{"end_date": "2026-10-28", "name": "KykNET HD", "info_url": "https://epg.pw/channels/451038/20261020.html", "country": "South Africa", "description": null, "error_message": "", "provider": "", "source_url": "https://epg.pw/api/epg.json?channel_id=451038&date=20261020&timezone=None", "epg_list": [{"desc": "'S2/E3 of 13'. Geo Botha ontmoet Vusi Thembekwayo, 'n entrepreneur en w\u00eareldbekende spreker wat glo in die waarde van 'n nalatenskap. PJ gesels met Nina Grobler, 'n direkteur by APS, oor 'n verwante onderwerp: testamente.", "start_date": "2026-10-27T00:00:00+00:00", "title": "Welvaartskeppers"}, {"desc": "'S13/E4'. Na byna tien seisoene is die Vat Jou Goed en Trek-span terug in Gqeberha. Di\u00e9 keer span Henck kragte saam met eiendomsagent Kobie Potgieter om 'n eiendom 'n vars, kosmetiese opknapping te gee.", "start_date": "2026-10-27T00:30:00+00:00", "title": "Vat Jou Goed En Trek"}, {"desc": "'S11/E15'. Ons bespreek peilingsdata oor Durban en Tshwane, fasiliteer 'n debat oor die VF Plus se identiteit, en bespreek die jongste verwikkelinge rondom die betogings in Frankryk.", "start_date": "2026-10-27T01:01:00+00:00", "title": "In Gesprek"}, {"desc": "'S1/E2'. Boekmerk besoek Antjie Krog in Montagu. Ons paneel van boekkundiges bespreek Kirby van der Merwe se werk en dan kuier ons by die Boekbuddies in die Paarl op wie 'n groot verrassing wag.", "start_date": "2026-10-27T02:01:00+00:00", "title": "Boekmerk"}, {"desc": "'S1/E2'. Musiekvideo's vir elke smaak.", "start_date": "2026-10-27T02:31:00+00:00", "title": "Musiekvideo's"}, {"desc": "'S12/E42'. Bly ingelig oor landbou, van nuus en markte tot kenners se insigte en oplossings vir die boer en verbruiker.", "start_date": "2026-10-27T03:29:00+00:00", "title": "GROOTplaas"}, {"desc": "'S7/E180'. Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosa\u00efek gemeente. Ek het 'n vriend wat wonder oor die lewe na die dood. Melissa Botma bemoedig ons: 'Volg Hom om die hemel nou te leef'.", "start_date": "2026-10-27T03:49:00+00:00", "title": "Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis"}, {"desc": "'S12/E44'. Aktualiteit, nuus, verkeer, weer en goeie Afrikaanse musiek, saam met #DieGrootOntbyt-span.", "start_date": "2026-10-27T04:00:00+00:00", "title": "Die GROOT Ontbyt"}, {"desc": "'S7/E180'. Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosa\u00efek gemeente. Ek het 'n vriend wat wonder oor die lewe na die dood. Melissa Botma bemoedig ons: 'Volg Hom om die hemel nou te leef'.", "start_date": "2026-10-27T06:00:00+00:00", "title": "Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis"}, {"desc": "'S1/E217'. Doh is 'n slim en verantwoordelike haas wat klavier speel. Die meerkat, Ray, is 'n stoute en impulsiewe kitaarspeler. En Mi is 'n nuuskierige apie wat die dromme speel en baie vrae vra.", "start_date": "2026-10-27T06:12:00+00:00", "title": "Doh Ray Mi"}, {"desc": "'S16/E106'. Steve word deur 'n skielike wending in 'n ondersoek verras, Katryn probeer om Henry moed in te praat, en Uys gee vir Bonnie n\u00f3g raad oor haar verhouding met Luke.", "start_date": "2026-10-27T06:25:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S12/E149'. Mymoena probeer haar dogter beskerm, terwyl Siya desperaat die regte ding probeer doen. Gary se soektog na die gewetenlose swendelaar neem 'n donker