{"end_date": "2026-10-29", "name": "KykNET HD", "info_url": "https://epg.pw/channels/451038/20261016.html", "country": "South Africa", "description": null, "error_message": "", "provider": "", "source_url": "https://epg.pw/api/epg.json?channel_id=451038&date=20261016&timezone=None", "epg_list": [{"desc": "'S18/E15'. Al 10 boere kom vir 'n eerste en ook laaste keer bymekaar. Ons vind uit wie van ons 10 boere liefde gevind het aan die einde van die seisoen.", "start_date": "2026-10-28T00:00:00+00:00", "title": "Boer Soek 'n Vrou"}, {"desc": "'S1/E2'. Boekmerk besoek Antjie Krog in Montagu. Ons paneel van boekkundiges bespreek Kirby van der Merwe se werk en dan kuier ons by die Boekbuddies in die Paarl op wie 'n groot verrassing wag.", "start_date": "2026-10-28T01:00:00+00:00", "title": "Boekmerk"}, {"desc": "'S2/E1'. Met haar ma weg neem Lisa beheer van Taktiek. Maar chaos breek los toe haar pa, pas uit die tronk, in 'n rolstoel opdaag en sy plek in die familieonderneming terugeis.", "start_date": "2026-10-28T01:30:00+00:00", "title": "Taktiek"}, {"desc": "'S1/E5 - Amina'. Die jurie raak verdeeld oor 'n kritieke bewysstuk. Persoonlike krisisse bereik 'n breekpunt.", "start_date": "2026-10-28T01:59:00+00:00", "title": "Die Twaalf: Die Aspoestermoord"}, {"desc": "'S12/E6'. 'n Saamgestelde program wat die week se hoogtepunte van Die Groot Ontbyt bevat.", "start_date": "2026-10-28T03:01:00+00:00", "title": "Ontbyt Grotes"}, {"desc": "'S12/E43'. Bly ingelig oor landbou, van nuus en markte tot kenners se insigte en oplossings vir die boer en verbruiker.", "start_date": "2026-10-28T03:29:00+00:00", "title": "GROOTplaas"}, {"desc": "'S7/E181'. Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosa\u00efek gemeente. Ek het 'n vriend wat wonder oor die lewe na die dood. Melissa Botma bemoedig ons om te leef met 'n groter horison.", "start_date": "2026-10-28T03:50:00+00:00", "title": "Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis"}, {"desc": "'S12/E45'. Aktualiteit, nuus, verkeer, weer en goeie Afrikaanse musiek, saam met #DieGrootOntbyt-span.", "start_date": "2026-10-28T04:00:00+00:00", "title": "Die GROOT Ontbyt"}, {"desc": "'S7/E181'. Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosa\u00efek gemeente. Ek het 'n vriend wat wonder oor die lewe na die dood. Melissa Botma bemoedig ons om te leef met 'n groter horison.", "start_date": "2026-10-28T06:00:00+00:00", "title": "Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis"}, {"desc": "'S1/E218'. Doh is 'n slim en verantwoordelike haas wat klavier speel. Die meerkat, Ray, is 'n stoute en impulsiewe kitaarspeler. En Mi is 'n nuuskierige apie wat die dromme speel en baie vrae vra.", "start_date": "2026-10-28T06:15:00+00:00", "title": "Doh Ray Mi"}, {"desc": "'S16/E107'. Ella moet 'n belangrike besluit neem, Luke kry 'n onverwagse werksgeleentheid, Katryn en Henry soek saam na antwoorde, en At neem 'n skokbesluit oor 'n dokter se rol by Binneland.", "start_date": "2026-10-28T06:30:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S12/E150'. Mike oorweeg om die re\u00fcnie te kanselleer en Bridgette spring vir die kans om die man wat die kliniekprojek borg te ontmoet. Kate en Claire wil h\u00ea Gary moet ophou om jag te maak op die swendelaar.", "start_date": "2026-10-28T07:00:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S5/E18'. Gihan