{"end_date": "2026-10-06", "name": "KykNET HD", "info_url": "https://epg.pw/channels/451038/20261005.html", "country": "South Africa", "description": null, "error_message": "", "provider": "", "source_url": "https://epg.pw/api/epg.json?channel_id=451038&date=20261005&timezone=None", "epg_list": [{"desc": "'S12/E3'. 'n Saamgestelde program wat die week se hoogtepunte van Die Groot Ontbyt bevat.", "start_date": "2026-10-05T00:31:00+00:00", "title": "Ontbyt Grotes"}, {"desc": "'S11/E11'. 'n Nuwe boek oor Allan Boesak laat wenkbroue lig. Ons bespreek die kernkragdebat en die jongste verwikkelinge in die verhouding tussen Suid-Afrika en Amerika.", "start_date": "2026-10-05T01:01:00+00:00", "title": "In Gesprek"}, {"desc": "'S1/E1 of 3 - Sy'. In Vishoek ontdek Ingrid dat 'n nuwe begin nie 'n plek is nie, maar 'n pad terug na jouself.", "start_date": "2026-10-05T02:00:00+00:00", "title": "Sy, Die Meeue En Die Helige Gees"}, {"desc": "'S1/E2'. Musiekvideo's vir elke smaak.", "start_date": "2026-10-05T03:00:00+00:00", "title": "Musiekvideo's"}, {"desc": "'S12/E26'. Bly ingelig oor landbou, van nuus en markte tot kenners se insigte en oplossings vir die boer en verbruiker.", "start_date": "2026-10-05T03:29:00+00:00", "title": "GROOTplaas"}, {"desc": "'S7/E161'. Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosa\u00efek gemeente. Agt-tot-vyf: Na ure? Vandag begelei Marina van der Linde die gesprek en gesels met ons oor 'alles vir almal.'", "start_date": "2026-10-05T03:49:00+00:00", "title": "Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis"}, {"desc": "'S12/E28'. Aktualiteit, nuus, verkeer, weer en goeie Afrikaanse musiek, saam met #DieGrootOntbyt-span.", "start_date": "2026-10-05T04:00:00+00:00", "title": "Die GROOT Ontbyt"}, {"desc": "'S7/E161'. Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosa\u00efek gemeente. Agt-tot-vyf: Na ure? Vandag begelei Marina van der Linde die gesprek en gesels met ons oor 'alles vir almal.'", "start_date": "2026-10-05T06:00:00+00:00", "title": "Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis"}, {"desc": "'S1/E201'. Doh is 'n slim en verantwoordelike haas wat klavier speel. Die meerkat, Ray, is 'n stoute en impulsiewe kitaarspeler. En Mi is 'n nuuskierige apie wat die dromme speel en baie vrae vra.", "start_date": "2026-10-05T06:15:00+00:00", "title": "Doh Ray Mi"}, {"desc": "'S16/E90'. Joe probeer sin maak van iemand se skokdood. Robbie begin twyfel oor sy toekoms, en Thalia is ook onseker oor haar drome. Hannah verras almal met haar selfvertroue.", "start_date": "2026-10-05T06:30:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S12/E133'. 'n Tragedie tref Ruiterbosch. Frankie voel gereed om die realiteit saam met Riaan aan te durf.", "start_date": "2026-10-05T07:00:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S28/E26'. Waldimar Pelser kuier op die bank. Ons ontmoet 'n sierduifteler, luister na Chalmane Kruger se storie, ontmoet Louis Leonard wat ten spyte van 'n MS-diagnose woeker en kyk Kw\u00eala Feite&Geite.", "start_date": "2026-10-05T07:30:00+00:00", "title": "Kw\u00eala"}, {"desc": "'S18/E12'. Dis tyd vir die boer om te besluit, maar