wending.", "start_date": "2026-10-27T06:53:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S5/E17'. Jacques probeer die nuwe klub op koers hou. Karla worstel steeds met wie sy is. Henry jaag sy koswaentjie droom na, met alles wat hy het.", "start_date": "2026-10-27T07:21:00+00:00", "title": "Diepe Waters"}, {"desc": "'S1/E2'. Daneel van der Walt pak P met planne en praatjies aan. Maar pas al haar antwoorde by die letter? Kom speel saam in Haas se Gat!", "start_date": "2026-10-27T07:50:00+00:00", "title": "Haas Se Gat"}, {"desc": "'S17/E17'. Ons kuier eksklusief by die nuwe Boer Soek 'n Vrou-aanbieder, raak glansryk met al ons stylikone aan 'n tafel en kondig ook ons Styl-ikoon wenners aan.", "start_date": "2026-10-27T08:17:00+00:00", "title": "Bravo!"}, {"desc": "'S3/E4'. Dieper in die Klein Karoo sorg beeste op die pad, ruwe terrein en die indrukwekkende Prinspoortdam vir verrassings. Met Merweville voor hulle bly niks voorspelbaar nie.", "start_date": "2026-10-27T08:45:00+00:00", "title": "1 Spoor Avonture"}, {"desc": "'S10/E3 - Mauritz Lotz'. Hierdie week drink Jak tee saam met Mauritz Lotz, die bekroonde kitaarspeler, komponis en vervaardiger wie se musiekloopbaan oor vier dekades strek.", "start_date": "2026-10-27T09:16:00+00:00", "title": "KoppieTeeFontein"}, {"desc": "'S2/E3'. By die Swa-Zulu trekkampus kry die joggies blootstelling in die ondersoek van wild, dieregesondheid en maak daarna hul hande vuil in 'n wildritvoertuig uitdaging.", "start_date": "2026-10-27T09:48:00+00:00", "title": "Toerbroers: Jou Toekoms"}, {"desc": "'S1/E29'. Gabby huiwer om 'n verdoemende verslag te teken. Ezra waag alles vir Charlie. Theo en Cazz bots oor haar toekoms met Eben, en 'n groot nederlaag dreig om alles te verander.", "start_date": "2026-10-27T10:19:00+00:00", "title": "Die Toring"}, {"desc": "'S13/E30'. ontbytSAKE se ateljeegas is die minister van landbou, Willie Aucamp. Ons fokus in SAKE op die landboubedryf.", "start_date": "2026-10-27T10:51:00+00:00", "title": "ontbytSAKE"}, {"desc": "'S12/E6'. 'n Saamgestelde program wat die week se hoogtepunte van Die Groot Ontbyt bevat.", "start_date": "2026-10-27T12:23:00+00:00", "title": "Ontbyt Grotes"}, {"desc": "'S18/E15'. Al 10 boere kom vir 'n eerste en ook laaste keer bymekaar. Ons vind uit wie van ons 10 boere liefde gevind het aan die einde van die seisoen.", "start_date": "2026-10-27T12:51:00+00:00", "title": "Boer Soek 'n Vrou"}, {"desc": "'S1/E4'. Kollegas van vyftien jaar daag 'n skoonpa en skoonseun uit in 'n generasie-dubbelspel waar kennis, geheue en taalvaardigheid oor drie rondes op die proef gestel word om die wenner te bepaal.", "start_date": "2026-10-27T13:53:00+00:00", "title": "Oud En Jonk"}, {"desc": "'S2/E3 of 13'. Geo Botha ontmoet Vusi Thembekwayo, 'n entrepreneur en w\u00eareldbekende spreker wat glo in die waarde van 'n nalatenskap. PJ gesels met Nina Grobler, 'n direkteur by APS, oor 'n verwante onderwerp: testamente.", "start_date": "2026-10-27T14:24:00+00:00", "title": "Welvaartskeppers"}, {"desc": "'S1/E4'. Daar bestaan maniere om meer uit 'n stapsessie te kry in 'n korter tyd terwyl beter spierbou, beter kardiovaskul\u00eare gesondheid en gesonde bloeddruk aan die orde van die dag is.", "start_date": "2026-10-27T14:54:00+00:00", "title": "Buite Is Beter Met Petri"}, {"desc": "'S35/E3'. Kia se