{"end_date": "2026-10-25", "name": "KykNET HD", "info_url": "https://epg.pw/channels/451038/20261024.html", "country": "South Africa", "description": null, "error_message": "", "provider": "", "source_url": "https://epg.pw/api/epg.json?channel_id=451038&date=20261024&timezone=None", "epg_list": [{"desc": "'S8/E13 - Totsiens, Vi\u00ebtnam'. Dit is tyd om Vi\u00ebtnam te groet. Erns word in Ho Chi Minh City gepamperlang in 'n spa. Hy besoek 'n bedrywige aandmark en verken laastens die beroemde Mekong Delta saam met 'n gids.", "start_date": "2026-10-24T00:30:00+00:00", "title": "Elders"}, {"desc": "'S1/E3'. Die wenners van die vorige rondes ding mee om 'n plek in die halfeindronde, waar generasies se kennis, geheue en taalvaardigheid weer op die proef gestel word.", "start_date": "2026-10-24T01:00:00+00:00", "title": "Oud En Jonk"}, {"desc": "'S1/E2'. Musiekvideo's vir elke smaak.", "start_date": "2026-10-24T01:30:00+00:00", "title": "Musiekvideo's"}, {"desc": "'S17/E17'. Ons kuier eksklusief by die nuwe Boer Soek 'n Vrou-aanbieder, raak glansryk met al ons stylikone aan 'n tafel en kondig ook ons Styl-ikoon wenners aan.", "start_date": "2026-10-24T03:45:00+00:00", "title": "Bravo!"}, {"desc": "'S7/E178'. Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosa\u00efek gemeente. Ek het 'n vriend wat wonder oor die eindtye. Jacques Bornman gesels met ons oor: 'die vrees wat ons nie hardop s\u00ea nie'.", "start_date": "2026-10-24T04:15:00+00:00", "title": "Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis"}, {"desc": "'S28/E28'. Hannes kuier by Stormers-afrigter, John Dobson. Ons maak musiek en riel saam met Boeta Gammie, hou Harties Kw\u00eala Makietie en kyk Kw\u00eala Feite&Geite.", "start_date": "2026-10-24T04:30:00+00:00", "title": "Kw\u00eala"}, {"desc": "'S13/E30'. ontbytSAKE se ateljeegas is die minister van landbou, Willie Aucamp. Ons fokus in SAKE op die landboubedryf.", "start_date": "2026-10-24T05:30:00+00:00", "title": "ontbytSAKE"}, {"desc": "'S2/E3'. By die Swa-Zulu trekkampus kry die joggies blootstelling in die ondersoek van wild, dieregesondheid en maak daarna hul hande vuil in 'n wildritvoertuig uitdaging.", "start_date": "2026-10-24T07:00:00+00:00", "title": "Toerbroers: Jou Toekoms"}, {"desc": "'S16/E101'. Dewald aanskou 'n gevaarlike insident in die teater en weet nie wat om daarvan te maak nie, en twee kollegas wat saam by Thusanang uithelp, kan nie hulle hande van mekaar afhou nie.", "start_date": "2026-10-24T07:30:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S16/E102'. Bonnie dink Luke tree onregverdig op, en Katryn konfronteer vir Henry. Johan vermoed Ella was nie eerlik met hom nie, en hy is geskok wanneer hy van At se planne te hore kom.", "start_date": "2026-10-24T08:00:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S16/E103'. Ella deel n\u00f3g inligting oor Steve met Johan, Bonnie se hart breek vir 'n pasi\u00ebnt, en Katryn besef waarmee haar pa besig is en sy wil vir Henry waarsku.", "start_date": "2026-10-24T08:30:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S16/E104'. 