{"end_date": "2026-10-27", "name": "KykNET HD", "info_url": "https://epg.pw/channels/451038/20261025.html", "country": "South Africa", "description": null, "error_message": "", "provider": "", "source_url": "https://epg.pw/api/epg.json?channel_id=451038&date=20261025&timezone=None", "epg_list": [{"desc": "'S16/E29'. Die Proteas looi die Aussies om dit 1-1 te maak tydens die toetsreeks. Die Bulls en Stormers domineer in die URC terwyl Pieter Coetze die World Cup Tripple Crown wen in die swembad.", "start_date": "2026-10-25T00:30:00+00:00", "title": "Toks & Tjops"}, {"desc": "'S1/E4 - Kobe'. 'n Nuwe leidraad oor Marianne se laaste ure verander die rigting van die verdediging se saak.", "start_date": "2026-10-25T01:30:00+00:00", "title": "Die Twaalf: Die Aspoestermoord"}, {"desc": "'S1/E2'. Musiekvideo's vir elke smaak.", "start_date": "2026-10-25T02:31:00+00:00", "title": "Musiekvideo's"}, {"desc": "'S28/E28'. Hannes kuier by Stormers-afrigter, John Dobson. Ons maak musiek en riel saam met Boeta Gammie, hou Harties Kw\u00eala Makietie en kyk Kw\u00eala Feite&Geite.", "start_date": "2026-10-25T04:00:00+00:00", "title": "Kw\u00eala"}, {"desc": "'S2/E9 - Op Julle Merke'. Shani en Marius maak goeie vordering met die toneelstuk. Sunette is terug op die atletiekbaan. Bongi en Lizane se liefdesbootjie sink.", "start_date": "2026-10-25T05:00:00+00:00", "title": "Re\u00ebnboogrant"}, {"desc": "'S13/E30'. ontbytSAKE se ateljeegas is die minister van landbou, Willie Aucamp. Ons fokus in SAKE op die landboubedryf.", "start_date": "2026-10-25T05:30:00+00:00", "title": "ontbytSAKE"}, {"desc": "'S13/E31'. Inspirasie vir jou Lewensreis vanuit Mosa\u00efek gemeente. Ek het 'n vriend wat wonder oor die lewe na die dood. God vorm ons nou, terwyl ons uitsien na die Ewigheid! Saam met Melissa Botma.", "start_date": "2026-10-25T07:00:00+00:00", "title": "Die Boodskap"}, {"desc": "'S13/E4'. Na byna tien seisoene is die Vat Jou Goed en Trek-span terug in Gqeberha. Di\u00e9 keer span Henck kragte saam met eiendomsagent Kobie Potgieter om 'n eiendom 'n vars, kosmetiese opknapping te gee.", "start_date": "2026-10-25T07:30:00+00:00", "title": "Vat Jou Goed En Trek"}, {"desc": "'S1/E2'. Boekmerk besoek Antjie Krog in Montagu. Ons paneel van boekkundiges bespreek Kirby van der Merwe se werk en dan kuier ons by die Boekbuddies in die Paarl op wie 'n groot verrassing wag.", "start_date": "2026-10-25T08:00:00+00:00", "title": "Boekmerk"}, {"desc": "'S1/E3'. In Finding/Being voer Megan-Geoffrey Prins musiek vanaf die 18de eeu tot vandag uit. Di\u00e9 program bevat, onder meer, tradisionele werk uit die Westerse kunsmusiekkanon.", "start_date": "2026-10-25T08:30:00+00:00", "title": "Woordfees"}, {"desc": "'S1/E4'. Kollegas van vyftien jaar daag 'n skoonpa en skoonseun uit in 'n generasie-dubbelspel waar kennis, geheue en taalvaardigheid oor drie rondes op die proef gestel word om die wenner te bepaal.", "start_date": "2026-10-25T10:00:00+00:00", "title": "Oud En Jonk"}, {"desc": "'S8/E13 - Totsiens, Vi\u00ebtnam'. Dit is tyd om Vi\u00ebtnam te groet. Erns word in Ho Chi Minh City gepamperlang in 'n spa. Hy besoek 'n bedrywige aandmark en verken laastens die beroemde Mekong Delta saam met 'n gids.", "start_date": "2026-10-25T10:30:00+00:00", "title": "Elders"}, {"desc": "'S22/E3'. Vandag kyk ons na interessante voorbeelde van seniors wat suksesvol digitale tegnologie in hul beroepe gebruik.", "start_date": "2026-10-25T11:00:00+00:00", "title": "Met 'n Huppel In Die Stap"}, {"desc": "'S17/E17'. Ons kuier eksklusief by die nuwe Boer Soek 'n Vrou-aanbieder, raak glansryk met al ons stylikone aan 'n tafel en kondig ook ons Styl-ikoon wenners aan.", "start_date": "2026-10-25T11:30:00+00:00", "title": "Bravo!"