spandeer tyd by die klub rond om Jacques en Tshepo se guns te wen. Dit irriteer Justus. Zelda neem 'n gewaagde besluit. Henry kry goeie nuus.", "start_date": "2026-10-28T07:30:00+00:00", "title": "Diepe Waters"}, {"desc": "'S3/E4'. Dieper in die Klein Karoo sorg beeste op die pad, ruwe terrein en die indrukwekkende Prinspoortdam vir verrassings. Met Merweville voor hulle bly niks voorspelbaar nie.", "start_date": "2026-10-28T08:00:00+00:00", "title": "1 Spoor Avonture"}, {"desc": "'S35/E3'. Kia se nuwe Seltos is soos Goue Lokkies. Alles is net reg. Mens kry veeldoelbande vir jou oorkruiskar en ons maak kennis met Audi se Q3.", "start_date": "2026-10-28T08:30:00+00:00", "title": "La't Wiel"}, {"desc": "'S18/E15'. Al 10 boere kom vir 'n eerste en ook laaste keer bymekaar. Ons vind uit wie van ons 10 boere liefde gevind het aan die einde van die seisoen.", "start_date": "2026-10-28T09:00:00+00:00", "title": "Boer Soek 'n Vrou"}, {"desc": "'S1/E2 - Die Army'. Die Army. Net daai woord bring allerhande herinneringe terug, en nie almal van hulle is goed nie. Ons kyk terug na die dae toe uniforms, korporale en briewe na die Grens deel van ons lewens geword het.", "start_date": "2026-10-28T10:00:00+00:00", "title": "Daar Was 'n Tyd"}, {"desc": "'S13/E4'. Na byna tien seisoene is die Vat Jou Goed en Trek-span terug in Gqeberha. Di\u00e9 keer span Henck kragte saam met eiendomsagent Kobie Potgieter om 'n eiendom 'n vars, kosmetiese opknapping te gee.", "start_date": "2026-10-28T11:00:00+00:00", "title": "Vat Jou Goed En Trek"}, {"desc": "'S2/E3 of 13'. Geo Botha ontmoet Vusi Thembekwayo, 'n entrepreneur en w\u00eareldbekende spreker wat glo in die waarde van 'n nalatenskap. PJ gesels met Nina Grobler, 'n direkteur by APS, oor 'n verwante onderwerp: testamente.", "start_date": "2026-10-28T11:30:00+00:00", "title": "Welvaartskeppers"}, {"desc": "'Molly & Wors: Die Geheim Van 'n Gelukkige Huwelik'. Heerlik snaaks, maar ook verrassend en warmhartig. Na jare se smeek van die kykerspubliek is die gewilde Molly en Wors terug!", "start_date": "2026-10-28T12:00:00+00:00", "title": "Molly & Wors: Die Geheim Van 'n Gel..."}, {"desc": "'S11/E15'. Ons bespreek peilingsdata oor Durban en Tshwane, fasiliteer 'n debat oor die VF Plus se identiteit, en bespreek die jongste verwikkelinge rondom die betogings in Frankryk.", "start_date": "2026-10-28T13:00:00+00:00", "title": "In Gesprek"}, {"desc": "'S2/E3 - Kalkfontein'. Govan gaan kuier by 'n Vrystaatse familie wat hulself van die samelewing afgesluit en hul eie kerk begin het.", "start_date": "2026-10-28T14:00:00+00:00", "title": "Govan Ontbloot"}, {"desc": "'S2/E9 - Op Julle Merke'. Shani en Marius maak goeie vordering met die toneelstuk. Sunette is terug op die atletiekbaan. Bongi en Lizane se liefdesbootjie sink.", "start_date": "2026-10-28T14:30:00+00:00", "title": "Re\u00ebnboogrant"}, {"desc": "'S1/E29'. Gabby huiwer om 'n verdoemende verslag te teken. Ezra waag alles vir Charlie. Theo en Cazz bots oor haar toekoms met Eben, en 'n groot nederlaag dreig om alles te verander.", "start_date": "2026-10-28T15:00:00+00:00", "title": "Die Toring"}, {"desc": "'S22/E4'. Die rol van 'n mentor word van nader beskou, en daar word met seniors gesels wat mentors is en ook deur ander gementor