{"end_date": "2026-09-20", "name": "KykNET HD", "info_url": "https://epg.pw/channels/451038/20260919.html", "country": "South Africa", "description": null, "error_message": "", "provider": "", "source_url": "https://epg.pw/api/epg.json?channel_id=451038&date=20260919&timezone=None", "epg_list": [{"desc": "'S18/E10'. Daar is nou net twee pasmaats op die plaas oor. Die boere nooi ook vriende en familie oor vir 'n braai sodat hulle die pasmaats kan ontmoet en ook hul opinie kan vorm.", "start_date": "2026-09-19T00:29:00+00:00", "title": "Boer Soek 'n Vrou"}, {"desc": "'S8/E8 - In Die Loopgrawe'. Erns verken 'n beroemde gevegsbasis by Khe Sanh. Hy besoek dan die Vinh Moc-tonnels waar 'n gids hom vertel van 'n merkwaardige gemeenskap wat tydens die oorlog ondergronds geleef het.", "start_date": "2026-09-19T01:30:00+00:00", "title": "Elders"}, {"desc": "Ni\u00ebl se rooi hare is sedert sy kinderdae vir hom 'n bron van verleentheid. Hy laat daarom die stil w\u00eareld van L'Agulhas agter en pak 'n reis na Gauteng aan op soek na ander wortelkoppe.", "start_date": "2026-09-19T01:59:00+00:00", "title": "Rooi Van Aard"}, {"desc": "'S1/E2'. Musiekvideo's vir elke smaak.", "start_date": "2026-09-19T02:31:00+00:00", "title": "Musiekvideo's"}, {"desc": "'S17/E12'. Ons kuier by TV-aanbieder Rika Calitz. Dorette Potgieter pak 'n ambisieuse projek aan en ons stel die volgende REVLON BRAVO styl-ikoon finalis bekend.", "start_date": "2026-09-19T03:45:00+00:00", "title": "Bravo!"}, {"desc": "'S7/E148'. Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosa\u00efek gemeente. Agt-tot-vyf: Werk is nie net 'n salaris nie. Yolandi Kok herinner ons - Gewone werk kan heilige werk wees.", "start_date": "2026-09-19T04:15:00+00:00", "title": "Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis"}, {"desc": "'S28/E23'. Ons leer oor slimfoonverslawing, maak swepe, kuier by 'n tolhuis, bekyk 'n vintage Barbie-versameling en leer ken Protea-krieketspeler Annerie Dercksen.", "start_date": "2026-09-19T04:30:00+00:00", "title": "Kw\u00eala"}, {"desc": "'S13/E25'. ontbytSAKE se ateljeegas is die veteraan-aktrise, Sandra Prinsloo, en in die SAKEfokus kuier ons langs die Panoramaroete in Mpumalanga.", "start_date": "2026-09-19T05:30:00+00:00", "title": "ontbytSAKE"}, {"desc": "Ni\u00ebl se rooi hare is sedert sy kinderdae vir hom 'n bron van verleentheid. Hy laat daarom die stil w\u00eareld van L'Agulhas agter en pak 'n reis na Gauteng aan op soek na ander wortelkoppe.", "start_date": "2026-09-19T07:00:00+00:00", "title": "Rooi Van Aard"}, {"desc": "'S16/E76'. Thalia is in 'n tweestryd oor haar toekoms. Naomi is benoud oor die kostuum wat sy vir Hannah moet maak, en Joe ontvang 'n onverwagse besoeker.", "start_date": "2026-09-19T07:30:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S16/E77'. Naomi vra Annetjie se hulp, maar is dadelik spyt. Joe leer meer oor sy verlede, en Henry stel 'n ultimatum aan Dewald.", "start_date": "2026-09-19T08:00:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S16/E78'. Naomi is op haar eie wat Hannah se kostuum aanbetref. Joe koester die begin van 'n nuwe familieband, en Thalia kry 'n nuwe bewonderaar.", "start_date": "2026-09-19T08:30:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S16/E79'. Joe maak 'n konneksie. Dewald wil Robbie aanspoor om Thalia uit te vra, en Botes beraam alweer 'n slinkse plan.", "start_date": "2026-09-19T09:00:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S16/E80'. Robbie stuur vir Thalia blomme, maar Henry onderskep dit. Uys besef hoekom Hannah vyandig teenoor Katryn optree, en