{"end_date": "2026-09-18", "name": "KykNET HD", "info_url": "https://epg.pw/channels/451038/20260917.html", "country": "South Africa", "description": null, "error_message": "", "provider": "", "source_url": "https://epg.pw/api/epg.json?channel_id=451038&date=20260917&timezone=None", "epg_list": [{"desc": "'S11/E9'. Die MK Party se burgemeesterskandidaat vir Johannesburg is in die ateljee. Ons vra waarom daar 'n toename in maselsgevalle is, en dienslewering in Ekurhuleni is in die kollig.", "start_date": "2026-09-17T00:01:00+00:00", "title": "In Gesprek"}, {"desc": "'S13/E10'. Na 'n 40-jaar lange stryd is die Hermanus-voetpad weer oop vir die publiek. Van Hermanus tot Clarens kyk ons hoe parke, reservate en voetpaaie bestuur word.", "start_date": "2026-09-17T01:00:00+00:00", "title": "Prontuit"}, {"desc": "'S1/E11'. Ons bly by 'n bekende tiervis lodge en verken die rivier met hulle kleiner avontuur bote. Ons besoek Rocherpan en geniet 'n Marine Big 5 bootrit in Gansbaai.", "start_date": "2026-09-17T01:30:00+00:00", "title": "Hey Skipper"}, {"desc": "'S28/E23'. Ons leer oor slimfoonverslawing, maak swepe, kuier by 'n tolhuis, bekyk 'n vintage Barbie-versameling en leer ken Protea-krieketspeler Annerie Dercksen.", "start_date": "2026-09-17T01:59:00+00:00", "title": "Kw\u00eala"}, {"desc": "'S1/E2'. Musiekvideo's vir elke smaak.", "start_date": "2026-09-17T03:01:00+00:00", "title": "Musiekvideo's"}, {"desc": "'S12/E14'. Bly ingelig oor landbou, van nuus en markte tot kenners se insigte en oplossings vir die boer en verbruiker.", "start_date": "2026-09-17T03:29:00+00:00", "title": "GROOTplaas"}, {"desc": "'S7/E146'. Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosa\u00efek gemeente. Agt-tot-vyf: Werk is nie net 'n salaris nie. Vandag gesels Yolandi Kok met ons - God is aan die werk.", "start_date": "2026-09-17T03:50:00+00:00", "title": "Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis"}, {"desc": "'S12/E16'. Aktualiteit, nuus, verkeer, weer en goeie Afrikaanse musiek, saam met #DieGrootOntbyt-span.", "start_date": "2026-09-17T04:00:00+00:00", "title": "Die GROOT Ontbyt"}, {"desc": "'S7/E146'. Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosa\u00efek gemeente. Agt-tot-vyf: Werk is nie net 'n salaris nie. Vandag gesels Yolandi Kok met ons - God is aan die werk.", "start_date": "2026-09-17T06:00:00+00:00", "title": "Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis"}, {"desc": "'S1/E189'. Doh is 'n slim en verantwoordelike haas wat klavier speel. Die meerkat, Ray, is 'n stoute en impulsiewe kitaarspeler. En Mi is 'n nuuskierige apie wat die dromme speel en baie vrae vra.", "start_date": "2026-09-17T06:15:00+00:00", "title": "Doh Ray Mi"}, {"desc": "'S16/E78'. Naomi is op haar eie wat Hannah se kostuum aanbetref. Joe koester die begin van 'n nuwe familieband, en Thalia kry 'n nuwe bewonderaar.", "start_date": "2026-09-17T06:30:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S12/E121'. Riaan vra vir Gary om in sy plek Justin se strooijonker te wees. Emily stel vir Pieter 'n ultimatum, terwyl gemoede hoog loop by die bruilof.", "start_date": "2026-09-17T07:00:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S4/E203'. Rossouw vertrek op sy geheime sending. Karla en Arno steek geheime weg vir mekaar. Zelda kry 'n onverwagse besoek van Corrie.", "start_date": "2026-09-17T07:30:00+00:00", "title": "Diepe Waters"}, {"desc": "'S1/E2 - Gebind Deur Passie'. Wanneer die truie uitgetrek word en die geraas stil word, bly iets veel groter as die tweestryd oor. 