is.", "start_date": "2026-10-28T15:30:00+00:00", "title": "Met 'n Huppel In Die Stap"}, {"desc": "'S12/E151'. Elzette vind meer uit oor die meisie wat haar met verf gegooi het en Bianca be\u00efndruk almal met 'n uitstekende voorstel. Gary konfronteer Claire, terwyl Mike en die ou manne re\u00fcnie hou.", "start_date": "2026-10-28T16:00:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S5/E19'. Gys besef die ware omvang van sy verliese. Henry se opwindende nuwe sakegeleentheid bring hom op 'n botsingskoers met Lettie.", "start_date": "2026-10-28T16:30:00+00:00", "title": "Diepe Waters"}, {"desc": "'S17/E212'. Daaglikse nuushooftrekke, sporthoogtepunte en weervooruitskouing in Afrikaans.", "start_date": "2026-10-28T17:00:00+00:00", "title": "eNuus"}, {"desc": "'S16/E108'. Bonnie besluit dit is tyd om 'n reguit gesprek met Luke te h\u00ea, twee dokters probeer baie hard om die gevoelens tussen hulle te ontken, en Ella moet afskeid neem.", "start_date": "2026-10-28T17:30:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S1/E3 - Tawwe Tienies'. Daar word gereeld ges\u00ea dat jy deesdae meer muise as manne sal kry. En dit mag dalk net waar wees as jy terugkyk na die Tawwe Tienies van die goue rofstoei-jare en die mal stampkar-waaghalse van destyds.", "start_date": "2026-10-28T18:00:00+00:00", "title": "Daar Was 'n Tyd"}, {"desc": "'S1/E3'. In Woodstock besoek ons die skrywer-aktrise Bianca Flanders. Die boekpaneel besin oor Etienne van Heerden se bestes en ons woon die Netwerk24 kykNET Rapport Boekpryse in Kaapstad by.", "start_date": "2026-10-28T19:00:00+00:00", "title": "Boekmerk"}, {"desc": "'S2/E4'. By Moholoholo-wildrehabilitasiesentrum in Limpopo leer die joggies oor wildbewaring en dieregesondheid. Hulle help met die skoonmaak van leeukampe en maak verrykingselemente vir roofdiere.", "start_date": "2026-10-28T19:30:00+00:00", "title": "Toerbroers: Jou Toekoms"}, {"desc": "'S2/E1'. Met haar ma weg neem Lisa beheer van Taktiek. Maar chaos breek los toe haar pa, pas uit die tronk, in 'n rolstoel opdaag en sy plek in die familieonderneming terugeis.", "start_date": "2026-10-28T20:00:00+00:00", "title": "Taktiek"}, {"desc": "'S5/E19'. Gys besef die ware omvang van sy verliese. Henry se opwindende nuwe sakegeleentheid bring hom op 'n botsingskoers met Lettie.", "start_date": "2026-10-28T20:30:00+00:00", "title": "Diepe Waters"}, {"desc": "'S12/E151'. Elzette vind meer uit oor die meisie wat haar met verf gegooi het en Bianca be\u00efndruk almal met 'n uitstekende voorstel. Gary konfronteer Claire, terwyl Mike en die ou manne re\u00fcnie hou.", "start_date": "2026-10-28T21:00:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S16/E108'. Bonnie besluit dit is tyd om 'n reguit gesprek met Luke te h\u00ea, twee dokters probeer baie hard om die gevoelens tussen hulle te ontken, en Ella moet afskeid neem.", "start_date": "2026-10-28T21:30:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S16/E108'. Bonnie besluit dit is tyd om 'n reguit gesprek met Luke te h\u00ea, twee dokters probeer baie hard om die gevoelens tussen hulle te ontken, en Ella moet afskeid neem.", "start_date": "2026-10-28T21:36:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S10/E4'. Hierdie week drink Jak tee saam met Maurice Carpede, ervare radio-aanbieder, akteur en voormalige TV-aanbieder met 