'n Pasi\u00ebnt is woedend nadat haar been geamputeer word, Steve moet sy onskuld bewys, en Ella ruik 'n rot. Henry spook om 'n afspraak by 'n neuroloog te kry.", "start_date": "2026-10-24T09:00:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S16/E105'. Steve is vasbeslote om 'n Binnelander te ontbloot. Uys het 'n ernstige gesprek met Luke, en Henry gaan vir mediese toetse.", "start_date": "2026-10-24T09:30:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S13/E4'. Na byna tien seisoene is die Vat Jou Goed en Trek-span terug in Gqeberha. Di\u00e9 keer span Henck kragte saam met eiendomsagent Kobie Potgieter om 'n eiendom 'n vars, kosmetiese opknapping te gee.", "start_date": "2026-10-24T10:00:00+00:00", "title": "Vat Jou Goed En Trek"}, {"desc": "'S28/E29 - Tuin Van Digters'. Die Tuin van Digters is 'n digtersfees en jaarlikse instelling by die Breytenbach Sentrum in Worcester, Breyten Breytenbach se eertydse woning. Wicus Pretorius kuier saam.", "start_date": "2026-10-24T10:30:00+00:00", "title": "Fi\u00ebsta"}, {"desc": "'S1/E2 - Die Army'. Die Army. Net daai woord bring allerhande herinneringe terug, en nie almal van hulle is goed nie. Ons kyk terug na die dae toe uniforms, korporale en briewe na die Grens deel van ons lewens geword het.", "start_date": "2026-10-24T11:00:00+00:00", "title": "Daar Was 'n Tyd"}, {"desc": "'S3/E3'. Van McGregor tot Montagu bring die veranderende landskap nuwe uitdagings. Dorpsgeskiedenis, Joubertspas se draaie en ruwe bergpaaie stel die manne op die proef.", "start_date": "2026-10-24T12:00:00+00:00", "title": "1 Spoor Avonture"}, {"desc": "'S35/E2'. Volgende op La't Wiel neem ons Suid-Afrika se belangrikste motor en topverkoper diep in die Namibiese wildernis in om te bepaal of die negende generasie die beste is tot nog toe.", "start_date": "2026-10-24T12:30:00+00:00", "title": "La't Wiel"}, {"desc": "'S16/E29'. Een ding is seker, Suid-Afrikaners is mal daaroor om te braai en rugby te kyk! Ons paneelprogram verken alle sportgebeure wat die vorige week plaasgevind het en die wat elke naweek voorl\u00ea.", "start_date": "2026-10-24T13:00:00+00:00", "title": "Toks & Tjops"}, {"desc": "'S28/E28'. Hannes kuier by Stormers-afrigter, John Dobson. Ons maak musiek en riel saam met Boeta Gammie, hou Harties Kw\u00eala Makietie en kyk Kw\u00eala Feite&Geite.", "start_date": "2026-10-24T14:00:00+00:00", "title": "Kw\u00eala"}, {"desc": "'S2/E9 - Op Julle Merke'. Shani en Marius maak goeie vordering met die toneelstuk. Sunette is terug op die atletiekbaan. Bongi en Lizane se liefdesbootjie sink.", "start_date": "2026-10-24T15:00:00+00:00", "title": "Re\u00ebnboogrant"}, {"desc": "'S17/E17'. Ons kuier eksklusief by die nuwe Boer Soek 'n Vrou-aanbieder, raak glansryk met al ons stylikone aan 'n tafel en kondig ook ons Styl-ikoon wenners aan.", "start_date": "2026-10-24T15:30:00+00:00", "title": "Bravo!"}, {"desc": "'S1/E4'. Daar bestaan maniere om meer uit 'n stapsessie te kry in 'n korter tyd terwyl beter spierbou, beter kardiovaskul\u00eare gesondheid en gesonde bloeddruk aan die orde van die dag is.", "start_date": "2026-10-24T16:00:00+00:00", "title": "Buite Is Beter Met Petri"}, {"desc": "'S1/E4'. Kollegas van vyftien jaar daag 'n skoonpa en skoonseun uit in 'n generasie-dubbelspel waar kennis, geheue en taalvaardigheid oor drie rondes op die proef gestel word om die wenner te bepaal.", "start_date": "2026-10-24T16:30:00+00:00", "title": "Oud En Jonk"}, {"desc": "'S17/E208'. Daaglikse nuushooftrekke, sporthoogtepunte en weervooruitskouing in Afrikaans.", "start_date": "2026-10-24T17:00:00+00:00", "title": "eNuus"}, {"desc": "'S1/E2'. Daneel van der Walt pak P met planne en praatjies aan. Maar pas al haar antwoorde by die letter? Kom speel saam in Haas se Gat!", "start_date": "2026-10-24T17:30:00+00:00", "title": "Haas Se Gat"}, {"desc": "'n Onafhanklike sakevrou raak verlief op 'n sjarmante boer en bel\u00ea al haar kapitaal in sy familie se sukkelende plaas en los haar lewe agter in die stad.", "start_date": "2026-10-24T18:00:00+00:00", "title": "Melk