{"end_date": "2026-10-23", "name": "KykNET HD", "info_url": "https://epg.pw/channels/451038/20261022.html", "country": "South Africa", "description": null, "error_message": "", "provider": "", "source_url": "https://epg.pw/api/epg.json?channel_id=451038&date=20261022&timezone=None", "epg_list": [{"desc": "'S18/E15'. Al 10 boere kom vir 'n eerste en ook laaste keer bymekaar. Ons vind uit wie van ons 10 boere liefde gevind het aan die einde van die seisoen.", "start_date": "2026-10-23T19:00:00+00:00", "title": "Boer Soek 'n Vrou"}, {"desc": "'S1/E1'. Henri\u00ebtta Gryffenberg jaag met J deur name, vanne, diere en dorpe. Waar draai haar gedagtes af? Vind uit in Haas se Gat!", "start_date": "2026-10-23T20:00:00+00:00", "title": "Haas Se Gat"}, {"desc": "'S1/E3'. Oksidatiewe stres veroorsaak blywende skade op die selle in die liggaam. Die span ondersoek oorsake en oplossings en kenners gee wenke rakende hoe om jou liggaam hierteen te beskerm.", "start_date": "2026-10-23T20:30:00+00:00", "title": "Buite Is Beter Met Petri"}, {"desc": "'S12/E148'. Mymoena dring daarop aan dat Siya oop kaarte speel. Mike sukkel om by te hou by sy ou drinkebroer en Wade is bekommerd dat Angie verkeerde afleidings begin maak oor hulle verhouding.", "start_date": "2026-10-23T21:00:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S16/E105'. Steve is vasbeslote om 'n Binnelander te ontbloot. Uys het 'n ernstige gesprek met Luke, en Henry gaan vir mediese toetse.", "start_date": "2026-10-23T21:30:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S28/E28'. Hannes kuier by Stormers-afrigter, John Dobson. Ons maak musiek en riel saam met Boeta Gammie, hou Harties Kw\u00eala Makietie en kyk Kw\u00eala Feite&Geite.", "start_date": "2026-10-23T22:00:00+00:00", "title": "Kw\u00eala"}, {"desc": "'S12/E6'. 'n Saamgestelde program wat die week se hoogtepunte van Die Groot Ontbyt bevat.", "start_date": "2026-10-23T23:00:00+00:00", "title": "Ontbyt Grotes"}, {"desc": "'S18/E15'. Al 10 boere kom vir 'n eerste en ook laaste keer bymekaar. Ons vind uit wie van ons 10 boere liefde gevind het aan die einde van die seisoen.", "start_date": "2026-10-23T23:30:00+00:00", "title": "Boer Soek 'n Vrou"}], "offset": "+00:00", "timezone": "UTC", "error_code": -1, "start_date": "2026-10-23", "icon": "https://epg.pw/media/images/epg/2025/08/15/20250815040220045555_22.png"}