is beide pasmaats nog gretig om die boer se vrou te word? Vandag kies die boer di\u00e9 vrou wat moontlik die liefde van sy lewe kan wees.", "start_date": "2026-10-05T08:30:00+00:00", "title": "Boer Soek 'n Vrou"}, {"desc": "'S28/E27 - Bokkoms & Blomme'. Kom beleef gesellige kuier, musiek, kuns, bokkoms en ook die mooi van die Weskus landskap. Bokkoms & Blomme is Lambertsbaai se splinternuwe fees. Rumacques Gelderbloem het dit kom meemaak.", "start_date": "2026-10-05T09:30:00+00:00", "title": "Fi\u00ebsta"}, {"desc": "'S13/E1'. Ons skop die nuwe seisoen af saam met Marianne in Pretoria, wat gereed is om haar huis te verkoop. Sy maak haar gereed om binnekort by haar man in Dubai aan te sluit en 'n nuwe avontuur saam aan te pak.", "start_date": "2026-10-05T10:02:00+00:00", "title": "Vat Jou Goed En Trek"}, {"desc": "'S1/E1'. Na 'n traumatiese siekbed neem Petri de Wet sy gesondheid terug en neem die kykers op 'n inspirerende pad waar die ses hoekstene van 'n gesonder lewe behandel en gedeel word deur kenners.", "start_date": "2026-10-05T10:32:00+00:00", "title": "Buite Is Beter Met Petri"}, {"desc": "'S16/E13'. Die Groot-Karoo-toer kom tot 'n einde. Jan Braai en die span besoek Williston en Sutherland, kuier op 'n kaasplaas en takel heerlike resepte van warm kole tot tussen warm klippe.", "start_date": "2026-10-05T11:01:00+00:00", "title": "Jan Braai Vir Erfenis"}, {"desc": "'S1/E2 - Tik, Tok...'. Hoekom word skagte van dieper as 300 meter in 'n afgele\u00eb deel van die Kalahari-woestyn gesink? En wat het 'n Suid-Afrikaner wat vir Rusland spioeneer daarmee uit te waai?", "start_date": "2026-10-05T11:29:00+00:00", "title": "Die Bom"}, {"desc": "'S1/E1'. 'n Ouma en kleinseun daag 'n ma en dogter uit in 'n generasie-stryd waar kennis, geheue en taal in drie uitdagende rondes op die proef gestel word om te bepaal wie die meeste weet.", "start_date": "2026-10-05T12:28:00+00:00", "title": "Oud En Jonk"}, {"desc": "'S1/E25'. Theo en Stella sukkel om werk en gevoelens te skei. Charlie kry 'n gevaarlike idee. Argos word in 'n moeilike posisie geplaas.", "start_date": "2026-10-05T13:00:00+00:00", "title": "Die Toring"}, {"desc": "'S2/E6 - Keerpunt'. Shani en Lizane se plan om Kaapstad toe te ryloop neem 'n donker wending met noodlottige gevolge. Dolf staan by 'n kruispad en moet besluit wat nou werklik belangrik is.", "start_date": "2026-10-05T13:30:00+00:00", "title": "Re\u00ebnboogrant"}, {"desc": "'S5/E13'. 'n Terugblik op groot transformasies en stories van hoop. Ons besoek weer dorpe om te hoor watter verskil Lottoland Help 'n Dorp gemaak het.", "start_date": "2026-10-05T14:00:00+00:00", "title": "Lottoland Help 'n Dorp"}, {"desc": "'S28/E26'. Waldimar Pelser kuier op die bank. Ons ontmoet 'n sierduifteler, luister na Chalmane Kruger se storie, ontmoet Louis Leonard wat ten spyte van 'n MS-diagnose woeker en kyk Kw\u00eala Feite&Geite.", "start_date": "2026-10-05T14:29:00+00:00", "title": "Kw\u00eala"}, {"desc": "'S3/E1'. By L'Agulhas, die suidelikste punt van Afrika, begin Andr\u00e9, Franswa en Hans hul motorfietsreis. Elim se geskiedenis, ontdekkings langs die kus en re\u00ebn sorg vir