{"end_date": "2026-10-11", "name": "KykNET HD", "info_url": "https://epg.pw/channels/451038/20261010.html", "country": "South Africa", "description": null, "error_message": "", "provider": "", "source_url": "https://epg.pw/api/epg.json?channel_id=451038&date=20261010&timezone=None", "epg_list": [{"desc": "'S18/E13'. Dit is tyd vir die boere om hul gekose vroue se familie en vriende te ontmoet. As die kennismaking met die skoonfamilie goed afloop, is daar dalk hoop vir 'n gelukkige toekoms saam.", "start_date": "2026-10-10T00:30:00+00:00", "title": "Boer Soek 'n Vrou"}, {"desc": "'S8/E11 - Buite!'. Erns besoek die Cat Tien Nasionale Park, die grootste park in Vi\u00ebtnam. Hy stap na 'n enorme boom, leer meer oor die bewaring van bere en kry te doen met lastige bloedsuiers.", "start_date": "2026-10-10T01:32:00+00:00", "title": "Elders"}, {"desc": "'S1/E1'. 'n Ouma en kleinseun daag 'n ma en dogter uit in 'n generasie-stryd waar kennis, geheue en taal in drie uitdagende rondes op die proef gestel word om te bepaal wie die meeste weet.", "start_date": "2026-10-10T02:00:00+00:00", "title": "Oud En Jonk"}, {"desc": "'S1/E2'. Musiekvideo's vir elke smaak.", "start_date": "2026-10-10T02:30:00+00:00", "title": "Musiekvideo's"}, {"desc": "'S17/E15'. N\u00e1dine vier 30 jaar in die musiekbedryf met 'n spesiale vertoning. Ons stel die laaste REVLON BRAVO styl-ikoon finalis bekend en kuier by Nina Swart.", "start_date": "2026-10-10T03:45:00+00:00", "title": "Bravo!"}, {"desc": "'S7/E166'. Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosa\u00efek gemeente. Agt-tot-vyf: Na ure? Jurie Schoeman gesels vandag met ons en bemoedig ons om nuwe spasie te maak vir die Bybel.", "start_date": "2026-10-10T04:17:00+00:00", "title": "Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis"}, {"desc": "'S28/E26'. Waldimar Pelser kuier op die bank. Ons ontmoet 'n sierduifteler, luister na Chalmane Kruger se storie, ontmoet Louis Leonard wat ten spyte van 'n MS-diagnose woeker en kyk Kw\u00eala Feite&Geite.", "start_date": "2026-10-10T04:31:00+00:00", "title": "Kw\u00eala"}, {"desc": "'S13/E28'. ontbytSAKE se ateljeegas is komediant Alfred Adriaan en in die SAKEfokus wys ons julle ondernemings in die Oos-Kaap.", "start_date": "2026-10-10T05:31:00+00:00", "title": "ontbytSAKE"}, {"desc": "'S2/E1'. Die avontuur skop af by die hoofkampus, Castle Walk, in Gauteng. Die toerjoggies verken die kampus, ontmoet die lektore en neem deel in 'n prettige sosiale media-uitdaging.", "start_date": "2026-10-10T07:03:00+00:00", "title": "Toerbroers: Jou Toekoms"}, {"desc": "'S16/E91'. At se positiewe gesindheid teenoor Henry is 'n doring in Johan se vlees, Max neem Joe onder sy vlerk as 'n vaderfiguur, en Steve Abrahams verras vir At.", "start_date": "2026-10-10T07:33:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S16/E92'. At verdedig vir Steve, Johan voel gefrustreerd, en Luke is gereed om weer werk te begin. Intussen bly Thalia onseker en besluiteloos oor haar toekoms.", "start_date": "2026-10-10T08:00:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S16/E93'. Johan