'n loopbaan in radio, televisie en rolprente.", "start_date": "2026-10-28T22:00:00+00:00", "title": "KoppieTeeFontein"}, {"desc": "'S22/E4'. Die rol van 'n mentor word van nader beskou, en daar word met seniors gesels wat mentors is en ook deur ander gementor is.", "start_date": "2026-10-28T22:30:00+00:00", "title": "Met 'n Huppel In Die Stap"}, {"desc": "'S1/E2'. Daneel van der Walt pak P met planne en praatjies aan. Maar pas al haar antwoorde by die letter? Kom speel saam in Haas se Gat!", "start_date": "2026-10-28T23:00:00+00:00", "title": "Haas Se Gat"}, {"desc": "'S2/E3 - Kalkfontein'. Govan gaan kuier by 'n Vrystaatse familie wat hulself van die samelewing afgesluit en hul eie kerk begin het.", "start_date": "2026-10-28T23:30:00+00:00", "title": "Govan Ontbloot"}, {"desc": "'S11/E15'. Ons bespreek peilingsdata oor Durban en Tshwane, fasiliteer 'n debat oor die VF Plus se identiteit, en bespreek die jongste verwikkelinge rondom die betogings in Frankryk.", "start_date": "2026-10-29T00:00:00+00:00", "title": "In Gesprek"}, {"desc": "'S1/E3'. In Woodstock besoek ons die skrywer-aktrise Bianca Flanders. Die boekpaneel besin oor Etienne van Heerden se bestes en ons woon die Netwerk24 kykNET Rapport Boekpryse in Kaapstad by.", "start_date": "2026-10-29T01:00:00+00:00", "title": "Boekmerk"}, {"desc": "'S1/E4'. Daar bestaan maniere om meer uit 'n stapsessie te kry in 'n korter tyd terwyl beter spierbou, beter kardiovaskul\u00eare gesondheid en gesonde bloeddruk aan die orde van die dag is.", "start_date": "2026-10-29T01:30:00+00:00", "title": "Buite Is Beter Met Petri"}, {"desc": "'S28/E29'. Ons bewonder 'n dioramabouer se handewerk, vind meer uit oor 'n Kersfees-omgee-projek, ontmoet antieke skattejagters, oefen saam met 'n fiksheidsghoeroe op Ermelo en kyk Kw\u00eala Feite&Geite.", "start_date": "2026-10-29T02:00:00+00:00", "title": "Kw\u00eala"}, {"desc": "'S1/E2'. Musiekvideo's vir elke smaak.", "start_date": "2026-10-29T03:00:00+00:00", "title": "Musiekvideo's"}, {"desc": "'S12/E44'. Bly ingelig oor landbou, van nuus en markte tot kenners se insigte en oplossings vir die boer en verbruiker.", "start_date": "2026-10-29T03:30:00+00:00", "title": "GROOTplaas"}, {"desc": "'S7/E182'. Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosa\u00efek gemeente. Ek het 'n vriend wat wonder oor die lewe na die dood. Tarine de Ridder gesels en ontmasker die mites wat ons so gereeld hoor.", "start_date": "2026-10-29T03:50:00+00:00", "title": "Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis"}, {"desc": "'S12/E46'. Aktualiteit, nuus, verkeer, weer en goeie Afrikaanse musiek, saam met #DieGrootOntbyt-span.", "start_date": "2026-10-29T04:00:00+00:00", "title": "Die GROOT Ontbyt"}, {"desc": "'S7/E182'. Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosa\u00efek gemeente. Ek het 'n vriend wat wonder oor die lewe na die dood. Tarine de Ridder gesels en ontmasker die mites wat ons so gereeld hoor.", "start_date": "2026-10-29T06:00:00+00:00", "title": "Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis"}, {"desc": "'S1/E219'. Doh is 'n slim en verantwoordelike haas wat klavier speel. Die meerkat, Ray, is 'n stoute en impulsiewe kitaarspeler. En Mi is 'n nuuskierige apie wat die dromme speel en baie vrae vra.", "start_date": "2026-10-29T06:15:00+00:00", "title": "Doh