{"end_date": "2026-10-10", "name": "KykNET HD", "info_url": "https://epg.pw/channels/451038/20261003.html", "country": "South Africa", "description": null, "error_message": "", "provider": "", "source_url": "https://epg.pw/api/epg.json?channel_id=451038&date=20261003&timezone=None", "epg_list": [{"desc": "'S1/E3 - Tik, Tok... Bom!'. Hoe het die Suid-Afrikaanse regering die kernbomprogram so lank geheim gehou? En wat het van ons hoogs verrykte uraan geword n\u00e1 die bomme afgetakel is?", "start_date": "2026-10-09T00:00:00+00:00", "title": "Die Bom"}, {"desc": "'S1/E2 of 3 - Die Meeue'. Terwyl Ingrid vir Zoey probeer beskerm, ontdek sy dat genesing soms begin waar beheer eindig.", "start_date": "2026-10-09T01:00:00+00:00", "title": "Sy, Die Meeue En Die Helige Gees"}, {"desc": "'S2/E1'. Die avontuur skop af by die hoofkampus, Castle Walk, in Gauteng. Die toerjoggies verken die kampus, ontmoet die lektore en neem deel in 'n prettige sosiale media-uitdaging.", "start_date": "2026-10-09T02:00:00+00:00", "title": "Toerbroers: Jou Toekoms"}, {"desc": "'S1/E1'. 'n Ouma en kleinseun daag 'n ma en dogter uit in 'n generasie-stryd waar kennis, geheue en taal in drie uitdagende rondes op die proef gestel word om te bepaal wie die meeste weet.", "start_date": "2026-10-09T02:30:00+00:00", "title": "Oud En Jonk"}, {"desc": "'S1/E2'. Musiekvideo's vir elke smaak.", "start_date": "2026-10-09T03:00:00+00:00", "title": "Musiekvideo's"}, {"desc": "'S12/E30'. Bly ingelig oor landbou, van nuus en markte tot kenners se insigte en oplossings vir die boer en verbruiker.", "start_date": "2026-10-09T03:29:00+00:00", "title": "GROOTplaas"}, {"desc": "'S7/E165'. Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosa\u00efek gemeente. Agt-tot-vyf: Na ure? Jurie Schoeman ondersoek die term 'counterculture', oftewel kontrakultuur, en wat dit vir elkeen beteken.", "start_date": "2026-10-09T03:50:00+00:00", "title": "Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis"}, {"desc": "'S12/E32'. Aktualiteit, nuus, verkeer, weer en goeie Afrikaanse musiek, saam met #DieGrootOntbyt-span.", "start_date": "2026-10-09T04:00:00+00:00", "title": "Die GROOT Ontbyt"}, {"desc": "'S7/E165'. Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosa\u00efek gemeente. Agt-tot-vyf: Na ure? Jurie Schoeman ondersoek die term 'counterculture', oftewel kontrakultuur, en wat dit vir elkeen beteken.", "start_date": "2026-10-09T06:00:00+00:00", "title": "Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis"}, {"desc": "'S1/E205'. Doh is 'n slim en verantwoordelike haas wat klavier speel. Die meerkat, Ray, is 'n stoute en impulsiewe kitaarspeler. En Mi is 'n nuuskierige apie wat die dromme speel en baie vrae vra.", "start_date": "2026-10-09T06:15:00+00:00", "title": "Doh Ray Mi"}, {"desc": "'S16/E94'. At nader Steve vir 'n groot geleentheid by Thusanang, Katryn en Henry stamp koppe oor die manier waarop hy sy pasi\u00ebnte hanteer, en Uys gee Bonnie raad oor Luke.", "start_date": "2026-10-09T06:30:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S12/E137'. Gary is oorgretig om Kate te help soek vir 'n nuwe huurder, terwyl