En Vleis"}, {"desc": "'S28/E29 - Tuin Van Digters'. Die Tuin van Digters is 'n digtersfees en jaarlikse instelling by die Breytenbach Sentrum in Worcester, Breyten Breytenbach se eertydse woning. Wicus Pretorius kuier saam.", "start_date": "2026-10-24T19:30:00+00:00", "title": "Fi\u00ebsta"}, {"desc": "'S8/E13 - Totsiens, Vi\u00ebtnam'. Dit is tyd om Vi\u00ebtnam te groet. Erns word in Ho Chi Minh City gepamperlang in 'n spa. Hy besoek 'n bedrywige aandmark en verken laastens die beroemde Mekong Delta saam met 'n gids.", "start_date": "2026-10-24T20:00:00+00:00", "title": "Elders"}, {"desc": "'S18/E15'. Al 10 boere kom vir 'n eerste en ook laaste keer bymekaar. Ons vind uit wie van ons 10 boere liefde gevind het aan die einde van die seisoen.", "start_date": "2026-10-24T20:30:00+00:00", "title": "Boer Soek 'n Vrou"}, {"desc": "'S2/E3'. By die Swa-Zulu trekkampus kry die joggies blootstelling in die ondersoek van wild, dieregesondheid en maak daarna hul hande vuil in 'n wildritvoertuig uitdaging.", "start_date": "2026-10-24T21:30:00+00:00", "title": "Toerbroers: Jou Toekoms"}, {"desc": "'S2/E3'. By die Swa-Zulu trekkampus kry die joggies blootstelling in die ondersoek van wild, dieregesondheid en maak daarna hul hande vuil in 'n wildritvoertuig uitdaging.", "start_date": "2026-10-24T21:35:00+00:00", "title": "Toerbroers: Jou Toekoms"}, {"desc": "'S1/E28'. Argos beraam 'n nuwe plan om van Ryan ontslae te raak, en Gabby moet besluit of sy saam speel. Stella neem 'n besluit oor Ryan. Ezra kry 'n ontstellende oproep op pad na CapeHops.", "start_date": "2026-10-24T22:03:00+00:00", "title": "Die Toring"}, {"desc": "'S8/E13 - Totsiens, Vi\u00ebtnam'. Dit is tyd om Vi\u00ebtnam te groet. Erns word in Ho Chi Minh City gepamperlang in 'n spa. Hy besoek 'n bedrywige aandmark en verken laastens die beroemde Mekong Delta saam met 'n gids.", "start_date": "2026-10-24T22:31:00+00:00", "title": "Elders"}, {"desc": "'S17/E17'. Ons kuier eksklusief by die nuwe Boer Soek 'n Vrou-aanbieder, raak glansryk met al ons stylikone aan 'n tafel en kondig ook ons Styl-ikoon wenners aan.", "start_date": "2026-10-24T23:01:00+00:00", "title": "Bravo!"}, {"desc": "'S28/E28'. Hannes kuier by Stormers-afrigter, John Dobson. Ons maak musiek en riel saam met Boeta Gammie, hou Harties Kw\u00eala Makietie en kyk Kw\u00eala Feite&Geite.", "start_date": "2026-10-24T23:30:00+00:00", "title": "Kw\u00eala"}, {"desc": "'S16/E29'. Die Proteas looi die Aussies om dit 1-1 te maak tydens die toetsreeks. Die Bulls en Stormers domineer in die URC terwyl Pieter Coetze die World Cup Tripple Crown wen in die swembad.", "start_date": "2026-10-25T00:30:00+00:00", "title": "Toks & Tjops"}, {"desc": "'S1/E4 - Kobe'. 'n Nuwe leidraad oor Marianne se laaste ure verander die rigting van die verdediging se saak.", "start_date": "2026-10-25T01:30:00+00:00", "title": "Die Twaalf: Die Aspoestermoord"}, {"desc": "'S1/E2'. Musiekvideo's vir elke smaak.", "start_date": "2026-10-25T02:31:00+00:00", "title": "Musiekvideo's"}, {"desc": "'S28/E28'. Hannes kuier by Stormers-afrigter, John Dobson. Ons maak musiek en riel saam met Boeta Gammie, hou Harties Kw\u00eala Makietie en kyk Kw\u00eala Feite&Geite.", "start_date": "2026-10-25T04:00:00+00:00", "title": "Kw\u00eala"}, {"desc": "'S2/E9 - Op Julle Merke'. Shani en Marius maak goeie vordering met die toneelstuk. Sunette is terug op die atletiekbaan. Bongi en Lizane se liefdesbootjie sink.", "start_date": "2026-10-25T05:00:00+00:00", "title": "Re\u00ebnboogrant"}, {"desc": "'S13/E30'. ontbytSAKE