{"end_date": "2026-09-17", "name": "KykNET HD", "info_url": "https://epg.pw/channels/451038/20260916.html", "country": "South Africa", "description": null, "error_message": "", "provider": "", "source_url": "https://epg.pw/api/epg.json?channel_id=451038&date=20260916&timezone=None", "epg_list": [{"desc": "'S18/E9'. Dit is die laaste voldag op die plaas. Die spanning laai op, want elke boer moet binnekort weer 'n keuse maak. Almal kry tyd om individueel met mekaar te gesels.", "start_date": "2026-09-16T00:00:00+00:00", "title": "Boer Soek 'n Vrou"}, {"desc": "'S13/E9'. Gen Z is die eerste generasie wat swakker presteer as hulle ouers, al spandeer hul meer tyd op skool. Dan skiet skoolfooie ook deur die dak! Waar l\u00ea die probleem?", "start_date": "2026-09-16T01:00:00+00:00", "title": "Prontuit"}, {"desc": "'S8/E8 - In Die Loopgrawe'. Erns verken 'n beroemde gevegsbasis by Khe Sanh. Hy besoek dan die Vinh Moc-tonnels waar 'n gids hom vertel van 'n merkwaardige gemeenskap wat tydens die oorlog ondergronds geleef het.", "start_date": "2026-09-16T01:30:00+00:00", "title": "Elders"}, {"desc": "'S11/E54'. 'n Saamgestelde program wat die week se hoogtepunte van Die Groot Ontbyt bevat.", "start_date": "2026-09-16T02:00:00+00:00", "title": "Ontbyt Grotes"}, {"desc": "'S1/E2'. Musiekvideo's vir elke smaak.", "start_date": "2026-09-16T02:30:00+00:00", "title": "Musiekvideo's"}, {"desc": "'S12/E13'. Bly ingelig oor landbou, van nuus en markte tot kenners se insigte en oplossings vir die boer en verbruiker.", "start_date": "2026-09-16T03:30:00+00:00", "title": "GROOTplaas"}, {"desc": "'S7/E145'. Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosa\u00efek gemeente. Agt-tot-vyf: Werk is nie net 'n salaris nie. Jou roeping word nie deur jou omstandighede gekanselleer nie - saam met Tarine de Ridder.", "start_date": "2026-09-16T03:50:00+00:00", "title": "Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis"}, {"desc": "'S12/E15'. Aktualiteit, nuus, verkeer, weer en goeie Afrikaanse musiek, saam met #DieGrootOntbyt-span.", "start_date": "2026-09-16T04:00:00+00:00", "title": "Die GROOT Ontbyt"}, {"desc": "'S7/E145'. Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosa\u00efek gemeente. Agt-tot-vyf: Werk is nie net 'n salaris nie. Jou roeping word nie deur jou omstandighede gekanselleer nie - saam met Tarine de Ridder.", "start_date": "2026-09-16T06:00:00+00:00", "title": "Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis"}, {"desc": "'S1/E188'. Doh is 'n slim en verantwoordelike haas wat klavier speel. Die meerkat, Ray, is 'n stoute en impulsiewe kitaarspeler. En Mi is 'n nuuskierige apie wat die dromme speel en baie vrae vra.", "start_date": "2026-09-16T06:15:00+00:00", "title": "Doh Ray Mi"}, {"desc": "'S16/E77'. Naomi vra Annetjie se hulp, maar is dadelik spyt. Joe leer meer oor sy verlede, en Henry stel 'n ultimatum aan Dewald.", "start_date": "2026-09-16T06:30:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S12/E120'. Frankie en Riaan het 'n moeilike gesprek, terwyl Justin 'n onverwagse besoeker kry. Bridgette skud blad met die duiwel en Pieter bereik breekpunt.", "start_date": "2026-09-16T07:00:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S4/E202'. Nina sien Katinka en Karla in die midde van 'n