Botes word in Louis en Naomi se huis betrap.", "start_date": "2026-09-19T09:30:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S4/E12'. Die safarispan reis verder op hul emmerlystoer deur die Noord-Kaap. Hulle besoek verskeie bergpasse, duine, strande, skeepswrakke en woenstynareas en beweeg selfs teen die Oranjerivier af.", "start_date": "2026-09-19T10:00:00+00:00", "title": "Safari Roetes"}, {"desc": "'S28/E24 - Klein Karoo Klassique'. Die Klein Karoo Klassique is Oudtshoorn se gesellige winterfees van pragtige klassieke musiek, kuns, heerlike kos en wyn. Wicus Pretorius kuier saam.", "start_date": "2026-09-19T10:30:00+00:00", "title": "Fi\u00ebsta"}, {"desc": "'S1/E2 - Gebind Deur Passie'. Wanneer die truie uitgetrek word en die geraas stil word, bly iets veel groter as die tweestryd oor. 'n Passie wat ons almal bind.", "start_date": "2026-09-19T11:00:00+00:00", "title": "Tweespalt"}, {"desc": "'S5/E11'. Die reis neem die span noord na Kaokoland. Onbekende paaie, nuwe mense en verrassende ervarings wag om elke draai.", "start_date": "2026-09-19T12:00:00+00:00", "title": "4x4 Met Andr\u00e9"}, {"desc": "'S2/E4 - Die Konfrontasie'. Johan probeer sy bes om Shani oor te wen. Maryna vertel vir Herman die waarheid oor die swangerskap. Rachelle en Chris maak gevaarlike planne.", "start_date": "2026-09-19T12:30:00+00:00", "title": "Re\u00ebnboogrant"}, {"desc": "'S16/E24'. Een ding is seker, Suid-Afrikaners is mal daaroor om te braai en rugby te kyk! Ons paneelprogram verken alle sportgebeure wat die vorige week plaasgevind het en die wat elke naweek voorl\u00ea.", "start_date": "2026-09-19T13:00:00+00:00", "title": "Toks & Tjops"}, {"desc": "'S28/E23'. Ons leer oor slimfoonverslawing, maak swepe, kuier by 'n tolhuis, bekyk 'n vintage Barbie-versameling en leer ken Protea-krieketspeler Annerie Dercksen.", "start_date": "2026-09-19T14:00:00+00:00", "title": "Kw\u00eala"}, {"desc": "'S2/E4 - Die Konfrontasie'. Johan probeer sy bes om Shani oor te wen. Maryna vertel vir Herman die waarheid oor die swangerskap. Rachelle en Chris maak gevaarlike planne.", "start_date": "2026-09-19T15:00:00+00:00", "title": "Re\u00ebnboogrant"}, {"desc": "'S17/E12'. Ons kuier by TV-aanbieder Rika Calitz. Dorette Potgieter pak 'n ambisieuse projek aan en ons stel die volgende REVLON BRAVO styl-ikoon finalis bekend.", "start_date": "2026-09-19T15:30:00+00:00", "title": "Bravo!"}, {"desc": "'S1/E12'. Ons gaan aan boord 'n luukse huisboot. Ons reis na Vo\u00ebleiland by Lambertsbaai. Ons sluit af by Marine Dynamics wat seediere red wat verstrengel is in nette en toue.", "start_date": "2026-09-19T16:00:00+00:00", "title": "Hey Skipper"}, {"desc": "'S28/E24 - Klein Karoo Klassique'. Die Klein Karoo Klassique is Oudtshoorn se gesellige winterfees van pragtige klassieke musiek, kuns, heerlike kos en wyn. Wicus Pretorius kuier saam.", "start_date": "2026-09-19T16:30:00+00:00", "title": "Fi\u00ebsta"}, {"desc": "'S17/E173'. Daaglikse nuushooftrekke, sporthoogtepunte en weervooruitskouing in Afrikaans.", "start_date": "2026-09-19T17:00:00+00:00", "title": "eNuus"}, {"desc": "'S16/E11'. Jan Braai en die span ry al met die N10 langs tot by Britstown. Hier braai hulle saam met die plaaslike gemeenskap \u00e9n 'n bekende Springbok-voorspeler.", "start_date": "2026-09-19T17:30:00+00:00", "title": "Jan Braai Vir Erfenis"}, {"desc": "'S3/E10 - Nou Of Nooit'. Die reis bereik sy eindpunt wanneer die boere mekaar vir oulaas in die o\u00eb kyk voordat alles op die spel geplaas word.", "start_date": "2026-09-19T18:00:00+00:00", "title": "Moer 'n Boer"}, {"desc": "Lionel