{"end_date": "2026-09-16", "name": "KykNET HD", "info_url": "https://epg.pw/channels/451038/20260914.html", "country": "South Africa", "description": null, "error_message": "", "provider": "", "source_url": "https://epg.pw/api/epg.json?channel_id=451038&date=20260914&timezone=None", "epg_list": [{"desc": "'S1/E12'. Jessica begin genees terwyl haar gesin hergroepeer. Marco stap weg van sy loopbaan, Eben volg sy hart, Tariq trek 'n streep, en Bernard begin verander en herdefinieer vaderskap.", "start_date": "2026-09-15T18:02:00+00:00", "title": "Beter As Gister"}, {"desc": "'S14/E11'. Hannes kuier by Media24 Boeke se eerste vroulike besturende direkteur, Eloise Wessels.", "start_date": "2026-09-15T19:00:00+00:00", "title": "Hannes Aan Huis"}, {"desc": "'S5/E11'. Die Wakkerstroom-span kry hulp van Lottoland om hul dorp te verbeter en te verfraai. Die span spring weg om binne agt weke verskeie projekte aan te pak.", "start_date": "2026-09-15T19:32:00+00:00", "title": "Lottoland Help 'n Dorp"}, {"desc": "'S3/E9 - Die Finale Toets'. Terwyl afrigter Morn\u00e9 Visser se finale beoordeling wys waar elke boer staan, bewys twee onverwagte reise dat niemand se pad na die kryt dieselfde verloop nie.", "start_date": "2026-09-15T20:03:00+00:00", "title": "Moer 'n Boer"}, {"desc": "'S4/E202'. Nina sien Katinka en Karla in die midde van 'n hewige argument. Rossouw neem 'n onverwagte besluit oor sy toekoms. Zelda en Gys sukkel nog om oor onlangse gebeure te kom.", "start_date": "2026-09-15T20:34:00+00:00", "title": "Diepe Waters"}, {"desc": "'S12/E120'. Frankie en Riaan het 'n moeilike gesprek, terwyl Justin 'n onverwagse besoeker kry. Bridgette skud blad met die duiwel en Pieter bereik breekpunt.", "start_date": "2026-09-15T21:03:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S16/E77'. Naomi vra Annetjie se hulp, maar is dadelik spyt. Joe leer meer oor sy verlede, en Henry stel 'n ultimatum aan Dewald.", "start_date": "2026-09-15T21:30:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S28/E24 - Klein Karoo Klassique'. Die Klein Karoo Klassique is Oudtshoorn se gesellige winterfees van pragtige klassieke musiek, kuns, heerlike kos en wyn. Wicus Pretorius kuier saam.", "start_date": "2026-09-15T22:00:00+00:00", "title": "Fi\u00ebsta"}, {"desc": "'S5/E11'. Die reis neem die span noord na Kaokoland. Onbekende paaie, nuwe mense en verrassende ervarings wag om elke draai.", "start_date": "2026-09-15T22:30:00+00:00", "title": "4x4 Met Andr\u00e9"}, {"desc": "'S1/E1 - Veld Van Verdeeldheid'. 'n Verkenning van die geskiedenis, politiek en passie wat rugby se grootste tweestryd gevorm het en die identiteit van Springbok- en All Black-ondersteuners in Suid-Afrika bepaal.", "start_date": "2026-09-15T23:00:00+00:00", "title": "Tweespalt"}, {"desc": "'S18/E9'. Dit is die laaste voldag op die plaas. Die spanning laai op, want elke boer moet binnekort weer 'n keuse maak. Almal kry tyd om individueel met mekaar te gesels.", "start_date": "2026-09-16T00:00:00+00:00", "title": "Boer Soek 'n Vrou"}], "offset": "+00:00", "timezone": "UTC", "error_code": -1, "start_date": "2026-09-15", "icon": "https://epg.pw/media/images/epg/2025/08/15/20250815040220045555_22.png"}