'n Passie wat ons almal bind.", "start_date": "2026-09-17T08:00:00+00:00", "title": "Tweespalt"}, {"desc": "'S5/E11'. Die Wakkerstroom-span kry hulp van Lottoland om hul dorp te verbeter en te verfraai. Die span spring weg om binne agt weke verskeie projekte aan te pak.", "start_date": "2026-09-17T09:00:00+00:00", "title": "Lottoland Help 'n Dorp"}, {"desc": "'S11/E54'. 'n Saamgestelde program wat die week se hoogtepunte van Die Groot Ontbyt bevat.", "start_date": "2026-09-17T09:30:00+00:00", "title": "Ontbyt Grotes"}, {"desc": "'S5/E11'. Die reis neem die span noord na Kaokoland. Onbekende paaie, nuwe mense en verrassende ervarings wag om elke draai.", "start_date": "2026-09-17T10:00:00+00:00", "title": "4x4 Met Andr\u00e9"}, {"desc": "'S8/E8 - In Die Loopgrawe'. Erns verken 'n beroemde gevegsbasis by Khe Sanh. Hy besoek dan die Vinh Moc-tonnels waar 'n gids hom vertel van 'n merkwaardige gemeenskap wat tydens die oorlog ondergronds geleef het.", "start_date": "2026-09-17T10:30:00+00:00", "title": "Elders"}, {"desc": "'S13/E24'. Ons kuier saam met die sangeres agter die lied van 'The Greatest Showman' se 'Never Enough', Loren Allred, en maak dan 'n vinnige draai in Yzerfontein.", "start_date": "2026-09-17T11:00:00+00:00", "title": "ontbytSAKE"}, {"desc": "'S2/E3 - Geheime Is Nie Leuens Nie'. Marius maak 'n nuwe vriend by die Diner. Maryna speel vir tyd en Herman raak al hoe meer angstig. Ouma Mart praat haar mond verby en Dolf se 'kruk' kerf vir hom probleme uit.", "start_date": "2026-09-17T12:30:00+00:00", "title": "Re\u00ebnboogrant"}, {"desc": "'S13/E10'. Na 'n 40-jaar lange stryd is die Hermanus-voetpad weer oop vir die publiek. Van Hermanus tot Clarens kyk ons hoe parke, reservate en voetpaaie bestuur word.", "start_date": "2026-09-17T13:00:00+00:00", "title": "Prontuit"}, {"desc": "'S17/E11'. Dit is tyd vir die Silwerskermtoekennings vir Film en TV en ons wys jou al die glans, swier en wenners.", "start_date": "2026-09-17T13:30:00+00:00", "title": "Bravo!"}, {"desc": "'S28/E24 - Klein Karoo Klassique'. Die Klein Karoo Klassique is Oudtshoorn se gesellige winterfees van pragtige klassieke musiek, kuns, heerlike kos en wyn. Wicus Pretorius kuier saam.", "start_date": "2026-09-17T14:00:00+00:00", "title": "Fi\u00ebsta"}, {"desc": "'S28/E23'. Ons leer oor slimfoonverslawing, maak swepe, kuier by 'n tolhuis, bekyk 'n vintage Barbie-versameling en leer ken Protea-krieketspeler Annerie Dercksen.", "start_date": "2026-09-17T14:30:00+00:00", "title": "Kw\u00eala"}, {"desc": "'S1/E11'. Ons bly by 'n bekende tiervis lodge en verken die rivier met hulle kleiner avontuur bote. Ons besoek Rocherpan en geniet 'n Marine Big 5 bootrit in Gansbaai.", "start_date": "2026-09-17T15:30:00+00:00", "title": "Hey Skipper"}, {"desc": "'S12/E122'. Dis