{"end_date": "2026-08-25", "name": "KykNET HD", "info_url": "https://epg.pw/channels/451038/20260823.html", "country": "South Africa", "description": null, "error_message": "", "provider": "", "source_url": "https://epg.pw/api/epg.json?channel_id=451038&date=20260823&timezone=None", "epg_list": [{"desc": "'S16/E20 of 34'. Een ding is seker, Suid-Afrikaners is mal daaroor om te braai en rugby te kyk! Ons paneelprogram verken alle sportgebeure wat die vorige week plaasgevind het en die wat elke naweek voorl\u00ea.", "start_date": "2026-08-23T00:29:00+00:00", "title": "Toks & Tjops"}, {"desc": "'S3/E6 of 13 - Oog Tot Oog'. In 'n kop-aan-kop paintball-uitdaging leer die boere uiteindelik wie hul opponente is, waar die eerste skote \u00e9n die strydlyne vir die res van die seisoen getrek word.", "start_date": "2026-08-23T01:30:00+00:00", "title": "Moer 'n Boer"}, {"desc": "'S1/E2 of 2'. Musiekvideo's vir elke smaak.", "start_date": "2026-08-23T02:00:00+00:00", "title": "Musiekvideo's"}, {"desc": "'S28/E20 of 34'. Ons vind uit wie's die Kat van die Jaar, kuier by 'n kostuumspelkampioen, en bekyk Francois Lensing se messe. Dan besoek ons 'n Namibiese perdeplaas en hoor wat by die Silwerskermfees gebeur.", "start_date": "2026-08-23T04:00:00+00:00", "title": "Kw\u00eala"}, {"desc": "'S11/E13 of 13'. Hierdie week deel Human du Toit, Dawie Roodt en Danneline Ramsden stories vol humor en hart, met musiek saam met Schalk Joubert en musikante.", "start_date": "2026-08-23T05:00:00+00:00", "title": "OppieStoep"}, {"desc": "'S13/E21 of 35'. ontbytSAKE se ateljeegas is die politieke kommentator, prof William Gumede, en ons SAKEfokus val in die buitelewe en 4x4-bedryf.", "start_date": "2026-08-23T05:28:00+00:00", "title": "ontbytSAKE"}, {"desc": "'S13/E22 of 36'. Inspirasie vir jou Lewensreis vanuit Mosa\u00efek gemeente. Verder as myself. Wat regtig saak maak: hy vra van jou dat jy reg sal laat geskied. Saam met Johan Geyser.", "start_date": "2026-08-23T07:00:00+00:00", "title": "Die Boodskap"}, {"desc": "'S4/E8 of 13'. Die Namakwa 4x4 Eko-roete kronkel al teen die magtige Oranjerivier af en die span moet genoeg proviand, brandstof en hout saamry om vir 'n paar dae heeltemal onafhanklik te kan opereer.", "start_date": "2026-08-23T07:29:00+00:00", "title": "Safari Roetes"}, {"desc": "'S13/E6 of 13'. Hoekom is lyndans, met 'n oorsprong in Amerikaanse country-musiek, vandag so gewild? Ons kuier van Mosselbaai tot QwaQwa, met oud en jonk wat kompeteer of dans vir plesier.", "start_date": "2026-08-23T08:00:00+00:00", "title": "Prontuit"}, {"desc": "2013 Holland's Got Talent se 9-jarige wenner, Amira Willighagen, gryp die w\u00eareld se verbeelding aan. Beleef di\u00e9 unieke sprokie wat haar talent op Afrika en Europa se verho\u00eb ten toon stel.", "start_date": "2026-08-23T08:31:00+00:00", "title": "Amira"}, {"desc": "'S11/E51 of 54'. 'n Saamgestelde program wat die week se hoogtepunte van Die Groot Ontbyt bevat.", "start_date": "2026-08-23T09:26:00+00:00", "title": "Ontbyt Grotes"}, {"desc": "'S17/E8 of 22'. Ons woon Isabella Niehaus se boekbekendstelling by, stel ons eerste REVLON BRAVO styl-ikoon finalis bekend en gesels met Eloff en Ricus Nel oor hul nuwe enkelsnit.", "start_date": "2026-08-23T09:50:00+00:00", "title": "Bravo!"