Siya getoets word. Bridgette is vasbeslote om die waarheid uit te vind.", "start_date": "2026-10-09T07:00:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S5/E8'. Ren\u00e9 begin wonder of Liam steeds op sy medikasie is. Gys is ingenome en Karla probeer om die beste van haar werk by Skinvestment te maak.", "start_date": "2026-10-09T07:30:00+00:00", "title": "Diepe Waters"}, {"desc": "'S11/E12'. Dieselpryse bereik rekordhoogtes w\u00eareldwyd. Ons neem die Nelson Mandelabaai-metro onder die loep, en bespreek navorsing oor die voordele van trofeejag vir die omgewing.", "start_date": "2026-10-09T08:00:00+00:00", "title": "In Gesprek"}, {"desc": "'S8/E11 - Buite!'. Erns besoek die Cat Tien Nasionale Park, die grootste park in Vi\u00ebtnam. Hy stap na 'n enorme boom, leer meer oor die bewaring van bere en kry te doen met lastige bloedsuiers.", "start_date": "2026-10-09T09:00:00+00:00", "title": "Elders"}, {"desc": "'S2/E6 - Keerpunt'. Shani en Lizane se plan om Kaapstad toe te ryloop neem 'n donker wending met noodlottige gevolge. Dolf staan by 'n kruispad en moet besluit wat nou werklik belangrik is.", "start_date": "2026-10-09T09:30:00+00:00", "title": "Re\u00ebnboogrant"}, {"desc": "'S22/E1'. Ons ontmoet vandag 'n aantal mense met interessante erfstukke in hulle besit wat hul deur die jare versamel het.", "start_date": "2026-10-09T10:00:00+00:00", "title": "Met 'n Huppel In Die Stap"}, {"desc": "'S1/E26'. Yolanda en Argos stry oor Ryan. Stella leef haar droom en Ryan kry vir Tywave aan boord, wat kan verkeerd loop?", "start_date": "2026-10-09T10:30:00+00:00", "title": "Die Toring"}, {"desc": "'S2/E1 of 13'. Geo gesels met die krieketheld en Abantu Coffee entrepreneur Rassie van der Dussen en PJ kry welvaartwenke by die beleggingskonsultant Esmarie Strydom.", "start_date": "2026-10-09T11:00:00+00:00", "title": "Welvaartskeppers"}, {"desc": "'S2/E1 - Die Vrymesselaars'. Die Vrymesselaars leef openlik, maar beskerm tog hul geheime. Govan probeer uitvind wat l\u00ea agter hul rituele en tekens.", "start_date": "2026-10-09T11:30:00+00:00", "title": "Govan Ontbloot"}, {"desc": "'S1/E2 - Die Meeue'. Terwyl Ingrid vir Zoey probeer beskerm, ontdek sy dat genesing soms begin waar beheer eindig.", "start_date": "2026-10-09T12:00:00+00:00", "title": "Sy, Die Meeue En Die Helige Gees"}, {"desc": "'S2/E1'. Die avontuur skop af by die hoofkampus, Castle Walk, in Gauteng. Die toerjoggies verken die kampus, ontmoet die lektore en neem deel in 'n prettige sosiale media-uitdaging.", "start_date": "2026-10-09T13:00:00+00:00", "title": "Toerbroers: Jou Toekoms"}, {"desc": "'S3/E1'. By L'Agulhas, die suidelikste punt van Afrika, begin Andr\u00e9, Franswa en Hans hul motorfietsreis. Elim se geskiedenis, ontdekkings langs die kus en re\u00ebn sorg vir avontuur.", "start_date": "2026-10-09T13:30:00+00:00", "title": "1 Spoor Avonture"}, {"desc": "'S1/E3 - Tik, Tok... Bom!'. Hoe het die Suid-Afrikaanse regering die kernbomprogram so lank geheim gehou? En wat het van ons hoogs verrykte uraan geword n\u00e1 die bomme afgetakel is?", "start_date": "2026-10-09T14:00:00+00:00", "title": "Die Bom"}, {"desc": "'S12/E4'. 