die dag n\u00e1 die drama in die kerk, en Frankie en Justin probeer sin maak van wat gebeur het. Lee-Ann glo Nazeem is verantwoordelik vir haar mislukking, terwyl Pieter probeer deurdring tot Emily.", "start_date": "2026-09-17T16:00:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S4/E204'. Karla worstel met haar verhoudings. Rossouw laat weet vir Jacques, Leandri en Gys dat hy binnekort weggaan. Frans oortuig vir Zelda om vir 'n rukkie plaas toe te gaan.", "start_date": "2026-09-17T16:30:00+00:00", "title": "Diepe Waters"}, {"desc": "'S17/E171'. Daaglikse nuushooftrekke, sporthoogtepunte en weervooruitskouing in Afrikaans.", "start_date": "2026-09-17T17:00:00+00:00", "title": "eNuus"}, {"desc": "'S16/E79'. Joe maak 'n konneksie. Dewald wil Robbie aanspoor om Thalia uit te vra, en Botes beraam alweer 'n slinkse plan.", "start_date": "2026-09-17T17:30:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S18/E10'. Daar is nou net twee pasmaats op die plaas oor. Die boere nooi ook vriende en familie oor vir 'n braai sodat hulle die pasmaats kan ontmoet en ook hul opinie kan vorm.", "start_date": "2026-09-17T18:00:00+00:00", "title": "Boer Soek 'n Vrou"}, {"desc": "'S17/E12'. Ons kuier by TV-aanbieder Rika Calitz. Dorette Potgieter pak 'n ambisieuse projek aan en ons stel die volgende REVLON BRAVO styl-ikoon finalis bekend.", "start_date": "2026-09-17T19:00:00+00:00", "title": "Bravo!"}, {"desc": "'S1/E12'. Jessica begin genees terwyl haar gesin hergroepeer. Marco stap weg van sy loopbaan, Eben volg sy hart, Tariq trek 'n streep, en Bernard begin verander en herdefinieer vaderskap.", "start_date": "2026-09-17T19:30:00+00:00", "title": "Beter As Gister"}, {"desc": "'S4/E204'. Karla worstel met haar verhoudings. Rossouw laat weet vir Jacques, Leandri en Gys dat hy binnekort weggaan. Frans oortuig vir Zelda om vir 'n rukkie plaas toe te gaan.", "start_date": "2026-09-17T20:30:00+00:00", "title": "Diepe Waters"}, {"desc": "'S12/E122'. Dis die dag n\u00e1 die drama in die kerk, en Frankie en Justin probeer sin maak van wat gebeur het. Lee-Ann glo Nazeem is verantwoordelik vir haar mislukking, terwyl Pieter probeer deurdring tot Emily.", "start_date": "2026-09-17T21:00:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S16/E79'. Joe maak 'n konneksie. Dewald wil Robbie aanspoor om Thalia uit te vra, en Botes beraam alweer 'n slinkse plan.", "start_date": "2026-09-17T21:30:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S16/E79'. Joe maak 'n konneksie. Dewald wil Robbie aanspoor om Thalia uit te vra, en Botes beraam alweer 'n slinkse plan.", "start_date": "2026-09-17T21:32:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S1/E19'. Dolf vind uit dat Pieter graag 'n filmmaker wil word.", "start_date": "2026-09-17T22:02:00+00:00", "title": "Konings"}, {"desc": "'S28/E23'. Ons leer oor slimfoonverslawing, maak swepe, kuier by 'n tolhuis, bekyk 'n vintage Barbie-versameling en leer ken Protea-krieketspeler Annerie Dercksen.", "start_date": "2026-09-17T23:02:00+00:00", "title": "Kw\u00eala"}, {"desc": "'S1/E2 - Gebind Deur Passie'. Wanneer die truie uitgetrek word en die geraas stil word, bly iets veel groter as die tweestryd oor. 