avontuur.", "start_date": "2026-10-05T15:29:00+00:00", "title": "1 Spoor Avonture"}, {"desc": "'S12/E134'. Bridgette huur 'n privaatspeurder. Justin sien Frankie en Riaan vir die eerste keer saam, terwyl Bianca se jaloesie kookpunt bereik.", "start_date": "2026-10-05T15:57:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S5/E5'. Ren\u00e9 is bekommerd oor Liam homself druk. Karla kry 'tough love' van Sanet. Zelda word deur twee manne besoek.", "start_date": "2026-10-05T16:27:00+00:00", "title": "Diepe Waters"}, {"desc": "'S17/E189'. Daaglikse nuushooftrekke, sporthoogtepunte en weervooruitskouing in Afrikaans.", "start_date": "2026-10-05T17:00:00+00:00", "title": "eNuus"}, {"desc": "'S16/E91'. At se positiewe gesindheid teenoor Henry is 'n doring in Johan se vlees, Max neem Joe onder sy vlerk as 'n vaderfiguur, en Steve Abrahams verras vir At.", "start_date": "2026-10-05T17:31:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S11/E12'. Dieselpryse bereik rekordhoogtes w\u00eareldwyd. Ons neem die Nelson Mandelabaai-metro onder die loep, en bespreek navorsing oor die voordele van trofeejag vir die omgewing.", "start_date": "2026-10-05T18:02:00+00:00", "title": "In Gesprek"}, {"desc": "'S1/E26'. Yolanda en Argos stry oor Ryan. Stella leef haar droom en Ryan kry vir Tywave aan boord, wat kan verkeerd loop?", "start_date": "2026-10-05T19:01:00+00:00", "title": "Die Toring"}, {"desc": "'S1/E2 - Tik, Tok...'. Hoekom word skagte van dieper as 300 meter in 'n afgele\u00eb deel van die Kalahari-woestyn gesink? En wat het 'n Suid-Afrikaner wat vir Rusland spioeneer daarmee uit te waai?", "start_date": "2026-10-05T19:35:00+00:00", "title": "Die Bom"}, {"desc": "'S5/E5'. Ren\u00e9 is bekommerd oor Liam homself druk. Karla kry 'tough love' van Sanet. Zelda word deur twee manne besoek.", "start_date": "2026-10-05T20:34:00+00:00", "title": "Diepe Waters"}, {"desc": "'S12/E134'. Bridgette huur 'n privaatspeurder. Justin sien Frankie en Riaan vir die eerste keer saam, terwyl Bianca se jaloesie kookpunt bereik.", "start_date": "2026-10-05T21:06:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S16/E91'. At se positiewe gesindheid teenoor Henry is 'n doring in Johan se vlees, Max neem Joe onder sy vlerk as 'n vaderfiguur, en Steve Abrahams verras vir At.", "start_date": "2026-10-05T21:34:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S18/E12'. Dis tyd vir die boer om te besluit, maar is beide pasmaats nog gretig om die boer se vrou te word? Vandag kies die boer di\u00e9 vrou wat moontlik die liefde van sy lewe kan wees.", "start_date": "2026-10-05T22:00:00+00:00", "title": "Boer Soek 'n Vrou"}, {"desc": "'S28/E26'. Waldimar Pelser kuier op die bank. Ons ontmoet 'n sierduifteler, luister na Chalmane Kruger se storie, ontmoet Louis Leonard wat ten spyte van 'n MS-diagnose woeker en kyk Kw\u00eala Feite&Geite.", "start_date": "2026-10-05T22:59:00+00:00", "title": "Kw\u00eala"}, {"desc": "'S1/E1 of 3 - Sy'. In Vishoek ontdek Ingrid dat 'n nuwe begin nie 'n plek is nie, maar 'n pad terug na jouself.", "start_date": "2026-10-06T00:00:00+00:00", "title": "Sy, Die Meeue En Die Helige Gees"}, {"desc": "'S11/E12'. Dieselpryse