}, {"desc": "'S1/E2'. Daneel van der Walt pak P met planne en praatjies aan. Maar pas al haar antwoorde by die letter? Kom speel saam in Haas se Gat!", "start_date": "2026-10-25T12:00:00+00:00", "title": "Haas Se Gat"}, {"desc": "Walter du Toit is 'n geheime agent. Hy word ingeroep om 'n skoolboelie, bekend as Die Laksman, op te spoor. Tydens sy missie maak hy vriende en ontmoet hy die meisie van sy drome.", "start_date": "2026-10-25T12:30:00+00:00", "title": "Agent 2000"}, {"desc": "'S1/E4'. Daar bestaan maniere om meer uit 'n stapsessie te kry in 'n korter tyd terwyl beter spierbou, beter kardiovaskul\u00eare gesondheid en gesonde bloeddruk aan die orde van die dag is.", "start_date": "2026-10-25T14:30:00+00:00", "title": "Buite Is Beter Met Petri"}, {"desc": "'S2/E9 - Op Julle Merke'. Shani en Marius maak goeie vordering met die toneelstuk. Sunette is terug op die atletiekbaan. Bongi en Lizane se liefdesbootjie sink.", "start_date": "2026-10-25T15:00:00+00:00", "title": "Re\u00ebnboogrant"}, {"desc": "'S3/E3'. Van McGregor tot Montagu bring die veranderende landskap nuwe uitdagings. Dorpsgeskiedenis, Joubertspas se draaie en ruwe bergpaaie stel die manne op die proef.", "start_date": "2026-10-25T15:30:00+00:00", "title": "1 Spoor Avonture"}, {"desc": "'S28/E30 - Yonder Hartsfees'. Die Yonder Hartsfees is 'n fondsinsamelingsfees aangebied deur die mense van Yonder in Kimberley wat leef met 'n gestremdheid. Rumacques Gelderbloem ontmoet hierdie besonderse gemeenskap.", "start_date": "2026-10-25T16:00:00+00:00", "title": "Fi\u00ebsta"}, {"desc": "'S17/E209'. Daaglikse nuushooftrekke, sporthoogtepunte en weervooruitskouing in Afrikaans.", "start_date": "2026-10-25T16:30:00+00:00", "title": "eNuus"}, {"desc": "'S28/E29'. Ons bewonder 'n dioramabouer se nuutste modelprojek, kuier by Joop se Huis, ontmoet antieke skattejagters, oefen saam met 'n fiksheidsghoeroe op Ermelo en kyk Kw\u00eala Feite&Geite.", "start_date": "2026-10-25T17:00:00+00:00", "title": "Kw\u00eala"}, {"desc": "'S2/E1'. Met haar ma weg neem Lisa beheer van Taktiek. Maar chaos breek los toe haar pa, pas uit die tronk, in 'n rolstoel opdaag en sy plek in die familieonderneming terugeis.", "start_date": "2026-10-25T18:00:00+00:00", "title": "Taktiek"}, {"desc": "Van haar kinderjare in Cornwall tot die Anglo-Boereoorlog se kampe, het Emily Hobhouse lyding onthul, haar regering uitgedaag en haar lewe lank geveg vir geregtigheid.", "start_date": "2026-10-25T18:30:00+00:00", "title": "Die Storie Van Emily"}, {"desc": "'S1/E5 - Amina'. Die jurie raak verdeeld oor 'n kritieke bewysstuk. Persoonlike krisisse bereik 'n breekpunt.", "start_date": "2026-10-25T19:00:00+00:00", "title": "Die Twaalf: Die Aspoestermoord"}, {"desc": "'S1/E4'. Daar bestaan maniere om meer uit 'n stapsessie te kry in 'n korter tyd terwyl beter spierbou, beter kardiovaskul\u00eare gesondheid en gesonde bloeddruk aan die orde van die dag is.", "start_date": "2026-10-25T20:00:00+00:00", "title": "Buite Is Beter Met Petri"}, {"desc": "'S17/E17'. Ons kuier eksklusief by die nuwe Boer Soek 'n Vrou-aanbieder, raak glansryk met al ons stylikone aan 'n tafel en kondig ook ons Styl-ikoon wenners aan.", "start_date": "2026-10-25T20:30:00+00:00", "title": "Bravo!"