Ray Mi"}, {"desc": "'S16/E108'. Bonnie besluit dit is tyd om 'n reguit gesprek met Luke te h\u00ea, twee dokters probeer baie hard om die gevoelens tussen hulle te ontken, en Ella moet afskeid neem.", "start_date": "2026-10-29T06:30:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S12/E151'. Elzette vind meer uit oor die meisie wat haar met verf gegooi het en Bianca be\u00efndruk almal met 'n uitstekende voorstel. Gary konfronteer Claire, terwyl Mike en die ou manne re\u00fcnie hou.", "start_date": "2026-10-29T07:00:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S5/E19'. Gys besef die ware omvang van sy verliese. Henry se opwindende nuwe sakegeleentheid bring hom op 'n botsingskoers met Lettie.", "start_date": "2026-10-29T07:30:00+00:00", "title": "Diepe Waters"}, {"desc": "'S1/E3 - Tawwe Tienies'. Daar word gereeld ges\u00ea dat jy deesdae meer muise as manne sal kry. En dit mag dalk net waar wees as jy terugkyk na die Tawwe Tienies van die goue rofstoei-jare en die mal stampkar-waaghalse van destyds.", "start_date": "2026-10-29T08:00:00+00:00", "title": "Daar Was 'n Tyd"}, {"desc": "'S22/E4'. Die rol van 'n mentor word van nader beskou, en daar word met seniors gesels wat mentors is en ook deur ander gementor is.", "start_date": "2026-10-29T09:00:00+00:00", "title": "Met 'n Huppel In Die Stap"}, {"desc": "'S35/E3'. Kia se nuwe Seltos is soos Goue Lokkies. Alles is net reg. Mens kry veeldoelbande vir jou oorkruiskar en ons maak kennis met Audi se Q3.", "start_date": "2026-10-29T09:30:00+00:00", "title": "La't Wiel"}, {"desc": "'S10/E4'. Hierdie week drink Jak tee saam met Maurice Carpede, ervare radio-aanbieder, akteur en voormalige TV-aanbieder met 'n loopbaan in radio, televisie en rolprente.", "start_date": "2026-10-29T10:00:00+00:00", "title": "KoppieTeeFontein"}, {"desc": "'S2/E1'. Met haar ma weg neem Lisa beheer van Taktiek. Maar chaos breek los toe haar pa, pas uit die tronk, in 'n rolstoel opdaag en sy plek in die familieonderneming terugeis.", "start_date": "2026-10-29T10:30:00+00:00", "title": "Taktiek"}, {"desc": "'S13/E30'. ontbytSAKE se ateljeegas is die minister van landbou, Willie Aucamp. Ons fokus in SAKE op die landboubedryf.", "start_date": "2026-10-29T11:00:00+00:00", "title": "ontbytSAKE"}, {"desc": "'S2/E9 - Op Julle Merke'. Shani en Marius maak goeie vordering met die toneelstuk. Sunette is terug op die atletiekbaan. Bongi en Lizane se liefdesbootjie sink.", "start_date": "2026-10-29T12:30:00+00:00", "title": "Re\u00ebnboogrant"}, {"desc": "'S1/E3'. In Woodstock besoek ons die skrywer-aktrise Bianca Flanders. Die boekpaneel besin oor Etienne van Heerden se bestes en ons woon die Netwerk24 kykNET Rapport Boekpryse in Kaapstad by.", "start_date": "2026-10-29T13:00:00+00:00", "title": "Boekmerk"}, {"desc": "'S17/E17'. Ons kuier eksklusief by die nuwe Boer Soek 'n Vrou-aanbieder, raak glansryk met al ons stylikone aan 'n tafel en kondig ook ons Styl-ikoon wenners aan.", "start_date": "2026-10-29T13:30:00+00:00", "title": "Bravo!"