}, {"desc": "'S2/E8 of 10'. Die broers kies koers na die Fraserburg-vliegveld. Maar voordat hulle hul reis kan voortsit, wag daar eers 'n uitdaging wat hul vaardighede en deursettingsvermo\u00eb behoorlik op die proef stel.", "start_date": "2026-08-23T10:18:00+00:00", "title": "Die Broer Toer"}, {"desc": "'S14/E7 of 13'. Hannes kuier by die rugbylegende, Frik du Preez.", "start_date": "2026-08-23T10:50:00+00:00", "title": "Hannes Aan Huis"}, {"desc": "'S1/E5 of 5'. In Sarmiento en Esquel kuier ons by die mense wat Boere-Argentyne geword het. Ons luister na hulle Patagoniese Afrikaans, en sien talle het geassimileer met die plaaslike bevolking.", "start_date": "2026-08-23T11:20:00+00:00", "title": "Boere In Patagoni\u00eb"}, {"desc": "'S5/E7 of 13'. Een van Namibi\u00eb se bekendste bergpasse wag vir die span. Met steil hellings en noue roetes is daar geen ruimte vir oordeelsfoute nie.", "start_date": "2026-08-23T11:48:00+00:00", "title": "4x4 Met Andr\u00e9"}, {"desc": "'n Jong voorstedelike dominee se persoonlike grense word op kort kennisgewing tot die uiterste getoets wanneer hy gedwing word om risiko's te neem met behulp van 'n troufotograaf.", "start_date": "2026-08-23T12:21:00+00:00", "title": "Drie Ja's En 'n Nee"}, {"desc": "'S4/E8 of 13'. Die Namakwa 4x4 Eko-roete kronkel al teen die magtige Oranjerivier af en die span moet genoeg proviand, brandstof en hout saamry om vir 'n paar dae heeltemal onafhanklik te kan opereer.", "start_date": "2026-08-23T13:56:00+00:00", "title": "Safari Roetes"}, {"desc": "'S1/E8 of 13'. Ons soek Ponto do Ouro se wilde dolfyne en doen twee scuba-duike. Ons verken Cape Nature se Robberg reservaat en ons kyk wat word plaaslik gedoen om plastiek te herwin.", "start_date": "2026-08-23T14:27:00+00:00", "title": "Hey Skipper"}, {"desc": "'S5/E7 of 13'. Leah besoek Reitz in die Vrystaat. N\u00e1 'n verrassing van Lottoland begin die span hard werk aan hul droom-projek.", "start_date": "2026-08-23T14:59:00+00:00", "title": "Lottoland Help 'n Dorp"}, {"desc": "'S16/E7 of 13'. Jan Braai en die ontspan pak die lang pad na Upington aan en stop vir 'n braai in Brandvlei. Hier word slegs lamsvleis gebraai. Ons wys jou ook hoe om 'n wortelkoek in 'n potjie op die vuur aanmekaar te slaan.", "start_date": "2026-08-23T15:28:00+00:00", "title": "Jan Braai Vir Erfenis"}, {"desc": "'S28/E21 of 35 - Lamb Champs'. Boere van regoor die land spook dit tydens Lamb Champs uit om die beste lamprodusente in die land te kies. Anelma van Heerden kuier by die Harlequins Rugbyklub tydens die Pretoria-uitdunne.", "start_date": "2026-08-23T15:58:00+00:00", "title": "Fi\u00ebsta"}, {"desc": "'S17/E146 of 245'. Daaglikse nuushooftrekke, sporthoogtepunte en weervooruitskouing in Afrikaans.", "start_date": "2026-08-23T16:30:00+00:00", "title": "eNuus"}, {"desc": "Die vierde Silwerskermtoekennings vir TV en Film is 'n glansryke viering van die jaar se beste vermaak op TV, die silwerdoek en stromingsdienste.", "start_date": "2026-08-23T17:01:00+00:00", "title": "Silwerskermtoekennings Vir Film En TV"}, {"desc": "'S1/E16 of 20'. Spyker en Vlam maak ogies vir mekaar en Dolf wil 'n hypermark bou.", "start_date": "2026-08-23T19:00:00+00:00", "title": "Konings"}, {"desc": "'S14/E7 of 13'. Hannes kuier by die rugbylegende, Frik du Preez.", "start_date": "2026-08-23T20:01:00+00:00", "title": "Hannes Aan Huis"}, {"desc": "'S3/E6 of 13 - Oog Tot Oog'. In 'n kop-aan-kop paintball-uitdaging leer die boere uiteindelik wie hul opponente is, waar die eerste skote \u00e9n die strydlyne vir die res van die seisoen getrek word.", "start_date": "2026-08-23T20:30:00+00:00", "title": "Moer 'n Boer"}, {"desc": "'S17/E8 of 22'. Ons woon Isabella Niehaus se boekbekendstelling by, stel ons eerste REVLON BRAVO styl-ikoon finalis bekend en gesels met Eloff en Ricus Nel oor hul nuwe enkelsnit.", "start_date": "2026-08-23T21:00:00+00:00", "title": "Bravo!"