is 'n professionele ry-wagter wat vir ander sit en wag. Toe 'n vreemdeling hom aanstel om by sy sterwende ma se siekbed te wag, aanvaar hy huiwerig.", "start_date": "2026-09-19T18:30:00+00:00", "title": "Wag 'n Bietjie"}, {"desc": "'n Sosiaal ongemaklike jong man leef afgesonder en dra die sinisme en woede van sy onstabiele pa. Hy beland in 'n haarsalon waar 'n lewenslustige haarkapper hom uit sy dop lok.", "start_date": "2026-09-19T19:00:00+00:00", "title": "Short Back & Sides"}, {"desc": "'n Draaiboekskrywer stoei met 'n toneel wat om geslagsgebaseerde geweld draai. Terwyl hy koorsig by sy lessenaar sit en tik, begin die woorde die werklikheid om hom vervorm.", "start_date": "2026-09-19T19:30:00+00:00", "title": "Verwerking"}, {"desc": "'S14/E11'. Hannes kuier by Media24 Boeke se eerste vroulike besturende direkteur, Eloise Wessels.", "start_date": "2026-09-19T20:00:00+00:00", "title": "Hannes Aan Huis"}, {"desc": "'S18/E10'. Daar is nou net twee pasmaats op die plaas oor. Die boere nooi ook vriende en familie oor vir 'n braai sodat hulle die pasmaats kan ontmoet en ook hul opinie kan vorm.", "start_date": "2026-09-19T20:30:00+00:00", "title": "Boer Soek 'n Vrou"}, {"desc": "'S2/E4 - Die Konfrontasie'. Johan probeer sy bes om Shani oor te wen. Maryna vertel vir Herman die waarheid oor die swangerskap. Rachelle en Chris maak gevaarlike planne.", "start_date": "2026-09-19T21:30:00+00:00", "title": "Re\u00ebnboogrant"}, {"desc": "'S2/E4 - Die Konfrontasie'. Johan probeer sy bes om Shani oor te wen. Maryna vertel vir Herman die waarheid oor die swangerskap. Rachelle en Chris maak gevaarlike planne.", "start_date": "2026-09-19T21:33:00+00:00", "title": "Re\u00ebnboogrant"}, {"desc": "'S1/E23'. Du Toit dryf sy span tot breekpunt onder swaar verwagtinge. Gabby staar 'n loopbaanbepalende keuse in die gesig, terwyl Stella 'n gevaarlike spel van geheime en ambisie speel.", "start_date": "2026-09-19T22:03:00+00:00", "title": "Die Toring"}, {"desc": "'S8/E8 - In Die Loopgrawe'. Erns verken 'n beroemde gevegsbasis by Khe Sanh. Hy besoek dan die Vinh Moc-tonnels waar 'n gids hom vertel van 'n merkwaardige gemeenskap wat tydens die oorlog ondergronds geleef het.", "start_date": "2026-09-19T22:32:00+00:00", "title": "Elders"}, {"desc": "Ni\u00ebl se rooi hare is sedert sy kinderdae vir hom 'n bron van verleentheid. Hy laat daarom die stil w\u00eareld van L'Agulhas agter en pak 'n reis na Gauteng aan op soek na ander wortelkoppe.", "start_date": "2026-09-19T23:01:00+00:00", "title": "Rooi Van Aard"}, {"desc": "'S28/E23'. Ons leer oor slimfoonverslawing, maak swepe, kuier by 'n tolhuis, bekyk 'n vintage Barbie-versameling en leer ken Protea-krieketspeler Annerie Dercksen.", "start_date": "2026-09-19T23:32:00+00:00", "title": "Kw\u00eala"}, {"desc": "'S16/E24'. Een ding is seker, Suid-Afrikaners is mal daaroor om te braai en rugby te kyk! Ons paneelprogram verken alle sportgebeure wat die vorige week plaasgevind het en die wat elke naweek voorl\u00ea.", "start_date": "2026-09-20T00:30:00+00:00", "title": "Toks & Tjops"}, {"desc": "'S3/E10 - Nou Of Nooit'. Die reis bereik sy eindpunt wanneer die boere mekaar vir oulaas in die o\u00eb kyk voordat alles op die spel geplaas word.", "start_date": "2026-09-20T01:31:00+00:00", "title": "Moer 'n Boer"}, {"desc": "'S1/E2'. Musiekvideo's vir elke smaak.", "start_date": "2026-09-20T02:00:00+00:00", "title": "Musiekvideo's"}, {"desc": "'S28/E23'. Ons leer oor slimfoonverslawing, maak swepe, kuier by 'n tolhuis, bekyk 'n vintage Barbie-versameling en leer ken Protea-krieketspeler Annerie