bereik rekordhoogtes w\u00eareldwyd. Ons neem die Nelson Mandelabaai-metro onder die loep, en bespreek navorsing oor die voordele van trofeejag vir die omgewing.", "start_date": "2026-10-06T01:01:00+00:00", "title": "In Gesprek"}, {"desc": "'S13/E12'. In 2020 het nege blomboere mekaar op Instagram gevind en die ondersteuningsnetwerk Hort Couture Flower Collective geskep. Hoe lyk die uitdagings en vordering in di\u00e9 industrie?", "start_date": "2026-10-06T02:01:00+00:00", "title": "Prontuit"}, {"desc": "'S1/E2'. Musiekvideo's vir elke smaak.", "start_date": "2026-10-06T02:31:00+00:00", "title": "Musiekvideo's"}, {"desc": "'S12/E27'. Bly ingelig oor landbou, van nuus en markte tot kenners se insigte en oplossings vir die boer en verbruiker.", "start_date": "2026-10-06T03:29:00+00:00", "title": "GROOTplaas"}, {"desc": "'S7/E162'. Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosa\u00efek gemeente. Agt-tot-vyf: Na ure? Vandag begelei Marina van der Linde die gesprek en gesels met ons oor die waarde van rus.", "start_date": "2026-10-06T03:49:00+00:00", "title": "Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis"}, {"desc": "'S12/E29'. Aktualiteit, nuus, verkeer, weer en goeie Afrikaanse musiek, saam met #DieGrootOntbyt-span.", "start_date": "2026-10-06T04:00:00+00:00", "title": "Die GROOT Ontbyt"}, {"desc": "'S7/E162'. Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosa\u00efek gemeente. Agt-tot-vyf: Na ure? Vandag begelei Marina van der Linde die gesprek en gesels met ons oor die waarde van rus.", "start_date": "2026-10-06T06:00:00+00:00", "title": "Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis"}, {"desc": "'S1/E202'. Doh is 'n slim en verantwoordelike haas wat klavier speel. Die meerkat, Ray, is 'n stoute en impulsiewe kitaarspeler. En Mi is 'n nuuskierige apie wat die dromme speel en baie vrae vra.", "start_date": "2026-10-06T06:15:00+00:00", "title": "Doh Ray Mi"}, {"desc": "'S16/E91'. At se positiewe gesindheid teenoor Henry is 'n doring in Johan se vlees, Max neem Joe onder sy vlerk as 'n vaderfiguur, en Steve Abrahams verras vir At.", "start_date": "2026-10-06T06:33:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S12/E134'. Bridgette huur 'n privaatspeurder. Justin sien Frankie en Riaan vir die eerste keer saam, terwyl Bianca se jaloesie kookpunt bereik.", "start_date": "2026-10-06T07:00:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S5/E5'. Ren\u00e9 is bekommerd oor Liam homself druk. Karla kry 'tough love' van Sanet. Zelda word deur twee manne besoek.", "start_date": "2026-10-06T07:31:00+00:00", "title": "Diepe Waters"}, {"desc": "'S16/E13'. Die Groot-Karoo-toer kom tot 'n einde. Jan Braai en die span besoek Williston en Sutherland, kuier op 'n kaasplaas en takel heerlike resepte van warm kole tot tussen warm klippe.", "start_date": "2026-10-06T07:59:00+00:00", "title": "Jan Braai Vir Erfenis"}, {"desc": "'S17/E14'. Katryn Kruger wys ons hoe om die lente op sy stylvolste te beleef. En ons stel die volgende TWEE REVLON BRAVO!-stylikoonfinaliste bekend.", "start_date": "2026-10-06T08:27:00+00:00", "title": "Bravo!"