eens sy eie basisse kan beveilig nie, en ons voer 'n debat oor private Afrikaanse universiteite.", "start_date": "2026-08-18T01:00:00+00:00", "title": "In Gesprek"}, {"desc": "'S13/E5'. Generasie Z drink al hoe minder alkohol. Is dit weens die gebruik van ander middels vir ontspanning, sosiale interaksie wat daal of oor gesondheid?", "start_date": "2026-08-18T01:59:00+00:00", "title": "Prontuit"}, {"desc": "'S2/E7'. Die broers reis na Elandsrus waar n\u00f3g 'n uitdaging op hulle wag. Tussen uitgestrekte Karoo-landskappe, goeie geselskap en broerlike wedywering, bly die stryd om spogregte so fel soos altyd.", "start_date": "2026-08-18T02:30:00+00:00", "title": "Die Broer Toer"}, {"desc": "'S1/E2'. Musiekvideo's vir elke smaak.", "start_date": "2026-08-18T03:01:00+00:00", "title": "Musiekvideo's"}, {"desc": "'S11/E245'. Bly ingelig oor landbou, van nuus en markte tot kenners se insigte en oplossings vir die boer en verbruiker.", "start_date": "2026-08-18T03:29:00+00:00", "title": "GROOTplaas"}, {"desc": "'S7/E120'. Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosa\u00efek gemeente. Vyande van die hart: as ek beheer het, is ek okay. Jacques Bornman kyk gesels oor vrees en beheer.", "start_date": "2026-08-18T03:49:00+00:00", "title": "Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis"}, {"desc": "'S11/E247'. Aktualiteit, nuus, verkeer, weer en lekker Afrikaanse musiek is alles op die spyskaart, saam met #DieGrootOntbyt-span.", "start_date": "2026-08-18T04:00:00+00:00", "title": "Die GROOT Ontbyt"}, {"desc": "'S7/E120'. Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosa\u00efek gemeente. Vyande van die hart: as ek beheer het, is ek okay. Jacques Bornman kyk gesels oor vrees en beheer.", "start_date": "2026-08-18T06:00:00+00:00", "title": "Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis"}, {"desc": "'S1/E167'. Doh is 'n slim en verantwoordelike haas wat klavier speel. Die meerkat, Ray, is 'n stoute en impulsiewe kitaarspeler. En Mi is 'n nuuskierige apie wat die dromme speel en baie vrae vra.", "start_date": "2026-08-18T06:14:00+00:00", "title": "Doh Ray Mi"}, {"desc": "'S16/E56'. Petro skop 'n leierskapsprogram af, en Joe voel eensaam. Tertius en Leah herenig. Katryn keer terug na Pretoria, maar sy wil nie h\u00ea enigiemand, behalwe Dewald, moet weet nie.", "start_date": "2026-08-18T06:30:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S12/E99'. Mike plaas Amanda se behoeftes voor syne, terwyl Lee-Ann oortuig is van Carlo se onskuld. Kate is besig om Riaan te verloor.", "start_date": "2026-08-18T06:59:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S4/E185'. Zelda hoor van Frans se nuwe vriend en is nuuskierig. Arno is eerlik met Karla oor sy drome vir hulle toekoms. Rossouw span al die manne bymekaar om Jacques se rampartytjie te re\u00ebl.", "start_date": "2026-08-18T07:30:00+00:00", "title": "Diepe Waters"}, {"desc": "'S16/E6'. Jan Braai en die span toer verder al langs die N7 rigting noord, en ons besoek die Knersvlakte van Vanrhynsdorp. Ons maak 'n heerlike potjie en braai gevulde ontbyt pannekoeke.", "start_date": "2026-08-18T07:58:00+00:00", "title": "Jan Braai Vir Erfenis"}, {"desc": "'S17/E7'. Ons is weer op soek na 2026 se styl-ikoon. Ons klop aan by Frank Rautenbach vir 'n kuier en ons loer in agter die skerms van die kinderteater-produksie, Vlooi en die Verlore Fossiel.", "start_date": "2026-08-18T08:30:00+00:00", "title": "Bravo!"