Dercksen.", "start_date": "2026-09-20T04:00:00+00:00", "title": "Kw\u00eala"}, {"desc": "'S2/E4 - Die Konfrontasie'. Johan probeer sy bes om Shani oor te wen. Maryna vertel vir Herman die waarheid oor die swangerskap. Rachelle en Chris maak gevaarlike planne.", "start_date": "2026-09-20T05:00:00+00:00", "title": "Re\u00ebnboogrant"}, {"desc": "'S13/E25'. ontbytSAKE se ateljeegas is die veteraan-aktrise, Sandra Prinsloo, en in die SAKEfokus kuier ons langs die Panoramaroete in Mpumalanga.", "start_date": "2026-09-20T05:30:00+00:00", "title": "ontbytSAKE"}, {"desc": "'S13/E26'. Inspirasie vir jou Lewensreis vanuit Mosa\u00efek gemeente. Agt-tot-vyf: Vir wie werk jy regtig? Wanneer God jou middelpunt is, verander die manier waarop jy werk. Saam met Johan Geyser.", "start_date": "2026-09-20T07:02:00+00:00", "title": "Die Boodskap"}, {"desc": "'S4/E12'. Die safarispan reis verder op hul emmerlystoer deur die Noord-Kaap. Hulle besoek verskeie bergpasse, duine, strande, skeepswrakke en woenstynareas en beweeg selfs teen die Oranjerivier af.", "start_date": "2026-09-20T07:32:00+00:00", "title": "Safari Roetes"}, {"desc": "'S13/E10'. Kabous Meiring kuier met gemeenskappe oor die land heen, van Hermanus tot Melville en Clarens, wat die onderhoud van hulle parke, reservate en voetpaaie in eie hande neem.", "start_date": "2026-09-20T08:00:00+00:00", "title": "Prontuit"}, {"desc": "'Soweto String Quartet, Anton Goosen & Vriende'. Die Soweto String Quartet, asook Anton Goosen, Sonja Herholdt, Lynelle Kenned en Early B kan gesien word in hierdie optrede.", "start_date": "2026-09-20T08:30:00+00:00", "title": "Soweto String Quartet, Anton Goosen..."}, {"desc": "'S17/E12'. Ons kuier by TV-aanbieder Rika Calitz. Dorette Potgieter pak 'n ambisieuse projek aan en ons stel die volgende REVLON BRAVO styl-ikoon finalis bekend.", "start_date": "2026-09-20T10:00:00+00:00", "title": "Bravo!"}, {"desc": "'S8/E8 - In Die Loopgrawe'. Erns verken 'n beroemde gevegsbasis by Khe Sanh. Hy besoek dan die Vinh Moc-tonnels waar 'n gids hom vertel van 'n merkwaardige gemeenskap wat tydens die oorlog ondergronds geleef het.", "start_date": "2026-09-20T10:30:00+00:00", "title": "Elders"}, {"desc": "'S14/E11'. Hannes kuier by Media24 Boeke se eerste vroulike besturende direkteur, Eloise Wessels.", "start_date": "2026-09-20T11:00:00+00:00", "title": "Hannes Aan Huis"}, {"desc": "Ni\u00ebl se rooi hare is sedert sy kinderdae vir hom 'n bron van verleentheid. Hy laat daarom die stil w\u00eareld van L'Agulhas agter en pak 'n reis na Gauteng aan op soek na ander wortelkoppe.", "start_date": "2026-09-20T11:33:00+00:00", "title": "Rooi Van Aard"}, {"desc": "'S5/E11'. Die reis neem die span noord na Kaokoland. Onbekende paaie, nuwe mense en verrassende ervarings wag om elke draai.", "start_date": "2026-09-20T12:05:00+00:00", "title": "4x4 Met Andr\u00e9"}, {"desc": "Lionel is 'n professionele ry-wagter wat vir ander sit en wag. Toe 'n vreemdeling hom aanstel om by sy sterwende ma se siekbed te wag, aanvaar hy huiwerig.", "start_date": "2026-09-20T12:35:00+00:00", "title": "Wag 'n Bietjie"}, {"desc": "'n Draaiboekskrywer stoei met 'n toneel wat om geslagsgebaseerde geweld draai. Terwyl hy koorsig by sy lessenaar sit en tik, begin die woorde die werklikheid om hom vervorm.", "start_date": "2026-09-20T13:06:00+00:00", "title": "Verwerking"}, {"desc": "'S12/E1'. 