}, {"desc": "'S10/E3 - Mauritz Lotz'. Hierdie week drink Jak tee saam met Mauritz Lotz, die bekroonde kitaarspeler, komponis en vervaardiger wie se musiekloopbaan oor vier dekades strek.", "start_date": "2026-10-25T21:00:00+00:00", "title": "KoppieTeeFontein"}, {"desc": "'S1/E2 - Die Army'. Die Army. Net daai woord bring allerhande herinneringe terug, en nie almal van hulle is goed nie. Ons kyk terug na die dae toe uniforms, korporale en briewe na die Grens deel van ons lewens geword het.", "start_date": "2026-10-25T21:30:00+00:00", "title": "Daar Was 'n Tyd"}, {"desc": "'S1/E2 - Die Army'. Die Army. Net daai woord bring allerhande herinneringe terug, en nie almal van hulle is goed nie. Ons kyk terug na die dae toe uniforms, korporale en briewe na die Grens deel van ons lewens geword het.", "start_date": "2026-10-25T21:39:00+00:00", "title": "Daar Was 'n Tyd"}, {"desc": "'S18/E15'. Al 10 boere kom vir 'n eerste en ook laaste keer bymekaar. Ons vind uit wie van ons 10 boere liefde gevind het aan die einde van die seisoen.", "start_date": "2026-10-25T22:35:00+00:00", "title": "Boer Soek 'n Vrou"}, {"desc": "'S28/E29'. Ons bewonder 'n dioramabouer se handewerk, vind meer uit oor 'n Kersfees-omgee-projek, ontmoet antieke skattejagters, oefen saam met 'n fiksheidsghoeroe op Ermelo en kyk Kw\u00eala Feite&Geite.", "start_date": "2026-10-25T23:30:00+00:00", "title": "Kw\u00eala"}, {"desc": "'S12/E6'. 'n Saamgestelde program wat die week se hoogtepunte van Die Groot Ontbyt bevat.", "start_date": "2026-10-26T00:30:00+00:00", "title": "Ontbyt Grotes"}, {"desc": "'S11/E14'. Ons bespreek die jongste peilings oor Johannesburg en Kaapstad, en die adjunk-sendinghoof van die Israelse ambassade is in die ateljee.", "start_date": "2026-10-26T01:01:00+00:00", "title": "In Gesprek"}, {"desc": "'S1/E2'. Musiekvideo's vir elke smaak.", "start_date": "2026-10-26T02:00:00+00:00", "title": "Musiekvideo's"}, {"desc": "'S12/E41'. Bly ingelig oor landbou, van nuus en markte tot kenners se insigte en oplossings vir die boer en verbruiker.", "start_date": "2026-10-26T03:29:00+00:00", "title": "GROOTplaas"}, {"desc": "'S7/E179'. Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosa\u00efek gemeente. Ek het 'n vriend wat wonder oor die lewe na die dood. Melissa Botma herinner ons: word wakker vir die hemel, hier en nou.", "start_date": "2026-10-26T03:49:00+00:00", "title": "Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis"}, {"desc": "'S12/E43'. Aktualiteit, nuus, verkeer, weer en goeie Afrikaanse musiek, saam met #DieGrootOntbyt-span.", "start_date": "2026-10-26T04:00:00+00:00", "title": "Die GROOT Ontbyt"}, {"desc": "'S7/E179'. Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosa\u00efek gemeente. Ek het 'n vriend wat wonder oor die lewe na die dood. Melissa Botma herinner ons: word wakker vir die hemel, hier en nou.", "start_date": "2026-10-26T05:59:00+00:00", "title": "Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis"}, {"desc": "'S1/E216'. Doh is 'n slim en verantwoordelike haas wat klavier speel. Die meerkat, Ray, is 'n stoute en impulsiewe kitaarspeler. En Mi is 'n nuuskierige apie wat die dromme speel en baie vrae vra.", "start_date": "2026-10-26T06:15:00+00:00", "title": "Doh Ray Mi"}, {"desc": "'S16/E105'. Steve is vasbeslote om 'n Binnelander te ontbloot. Uys het 'n ernstige gesprek met Luke, en Henry gaan vir mediese toetse.", "start_date": "2026-10-26T06:29:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S12/E148'. Mymoena dring daarop aan dat Siya oop kaarte speel. Mike sukkel om by te hou by sy ou drinkebroer en Wade is bekommerd dat Angie verkeerde afleidings begin maak oor