}, {"desc": "'S1/E6 of 8'. Die spanne vat die pad na Vanwyksvlei, maar daar is nare verrassings. Soos die spanne aankom, trek hulle in by die tentekamp.", "start_date": "2026-08-23T21:29:00+00:00", "title": "Klippe Kou"}, {"desc": "'S18/E6 of 15'. Die pasmaats arriveer op die plase. Hulle gaan vir 'n week lank saam met die boer woon en werk, en kyk of liefde wel kan ontwikkel tussen een van die paartjies.", "start_date": "2026-08-23T22:30:00+00:00", "title": "Boer Soek 'n Vrou"}, {"desc": "'S11/E51 of 54'. 'n Saamgestelde program wat die week se hoogtepunte van Die Groot Ontbyt bevat.", "start_date": "2026-08-23T23:30:00+00:00", "title": "Ontbyt Grotes"}, {"desc": "Die vierde Silwerskermtoekennings vir TV en Film is 'n glansryke viering van die jaar se beste vermaak op TV, die silwerdoek en stromingsdienste.", "start_date": "2026-08-24T00:00:00+00:00", "title": "Silwerskermtoekennings Vir Film En TV"}, {"desc": "'S1/E8 of 13'. Tariq konfronteer Katinka se pa met pynlike gevolge. Eben se toesigstryd verskerp en Marco waag alles op 'n gewaagde voorstel. Bernard probeer herbou, terwyl Jessica onder druk begin uitrafel.", "start_date": "2026-08-24T02:00:00+00:00", "title": "Beter As Gister"}, {"desc": "'S1/E2 of 2'. Musiekvideo's vir elke smaak.", "start_date": "2026-08-24T03:00:00+00:00", "title": "Musiekvideo's"}, {"desc": "'S11/E249 of 253'. Bly ingelig oor landbou, van nuus en markte tot kenners se insigte en oplossings vir die boer en verbruiker.", "start_date": "2026-08-24T03:29:00+00:00", "title": "GROOTplaas"}, {"desc": "'S7/E125 of 209'. Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosa\u00efek gemeente. Verder as myself. Wat regtig saak maak. Vandag vra Johan Geyser: Wat is belangrik?", "start_date": "2026-08-24T03:49:00+00:00", "title": "Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis"}, {"desc": "'S11/E251 of 253'. Aktualiteit, nuus, verkeer, weer en lekker Afrikaanse musiek is alles op die spyskaart, saam met #DieGrootOntbyt-span.", "start_date": "2026-08-24T04:00:00+00:00", "title": "Die GROOT Ontbyt"}, {"desc": "'S7/E125 of 209'. Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosa\u00efek gemeente. Verder as myself. Wat regtig saak maak. Vandag vra Johan Geyser: Wat is belangrik?", "start_date": "2026-08-24T06:01:00+00:00", "title": "Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis"}, {"desc": "'S1/E171 of 350'. Doh is 'n slim en verantwoordelike haas wat klavier speel. Die meerkat, Ray, is 'n stoute en impulsiewe kitaarspeler. En Mi is 'n nuuskierige apie wat die dromme speel en baie vrae vra.", "start_date": "2026-08-24T06:16:00+00:00", "title": "Doh Ray Mi"}, {"desc": "'S16/E60 of 131'. Tertius beraam 'n plan met Tracy, en Johan besef opnuut hy sal enigiets doen om sy dogter te beskerm. In sy soeke na die waarheid, bevind Joe homself in n\u00f3g 'n doodloopstraat.", "start_date": "2026-08-24T06:29:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S12/E103 of 175'. Zoe raak ge\u00efrriteerd met Pieter. Lendre maak 'n verrassende gebaar en Zahra doen goed wat die Samsodiens rooi laat sien.", "start_date": "2026-08-24T07:00:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S1/E8 of 13'. Tariq konfronteer Katinka se pa met pynlike gevolge. Eben se toesigstryd verskerp en Marco waag alles op 'n gewaagde voorstel. Bernard probeer