nuwe Seltos is soos Goue Lokkies. Alles is net reg. Mens kry veeldoelbande vir jou oorkruiskar en ons maak kennis met Audi se Q3.", "start_date": "2026-10-27T15:23:00+00:00", "title": "La't Wiel"}, {"desc": "'S12/E150'. Mike oorweeg om die re\u00fcnie te kanselleer en Bridgette spring vir die kans om die man wat die kliniekprojek borg te ontmoet. Kate en Claire wil h\u00ea Gary moet ophou om jag te maak op die swendelaar.", "start_date": "2026-10-27T15:55:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S5/E18'. Gihan spandeer tyd by die klub rond om Jacques en Tshepo se guns te wen. Dit irriteer Justus. Zelda neem 'n gewaagde besluit. Henry kry goeie nuus.", "start_date": "2026-10-27T16:26:00+00:00", "title": "Diepe Waters"}, {"desc": "'S17/E211'. Daaglikse nuushooftrekke, sporthoogtepunte en weervooruitskouing in Afrikaans.", "start_date": "2026-10-27T17:00:00+00:00", "title": "eNuus"}, {"desc": "'S16/E107'. Ella moet 'n belangrike besluit neem, Luke kry 'n onverwagse werksgeleentheid, Katryn en Henry soek saam na antwoorde, en At neem 'n skokbesluit oor 'n dokter se rol by Binneland.", "start_date": "2026-10-27T17:31:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'Molly & Wors: Die Geheim Van 'n Gelukkige Huwelik'. Heerlik snaaks, maar ook verrassend en warmhartig. Na jare se smeek van die kykerspubliek is die gewilde Molly en Wors terug!", "start_date": "2026-10-27T18:02:00+00:00", "title": "Molly & Wors: Die Geheim Van 'n Gel..."}, {"desc": "'S2/E3 - Kalkfontein'. Govan gaan kuier by 'n Vrystaatse familie wat hulself van die samelewing afgesluit en hul eie kerk begin het.", "start_date": "2026-10-27T19:00:00+00:00", "title": "Govan Ontbloot"}, {"desc": "'S10/E4'. Hierdie week drink Jak tee saam met Maurice Carpede, ervare radio-aanbieder, akteur en voormalige TV-aanbieder met 'n loopbaan in radio, televisie en rolprente.", "start_date": "2026-10-27T19:32:00+00:00", "title": "KoppieTeeFontein"}, {"desc": "'S17/E17'. Ons kuier eksklusief by die nuwe Boer Soek 'n Vrou-aanbieder, raak glansryk met al ons stylikone aan 'n tafel en kondig ook ons Styl-ikoon wenners aan.", "start_date": "2026-10-27T20:04:00+00:00", "title": "Bravo!"}, {"desc": "'S5/E18'. Gihan spandeer tyd by die klub rond om Jacques en Tshepo se guns te wen. Dit irriteer Justus. Zelda neem 'n gewaagde besluit. Henry kry goeie nuus.", "start_date": "2026-10-27T20:34:00+00:00", "title": "Diepe Waters"}, {"desc": "'S12/E150'. Mike oorweeg om die re\u00fcnie te kanselleer en Bridgette spring vir die kans om die man wat die kliniekprojek borg te ontmoet. Kate en Claire wil h\u00ea Gary moet ophou om jag te maak op die swendelaar.", "start_date": "2026-10-27T21:04:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S16/E107'. Ella moet 'n belangrike besluit neem, Luke kry 'n onverwagse werksgeleentheid, Katryn en Henry soek saam na antwoorde, en At neem 'n skokbesluit oor 'n dokter se rol by Binneland.", "start_date": "2026-10-27T21:34:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S28/E30 - Yonder Hartsfees'. Die Yonder Hartsfees is 'n fondsinsamelingsfees aangebied deur die mense van Yonder in Kimberley wat leef met 'n gestremdheid. Rumacques Gelderbloem ontmoet hierdie besonderse gemeenskap.", "start_date": "2026-10-27T22:02:00+00:00", "title": "Fi\u00ebsta"}, {"desc": "'S3/E4'. Dieper