'n Passie wat ons almal bind.", "start_date": "2026-09-18T00:02:00+00:00", "title": "Tweespalt"}, {"desc": "'S1/E12'. Jessica begin genees terwyl haar gesin hergroepeer. Marco stap weg van sy loopbaan, Eben volg sy hart, Tariq trek 'n streep, en Bernard begin verander en herdefinieer vaderskap.", "start_date": "2026-09-18T01:02:00+00:00", "title": "Beter As Gister"}, {"desc": "'S1/E2'. Musiekvideo's vir elke smaak.", "start_date": "2026-09-18T02:01:00+00:00", "title": "Musiekvideo's"}, {"desc": "'S12/E15'. Bly ingelig oor landbou, van nuus en markte tot kenners se insigte en oplossings vir die boer en verbruiker.", "start_date": "2026-09-18T03:29:00+00:00", "title": "GROOTplaas"}, {"desc": "'S7/E147'. Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosa\u00efek gemeente. Agt-tot-vyf: Werk is nie net 'n salaris nie. Yolandi Kok bemoedig ons met - Jou werk is nie jou identiteit nie.", "start_date": "2026-09-18T03:50:00+00:00", "title": "Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis"}, {"desc": "'S12/E17'. Aktualiteit, nuus, verkeer, weer en goeie Afrikaanse musiek, saam met #DieGrootOntbyt-span.", "start_date": "2026-09-18T04:00:00+00:00", "title": "Die GROOT Ontbyt"}, {"desc": "'S7/E147'. Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosa\u00efek gemeente. Agt-tot-vyf: Werk is nie net 'n salaris nie. Yolandi Kok bemoedig ons met - Jou werk is nie jou identiteit nie.", "start_date": "2026-09-18T06:00:00+00:00", "title": "Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis"}, {"desc": "'S1/E190'. Doh is 'n slim en verantwoordelike haas wat klavier speel. Die meerkat, Ray, is 'n stoute en impulsiewe kitaarspeler. En Mi is 'n nuuskierige apie wat die dromme speel en baie vrae vra.", "start_date": "2026-09-18T06:15:00+00:00", "title": "Doh Ray Mi"}, {"desc": "'S16/E79'. Joe maak 'n konneksie. Dewald wil Robbie aanspoor om Thalia uit te vra, en Botes beraam alweer 'n slinkse plan.", "start_date": "2026-09-18T06:30:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S12/E122'. Dis die dag n\u00e1 die drama in die kerk, en Frankie en Justin probeer sin maak van wat gebeur het. Lee-Ann glo Nazeem is verantwoordelik vir haar mislukking, terwyl Pieter probeer deurdring tot Emily.", "start_date": "2026-09-18T07:00:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S4/E204'. Karla worstel met haar verhoudings. Rossouw laat weet vir Jacques, Leandri en Gys dat hy binnekort weggaan. Frans oortuig vir Zelda om vir 'n rukkie plaas toe te gaan.", "start_date": "2026-09-18T07:30:00+00:00", "title": "Diepe Waters"}, {"desc": "'S11/E9'. Die MK Party se burgemeesterskandidaat vir Johannesburg is in die ateljee. Ons vra waarom daar 'n toename in maselsgevalle is, en dienslewering in Ekurhuleni is in die kollig.", "start_date": "2026-09-18T08:00:00+00:00", "title": "In Gesprek"}, {"desc": "'S8/E8 - In Die Loopgrawe'. Erns verken 'n beroemde gevegsbasis by Khe Sanh. Hy besoek dan die Vinh Moc-tonnels waar 'n gids hom vertel van 'n merkwaardige gemeenskap wat tydens die oorlog ondergronds geleef het.", "start_date": "2026-09-18T09:00:00+00:00", "title": "Elders"}, {"desc": "'S2/E3 - Geheime Is Nie Leuens Nie'. Marius maak 'n nuwe vriend by die Diner. Maryna speel vir tyd en Herman raak al hoe meer angstig. Ouma Mart praat haar mond verby en Dolf se 'kruk' kerf vir hom probleme uit.", "start_date": "2026-09-18T09:30:00+00:00", "title": "Re\u00ebnboogrant"}, {"desc": "'S5/E11'. Die reis neem die span noord na Kaokoland. Onbekende paaie, nuwe mense en verrassende ervarings wag om elke draai.", "start_date": "2026-09-18T10:00:00+00:00", "title": "4x4 Met Andr\u00e9"}, {"desc": "'S5/E11'. Die Wakkerstroom-span kry hulp van Lottoland om hul dorp te verbeter en te verfraai. Die span spring weg om binne agt weke verskeie projekte aan te pak.", "start_date": "2026-09-18T10:30:00+00:00", "title": "Lottoland Help 'n Dorp"}, {"desc": "'S17/E12'. Ons kuier by TV-aanbieder Rika Calitz. Dorette Potgieter pak 'n ambisieuse projek aan en ons stel die volgende REVLON BRAVO styl-ikoon finalis bekend.", "start_date": "2026-09-18T11:00:00+00:00", "title": "Bravo!"}, {"desc": "'S14/E11'. Hannes kuier by Media24 Boeke se eerste vroulike besturende direkteur, Eloise Wessels.", "start_date": "2026-09-18T11:30:00+00:00", "title": "Hannes Aan Huis"}, {"desc": "'S1/E12'. Jessica begin genees terwyl haar gesin hergroepeer. Marco stap weg van sy loopbaan, Eben volg sy hart, Tariq trek 'n streep, en Bernard begin verander en herdefinieer vaderskap.", "start_date": "2026-09-18T12:00:00+00:00", "title": "Beter As Gister"}, {"desc": "'S1/E11'. Ons bly by 'n bekende tiervis lodge en verken die rivier met hulle kleiner avontuur bote. Ons besoek Rocherpan en geniet 'n Marine Big 5 bootrit in Gansbaai.", "start_date": "2026-09-18T13:00:00+00:00", "title": "Hey Skipper"}, {"desc": "Ni\u00ebl se rooi hare is sedert sy kinderdae vir hom 'n bron van verleentheid. Hy laat daarom die stil w\u00eareld van L'Agulhas agter en pak 'n reis na Gauteng aan op soek na ander wortelkoppe.", "start_date": "2026-09-18T13:30:00+00:00", "title": "Rooi Van Aard"}, {"desc": "'S1/E2 - Gebind Deur Passie'. Wanneer die truie uitgetrek word en die geraas stil word, bly iets veel groter as die tweestryd oor. 'n Passie wat ons almal bind.", "start_date": "2026-09-18T14:00:00+00:00", "title": "Tweespalt"}, {"desc": "'S12/E1'. 'n Saamgestelde program wat die week se hoogtepunte van Die Groot Ontbyt bevat.", "start_date": "2026-09-18T15:00:00+00:00", "title": "Ontbyt Grotes"}, {"desc": "'S4/E12'. Die safarispan reis verder op hul emmerlystoer deur die Noord-Kaap. Hulle besoek verskeie bergpasse, duine, strande, skeepswrakke en woenstynareas en beweeg selfs teen die Oranjerivier af.", "start_date": "2026-09-18T15:30:00+00:00", "title": "Safari Roetes"}, {"desc": "'S12/E123'. Justin hou aan om te hoop dat alles slegs 'n nagmerrie was. Nazeem is 'n doring in Bridgette se vlees, terwyl Emily tot uiterstes gedryf word.", "start_date": "2026-09-18T16:00:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S2/E4 - Die Konfrontasie'. Johan probeer sy bes om Shani oor te wen. Maryna vertel vir Herman die waarheid oor die swangerskap. Rachelle en Chris maak gevaarlike