}, {"desc": "'S3/E1'. By L'Agulhas, die suidelikste punt van Afrika, begin Andr\u00e9, Franswa en Hans hul motorfietsreis. Elim se geskiedenis, ontdekkings langs die kus en re\u00ebn sorg vir avontuur.", "start_date": "2026-10-06T08:56:00+00:00", "title": "1 Spoor Avonture"}, {"desc": "'S5/E13'. 'n Terugblik op groot transformasies en stories van hoop. Ons besoek weer dorpe om te hoor watter verskil Lottoland Help 'n Dorp gemaak het.", "start_date": "2026-10-06T09:23:00+00:00", "title": "Lottoland Help 'n Dorp"}, {"desc": "'S14/E13'. Hannes kuier by die adrenalien- en spoedvraat, Peter Lindenberg.", "start_date": "2026-10-06T09:52:00+00:00", "title": "Hannes Aan Huis"}, {"desc": "'S1/E26'. Yolanda en Argos stry oor Ryan. Stella leef haar droom en Ryan kry vir Tywave aan boord, wat kan verkeerd loop?", "start_date": "2026-10-06T10:22:00+00:00", "title": "Die Toring"}, {"desc": "'S13/E27'. ontbytSAKE se ateljeegas is radiopersoonlikheid Gareth Cliff en in ons SAKEfokus besoek ons die Groen Kalahari in die Upington omgewing.", "start_date": "2026-10-06T10:55:00+00:00", "title": "ontbytSAKE"}, {"desc": "'S12/E3'. 'n Saamgestelde program wat die week se hoogtepunte van Die Groot Ontbyt bevat.", "start_date": "2026-10-06T12:27:00+00:00", "title": "Ontbyt Grotes"}, {"desc": "'S18/E12'. Dis tyd vir die boer om te besluit, maar is beide pasmaats nog gretig om die boer se vrou te word? Vandag kies die boer di\u00e9 vrou wat moontlik die liefde van sy lewe kan wees.", "start_date": "2026-10-06T12:55:00+00:00", "title": "Boer Soek 'n Vrou"}, {"desc": "'S1/E1'. 'n Ouma en kleinseun daag 'n ma en dogter uit in 'n generasie-stryd waar kennis, geheue en taal in drie uitdagende rondes op die proef gestel word om te bepaal wie die meeste weet.", "start_date": "2026-10-06T13:54:00+00:00", "title": "Oud En Jonk"}, {"desc": "'S1/E1'. Na 'n traumatiese siekbed neem Petri de Wet sy gesondheid terug en neem die kykers op 'n inspirerende pad waar die ses hoekstene van 'n gesonder lewe behandel en gedeel word deur kenners.", "start_date": "2026-10-06T14:26:00+00:00", "title": "Buite Is Beter Met Petri"}, {"desc": "'S8/E11 - Buite!'. Erns besoek die Cat Tien Nasionale Park, die grootste park in Vi\u00ebtnam. Hy stap na 'n enorme boom, leer meer oor die bewaring van bere en kry te doen met lastige bloedsuiers.", "start_date": "2026-10-06T14:54:00+00:00", "title": "Elders"}, {"desc": "'S28/E27 - Bokkoms & Blomme'. Kom beleef gesellige kuier, musiek, kuns, bokkoms en ook die mooi van die Weskus landskap. Bokkoms & Blomme is Lambertsbaai se splinternuwe fees. Rumacques Gelderbloem het dit kom meemaak.", "start_date": "2026-10-06T15:26:00+00:00", "title": "Fi\u00ebsta"}, {"desc": "'S12/E135'. Bridgette vind iets wat alles kan verander, terwyl Amanda sukkel om Riaan en Frankie se verhouding te aanvaar. Ruiterbosch is steeds in skok.", "start_date": "2026-10-06T15:58:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S5/E6'. 