maak 'n ongevraagde aanname oor 'n kollega se privaatheid, Hannah se groot aand het uiteindelik aangebreek, en Joe groet een van die belangrikste mense in sy lewe.", "start_date": "2026-10-10T08:30:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S16/E94'. At nader Steve vir 'n groot geleentheid by Thusanang, Katryn en Henry stamp koppe oor die manier waarop hy sy pasi\u00ebnte hanteer, en Uys gee Bonnie raad oor Luke.", "start_date": "2026-10-10T09:00:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S16/E95'. Ella hoor per ongeluk 'n gesprek wat sy nie moes hoor nie, Henry weier dat Katryn 'n pasi\u00ebnt in sy teater bystaan, en Uys waarsku Bonnie om nie te veel druk op Luke te plaas nie.", "start_date": "2026-10-10T09:30:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S13/E2'. Carike en Leon se huis is nou te groot vir hulle, en hulle is gereed om af te skaal sonder om die area wat hulle liefhet, te verlaat. Henck en die span spring in om hulle eiendom skougereed te kry.", "start_date": "2026-10-10T10:02:00+00:00", "title": "Vat Jou Goed En Trek"}, {"desc": "'S28/E27 - Bokkoms & Blomme'. Kom beleef gesellige kuier, musiek, kuns, bokkoms en ook die mooi van die Weskus landskap. Bokkoms & Blomme is Lambertsbaai se splinternuwe fees. Rumacques Gelderbloem het dit kom meemaak.", "start_date": "2026-10-10T10:30:00+00:00", "title": "Fi\u00ebsta"}, {"desc": "'S1/E3 - Tik, Tok... Bom!'. Hoe het die Suid-Afrikaanse regering die kernbomprogram so lank geheim gehou? En wat het van ons hoogs verrykte uraan geword n\u00e1 die bomme afgetakel is?", "start_date": "2026-10-10T11:02:00+00:00", "title": "Die Bom"}, {"desc": "'S3/E1'. By L'Agulhas, die suidelikste punt van Afrika, begin Andr\u00e9, Franswa en Hans hul motorfietsreis. Elim se geskiedenis, ontdekkings langs die kus en re\u00ebn sorg vir avontuur.", "start_date": "2026-10-10T12:05:00+00:00", "title": "1 Spoor Avonture"}, {"desc": "'S2/E7 - Newton Se Derde Wet'. 'n Opwindende geleentheid vir Shani en Marius word deur Lizane se betrokkenheid versuur. Sunette vier 'n groot mylpaal en Dolf, Pierre en Japie maak gereed vir universiteit.", "start_date": "2026-10-10T12:32:00+00:00", "title": "Re\u00ebnboogrant"}, {"desc": "'S16/E27'. Een ding is seker, Suid-Afrikaners is mal daaroor om te braai en rugby te kyk! Ons paneelprogram verken alle sportgebeure wat die vorige week plaasgevind het en die wat elke naweek voorl\u00ea.", "start_date": "2026-10-10T13:00:00+00:00", "title": "Toks & Tjops"}, {"desc": "'S28/E26'. Waldimar Pelser kuier op die bank. Ons ontmoet 'n sierduifteler, luister na Chalmane Kruger se storie, ontmoet Louis Leonard wat ten spyte van 'n MS-diagnose woeker en kyk Kw\u00eala Feite&Geite.", "start_date": "2026-10-10T14:02:00+00:00", "title": "Kw\u00eala"}, {"desc": "'S2/E7 - Newton Se Derde Wet'. 