se ateljeegas is die minister van landbou, Willie Aucamp. Ons fokus in SAKE op die landboubedryf.", "start_date": "2026-10-25T05:30:00+00:00", "title": "ontbytSAKE"}, {"desc": "'S13/E31'. Inspirasie vir jou Lewensreis vanuit Mosa\u00efek gemeente. Ek het 'n vriend wat wonder oor die lewe na die dood. God vorm ons nou, terwyl ons uitsien na die Ewigheid! Saam met Melissa Botma.", "start_date": "2026-10-25T07:00:00+00:00", "title": "Die Boodskap"}, {"desc": "'S13/E4'. Na byna tien seisoene is die Vat Jou Goed en Trek-span terug in Gqeberha. Di\u00e9 keer span Henck kragte saam met eiendomsagent Kobie Potgieter om 'n eiendom 'n vars, kosmetiese opknapping te gee.", "start_date": "2026-10-25T07:30:00+00:00", "title": "Vat Jou Goed En Trek"}, {"desc": "'S1/E2'. Boekmerk besoek Antjie Krog in Montagu. Ons paneel van boekkundiges bespreek Kirby van der Merwe se werk en dan kuier ons by die Boekbuddies in die Paarl op wie 'n groot verrassing wag.", "start_date": "2026-10-25T08:00:00+00:00", "title": "Boekmerk"}, {"desc": "'S1/E3'. In Finding/Being voer Megan-Geoffrey Prins musiek vanaf die 18de eeu tot vandag uit. Di\u00e9 program bevat, onder meer, tradisionele werk uit die Westerse kunsmusiekkanon.", "start_date": "2026-10-25T08:30:00+00:00", "title": "Woordfees"}, {"desc": "'S1/E4'. Kollegas van vyftien jaar daag 'n skoonpa en skoonseun uit in 'n generasie-dubbelspel waar kennis, geheue en taalvaardigheid oor drie rondes op die proef gestel word om die wenner te bepaal.", "start_date": "2026-10-25T10:00:00+00:00", "title": "Oud En Jonk"}, {"desc": "'S8/E13 - Totsiens, Vi\u00ebtnam'. Dit is tyd om Vi\u00ebtnam te groet. Erns word in Ho Chi Minh City gepamperlang in 'n spa. Hy besoek 'n bedrywige aandmark en verken laastens die beroemde Mekong Delta saam met 'n gids.", "start_date": "2026-10-25T10:30:00+00:00", "title": "Elders"}, {"desc": "'S22/E3'. Vandag kyk ons na interessante voorbeelde van seniors wat suksesvol digitale tegnologie in hul beroepe gebruik.", "start_date": "2026-10-25T11:00:00+00:00", "title": "Met 'n Huppel In Die Stap"}, {"desc": "'S17/E17'. Ons kuier eksklusief by die nuwe Boer Soek 'n Vrou-aanbieder, raak glansryk met al ons stylikone aan 'n tafel en kondig ook ons Styl-ikoon wenners aan.", "start_date": "2026-10-25T11:30:00+00:00", "title": "Bravo!"}, {"desc": "'S1/E2'. Daneel van der Walt pak P met planne en praatjies aan. Maar pas al haar antwoorde by die letter? Kom speel saam in Haas se Gat!", "start_date": "2026-10-25T12:00:00+00:00", "title": "Haas Se Gat"}, {"desc": "Walter du Toit is 'n geheime agent. Hy word ingeroep om 'n skoolboelie, bekend as Die Laksman, op te spoor. Tydens sy missie maak hy vriende en ontmoet hy die meisie van sy drome.", "start_date": "2026-10-25T12:30:00+00:00", "title": "Agent 2000"}, {"desc": "'S1/E4'. Daar bestaan maniere om meer uit 'n stapsessie te kry in 'n korter tyd terwyl beter spierbou, beter kardiovaskul\u00eare gesondheid en gesonde bloeddruk aan die orde van die dag is.", "start_date": "2026-10-25T14:30:00+00:00", "title": "Buite Is Beter Met Petri"}, {"desc": "'S2/E9 - Op Julle Merke'. Shani en Marius maak goeie vordering met die toneelstuk. Sunette is terug op die atletiekbaan. Bongi en Lizane se liefdesbootjie sink.", "start_date": "2026-10-25T15:00:00+00:00", "title": "Re\u00ebnboogrant"}, {"desc": "'S3/E3'. Van McGregor tot Montagu bring die veranderende landskap nuwe uitdagings. Dorpsgeskiedenis, Joubertspas se draaie en ruwe bergpaaie stel die manne op die proef.", "start_date": "2026-10-25T15:30:00+00:00", "title": "1 