}, {"desc": "'S5/E7'. Een van Namibi\u00eb se bekendste bergpasse wag vir die span. Met steil hellings en noue roetes is daar geen ruimte vir oordeelsfoute nie.", "start_date": "2026-08-18T08:57:00+00:00", "title": "4x4 Met Andr\u00e9"}, {"desc": "'S5/E6'. Middelburg in die Oos-Kaap is bedrywig soos wat die span werk om die sperdatum te haal. Leah keer terug om te sien hoe Lottoland se hulp die dorp verfraai het.", "start_date": "2026-08-18T09:27:00+00:00", "title": "Lottoland Help 'n Dorp"}, {"desc": "'S14/E6'. Hannes geniet 'n heerlike kuier saam met akteur Deon Lotz.", "start_date": "2026-08-18T09:57:00+00:00", "title": "Hannes Aan Huis"}, {"desc": "'S1/E19'. Stella se werk is op die spel en 'n witleuen koop tyd. Die geheim-ooreenkoms wankel as Gabby en Ryan vrae vra. Ryan staar sy grootste toets: om sy pa te kry om MPI te help.", "start_date": "2026-08-18T10:26:00+00:00", "title": "Die Toring"}, {"desc": "'S13/E20'. ontbytSAKE se ateljeegas is die gewilde akteur Frank Rautenbach, wat tans in Beter as Gister te sien is.", "start_date": "2026-08-18T10:58:00+00:00", "title": "ontbytSAKE"}, {"desc": "'S11/E50'. 'n Saamgestelde program wat die week se hoogtepunte van Die Groot Ontbyt bevat.", "start_date": "2026-08-18T12:30:00+00:00", "title": "Ontbyt Grotes"}, {"desc": "'S18/E5'. Vandag kry ons Boere 'n bietjie meer tyd om sy vyf pasmaats beter te leer ken. Hy moet drie pasmaats kies wat op die plaas gaan kuier vir 'n week en wie weet, dalk is een van hulle di\u00e9 een.", "start_date": "2026-08-18T12:56:00+00:00", "title": "Boer Soek 'n Vrou"}, {"desc": "'S2/E7'. Die broers reis na Elandsrus waar n\u00f3g 'n uitdaging op hulle wag. Tussen uitgestrekte Karoo-landskappe, goeie geselskap en broerlike wedywering, bly die stryd om spogregte so fel soos altyd.", "start_date": "2026-08-18T13:55:00+00:00", "title": "Die Broer Toer"}, {"desc": "'S4/E7'. Die span kamp in koel mooiweer langs Goerapan, en Vivian waag dit te naby aan die los sand en val vas. Die voertuie se vierwielvermo\u00ebns en suspensie word tot die uiterste beproef.", "start_date": "2026-08-18T14:24:00+00:00", "title": "Safari Roetes"}, {"desc": "'S8/E5'. Erns reis verder noord na die stad Cao Bang, naby China se grens. Hy verken 'n nedersetting saam met 'n gids en kyk hoe wierook gemaak word. Daarna kampeer hy by 'n unieke berg en besoek 'n beroemde waterval.", "start_date": "2026-08-18T14:53:00+00:00", "title": "Elders"}, {"desc": "'S28/E20'. Die Vrystaat Kunstefees bring jaarliks die beste van teater, musiek en die visuele kunste na Bloemfontein. Lundi Khoisan kuier in sentraal Suid-Afrika by hierdie immergewilde fees.", "start_date": "2026-08-18T15:24:00+00:00", "title": "Fi\u00ebsta"}, {"desc": "'S12/E100'. Die polisie kry 'n anonieme wenk oor Zahra se foto. Lendre raak lekker gemaklik in Kate se huis, terwyl Riaan besluit om sy biologiese ouers te gaan opsoek.", "start_date": "2026-08-18T15:56:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S4/E186'. Zelda raak al hoe meer agterdogtig oor Frans se geheimsinnige besoeker. Karla se selfvertroue wankel na nog 'n terugslag. Theresa en Jacques vier hulle laaste oomblikke as ongetroudes.", "start_date": "2026-08-18T16:29:00+00:00", "title": "Diepe