'n Opwindende geleentheid vir Shani en Marius word deur Lizane se betrokkenheid versuur. Sunette vier 'n groot mylpaal en Dolf, Pierre en Japie maak gereed vir universiteit.", "start_date": "2026-10-10T14:59:00+00:00", "title": "Re\u00ebnboogrant"}, {"desc": "'S17/E15'. N\u00e1dine vier 30 jaar in die musiekbedryf met 'n spesiale vertoning. Ons stel die laaste REVLON BRAVO styl-ikoon finalis bekend en kuier by Nina Swart.", "start_date": "2026-10-10T15:29:00+00:00", "title": "Bravo!"}, {"desc": "'S1/E2'. Spiermassa is uiters belangrik vir gesondwees. Ons ondersoek maniere om spiere te bou en te voed. Kenners deel belangrike boublokke en ons meet presies waarvan ons liggame gemaak is.", "start_date": "2026-10-10T16:01:00+00:00", "title": "Buite Is Beter Met Petri"}, {"desc": "'S1/E2'. 'n Ma en seun span saam teen 'n pa en dogter wanneer generasies hul algemene kennis, geheue en taalvaardigheid oor drie uitdagende rondes teen mekaar op die proef stel.", "start_date": "2026-10-10T16:31:00+00:00", "title": "Oud En Jonk"}, {"desc": "'S17/E194'. Daaglikse nuushooftrekke, sporthoogtepunte en weervooruitskouing in Afrikaans.", "start_date": "2026-10-10T17:00:00+00:00", "title": "eNuus"}, {"desc": "'S8/E11 - Buite!'. Erns besoek die Cat Tien Nasionale Park, die grootste park in Vi\u00ebtnam. Hy stap na 'n enorme boom, leer meer oor die bewaring van bere en kry te doen met lastige bloedsuiers.", "start_date": "2026-10-10T17:30:00+00:00", "title": "Elders"}, {"desc": "'S3/E13 - Dis Koestyd 3 - Seisoen Finale'. Die laaste gevegte bring 'n onvergeetlike seisoen tot 'n einde wanneer een boer uiteindelik as die 2026 Moer 'n Boer-kampioen gekroon word.", "start_date": "2026-10-10T17:58:00+00:00", "title": "Moer 'n Boer"}, {"desc": "Emma sien hoe ses mans 'n polisieman doodskiet. Hulle sien haar en begin haar jag soos 'n dier. Maar hulle weet nie wat Emma alles van haar Recce-pa geleer het...", "start_date": "2026-10-10T18:33:00+00:00", "title": "Jagveld"}, {"desc": "'S18/E13'. Dit is tyd vir die boere om hul gekose vroue se familie en vriende te ontmoet. As die kennismaking met die skoonfamilie goed afloop, is daar dalk hoop vir 'n gelukkige toekoms saam.", "start_date": "2026-10-10T20:30:00+00:00", "title": "Boer Soek 'n Vrou"}, {"desc": "'S2/E1'. Die avontuur skop af by die hoofkampus, Castle Walk, in Gauteng. Die toerjoggies verken die kampus, ontmoet die lektore en neem deel in 'n prettige sosiale media-uitdaging.", "start_date": "2026-10-10T21:30:00+00:00", "title": "Toerbroers: Jou Toekoms"}, {"desc": "'S1/E26 of 34'. Yolanda en Argos stry oor Ryan. Stella leef haar droom en Ryan kry vir Tywave aan boord, wat kan verkeerd loop?", "start_date": "2026-10-10T21:59:00+00:00", "title": "Die Toring"}, {"desc": "'S8/E11 - Buite!'. Erns besoek die Cat Tien Nasionale Park, die grootste park in Vi\u00ebtnam. Hy stap na 'n enorme boom, leer meer oor die bewaring van bere en kry te doen met lastige bloedsuiers.", "start_date": "2026-10-10T22:31:00+00:00", "title": "Elders"}, {"desc": "'S17/E15'. N\u00e1dine vier 30 jaar in die musiekbedryf met 'n spesiale vertoning. Ons stel die laaste REVLON BRAVO styl-ikoon finalis bekend en kuier by Nina Swart.", "start_date": "2026-10-10T23:00:00+00:00", "title": "Bravo!"