{"end_date": "2026-11-03", "name": "KykNET HD", "info_url": "https://epg.pw/channels/451038/20261027.html", "country": "South Africa", "description": null, "error_message": "", "provider": "", "source_url": "https://epg.pw/api/epg.json?channel_id=451038&date=20261027&timezone=None", "epg_list": [{"desc": "'Molly & Wors: Die Geheim Van 'n Gelukkige Huwelik'. Heerlik snaaks, maar ook verrassend en warmhartig. Na jare se smeek van die kykerspubliek is die gewilde Molly en Wors terug!", "start_date": "2026-11-03T00:01:00+00:00", "title": "Molly & Wors: Die Geheim Van 'n Gel..."}, {"desc": "'S11/E16'. Alles wat jy moet weet oor die komende plaaslike verkiesings in Suid-Afrika en die middeltermynverkiesings in Amerika.", "start_date": "2026-11-03T01:00:00+00:00", "title": "In Gesprek"}, {"desc": "'S1/E3'. In Woodstock besoek ons die skrywer-aktrise Bianca Flanders. Die boekpaneel besin oor Etienne van Heerden se bestes en ons woon die Netwerk24 kykNET Rapport Boekpryse in Kaapstad by.", "start_date": "2026-11-03T02:00:00+00:00", "title": "Boekmerk"}, {"desc": "Hoogtepunte van 'Ons Onthou Emily Hobhouse: Regstreeks' wat tydens die herdenkingsgeleentheid van Emily Hobhouse se staatsbegrafnis op 31 Oktober 2026 plaasgevind het.", "start_date": "2026-11-03T02:30:00+00:00", "title": "Ons Onthou Emily Hobhouse: Hoogtepunte"}, {"desc": "'S1/E2'. Musiekvideo's vir elke smaak.", "start_date": "2026-11-03T02:56:00+00:00", "title": "Musiekvideo's"}, {"desc": "'S12/E47'. Bly ingelig oor landbou, van nuus en markte tot kenners se insigte en oplossings vir die boer en verbruiker.", "start_date": "2026-11-03T03:29:00+00:00", "title": "GROOTplaas"}, {"desc": "'S7/E186'. Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosa\u00efek gemeente. Wat is in jou hand? Wat het ek? Vandag gesels Jacques Bornman met ons en hy vra direk vir ons: 'Wat is in jou hand'?", "start_date": "2026-11-03T03:49:00+00:00", "title": "Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis"}, {"desc": "'S12/E49'. Aktualiteit, nuus, verkeer, weer en goeie Afrikaanse musiek, saam met #DieGrootOntbyt-span.", "start_date": "2026-11-03T04:00:00+00:00", "title": "Die GROOT Ontbyt"}, {"desc": "'S7/E186'. Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosa\u00efek gemeente. Wat is in jou hand? Wat het ek? Vandag gesels Jacques Bornman met ons en hy vra direk vir ons: 'Wat is in jou hand'?", "start_date": "2026-11-03T06:00:00+00:00", "title": "Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis"}, {"desc": "'S1/E222'. Doh is 'n slim en verantwoordelike haas wat klavier speel. Die meerkat, Ray, is 'n stoute en impulsiewe kitaarspeler. En Mi is 'n nuuskierige apie wat die dromme speel en baie vrae vra.", "start_date": "2026-11-03T06:15:00+00:00", "title": "Doh Ray Mi"}, {"desc": "'S16/E111'. Molefe gee toestemming dat Bernice huis toe gaan, maar Petro besluit om dit te keer. Katryn verdedig vir Henry by Dewald, en Henry nooi haar vir aandete. Thalia sukkel om by al haar werk uit te kom.", "start_date": "2026-11-03T06:27:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S12/E154'. Gary is bekommerd wanneer Nazeem vrae begin vra oor Claire, terwyl Frankie vir Riaan waarsku om nie verder betrokke te raak by Bennie nie. Mymoena