in die Klein Karoo sorg beeste op die pad, ruwe terrein en die indrukwekkende Prinspoortdam vir verrassings. Met Merweville voor hulle bly niks voorspelbaar nie.", "start_date": "2026-10-27T22:29:00+00:00", "title": "1 Spoor Avonture"}, {"desc": "'S1/E2 - Die Army'. Die Army. Net daai woord bring allerhande herinneringe terug, en nie almal van hulle is goed nie. Ons kyk terug na die dae toe uniforms, korporale en briewe na die Grens deel van ons lewens geword het.", "start_date": "2026-10-27T23:00:00+00:00", "title": "Daar Was 'n Tyd"}, {"desc": "'S18/E15'. Al 10 boere kom vir 'n eerste en ook laaste keer bymekaar. Ons vind uit wie van ons 10 boere liefde gevind het aan die einde van die seisoen.", "start_date": "2026-10-28T00:00:00+00:00", "title": "Boer Soek 'n Vrou"}, {"desc": "'S1/E2'. Boekmerk besoek Antjie Krog in Montagu. Ons paneel van boekkundiges bespreek Kirby van der Merwe se werk en dan kuier ons by die Boekbuddies in die Paarl op wie 'n groot verrassing wag.", "start_date": "2026-10-28T01:00:00+00:00", "title": "Boekmerk"}, {"desc": "'S2/E1'. Met haar ma weg neem Lisa beheer van Taktiek. Maar chaos breek los toe haar pa, pas uit die tronk, in 'n rolstoel opdaag en sy plek in die familieonderneming terugeis.", "start_date": "2026-10-28T01:30:00+00:00", "title": "Taktiek"}, {"desc": "'S1/E5 - Amina'. Die jurie raak verdeeld oor 'n kritieke bewysstuk. Persoonlike krisisse bereik 'n breekpunt.", "start_date": "2026-10-28T01:59:00+00:00", "title": "Die Twaalf: Die Aspoestermoord"}, {"desc": "'S12/E6'. 'n Saamgestelde program wat die week se hoogtepunte van Die Groot Ontbyt bevat.", "start_date": "2026-10-28T03:01:00+00:00", "title": "Ontbyt Grotes"}, {"desc": "'S12/E43'. Bly ingelig oor landbou, van nuus en markte tot kenners se insigte en oplossings vir die boer en verbruiker.", "start_date": "2026-10-28T03:29:00+00:00", "title": "GROOTplaas"}, {"desc": "'S7/E181'. Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosa\u00efek gemeente. Ek het 'n vriend wat wonder oor die lewe na die dood. Melissa Botma bemoedig ons om te leef met 'n groter horison.", "start_date": "2026-10-28T03:50:00+00:00", "title": "Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis"}, {"desc": "'S12/E45'. Aktualiteit, nuus, verkeer, weer en goeie Afrikaanse musiek, saam met #DieGrootOntbyt-span.", "start_date": "2026-10-28T04:00:00+00:00", "title": "Die GROOT Ontbyt"}, {"desc": "'S7/E181'. Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosa\u00efek gemeente. Ek het 'n vriend wat wonder oor die lewe na die dood. Melissa Botma bemoedig ons om te leef met 'n groter horison.", "start_date": "2026-10-28T06:00:00+00:00", "title": "Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis"}, {"desc": "'S1/E218'. Doh is 'n slim en verantwoordelike haas wat klavier speel. Die meerkat, Ray, is 'n stoute en impulsiewe kitaarspeler. En Mi is 'n nuuskierige apie wat die dromme speel en baie vrae vra.", "start_date": "2026-10-28T06:15:00+00:00", "title": "Doh Ray Mi"}, {"desc": "'S16/E107'. Ella moet 'n belangrike besluit neem, Luke kry 'n onverwagse werksgeleentheid, Katryn en Henry soek saam na antwoorde, en At neem 'n skokbesluit oor 'n dokter se rol by Binneland.", "start_date": "2026-10-28T06:30:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S12/E150'. Mike oorweeg om die