hewige argument. Rossouw neem 'n onverwagte besluit oor sy toekoms. Zelda en Gys sukkel nog om oor onlangse gebeure te kom.", "start_date": "2026-09-16T07:30:00+00:00", "title": "Diepe Waters"}, {"desc": "'S8/E8 - In Die Loopgrawe'. Erns verken 'n beroemde gevegsbasis by Khe Sanh. Hy besoek dan die Vinh Moc-tonnels waar 'n gids hom vertel van 'n merkwaardige gemeenskap wat tydens die oorlog ondergronds geleef het.", "start_date": "2026-09-16T08:00:00+00:00", "title": "Elders"}, {"desc": "'S5/E11'. Die Wakkerstroom-span kry hulp van Lottoland om hul dorp te verbeter en te verfraai. Die span spring weg om binne agt weke verskeie projekte aan te pak.", "start_date": "2026-09-16T08:30:00+00:00", "title": "Lottoland Help 'n Dorp"}, {"desc": "'S18/E9'. Dit is die laaste voldag op die plaas. Die spanning laai op, want elke boer moet binnekort weer 'n keuse maak. Almal kry tyd om individueel met mekaar te gesels.", "start_date": "2026-09-16T09:00:00+00:00", "title": "Boer Soek 'n Vrou"}, {"desc": "'S1/E1 - Veld Van Verdeeldheid'. 'n Verkenning van die geskiedenis, politiek en passie wat rugby se grootste tweestryd gevorm het en die identiteit van Springbok- en All Black-ondersteuners in Suid-Afrika bepaal.", "start_date": "2026-09-16T10:00:00+00:00", "title": "Tweespalt"}, {"desc": "'S4/E11'. 'n Baie uitdagende roete met groot rotse in 'n kloof af, verg baie konsentrasie en toets die span se vaardighede. Dis die moeite werd en bring hulle by 'n weggesteekte deel van die Oranje.", "start_date": "2026-09-16T11:00:00+00:00", "title": "Safari Roetes"}, {"desc": "'S28/E24 - Klein Karoo Klassique'. Die Klein Karoo Klassique is Oudtshoorn se gesellige winterfees van pragtige klassieke musiek, kuns, heerlike kos en wyn. Wicus Pretorius kuier saam.", "start_date": "2026-09-16T11:30:00+00:00", "title": "Fi\u00ebsta"}, {"desc": "'S1/E12'. Jessica begin genees terwyl haar gesin hergroepeer. Marco stap weg van sy loopbaan, Eben volg sy hart, Tariq trek 'n streep, en Bernard begin verander en herdefinieer vaderskap.", "start_date": "2026-09-16T12:00:00+00:00", "title": "Beter As Gister"}, {"desc": "'S11/E9'. Die MK Party se burgemeesterskandidaat vir Johannesburg is in die ateljee. Ons bespreek onlangse skandale in sportadministrasie en 'n nuwe boek oor Allan Boesak wat wenkbroue laat lig.", "start_date": "2026-09-16T13:00:00+00:00", "title": "In Gesprek"}, {"desc": "'S14/E11'. Hannes kuier by Media24 Boeke se eerste vroulike besturende direkteur, Eloise Wessels.", "start_date": "2026-09-16T14:00:00+00:00", "title": "Hannes Aan Huis"}, {"desc": "'S2/E3 - Geheime Is Nie Leuens Nie'. Marius maak 'n nuwe vriend by die Diner. Maryna speel vir tyd en Herman raak al hoe meer angstig. Ouma Mart praat haar mond verby en Dolf se 'kruk' kerf vir hom probleme uit.", "start_date": "2026-09-16T14:30:00+00:00", "title": "Re\u00ebnboogrant"}, {"desc": "'S1/E23'. Du Toit dryf sy span tot breekpunt onder swaar verwagtinge. Gabby staar 'n loopbaanbepalende keuse in die gesig, terwyl Stella 'n gevaarlike spel van geheime en ambisie speel.", "start_date": "2026-09-16T15:00:00+00:00", "title": "Die Toring"}, {"desc": "'S16/E10'. Hierdie week toer Jan Braai en die span vanaf Upington na Groblershoop en Prieska. Daar word braaivure op 'n asemrowende sandduin \u00e9n langs die oranjerivier aangesteek.", "start_date": "2026-09-16T15:30:00+00:00", "title": "Jan Braai Vir Erfenis"}, {"desc": "'S12/E121'. Riaan vra vir Gary om in sy plek Justin se strooijonker te wees. Emily stel vir Pieter 'n ultimatum, terwyl gemoede hoog loop by die bruilof.", "start_date": "2026-09-16T16:00:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S4/E203'. Rossouw vertrek op sy geheime sending. Karla en Arno steek geheime weg vir mekaar. Zelda kry 'n onverwagse besoek van Corrie.", "start_date": "2026-09-16T16:30:00+00:00", "title": "Diepe Waters"}, {"desc": "'S17/E170'. Daaglikse nuushooftrekke, sporthoogtepunte en weervooruitskouing in Afrikaans.", "start_date": "2026-09-16T17:00:00+00:00", "title": "eNuus"}, {"desc": "'S16/E78'. Naomi is op haar eie wat Hannah se kostuum aanbetref. Joe koester die begin van 'n nuwe familieband, en Thalia kry 'n nuwe bewonderaar.", "start_date": "2026-09-16T17:30:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S1/E2 - Gebind Deur Passie'. Wanneer die truie uitgetrek word en die geraas stil word, bly iets veel groter as die tweestryd oor. 'n Passie wat ons almal bind.", "start_date": "2026-09-16T18:00:00+00:00", "title": "Tweespalt"}, {"desc": "'S13/E10'. Na 'n 40-jaar lange stryd is die Hermanus-voetpad weer oop vir die publiek. Van Hermanus tot Clarens kyk ons hoe parke, reservate en voetpaaie bestuur word.", "start_date": "2026-09-16T19:00:00+00:00", "title": "Prontuit"}, {"desc": "'S3/E9 - Die Finale Toets'. Terwyl afrigter Morn\u00e9 Visser se finale beoordeling wys waar elke boer staan, bewys twee onverwagte reise dat niemand se pad na die kryt dieselfde verloop nie.", "start_date": "2026-09-16T19:30:00+00:00", "title": "Moer 'n Boer"}, {"desc": "'S8/E8 - In Die Loopgrawe'. Erns verken 'n beroemde gevegsbasis by Khe Sanh. Hy besoek dan die Vinh Moc-tonnels waar 'n gids hom vertel van 'n merkwaardige gemeenskap wat tydens die oorlog ondergronds geleef het.", "start_date": "2026-09-16T20:00:00+00:00", "title": "Elders"}, {"desc": "'S4/E203'. Rossouw vertrek op sy geheime sending. Karla en Arno steek geheime weg vir mekaar. Zelda kry 'n onverwagse besoek van Corrie.", "start_date": "2026-09-16T20:30:00+00:00", "title": "Diepe Waters"}, {"desc": "'S12/E121'. Riaan vra vir Gary om in sy plek Justin se strooijonker te wees. Emily stel vir Pieter 'n ultimatum, terwyl gemoede hoog loop by die bruilof.", "start_date": "2026-09-16T21:00:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S16/E78'. Naomi is op haar eie wat Hannah se kostuum aanbetref. Joe koester die begin van 'n nuwe familieband, en Thalia kry 'n nuwe bewonderaar.", "start_date": "2026-09-16T21:30:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S16/E78'. Naomi is op haar eie wat Hannah se kostuum aanbetref. Joe koester die begin van 'n nuwe familieband, en Thalia kry 'n nuwe bewonderaar.", "start_date": "2026-09-16T21:34:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S5/E11'. Die Wakkerstroom-span kry hulp van Lottoland om hul dorp te verbeter en te verfraai. Die span spring weg om binne agt weke verskeie projekte aan te pak.", "start_date": "2026-09-16T22:00:00+00:00", "title": "Lottoland Help 'n Dorp"}, {"desc": "'S5/E11'. Die reis neem die span noord na Kaokoland. Onbekende