probeer Elzette se afpersing vir Siya wegsteek.", "start_date": "2026-11-03T06:55:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S5/E21'. Theresa en Lettie is bekommerd oor Sanet. Gys verras almal by die swembad. Zelda sien iets vreemds in haar ooreenkoms met Gihan.", "start_date": "2026-11-03T07:23:00+00:00", "title": "Diepe Waters"}, {"desc": "'S1/E3'. De Klerk Oelofse stoei met S, stories en slim antwoorde. Gaan hy die knoop deurhaak of die hasepad kies? Dis Haas se Gat!", "start_date": "2026-11-03T07:52:00+00:00", "title": "Haas Se Gat"}, {"desc": "'S17/E18'. Ons kuier op die stel van Kokkedoor Klassiek, wys jou hoe Diaan Lawrenson en haar dogter regmaak vir 'n SARIE voorblad-fotosessie, en woon die ontbytSAKE Toekennings by.", "start_date": "2026-11-03T08:23:00+00:00", "title": "Bravo!"}, {"desc": "'S3/E5'. Op pad na Sutherland trotseer die manne bergpasse en waterkruisings voordat hulle Salpeterkop verken. Die terrein verg konsentrasie, maar die uitsigte beloon hulle.", "start_date": "2026-11-03T08:52:00+00:00", "title": "1 Spoor Avonture"}, {"desc": "'S10/E4'. Hierdie week drink Jak tee saam met Maurice Carpede, ervare radio-aanbieder, akteur en voormalige TV-aanbieder met 'n loopbaan in radio, televisie en rolprente.", "start_date": "2026-11-03T09:20:00+00:00", "title": "KoppieTeeFontein"}, {"desc": "'S2/E3 - Kalkfontein'. Govan gaan kuier by 'n Vrystaatse familie wat hulself van die samelewing afgesluit en hul eie kerk begin het.", "start_date": "2026-11-03T09:50:00+00:00", "title": "Govan Ontbloot"}, {"desc": "'S1/E30'. Gabby moet 'n besluit neem oor Ryan se toekoms by MPI. Cazz besef Eben se tydlyn vir hul lewe verskil van hare. Stella het 'n interessante ontmoeting met Ryan se verlede.", "start_date": "2026-11-03T10:20:00+00:00", "title": "Die Toring"}, {"desc": "'S13/E31'. ontbytSAKE se ateljeegas is die sangeres Nadine, en ons SAKEfokus is in die Groen Kalahari in die Noord-Kaap.", "start_date": "2026-11-03T10:53:00+00:00", "title": "ontbytSAKE"}, {"desc": "'S12/E7'. 'n Saamgestelde program wat die week se hoogtepunte van Die Groot Ontbyt bevat.", "start_date": "2026-11-03T12:25:00+00:00", "title": "Ontbyt Grotes"}, {"desc": "'S19/E1'. Tien enkellopende boere soek pasmaats! Di\u00e9 welbekende realiteitsreeks, aangebied deur Kate Roothman, volg tien boere se soeke na die liefde.", "start_date": "2026-11-03T12:51:00+00:00", "title": "Boer Soek 'n Vrou"}, {"desc": "'S1/E5'. Twee pa-en-seun-spanne daag mekaar uit in 'n kop-aan-kop-stryd waar algemene kennis, geheue en taalvaardigheid oor drie uitdagende rondes die wenner sal bepaal.", "start_date": "2026-11-03T13:51:00+00:00", "title": "Oud En Jonk"}, {"desc": "'S2/E4 of 13'. PJ Botha gesels met Paul van Deventer, die besturende direkteur van die private beroepsopleidingskollege, Sol-Tech. Geo loer in by die vindingryke Naked Insurance, waar Sumarie Greybe welvaartwenke deel.", "start_date": "2026-11-03T14:24:00+00:00", "title": "Welvaartskeppers"}, {"desc": "'S1/E5'. Angs het 'n negatiewe impak op gesondheid, spesifiek spysvertering. Ons ondersoek metodes wat angs verminder deur positiewe stres, soos om 'n ysbad te neem en sekere asemhalingstegnieke.", "start_date": "2026-11-03T14:53:00+00:00", "title": "Buite