Waters"}, {"desc": "'S17/E141'. Daaglikse nuushooftrekke, sporthoogtepunte en weervooruitskouing in Afrikaans.", "start_date": "2026-08-18T17:00:00+00:00", "title": "eNuus"}, {"desc": "'S16/E57'. Johan spekuleer oor die oorsaak van 'n motorongeluk. Die geheim wat Naomi voorlopig namens 'n vriend bewaar, verhoed haar om eerlik te wees. Petro is bekommerd oor Joe.", "start_date": "2026-08-18T17:30:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S1/E8'. Tariq konfronteer Katinka se pa met pynlike gevolge. Eben se toesigstryd verskerp en Marco waag alles op 'n gewaagde voorstel. Bernard probeer herbou, terwyl Jessica onder druk begin uitrafel.", "start_date": "2026-08-18T18:00:00+00:00", "title": "Beter As Gister"}, {"desc": "'S14/E7'. Hannes kuier by die rugbylegende, Frik du Preez.", "start_date": "2026-08-18T18:58:00+00:00", "title": "Hannes Aan Huis"}, {"desc": "'S5/E7'. Leah besoek Reitz in die Vrystaat. N\u00e1 'n verrassing van Lottoland begin die span hard werk aan hul droom-projek.", "start_date": "2026-08-18T19:28:00+00:00", "title": "Lottoland Help 'n Dorp"}, {"desc": "'S3/E5 - Tweede Kanse'. Terwyl die boere by Bokang Masunyane die kuns van stoei leer, herinner persoonlike uitdagings almal daaraan dat tweede kanse nooit vanselfsprekend is nie.", "start_date": "2026-08-18T20:00:00+00:00", "title": "Moer 'n Boer"}, {"desc": "'S4/E186'. Zelda raak al hoe meer agterdogtig oor Frans se geheimsinnige besoeker. Karla se selfvertroue wankel na nog 'n terugslag. Theresa en Jacques vier hulle laaste oomblikke as ongetroudes.", "start_date": "2026-08-18T20:29:00+00:00", "title": "Diepe Waters"}, {"desc": "'S12/E100'. Die polisie kry 'n anonieme wenk oor Zahra se foto. Lendre raak lekker gemaklik in Kate se huis, terwyl Riaan besluit om sy biologiese ouers te gaan opsoek.", "start_date": "2026-08-18T21:00:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S16/E57'. Johan spekuleer oor die oorsaak van 'n motorongeluk. Die geheim wat Naomi voorlopig namens 'n vriend bewaar, verhoed haar om eerlik te wees. Petro is bekommerd oor Joe.", "start_date": "2026-08-18T21:28:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S28/E20'. Die Vrystaat Kunstefees bring jaarliks die beste van teater, musiek en die visuele kunste na Bloemfontein. Lundi Khoisan kuier in sentraal Suid-Afrika by hierdie immergewilde fees.", "start_date": "2026-08-18T22:00:00+00:00", "title": "Fi\u00ebsta"}, {"desc": "'S5/E7'. Een van Namibi\u00eb se bekendste bergpasse wag vir die span. Met steil hellings en noue roetes is daar geen ruimte vir oordeelsfoute nie.", "start_date": "2026-08-18T22:30:00+00:00", "title": "4x4 Met Andr\u00e9"}, {"desc": "'S1/E5'. D-dag is om die draai en een span onthul groot nuus! Maar di\u00e9 nuus het implikasies vir die een spanlid, wat dalk moet handdoek ingooi.", "start_date": "2026-08-18T22:58:00+00:00", "title": "Klippe Kou"}, {"desc": "'S18/E5'. Vandag kry ons Boere 'n bietjie meer tyd om sy vyf pasmaats beter te leer ken. Hy moet drie pasmaats kies wat op die plaas gaan kuier vir 'n week en wie weet, dalk is een van hulle di\u00e9 een.", "start_date": "2026-08-19T00:00:00+00:00", "title": "Boer Soek 'n Vrou"}], "offset": "+00:00", "timezone": "UTC", "error_code": -1, "start_date": "2026-08-17", "icon": "https://epg.pw/media/images/epg/2025/08/15/20250815040220045555_22.png"}