}, {"desc": "'S28/E30 - Yonder Hartsfees'. Die Yonder Hartsfees is 'n fondsinsamelingsfees aangebied deur die mense van Yonder in Kimberley wat leef met 'n gestremdheid. Rumacques Gelderbloem ontmoet hierdie besonderse gemeenskap.", "start_date": "2026-10-29T14:00:00+00:00", "title": "Fi\u00ebsta"}, {"desc": "'S28/E29'. Ons bewonder 'n dioramabouer se handewerk, vind meer uit oor 'n Kersfees-omgee-projek, ontmoet antieke skattejagters, oefen saam met 'n fiksheidsghoeroe op Ermelo en kyk Kw\u00eala Feite&Geite.", "start_date": "2026-10-29T14:30:00+00:00", "title": "Kw\u00eala"}, {"desc": "'S2/E4 of 13'. PJ Botha gesels met Paul van Deventer, die besturende direkteur van die private beroepsopleidingskollege, Sol-Tech. Geo loer in by die vindingryke Naked Insurance, waar Sumarie Greybe welvaartwenke deel.", "start_date": "2026-10-29T15:30:00+00:00", "title": "Welvaartskeppers"}, {"desc": "'S12/E152'. Mymoena spoor die meisie op wat die verf op Elzette en hulle ondersoeker gegooi het, terwyl Mike sukkel om sy ooreenkoms met Derek te finaliseer. Gary stel 'n ultimatum aan Claire.", "start_date": "2026-10-29T16:00:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S5/E20'. Gys en Jacques gee 'n tree vorentoe om hul gebroke verhouding te herstel. Henry wen uiteindelik Lettie se ondersteuning, en Zelda sluit 'n gevaarlike ooreenkoms.", "start_date": "2026-10-29T16:30:00+00:00", "title": "Diepe Waters"}, {"desc": "'S17/E213'. Daaglikse nuushooftrekke, sporthoogtepunte en weervooruitskouing in Afrikaans.", "start_date": "2026-10-29T17:00:00+00:00", "title": "eNuus"}, {"desc": "'S16/E109'. 'n Onverwagse besoeker plaas Uys in 'n moeilike situasie. Mercia is uiteindelik eerlik oor 'n groot blaps wat sy begaan het, en Johan is nie eerlik oor sy gevoelens nie.", "start_date": "2026-10-29T17:30:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S19/E1'. Tien hubare boere soek vrou! Di\u00e9 opwindende realiteitsreeks toer deur die land om die boere op hul plase te ontmoet en uit te vind waarna hulle in 'n lewensmaat soek.", "start_date": "2026-10-29T18:00:00+00:00", "title": "Boer Soek 'n Vrou"}, {"desc": "'S17/E18'. Ons kuier op die stel van Kokkedoor Klassiek, wys jou hoe Diaan Lawrenson en haar dogter regmaak vir 'n SARIE voorblad-fotosessie, en woon die ontbytSAKE Toekennings by.", "start_date": "2026-10-29T19:00:00+00:00", "title": "Bravo!"}, {"desc": "'Molly & Wors: Die Geheim Van 'n Gelukkige Huwelik'. Heerlik snaaks, maar ook verrassend en warmhartig. Na jare se smeek van die kykerspubliek is die gewilde Molly en Wors terug!", "start_date": "2026-10-29T19:30:00+00:00", "title": "Molly & Wors: Die Geheim Van 'n Gel..."}, {"desc": "'S5/E20'. Gys en Jacques gee 'n tree vorentoe om hul gebroke verhouding te herstel. Henry wen uiteindelik Lettie se ondersteuning, en Zelda sluit 'n gevaarlike ooreenkoms.", "start_date": "2026-10-29T20:30:00+00:00", "title": "Diepe Waters"}, {"desc": "'S12/E152'. Mymoena spoor die meisie op wat die verf op Elzette en hulle ondersoeker gegooi het, terwyl Mike sukkel om sy ooreenkoms met Derek te finaliseer. Gary stel 'n ultimatum aan Claire.", "start_date": "2026-10-29T21:00:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S16/E109'. 'n Onverwagse besoeker plaas Uys in 'n moeilike situasie. Mercia is uiteindelik eerlik oor 'n groot blaps wat sy begaan het, en Johan is nie eerlik oor sy gevoelens nie.", "start_date": "2026-10-29T21:30:00+00:00", "title": "Binnelanders"}], "offset": "+00:00", "timezone": "UTC", "error_code": -1, "start_date": "2026-10-28", "icon": "https://epg.pw/media/images/epg/2025/08/15/20250815040220045555_22.png"}