}, {"desc": "'S28/E26'. Waldimar Pelser kuier op die bank. Ons ontmoet 'n sierduifteler, luister na Chalmane Kruger se storie, ontmoet Louis Leonard wat ten spyte van 'n MS-diagnose woeker en kyk Kw\u00eala Feite&Geite.", "start_date": "2026-10-10T23:30:00+00:00", "title": "Kw\u00eala"}, {"desc": "'S16/E27'. Een ding is seker, Suid-Afrikaners is mal daaroor om te braai en rugby te kyk! Ons paneelprogram verken alle sportgebeure wat die vorige week plaasgevind het en die wat elke naweek voorl\u00ea.", "start_date": "2026-10-11T00:31:00+00:00", "title": "Toks & Tjops"}, {"desc": "'S3/E13 - Dis Koestyd 3 - Seisoen Finale'. Die laaste gevegte bring 'n onvergeetlike seisoen tot 'n einde wanneer een boer uiteindelik as die 2026 Moer 'n Boer-kampioen gekroon word.", "start_date": "2026-10-11T01:29:00+00:00", "title": "Moer 'n Boer"}, {"desc": "'S1/E2 - Jacob'. Getuienis onthul spanning in die beskuldigde se verlede. Jurielede se eie geheime begin na vore kom.", "start_date": "2026-10-11T02:00:00+00:00", "title": "Die Twaalf: Die Aspoestermoord"}, {"desc": "'S1/E2'. Musiekvideo's vir elke smaak.", "start_date": "2026-10-11T03:02:00+00:00", "title": "Musiekvideo's"}, {"desc": "'S28/E26'. Waldimar Pelser kuier op die bank. Ons ontmoet 'n sierduifteler, luister na Chalmane Kruger se storie, ontmoet Louis Leonard wat ten spyte van 'n MS-diagnose woeker en kyk Kw\u00eala Feite&Geite.", "start_date": "2026-10-11T04:00:00+00:00", "title": "Kw\u00eala"}, {"desc": "'S2/E7 - Newton Se Derde Wet'. 'n Opwindende geleentheid vir Shani en Marius word deur Lizane se betrokkenheid versuur. Sunette vier 'n groot mylpaal en Dolf, Pierre en Japie maak gereed vir universiteit.", "start_date": "2026-10-11T05:00:00+00:00", "title": "Re\u00ebnboogrant"}, {"desc": "'S13/E28'. ontbytSAKE se ateljeegas is komediant Alfred Adriaan en in die SAKEfokus wys ons julle ondernemings in die Oos-Kaap.", "start_date": "2026-10-11T05:31:00+00:00", "title": "ontbytSAKE"}, {"desc": "'S13/E29'. Inspirasie vir jou Lewensreis vanuit Mosa\u00efek gemeente. Ek het 'n vriend wat wonder oor die Bybel. Die doel van God se Woord is 'n lewe wat daardeur gevorm word. Saam met Melissa Botma.", "start_date": "2026-10-11T07:03:00+00:00", "title": "Die Boodskap"}, {"desc": "'S13/E2'. Carike en Leon se huis is nou te groot vir hulle, en hulle is gereed om af te skaal sonder om die area wat hulle liefhet, te verlaat. Henck en die span spring in om hulle eiendom skougereed te kry.", "start_date": "2026-10-11T07:33:00+00:00", "title": "Vat Jou Goed En Trek"}, {"desc": "'S13/E13'. Om verhoudings te eindig deur skielik en sonder verduideliking kommunikasie te staak is nie nuut nie. Hoe ons dit doen, weens tegnologie, het wel verander. Hoe be\u00efnvloed dit ons?", "start_date": "2026-10-11T08:01:00+00:00", "title": "Prontuit"}, {"desc": "'S1/E2'. Een van die voorste Suid-Afrikaanse klarinettiste, Daniel Prozesky, bied saam met die Amici-kwartet 'n konsert van kamermusiek vir klarinet en strykers aan.", "start_date": "2026-10-11T08:30:00+00:00", "title": "Woordfees"}, {"desc": "'S1/E2'. 