'n Saamgestelde program wat die week se hoogtepunte van Die Groot Ontbyt bevat.", "start_date": "2026-10-09T15:00:00+00:00", "title": "Ontbyt Grotes"}, {"desc": "'S13/E2'. Carike en Leon se huis is nou te groot vir hulle, en hulle is gereed om af te skaal sonder om die area wat hulle liefhet, te verlaat. Henck en die span spring in om hulle eiendom skougereed te kry.", "start_date": "2026-10-09T15:30:00+00:00", "title": "Vat Jou Goed En Trek"}, {"desc": "'S12/E138'. Siya en Elzette stamp koppe en Gary wil seker maak 'n mooi meisie huur Kate se kothuis. Bridgette neem desperaat besluite.", "start_date": "2026-10-09T16:00:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S2/E7 - Newton Se Derde Wet'. 'n Opwindende geleentheid vir Shani en Marius word deur Lizane se betrokkenheid versuur. Sunette vier 'n groot mylpaal en Dolf, Pierre en Japie maak gereed vir universiteit.", "start_date": "2026-10-09T16:30:00+00:00", "title": "Re\u00ebnboogrant"}, {"desc": "'S17/E193'. Daaglikse nuushooftrekke, sporthoogtepunte en weervooruitskouing in Afrikaans.", "start_date": "2026-10-09T17:00:00+00:00", "title": "eNuus"}, {"desc": "'S16/E95'. Ella hoor per ongeluk 'n gesprek wat sy nie moes hoor nie, Henry weier dat Katryn 'n pasi\u00ebnt in sy teater bystaan, en Uys waarsku Bonnie om nie te veel druk op Luke te plaas nie.", "start_date": "2026-10-09T17:30:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S16/E27'. Een ding is seker, Suid-Afrikaners is mal daaroor om te braai en rugby te kyk! Ons paneelprogram verken alle sportgebeure wat die vorige week plaasgevind het en die wat elke naweek voorl\u00ea.", "start_date": "2026-10-09T18:00:00+00:00", "title": "Toks & Tjops"}, {"desc": "'S18/E13'. Dit is tyd vir die boere om hul gekose vroue se familie en vriende te ontmoet. As die kennismaking met die skoonfamilie goed afloop, is daar dalk hoop vir 'n gelukkige toekoms saam.", "start_date": "2026-10-09T19:00:00+00:00", "title": "Boer Soek 'n Vrou"}, {"desc": "'S16/E13'. Die Groot-Karoo-toer kom tot 'n einde. Jan Braai en die span besoek Williston en Sutherland, kuier op 'n kaasplaas en takel heerlike resepte van warm kole tot tussen warm klippe.", "start_date": "2026-10-09T20:00:00+00:00", "title": "Jan Braai Vir Erfenis"}, {"desc": "'S1/E1'. Na 'n traumatiese siekbed neem Petri de Wet sy gesondheid terug en neem die kykers op 'n inspirerende pad waar die ses hoekstene van 'n gesonder lewe behandel en gedeel word deur kenners.", "start_date": "2026-10-09T20:30:00+00:00", "title": "Buite Is Beter Met Petri"}, {"desc": "'S12/E138'. Siya en Elzette stamp koppe en Gary wil seker maak 'n mooi meisie huur Kate se kothuis. Bridgette neem desperaat besluite.", "start_date": "2026-10-09T21:00:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S16/E95'. Ella hoor per ongeluk 'n gesprek wat sy nie moes hoor nie, Henry weier dat Katryn 'n pasi\u00ebnt in sy teater bystaan, en Uys waarsku Bonnie om nie te veel druk op Luke te plaas nie.", "start_date": "2026-10-09T21:30:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S16/E95'. Ella hoor per ongeluk 'n gesprek wat sy nie moes hoor