paaie, nuwe mense en verrassende ervarings wag om elke draai.", "start_date": "2026-09-16T22:30:00+00:00", "title": "4x4 Met Andr\u00e9"}, {"desc": "'S3/E9 - Die Finale Toets'. Terwyl afrigter Morn\u00e9 Visser se finale beoordeling wys waar elke boer staan, bewys twee onverwagte reise dat niemand se pad na die kryt dieselfde verloop nie.", "start_date": "2026-09-16T23:00:00+00:00", "title": "Moer 'n Boer"}, {"desc": "'S14/E11'. Hannes kuier by Media24 Boeke se eerste vroulike besturende direkteur, Eloise Wessels.", "start_date": "2026-09-16T23:30:00+00:00", "title": "Hannes Aan Huis"}, {"desc": "'S11/E9'. Die MK Party se burgemeesterskandidaat vir Johannesburg is in die ateljee. Ons vra waarom daar 'n toename in maselsgevalle is, en dienslewering in Ekurhuleni is in die kollig.", "start_date": "2026-09-17T00:01:00+00:00", "title": "In Gesprek"}, {"desc": "'S13/E10'. Na 'n 40-jaar lange stryd is die Hermanus-voetpad weer oop vir die publiek. Van Hermanus tot Clarens kyk ons hoe parke, reservate en voetpaaie bestuur word.", "start_date": "2026-09-17T01:00:00+00:00", "title": "Prontuit"}, {"desc": "'S1/E11'. Ons bly by 'n bekende tiervis lodge en verken die rivier met hulle kleiner avontuur bote. Ons besoek Rocherpan en geniet 'n Marine Big 5 bootrit in Gansbaai.", "start_date": "2026-09-17T01:30:00+00:00", "title": "Hey Skipper"}, {"desc": "'S28/E23'. Ons leer oor slimfoonverslawing, maak swepe, kuier by 'n tolhuis, bekyk 'n vintage Barbie-versameling en leer ken Protea-krieketspeler Annerie Dercksen.", "start_date": "2026-09-17T01:59:00+00:00", "title": "Kw\u00eala"}, {"desc": "'S1/E2'. Musiekvideo's vir elke smaak.", "start_date": "2026-09-17T03:01:00+00:00", "title": "Musiekvideo's"}, {"desc": "'S12/E14'. Bly ingelig oor landbou, van nuus en markte tot kenners se insigte en oplossings vir die boer en verbruiker.", "start_date": "2026-09-17T03:29:00+00:00", "title": "GROOTplaas"}, {"desc": "'S7/E146'. Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosa\u00efek gemeente. Agt-tot-vyf: Werk is nie net 'n salaris nie. Vandag gesels Yolandi Kok met ons - God is aan die werk.", "start_date": "2026-09-17T03:50:00+00:00", "title": "Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis"}, {"desc": "'S12/E16'. Aktualiteit, nuus, verkeer, weer en goeie Afrikaanse musiek, saam met #DieGrootOntbyt-span.", "start_date": "2026-09-17T04:00:00+00:00", "title": "Die GROOT Ontbyt"}, {"desc": "'S7/E146'. Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosa\u00efek gemeente. Agt-tot-vyf: Werk is nie net 'n salaris nie. Vandag gesels Yolandi Kok met ons - God is aan die werk.", "start_date": "2026-09-17T06:00:00+00:00", "title": "Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis"}, {"desc": "'S1/E189'. Doh is 'n slim en verantwoordelike haas wat klavier speel. Die meerkat, Ray, is 'n stoute en impulsiewe kitaarspeler. En Mi is 'n nuuskierige apie wat die dromme speel en baie vrae vra.", "start_date": "2026-09-17T06:15:00+00:00", "title": "Doh Ray Mi"}, {"desc": "'S16/E78'. Naomi is op haar eie wat Hannah se kostuum aanbetref. Joe koester die begin van 'n nuwe familieband, en Thalia kry 'n nuwe bewonderaar.", "start_date": "2026-09-17T06:30:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S12/E121'. Riaan vra vir Gary om