'n Voorval in die K\u00eaffie ruk die hele gemeenskap. Natalie is ontevrede oor die gehalte van Karla se werk in Skinvestment. Leandri en Ren\u00e9 sit vas oor Marco.", "start_date": "2026-10-06T16:29:00+00:00", "title": "Diepe Waters"}, {"desc": "'S17/E190'. Daaglikse nuushooftrekke, sporthoogtepunte en weervooruitskouing in Afrikaans.", "start_date": "2026-10-06T17:00:00+00:00", "title": "eNuus"}, {"desc": "'S16/E92'. At verdedig vir Steve, Johan voel gefrustreerd, en Luke is gereed om weer werk te begin. Intussen bly Thalia onseker en besluiteloos oor haar toekoms.", "start_date": "2026-10-06T17:31:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S1/E2 of 3 - Die Meeue'. Terwyl Ingrid vir Zoey probeer beskerm, ontdek sy dat genesing soms begin waar beheer eindig.", "start_date": "2026-10-06T18:01:00+00:00", "title": "Sy, Die Meeue En Die Helige Gees"}, {"desc": "'S2/E1 - Die Vrymesselaars'. Die Vrymesselaars leef openlik, maar beskerm tog hul geheime. Govan probeer uitvind wat l\u00ea agter hul rituele en tekens.", "start_date": "2026-10-06T19:10:00+00:00", "title": "Govan Ontbloot"}, {"desc": "'S10/E1 - Cj Stander'. Hierdie week drink Jak tee saam met CJ Stander, die Suid-Afrikaans gebore oud-Ierland- en British & Irish Lions-rugbyster wie se loopbaan rugbyliefhebbers be\u00efndruk het.", "start_date": "2026-10-06T19:41:00+00:00", "title": "KoppieTeeFontein"}, {"desc": "'S3/E12 - Dis Koestyd 2'. Die aksie gaan voort wanneer n\u00f3g boere hul plek in die kryt inneem, vasbeslote om te bewys dat hul reis alles werd was.", "start_date": "2026-10-06T20:10:00+00:00", "title": "Moer 'n Boer"}, {"desc": "'S5/E6'. 'n Voorval in die K\u00eaffie ruk die hele gemeenskap. Natalie is ontevrede oor die gehalte van Karla se werk in Skinvestment. Leandri en Ren\u00e9 sit vas oor Marco.", "start_date": "2026-10-06T20:40:00+00:00", "title": "Diepe Waters"}, {"desc": "'S12/E135'. Bridgette vind iets wat alles kan verander, terwyl Amanda sukkel om Riaan en Frankie se verhouding te aanvaar. Ruiterbosch is steeds in skok.", "start_date": "2026-10-06T21:11:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S16/E92'. At verdedig vir Steve, Johan voel gefrustreerd, en Luke is gereed om weer werk te begin. Intussen bly Thalia onseker en besluiteloos oor haar toekoms.", "start_date": "2026-10-06T21:41:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S28/E27 - Bokkoms & Blomme'. Kom beleef gesellige kuier, musiek, kuns, bokkoms en ook die mooi van die Weskus landskap. Bokkoms & Blomme is Lambertsbaai se splinternuwe fees. Rumacques Gelderbloem het dit kom meemaak.", "start_date": "2026-10-06T22:06:00+00:00", "title": "Fi\u00ebsta"}, {"desc": "'S3/E1'. By L'Agulhas, die suidelikste punt van Afrika, begin Andr\u00e9, Franswa en Hans hul motorfietsreis. Elim se geskiedenis, ontdekkings langs die kus en re\u00ebn sorg vir avontuur.", "start_date": "2026-10-06T22:34:00+00:00", "title": "1 Spoor Avonture"}, {"desc": "'S1/E2 - Tik, Tok...'. Hoekom word skagte van dieper as 300 meter in 'n afgele\u00eb deel van die Kalahari-woestyn gesink? En wat het 'n Suid-Afrikaner wat vir Rusland spioeneer daarmee uit te waai?", "start_date": "2026-10-06T23:01:00+00:00", "title": "Die Bom"}], "offset": "+00:00", "timezone": "UTC", "error_code": -1, "start_date": "2026-10-05", "icon": "https://epg.pw/media/images/epg/2025/08/15/20250815040220045555_22.png"}