'n Ma en seun span saam teen 'n pa en dogter wanneer generasies hul algemene kennis, geheue en taalvaardigheid oor drie uitdagende rondes teen mekaar op die proef stel.", "start_date": "2026-10-11T09:59:00+00:00", "title": "Oud En Jonk"}, {"desc": "'S8/E11 - Buite!'. Erns besoek die Cat Tien Nasionale Park, die grootste park in Vi\u00ebtnam. Hy stap na 'n enorme boom, leer meer oor die bewaring van bere en kry te doen met lastige bloedsuiers.", "start_date": "2026-10-11T10:28:00+00:00", "title": "Elders"}, {"desc": "'S22/E1'. Ons ontmoet vandag 'n aantal mense met interessante erfstukke in hulle besit wat hul deur die jare versamel het.", "start_date": "2026-10-11T10:59:00+00:00", "title": "Met 'n Huppel In Die Stap"}, {"desc": "'S17/E15'. N\u00e1dine vier 30 jaar in die musiekbedryf met 'n spesiale vertoning. Ons stel die laaste REVLON BRAVO styl-ikoon finalis bekend en kuier by Nina Swart.", "start_date": "2026-10-11T11:31:00+00:00", "title": "Bravo!"}, {"desc": "'S10/E1 - Cj Stander'. Hierdie week drink Jak tee saam met CJ Stander, die Suid-Afrikaans gebore oud-Ierland- en British & Irish Lions-rugbyster wie se loopbaan rugbyliefhebbers be\u00efndruk het.", "start_date": "2026-10-11T12:01:00+00:00", "title": "KoppieTeeFontein"}, {"desc": "Twee gedetermineerde drama-entoesiaste van Ho\u00ebrskool Monument in Krugersdorp gaan uit hul pad uit om hulle Shakespeare droomproduksie 'n realiteit te maak, maar met onverwagse nagevolge.", "start_date": "2026-10-11T12:32:00+00:00", "title": "Jou Romeo"}, {"desc": "'S13/E2'. Carike en Leon se huis is nou te groot vir hulle, en hulle is gereed om af te skaal sonder om die area wat hulle liefhet, te verlaat. Henck en die span spring in om hulle eiendom skougereed te kry.", "start_date": "2026-10-11T14:04:00+00:00", "title": "Vat Jou Goed En Trek"}, {"desc": "'S1/E2'. Spiermassa is uiters belangrik vir gesondwees. Ons ondersoek maniere om spiere te bou en te voed. Kenners deel belangrike boublokke en ons meet presies waarvan ons liggame gemaak is.", "start_date": "2026-10-11T14:32:00+00:00", "title": "Buite Is Beter Met Petri"}, {"desc": "'S2/E1 - Die Vrymesselaars'. Die Vrymesselaars leef openlik, maar beskerm tog hul geheime. Govan probeer uitvind wat l\u00ea agter hul rituele en tekens.", "start_date": "2026-10-11T15:03:00+00:00", "title": "Govan Ontbloot"}, {"desc": "'S3/E1'. By L'Agulhas, die suidelikste punt van Afrika, begin Andr\u00e9, Franswa en Hans hul motorfietsreis. Elim se geskiedenis, ontdekkings langs die kus en re\u00ebn sorg vir avontuur.", "start_date": "2026-10-11T15:31:00+00:00", "title": "1 Spoor Avonture"}, {"desc": "'S28/E28 - Magalies Rocks The Cradle/Krip Landboufees'. Die feeste Magalies Rocks the Cradle en die Krip Landboufees word jaarliks oor dieselfde tyd in die Magaliesburg-omgewing aangebied. Dis dubbel plesier en Lundi Khoisan kuier saam.", "start_date": "2026-10-11T15:59:00+00:00", "title": "Fi\u00ebsta"}, {"desc": "'S17/E195'. Daaglikse nuushooftrekke, sporthoogtepunte en weervooruitskouing in Afrikaans.", "start_date": "2026-10-11T16:30:00+00:00", "title": "eNuus"}, {"desc": "'S28/E27'. Uithouritryer