in sy plek Justin se strooijonker te wees. Emily stel vir Pieter 'n ultimatum, terwyl gemoede hoog loop by die bruilof.", "start_date": "2026-09-17T07:00:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S4/E203'. Rossouw vertrek op sy geheime sending. Karla en Arno steek geheime weg vir mekaar. Zelda kry 'n onverwagse besoek van Corrie.", "start_date": "2026-09-17T07:30:00+00:00", "title": "Diepe Waters"}, {"desc": "'S1/E2 - Gebind Deur Passie'. Wanneer die truie uitgetrek word en die geraas stil word, bly iets veel groter as die tweestryd oor. 'n Passie wat ons almal bind.", "start_date": "2026-09-17T08:00:00+00:00", "title": "Tweespalt"}, {"desc": "'S5/E11'. Die Wakkerstroom-span kry hulp van Lottoland om hul dorp te verbeter en te verfraai. Die span spring weg om binne agt weke verskeie projekte aan te pak.", "start_date": "2026-09-17T09:00:00+00:00", "title": "Lottoland Help 'n Dorp"}, {"desc": "'S11/E54'. 'n Saamgestelde program wat die week se hoogtepunte van Die Groot Ontbyt bevat.", "start_date": "2026-09-17T09:30:00+00:00", "title": "Ontbyt Grotes"}, {"desc": "'S5/E11'. Die reis neem die span noord na Kaokoland. Onbekende paaie, nuwe mense en verrassende ervarings wag om elke draai.", "start_date": "2026-09-17T10:00:00+00:00", "title": "4x4 Met Andr\u00e9"}, {"desc": "'S8/E8 - In Die Loopgrawe'. Erns verken 'n beroemde gevegsbasis by Khe Sanh. Hy besoek dan die Vinh Moc-tonnels waar 'n gids hom vertel van 'n merkwaardige gemeenskap wat tydens die oorlog ondergronds geleef het.", "start_date": "2026-09-17T10:30:00+00:00", "title": "Elders"}, {"desc": "'S13/E24'. Ons kuier saam met die sangeres agter die lied van 'The Greatest Showman' se 'Never Enough', Loren Allred, en maak dan 'n vinnige draai in Yzerfontein.", "start_date": "2026-09-17T11:00:00+00:00", "title": "ontbytSAKE"}, {"desc": "'S2/E3 - Geheime Is Nie Leuens Nie'. Marius maak 'n nuwe vriend by die Diner. Maryna speel vir tyd en Herman raak al hoe meer angstig. Ouma Mart praat haar mond verby en Dolf se 'kruk' kerf vir hom probleme uit.", "start_date": "2026-09-17T12:30:00+00:00", "title": "Re\u00ebnboogrant"}, {"desc": "'S13/E10'. Na 'n 40-jaar lange stryd is die Hermanus-voetpad weer oop vir die publiek. Van Hermanus tot Clarens kyk ons hoe parke, reservate en voetpaaie bestuur word.", "start_date": "2026-09-17T13:00:00+00:00", "title": "Prontuit"}, {"desc": "'S17/E11'. Dit is tyd vir die Silwerskermtoekennings vir Film en TV en ons wys jou al die glans, swier en wenners.", "start_date": "2026-09-17T13:30:00+00:00", "title": "Bravo!"}, {"desc": "'S28/E24 - Klein Karoo Klassique'. Die Klein Karoo Klassique is Oudtshoorn se gesellige winterfees van pragtige klassieke musiek, kuns, heerlike kos en wyn. Wicus Pretorius kuier saam.", "start_date": "2026-09-17T14:00:00+00:00", "title": "Fi\u00ebsta"}, {"desc": "'S28/E23'. Ons leer oor slimfoonverslawing, maak swepe, kuier by 'n tolhuis, bekyk 'n vintage Barbie-versameling en leer ken Protea-krieketspeler Annerie Dercksen.", "start_date": "2026-09-17T14:30:00+00:00", "title": "Kw\u00eala"}, {"desc": "'S1/E11'. Ons bly by 'n bekende tiervis lodge en verken die rivier met hulle kleiner avontuur bote. Ons besoek Rocherpan en geniet 'n Marine Big 5 bootrit in Gansbaai.", "start_date": "2026-09-17T15:30:00+00:00", "title": "Hey