herbou, terwyl Jessica onder druk begin uitrafel.", "start_date": "2026-08-24T07:30:00+00:00", "title": "Beter As Gister"}, {"desc": "'S18/E6 of 15'. Die pasmaats arriveer op die plase. Hulle gaan vir 'n week lank saam met die boer woon en werk, en kyk of liefde wel kan ontwikkel tussen een van die paartjies.", "start_date": "2026-08-24T08:28:00+00:00", "title": "Boer Soek 'n Vrou"}, {"desc": "'S28/E21 of 35 - Lamb Champs'. Boere van regoor die land spook dit tydens Lamb Champs uit om die beste lamprodusente in die land te kies. Anelma van Heerden kuier by die Harlequins Rugbyklub tydens die Pretoria-uitdunne.", "start_date": "2026-08-24T09:28:00+00:00", "title": "Fi\u00ebsta"}, {"desc": "'S4/E8 of 13'. Die Namakwa 4x4 Eko-roete kronkel al teen die magtige Oranjerivier af en die span moet genoeg proviand, brandstof en hout saamry om vir 'n paar dae heeltemal onafhanklik te kan opereer.", "start_date": "2026-08-24T09:59:00+00:00", "title": "Safari Roetes"}, {"desc": "'S1/E8 of 13'. Ons soek Ponto do Ouro se wilde dolfyne en doen twee scuba-duike. Ons verken Cape Nature se Robberg reservaat en ons kyk wat word plaaslik gedoen om plastiek te herwin.", "start_date": "2026-08-24T10:29:00+00:00", "title": "Hey Skipper"}, {"desc": "'S16/E7 of 13'. Jan Braai en die ontspan pak die lang pad na Upington aan en stop vir 'n braai in Brandvlei. Hier word slegs lamsvleis gebraai. Ons wys jou ook hoe om 'n wortelkoek in 'n potjie op die vuur aanmekaar te slaan.", "start_date": "2026-08-24T11:00:00+00:00", "title": "Jan Braai Vir Erfenis"}, {"desc": "'S1/E6 of 8'. Die spanne vat die pad na Vanwyksvlei, maar daar is nare verrassings. Soos die spanne aankom, trek hulle in by die tentekamp.", "start_date": "2026-08-24T11:29:00+00:00", "title": "Klippe Kou"}, {"desc": "'S2/E8 of 10'. Die broers kies koers na die Fraserburg-vliegveld. Maar voordat hulle hul reis kan voortsit, wag daar eers 'n uitdaging wat hul vaardighede en deursettingsvermo\u00eb behoorlik op die proef stel.", "start_date": "2026-08-24T12:29:00+00:00", "title": "Die Broer Toer"}, {"desc": "'S1/E19 of 34'. Stella se werk is op die spel en 'n witleuen koop tyd. Die geheim-ooreenkoms wankel as Gabby en Ryan vrae vra. Ryan staar sy grootste toets: om sy pa te kry om MPI te help.", "start_date": "2026-08-24T13:02:00+00:00", "title": "Die Toring"}, {"desc": "'S11/E13 of 13'. Hierdie week deel Human du Toit, Dawie Roodt en Danneline Ramsden stories vol humor en hart, met musiek saam met Schalk Joubert en musikante.", "start_date": "2026-08-24T13:35:00+00:00", "title": "OppieStoep"}, {"desc": "'S5/E7 of 13'. Leah besoek Reitz in die Vrystaat. N\u00e1 'n verrassing van Lottoland begin die span hard werk aan hul droom-projek.", "start_date": "2026-08-24T14:04:00+00:00", "title": "Lottoland Help 'n Dorp"}, {"desc": "'S1/E8 of 13'. Tariq konfronteer Katinka se pa met pynlike gevolge. Eben se toesigstryd verskerp en Marco waag alles op 'n gewaagde voorstel. Bernard probeer herbou, terwyl Jessica onder druk begin uitrafel.", "start_date": "2026-08-24T14:33:00+00:00", "title": "Beter As Gister"}, {"desc": "'S5/E8 of 13'. Terwyl hulle deur dro\u00eb rivierbeddings ry, kom die span meer te wete oor die unieke woestyn-olifante van die streek. Die natuur verras hulle telkens met iets nuuts.", "start_date": "2026-08-24T15:30:00+00:00", "title": "4x4 Met Andr\u00e9"}, {"desc": "'S12/E104 of 175'. Carlo probeer bewyse kry om sy vermoedens te staaf, terwyl Kate Lendre se donker kant beleef. Gary pak by Amanda af