Spoor Avonture"}, {"desc": "'S28/E30 - Yonder Hartsfees'. Die Yonder Hartsfees is 'n fondsinsamelingsfees aangebied deur die mense van Yonder in Kimberley wat leef met 'n gestremdheid. Rumacques Gelderbloem ontmoet hierdie besonderse gemeenskap.", "start_date": "2026-10-25T16:00:00+00:00", "title": "Fi\u00ebsta"}, {"desc": "'S17/E209'. Daaglikse nuushooftrekke, sporthoogtepunte en weervooruitskouing in Afrikaans.", "start_date": "2026-10-25T16:30:00+00:00", "title": "eNuus"}, {"desc": "'S28/E29'. Ons bewonder 'n dioramabouer se nuutste modelprojek, kuier by Joop se Huis, ontmoet antieke skattejagters, oefen saam met 'n fiksheidsghoeroe op Ermelo en kyk Kw\u00eala Feite&Geite.", "start_date": "2026-10-25T17:00:00+00:00", "title": "Kw\u00eala"}, {"desc": "'S2/E1'. Met haar ma weg neem Lisa beheer van Taktiek. Maar chaos breek los toe haar pa, pas uit die tronk, in 'n rolstoel opdaag en sy plek in die familieonderneming terugeis.", "start_date": "2026-10-25T18:00:00+00:00", "title": "Taktiek"}, {"desc": "Van haar kinderjare in Cornwall tot die Anglo-Boereoorlog se kampe, het Emily Hobhouse lyding onthul, haar regering uitgedaag en haar lewe lank geveg vir geregtigheid.", "start_date": "2026-10-25T18:30:00+00:00", "title": "Die Storie Van Emily"}, {"desc": "'S1/E5 - Amina'. Die jurie raak verdeeld oor 'n kritieke bewysstuk. Persoonlike krisisse bereik 'n breekpunt.", "start_date": "2026-10-25T19:00:00+00:00", "title": "Die Twaalf: Die Aspoestermoord"}, {"desc": "'S1/E4'. Daar bestaan maniere om meer uit 'n stapsessie te kry in 'n korter tyd terwyl beter spierbou, beter kardiovaskul\u00eare gesondheid en gesonde bloeddruk aan die orde van die dag is.", "start_date": "2026-10-25T20:00:00+00:00", "title": "Buite Is Beter Met Petri"}, {"desc": "'S17/E17'. Ons kuier eksklusief by die nuwe Boer Soek 'n Vrou-aanbieder, raak glansryk met al ons stylikone aan 'n tafel en kondig ook ons Styl-ikoon wenners aan.", "start_date": "2026-10-25T20:30:00+00:00", "title": "Bravo!"}, {"desc": "'S10/E3 - Mauritz Lotz'. Hierdie week drink Jak tee saam met Mauritz Lotz, die bekroonde kitaarspeler, komponis en vervaardiger wie se musiekloopbaan oor vier dekades strek.", "start_date": "2026-10-25T21:00:00+00:00", "title": "KoppieTeeFontein"}, {"desc": "'S1/E2 - Die Army'. Die Army. Net daai woord bring allerhande herinneringe terug, en nie almal van hulle is goed nie. Ons kyk terug na die dae toe uniforms, korporale en briewe na die Grens deel van ons lewens geword het.", "start_date": "2026-10-25T21:30:00+00:00", "title": "Daar Was 'n Tyd"}, {"desc": "'S1/E2 - Die Army'. Die Army. Net daai woord bring allerhande herinneringe terug, en nie almal van hulle is goed nie. Ons kyk terug na die dae toe uniforms, korporale en briewe na die Grens deel van ons lewens geword het.", "start_date": "2026-10-25T21:39:00+00:00", "title": "Daar Was 'n Tyd"}, {"desc": "'S18/E15'. Al 10 boere kom vir 'n eerste en ook laaste keer bymekaar. Ons vind uit wie van ons 10 boere liefde gevind het aan die einde van die seisoen.", "start_date": "2026-10-25T22:35:00+00:00", "title": "Boer Soek 'n Vrou"}, {"desc": "'S28/E29'. Ons bewonder 'n dioramabouer se handewerk, vind meer uit oor 'n Kersfees-omgee-projek, ontmoet antieke skattejagters, oefen saam met 'n fiksheidsghoeroe op Ermelo en kyk Kw\u00eala Feite&Geite.", "start_date": "2026-10-25T23:30:00+00:00", "title": "Kw\u00eala"}], "offset": "+00:00", "timezone": "UTC", "error_code": -1, "start_date": "2026-10-24", "icon": "https://epg.pw/media/images/epg/2025/08/15/20250815040220045555_22.png"}