'n Saamgestelde program wat die week se hoogtepunte van Die Groot Ontbyt bevat.", "start_date": "2026-09-20T13:30:00+00:00", "title": "Ontbyt Grotes"}, {"desc": "'S4/E12'. Die safarispan reis verder op hul emmerlystoer deur die Noord-Kaap. Hulle besoek verskeie bergpasse, duine, strande, skeepswrakke en woenstynareas en beweeg selfs teen die Oranjerivier af.", "start_date": "2026-09-20T13:57:00+00:00", "title": "Safari Roetes"}, {"desc": "'S1/E12'. Ons gaan aan boord 'n luukse huisboot. Ons reis na Vo\u00ebleiland by Lambertsbaai. Ons sluit af by Marine Dynamics wat seediere red wat verstrengel is in nette en toue.", "start_date": "2026-09-20T14:24:00+00:00", "title": "Hey Skipper"}, {"desc": "'S5/E11'. Die Wakkerstroom-span kry hulp van Lottoland om hul dorp te verbeter en te verfraai. Die span spring weg om binne agt weke verskeie projekte aan te pak.", "start_date": "2026-09-20T14:55:00+00:00", "title": "Lottoland Help 'n Dorp"}, {"desc": "'S16/E11'. Jan Braai en die span ry al met die N10 langs tot by Britstown. Hier braai hulle saam met die plaaslike gemeenskap \u00e9n 'n bekende Springbok-voorspeler.", "start_date": "2026-09-20T15:27:00+00:00", "title": "Jan Braai Vir Erfenis"}, {"desc": "'S28/E25 - Silwerskermfees 1'. Vir die volgende twee weke wys Fi\u00ebsta en Wicus Pretorius 'n keur van die kykNET Silwerskermfees se hoogtepunte wat onlangs by die Bay Hotel in Kampsbaai aangebied is.", "start_date": "2026-09-20T15:58:00+00:00", "title": "Fi\u00ebsta"}, {"desc": "'S17/E174'. Daaglikse nuushooftrekke, sporthoogtepunte en weervooruitskouing in Afrikaans.", "start_date": "2026-09-20T16:30:00+00:00", "title": "eNuus"}, {"desc": "'S28/E24'. Hannes kuier by Geordin Hill-Lewis. Ons ontmoet lugvaart-entrepreneur Duran de Villiers, 'n ortotis wat kunsbene vir diere maak en kyk die eerste rondte Kw\u00eala Feite&Geite.", "start_date": "2026-09-20T17:01:00+00:00", "title": "Kw\u00eala"}, {"desc": "'S8/E9 - Die Keiserlike Stad'. Erns verken die destydse keiserlike stad in Hue se paleise en heiligdomme saam met 'n gids. Hy reis ook via die beroemde Hai Van-bergpas na die bekoorlike Hoi An, waar hy by 'n kleremaker gaan aanklop.", "start_date": "2026-09-20T18:01:00+00:00", "title": "Elders"}, {"desc": "'n Blik op die werk van dr Henning Gericke, 'n baie invloedryke sportsielkundige vir, onder meer, die Springbokspan, maar onbekend by die algemene publiek.", "start_date": "2026-09-20T18:33:00+00:00", "title": "Die Gees Agter Die Spiere"}, {"desc": "'S1/E20'. Dolf kry 'n beroerte en nie een van sy seuns wil hom ondersteun nie. Aan die anderkant verkry Herman en Fransie meer beheer oor Superspaar. Santie bely dat Fransie nie regtig Herman se seun is nie.", "start_date": "2026-09-20T19:12:00+00:00", "title": "Konings"}, {"desc": "'S14/E11'. Hannes kuier by Media24 Boeke se eerste vroulike besturende direkteur, Eloise Wessels.", "start_date": "2026-09-20T20:13:00+00:00", "title": "Hannes Aan Huis"}, {"desc": "'S3/E10 - Nou Of Nooit'. Die reis bereik sy eindpunt wanneer die boere mekaar vir oulaas in die o\u00eb kyk voordat alles op die spel geplaas word.", "start_date": "2026-09-20T20:45:00+00:00", "title": "Moer 'n Boer"}, {"desc": "'S17/E12'. Ons kuier by TV-aanbieder Rika Calitz. Dorette Potgieter pak 'n ambisieuse projek aan en ons stel die volgende REVLON BRAVO styl-ikoon finalis bekend.", "start_date": "2026-09-20T21:17:00+00:00", "title": "Bravo!"}, {"desc": "'S1/E2 - Gebind Deur Passie'. Wanneer die truie uitgetrek word en die geraas stil word, bly iets veel groter as die tweestryd oor. 'n Passie wat ons almal bind.", "start_date": "2026-09-20T21:47:00+00:00", "title": "Tweespalt"}], "offset": "+00:00", "timezone": "UTC", "error_code": -1, "start_date": "2026-09-19", "icon": "https://epg.pw/media/images/epg/2025/08/15/20250815040220045555_22.png"}