hulle verhouding.", "start_date": "2026-10-26T07:01:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S28/E29'. Ons bewonder 'n dioramabouer se handewerk, vind meer uit oor 'n Kersfees-omgee-projek, ontmoet antieke skattejagters, oefen saam met 'n fiksheidsghoeroe op Ermelo en kyk Kw\u00eala Feite&Geite.", "start_date": "2026-10-26T07:30:00+00:00", "title": "Kw\u00eala"}, {"desc": "'S18/E15'. Al 10 boere kom vir 'n eerste en ook laaste keer bymekaar. Ons vind uit wie van ons 10 boere liefde gevind het aan die einde van die seisoen.", "start_date": "2026-10-26T08:28:00+00:00", "title": "Boer Soek 'n Vrou"}, {"desc": "'S2/E3 of 13'. Geo Botha ontmoet Vusi Thembekwayo, 'n entrepreneur en w\u00eareldbekende spreker wat glo in die waarde van 'n nalatenskap. PJ gesels met Nina Grobler, 'n direkteur by APS, oor 'n verwante onderwerp: testamente.", "start_date": "2026-10-26T09:30:00+00:00", "title": "Welvaartskeppers"}, {"desc": "'S13/E4'. Na byna tien seisoene is die Vat Jou Goed en Trek-span terug in Gqeberha. Di\u00e9 keer span Henck kragte saam met eiendomsagent Kobie Potgieter om 'n eiendom 'n vars, kosmetiese opknapping te gee.", "start_date": "2026-10-26T10:00:00+00:00", "title": "Vat Jou Goed En Trek"}, {"desc": "'S1/E4'. Daar bestaan maniere om meer uit 'n stapsessie te kry in 'n korter tyd terwyl beter spierbou, beter kardiovaskul\u00eare gesondheid en gesonde bloeddruk aan die orde van die dag is.", "start_date": "2026-10-26T10:30:00+00:00", "title": "Buite Is Beter Met Petri"}, {"desc": "'S2/E3'. By die Swa-Zulu trekkampus kry die joggies blootstelling in die ondersoek van wild, dieregesondheid en maak daarna hul hande vuil in 'n wildritvoertuig uitdaging.", "start_date": "2026-10-26T11:00:00+00:00", "title": "Toerbroers: Jou Toekoms"}, {"desc": "'S1/E2 - Die Army'. Die Army. Net daai woord bring allerhande herinneringe terug, en nie almal van hulle is goed nie. Ons kyk terug na die dae toe uniforms, korporale en briewe na die Grens deel van ons lewens geword het.", "start_date": "2026-10-26T11:32:00+00:00", "title": "Daar Was 'n Tyd"}, {"desc": "'S1/E4'. Kollegas van vyftien jaar daag 'n skoonpa en skoonseun uit in 'n generasie-dubbelspel waar kennis, geheue en taalvaardigheid oor drie rondes op die proef gestel word om die wenner te bepaal.", "start_date": "2026-10-26T12:31:00+00:00", "title": "Oud En Jonk"}, {"desc": "'S1/E2'. Daneel van der Walt pak P met planne en praatjies aan. Maar pas al haar antwoorde by die letter? Kom speel saam in Haas se Gat!", "start_date": "2026-10-26T13:00:00+00:00", "title": "Haas Se Gat"}, {"desc": "'S2/E9 - Op Julle Merke'. Shani en Marius maak goeie vordering met die toneelstuk. Sunette is terug op die atletiekbaan. Bongi en Lizane se liefdesbootjie sink.", "start_date": "2026-10-26T13:27:00+00:00", "title": "Re\u00ebnboogrant"}, {"desc": "'S22/E3'. Vandag kyk ons na interessante voorbeelde van seniors wat suksesvol digitale tegnologie in hul beroepe gebruik.", "start_date": "2026-10-26T13:58:00+00:00", "title": "Met 'n Huppel In Die Stap"}, {"desc": "'S28/E29'. Ons bewonder 'n dioramabouer se handewerk, vind meer uit oor 'n Kersfees-omgee-projek, ontmoet antieke skattejagters, oefen saam met 'n fiksheidsghoeroe op Ermelo en kyk Kw\u00eala Feite&Geite.", "start_date": "2026-10-26T14:26:00+00:00", "title": "Kw\u00eala"}, {"desc": "'S3/E4'. Dieper in die Klein Karoo sorg beeste op die pad, ruwe terrein en die indrukwekkende Prinspoortdam vir verrassings. Met Merweville voor hulle bly niks voorspelbaar nie.", "start_date": "2026-10-26T15:27:00+00:00", "title": "1 