{"end_date": "2026-10-04", "name": "KykNET HD", "info_url": "https://epg.pw/channels/451038/20261003.html", "country": "South Africa", "description": null, "error_message": "", "provider": "", "source_url": "https://epg.pw/api/epg.json?channel_id=451038&date=20261003&timezone=None", "epg_list": [{"desc": "'S1/E1'. 'n Ma en seun span saam teen 'n pa en dogter wanneer generasies hul algemene kennis, geheue en taalvaardigheid oor drie uitdagende rondes teen mekaar op die proef stel.", "start_date": "2026-10-04T18:30:00+00:00", "title": "Oud En Jonk"}, {"desc": "'S1/E2 - Jacob'. Getuienis onthul spanning in die beskuldigde se verlede. Jurielede se eie geheime begin na vore kom.", "start_date": "2026-10-04T19:00:00+00:00", "title": "Die Twaalf: Die Aspoestermoord"}, {"desc": "'S14/E13'. Hannes kuier by die adrenalien- en spoedvraat, Peter Lindenberg.", "start_date": "2026-10-04T20:00:00+00:00", "title": "Hannes Aan Huis"}, {"desc": "'S3/E12 - Dis Koestyd 2'. Die aksie gaan voort wanneer n\u00f3g boere hul plek in die kryt inneem, vasbeslote om te bewys dat hul reis alles werd was.", "start_date": "2026-10-04T20:30:00+00:00", "title": "Moer 'n Boer"}, {"desc": "'S17/E14'. Katryn Kruger wys ons hoe om die lente op sy stylvolste te beleef. En ons stel die volgende TWEE REVLON BRAVO!-stylikoonfinaliste bekend.", "start_date": "2026-10-04T21:00:00+00:00", "title": "Bravo!"}, {"desc": "'S1/E2 - Tik, Tok...'. Hoekom word skagte van dieper as 300 meter in 'n afgele\u00eb deel van die Kalahari-woestyn gesink? En wat het 'n Suid-Afrikaner wat vir Rusland spioeneer daarmee uit te waai?", "start_date": "2026-10-04T21:30:00+00:00", "title": "Die Bom"}, {"desc": "'S1/E2 - Tik, Tok...'. Hoekom word skagte van dieper as 300 meter in 'n afgele\u00eb deel van die Kalahari-woestyn gesink? En wat het 'n Suid-Afrikaner wat vir Rusland spioeneer daarmee uit te waai?", "start_date": "2026-10-04T21:38:00+00:00", "title": "Die Bom"}, {"desc": "'S18/E12'. Dis tyd vir die boer om te besluit, maar is beide pasmaats nog gretig om die boer se vrou te word? Vandag kies die boer di\u00e9 vrou wat moontlik die liefde van sy lewe kan wees.", "start_date": "2026-10-04T22:35:00+00:00", "title": "Boer Soek 'n Vrou"}, {"desc": "'S28/E26'. Waldimar Pelser kuier op die bank. Ons ontmoet 'n sierduifteler, luister na Chalmane Kruger se storie, ontmoet Louis Leonard wat ten spyte van 'n MS-diagnose woeker en kyk Kw\u00eala Feite&Geite.", "start_date": "2026-10-04T23:30:00+00:00", "title": "Kw\u00eala"}], "offset": "+00:00", "timezone": "UTC", "error_code": -1, "start_date": "2026-10-04", "icon": "https://epg.pw/media/images/epg/2025/08/15/20250815040220045555_22.png"}