nie, Henry weier dat Katryn 'n pasi\u00ebnt in sy teater bystaan, en Uys waarsku Bonnie om nie te veel druk op Luke te plaas nie.", "start_date": "2026-10-09T21:31:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S28/E26'. Waldimar Pelser kuier op die bank. Ons ontmoet 'n sierduifteler, luister na Chalmane Kruger se storie, ontmoet Louis Leonard wat ten spyte van 'n MS-diagnose woeker en kyk Kw\u00eala Feite&Geite.", "start_date": "2026-10-09T22:00:00+00:00", "title": "Kw\u00eala"}, {"desc": "'S12/E4'. 'n Saamgestelde program wat die week se hoogtepunte van Die Groot Ontbyt bevat.", "start_date": "2026-10-09T22:59:00+00:00", "title": "Ontbyt Grotes"}, {"desc": "'S1/E2 of 3 - Die Meeue'. Terwyl Ingrid vir Zoey probeer beskerm, ontdek sy dat genesing soms begin waar beheer eindig.", "start_date": "2026-10-09T23:30:00+00:00", "title": "Sy, Die Meeue En Die Helige Gees"}, {"desc": "'S18/E13'. Dit is tyd vir die boere om hul gekose vroue se familie en vriende te ontmoet. As die kennismaking met die skoonfamilie goed afloop, is daar dalk hoop vir 'n gelukkige toekoms saam.", "start_date": "2026-10-10T00:30:00+00:00", "title": "Boer Soek 'n Vrou"}, {"desc": "'S8/E11 - Buite!'. Erns besoek die Cat Tien Nasionale Park, die grootste park in Vi\u00ebtnam. Hy stap na 'n enorme boom, leer meer oor die bewaring van bere en kry te doen met lastige bloedsuiers.", "start_date": "2026-10-10T01:32:00+00:00", "title": "Elders"}, {"desc": "'S1/E1'. 'n Ouma en kleinseun daag 'n ma en dogter uit in 'n generasie-stryd waar kennis, geheue en taal in drie uitdagende rondes op die proef gestel word om te bepaal wie die meeste weet.", "start_date": "2026-10-10T02:00:00+00:00", "title": "Oud En Jonk"}, {"desc": "'S1/E2'. Musiekvideo's vir elke smaak.", "start_date": "2026-10-10T02:30:00+00:00", "title": "Musiekvideo's"}, {"desc": "'S17/E15'. N\u00e1dine vier 30 jaar in die musiekbedryf met 'n spesiale vertoning. Ons stel die laaste REVLON BRAVO styl-ikoon finalis bekend en kuier by Nina Swart.", "start_date": "2026-10-10T03:45:00+00:00", "title": "Bravo!"}, {"desc": "'S7/E166'. Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosa\u00efek gemeente. Agt-tot-vyf: Na ure? Jurie Schoeman gesels vandag met ons en bemoedig ons om nuwe spasie te maak vir die Bybel.", "start_date": "2026-10-10T04:17:00+00:00", "title": "Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis"}, {"desc": "'S28/E26'. Waldimar Pelser kuier op die bank. Ons ontmoet 'n sierduifteler, luister na Chalmane Kruger se storie, ontmoet Louis Leonard wat ten spyte van 'n MS-diagnose woeker en kyk Kw\u00eala Feite&Geite.", "start_date": "2026-10-10T04:31:00+00:00", "title": "Kw\u00eala"}, {"desc": "'S13/E28'. ontbytSAKE se ateljeegas is komediant Alfred Adriaan en in die SAKEfokus wys ons julle ondernemings in die Oos-Kaap.", "start_date": "2026-10-10T05:31:00+00:00", "title": "ontbytSAKE"}, {"desc": "'S2/E1'. Die avontuur skop af by die hoofkampus, Castle Walk, in Gauteng. Die toerjoggies verken die kampus, ontmoet die lektore en neem deel in 'n prettige sosiale media-uitdaging.", "start_date": "2026-10-10T07:03:00+00:00", "title": "Toerbroers: Jou Toekoms"}, {"desc": "'S16/E91'. At se positiewe gesindheid teenoor Henry is 'n doring in Johan se vlees, Max neem Joe onder sy vlerk as 'n vaderfiguur, en Steve Abrahams verras vir At.", "start_date": "2026-10-10T07:33:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S16/E92'. At verdedig vir Steve, Johan voel gefrustreerd, en Luke is gereed om weer werk te begin. Intussen bly Thalia onseker en besluiteloos oor haar toekoms.", "start_date": "2026-10-10T08:00:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S16/E93'. Johan maak 'n ongevraagde aanname oor 'n kollega se privaatheid, Hannah se groot aand het uiteindelik aangebreek, en Joe groet een van die belangrikste mense in sy lewe.", "start_date": "2026-10-10T08:30:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S16/E94'. At nader Steve vir 'n groot geleentheid by Thusanang, Katryn en Henry stamp koppe oor die manier waarop hy sy pasi\u00ebnte hanteer, en Uys gee Bonnie raad oor Luke.", "start_date": "2026-10-10T09:00:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S16/E95'. Ella hoor per ongeluk 'n gesprek wat sy nie moes hoor nie, Henry weier dat Katryn 'n pasi\u00ebnt in sy teater bystaan, en Uys waarsku Bonnie om nie te veel druk op Luke te plaas nie.", "start_date": "2026-10-10T09:30:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S13/E2'. Carike en Leon se huis is nou te groot vir hulle, en hulle is gereed om af te skaal sonder om die area wat hulle liefhet, te verlaat. Henck en die span spring in om hulle eiendom skougereed te kry.", "start_date": "2026-10-10T10:02:00+00:00", "title": "Vat Jou Goed En Trek"}, {"desc": "'S28/E27 - Bokkoms & Blomme'. Kom beleef gesellige kuier, musiek, kuns, bokkoms en ook die mooi van die Weskus landskap. Bokkoms & Blomme is Lambertsbaai se splinternuwe fees. Rumacques Gelderbloem het dit kom meemaak.", "start_date": "2026-10-10T10:30:00+00:00", "title": "Fi\u00ebsta"}, {"desc": "'S1/E3 - Tik, Tok... Bom!'. Hoe het die Suid-Afrikaanse regering die kernbomprogram so lank geheim gehou? En wat het van ons hoogs verrykte uraan geword n\u00e1 die bomme afgetakel is?", "start_date": "2026-10-10T11:02:00+00:00", "title": "Die Bom"}, {"desc": "'S3/E1'. By L'Agulhas, die suidelikste punt van Afrika, begin Andr\u00e9, Franswa en Hans hul motorfietsreis. Elim se geskiedenis, ontdekkings langs die kus en re\u00ebn sorg vir avontuur.", "start_date": "2026-10-10T12:05:00+00:00", "title": "1 Spoor Avonture"}, {"desc": "'S2/E7 - Newton Se Derde Wet'. 'n Opwindende geleentheid vir Shani en Marius word deur Lizane se betrokkenheid versuur. Sunette vier 'n groot mylpaal en Dolf, Pierre en Japie maak gereed vir universiteit.", "start_date": "2026-10-10T12:32:00+00:00", "title": "Re\u00ebnboogrant"}, {"desc": "'S16/E27'. Een ding is seker, Suid-Afrikaners is mal daaroor om te braai en rugby te kyk! Ons paneelprogram verken alle sportgebeure wat die vorige week plaasgevind het en die wat elke naweek voorl\u00ea.", "start_date": "2026-10-10T13:00:00+00:00", "title": "Toks & Tjops"}, {"desc": "'S28/E26'. Waldimar Pelser kuier op die bank. Ons ontmoet 'n sierduifteler, luister na Chalmane Kruger se storie, ontmoet Louis Leonard wat ten spyte van 'n MS-diagnose woeker en kyk Kw\u00eala Feite&Geite.", "start_date": "2026-10-10T14:02:00+00:00", "title": "Kw\u00eala"}, {"desc": "'S2/E7 - Newton Se Derde Wet'. 