Spoor Avonture"}, {"desc": "'S12/E149'. Mymoena probeer haar dogter beskerm, terwyl Siya desperaat die regte ding probeer doen. Gary se soektog na die gewetenlose swendelaar neem 'n donker wending.", "start_date": "2026-10-26T15:58:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S5/E17'. Jacques probeer die nuwe klub op koers hou. Karla worstel steeds met wie sy is. Henry jaag sy koswaentjie droom na, met alles wat hy het.", "start_date": "2026-10-26T16:30:00+00:00", "title": "Diepe Waters"}, {"desc": "'S17/E210'. Daaglikse nuushooftrekke, sporthoogtepunte en weervooruitskouing in Afrikaans.", "start_date": "2026-10-26T17:00:00+00:00", "title": "eNuus"}, {"desc": "'S16/E106'. Steve word deur 'n skielike wending in 'n ondersoek verras, Katryn probeer om Henry moed in te praat, en Uys gee vir Bonnie n\u00f3g raad oor haar verhouding met Luke.", "start_date": "2026-10-26T17:30:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S11/E15'. Ons bespreek peilingsdata oor Durban en Tshwane, fasiliteer 'n debat oor die VF Plus se identiteit, en bespreek die jongste verwikkelinge rondom die betogings in Frankryk.", "start_date": "2026-10-26T18:02:00+00:00", "title": "In Gesprek"}, {"desc": "'S1/E29'. Gabby huiwer om 'n verdoemende verslag te teken. Ezra waag alles vir Charlie. Theo en Cazz bots oor haar toekoms met Eben, en 'n groot nederlaag dreig om alles te verander.", "start_date": "2026-10-26T19:00:00+00:00", "title": "Die Toring"}, {"desc": "'S1/E2 - Die Army'. Die Army. Net daai woord bring allerhande herinneringe terug, en nie almal van hulle is goed nie. Ons kyk terug na die dae toe uniforms, korporale en briewe na die Grens deel van ons lewens geword het.", "start_date": "2026-10-26T19:33:00+00:00", "title": "Daar Was 'n Tyd"}, {"desc": "'S5/E17'. Jacques probeer die nuwe klub op koers hou. Karla worstel steeds met wie sy is. Henry jaag sy koswaentjie droom na, met alles wat hy het.", "start_date": "2026-10-26T20:33:00+00:00", "title": "Diepe Waters"}, {"desc": "'S12/E149'. Mymoena probeer haar dogter beskerm, terwyl Siya desperaat die regte ding probeer doen. Gary se soektog na die gewetenlose swendelaar neem 'n donker wending.", "start_date": "2026-10-26T21:00:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S16/E106'. Steve word deur 'n skielike wending in 'n ondersoek verras, Katryn probeer om Henry moed in te praat, en Uys gee vir Bonnie n\u00f3g raad oor haar verhouding met Luke.", "start_date": "2026-10-26T21:30:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S18/E15'. Al 10 boere kom vir 'n eerste en ook laaste keer bymekaar. Ons vind uit wie van ons 10 boere liefde gevind het aan die einde van die seisoen.", "start_date": "2026-10-26T22:00:00+00:00", "title": "Boer Soek 'n Vrou"}, {"desc": "'S28/E29'. Ons bewonder 'n dioramabouer se handewerk, vind meer uit oor 'n Kersfees-omgee-projek, ontmoet antieke skattejagters, oefen saam met 'n fiksheidsghoeroe op Ermelo en kyk Kw\u00eala Feite&Geite.", "start_date": "2026-10-26T23:00:00+00:00", "title": "Kw\u00eala"}, {"desc": "'S2/E3 of 13'. Geo Botha ontmoet Vusi Thembekwayo, 'n entrepreneur en w\u00eareldbekende spreker wat glo in die waarde van 'n nalatenskap. PJ gesels met Nina Grobler, 'n direkteur by APS, oor 'n verwante onderwerp: testamente.", "start_date": "2026-10-27T00:00:00+00:00", "title": "Welvaartskeppers"}], "offset": "+00:00", "timezone": "UTC", "error_code": -1, "start_date": "2026-10-25", "icon": "https://epg.pw/media/images/epg/2025/08/15/20250815040220045555_22.png"}