Rangna Roux kuier op die bank. Ons ontmoet 'n bergfietspadbouer, bekyk miniatuurhuis-kunswerke, hoor die storie agter Boesmanland Manna en kyk Kw\u00eala Feite&Geite.", "start_date": "2026-10-11T17:00:00+00:00", "title": "Kw\u00eala"}, {"desc": "'S8/E12 - Om Te Vergewe'. Erns ontmoet 'n oorlogsveteraan by die bekende Cu Chi-tonnels. Hy reis dan na Ho Chi Minh City, vroe\u00ebr bekend as Saigon, waar hy 'n aangrypende oorlogsmuseum besoek.", "start_date": "2026-10-11T18:02:00+00:00", "title": "Elders"}, {"desc": "'S1/E2'. 'n Ma en seun span saam teen 'n pa en dogter wanneer generasies hul algemene kennis, geheue en taalvaardigheid oor drie uitdagende rondes teen mekaar op die proef stel.", "start_date": "2026-10-11T18:33:00+00:00", "title": "Oud En Jonk"}, {"desc": "'S1/E3 - Jacob'. Sleutelgetuies weerspreek mekaar. Buitestaanders probeer die jurie se menings buite die hof be\u00efnvloed.", "start_date": "2026-10-11T19:01:00+00:00", "title": "Die Twaalf: Die Aspoestermoord"}, {"desc": "'S2/E1 - Die Vrymesselaars'. Die Vrymesselaars leef openlik, maar beskerm tog hul geheime. Govan probeer uitvind wat l\u00ea agter hul rituele en tekens.", "start_date": "2026-10-11T20:01:00+00:00", "title": "Govan Ontbloot"}, {"desc": "'S3/E13 - Dis Koestyd 3 - Seisoen Finale'. Die laaste gevegte bring 'n onvergeetlike seisoen tot 'n einde wanneer een boer uiteindelik as die 2026 Moer 'n Boer-kampioen gekroon word.", "start_date": "2026-10-11T20:33:00+00:00", "title": "Moer 'n Boer"}, {"desc": "'S10/E1 - Cj Stander'. Hierdie week drink Jak tee saam met CJ Stander, die Suid-Afrikaans gebore oud-Ierland- en British & Irish Lions-rugbyster wie se loopbaan rugbyliefhebbers be\u00efndruk het.", "start_date": "2026-10-11T21:05:00+00:00", "title": "KoppieTeeFontein"}, {"desc": "'S1/E3 - Tik, Tok... Bom!'. Hoe het die Suid-Afrikaanse regering die kernbomprogram so lank geheim gehou? En wat het van ons hoogs verrykte uraan geword n\u00e1 die bomme afgetakel is?", "start_date": "2026-10-11T21:38:00+00:00", "title": "Die Bom"}, {"desc": "'S1/E3 - Tik, Tok... Bom!'. Hoe het die Suid-Afrikaanse regering die kernbomprogram so lank geheim gehou? En wat het van ons hoogs verrykte uraan geword n\u00e1 die bomme afgetakel is?", "start_date": "2026-10-11T21:39:00+00:00", "title": "Die Bom"}, {"desc": "'S18/E13'. Dit is tyd vir die boere om hul gekose vroue se familie en vriende te ontmoet. As die kennismaking met die skoonfamilie goed afloop, is daar dalk hoop vir 'n gelukkige toekoms saam.", "start_date": "2026-10-11T22:34:00+00:00", "title": "Boer Soek 'n Vrou"}, {"desc": "'S28/E27'. Uithouritryer Rangna Roux kuier op die bank. Ons ontmoet 'n bergfietspadbouer, bekyk miniatuurhuis-kunswerke, hoor die storie agter Boesmanland Manna en kyk Kw\u00eala Feite&Geite.", "start_date": "2026-10-11T23:31:00+00:00", "title": "Kw\u00eala"}], "offset": "+00:00", "timezone": "UTC", "error_code": -1, "start_date": "2026-10-10", "icon": "https://epg.pw/media/images/epg/2025/08/15/20250815040220045555_22.png"}