planne.", "start_date": "2026-09-18T16:30:00+00:00", "title": "Re\u00ebnboogrant"}, {"desc": "'S17/E172'. Daaglikse nuushooftrekke, sporthoogtepunte en weervooruitskouing in Afrikaans.", "start_date": "2026-09-18T17:00:00+00:00", "title": "eNuus"}, {"desc": "'S16/E80'. Robbie stuur vir Thalia blomme, maar Henry onderskep dit. Uys besef hoekom Hannah vyandig teenoor Katryn optree, en Botes word in Louis en Naomi se huis betrap.", "start_date": "2026-09-18T17:30:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S16/E24'. Een ding is seker, Suid-Afrikaners is mal daaroor om te braai en rugby te kyk! Ons paneelprogram verken alle sportgebeure wat die vorige week plaasgevind het en die wat elke naweek voorl\u00ea.", "start_date": "2026-09-18T18:00:00+00:00", "title": "Toks & Tjops"}, {"desc": "'S18/E10'. Daar is nou net twee pasmaats op die plaas oor. Die boere nooi ook vriende en familie oor vir 'n braai sodat hulle die pasmaats kan ontmoet en ook hul opinie kan vorm.", "start_date": "2026-09-18T19:00:00+00:00", "title": "Boer Soek 'n Vrou"}, {"desc": "'S16/E10'. Hierdie week toer Jan Braai en die span vanaf Upington na Groblershoop en Prieska. Daar word braaivure op 'n asemrowende sandduin \u00e9n langs die oranjerivier aangesteek.", "start_date": "2026-09-18T20:00:00+00:00", "title": "Jan Braai Vir Erfenis"}, {"desc": "'S1/E11'. Ons bly by 'n bekende tiervis lodge en verken die rivier met hulle kleiner avontuur bote. Ons besoek Rocherpan en geniet 'n Marine Big 5 bootrit in Gansbaai.", "start_date": "2026-09-18T20:30:00+00:00", "title": "Hey Skipper"}, {"desc": "'S12/E123'. Justin hou aan om te hoop dat alles slegs 'n nagmerrie was. Nazeem is 'n doring in Bridgette se vlees, terwyl Emily tot uiterstes gedryf word.", "start_date": "2026-09-18T21:00:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S16/E80'. Robbie stuur vir Thalia blomme, maar Henry onderskep dit. Uys besef hoekom Hannah vyandig teenoor Katryn optree, en Botes word in Louis en Naomi se huis betrap.", "start_date": "2026-09-18T21:30:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S16/E80'. Robbie stuur vir Thalia blomme, maar Henry onderskep dit. Uys besef hoekom Hannah vyandig teenoor Katryn optree, en Botes word in Louis en Naomi se huis betrap.", "start_date": "2026-09-18T21:33:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S28/E23'. Ons leer oor slimfoonverslawing, maak swepe, kuier by 'n tolhuis, bekyk 'n vintage Barbie-versameling en leer ken Protea-krieketspeler Annerie Dercksen.", "start_date": "2026-09-18T22:00:00+00:00", "title": "Kw\u00eala"}, {"desc": "'S12/E1'. 'n Saamgestelde program wat die week se hoogtepunte van Die Groot Ontbyt bevat.", "start_date": "2026-09-18T23:01:00+00:00", "title": "Ontbyt Grotes"}, {"desc": "'S1/E12'. Jessica begin genees terwyl haar gesin hergroepeer. Marco stap weg van sy loopbaan, Eben volg sy hart, Tariq trek 'n streep, en Bernard begin verander en herdefinieer vaderskap.", "start_date": "2026-09-18T23:30:00+00:00", "title": "Beter As Gister"}], "offset": "+00:00", "timezone": "UTC", "error_code": -1, "start_date": "2026-09-17", "icon": "https://epg.pw/media/images/epg/2025/08/15/20250815040220045555_22.png"}