'n Opwindende geleentheid vir Shani en Marius word deur Lizane se betrokkenheid versuur. Sunette vier 'n groot mylpaal en Dolf, Pierre en Japie maak gereed vir universiteit.", "start_date": "2026-10-10T14:59:00+00:00", "title": "Re\u00ebnboogrant"}, {"desc": "'S17/E15'. N\u00e1dine vier 30 jaar in die musiekbedryf met 'n spesiale vertoning. Ons stel die laaste REVLON BRAVO styl-ikoon finalis bekend en kuier by Nina Swart.", "start_date": "2026-10-10T15:29:00+00:00", "title": "Bravo!"}, {"desc": "'S1/E2'. Spiermassa is uiters belangrik vir gesondwees. Ons ondersoek maniere om spiere te bou en te voed. Kenners deel belangrike boublokke en ons meet presies waarvan ons liggame gemaak is.", "start_date": "2026-10-10T16:01:00+00:00", "title": "Buite Is Beter Met Petri"}, {"desc": "'S1/E2'. 'n Ma en seun span saam teen 'n pa en dogter wanneer generasies hul algemene kennis, geheue en taalvaardigheid oor drie uitdagende rondes teen mekaar op die proef stel.", "start_date": "2026-10-10T16:31:00+00:00", "title": "Oud En Jonk"}, {"desc": "'S17/E194'. Daaglikse nuushooftrekke, sporthoogtepunte en weervooruitskouing in Afrikaans.", "start_date": "2026-10-10T17:00:00+00:00", "title": "eNuus"}, {"desc": "'S8/E11 - Buite!'. Erns besoek die Cat Tien Nasionale Park, die grootste park in Vi\u00ebtnam. Hy stap na 'n enorme boom, leer meer oor die bewaring van bere en kry te doen met lastige bloedsuiers.", "start_date": "2026-10-10T17:30:00+00:00", "title": "Elders"}, {"desc": "'S3/E13 - Dis Koestyd 3 - Seisoen Finale'. Die laaste gevegte bring 'n onvergeetlike seisoen tot 'n einde wanneer een boer uiteindelik as die 2026 Moer 'n Boer-kampioen gekroon word.", "start_date": "2026-10-10T17:58:00+00:00", "title": "Moer 'n Boer"}, {"desc": "Emma sien hoe ses mans 'n polisieman doodskiet. Hulle sien haar en begin haar jag soos 'n dier. Maar hulle weet nie wat Emma alles van haar Recce-pa geleer het...", "start_date": "2026-10-10T18:33:00+00:00", "title": "Jagveld"}, {"desc": "'S18/E13'. Dit is tyd vir die boere om hul gekose vroue se familie en vriende te ontmoet. As die kennismaking met die skoonfamilie goed afloop, is daar dalk hoop vir 'n gelukkige toekoms saam.", "start_date": "2026-10-10T20:30:00+00:00", "title": "Boer Soek 'n Vrou"}, {"desc": "'S2/E1'. Die avontuur skop af by die hoofkampus, Castle Walk, in Gauteng. Die toerjoggies verken die kampus, ontmoet die lektore en neem deel in 'n prettige sosiale media-uitdaging.", "start_date": "2026-10-10T21:30:00+00:00", "title": "Toerbroers: Jou Toekoms"}, {"desc": "'S1/E26 of 34'. Yolanda en Argos stry oor Ryan. Stella leef haar droom en Ryan kry vir Tywave aan boord, wat kan verkeerd loop?", "start_date": "2026-10-10T21:59:00+00:00", "title": "Die Toring"}], "offset": "+00:00", "timezone": "UTC", "error_code": -1, "start_date": "2026-10-09", "icon": "https://epg.pw/media/images/epg/2025/08/15/20250815040220045555_22.png"}