oor Mike, en Zoe vererg haar vir Pieter.", "start_date": "2026-08-24T16:01:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S4/E189 of 208'. Karla en Arno bly argumenteer. Rossouw is hoogs ge\u00efrriteerd. Zelda neem beheer van Frans se sorg, maar is onseker oor hoe om hom te beskerm.", "start_date": "2026-08-24T16:30:00+00:00", "title": "Diepe Waters"}, {"desc": "'S17/E147 of 245'. Daaglikse nuushooftrekke, sporthoogtepunte en weervooruitskouing in Afrikaans.", "start_date": "2026-08-24T17:00:00+00:00", "title": "eNuus"}, {"desc": "'S16/E61 of 131'. Annetjie bied aan om Petro met 'n voorlegging te help, terwyl Tracy se skuldgevoelens oor Tertius en Leah haar van binne af opvreet. Ella raai Johan aan om eerlik met Katryn te wees.", "start_date": "2026-08-24T17:31:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S11/E6 of 20'. Ons bespreek March and March en AfriForum se samewerking, die witkruis-projek in Washington en SA-Amerika-betrekkings, en die Johannesburg-metro word onder die loep geneem.", "start_date": "2026-08-24T18:03:00+00:00", "title": "In Gesprek"}, {"desc": "'S1/E20 of 34'. Stella vat die dag af en Ryan het 'n appeltjie te skil met Argos. Cazz is bekommerd oor Ezra se verhouding met Charlie.", "start_date": "2026-08-24T19:01:00+00:00", "title": "Die Toring"}, {"desc": "'S1/E6 of 8'. Die spanne vat die pad na Vanwyksvlei, maar daar is nare verrassings. Soos die spanne aankom, trek hulle in by die tentekamp.", "start_date": "2026-08-24T19:34:00+00:00", "title": "Klippe Kou"}, {"desc": "'S4/E189 of 208'. Karla en Arno bly argumenteer. Rossouw is hoogs ge\u00efrriteerd. Zelda neem beheer van Frans se sorg, maar is onseker oor hoe om hom te beskerm.", "start_date": "2026-08-24T20:35:00+00:00", "title": "Diepe Waters"}, {"desc": "'S12/E104 of 175'. Carlo probeer bewyse kry om sy vermoedens te staaf, terwyl Kate Lendre se donker kant beleef. Gary pak by Amanda af oor Mike, en Zoe vererg haar vir Pieter.", "start_date": "2026-08-24T21:06:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S16/E61 of 131'. Annetjie bied aan om Petro met 'n voorlegging te help, terwyl Tracy se skuldgevoelens oor Tertius en Leah haar van binne af opvreet. Ella raai Johan aan om eerlik met Katryn te wees.", "start_date": "2026-08-24T21:35:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S18/E6 of 15'. Die pasmaats arriveer op die plase. Hulle gaan vir 'n week lank saam met die boer woon en werk, en kyk of liefde wel kan ontwikkel tussen een van die paartjies.", "start_date": "2026-08-24T22:05:00+00:00", "title": "Boer Soek 'n Vrou"}, {"desc": "'S11/E13 of 13'. Hierdie week deel Human du Toit, Dawie Roodt en Danneline Ramsden stories vol humor en hart, met musiek saam met Schalk Joubert en musikante.", "start_date": "2026-08-24T22:59:00+00:00", "title": "OppieStoep"}, {"desc": "'S5/E7 of 13'. Leah besoek Reitz in die Vrystaat. N\u00e1 'n verrassing van Lottoland begin die span hard werk aan hul droom-projek.", "start_date": "2026-08-24T23:30:00+00:00", "title": "Lottoland Help 'n Dorp"}, {"desc": "'S1/E8 of 13'. Tariq konfronteer Katinka se pa met pynlike gevolge. Eben se toesigstryd verskerp en Marco waag alles op 'n gewaagde voorstel. Bernard probeer herbou, terwyl Jessica onder druk begin uitrafel.", "start_date": "2026-08-25T00:00:00+00:00", "title": "Beter As Gister"}], "offset": "+00:00", "timezone": "UTC", "error_code": -1, "start_date": "2026-08-23", "icon": "https://epg.pw/media/images/epg/2025/08/15/20250815040220045555_22.png"}