re\u00fcnie te kanselleer en Bridgette spring vir die kans om die man wat die kliniekprojek borg te ontmoet. Kate en Claire wil h\u00ea Gary moet ophou om jag te maak op die swendelaar.", "start_date": "2026-10-28T07:00:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S5/E18'. Gihan spandeer tyd by die klub rond om Jacques en Tshepo se guns te wen. Dit irriteer Justus. Zelda neem 'n gewaagde besluit. Henry kry goeie nuus.", "start_date": "2026-10-28T07:30:00+00:00", "title": "Diepe Waters"}, {"desc": "'S3/E4'. Dieper in die Klein Karoo sorg beeste op die pad, ruwe terrein en die indrukwekkende Prinspoortdam vir verrassings. Met Merweville voor hulle bly niks voorspelbaar nie.", "start_date": "2026-10-28T08:00:00+00:00", "title": "1 Spoor Avonture"}, {"desc": "'S35/E3'. Kia se nuwe Seltos is soos Goue Lokkies. Alles is net reg. Mens kry veeldoelbande vir jou oorkruiskar en ons maak kennis met Audi se Q3.", "start_date": "2026-10-28T08:30:00+00:00", "title": "La't Wiel"}, {"desc": "'S18/E15'. Al 10 boere kom vir 'n eerste en ook laaste keer bymekaar. Ons vind uit wie van ons 10 boere liefde gevind het aan die einde van die seisoen.", "start_date": "2026-10-28T09:00:00+00:00", "title": "Boer Soek 'n Vrou"}, {"desc": "'S1/E2 - Die Army'. Die Army. Net daai woord bring allerhande herinneringe terug, en nie almal van hulle is goed nie. Ons kyk terug na die dae toe uniforms, korporale en briewe na die Grens deel van ons lewens geword het.", "start_date": "2026-10-28T10:00:00+00:00", "title": "Daar Was 'n Tyd"}, {"desc": "'S13/E4'. Na byna tien seisoene is die Vat Jou Goed en Trek-span terug in Gqeberha. Di\u00e9 keer span Henck kragte saam met eiendomsagent Kobie Potgieter om 'n eiendom 'n vars, kosmetiese opknapping te gee.", "start_date": "2026-10-28T11:00:00+00:00", "title": "Vat Jou Goed En Trek"}, {"desc": "'S2/E3 of 13'. Geo Botha ontmoet Vusi Thembekwayo, 'n entrepreneur en w\u00eareldbekende spreker wat glo in die waarde van 'n nalatenskap. PJ gesels met Nina Grobler, 'n direkteur by APS, oor 'n verwante onderwerp: testamente.", "start_date": "2026-10-28T11:30:00+00:00", "title": "Welvaartskeppers"}, {"desc": "'Molly & Wors: Die Geheim Van 'n Gelukkige Huwelik'. Heerlik snaaks, maar ook verrassend en warmhartig. Na jare se smeek van die kykerspubliek is die gewilde Molly en Wors terug!", "start_date": "2026-10-28T12:00:00+00:00", "title": "Molly & Wors: Die Geheim Van 'n Gel..."}, {"desc": "'S11/E15'. Ons bespreek peilingsdata oor Durban en Tshwane, fasiliteer 'n debat oor die VF Plus se identiteit, en bespreek die jongste verwikkelinge rondom die betogings in Frankryk.", "start_date": "2026-10-28T13:00:00+00:00", "title": "In Gesprek"}, {"desc": "'S2/E3 - Kalkfontein'. Govan gaan kuier by 'n Vrystaatse familie wat hulself van die samelewing afgesluit en hul eie kerk begin het.", "start_date": "2026-10-28T14:00:00+00:00", "title": "Govan Ontbloot"}, {"desc": "'S2/E9 - Op Julle Merke'. Shani en Marius maak goeie vordering met die toneelstuk. Sunette is terug op die atletiekbaan. Bongi en Lizane se liefdesbootjie sink.", "start_date": "2026-10-28T14:30:00+00:00", "title": "Re\u00ebnboogrant"}, {"desc": "'S1/E29'. Gabby huiwer om 'n verdoemende verslag te teken. Ezra waag alles vir Charlie. Theo en Cazz bots oor haar toekoms met Eben, en 'n groot nederlaag dreig