Is Beter Met Petri"}, {"desc": "'S35/E4'. Die Sjinese aanslag duur voort, di\u00e9 slag met 'n elektriese 4x4. Raakskerms kan meer gekompliseerd wees as wat mens dink, en 'n Jimny laat jou toe om spesiale paaie te kan ry.", "start_date": "2026-11-03T15:24:00+00:00", "title": "La't Wiel"}, {"desc": "'S12/E155'. Riaan begin glo daar is regtig iets ander-w\u00earelds aan die gang by die vlei, terwyl Claire probeer om vir Gary te oorreed om Kate se geld terug te kry. Siya het 'n baie moeilike besluit om te neem.", "start_date": "2026-11-03T15:55:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S5/E22'. Gihan wys sy ware kleure vir Zelda. Gys en Aiden begin aan Henry se koswaentjie werk. Sanet behaal 'n groot mylpaal.", "start_date": "2026-11-03T16:28:00+00:00", "title": "Diepe Waters"}, {"desc": "'S17/E218'. Daaglikse nuushooftrekke, sporthoogtepunte en weervooruitskouing in Afrikaans.", "start_date": "2026-11-03T17:00:00+00:00", "title": "eNuus"}, {"desc": "'S16/E112'. Petro wil, tot Uys se ontsteltenis, vir Bernice help om nog leidrade op te volg. Mercia probeer om op Louis se gewete te speel, en Ella vind uit wie Joe teen haar gewaarsku het.", "start_date": "2026-11-03T17:31:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "Wanneer 'n Boksburg-werktuigkundige in die Epstein-l\u00eaers verskyn, verander sy stories, familieskandale en ou geheime een doodgewone dag in skreeusnaakse chaos vir sy gesin.", "start_date": "2026-11-03T18:02:00+00:00", "title": "Boksburg Sonder Brieke"}, {"desc": "'S2/E4 - Daggaboere'. Govan bevind homself tussen daggaboere wat deel vorm van 'n snel-groeiende (en wettige) landboubedryf.", "start_date": "2026-11-03T19:00:00+00:00", "title": "Govan Ontbloot"}, {"desc": "'S10/E5 - Leah Van Niekerk'. Hierdie week drink Jak tee saam met Leah van Niekerk, sangeres, aktrise en TV-aanbieder, wie se rol in 'As Jy Sing' die begin was van 'n loopbaan in musiek, televisie en verhoogvermaak.", "start_date": "2026-11-03T19:32:00+00:00", "title": "KoppieTeeFontein"}, {"desc": "'S17/E18'. Ons kuier op die stel van Kokkedoor Klassiek, wys jou hoe Diaan Lawrenson en haar dogter regmaak vir 'n SARIE voorblad-fotosessie, en woon die ontbytSAKE Toekennings by.", "start_date": "2026-11-03T20:04:00+00:00", "title": "Bravo!"}, {"desc": "'S5/E22'. Gihan wys sy ware kleure vir Zelda. Gys en Aiden begin aan Henry se koswaentjie werk. Sanet behaal 'n groot mylpaal.", "start_date": "2026-11-03T20:35:00+00:00", "title": "Diepe Waters"}, {"desc": "'S12/E155'. Riaan begin glo daar is regtig iets ander-w\u00earelds aan die gang by die vlei, terwyl Claire probeer om vir Gary te oorreed om Kate se geld terug te kry. Siya het 'n baie moeilike besluit om te neem.", "start_date": "2026-11-03T21:04:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S16/E112'. Petro wil, tot Uys se ontsteltenis, vir Bernice help om nog leidrade op te volg. Mercia probeer om op Louis se gewete te speel, en Ella vind uit wie Joe teen haar gewaarsku het.", "start_date": "2026-11-03T21:33:00+00:00", "title": "Binnelanders"}], "offset": "+00:00", "timezone": "UTC", "error_code": -1, "start_date": "2026-11-03", "icon": "https://epg.pw/media/images/epg/2025/08/15/20250815040220045555_22.png"}