Skipper"}, {"desc": "'S12/E122'. Dis die dag n\u00e1 die drama in die kerk, en Frankie en Justin probeer sin maak van wat gebeur het. Lee-Ann glo Nazeem is verantwoordelik vir haar mislukking, terwyl Pieter probeer deurdring tot Emily.", "start_date": "2026-09-17T16:00:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S4/E204'. Karla worstel met haar verhoudings. Rossouw laat weet vir Jacques, Leandri en Gys dat hy binnekort weggaan. Frans oortuig vir Zelda om vir 'n rukkie plaas toe te gaan.", "start_date": "2026-09-17T16:30:00+00:00", "title": "Diepe Waters"}, {"desc": "'S17/E171'. Daaglikse nuushooftrekke, sporthoogtepunte en weervooruitskouing in Afrikaans.", "start_date": "2026-09-17T17:00:00+00:00", "title": "eNuus"}, {"desc": "'S16/E79'. Joe maak 'n konneksie. Dewald wil Robbie aanspoor om Thalia uit te vra, en Botes beraam alweer 'n slinkse plan.", "start_date": "2026-09-17T17:30:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S18/E10'. Daar is nou net twee pasmaats op die plaas oor. Die boere nooi ook vriende en familie oor vir 'n braai sodat hulle die pasmaats kan ontmoet en ook hul opinie kan vorm.", "start_date": "2026-09-17T18:00:00+00:00", "title": "Boer Soek 'n Vrou"}, {"desc": "'S17/E12'. Ons kuier by TV-aanbieder Rika Calitz. Dorette Potgieter pak 'n ambisieuse projek aan en ons stel die volgende REVLON BRAVO styl-ikoon finalis bekend.", "start_date": "2026-09-17T19:00:00+00:00", "title": "Bravo!"}, {"desc": "'S1/E12'. Jessica begin genees terwyl haar gesin hergroepeer. Marco stap weg van sy loopbaan, Eben volg sy hart, Tariq trek 'n streep, en Bernard begin verander en herdefinieer vaderskap.", "start_date": "2026-09-17T19:30:00+00:00", "title": "Beter As Gister"}, {"desc": "'S4/E204'. Karla worstel met haar verhoudings. Rossouw laat weet vir Jacques, Leandri en Gys dat hy binnekort weggaan. Frans oortuig vir Zelda om vir 'n rukkie plaas toe te gaan.", "start_date": "2026-09-17T20:30:00+00:00", "title": "Diepe Waters"}, {"desc": "'S12/E122'. Dis die dag n\u00e1 die drama in die kerk, en Frankie en Justin probeer sin maak van wat gebeur het. Lee-Ann glo Nazeem is verantwoordelik vir haar mislukking, terwyl Pieter probeer deurdring tot Emily.", "start_date": "2026-09-17T21:00:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S16/E79'. Joe maak 'n konneksie. Dewald wil Robbie aanspoor om Thalia uit te vra, en Botes beraam alweer 'n slinkse plan.", "start_date": "2026-09-17T21:30:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S16/E79'. Joe maak 'n konneksie. Dewald wil Robbie aanspoor om Thalia uit te vra, en Botes beraam alweer 'n slinkse plan.", "start_date": "2026-09-17T21:32:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S1/E19'. Dolf vind uit dat Pieter graag 'n filmmaker wil word.", "start_date": "2026-09-17T22:02:00+00:00", "title": "Konings"}, {"desc": "'S28/E23'. Ons leer oor slimfoonverslawing, maak swepe, kuier by 'n tolhuis, bekyk 'n vintage Barbie-versameling en leer ken Protea-krieketspeler Annerie Dercksen.", "start_date": "2026-09-17T23:02:00+00:00", "title": "Kw\u00eala"}], "offset": "+00:00", "timezone": "UTC", "error_code": -1, "start_date": "2026-09-16", "icon": "https://epg.pw/media/images/epg/2025/08/15/20250815040220045555_22.png"}