om alles te verander.", "start_date": "2026-10-28T15:00:00+00:00", "title": "Die Toring"}, {"desc": "'S22/E4'. Die rol van 'n mentor word van nader beskou, en daar word met seniors gesels wat mentors is en ook deur ander gementor is.", "start_date": "2026-10-28T15:30:00+00:00", "title": "Met 'n Huppel In Die Stap"}, {"desc": "'S12/E151'. Elzette vind meer uit oor die meisie wat haar met verf gegooi het en Bianca be\u00efndruk almal met 'n uitstekende voorstel. Gary konfronteer Claire, terwyl Mike en die ou manne re\u00fcnie hou.", "start_date": "2026-10-28T16:00:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S5/E19'. Gys besef die ware omvang van sy verliese. Henry se opwindende nuwe sakegeleentheid bring hom op 'n botsingskoers met Lettie.", "start_date": "2026-10-28T16:30:00+00:00", "title": "Diepe Waters"}, {"desc": "'S17/E212'. Daaglikse nuushooftrekke, sporthoogtepunte en weervooruitskouing in Afrikaans.", "start_date": "2026-10-28T17:00:00+00:00", "title": "eNuus"}, {"desc": "'S16/E108'. Bonnie besluit dit is tyd om 'n reguit gesprek met Luke te h\u00ea, twee dokters probeer baie hard om die gevoelens tussen hulle te ontken, en Ella moet afskeid neem.", "start_date": "2026-10-28T17:30:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S1/E3 - Tawwe Tienies'. Daar word gereeld ges\u00ea dat jy deesdae meer muise as manne sal kry. En dit mag dalk net waar wees as jy terugkyk na die Tawwe Tienies van die goue rofstoei-jare en die mal stampkar-waaghalse van destyds.", "start_date": "2026-10-28T18:00:00+00:00", "title": "Daar Was 'n Tyd"}, {"desc": "'S1/E3'. In Woodstock besoek ons die skrywer-aktrise Bianca Flanders. Die boekpaneel besin oor Etienne van Heerden se bestes en ons woon die Netwerk24 kykNET Rapport Boekpryse in Kaapstad by.", "start_date": "2026-10-28T19:00:00+00:00", "title": "Boekmerk"}, {"desc": "'S2/E4'. By Moholoholo-wildrehabilitasiesentrum in Limpopo leer die joggies oor wildbewaring en dieregesondheid. Hulle help met die skoonmaak van leeukampe en maak verrykingselemente vir roofdiere.", "start_date": "2026-10-28T19:30:00+00:00", "title": "Toerbroers: Jou Toekoms"}, {"desc": "'S2/E1'. Met haar ma weg neem Lisa beheer van Taktiek. Maar chaos breek los toe haar pa, pas uit die tronk, in 'n rolstoel opdaag en sy plek in die familieonderneming terugeis.", "start_date": "2026-10-28T20:00:00+00:00", "title": "Taktiek"}, {"desc": "'S5/E19'. Gys besef die ware omvang van sy verliese. Henry se opwindende nuwe sakegeleentheid bring hom op 'n botsingskoers met Lettie.", "start_date": "2026-10-28T20:30:00+00:00", "title": "Diepe Waters"}, {"desc": "'S12/E151'. Elzette vind meer uit oor die meisie wat haar met verf gegooi het en Bianca be\u00efndruk almal met 'n uitstekende voorstel. Gary konfronteer Claire, terwyl Mike en die ou manne re\u00fcnie hou.", "start_date": "2026-10-28T21:00:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S16/E108'. Bonnie besluit dit is tyd om 'n reguit gesprek met Luke te h\u00ea, twee dokters probeer baie hard om die gevoelens tussen hulle te ontken, en Ella moet afskeid neem.", "start_date": "2026-10-28T21:30:00+00:00", "title": "Binnelanders"}], "offset": "+00:00", "timezone": "UTC", "error_code": -1, "start_date": "2026-10-27", "icon": "https://epg.pw/media/images/epg/2025/08/15/20250815040220045555_22.png"}